Blue Bulls too strong for Valke
13 April 2012

The Valke were no match for the Blue Bulls on Friday afternoon, the hosts running out comfortable 49-8 (halftime 35-3) winners in their Vodacom Cup match played at the Loftus Versfeld B field.

The home side's speedy outside backs in particular had a day to remember, left wing Jurgen Visser bagging a hat-trick while wing partner Mastriet and fullback Clayton Blommetjies also crossed the whitewash, reports MWP.

The Bulls' other tries were scored by hooker Robbie Coetzee and replacement back Willie du Plessis, who also kicked two conversions.

Wesley Dunlop, who just four days ago masterminded Tuks to a maiden FNB Varsity Cup title, once again showed off the value of his deadly boot, the flyhalf nailing five out of five to keep the scoreboard ticking along merrily.

The Valke began uncertainly and slightly overawed perhaps, but they finished the first half well, camping on the Bulls' line albeit without the ability to land the killer blow, and enjoyed improved possession in a good second half.

But the men from the East Rand, for all their tenaciousness, were ultimately hamstrung by a lack of firepower out wide.

That being said, replacement centre John-Wessel Bell, who scored their only try, showed off his great footwork on a number of occasions and generally caught the eye.

The Bulls laid the platform for victory with a solid forward display in the first half, with flanker and man of the match Jean Cook powerful on the drive and in defence.

The Bulls, leading by 32 points at the break, lost their rhythm in the second half partly due to a raft of substitutions, but credit must also be given to the Valke for coming back into the game and creating a number of chances.

The hosts' final two tries were against the run of play somewhat, but the scores did show off their superb counter-attacking skills under pressure.

The Bulls' five-point match haul takes them to 16 points and top of the North section ahead of Griquas, who play the Lions on Saturday, and the Pumas, who have a bye.

SCORERS:

Blue Bulls 49 (35). Tries: Jurgen Visser (3), Clayton Blommetjies, Robbie Coetzee, Willie du Plessis, Sampie Mastriet. Conversions: Wesley Dunlop (5). Willie du Plessis (2).

Valke 8 (3). Try: John-Wessel Bell. Penalty: Ruan Coetzee (1).

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
7
Blykbaar is die plan dat hulle die volgende twee maande tydens hul Bulls-afdae beplanningsessies met Meyer sal bywoon en in Junie tydens die toetsvenster van drie weke heeltyds by die Bokke sal inval.

Hulle sal daarna weer na die Bulls terugkeer tot aan die einde van die Super-reeks. Daarna sal hulle heeltyds by die nasionale span betrokke wees.

Meyer het blykbaar ook vir Ian Schwartz, die BBM se hoëprestasiebestuurder, ingetrek.

Hy gaan glo voortaan die Bokke se spanbestuurder wees.
Posted by Stapper on 13 April 2012 22:50
6
Julle moet die ding van 'n ander perspektief bekyk. Gun ons nie vir Heyneke die geleentheid om die Bokke af te rig nie? Het hy dit nie op meriete verdien nie? Ons weet almal hy het dit verdien en moet onthou dis 'n pos of 'n geleentheid wat net elke vier jaar beskikbaar is. SARU het gesit en slaap met sy aanstelling en is dit reg teenoor Heyneke om hom dit te ontgun agv SARU se slapgatheid? Heyneke het baie vertroue in Frans en die het hom darem self reeds bewys. Sekerlik is Heyneke nie land uit nie en kan Frans steeds raad gee indien nodig.

Wat die hulpafrigters betref, hulle het met harde werk Heyneke gehelp om bo te kom. Is dit nie regverdig teenoor hulle om ook erkenning te kry nie? Ja, dis 'n groot voorreg om by die Bulls / Bulle betrokke te wees, maar sekerlik die kersie op die koek om by die Bokke te wees.

Persoonlik is ek die meeste bekommerd oor die verdediging afrigter. Met Frans en Pieter steeds daar bekommer ek my min oor die voor- en agterspelers. Dit maak weer vir Victor deure oop om vinniger by afrigting betrokke te raak. Sover ek weet is Ricardo meer betrokke by die Vodacom span. Dalk 'n geleentheid vir Fourie du Preez as hy sou belangstel? Joost sou baie graag so geleentheid wou gekry het sou sy gesondheid dit toelaat.

Gelukkig is niemand onvervangbaar nie - dis al oor en oor bewys.
Posted by James Bond on 13 April 2012 21:20
5
Stem 100% saam. Ek het dit al maande terug sien aankom. Dit lyk asof hy die hele ''empire'' wat hy gebou het nou wil afbreuk met 1 slag.Ek wonder wat dink hy - ja wat,die Bulls sal o.k. wees as ek hulle reg voor die S15 begin,verlaat? En dan in die middel van die S15 sal ek sommer van Graan,Carzis,McFarland en Loubscher vat - die Bulls sal fine wees? Dit is belaglik - die Bulls moet SARU ''cleaners'' toe vat.R1 miljoen per afrigter is te min - die tyd en geld wat aan hierdie afrigters bestee is,is baie meer as wat die Bulls vir SARU voor vra. In effek gaan die Bulls Matfield,Bakkies,Gary,Guthro,Jaco P,du Preez,Rossouw,Kuun,Heyneke,Carzis,McFarland,van Graan en Loubscher verloor(jammer as ek iemand uitgelaat het,daar is seker meer)! En in hierdie tyd het al die ander unies NIEMAND verloor nie...
Posted by Loftus123 on 13 April 2012 20:36
4
Dit sal jammer wees, maar hy gaan hulle kry!!!

Kom ons hoop dit het 'n positiewe uitwerking!!
Posted by Frik on 13 April 2012 20:20
3
Barend ek weet jy lees hierdie forums gereeld. Moet nie dat Saru oor jou loop nie. Ek weet jy sal nie, maar ek sê dit maar net om myself gerus te stel.

Nie net die bulle gaan afekteer word nie, baie van daardie coaches is by die Varsity Cup betrokke. So dit affekteer al ons strukture. Eers bedank hy as Director of rugby net voor die S15 seisoen en nou wil hy ons hele seisoen belemmer. Ek raak nou skoon emosioneel.
Posted by Ligbloulegends on 13 April 2012 20:18
2
Oh ja....het enigiemand iets hieroor te sê:

http://www.supersport.com/rugby/springboks/news/120413/Saru_negotiating_with_Bulls_coaches

Ek glo hulle negotiate nog....maar dit sal 'n groot terugslag wees.
Ek verstaan dat Heyneke 'n werk het om te doen, maar hy kon agter Jacques Nienaber ook gegaan het (wat die beste defence coach is). Hy moet nie die unie waar hy sy naam gemaak het so in die steek laat nie. Dit is nie reg nie. Baie respek vir die man en hoop hy kom tot sy sinne.

As ek Barend was vra ek 'n hoop geld en gaan koop dan die BESTE coaches wat daar is in die wêreld. Ek weet dit klink onrealisties, maar dis hoe ek nou voel.
Posted by Ligbloulegends on 13 April 2012 20:13
1
Goed gespeel of swak opponente? Iemand moes sekerlik die game gesien het?
Jy moet nogsteeds 49 punte verby 'n span sit, so ons kon nie te sleg gespeel het. nie!

Posted by Ligbloulegends on 13 April 2012 20:03