Vodacom Bulls move to top of log
04 March 2012

The Vodacom Bulls scored the first four-try bonus point of the season on local soil in Bloemfontein on Saturday as they beat the Toyota Cheetahs 51-19 to move to the top of the table after two weeks of Vodacom Super Rugby action.

In the process, Springbok flyhalf Morné Steyn followed in the footsteps of Dan Carter and Stirling Mortlock to become the first South African and third player overall to reach 1 000 Vodacom Super Rugby points.

Also on Saturday, the DHL Stormers kept The Sharks tryless for a third successive game and even though they also failed to cross the tryline, the team from Cape Town still won this coastal derby, 15-12, at DHL Newlands.

On Friday evening in Johannesburg, a late Hurricanes penalty goal broke the MTN Lions’ hearts as the visitors from New Zealand left South Africa on the back of a 30-28 victory. Both teams scored three tries each.

Note: By clicking on the score-lines below, you will be routed to the statistical breakdown for that specific match on www.sarugby.co.za, where team line-ups, replacements and run of play can be found.

Toyota Cheetahs 19 Vodacom Bulls 51

Despite finishing the game with only 13 players, the Vodacom Bulls outscored the Toyota Cheetahs by six tries to one at the Free State Stadium in Bloemfontein to record the first four-try bonus point on South African soil of the 2012-season.

It was the second biggest victory for the Vodacom Bulls over their opponents from Bloemfontein. The biggest of their eight wins over the Toyota Cheetahs came in the Free State capital in 2008, when the team from Pretoria won by 60-20. In 2010 the Bulls also scored 51 points, but then they conceded 34.

The Vodacom Bulls were ahead by 31-12 at the break and built their victory on a massive forward onslaught. Both props, Dean Greyling and Werner Kruger, scored tries, while fullback Zane Kirchner crossed for a brace.

In the second half, scrumhalf Francois Hougaard was sent off with a red card for a tip tackle and flanker Jacques Potgieter got a yellow card for a shoulder charge, but that did not break the Vodacom Bulls’ momentum.

Bulls flyhalf Morné Steyn contributed 21 points, which saw him become the first South African and third player overall to reach 1 000 Vodacom Super Rugby points. The Bok pivot is now on 1 012 points.

Scorers:

Toyota Cheetahs – Try: Adriaan Strauss. Conversion: Johan Goosen. Penalty goals: Goosen (4).

Vodacom Bulls – Tries: Dean Greyling, Werner Kruger, Bjorn Basson, Zane Kirchner (2), JJ Engelbrecht. Conversions: Morné Steyn (6). Penalty goals: Steyn (3).

MTN Lions 28 Hurricanes 30

DHL Stormers 15 The Sharks 12

Other results – Round 2:

Chiefs 29 Blues 14 (Hamilton)

Rebels 19 Waratahs 35 (Sydney)

Highlanders 27 Crusaders 25 (Dunedin)

Reds 35 Force 20 (Brisbane)

Vodacom Super Rugby Logs – Round 2

 

Combined Log

Pos

Team

P

W

D

L

PF

PA

PD

TF

TA

BPts

Pts

1

Vodacom Bulls

2

2

0

0

69

32

37

6

2

1

9

2

Reds

2

2

0

0

60

41

19

3

4

0

8

3

Highlanders

2

2

0

0

50

43

7

5

3

0

8

4

DHL Stormers

2

2

0

0

54

38

16

3

2

0

8

5

Brumbies

1

1

0

0

19

17

2

2

1

0

8

6

Waratahs

2

1

0

1

56

44

12

6

2

2

6

7

Chiefs

2

1

0

1

48

37

11

5

3

2

6

8

MTN Lions

2

1

0

1

55

55

0

3

4

1

5

9

Crusaders

2

1

0

1

43

45

-2

3

5

1

5

10

Hurricanes

2

1

0

1

56

67

-11

5

6

0

4

11

Rebels

1

0

0

1

19

35

-16

1

4

0

4

12

Sharks

2

0

0

2

25

33

-8

1

0

2

2

13

Blues

2

0

0

2

32

48

-16

3

5

1

1

14

Force

2

0

0

2

37

54

-17

3

4

1

1

15

Toyota Cheetahs

2

0

0

2

44

78

-34

2

6

1

1

 

South African Conference

Pos

Team

P

W

D

L

PF

PA

PD

TF

TA

BPts

Pts

1

Vodacom Bulls

2

2

0

0

69

32

37

6

2

1

9

2

DHL Stormers

2

2

0

0

54

38

16

3

2

0

8

3

MTN Lions

2

1

0

1

55

55

0

3

4

1

5

4

The Sharks

2

0

0

2

25

33

-8

1

0

2

2

5

Toyota Cheetahs

2

0

0

2

44

78

-34

2

6

1

1

 

New Zealand Conference

Pos

Team

P

W

D

L

PF

PA

PD

TF

TA

BPts

Pts

1

Highlanders

2

2

0

0

50

43

7

5

3

0

8

2

Chiefs

2

1

0

1

48

37

11

5

3

2

6

3

Crusaders

2

1

0

1

43

45

-2

3

5

1

5

4

Hurricanes

2

1

0

1

56

67

-11

5

6

0

4

5

Blues

2

0

0

2

32

48

-16

3

5

1

1

 

Australian Conference

Pos

Team

P

W

D

L

PF

PA

PD

TF

TA

BPts

Pts

1

Reds

2

2

0

0

60

41

19

3

4

0

8

2

Brumbies

1

1

0

0

19

17

2

2

1

0

8

3

Waratahs

2

1

0

1

56

44

12

6

2

2

6

4

Rebels

1

0

0

1

19

35

-16

1

4

0

4

5

Force

2

0

0

2

37

54

-17

3

4

1

1

 

Top points’ scorers – Round 2

Player

Team

Tries

Conv

Pen

Drops

Tot

Mike Harris

Reds

0

3

13

0

45

Morné Steyn

Vodacom Bulls

0

6

8

1

39

Elton Jantjies

MTN Lions

0

2

11

0

37

Beauden Barrett

Hurricanes

1

2

9

0

36

Johan Goosen

Toyota Cheetahs

0

2

9

1

34

James Stannard

Force

2

2

6

0

32

Johan Pietersen

DHL Stormers

0

3

8

0

30

Tyler Bleyendaal

Crusaders

0

2

8

0

28

Aaron Cruden

Chiefs

0

4

5

0

23

Daniel Halangahu

Waratahs

0

4

5

0

23

Patrick Lambie

The Sharks

0

1

6

0

20

Michael Hobbs

Blues

0

1

5

0

17

James O`Connor

Rebels

0

1

4

0

14

Chris Noakes

Highlanders

0

2

3

0

13

Lima Sopoaga

Highlanders

0

3

2

0

12

 

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
42
@37 Netblou stem met jou saam. Al wat die TMO moes doen is om sy eie diskresie te gebruik het en vir hom gesê het van die dubbel movement.

Ek onthou 'n wedstryd in laasjaar se CC waarin die wp 'n drie gedruk het na 'n vorentoe pass van 'n myl. Ek kan nie die ref se vraag aan TMO onthou nie, maar die TMO het geantwoord dat die grounding fine is, maar toe gevra of die ref iets wil weet voor die drie gedruk is waarop die ref "ja" geantwoord het. Hy het hom toe meegedeel dat daar 'n duidelike forward pass was en die drie is toe nie toegeken nie.

Albie het buite die reël opgetree, maar deur hulle diskresie te gebruik is die regte uitslag bereik.

Niks het die TMO van Saterdag gekeer om aan CJ te sê dat daar ;n tweede beweging was voor die tyd nie.

Posted by Old Blue Eyes on 05 March 2012 15:00
41
Het julle daai tekkel gesien van Jacques Potgieter op Brussouw. Magtag hy het hom van my TV screen af geloop. Brussouw het nog so lekker met die bal gehol en to kadwa lê hy. Dit was die geelkaart werd, want daai Brussouw is soos 'n lastige vlieg
Posted by Bomskok on 05 March 2012 14:55
40
Daar is beslis verdagmakery (dankie hiervoor) teenoor die Bulle in die media. Na laas naweek was dit owee ons spel patroon en skop ...... ens. Vernaam ou Gawie ( Gavin Rich en sy maters). Snaaks die Stormers en Sharks het nie 'n drie gedruk nie ... nou is dit 'n wen is 'n wen! Selfs die TV ouens is vol strooi oor die Bulle. Anyway die naweek was 'n lekker klap vir hulle. Terloops tjoepstil hier innie Kaap.
Wel gedaan Bulle! Lekker om 'n Bul innie Kaap te wees. Weet ons gaan nog moeilijke games kry maar toewyding en attitude is g8! Jammer oor Hougie se rooie! Verstaan nie hoekom hy nie 'n geel met 'n wit geklry het nie!
Posted by pietieinniekaap on 05 March 2012 14:45
39
@34 sorry
Posted by Old Blue Eyes on 05 March 2012 14:40
38
Dankie Frannabul @ 35.
Posted by NETBLOU on 05 March 2012 14:36
37
Terug na refs. Hulle vermoëns is verdag. (weet nou nie van verdagmakery nie - het nie verlede week se definisie gesien nie) Weet nie of hulle op senuwees is oor moontlike kritiek wat kan kom of wat. Ek hoor wat iemand reeds verduidelik het oor vraag van ref. Maar verlede jaar het `n TMO hom wel uitgespreek en ref het dit aanvaar en toegepas. En regverdigheid het geseëvier. Ek verstaan dis die reël, maar reëls is tog veranderbaar. Kan julle indink die bohaai as daai drie van Dean Bulls laat wen het!
Posted by NETBLOU on 05 March 2012 14:34
36
Netblou, in 'n normale week as hulle die Saterdag speel, oefen hulle Maandag, Dinsdag, Woensdag. Donderdae het hulle af en Vrydae is die Kapteins oefening!
Posted by FRANNABUL on 05 March 2012 14:31
35
Kan mens oefening bywoon. Sal dit nogal graag wil doen. Is daar iewers `n skedule van dae, tye, plek beskikbaar. Maar hulle oefen seker nie eintlik Maandae en Vrydae nie - al wanneer ek sal kan gaan kyk.
Posted by NETBLOU on 05 March 2012 14:27
34
Old Blue Eyes, stop asb onmiddellik die verdagmakery teen Stapper....... :)
Posted by FRANNABUL on 05 March 2012 14:26
33
Ag hel stapper moet tog nie so ernstig wees nie. Die lewe is seker 'n moerse las vir jou. As jy nou nog nie besef ek (en 'n paar ander bloggers ook) skeer net 'n bietjie gek met die "verdagmakery" ding nie, dan moet jy maar die tekortkominge by jou gaan soek.

hel, jy kan tog so sedig wees.
Posted by Old Blue Eyes on 05 March 2012 14:21
32
Bloumens @ 26 "Baie baie baie geluk BULLE!!! Dit was nou wragtig lekker!!!" Ek beaam.
Dit was nou lekker om te sien hoe die Bulls die kontak gedomineer het soos net hulle kan.
My mening oor hier en daar:
Wynand was goed het ook altyd gedink hy is beter Nr13 as 12. Kombinasie met FV was goed. Sadie sal nie net kan terugstap nie, hy sal moet tjol!
Zane ek wonder of hy hierdie blog gelees het want hy was heelwat beter op aanval, bal uitgegee. Partykeer egter weg van sy support gehol en bal afgestaan.
Jammer FHougaard oor rooikaart maar ek wonder of FLudecke nie net partykeer die ander reserwe vleuels ook kans moet gee nie - JJ Engelbrecht gaan nie slegter wees nie!
Jaques Potgieter was strate beter as vorige week. As hy nog meer gaan fokus op wat hy doen in aanval en crash tackles, dan gaan hy 'n bielie word.
Chiliboy wys hy is 'n Bulls haker uit en uit.
Dean Greyling is 'n uitstekende baldraer en verdegiger, maar hy moet meer lief raak vir skrum. Staan heelwat strafskoppe af. Het gewonder of FL, as rotasie, nie vir Dawie Steyn 'n kans moet gee, veral teen span met sterk skrum en jaag dan vir Dean in 2de helfte op.
Trots Bull!!!
Posted by Paarlbul on 05 March 2012 13:29
31
@ 11. Ek het al verlede week die definisie van verdagmakery gegee. Ek het ook 'n voorbeeld gegee hoe dit gebruik word. As jy nog steeds daarmee sukkel, gaan soek die tekortkominge by jouself.

Net terloops, lees post 12 van Bendie. Dis 'n goeie voorbeeld hoe kritiek korrek gelewer behoort te word.

As jy wil weet of Francois Hougaard stadiger is, gaan na 'n oefening en vra homself. Spoed van die spelers is in die af seisoen gemeet.
Posted by Stapper on 05 March 2012 13:23
30
#26, stem saam Bloumens - meisiekind is vir my ook beter op 13 as 12.
Posted by zet on 05 March 2012 13:14
29
@23 en 22, Dis is hoe dit gaan. Almal het die bulle afgeskryf voor die seisoen en nou dat ons die lesse uitdeel begin jy sulke kommentaar kry.

Hy besef net nie hoe gat hy sy naam maak nie, want sy ou spannetjie kon nog niks regkry nie.

Hulle is so verfoeilik ek kry hulle eintlik jammer.
Posted by Old Blue Eyes on 05 March 2012 13:14
28
Dean Greyling het die bal op die grond gespeel voor die doellyn. Dit is 'n strafskop. Die TMO mag slegs besluit wat agter die doellyn gebeur. Wat voor die doellyn plaasvind was die skeidsregter se beslissing en die TMO kon dit nie verander het nie.
Posted by Stapper on 05 March 2012 13:11
27
What a lekker match on Saturday - you guys are playing like such superstars. I think this weekend against the Blues is going to shut everyone up for real now and make them realise that this is not a team that "needs two years to rebuild" or any of that nonsense - I am so so proud to be a Blue Bulls fanatic. Just worried about a wounded Blues backlash. Gotta beat them boys - GO BULLS !!
Posted by BullsRbest on 05 March 2012 13:10
26
Baie baie baie geluk BULLE!!! Dit was nou wragtig lekker!!!
Flip ek is trots op jou!!! Jy het jou kritici stil gespeel!!

Ek sê nog altyd Wynand is `n 13. Baie goeie game gehad, die Eberson mannetjie het redelik verdwaal gelyk!
Posted by Bloumens on 05 March 2012 12:59
25
Terug na hoe dit begin is .... "try or no try" ... en die TMO kan dan toelig hoekom.

Posted by Bennie Strydom on 05 March 2012 12:32
24
Die hele manier waarop die ref vir 'n TMO iets moet vra is crap. Die veiligste is om net te laat kyk en as die TMO enige iets kan sien moet hy dit noem. Hoe die ref vra moet nie bepaal of dit 'n drie is of nie, wat actually gebeur het moet bepalend wees.
Posted by Bennie Strydom on 05 March 2012 12:27
23
22 - Lyk my die haat vir die bulle raak net al hoe erger..........mooi so, ons doen dan iets reg.
Posted by Blou Spike on 05 March 2012 12:16
22
Kyk wat skryf 'n shark ondersteuner op R365:

"Can't wait for this coming weekend, looking forward to watching the bulletjies get a lesson in how to play proper rugby. GO BLUES!!!!!!!. Sharky Andrew"

Laat dit vir ons 'n motivering wees.
Posted by bendiebul on 05 March 2012 11:52
21
Baie geluk Bulle! Skitterende wen. En met so `n wen is almal uitblinkers.
Frannabul #5, jy is heeltemal reg oor grootmeneer Craig Joubert se vraag, nadat hy gesê het "give me a reason not to award the try", het hy bygevoeg "was the ball lost forward or not grounded?" Hy het defnitief die verkeerde vraag/vrae gevra. Dit is waarom Meeuwesen gevra het "are you sure about the question". Ek stem ongelukkig ook nie saam met bloukaap nie, dit moes myns insiens beslis `n strafskop teen die Bulle gewees het.
Dit is natuurlik maklik om nou te sê dit is water onder die brug en het nie `n invloed op die wedstryd gehad nie. Maar dit is nie die punt nie. Dit gaan daaroor dat ons "beste skeidsregter" `n blatante fout gemaak (soos met FH se rooikaart) en myns insiens heeltemal te arrogant geword het. Maar nou-ja, dit is seker geskiedenis.

NOU DIE BLOU!!!!!!!!!
Posted by Rifrug on 05 March 2012 11:06
20
Bennie Strydom, jy was nie net verkeerd nie, jy was eintlik van die pad af.
Posted by bloukaap on 05 March 2012 10:52
19
Bennie dom, ek sien jy het gepost dat jy verniet bang was, ek sien nie dat jy gepost het dat jy verkeerd was nie..... :) Never mind! Ek was self verras, gedog ons sal met so 15 punte wen , nei so ver nie!
Posted by FRANNABUL on 05 March 2012 10:50
18
Wulf & Kaino uit die Blues, maar Venter sal sy hande vol hê met Nonu en Weepu begin waarskynlik op 10.

Mens weet nooit met daai span nie. Op hulle gevaarlikste net wanneer hulle op hulle slegste lyk.

Dink ook ons moet "back to basics". Hou hulle op die agtervoet, forseer die foute en laat Morne die penalties convert. Niks fancy nie, ouens.
Posted by Bennie Strydom on 05 March 2012 10:49
17
Myns insiens was daar nie twee bewegings nie, die kykweer maak die spoed van die oordrag ook te stadig, op die veld was die spoed anders. Twee bewegings sou beteken:

dean het met sy heupe/bene beweeg - hy het bloot die bal met sy arms oorgedra. die video opname wys nie twee bewegings nie, maar bloot Dean wat sy arms gebruik.

Nie een Cheetah speler het aan die bal geraak ten tyde van die losskrum nie, dus kon hy dit nog speel. Ek dink dis ook hoe die speler reageer het.

Dis die enigste rede hoekom ek dink Craig Joubert sy vrae so spesifiek gestel het.

Omdat die telling so groot was sal so 'n drie dalk nie die nodige reaksie ky wat sommige soek nie, maar in 'n wedstryd waar die verksil tussen wen en verloor 5 punte kan wees, sal dit groter konsternasie veroorsaak.
Posted by bloukaap on 05 March 2012 10:48
16
Ek dink ons moet teen Blues terug gaan na kick en chase game. Hulle is te gevaarlik om 'n oop game te speel!
Posted by FRANNABUL on 05 March 2012 10:46
15
Frannabal, wakker word... ek het al lankal gepost dat ek verkeerd was.
Posted by Bennie Strydom on 05 March 2012 10:45
14
Bennie Strydom, dog ons gaan verloor die naweek.... :)
Posted by FRANNABUL on 05 March 2012 10:43
13
#5 Bassie se drie was dalk 'n drie, maar GEEN MANIER daai drie van Greyling was 'n drie nie. Massive misverstand tussen die TMO en ref daar. Dit is so duidelik 2 bewegings.

All square?

Oor die algemeen nie 'n goeie advertensie vir die TMO system nie.



Posted by Bennie Strydom on 05 March 2012 10:34
12
Baie goeie en belangrike wen, nou vir die Blues. Dinge wat nog pla en aan gewerk moet word:

1. Dean se bindwerk is nie reg nie, of is al die refs verkeerd ? Teen moeiliker en beter spanne kan ons nie al daardie strafskoppe bekostig nie.

2. Kaarte, ons moet kyk vir dissipline, gaan dit ook nie kan bekostig teen beter spanne nie.

3. Hantering/afronding, maar ek glo dit sal al beter word soos die seisoen vorder.

So die komende naweek is ons nog sonder Dewald, Arno, Hougaard en Sadie, dan 'n week rus en dan is die span volledig (as daar nie komende saterdag beserings is nie). As ons die een teen die Blues kan wen, kan ons nie vir 'n beter begin gevra het vir die seisoen nie.

Sterkte Bulle vir die week wat voorlê, maak dit 'n grote.
Posted by bendiebul on 05 March 2012 10:05
11
So gepraat van verdagmakery. Het julle ook opgelet dat tydens die voorskou saterdag met Vic en "Vet- die cheetas gaan die een vat" Kobus, het supersport al die hootepunte van Goosen en die cheetas gewys van hul verloor teen die lions. Toe dit by die bulle kom, wys hulle al die laagtepunte van die bulls se wen teen die sharks. Al Morne se misskoppe, al die noks en lynstane wat gemis is.

Stapper, dis nou wat jy verdagmakery noem!
Posted by Old Blue Eyes on 05 March 2012 09:49
10
Wonderlike game, en 1ste waar ons hoort. Dis hoe mens 'n sigaar in Ollie se hol opdruk!!!!!!!

daar is 'n hele paar aspekte wat nog lol soos die hantering en disipline, maar dit si goed wat nog sal regkom soos die ouens mekaar leer ken en die span begin "gel". As ek een van die spanne is wat nog teen die bulls moet speel sal ek bekommerd begin raak.

ek is een van die ouens wat vandag humble pie moet eet oor my kritiek teen Zane. Awesome game.

Flip begin ook meer sy vorm van 2010 terugkry, maar Juandre was stil.

Chille is besig om 'n punt te maak en Strauss was yster in 'n pak wat slae gekry het. Albei was beter as Bismarck.

Nie een van die sogenaamde "young guns" op 10 het iets gedoen om Morne te laat wakker lê oor sy plek in die Springbokspan nie en hy het ook niks verkeerd gedoen nie. Van die young guns was Jantjes die beste die naweek.

Spies was klein bietjie (regtig net 'n ou katspoegie) beter gewees as laasnaweek. Ek het niks teen die ou nie, ek is net van mening daar is beter 8 as hy in Pta. Dit gesê, nie een van die ander 8 in die land het iets gedoen om hom te lig uit die boktrui nie, sy kompetisie daarvoor is ook in Pta.

Ek wil nie met 'n verdagmakery begin nie, maar verbeel ek my of het hougie bietjie spoed verloor? Hy het 'n beter game as laas week gehad in elk geval. Hy het vinniger skoon gemaak.

Overall was dit 'n beter game as laas week gewees en die positiewe oorskry die negatiewe. As die span hulle foute kan uitstryk en begin gel, sien ek moeilikheid vir die ander.
Posted by Old Blue Eyes on 05 March 2012 09:42
9
@Buller ek wil jou net reg help daar is 2 vrae wat n skeidsregter kan vra dit is:
1)Can you please tell me if it's a try or no try-Dit is dan die TMO se werk om te kyk was alles geldig gewees soos plasing van die bal ens.
2)Can you please give me any reason not to award the try(Dit is waar die skeidsregter op die veld 100% seker moet wees alles is korrek)-Die TMO kan hier net kyk of die bal oor die lyn is en gedruk is geen ander rede nie-Dit is hoekom die TMO(Mnr Meuwensen)vir Joubert gevra het "are you sure about the question you asked"
So Joubert het gefouteer en nie Meuwensen nie.

Jy het jou 2 goedtjies net andersom gehad hoop jy verstaan nou!!

Groete.
Posted by Bloubul10 on 05 March 2012 09:35
8
@Franna#5. Daar was niks verkeerd met CJ se vraag nie. Hy het in die eerste plek gevra "Give me a reason not to award the try". Dit was JM wat verkeerd "gehoor" het. "try no try". CJ het weer gesê hy is tevrede met die "grounding" van die bal. JM moes vir CJ gesê het van die ongeldige plasing van die bal.
Wat die eerste "drie" aanbetref moes JM se antwoord eintlik "inconclusive" gewees het. Maar nou ja die telling gaan staan soos dit is, gelukkig hierdie keer in ons guns.
Posted by Buller on 05 March 2012 09:20
7
ek dink die Bulle se patroon ten verksillende spanne sal afwissel. ons het teen die sharks baie meer geskop as teen die cheetahs. wonder wat ons taktiek teen die blues gaan wees?

net baie bly ons het verlede jaar van Jano gkontrakteer.

Baie bly vir jj se part dat hy drie kon druk.

Posted by bloukaap on 05 March 2012 09:15
6
Baie goeie wen!! Daar wys hulle ons wat kan gebeur as daar nie so baie besit weg geskop word nie! Ek moet ook se dat die Cheetahs glad nie goed is nie, hulle het ernstige probleme, maar dit vat niks weg van ons goeie vertoning nie! Die Blues gaan ander uitdagings bring die naweek, maar ons gaan hulle klop! Ons voorspelers gaan te sterk wees vir hulle! GO BULLE GO!!!!!!!
Posted by Bullebakkies on 05 March 2012 09:02
5
Basson se 1 ste "drie" was 'n drie. Word wakker TMO, sy bene was op die tackler s'n en was dus nie uit nie!

Greyling se drie was nie 'n drie nie, Craig Joubert het verkeerde vraag gevra vir TMO.

Posted by FRANNABUL on 05 March 2012 08:50
4
Geluk Bulle. Julle is ysters.
Posted by Honibal on 05 March 2012 08:31
3
Ag wat kan n mens se met so wonderlike oorwinning van die Bulle.Ek is net vir een ding bang en dit is dat die man wat die fluitjie geblaas het ene Mnr Graig Joubert se kop besig is om groot te raak na die wereldbeker eindstryd.

n Paar van sy beslissings was skokkend gewees,hoekom moet jy vir so man lynregters gee vir hulp as hy nie na hulle luister nie.

Maar ai hierdie jong Bulle span gaan nog groot geskiedenis maak hierdie manne speel totale rugby en dit is baie mooi om na te kyk.
Aan Frans en jou span wat hard gewerk het met die manne in die afseisoen julle gaan groot vrugte pluk julle nuwe metode van oefen het hierdie jong manne fisies sterk gemaak.

Ek weet dit is nog baie vroeg in die seisoen baie dinge kan nog gebeur maar hou ons dop.

Weereens baie geluk Bulle met n baie mooi oorwinning.
Posted by Bloubul10 on 05 March 2012 07:54
2
"Note: By clicking on the score-lines below, you will be routed to the statistical breakdown for that specific match on www.sarugby.co.za, where team line-ups, replacements and run of play can be found."

Sorry, waar kliek n mens? Kan dit nie vind nie.
Posted by Las on 04 March 2012 21:52
1
Meeste punte is dmv strafskoppe. Die Bulle het ook die meeste driee gedruk.
Posted by Stapper on 04 March 2012 21:19
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls from Free State Stadium.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
6 Maart. Henri Bantjes
6 Maart. Marius Delport
6 Maart. Kosie van Vuuren
8 Maart. Gerrie Bester
8 Maart. Koedoe Pretorius
8 Maart. Frikkie Spangenberg
9 Maart. Keegan Fredericks
9 Maart. Ruan Snyman
9 Maart. Frans Weitsz
10 Maart. Rein Lombard
10 Maart. John Mametsa
10 Maart. Kobus vd Walt
11 Maart. Bêrend Botha
11 Maart.
11 Maart. Christo Wagenaar
11Maart. Ferdi Venter
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour