Vodacom Bulls stay the same for Crusaders
04 April 2012

There will be no changes to the line-up of the Vodacom Bulls to play the Crusaders at Loftus Versfeld on Saturday.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke could name the same starting line-up for the third week in a row and with clarity on Willie Wepener’s injury now available, again picked Bongi Mbonambi as back-up hooker.

“Willie is suffering from a virus that attacks his facial nerves and will be out of action for between three weeks and even up to three months. It is a great pity for him, but unfortunately there is no instant cure. We back Bongi to be an able replacement as he is a product of our junior structures. “

Mbonambi could earn a first ever Vodacom Super Rugby cap if he gets a run. The 21 year old is a regular starter in the Blue Bulls Vodacom Cup team.

Ludeke said his side will have to beat the Crusaders if they want to stay in the hunt.

“This is a very important one for us. A win would sustain momentum and our hard work, but a defeat could see us on the wrong side of the log. They are a team full of World Cup winning All Blacks, so we will have to be at our very best.”

The team to play the Crusaders (with Super caps): Zane Kirchner (59), Akona Ndungane (72), Johann Sadie (10), Wynand Olivier (91), Bjorn Basson (30), Morné Steyn (94), Francois Hougaard (33), Pierre Spies (77, c), Jacques Potgieter (5), CJ Stander (5), Juandré Kruger (5), Flip van der Merwe (39), Werner Kruger (63), Chiliboy Ralepelle (40), Dean Greyling (20). Replacements: Bongi Mbonambi (0)*, Frik Kirsten (7), Wilhelm Steenkamp (40), Arno Botha (2), Jano Vermaak (77), Louis Fouché (4), JJ Engelbrecht (5).

* First cap
Milestones:
?Morné Steyn is the leading South African point scorer in Super Rugby ever and could extend that record. He has scored 1046 points (10 tries, 186 penalties, 186 conversions and 22 dropped goals) this far.
?Wynand Olivier is the most experience South African centre in Super Rugby and will play in his 92nd match. ?Bongo Mbonambi will earn a first Super Rugby start if he takes the field. The former St. Albans pupil played for SA Schools and SA u.20’s as a junior.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
52
Ou Bennie ek was by die game joun asshole ,duidelik kyk jy in n streepbril vas.Droom voort jy sal eendag wakker skrik.Hier praat manne nie muise nie
Posted by Anti Province on 05 April 2012 15:25
51
die dink met ou bennie, is hulle weet hulle dae is getel, die dromers lyk elke jaar of hulle gaan iets doen dan neek hulle uit die bus. met al die strafskoppe wat die bulle af gegee het iets so 14 kon die dromer net 20 aan teken. lol bennie jy moet maar hard bid om die dromer te kry waar n nuwe jong bulle span is.
Posted by maxwax on 05 April 2012 15:03
50
Ja realy. Gaan hou naweek of iets maar klim net van ons blok af.
Posted by Bull perd on 05 April 2012 14:16
49
Gaan slaap in die kaap jy raak nog vervelig.
Posted by Leslie on 05 April 2012 14:12
48
Dis opmerkelik dat die Blues, wat so swak is, hulle enigste wen op Loftus behaal het. Wat sê dit van die Bulls?
Posted by Bennie Strydom on 05 April 2012 14:00
47
Leslie, vanaf http://www.superxv.com/news/super15_rugby_news.asp?id=34569 is dit die volgende:

Match No .48: Bulls v Crusaders
Date Saturday 7 April
Venue : Pretoria
Kick Off local: 17:05
Referee: Jaco Peyper
Assistant Ref 1:Pro Legoete
Assistant Ref 2:Tiaan Jonker
TMO:Gerrie Coetzee
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 05 April 2012 13:13
46
Sien Richie is terug vir die Saders teen die Stormers. Hy maak n groot verskil. Sal sien hoe vaar hulle. Vir nou is hulle ons problem wat ons hopelik kan oor kom.
Good luck Bulls ons kort bietjie. Weet iemand wie die ref Saterdag is?
Posted by Leslie on 05 April 2012 12:43
45
Go Bulls!!!!!! Win like you did against the reds, We want other high score!!!!!
Posted by maxwax on 05 April 2012 09:15
44
Come on boys you can beat them with ease ! GO BULLS !!!
Posted by BullsRbest on 05 April 2012 09:08
43
my laaste punte oor saterdag, kom ons se dat die bulle het af gerond in die eerste 40 minute en het twee driee gedruk, wat sou ons nie kon doen teen die stormer in die laaste 40 minute. hoe kan 'n span sy defence beter maak as jy driee teen hulle druk, kyk hoe verspreid was hulle toe Olivier die tweede drie druk. lol. Plane and simple hulle was dond... gelukkig!!!!!
Posted by maxwax on 05 April 2012 08:38
42
My telling vir Saterdag:

Bulle 36 - 21 Crusaders
Posted by Taurus67 on 05 April 2012 08:38
41
Hi Almal, ignoreer vir Bennie, sy van se alles, hy hou van "stry" maar hy bly "dom". Tipies stormer (spoeg spoeg) ondersteuners, weet maar min van rugby af maar wil ook 'n eier le. Hulle sal nou begin stil raak want van hier af ken hulle net een pad en dit is af op die log.
Bulle gaan ons weer trots maak hierdie naweek, ek het so 'n gevoelte in my.
Go Bulls !
Posted by Taurus67 on 05 April 2012 08:35
40
Weet Bennie dat die beste span saterdag verloor het. nie dat ons swak was nie, maar dat ons wou wys dat Bulle driee kan druk teen die "beste" defence. lol Wel ons het 2 teen hulle gedruk. dink daar aan as morne nie kante toe gegaan geskop het, maar erder vir die drie punte gegaan en sit ons die 2 skoppe wat mis was by dan was die score 32- 20, so wie was die beste op die dag. Ons kon wen, maar het gewys dat ons kan deur die defence gaan om driee te druk.
Posted by maxwax on 05 April 2012 08:27
39
Terug by die rugby: Ek dink as altwee spanne op hul beste is behoort ons te wen. Soos Frans gese het, ons moet net meer akkuraat wees en g'n onnodige strafsoppe afstaan nie.

Hougie moet ook net minder gretig wees, hy speel goed maar hy maak baie foute want hy probeer te hard, wat 'n goeie ding is want dit wys sy hart is in die game.
Posted by Ho3n3r on 04 April 2012 22:44
38
Vir Oom Oupa Bennie Strydom - vanaf Wikipedia: "In Internet slang, a troll is someone who posts inflammatory,[2] extraneous, or off-topic messages in an online community, such as an online discussion forum, chat room, or blog, with the primary intent of provoking readers into an emotional response[3] or of otherwise disrupting normal on-topic discussion.[4] The noun troll may refer to the provocative message itself, as in: "That was an excellent troll you posted"."
Posted by Ho3n3r on 04 April 2012 22:30
37
@36 LOL, hoe oud is jy?98?
Posted by Ho3n3r on 04 April 2012 22:27
36
Is dit nie teen die forum reëls om so te praat nie?
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 22:24
35
Weet julle wat is 'n 'Troll' op die internet? Well, dis wat Bennie is. En hulle is die beste om geignoreer te word.
Posted by Ho3n3r on 04 April 2012 16:47
34
Stormers moet maar lig loop om nie Saterdag hard groot toe te kom nie. Die 50-50 calls en luck was aan hulle kant verlede Saterdag. It's not going to happen in New Zealand
Posted by Leslie on 04 April 2012 16:44
33
@ 30, almal
Posted by Old Blue Eyes on 04 April 2012 15:32
32
Ai ou Bennie, ek kry mense soos jy se vrouens en vriende baie jammer. As mense nie met jou saamstem oor iets nie dan wil jy hulle begin vloek. Almal sien dinge anders, dis wat die lewe so great maak.

Bulle in pienk lyk nie te sleg nie, maar stem saam oor die broeke en kouse.
Posted by Blou Spike on 04 April 2012 15:14
31
Ignoreer die ploert. Tipies (soos `n sekere politieke party) probeer hy die aandag van sy eie platvoerse stellings aftrek deur die onderwerp te verander en anvalle te probeer maak.
Posted by Rifrug on 04 April 2012 14:57
30
Watter van die Crusader spelers is op julle short-list om die naweek met 'n bottel gegooi te word?
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 14:51
29
En slegs onopgevoede ploerte gebruik sulke taal op webbladsye.
Posted by Rifrug on 04 April 2012 14:45
28
#27 En die grootstes is die wat ander mense so noem.
Posted by Rifrug on 04 April 2012 14:41
27
Darem 'n groepie liggeraakte d*se hier bymekaar.....
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 14:38
26
@16, Ben hoe kan jy die aanname maak dat Heyneke voorkeur aan bulle sal gee. Het jy dieselfde aanname gemaak toe divvie aangestel is dat hy net spelers van die kolonie gaan kies.

So by the way; jou telling van 20 - 20 was toe amper in die kol saterdag.
Posted by Old Blue Eyes on 04 April 2012 14:35
25
@19 AP ek sal nou nie sê Craig Burden is beter as Liebenberg nie, maar Liebenberg is soos Jan Pickard se kleinseun. Net die klomp wat die plaaslike rugby spannetjie in die kolonie ondersteun dink hy is goed.
Posted by Old Blue Eyes on 04 April 2012 14:32
24
Ek verstaan dat Craig Joubert daai laaste strafskop by die skrum verkeerd geroep het want teen daai tyd het hy al "pink eyes" gehad en kon nie mooi sien nie.
Posted by Old Blue Eyes on 04 April 2012 14:30
23
Sonder om persoonlik te raak. Liebenberg met sy M%$# my gesiggie sal NOOIT maar NOOIT springbok speel nie omdat hy net doodeenvoudig nie goed genoeg is nie. Punt. Hy is al oor die 30 en speel net vir die stormers omdat Deon Fourie vroeër in die seisoen beseer was.
Posted by Rifrug on 04 April 2012 14:28
22
Ek sien 'n baber!!
Posted by zet on 04 April 2012 14:26
21
Watse virus het Willie Wepener? Nog nooit van so 'n gesig ding gehoor nie.
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 14:23
20
Ja dis tipies Anti .... as dinge verkeerd loop, dan begin mens mos vuil speel.

Stormers het klaar gewys wie's die beste, waar was jy Saterdag?
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 14:16
19
Bennie het jy die game ooit gekyk,tot Craig Burden is beter as Liebenberg.Liebenberg lyk net mean omdat hy alewig wil Boks.Tyd dat iemand soos Willem Alberts hom goed donder.Bulle wys saterdag vir die land wie is die beste.BULLE BO
Posted by Anti Province on 04 April 2012 14:12
18
JJ moet beslis speel.

As Chilliboy en ons geliefde Bulls dan nou so wat wonders fantasties is, hoe is dit dat ons al klaar 1/3 van ons games verloor het?
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 14:11
17
Ai ou Bennie waar val jy uit seker nooit rugby in jou lewe gespeel nie my ou vriend nou wil jy kommentaar kom lewer waarvan jy nie n idee het waarvan jy praat nie.
Dis soos baie manne hier se gaan kyk weer na die wedstryd dan maak jy jou oe mooi oop sodat jy kan sien wat het Chilli alles gedoen hy is n wereldklas haker.
Ek voel jammer vir JJ hy verdien n start maar FL hou daarvan om momentum op te bou vir die seisoen Johan Sadie skuld ons n grote.
Sterkte Bulle.

My telling vir saterdag is:
BULLE 32-18 CRUSADERS
Posted by Bloubul10 on 04 April 2012 14:07
16
Frik, let jy liewer op jou spelling.

Chilliboy sal net, soos o.a. Pierre Spies, Flip vd Merwe en nog moontlik een of twee ander vir die Bokke speel omdat Heyneke Meyer die Bulls voorkeur sal gee.
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 14:04
15
Bennie let net op na Chulli se grondwerk, dan lewer jy weer so 'n bog stelling!! Hy gaan vanjaar op verdienste in die Nr2 trui speel!!!
Posted by Frik on 04 April 2012 13:56
14
Chilliboy bring sy kant volgens my en ja die ou wat hier bo geskryf het kon gese het" HY gaan Saterdag die record verbeter dan het hy Morne bietjie op gebeur" Go well Saturday go Blue
Posted by Leslie on 04 April 2012 13:51
13
Hierdie geprys hier bo "Morne SA leading point scorer" maak dat die man konsentrasie verloor. Die stats wen nie games nie. Doen die stats op die einde van die seisoen en prys die ouens dan. Hoe afbreekend is "Could extend that record" Kom Bulls julle kan nie Saterdag tweede kom nie!!!!!!!
Posted by Bull perd on 04 April 2012 13:44
12
Bennie strei dom, so volgens jou obserwasie, gee ons hom daai toekenning oor een controversial breakdown bal steel, en nie oor die 80 minute se impak nie? Jis, jy weet rêrig nie veel van analisie af nie. No wonder jou comments is gebaseer op ander mense se berigte nie, want jy strei dom.
Posted by Willie Blou on 04 April 2012 13:43
11
Stem saam. Liebenberg het Saterdag n duidelike instruksie gehad "probeer die Bulls afknou. Chilliboy beste haker op die oomblik. Nou wat ek aan die lig is , ek is terlaurgesteld dat JJ nie n kans kry om te begin nie. Hy hou die oposisie besig en probeer heeltyd na die bal toe speel. Miskien kort Akona n breek op die bank? Lekker verjaar Vrydag Francios Hougaard. Pink no good
Posted by Bull perd on 04 April 2012 13:34
10
Stem saam. Liebenberg het Saterdag n duidelike instruksie gehad "probeer die Bulls afknou. Chilliboy beste haker op die oomblik. Nou wat ek aan die lig is , ek is terlaurgesteld dat JJ nie n kans kry om te begin nie. Hy hou die oposisie besig en probeer heeltyd na die bal toe speel. Miskien kort Akona n breek op die bank?
Posted by Bull perd on 04 April 2012 13:32
9
Almal het Chilliboy so geloof vir daai een turnover waar hy duidelik van die verkeerde kant af ingekom het, ref het dit gemis.

Hy's goed, moenie 'n fout maak nie, maar ek dink nie hy is op die ander established ouens se level nie.
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 13:30
8
Bennie Stry'dom ek weet jy verwys basies na 'n berig wat iemand geskryf het (want jy is nie in staat om self te analiseer nie), maar hierso kan ons oor die algemeen wel self redineer en analiseer, en het nie nodig om beriggies te volg om ons afleidings te maak nie. Liebenberg Chiliboy totaal oorskadu? What a joke. Ja, dit was absoluut my verbeelding toe Chiliboy al daai balle gesteel het, goeie ingooie gehad het, goed geskrum het. Die een keer wat Chiliboy basies die bal gehad het, het hy oor die voordeel lyn gekom. Gaan kyk weer die game. OBVIOUSLY het Liebenberg meer bal gedra want dit is een van sy take, daarom het jy hom meer geSIEN (daarom jou obserwasie). Hoeveel balle het Liebenberg gesteel? Daar is 'n rede hoekom Chiliboy die Bulle se player of the week is (want net die dom mense kon dit miskyk). Kyk die game weer, verstaan die manne se rolle, en kyk wie doen sy taak die beste. Liebenberg was goed ja, maar oorskadu? Ag please. Ek dink al skaduwee wat jy van hom sien is omdat jou kop in sy gat op is.
Posted by Willie Blou on 04 April 2012 13:25
7
Blou Spike, pienk trui, geen probleem. Broek en kouse ook , bietjie dik vir 'n daalder.....
Posted by FRANNABUL on 04 April 2012 13:24
6
Bennie Strydom/Bergbok/Seemuil.nr7 of wat ook al!

Liebenberg is nie eers in die top 3 nie. Hy is 'n journeyman wat dit nooit sal maak nie!
Posted by FRANNABUL on 04 April 2012 13:21
5
Ek verskil van jou Bennie, ek dink Chillie gee die pas aan. Bismarck is nie naby aan die vorm wat hy laasjaar gehad het nie. Die Pienk is ook nie so sleg soos wat almal wil uitmaak nie. Daar is baie mense daar buite wat dieselfde dink.
Posted by Blou Spike on 04 April 2012 13:12
4
Liebenberg het laas naweek vir Chilliboy totaal oorskadu. En dan is Bismarck en Adriaan Strauss ook nog beter. Chilliboy is ver van "een van die bestes" in die land.
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 13:08
3
Welkom Bongo! Hoop jy maak 'n groot suskes vorentoe. Kan by een van die beste hakers in die land leer, Chiliboy. Gee gas pappa! Hit the road running.
Posted by Willie Blou on 04 April 2012 13:04
2
Belangrike wedstryd.
Posted by Shannow on 04 April 2012 13:03
1
Eerste soos die Bulle.

Vat hom Ikey!
Posted by Bennie Strydom on 04 April 2012 13:01
VIDEO
Highlights of the Vodacom Super Rugby match between DHL Stormers and Vodacom Bulls DHL Newlands Stadium, Cape Town.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
2 April. Danie Clifford
3 April. Carl Basson
3 April. Piet Boer
3 April. Norman Jordaan
3 April. Willie Storm
4 April. Marius Coetzer
4 April. Pieter Nel
4 April. Peet Vorster
5 April. Vic Booyens
5 April. Frikkie Cronjé
5 April. Hennie Daniller
5 April. Sarel Fourie
5 April. Piet Pike
5 April. CJ Stander
5 April. Kalafo Tlailane
6 Maart. Archer Dames
6 Maart. Archer Dames
6 April. Leon Esselen
6 April. Marius Goosen
6 April. Francois Hougaard
6 April. Johann Schütte
6 April. Jaco vd Westhuyzen
6 April. Thinus v Niekerk
7 April. Charl Potgieter
7 April. Thys Stoltz
8 April. Ettienne Botha (Oorlede)
8 April. Dirk de Vos
9 April. Tjaart Coetzee
9 April. Kerneels Erasmus
9 April. Charles Rossouw
9 April. Bennie v Huyssteen
JOIN US ON FACEBOOK