Blue Bulls pick team for Leopards friendly
15 February 2012

The Blue Bulls Vodacom Cup side to play the Leopards in die friendly match in Mahikeng on Saturday has been named.

Gerrit-Jan van Velze will lead the side, with SA Rugby’s 2011 Vodacom Cup Player of the Tournament, Lionel Cronjé, the vice-captain.

Van Velze, Cronjé, Ruan Snyman and Rayno Gerber have played Super Rugby before.

The match starts at 16h00.

The team is: Jurgen Visser, Sampie Mastriet, William Small-Smith, Ulrich Beyers, Travis Ismaiel, Lionel Cronjé (v/c), Ruan Snyman, Jean Cook, Daniel Adongo, Lean Schwartz, Cornell Hess, Gerrit-Jan van Velze (c), Rayno Gerber, Robbie Coetzee, Dawie Steyn. Replacements: Bongi Mbonambi, Stephanus Pretorius, Schalk van Heerden, Victor Hechter, Rudi van Rooyen, Tony Jantjies, Jean du Plessis, Pieter Oosthuizen, Vincent Koch, Shaun Adendorff.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
96
#93 verwys natuurlik van sharks wat mense in die see aanval. Die Monster Sharkie is egter 'n plastiese pop wat in China vervaardig is. Die Monster Sharkie blaas af as hy 'n gaatjie kry.
Posted by Stapper on 18 February 2012 11:53
95
Jimmy, Commander Pope, Onthou jy nog: Keep your feet on the ground and reach for the stars ?
Posted by Bl@de Runner on 18 February 2012 09:17
94
Shame, net jammer rugby word nie in die vlak water gespeel as die son gesak het nie.
Posted by Jimmy on 18 February 2012 08:36
93
@ 90 Pasop met dai vuil bek van jou. Die sterftes die afgelope 2 jaar regoor die wereld van people wat doodgaan agv shark attacks het verdubbel.
Posted by Monster Sharkie on 18 February 2012 08:20
92
Frikkie is my pel en ek erken dit, ja die mense se ou Frikkie is 'n tappet maar hy het 'n goeie hart en hy slaan hard.... Tune Tune Baboon - Murgpyp
Posted by Jimmy on 18 February 2012 02:49
91
Daar's 'n Tattoo van jou naam op my linker boud en 'n foto van jou gesig op my foon en die ring tone op my foon is ons favourite tune.... Tattoo - Murgpyp

YES!!!!!!!!!

Posted by Jimmy on 18 February 2012 02:43
90
Die sein is besig om te crash soos die Guppies volgende Vrydag...

Nag al my Blou Vriende en GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:57
89
Teenage Queenie you're lost every night and your Mommy’s worried your Daddy's uptight. Teenage Queenie you still gotta grow 'cause if you wanna be free it's a long time to go… Teenage Queenie – Pussycat
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:39
88
She walks like she don’t care. Smooth as silk, cool as air. Ooh, it makes you wanna cry. She doesn’t know your name and your heart beats like a subway train. Ooh, it makes you wanna die…Maria – Blondie
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:33
87
Sweet Caroline, good times never seemed so good. I've been inclined, to believe they never would… Sweet Caroline – Neil Diamond
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:31
86
Mexican girl don't leave me alone I got a heart as big as a stone and I need you to believe me to be here and love me tonight… Mexican Girl - Smokie
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:28
85
Someone told me long ago there's a calm before the storm, I know; it’s been comin’ for some time. When it's over, so they say, it'll rain a sunny day, I know; Shinin' down like water… Have You Ever Seen The Rain – CCR
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:23
84
Drop the pilot try my balloon. Drop the monkey smell my perfume. Drop the mahout I'm the easy rider. Don't use your army to fight a losing battle… Drop the Pilot – Joan Armatrading
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:20
83
Mamma mia, here I go again. My my, how can I resist you? Mamma mia, does it show again? My my just how much I've missed you. Yes, I've been broken hearted blue since the day we parted. Why, why did I ever let you go? Mama Mia - Abba

Bietjie Outoppie sokkie..
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:17
82
Every breath you take, every move you make, every bond you break, every step you take, I'll be watching you. Every single day, every word you say, every game you play every night you stay, I'll be watching you… Every Breath You Take – The Police
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:14
81
I'm a Barbie girl in a Barbie world life in plastic, it's fantastic. You can brush my hair, undress me everywhere, imagination, life is your creation. Come on, Barbie, let's go party…Barbie Girl – Aqua
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:11
80
Net Chuck Norris kan my nou stop.

BULLE!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:09
79
Say you don’t know me or recognize my face, say you don’t care who goes to that kind of place. Knee deep in the hoopla sinking in your fight, too many runaways eating up the night… We Built This City – Starship
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:07
78
Wie kan nog onthou wie was Commander Pope? It's top of the countdown... ooooohhhhh it's number one one one...
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:05
77
I don’t know what you've got but it plays with my emotions I want you so much. Darling I want to hold you near want to whisper sweet and tender in your ear… Loverboy – Billy Ocean.
Posted by Jimmy on 18 February 2012 01:01
76
Looking for you, you were looking for me. Always reaching for you, you were too blind to see. Oh love of my heart, why leave me alone? I’m falling apart, no good on my own… Oh Lamour – Erasure
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:54
75
“The Locomotion” was oorspronklik Little Eva se hit in die 60’s, so ook is Tommy James and the Shondells se “Mony Mony” deur Billy Idol in die 80’s in die musiekanale verewig. Geskiedenis herhaal homself oor en oor; Corey Hart se “I Wear My Sunglasses at Night” is nou ‘n witwarm remix… Dit help om ‘n tienerdogter te hê..
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:50
74
When we all give the power we all give the best. Every minute of an hour don’t think about the rest. Then you all get the power you all get the best… Live Is Life – Opus
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:44
73
I'm in love with an uptown girl you know I've seen her in her uptown world. She's getting tired of her high class toys and all her presents from her uptown boys… Uptown Girl – Billy Joel
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:37
72
Everybody's doin' a brand new dance now, I know you'll get to like it if you give it a chance now. My little baby sister can do it with ease it's easier than learning your A B C's…. The Locomotion – Kylie Minogue

Almal maak ‘n treintjie en skree Choo-Choo.. :)
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:32
71
I get up in the evening and I ain't got nothing to say, I come home in the morning I go to bed feeling the same way. I ain't nothing but tired man I'm just tired and bored with myself… Dancing in the Dark – Bruce Springsteen
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:25
70
Jungle life I’m far away from nowhere, on my own like Tarzan Boy. Hide and seek I play along while rushing cross the forest, monkey business on a sunny afternoon… Tarzan Boy – Baltimora
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:19
69
The Queen of Hearts, the Queen of Hearts knows about life. She knows all about the heartache of the lovers in the night, can’t you try to read the signs? Queen of Hearts – Bad Boys Blue
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:12
68
When you get so down that you can’t get up and you want so much but you’re all out of luck, when you're so downhearted and misunderstood just over and over and over you could… Hold On Tight – Electric Light Orchestra
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:08
67
BULLE!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:05
66
Die pers aan die voorkant van die trui is om die manne te herinner dat hulle van die begin af moet kole gooi en dit nie vir later moet los nie. Wanneer die Jakarandas begin blom en jou studies is nie in die pylvlak nie is jy in jou m@er in. Die pienk op die agterkant is om die manne te motiveer om g@tskoon te maak sodat die ouens wat vir die “ander” span speel hulle nie beetkry nie… Of so iets.
Posted by Jimmy on 18 February 2012 00:04
65
Die Sharks en Bulle skop af oor presies 'n week!!! Woohoo
Posted by Rissiepit on 17 February 2012 19:07
64
Sien, LBB? I rest my case.......................
Posted by Ligblou Baron on 17 February 2012 15:45
63
Struktureel is Nuweland en Kingspark net so veilig as enige ander stadion in die land. Die doel van die voorgestelde wetgewing is om 'n raamp soos by Ellispark in 2001 te voorkom.

Die ramp was veroorsaak deurdat daar onwettige toegangskaarties verkoop was. Die voorgestelede wetgewing sal baie gerig wees op toegangsbeheer. Dit mag moontlik wees dat beide hierdie stadions teen lae koste aan die wetgewing mag voldoen. Onthou dis 'n voorgestelde wetgewing en geen ondersoek is nog gedoen watter veranderings aan genoemde stadions aangebring meot word nie.
Posted by Stapper on 17 February 2012 13:44
62
O nee hierdie Leeutjjies by die werk maak my dol. Vertel nou vir my hoe ons gaan sukkel om die jaar iewers te kom. Want hulle het dit Kings nou so ver gewen en ons het hulle net - net pak gegee. Ja sê ek met ons B span. Ja sê hulle sonder om te antwoord op die Bspan kwessie,en watter swak game het ons nie teen die Cheetach gehad nie. Ons gaan beslis nêrens kom nie. Ag liewe ouers het die manne oogklappe aan of wat. Daai game het nie so sleg gelyk nie en as ek reg onthou kon ons maklik baie verder gewen het. Ai die res van SA wat so graag hulle opinies wil gee. Gaan my verstand te bowe
Posted by Nog altyd Blou Bul on 17 February 2012 13:44
61
Loftus123 # 53. Kingspark en Nuweland het egter ook elk sy eie karakter - sal jammer wees as rugby nie meer daar gespeel word nie. Maar so ook die nuwe stadion in Port Elizabeth! Voel net biejie vêêêêr van die veld af in PE!

Bloukaap #47 en Rifrug #60. Ook in my geval is dit beslis nie homofobie en geslagskwessies nie. Ek hou bloot net nie van die pienk trui nie. (maar ek dink hier is al genooeg oor die onderwerp gesê).
Posted by CP on 17 February 2012 13:00
60
Loftus 123 #53
Nie verbaas om te hoor van Kingspark en Nuweland nie. Ons weet mos al lankal die stadsvaders daar probeer om die wedstryde na die Moses Mabhida stadion en die Groenkloof stadion te verskuif.
Myns insiens is dit niks anders as politiek nie.

Bloukaap #47,
Hoekom neem jy sommer aan dat dit oor "gender issues en homofobie" gaan as iemand nie van die pienk truie hou nie? Aannames is meestal verkeerd. Ek glo die van ons wat nie daarvan hou nie het al lankal aanbeweeg en dit aanvaar, want ons kan niks daaraan doen nie. Dit beteken nog steeds nie dat ons daarvan hou nie. Maar ondersteun sal ons die Bulle (pink panthers) ondersteun.

NOU DIE (PIENK) BLOU!!!
Posted by Rifrug on 17 February 2012 12:12
59
Ons is vanjaar beter daaraa toe op 9 en 10 as verlede jaar. vanjaar het ek meer vertroue as Morne beseer sou raak om vir Louis 'n kans te gee as verlede jaar met Brummer. dit se baie van die jong Louis Fouche. As julle ou video's in di ehande kan kry van morne Steyn op 21, kyk dit gerus, Morne kon nie eintlik 'n bal sool nie. Vandag is hy die volledige losskakel..

Posted by bloukaap on 17 February 2012 11:45
58
Die teamlys is 'n opwindende ene. Kan nie wag dat van die manne hardebaard kry nie. Blou Bul rugby is op koers.
Posted by Honibal on 17 February 2012 08:55
57
Rumors are carried by haters, spread by fools and accepted by idiots.
Posted by Jimmy on 17 February 2012 07:37
56
Die Nuweland en Kingspark berigte is weereens 'n voorbeeld van verdagmakery sonder om die werklike inligting eers te bestudeer.
Posted by Stapper on 17 February 2012 07:19
55
GO BULLS!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 17 February 2012 00:50
54
I don't need no arms around me and I don’t need no drugs to calm me. I have seen the writing on the wall, don't think I need anything at all… Another Brick In The Wall (Part 3) – Pink Floyd
Posted by Jimmy on 17 February 2012 00:49
53
Net nog n bewys dat die BBM hulle vingers op die pols het en weet wat hulle doen.Dit is in die nuus vandag. ''A new set of sport safety regulations could be the financial ruin of two of South Africa's iconic rugby stadia - Newlands and Kings Park.

The SA Rugby Union (SARU) and the City of Cape Town feared the Safety at Sports and Recreational Events Regulations would render provincial matches financially unviable, the Cape Times reported.

SARU game operations manager Steven Roos said the cost of implementing prescribed minimum safety and security requirements would be too high.

According to the regulations, signed into law last year, a stadium would only qualify for a safety and grading certificate if it met all criteria. These included fire safety systems, signage and CCTV camera installations.

A rugby union also had to provide six month's notice of a game to be held, otherwise a policeman could legally shut down the game. All national stadiums had to conform.

The news is especially bad for two of the country's most famous grounds, Kings Park and Newlands, who missed out on upgrades during the 2010 FIFA World Cup. Loftus Versfeld, Coca-Cola Park and the Free State Stadium all underwent extensive renovations during the football showpiece, while Kings Park and Newlands were overlooked in favour of the new Moses Mabhida and Cape Town Stadium.''
Posted by Loftus123 on 17 February 2012 00:33
52
Louis Fouche se sogenaamde stadige besluitneming is 'n goeie voorbeeld van verdagmakery wat 'n kenmerk is van derde rangse verslaggewers. Die afrigters is bevoeg om self daaroor te besluit. Hulle sal 'n plan he hoe Morne Steyn, Louis Fouche en Lionel Cronje aan te wend oor 'n hele seisoen, ingesluit Morne se moontlike deelname aan toetsrugby.
Posted by Stapper on 16 February 2012 23:34
51
Weet nie of BB23 ook na Mahikeng (Mafikeng?) gaan reis vir hierdie wedstryd nie, anders sal ons dit waardeer as daar 'n ander pienkbul in daardie gebied is wat ons op hoogte gaan hou Saterdag met die telling ?

Onderhoud met toekomstige bulspeler:

Gunsteling kleur: pienk
Gunsteling groep: Pink Floyd
Gunsteling sangeres: Pink
Gunsteling fliek: Pink Panther
Gunsteling pop: Barby
Gunsteling fliek: Babe

;-)
Posted by bendiebul on 16 February 2012 21:51
50
Lach en laat lachen
Ieder zijn grap
Ook als ik soms jouw humor niet snap
Leef en laat leven
Maar bedenk wel daar bij:
Jij doet het op jouw wijze
En ik op die van mij
Posted by Jimmy on 16 February 2012 21:37
49
Paarlbul

Stem saam eerder Cronje as Fouche.Fouche het potensiaal,maar sy besluitneming is stadig.Ons binne agterspelers gaan moet spark,want ek voorspel hulle gaan baie vinnige goeie voorvoet balbesit kry.En ek dink Dawie Steyn het vir hom n kontrak by die Bulls geskrum teen die WP laas jaar op Nuweland in die laaste wedstryd van die liga fase in die Currie Beker.Net Wyatt Crocket het iemand verlede jaar so geskrum!Brock Harris soek nog sy kop op n plek!!!
Posted by Lekkerblou on 16 February 2012 15:32
48
Moet sê Lionel Cronje surprise my, onder kaptein nogal. Ek het bedenkinge gehad of hy by die Blou Bul kultuur sou inpas, want dit het gelyk of hy hier by die WP bietjie van 'n losbol was of kon wees. Great as die Bulle hom positief kan beinvloed en hy weer die speler kan word wat hy was toe hy nog 'n Junior was.
Dan stem ek met jou saam, Bullebakkies eerder hy as Louis vir die S15. Louis het 'n kanonvoet, maar besluitneming is nog baie onervare en skoppe pale toe nog nie baie consistant nie.
Intressante senter kombinasie met Ulrich wat nou binne senter speel. Hy lyk vol rugby wat regte besluite op die regte tyd kan neem. Kom ons hou daai spasie dop.
DAn hoop ek Dawie Steyn kom sterk deur en skrum sterk as backup vir Dean.
Posted by Paarlbul on 16 February 2012 15:08
47
weet regtig nie wat is die gemors oor pienk nie. verlede jaar was ons wit, en die 9 jaar voor dit. wit is die kleur van die cheetah, die kommin mense van welkom en bloemfontein met hul motorfietse wat brom en brul as daai burger-nool uit die tonnel gedraf kom en haasoortjies maak.

get over it. julle het duidelik gender issues en homofobie. ek het drie pienk hemde in my kas, lyk soos 'n bul. praat soos 'n bul en eet soos 'n bul. wp hemp sal ek nie dra nie. trek ek rooi aan se mense vir my is jy nou 'n Leeu? trek ek swart aan se mense vir my is jy nou 'n shark? trek ek pienk aan kan mense ten minste nou se: ons kan sien jy was lanklaas by die huis.

flippen pas aan of gaan lê in koue soutwater tot die krampe oor is.
Posted by bloukaap on 16 February 2012 15:00
46
Ek gaan op Nuweland sit as die Manne in Pienk die Stormers verwoes! Die grappe en gespottery oor die pienk truie sal hopenlik oorwaai! Sou graag wou sien wat Lionel kon maak as hy Saterdag op die bank was teen die Cheetahs. Fouche wou vir my te veel skop en was soms onseker wat om te doen. Weet hy is jonk, maar in n harde S15 game soek jy seker iemand wat al daar gespeel het?

Ons GAAN die Sharks hard trap 24 Feb!
Posted by Bullebakkies on 16 February 2012 14:10
45
Dag vriende,
As Blou Bulle tuis of Pink Panthers weg van die huis gaan ons nog steeds die beste wees.
Jammer maar Pink Panthers is maar die beste naam waaraan ek kan dink as ons gaan speel in daai weg truie... Soos ek reeds gese het , ek weet net nie of ander spanne dalk reeds regte op die naam het nie... Maar dalk kan ons dit gebruik ?
Heng jy kan self nou as Pink Panther aantrek as jy Loftus toe gaan, nou het ons dalk ook meer as een mascot.

Daar is darm goeie nuus vir die ouens wat steeds hartkloppings kry oor die nuwe wegtrui:
As jy dalk nog n ou swart en wit tv stelle het gebruik hom vir die weg wedstryde.
Anders, plan B...sit die beeld af en hou net die klank aan of luister oor die radio .
Sien daar is altyd n uitweg.
Plan C is meer drasties, jy kan weier om dit as realiteit te aanvaar en se dus n geval van Pink Eyes of so iets , en sweer die truie is steeds blou... Baie mense opper al wat n mediese verskoning is deesdae vir alles, so dit mag dalk net werk.

Laat die ander unies maar spot en lag, wie laaste lag ... lag die lekkerste.
Ons het n puik groep spelers, die ouens gaan nog baie bekers vir ons Blou bulle wen...

Dink hoe gaan die opposisie voel as hulle na al die gespot teen ons verloor op hulle tuis velde, en dit met ons ouens in hulle pikante pienk truitjies.
Die verloorders gaan group therapy nodig he om so iets te verwerk.

Blou Bul Groete
Posted by Aiken Drum on 16 February 2012 12:59
44
Hello Tiggels! Lekker lekker om jou hier te sien.

Iemand het nou net dieselfde ding wat die shark gepost het vir my gebbm. Bulle - gaan skop g@t in ons pink attire asb!
Posted by Rissiepit on 16 February 2012 12:55
43
Hierdie jaar gaan baie opwindend en tough wees om wenner te pick. Al die SA Teams het goeie squads.
Of die Sharkies goed gaan doen, gaan afhang van ons agterlyn. Dit is beslis 'n kopsorg.
Bly oor Pat Lambie wat no 10 trui aanhet.

Posted by Monster Sharkie on 16 February 2012 12:42
42
Monster sharkie

Gaan nogsteeds julle gatte skop in die Fairy garden(AKA Fort Loftus)!
Posted by Lekkerblou on 16 February 2012 12:32
41
Now that the Bulls play in pink....

1 One lucky season ticketholder will win a free make-over during half time of each match.

2 Fans will no longer be allowed to braai before kick-off, instead fondue stations will be available for snacks.

3 The beer stations will no longer sell beer, but a variety of fruity drinks will be available.

4 The dancing gills will be replaced by a French Poodle Parade.

5 The man of the match will not receive a trophy, but rather a subscription to House and Home magazine.

6 The yellow card area will will not be referred to as the sin bin, but will from now on be known as the temper tantrum tank.

7 The stadium will change from the Bull ring to the Fairy Garden

8 Liefling will still be the unofficial song...
Posted by Monster Sharkie on 16 February 2012 12:26
40
Ek glo die jong manne sal ons trots maak. Laas jaar was dit maar bietjie moeilik om saam die Guppie-familie soontoe te gaan. Maar as ek terug dink het ons in 2007 die eerste game teen hulle verloor net om in die finaal teen hulle te gaan wen. Iets wat hulle nie verwag het nie hehe
Posted by lieflingaanhanger_pe on 16 February 2012 10:17
39
Hi Tiggy - great om van jou te hoor, maar los eerder die modepraatjies - sommige "manne" het n groot probleem daarmee. Ek is bietjie skrikkerig vir die wedstryd - die flippen guppies wen gans te veel wedstryde teen ons op Loftus - hopelik is hierdie die begin van n nuwe tendens.
Posted by Little Blue Bull on 16 February 2012 10:13
38
Ek hou julle dop Rissie...

LLB kan self nie wag vir volgende Vrydagaand se game by Loftus nie. Soek ook 'n pienk hemp.
Posted by lieflingaanhanger_pe on 16 February 2012 09:48
37
Oj LBB stuur asseblief - hehehe

Toe hulle om gecite het verlede jaar en die verhoor wou hou toe was hy alreeds in Frankryk en dit was uitgestel na die jaar maar die regte mense het glo vergeet daarvan en toe ewe skielik die week onthou - die verhoor was glo Dinsdag aand gehou.
Posted by Rissiepit on 16 February 2012 09:03
36
Frickey dit hang baie af van hoeveel van ons afrigtingspan nog by die bokke betrek gaan word.
Posted by Blou Karnallie on 16 February 2012 09:01
35
Rissiepit Jy praat nou groot waarheid.

Blou Karnallie. Ek stem saam oor die VC en die CC maar met die SR gaan ons ook gat skop. Tussen ons en die guppies sal een van ons tops eindig. Ek weet nie so mooi van die ander drie spanne se diepte nie, die stormers het reeds twee beserings by eerste keuse spelers.
Ek reken ons kan die finaal maak.
reds, crusaders en blues speel ons op Loftus.
rebels, waratahs, chiefs en highlanders speel ons op toer.
westernforce en hurricanes speel ons nie.
Lyk goed vir my, die toer gaan moeilik wees maar ons kan dit maak.
Posted by Frickey B on 16 February 2012 08:57
34
Hi Rissie - jong jy moet die "stunning" pers skoene sien wat ek gekoop het om by die nuwe trui te pas (rugby-related comment) en herhinner my om vir jou die resep te stuur vir daai heerlike rugbybal-vormige kolwyntjies - jy weet mos hoe die "manne" dit geniet gedurende wedstryde ;) O, en terloops, ek kan ook nie die tip-tackle onthou nie - was seker in die kombuis besig gewees - maar dit is nogal snaaks dat hy nou gestraf word nadat hy reeds n wedstryd gespeel het (dink ek).
Posted by Little Blue Bull on 16 February 2012 08:57
33
@30 - dit is waar Karnalie - moenie vergeet van Tiggels nie.
Posted by Rissiepit on 16 February 2012 08:51
32
Ek kan dit ook nie onthou nie so dit was seker nie so erg nie.
Posted by Blou Karnallie on 16 February 2012 08:49
31
Wie kan die Tip tackle van Michalak onthou in die CC final verlede jaar? Ek sien hy is suspended vir een week vir dit. Ek kan nie die tackle onthou nie - die wat kan onthou - is dit net een week regverdig??
Posted by Rissiepit on 16 February 2012 08:45
30
Nou moet Bullsdaisy nog net haar verskyning maak dan is die 3 muskatiers voltallig.
Posted by Blou Karnallie on 16 February 2012 08:43
29
Sjoe!! Dit is al wat ek kan se! Maar dankie Blade!

Ag hoe lekker was dit nou nie om die virtual tour van Loftus te vat nie! Dankie aan die site wat dit moontlik maak. Kyk daar is net een plek soos Loftus en dit is Loftus!
Posted by Rissiepit on 16 February 2012 08:36
28
Ek is ongelukkig alergies vir arseen maar dankie. Dit is die gedagte wat tel.
Frickey ek dink ons gaan hierdie jaar die Vodacom beker en Curriebeker wen, maar sal gelukkig wees as ons onder die eerste agt in die Super 15 eindig.
Posted by Blou Karnallie on 16 February 2012 08:35
27
Hi LBB. Jimmy is nog gereeld hier, veral naweke. Hy sukkel net partykeer met sein as hy op funksies speel, dan kan hy nie mielies gooi nie.
Posted by Bl@de Runner on 16 February 2012 08:34
26
Weet nie van die ander nie, maar een van my spesialiteite is n heerlike, romerige arseen-sop - laat weet gerus waarheen ek vir julle elkeen n bakkie daarvan kan laat koerier.
Posted by Little Blue Bull on 16 February 2012 08:29
25
Julle twee moet nou maar ligloop sodat die stof kan gaan le.
Kom ons gesels bietjie oor die Vodacomcup.
Posted by Frickey B on 16 February 2012 08:28
24
Dink jy hulle kan "sop" maak? Lol.
Posted by Blou Karnallie on 16 February 2012 08:23
23
@22. B Karnallie, Ooops, nou's jy (en ek al lankal) in die "sop".
Posted by NETBLOU on 16 February 2012 08:18
22
16. Stem saam.Vrouens hoort in die kombuis en nie voor n rekenaar nie.
Posted by Blou Karnallie on 16 February 2012 01:13
21
menende, ek is bly dis nie MY kinders nie.
Posted by bloukaap on 15 February 2012 21:16
20
kinders van 11 jaar en jonger het nog nooit gesien dat WP enige bekers wen nie.

kinders tussen 12-21 het dit nog net drie keer sien gebeur.

ek is bly dis nie kinders nie.
Posted by bloukaap on 15 February 2012 21:16
19
Thanks BladeR i- kan nie glo dat mense so kleinlik kan wees nie. Van Jimmy gepraat, waar is hy? Dis te stil op die mielie-front!
Posted by Little Blue Bull on 15 February 2012 20:23
18
NETBLOU, Die twee kom al n BAIE lang pad saam. Hulle het nog altyd so tussen die rugby dinge met mekaar gesels. Dit is net soos Jimmy met sy MIELIES. Ek is al n paar jaar hier op die blog en ek gun hulle dit.
Posted by Bl@de Runner on 15 February 2012 18:28
17
Netblou dis daardie tipe houding wat veroorsaak het dat soveel wonderlike bloggers nie meer hier gesels nie. Hier het n gees van vriendskap geheers en ons kon rugby En ander dinge praatM. Van ons regoor die land het al duisende kms gery en gevlieg om mekaar by wedstryde te ontmoet en dis die tipe mens wat oa Rissiepit is en en wees gewaarsku, as sy jou aanvat beter jy jou rugby ken.
Posted by Little Blue Bull on 15 February 2012 18:16
16
Die Vodacom wedstryddatums is op die web - kyk onder All Rugby.
Verskoon my LBB en Rissiepit, maar die is tog nie Facebook of epos nie. Wat julle vir mekaar sê maak geen sin vir die res, altans vir my nie. En niks met rugby te doen nie.
Posted by NETBLOU on 15 February 2012 17:48
15
Maak so Rissie - congrats met die werk. Ons BB ondersteuners hou nog die vort hier al is ons nou n paar minder. Die res is natuurlik net so laf soos altyd en ek mag nog steeds nie klap aan n ding wat laf is nie. Simpel 1esmanN hy is groot genoeg om die punches namens my te vat rofl. Gee vir Wayne n lekker hug - ons mis sy weepee company
Posted by Little Blue Bull on 15 February 2012 17:43
14
As dit die Bloubulle is speel hulle met bloutruie en 'n madeliefie. Die Superspan speel met die nuwe truie.
Posted by Stapper on 15 February 2012 17:37
13
BB23, Hoe lyk die Vodacom Span se trui ?
Posted by Bl@de Runner on 15 February 2012 17:31
12
9 Maart Dankie, ons begin teen die kwase op loftus die 10de Blues se voorgame.
Kan nie wag nie, Gelukkig het ek my plek klaar geboek.
Posted by Frickey B on 15 February 2012 17:26
11
Enige inligting oor waneer die Vodacomcup begin.
Posted by Frickey B on 15 February 2012 17:09
10
Heel van die punte af. Ek bekyk nou nou die ZLeeus se span.

darem ongelooflik hoe Hendrik Roodt sy weg terug tot super rugby gevind het.: in 2008 het hy uit sy kontrak losgekom by die Bulle en "uitgetree" (hy het waarskynlik uit die Bakkies saga geleer hy het nie 'n keuse nie) / in 2010 draf hy vir die Waratahs uit en in 2011 keer hy terug na SA toe vir die Griekwas, waar hy 'n kontrak los speel vir die Leeus.

Aanhouer wen.
Posted by bloukaap on 15 February 2012 17:08
9
Lbb - ek het al my nommers verloor toe my foon 'n rukkie terug uitgebom het - het jy nog my nommer? stuur my asseblief 'n sms sodat ek joune kan save. groot seblief
Posted by Rissiepit on 15 February 2012 16:22
8
Ek is so jammer oor Henry LBB - dit is verskriklike nuus. Ek is hier by Wayne se werk en hy is net so geskok soos ek.
Stuur asseblief ons meegevoelens aan.

Ek celebrate so bietjie - ek het vandag 'n werk hier gekry! Ek is nou weer in die werkersklas.
Posted by Rissiepit on 15 February 2012 16:20
7
@3 Rissie - skuus werk meng al weer in - Henry nee
Posted by Little Blue Bull on 15 February 2012 16:16
6
Ek is ook bly om tesien die pienk trui is agter ons.
Posted by Frickey B on 15 February 2012 16:04
5
Lyk vir my al hoe meer of Lionel en Adongo Vodacom cup gaan speel.
Dit is nie n slegte ding nie. Ook baie bly om WSS daar te sien, oor twee na drie jaar speel hy Superrugby. Dalk sal hy vi Akona dan vervang met JJ en Bjorn wat dan reeds staatmakers sal wees.
Posted by Frickey B on 15 February 2012 15:58
4
Dit gee 'n goeie idee wie teen die Sharks gaan speel. Lyk vir my Lionel Cronje maak sy merk as leier, gaan hy opskuif na die A-span as WO beseer bly?

En ek dink die plan lyk om Rayno Gerber so gou moontlik fiks genoeg te kry. Frik Kirsten op die bank.

Posted by bloukaap on 15 February 2012 15:57
3
LBB - ek het geen idee wanneer ons kom kuier nie - maar glo vir my ek trek terug as ek die kans kry - nie dat ek dink dit gaan gou gebeur nie. Ek het gehoor van Nipper - ek was so geskok en om eerlik te wees het myself aan die slaap gehuil toe oor sy dood. maar ek is nou bekommerd want jy se Henry was in 'n ongeluk en dit is in dieselfde sin as Nipper - is Henry okay?

Dino - jy dink aan Johan (Asskicker) wie op die eksotiese eiland gaan trou het - ek het in OL getrou maar so 3 maande na Johan hulle in 2008.
Posted by Rissiepit on 15 February 2012 15:44
2
Sjoe,bly die gek@k en gekerm oor die pienk truie is hopenlik iets van die verlede.
Posted by Blou Dino on 15 February 2012 15:35
1
Bly om te sien Stephan Pretorius is terug. Hierdie lyk na 'n baie goeie span.
Posted by Stapper on 15 February 2012 15:29
VIDEO
Highlights of the Vodacom Super Rugby match between DHL Stormers and Vodacom Bulls DHL Newlands Stadium, Cape Town.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
2 April. Danie Clifford
3 April. Carl Basson
3 April. Piet Boer
3 April. Norman Jordaan
3 April. Willie Storm
4 April. Marius Coetzer
4 April. Pieter Nel
4 April. Peet Vorster
5 April. Vic Booyens
5 April. Frikkie Cronjé
5 April. Hennie Daniller
5 April. Sarel Fourie
5 April. Piet Pike
5 April. CJ Stander
5 April. Kalafo Tlailane
6 Maart. Archer Dames
6 Maart. Archer Dames
6 April. Leon Esselen
6 April. Marius Goosen
6 April. Francois Hougaard
6 April. Johann Schütte
6 April. Jaco vd Westhuyzen
6 April. Thinus v Niekerk
7 April. Charl Potgieter
7 April. Thys Stoltz
8 April. Ettienne Botha (Oorlede)
8 April. Dirk de Vos
9 April. Tjaart Coetzee
9 April. Kerneels Erasmus
9 April. Charles Rossouw
9 April. Bennie v Huyssteen
JOIN US ON FACEBOOK