Young and old to mix it up at golf day
02 March 2012

Various players from the current Vodacom Bulls team will tee off with former Blue Bulls at the latter’s Blue Bulls Ex-players golf day at Wingate Park in Pretoria on April 19th.

Bulls captain Pierre Spies and scoring ace Morné Steyn will be amongst the players, which will also see former greats like Wynand Claassen, Willie Kahts, Adolf Malan and Johann Ackermann take to the tees.

Proceeds of this day will be donated to the Blue Bulls Old Players

For bookings and more information, contact Juanita da Matta on 084 514 5180 or Juanita@silvercrestevents.co.za.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
56
Nag ou grote, jammer maar hierdie een is die Bulle s'n..
Posted by Jimmy on 03 March 2012 02:10
55
In 'n kring teen die mure in 'n opskopsaal sit die vroue droog en kyk hoe die manne stry op die groot onthaal... Die Rugbyonthaal - Leon
Posted by Jimmy on 03 March 2012 01:50
54
Liesbet lees haar boek, die kinders ry die supertube, daar's myle myle myle myle se lywe op die strand... Dasiefoutie - Leon
Posted by Jimmy on 03 March 2012 01:40
53
Op die grens saans as ek so verlang na my meisie daar ver in die states, slaat ek met 'n vurk op my varkpan... Lekker in die Army - Leon
Posted by Jimmy on 03 March 2012 01:34
52
Take my home Jonty Rhodes, to the place where the rainbow grows... Jonty Rhodes - Leon
Posted by Jimmy on 03 March 2012 01:29
51
Jy's 'n bondeltjie spiere jy's Gerrie Coetzee, jy veg vir ons land daar ver oor see.... Gerrie Seerhandjies Coetzee
Posted by Jimmy on 03 March 2012 01:21
50
Nie vanaand nie, ek het hoofpyn, se sy saans as ek vra... Nie Vanaand nie - Leon
Posted by Jimmy on 03 March 2012 01:15
49
Ons is in Warmbad hier in die Noord-Transvaal, ons bly hier in 'n chalet en my pa betaal... Swem Jannie Swem - Leon
Posted by Jimmy on 03 March 2012 01:13
48
Van al die girls wat ek wou he, het net een girl toe ja gese.... Aan al die Girls - Leon.
Posted by Jimmy on 03 March 2012 01:09
47
GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:51
46
Haak Vrystaat haak, gaan haal hom uit heelonder, met ‘n bol teen my lyf wil ek doellyn toe dryf ek slaan t’rug as ‘n ou my wil.. haak Vrystaat haak – Haak Vrystaat Haak – Leon

Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:50
45
Wanneer dit tyd word om teen die tjieters te speel dink ek altyd aan my oorle pa, net nog een game tussen die blikore en die BULLE sou great gewees het…
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:48
44
Ek roep vir Frik du Preez hy sal my hoor, ek vra vir Thys Lourens bly op my spoor en gee vir Naas Botha hy skop hom oor nou vra jy my vir wie ek skree… Die Bloubul – Steve Hofmeyer

NOOORD – TRANSVAAAAAAAAAAALLLLLL!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:42
43
Hello party people this is Captain Kim speaking, welcome aboard Venga Airways. After take off will pump up the sound system cause we're going to Ibiza! We’re Going to Ibiza – Venga Boys
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:36
42
Where the sailors are swaying through the light domes shining from the sky then you’ll meet me there under the moonshine, in a lover’s heaven, we’ll keep our promises at last… Dance with Me – Alphaville
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:33
41
Hey, where's your work? What’s your game? I know your business but I don't know your name. Hold on tight you know she’s a little bit dangerous… Dangerous - Roxette.
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:30
40
Well I’ve been waiting, waiting here so long but thinking nothing, no no nothing could go wrong. But now I know she’s got a built in ability to take everything she sees…. Invisible Touch – Genesis
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:26
39
The Wild boys are calling on their way back from the fire in August’s moon surrender to a dust cloud on the rise. Wild boys fallen far from glory reckless and so hungered on the razor’s edge you trail… The Wild Boys – Duran Duran
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:23
38
I don’t wanna dance dance with you baby no more, I’ll never do something to hurt you though oh but the feeling is bad the feeling is bad… I Don’t Wanna Dance – Eddy Grant
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:19
37
You can’t sleep, you can’t eat. There’s no doubt, you’re in deep. Your throat is tight, you can’t breathe another kiss is all you need… Addicted to Love – Robert Palmer
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:15
36
It’s my own design it's my own remorse. Help me to decide, help me make the most of freedom and of pleasure. Nothing ever lasts forever; everybody wants to rule the world… Everybody Wants to Rule the World – Tears for Fears
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:12
35
Last night a little dancer came dancing’ to my door, last night a little angel came pumpin’ cross my floor. She said honey baby you got a license for love and if it expires bring hell from above... Rebel Yell - Billy Idol
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:08
34
You spin me right round baby right round like a record baby right round round round, you spin me right round baby right round like a record baby right round round round…You Spin Me Round (Like A Record) – Dead or Alive
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:05
33
Bad luck vir die Lions maar 'n goeie resultaat vir die BULLE.
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:02
32
BULLE!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 03 March 2012 00:01
31
# 28. hhhhmmmm VERDAG, BAIE VERDAG ............
Posted by Bl@de Runner on 02 March 2012 17:30
30
Vir die mense wat op Facebook is, die Bulls bladsy (soos regs onder op hierdie bladsy), se marketing mense het 'n mooi prentjie van Dean wat basies 'come on' wys met 'n glimlag op sy gesig, met subtitle 'Here Kitty Kitty'. Lyk baie goed. BBM Marketing span is aan die brand!
Posted by Willie Blou on 02 March 2012 16:07
29
Net vir interresantheid; Ek sien Adolf Malan gaan ook by die golfdag wees- Vir die wat nie geweet het nie, hy kom ook van Hoërskool Pietersburg af soos Victor. Hy was op skool nie 'n uitstaande rugbyspeler nie en het in sy matriekjaar by die 5de span begin. Hy het egter in die jaar begin ontpop en by die 1ste span geeindig.

Die skool het hierna die Adolf Malan wissel trofee ingestel vir die speler wat die beste vordering in 'n jaar gemaak het.

Posted by Old Blue Eyes on 02 March 2012 14:44
28
Hallo ho3n3r, ek sien hougie tweet dat hy oppad is bloem toe. Wat dink jy kan dit beteken? Dink jy hy gaan by die cheetas aan sluit en sommer bly in Bloem of sal hy terugkom?

Wat is die"vibe" waarvan hy praat wat tussen die ouens is? Het hulle nie die pienk dalk te ernstig opgeneem nie?
Posted by Old Blue Eyes on 02 March 2012 14:38
27
Tuks se span Maandag teen UOVS:

The FNB UP-Tuks team: 15 Riaan Britz, 14 Deon Helberg, 13 Jerome Pretorius, 12 Dabeon Draghoender, 11 Hayden Groepes, 10 Wesley Dunlop, 9 Lohan Jacobs, 8 Okkie Kruger, 7 Daniel Adongo, 6 Jacques Verwey, 5 Franco Mostert, 4 Mike Williams, 3 Grant Kemp, 2 Zane Botha (captain), 1 Sabelo Nhlapo.
Replacements: 16 Jacques Momberg, 17 Juan Schoeman, 18 Sthembiso Mlongo, 19 Lean Schwartz, 20 Clayton Stewart, 21 Willie du Plessis, 22 Wynand Pienaar, 23 Basil Short.
Posted by Stapper on 02 March 2012 13:58
26
25: hoop ook die bal word meer gehou, maar ek sal dit so wil stel: ons moet ons spelpatroon kan afwissel na gelang van die wedstryd situasie. Teen die Sharks het die skop en storm plan vir 65 min gewerk, maar daarna het hul bygekom en die bal begin beheer en amper 'n tweede keer teen ons gaan druk. Dus, moet ons die game op die dag reglees. As na die 4de of 5de uppie die Staat nog steeds veilig is onder die hoë bal en ons die balle nie terugwen en druk op hul sit nie, dan moet daar afwisseling wees, so ook aan die einde van die wedstryd.

Ek sal teen die Staat begin met balbesit rugby en sien wat die resultaat is na so 30 minute, as dit werk, hou aan, nie werk nie, sit 'n paar balle in die lug en sien wat gebeur.
Posted by bendiebul on 02 March 2012 13:31
25
Bulle 28, Cheetahs 12.

Ek weet die onderwerp al hol gery, maar ek hoop regtig Frans Ludeke gaan ophou met die skop en charge patroon! Waarvoor het ons gevaarlike spelers soos JJ, Sadie, Hougie, Basson, Venter as hul net heeldag moet skoppe jaag? Dit het toevallig teen die Sharks gewerk, maar gaan nie teen al die spanne werk nie. Ons het laas naweek baie beter gelyk in die 2de helfde toe ons die bal meer in hand gehou het! Waarvoor het Pine n nuwe hardlooprugby spelpatroon in laasjaar se Currie Cup begin implementeer net sodat Ludeke weer in die S15 kaan aangaan met skop en jaag? Ek verstaan dit nie! Maar dis my opinie. Bulle gaan more maklik klaarspeel met die Cheetahs!! Go Bulle!!
Posted by Bullebakkies on 02 March 2012 11:06
24
Daar is iets verdags aan die manier waarop #18 sy "tenses" (dudes has) gebruik.
Is hy dalk `n Hollander wat in engels probeer skryf?
Ben die Bul #7, die Kings Highway gaan na koning Goodwill in Ulundi toe. Dalk is hulle oppad na die sharks toe, ek dink juis hulle het `n bietjie hulp daar nodig.
Posted by Rifrug on 02 March 2012 10:56
23
18: hallo nr.7 hoe gaan dit ?

Wel ek hoop nie ons is te optimisties hier nie, dalk is ons as ek so na al die tellings kyk. Blues was gunstelinge om Chiefs te klop en kyk wat gebeur toe. Daar is iets verdags aan die gang as jy my vra.
Posted by bendiebul on 02 March 2012 10:39
22
BULLE 29 - 25 tjieters - Anti Province
BULLE 31 - 22 tjieters - Die Blou Baas
BULLE 28 - 16 tjieters - Bloubul 10
BULLE 25 - 19 tjieters - Blyblou
BULLE 33 - 21 tjieters - Blou Spike
BULLE 28 - 22 tjieters - Bloumens
BULLE 32 - 16 tjieters - Old Blue Eyes
BULLE 29 - 24 tjieters - Blou-is-Baas
BULLE 23 - 12 tjieters - Nog Altyd Blou Bul
BULLE 27 - 16 tjieters - FrickeyB
BULLE 42 - 21 tjieters - Lekkerblou
BULLE 20 - 20 tjieters - Bennie Strydom
BULLE 37 - 29 tjieters - Ben die Bul
BULLE 26 - 21 tjieters - CC
BULLE 29 - 24 tjieters - Bl@de Runner
BULLE 30 - 18 tjieters - Frik
BULLE 33 - 16 tjieters - BlueBullDrug
BULLE 29 - 21 tierjies - Blue Cape Town
BULLE 36 - 23 tjieters - Loftus123
BULLE 33 - 16 tjieters - Las
BULLE 25 - 29 tjieters - CR
BULLE 24 - 21 tjieters - Zet
BULLE 30- 22 tjieters- cybercape
Posted by cybercape on 02 March 2012 10:24
21
@18,nee ons speel in rugby truie lol
Posted by Anti Province on 02 March 2012 10:24
20
BULLE 29 - 25 tjieters - Anti Province
BULLE 31 - 22 tjieters - Die Blou Baas
BULLE 28 - 16 tjieters - Bloubul 10
BULLE 25 - 19 tjieters - Blyblou
BULLE 33 - 21 tjieters - Blou Spike
BULLE 28 - 22 tjieters - Bloumens
BULLE 32 - 16 tjieters - Old Blue Eyes
BULLE 29 - 24 tjieters - Blou-is-Baas
BULLE 23 - 12 tjieters - Nog Altyd Blou Bul
BULLE 27 - 16 tjieters - FrickeyB
BULLE 42 - 21 tjieters - Lekkerblou
BULLE 20 - 20 tjieters - Bennie Strydom
BULLE 37 - 29 tjieters - Ben die Bul
BULLE 26 - 21 tjieters - CC
BULLE 29 - 24 tjieters - Bl@de Runner
BULLE 30 - 18 tjieters - Frik
BULLE 33 - 16 tjieters - BlueBullDrug
BULLE 29 - 21 tierjies - Blue Cape Town
BULLE 36 - 23 tjieters - Loftus123
BULLE 33 - 16 tjieters - Las
BULLE 25 - 29 tjieters - CR
BULLE 24 - 21 tjieters - Zet
Posted by Anti Province on 02 March 2012 10:21
19
Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 22 tjieters - Die Blou Baas
BULLE 28 - 16 tjieters - Bloubul 10
BULLE 25 - 19 tjieters - Blyblou
BULLE 33 - 21 tjieters - Blou Spike
BULLE 28 - 22 tjieters - Bloumens
BULLE 32 - 16 tjieters - Old Blue Eyes
BULLE 29 - 24 tjieters - Blou-is-Baas
BULLE 23 - 12 tjieters - Nog Altyd Blou Bul
BULLE 27 - 16 tjieters - FrickeyB
BULLE 42 - 21 tjieters - Lekkerblou
BULLE 20 - 20 tjieters - Bennie Strydom
BULLE 37 - 29 tjieters - Ben die Bul
BULLE 26 - 21 tjieters - CC
BULLE 29 - 24 tjieters - Bl@de Runner
BULLE 30 - 18 tjieters - Frik
BULLE 33 - 16 tjieters - BlueBullDrug
BULLE 29 - 21 tierjies - Blue Cape Town
BULLE 36 - 23 tjieters - Loftus123
BULLE 33 - 16 tjieters - Las
BULLE 25 - 29 tjieters - CR
BULLE 24 - 21 tjieters - Zet
Posted by zet on 02 March 2012 09:23
18
The dudes has gone crazy. Do we play in pink tomorrow
Posted by Nommer 7 on 02 March 2012 08:46
17
lol @ 7, Meer ernstig nou sonder grappies. Hier is iets baie verdag op die tellings. Ek wil weet hoekom post Koedu sy telling in die tjieters se guns onder 'n alias, CR.

Waarvoor staan die CR? Cheeta Rebel?
Posted by Old Blue Eyes on 02 March 2012 08:31
16
#8 james bond, sal graag wil hoor watter sideshows van dewald nou so kamstig gefinansier moet word deur 'n groter salaristjekkie by die kings?
Posted by bloubulblog on 02 March 2012 08:24
15
Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 22 tjieters - Die Blou Baas
BULLE 28 - 16 tjieters - Bloubul 10
BULLE 25 - 19 tjieters - Blyblou
BULLE 33 - 21 tjieters - Blou Spike
BULLE 28 - 22 tjieters - Bloumens
BULLE 32 - 16 tjieters - Old Blue Eyes
BULLE 29 - 24 tjieters - Blou-is-Baas
BULLE 23 - 12 tjieters - Nog Altyd Blou Bul
BULLE 27 - 16 tjieters - FrickeyB
BULLE 42 - 21 tjieters - Lekkerblou
BULLE 20 - 20 tjieters - Bennie Strydom
BULLE 37 - 29 tjieters - Ben die Bul
BULLE 26 - 21 tjieters - CC
BULLE 29 - 24 tjieters - Bl@de Runner
BULLE 30 - 18 tjieters - Frik
BULLE 33 - 16 tjieters - BlueBullDrug
BULLE 29 - 21 tierjies - Blue Cape Town
BULLE 36 - 23 tjieters - Loftus123
BULLE 33 - 16 tjieters - Las
BULLE 25 - 29 tjieters - CR
Posted by koedu on 02 March 2012 07:40
14
Goeiemore!

Daar is iets verdag aan hierdie Oud-Bulle spanlys - is Johan Akkers nie die huidige Lions Forwards coach nie?

En dit lyk vir my erg verdag dat daar nog geen blogs was sedert gisteraand vroeg nie ...wat gaan aan? Waar's Jimmy??
Posted by Blyblou on 02 March 2012 07:34
13
Ag ek vergeet elke jaar vd ding man! hiers myne:

BULLE 31 - 22 tjieters - Die Blou Baas
BULLE 28 - 16 tjieters - Bloubul 10
BULLE 25 - 19 tjieters - Blyblou
BULLE 33 - 21 tjieters - Blou Spike
BULLE 28 - 22 tjieters - Bloumens
BULLE 32 - 16 tjieters - Old Blue Eyes
BULLE 29 - 24 tjieters - Blou-is-Baas
BULLE 23 - 12 tjieters - Nog Altyd Blou Bul
BULLE 27 - 16 tjieters - FrickeyB
BULLE 42 - 21 tjieters - Lekkerblou
BULLE 20 - 20 tjieters - Bennie Strydom
BULLE 37 - 29 tjieters - Ben die Bul
BULLE 26 - 21 tjieters - CC
BULLE 29 - 24 tjieters - Bl@de Runner
BULLE 30 - 18 tjieters - Frik
BULLE 33 - 16 tjieters - BlueBullDrug
BULLE 29 - 21 tierjies - Blue Cape Town
BULLE 36 - 23 tjieters - Loftus123
BULLE 33 - 16 tjieters - Las
Posted by Las on 01 March 2012 20:01
12
MMMMMMm hierdie tellings lyk verdag, veral een, tweede van onder af? Ligblou, WAAR IS JY ???
Posted by Bl@de Runner on 01 March 2012 18:11
11
BULLE 31 - 22 tjieters - Die Blou Baas
BULLE 28 - 16 tjieters - Bloubul 10
BULLE 25 - 19 tjieters - Blyblou
BULLE 33 - 21 tjieters - Blou Spike
BULLE 28 - 22 tjieters - Bloumens
BULLE 32 - 16 tjieters - Old Blue Eyes
BULLE 29 - 24 tjieters - Blou-is-Baas
BULLE 23 - 12 tjieters - Nog Altyd Blou Bul
BULLE 27 - 16 tjieters - FrickeyB
BULLE 42 - 21 tjieters - Lekkerblou
BULLE 20 - 20 tjieters - Bennie Strydom
BULLE 37 - 29 tjieters - Ben die Bul
BULLE 26 - 21 tjieters - CC
BULLE 29 - 24 tjieters - Bl@de Runner
BULLE 30 - 18 tjieters - Frik
BULLE 33 - 16 tjieters - BlueBullDrug
BULLE 29- 21 Tierjies- Blue Cape Town
BULLE 36 - 23 tjieters - Loftus123
Posted by Loftus123 on 01 March 2012 16:56
10
Nee man, nie weer daai foto nie. Ek is seker daar is ander beter fotos beskikbaar.
Posted by Bl@de Runner on 01 March 2012 16:50
9
Sien hier is geen foto by die artikel nie waar is daai een met die oom met die bloubaard het hom lanklaas gesien ?
Posted by bendiebul on 01 March 2012 15:53
8
#2 - Akona het in die verlede gesê hy sal graag by die huis "aftree" en een jaar saam met sy boet wil speel. Potgieter kan dalk ook gelok word met goeie geld - wat sy side shows kan finansier. Ek kan nie sien waarom Chilliboy wil trek nie. Sekerlik weet hy waar sy brood gebotter is.
Posted by James Bond on 01 March 2012 15:44
7
2: nie mooi geluister nie: dit was hulle het vir Chili, Akona en Dewald 'OP' die Kings Highway gesien ry .. was seker oppad oefening toe, nie OP Kings toe nie.
Posted by bendiebul on 01 March 2012 15:41
6
BULLE 31 - 22 tjieters - Die Blou Baas
BULLE 28 - 16 tjieters - Bloubul 10
BULLE 25 - 19 tjieters - Blyblou
BULLE 33 - 21 tjieters - Blou Spike
BULLE 28 - 22 tjieters - Bloumens
BULLE 32 - 16 tjieters - Old Blue Eyes
BULLE 29 - 24 tjieters - Blou-is-Baas
BULLE 23 - 12 tjieters - Nog Altyd Blou Bul
BULLE 27 - 16 tjieters - FrickeyB
BULLE 42 - 21 tjieters - Lekkerblou
BULLE 20 - 20 tjieters - Bennie Strydom
BULLE 37 - 29 tjieters - Ben die Bul
BULLE 26 - 21 tjieters - CC
BULLE 29 - 24 tjieters - Bl@de Runner
BULLE 30 - 18 tjieters - Frik
BULLE 33 - 16 tjieters - BlueBullDrug
BULLE 29- 21 Tierjies- Blue Cape Town
Posted by blue from Cape town on 01 March 2012 15:41
5
Nog altyd BB, nou maak jy nonsens praters verdag.
Posted by bendiebul on 01 March 2012 15:36
4
Sooi, nou maak jy haarkappers verdag.
Posted by bendiebul on 01 March 2012 15:36
3
O nee, julle maak mens se wiele pap met die verdagmakery. Ek dink hulle moet maar begin om Woensdae ook Superrugby te speel. Dan is daar minder tyd vir die wat wil nonsens praat om dit te doen. ?
Posted by Nog altyd Blou Bul on 01 March 2012 15:19
2
Terlloops, ek hoor vanoggend by my vrou die tannies by die haarkapper sê Cilliboy, Akona en Dewald Potgieter is op pad OP Kings toe.

Sulke verdomde verraaiers!!!
Posted by Sooi Brandt on 01 March 2012 14:48
1
Goeiedag Bloubul Bloggers,

Terwyl ons nou in ide gees van verdagmakery is en terwyl daar nou links en regs gewed gaan word op rugbywedstryde het ek skielik gewonder:

Hoeveel word ballboys betaal vir 'n wedstryd?

Dink net hoeveel sakgeld hulle kan verdien met iets soos 'n potjie vasiline in die sak om met die bal te peuter... Of dalk 'n vuurhoutjie in die sak om so bietjie lug uit daardie balle te laat sodat die skopppers kan sukkel...

Terloops, speel Pakistan rugby?
Posted by Sooi Brandt on 01 March 2012 14:47
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls from Free State Stadium.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
6 Maart. Henri Bantjes
6 Maart. Marius Delport
6 Maart. Kosie van Vuuren
8 Maart. Gerrie Bester
8 Maart. Koedoe Pretorius
8 Maart. Frikkie Spangenberg
9 Maart. Keegan Fredericks
9 Maart. Ruan Snyman
9 Maart. Frans Weitsz
10 Maart. Rein Lombard
10 Maart. John Mametsa
10 Maart. Kobus vd Walt
11 Maart. Bêrend Botha
11 Maart.
11 Maart. Christo Wagenaar
11Maart. Ferdi Venter
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour