Gaming night in aid of wheelchair rugby
03 April 2012

VIVA LAS VEGAS!!

On the 19th of April, Loftus 200 is hosting a GAMING EVENING IN AID OF WHEELCHAIR RUGBY!

The Loftus 200 suite is situated on the North pavilion of Loftus Versveld and consists of 200 members. They have established a proud working relationship with Wheelchair Rugby (Northern Region) and will be hosting a number of fund raising events in their aid.

The first of these events will be a Vegas Themed gaming evening, taking place on Thursday, the 19th of April at the Waterkloof Golf Club. Tickets will be sold at R300,00 p.p. and includes dinner and 500 playing tokens. There will also be loads of prizes up for grabs! (Please note, this is a gaming evening and no real monetary value will come into play)

HOW THE VIVA LAS VEGAS THEME WILL BE INCORPORATED:

• 'Vegas Nights', a corporate team building company specialising in creating this Vegas theme, will administer the evenings' proceedings

• Each guest will receive an amount of 'Fun Money' already included in his/her ticket price.

• Once the 'fun money' amount is exhausted, players are encouraged to purchase additional amounts of 'Fun Money' – this additional cash will form part of the money donated to Wheel Chair Rugby

Challenge your work colleagues, friends and family and support a worthy cause in return!

Remember to bring your poker face along...

For Bookings contact:

Niki Visser

072 307 1896

niki@silvercrestevents.co.za

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
15
P12 . Hel, sou lekker gewees het eerder weer teen die reds as crusaders te speel ;).
Die saders is soos wp/stormers, speel altyd hul beste game teen die Bulle, ons sal moet wakker wees Saterdag.
Posted by Bloubosvelder on 04 April 2012 12:34
14
Blyblou, ek sou gesetlle het vir 17 elk!!
Posted by FRANNABUL on 04 April 2012 12:25
13
Franna, jy bedoel natuurlik Crusaders, Lions en Brumbies. Maar ek stem saam - ons moet dit nou 3 uit 3 maak voor die toer.

Met Eish - dit was natuurlik die BBM se keuse dat FL nie die Curriebekerafrigter is nie. So ek dink dis veronderstel om 'n voordeel te wees, want hoekom anders dit doen? Maar stem weereens saam - FL doen goed. Na ek die Stormers wedstryd weer gekyk het, weer besef dat die game netsowel na ons kant toe kon gaan - en as ons die span was wat met 3 gewen het, sou almal van ons heel ander emosies gehad het na die tyd.
Posted by Blyblou on 04 April 2012 12:12
12
Met Eish Ja , stem saam. Die span het sover almal verras. Belangrik vir ons om die volgende 3 games te wen voor ons toer: Reds, Lions en Brumbies!
Posted by FRANNABUL on 04 April 2012 11:53
11
Na al die emosie vd verloor teen die Stormers wil ek nog die volgende byvoeg. Ons moet ook onthou dat die Bulls die enigste span in die SA-groep is wat nie kontinuiteit geniet het wat afrigting betref nie. Allister, Naka, Plum en Mitchell kon net so voortbou op die Curriebeker. FL het nie dieselfde luuksheid gehad nie.

Verder het ons hierdie jaar ook relatief min vriendskaplike wedstryde gespeel en dit vat maar tyd en genoeg “realworld” wedstrydsituasies vir die spelers om aan te pas. Ek dink FL het ‘n uitstekende taak verrig om die span so vinnig reg te kry.
Posted by Met Eish Ja on 04 April 2012 11:46
10
Netblou, ek en jy wil die beste span kies maar die regering soek verteenwoordiging! Taai turksvy vir Heyneke!

Spartan, ek hou van Bismarck maar hy staan baie strafskoppe af. Persoonlik dink ek daar is nie veel te kies tussen hom, Chili en Strauss nie!

Wat Kolisi aan betref, hy is ene vir die toekoms. Dalk nog te gou om hom te speel maar hy gaan verseker binnekort daar wees!
Posted by FRANNABUL on 04 April 2012 11:46
9
Gaan dit oor rugby en wen/beste span of kleur. Skynbaar laasgenoemde. Kies die beste span/kaptein of hy nou etnies of pienk is (ek hou van die pink idee), I don't care. Wanneer gaan die minderwaardigheids gevoel tog ophou - seker nooit nie!! Dis om van te Luke.
Posted by NETBLOU on 04 April 2012 11:37
8
ek dink enige iemand wat nie saamstem dat bismarck die beste hakker in sa is nie ken nie rugby nie!!!!hy is ma net briljant!en kolisi springbok??????nee wat hy nog nie da nie!
Posted by Spartan on 04 April 2012 11:31
7
Blyblou dan moet bissie sy vinger uit sy gat begin trek en jol. Chillie en Strauss is op die oomblik beter as hy en dit is ook die mening van party sharkssupporters en kenners.

Of Chillie wel die beste kaptein is, is wel argumenteerbaar. Bismarck was verseker beter as Smit, maar op die oomblik is Chilli beter as hy en sal Chillie op meriete sy plek in die span verdien.

Ek dink na saterdag het Heyneke baie gemoedsrus in terme van sy springbokspan. Persoonlik dink ek sy moeilikste uitdaging gaan die kapteinskap wees.
Posted by Old Blue Eyes on 04 April 2012 11:19
6
Blyblou, het jy die berig gelees dat Heyneke aan race quotas moet voldoen? Rugby kon weg kom in Pieter De Vliiers se tyd omrede hy 'n coach van kleur was maar met Heyneke daar gaan die druk weer toe neem. Veral etniese swart spelers gaan 'n vereiste word!

Met Chili as kaptein en mense soos Mvovo en Kolisi is die match 22 kan Heyneke al klaar 'n paar punte wen!
Posted by FRANNABUL on 04 April 2012 10:44
5
Frannabul #4 - Daai is nou 'n rumour wat Bissie verseker nie sal geniet nie! Hier kom die laaste 4 jaar van voor af. As Heyneke dit doen, hoop ek hy's oortuig dat Chili die beste haker en leier is wat ons het. Ek self dink hy speel regtig goed die jaar - maar ek sou tog vir hom en Bismarck wou afwissel - wat min sal gebeur as Chili kaptein is. En sal dit nie ook bietjie weird wees dat sy provinsiale kaptein onder hom speel in die Bokspan nie?
Posted by Blyblou on 04 April 2012 10:39
4
Klip in die bos: Ek dink daar is 'n goeie kans dat Heyneke Meyer vir Chili Bok kaptein gaan maak......
Posted by FRANNABUL on 04 April 2012 09:50
3
Ek persoonlik dink Juan gaan nie weer speel nie. Vroeg volgende jaar sal daar 'n berig wees dat hy sy stewels ophang.
Posted by FRANNABUL on 04 April 2012 09:49
2
Hierdie is soortgelyke besering as die van Derick Hougaard.

Springbok and Cheetahs flank Juan Smith has taken an indefinite break from rugby due to an ongoing Achilles injury. The 30-year-old told the Volksblad newspaper in an exclusive interview that he won't play rugby this year.

Derick is nou al vir twee jaar aaneen beseer. Juan loop dieselfde pad.
Posted by Stapper on 04 April 2012 08:56
1
EERSTE SOOS DIE BULLE SAL WEES !!!!!
Posted by Bl@de Runner on 04 April 2012 08:40
VIDEO
Highlights of the Vodacom Super Rugby match between DHL Stormers and Vodacom Bulls DHL Newlands Stadium, Cape Town.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
2 April. Danie Clifford
3 April. Carl Basson
3 April. Piet Boer
3 April. Norman Jordaan
3 April. Willie Storm
4 April. Marius Coetzer
4 April. Pieter Nel
4 April. Peet Vorster
5 April. Vic Booyens
5 April. Frikkie Cronjé
5 April. Hennie Daniller
5 April. Sarel Fourie
5 April. Piet Pike
5 April. CJ Stander
5 April. Kalafo Tlailane
6 Maart. Archer Dames
6 Maart. Archer Dames
6 April. Leon Esselen
6 April. Marius Goosen
6 April. Francois Hougaard
6 April. Johann Schütte
6 April. Jaco vd Westhuyzen
6 April. Thinus v Niekerk
7 April. Charl Potgieter
7 April. Thys Stoltz
8 April. Ettienne Botha (Oorlede)
8 April. Dirk de Vos
9 April. Tjaart Coetzee
9 April. Kerneels Erasmus
9 April. Charles Rossouw
9 April. Bennie v Huyssteen
JOIN US ON FACEBOOK