Vodacom Bulls hammer Cheetahs
03 March 2012

The Bulls ran in six tries as they hammered the Cheetahs 19-51 in Bloemfontein even though they finished the match with 13 players on the field, writes RugbyXV.

The Bulls were rampant on attack as the Cheetahs looked uninterested in comparison.

Against lesser opposition the Bulls would have paid dearly for their discipline as they lost Francois Hougaard to a red card and Jacques Potgieter with a yellow card.

More to follow later

Final Score Cheetahs 19 (12) Bulls 51 (31)

SCORERS

Cheetahs

Tries - A Strauss
Pen - J Goosen 4
Con - J Goosen
Drop -
Cards -

Bulls

Tries - D Greyling, W Kruger, B Basson, Z Kirchner 2, JJ Engelbrecht
Pen - M Steyn 2
Con - M Steyn 6
Drop -
Cards - F Hougaard (63 Red), J Potgieter (77 Yellow)

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
28
Ag wat kan n mens se met so wonderlike oorwinning van die Bulle.Ek is net vir een ding bang en dit is dat die man wat die fluitjie geblaas het ene Mnr Graig Joubert se kop besig is om groot te raak na die wereldbeker eindstryd.

n Paar van sy beslissings was skokkend gewees,hoekom moet jy vir so man lynregters gee vir hulp as hy nie na hulle luister nie.

Maar ai hierdie jong Bulle span gaan nog groot geskiedenis maak hierdie manne speel totale rugby en dit is baie mooi om na te kyk.
Aan Frans en jou span wat hard gewerk het met die manne in die afseisoen julle gaan groot vrugte pluk julle nuwe metode van oefen het hierdie jong manne fisies sterk gemaak.

Ek weet dit is nog baie vroeg in die seisoen baie dinge kan nog gebeur maar hou ons dop.

Weereens baie geluk Bulle met n baie mooi oorwinning.
Posted by Bloubul10 on 05 March 2012 08:05
27
Welkom terug Wynand! Great game!
Posted by FRANNABUL on 04 March 2012 12:19
26
Cheaters se ou laai, as hulle begin verloor wil hulle baklei. Sefs Brussouw en Strauss?? Seker maar frustrasie. Cheatahs, koop so lank 'n boot, baie van julle gaan volgende jaar in PE speel....
Posted by FRANNABUL on 04 March 2012 11:59
25
Bennie Strydom , ek dog ons gaan verloor??
Posted by FRANNABUL on 04 March 2012 11:57
24
Melbourne Rebels lock Adam Byrnes has been found guilty of eye gouging Waratahs centre Tom Carter in their Super Rugby match on Friday and suspended for ten weeks.
Posted by Stapper on 04 March 2012 11:16
23
Francois Hougaard has pleaded guilty to a dangerous tackle on Robert Ebersohn and has been banned for one week, which means that he will miss the Bulls' match against the Blues on Saturday.
Posted by Stapper on 04 March 2012 11:09
22
Wat altyd die werklike toets van krag was (skrum) is nou 'n waas van tegniese sub-sub-subreels wat rugby ontsier.
As Steve Walsh bv die game geblaas het, sou DG moontlik glad nie gestraf gewees het nie maar WP Nel wel. Vergelyk gerus Walsh/CJ en JP. Die ironie is almal blaas volgens die reels en Joubert het 'n moeilike game goed geblaas (behalwe Hougie se tackle).
Gaan terug na "as dit nie gevaarlik is nie, is dit wettig".
Posted by Bloubosvelder on 04 March 2012 09:13
21
Baie goeie game almal het my verbaas. J Potgieter was n yster. Gaan rugby nou begin n soft sport raak? Hougaard is a big loss. FLip was ok maar staan onnodige strafskoppe af.. Wil nog graag vir Odongo in die span sien, dink hy en J Potgieter moet roteer word.
Posted by Nitronic on 04 March 2012 08:48
20

Baie goeie wen Bulls maar ai die disciplne. Franscios gaan seker so 2 weke geskors word en ons moet die Blues speel. Ons enigste swak punt is die skrum loskop kant. Dean Greyling staan elke game 4 strafskoppe af en hy sukkel. Ons moet nou vir Dawie Steyn n kans gee hy is n baie sterker skrummer. Hy het groot name velede jaar stukkend geskrum vir die Pumas en after all ons het hom gekoop en hy verdien n kans. Dean speel goed in general maar die stormer het die Sharks pap geskrum en ons het teen die sharks ook gesukkel in die skrums. Anders moet ons net verbeter ons nie die balle in kontak te verloor nie. Ons moet nog baie sterker spanne speel maar dit lyk glad nie sleg nie so ver. Hou so aan
Posted by Bull perd on 04 March 2012 08:24
19
Baie geluk manne, nou vir die Blues. Dink net Hougaard se rooi kaart moes n geel kaart gewees het.
Posted by langslang on 04 March 2012 07:13
18
MY BLOED IS BLOU!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 04 March 2012 02:55
17
People try to take my soul away, but I don't hear the rap that they all say. They try to tell us we don't belong, that's alright, we're millions strong… Crazy Crazy Nights – Kiss
Posted by Jimmy on 04 March 2012 02:51
16
Hey little sister what have you done, hey little sister who's the only one. Hey little sister who's your superman hey little sister who's the one you want…. White Wedding – Billy Idol

Posted by Jimmy on 04 March 2012 02:42
15
Hey little sister what have you done, hey little sister who's the only one. Hey little sister who's your superman hey little sister who's the one you want…. White Wedding – Billy Idol

Posted by Jimmy on 04 March 2012 02:42
14
She's got a smile that it seems to me reminds me of childhood memories, where everything was as fresh as the bright blue sky…. Sweet Child O’ Mine – Guns N’ Roses
Posted by Jimmy on 04 March 2012 02:40
13
I got to have a shot of what you got is oh so sweet. You got to make it hot, like a boomerang I need a repeat. Gimme all your lovin', all your hugs and kisses too…. Gimme All Your Lovin’ – ZZ Top
Posted by Jimmy on 04 March 2012 02:39
12
I get up, and nothing gets me down. I like to jump and then go round and round. And I know just how it feels you've got to roll with the punches to get to what's real… Jump – Van Halen
Posted by Jimmy on 04 March 2012 02:36
11
Once upon a time not so long ago, Tommy used to work on the docks. Union's been on strike he's down on his luck...it's tough, so tough… Livin’ on a Prayer – Bon Jovi
Posted by Jimmy on 04 March 2012 02:34
10
Skitterend ... en die jong span begin nou eers. Daar gaan beslis nog super trofees en cc kom. Simpatie vir Potgieter maar dit wys net weereens daar was beslis bokke in laasjaar se groep wat nie daar moes wees nie , Brossow was maar een , biekie lig in die broek , of hy het teveel by Schalk Burger geleer. Hy het soos n Kamikaze Pilot in Potgieter in geduik. Daarvoor wen hy die eerste prys " 2 jaar kontrak by die Chieters"

Net een vraag ... Nou waar is die bleddie pienk truie ... Sou wragtig die score wou gesien het met hulle in pienk .... of nee wag ... die blou trui is funky
Posted by Baya Blou Bul on 04 March 2012 00:09
9
Dankie Bulls - ek voel baie bevoorreg om myself as een van julle ondersteuners te ag. What a feeling.....!!!!
Posted by Little Blue Bull on 03 March 2012 23:54
8
Disiplinere prosedures het verander. As 'n speler nou binne 'n bepaalde tyd (so iets soos 4 uur na 'n wedstryd) skuld aan die oortreding erken kom hy in aanmerking vir 'n verkorte skorsing.

Francois Hougaard se oortreding is 'n 3 na 4 weke skorsing. As hy skuld erken kan dit na 2 weke verminder word.

Ek glo hy het net een opsie.
Posted by Stapper on 03 March 2012 23:52
7
ja nee, bakgat ouens! Ek was verniet bang.

Word Hougie definitief geskors? Of kan hy nog wegkom?

Potgieter se kaart het vir my harsh gelyk, maar Brussouw wat in hom vas gehardloop het as enige iets anders.
Posted by Bennie Strydom on 03 March 2012 23:26
6
Baie geluk Bulle, dit was 'n goeie een, bou daarop voort.
Vaste vyf was skitterend en die res het gevolg.
Oor Hougie se duikslag: ja, gevaarlik en verdien 'n geelkaart, maar nie die rooie nie. Hy het die ou nie geboor nie, en Ebersohn het op sy sy geval.
Hoop regtig die Bulle se bestuur/regspan wys daarop, want die rooi kaart is meer as genoeg straf reeds, hulle moet nie 'settle' vir 'n week of twee verbanning nie. Ons het Hougie nodig teen die Blues.

Een kritiek: Jacques P speel kliphard en met groot passie, maar hy sal meer versigtig moet wees, teen 'n beter span sou daardie geelkaart ons baie gekos het.
Posted by bendiebul on 03 March 2012 22:40
5
Manne vd wedstryd was Chillie, ZK en Hougie.
Grap vd wedstryd was Brussouw-hy moet begin speel en ophou strafskoppe melk in die skrums.
Posted by Bloubosvelder on 03 March 2012 22:23
4
Craig joubert: What did you see?
AR: No 9 lifted the player and put him down safely.
CJ: So that's a red card then.
Goeie game CJ maar jy het hierdie een verkeerd gehad!!
Posted by Bloubosvelder on 03 March 2012 22:21
3
Soeter as die soetste!!! Welgedaan Bulls. Dit was uitstekende rugby! Die grootste anti-Bulls ondersteuners het vandag besef dat hierdie span rugby kan en wil speel. Flip en Zane het 'n slag soos Bokke gespeel. Die ewige stry oor Brussouw vs Stegmann - vandag was Stegmann die wenner (in 'n wenspan). Chiliboy speel al hoe beter en hy en Strauss is na week 2 voor Bismarck. Pierre was ook meer sigbaar vandag.

Hougaard was skerper vandag op 9 en hopelik kry hy net 1 week - AS dieselfde maatstaf vir die Bulls geld. Ek sou graag Hougaard op vleuel gespeel het teen die Blues.

Ek hoop van harte die Bulls kan met dieselfde passie speel vs die Blues volgende week. Dié game sal 'n goeie aanduiding wees van hoe goed die 2012 Bulls regtig is.
Posted by James Bond on 03 March 2012 21:39
2
Chilli begin goeie spel lewer!! Mooi so Bulle!!!
Posted by Frik on 03 March 2012 20:33
1
Nie veel mense het hierdie uitslag verwag nie. Die bonuspunt was baie belangrik.
Posted by Stapper on 03 March 2012 19:58
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls from Free State Stadium.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
6 Maart. Henri Bantjes
6 Maart. Marius Delport
6 Maart. Kosie van Vuuren
8 Maart. Gerrie Bester
8 Maart. Koedoe Pretorius
8 Maart. Frikkie Spangenberg
9 Maart. Keegan Fredericks
9 Maart. Ruan Snyman
9 Maart. Frans Weitsz
10 Maart. Rein Lombard
10 Maart. John Mametsa
10 Maart. Kobus vd Walt
11 Maart. Bêrend Botha
11 Maart.
11 Maart. Christo Wagenaar
11Maart. Ferdi Venter
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour