Sports betting 201: placing a bet
14 April 2012

After reading the previous article you should all have some sort of understanding of how bookmakers come up with their odds. As stated previously, the end goal is to have equal money on all outcomes and the bookmaker simply takes their margin. So now you have your R100 and you’re interested in placing a bet. The odds for the Vodacom Bulls v The MTN Lions are up and you see 3 options: Vodacom Bulls win 1/4; Draw 28/1 and MTN Lions 16/5. The panic immediately starts to set in because these fractions/probabilities make absolutely no sense! This article will go about making them make sense and will also explain the payout in each scenario on a R100 bet.

If we start with odds of 1/4 for the Vodacom Bulls to win, these odds mean that if the Vodacom Bulls and the MTN Lions were to play each other a total of 5 times (1+4) then the Vodacom Bulls would probably win the encounter 4 times out of 5 (80% chance). If you were to put down R100 on the Vodacom Bulls winning, and you were correct, you would get R25 + R100 you put down which equals R125. How did we get to R125 I hear you ask? We divided 1 by 4 and then multiplied it by the amount you are betting which is R100. We then add the R100 you put in initially to come up with the R125 pay out.

The draw price of 28/1 is our expectation that of the 29 times these teams play, 1 of them will end up in a draw. Effectively Voltbet is saying that there is a 3% chance of a draw which is not high at all. However, if you put your R100 down for the draw and the game ends in a draw you would take home R2900 (using the same formula from above). The odds that the MTN Lions will win this game are 16/5 which equates to a win for the Lions 5 out of 21 games played (24% chance). If you were working out your potential winnings on a R100 bet in your head, hopefully you would have come up with the answer of R420.

So there you go, it’s as simple as that. All you need to do now is decide on which option you want to go for. If you back the MTN Lions then there is a small chance that you can make a healthy return. The draw will yield more of a return at R2900 but it is the least likely outcome of the three. According to the above odds, the Vodacom Bulls have the highest chance of winning the game, so the safe money would be to bet on the Vodacom Blue Bulls. To start betting go to www.voltbet.com.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
18
Ek dink die Spies, Steyn, Kirchner teenstaanders gaan die blog hierdie week warm praat!! Moet se nadat ek vir weke die positiewe probeer sien het, en dat bloggers gehang word as hulle enigsins kritiek lewer op professionele mense wat meer as die gemiddelde ou betaal word, moet ek na Saterdag dit noem:
Steyn - Sy skoppe pale toe is dalk net 'n tydelike probleem maar as die voorste driedrukker in 'n turnover situasie langs jou hardloop op die halflyn en jy skop die donnerse bal in die oposisie se enigste dekverdediger se hande in sonder om eerder uittegee dan gaan staan my hart. Jy hoef nie elke bal weg te skop nie, nie as jy die spel domineer nie. As die Bulle met 'n 60% skopper tevrede is kan Fouche net sowel speel, want ten minste is hy beter op die aanval en verlig druk beter met sy lynskoppe.
Spies - 1 afskop of dalk twee nie raakvat nie is nog OK, maar magtig hulle het hom uitgesoek naderhand want die bal sou van nature terugkom. Duik vir die man beteken iets wat by die Olimpiese spele van 'n tien meter platform af gedoen word. Bal vashou en vinnig sirkuleer is vergete. Darem uitstekende lynstaanspel gelewer.
Kirchner - Sy onvermoe om 'n bal uit te gee op die regte tyd gaan my 'n paar televisie stelle kos en toe voeg hy nog 'n paar knock-on's by sy een dimensionele - ek hardloop na die naaste verdediger en probeer hom omstamp styl - ook.
Gebruik nou die squad/rotasie sisteem waarvan ons die heeltyd hoor en teen die Brumbies gee, Visser kans op heelagter, Arno Botha ten minste 60 min op agsteman, Fouche dieselfde tyd op 10, Engelbrecht 80 min op 14 en Sadie weer op 13. Die manne wat uitval kan bench toeskuif en dan moet een van Kirchener of Ndungane ongelukkig heeltemal uit die 22. So my voorstel en dit is net myne, 'n ondersteuner nie die hoofafrigter nie en ook net teen die Brumbies op Loftus waar ons 75% beter speel as gewoonlik:
15. J Visser
14. JJ Engelbrecht - As hy op 13 so goed was, dink ek hy gaan nog beter hier wees
13. J Sadie - Verdien 'n kans waar hy die bal gaan versprei en die ding nie voor hom weggeskop word nie
12. W Olivier (K)
11. B Basson
10. L Fouche
09. F Hougaard - Moet besluit of dit is waar hy wil speel - Sy lyftaal lyk beter op vleuel!!
08. A Botha - Lyk altyd gereed vir oorlog
07. J Potgieter
06. CJ Stander - Stegman gaan nou sukkel om terug te kom
05. W Steenkamp - As hy nie geskors word nie
04. J Kruger
03. W Kruger
02. C Ralepelle - Kan ook kaptein wees
01. D Greyling - As hy nie beseer is nie
16. W Wepener - As hy reg is
17. F Kirsten - 2de beste op die veld Saterdag
18. P Spies/F van der Merwe
19. D Potgieter of D Stegman
20. J Vermaak
21. M Steyn
22. Z Kirchner/A Ndugane/F Venter
Posted by Les Bleus Cocardier on 15 April 2012 07:42
17
Matfield se aanwysing as Bok-kaptein sal ’n yslike verrassing wees omdat die 34-jarige oud-Bulls-speler einde verlede jaar uitgetree het en deesdae ’n televisie-kommentator is.
Posted by Stapper on 15 April 2012 00:08
16
Ek sal nie graag vir Hougie wil verloor as lang termyn fonds tkv Fourie du Preez nie. Fourie se beste dae was in 2010.
Posted by bloukaap on 14 April 2012 21:58
15
14: lees boodskap 11 se eerste sin, is so vanaf laasjaar.
Posted by bendiebul on 14 April 2012 21:49
14
Ek wil net graag weet, hoe is dit dat ons nog onder die Stormers le. Ons punteverskil is beter, of het hulle na vandag die reels verander?
Posted by Bloudonner on 14 April 2012 21:44
13
10: ek wonder of FDP dalk as speler-afrigter betrek kan word, sal wonderlik wees. Ek hoop nie Hougaard se kop staan kaap toe nie, maar as dit wel gebeur verwelkom ek FDP enige tyd terug.
Posted by bendiebul on 14 April 2012 21:41
12
JJ het bewys hy behoort in die begin 15.

Is dit net ek, of kan Morne Steyn nie onder die spryligte skop nie?
Posted by Piet-Blou on 14 April 2012 21:41
11
9: jip, wedstryde gewen tel meer as punteverskil as jy gelykop is. CJ kan nie meer gedrop word nie, die res sal moet baklei vir 'n plek in die lostrio. Chili ook baie goed, en Kirsten is stewig in die skrum en los gewees. Agterlangs was JJE en Hougies weer goed.

Morne speel nie te lekker nie, kry maar weer die ou tokse uit, en laat Fouche teen die Brumbies begin, gee Morras 'n breek.
Posted by bendiebul on 14 April 2012 21:39
10
Soos ek dit het bly die afrigters tot aan die einde van die super xv seisoen by die Bulle. Ian Schwartz gaan spanbestuurder van die Bokke word.

Dit gee vir die Bulle geleentheid om Victor Matfield nader te trek in 'n meer permanente rol? Sy hand in die lynstane is duidelik sigbaar.
Posted by bloukaap on 14 April 2012 21:31
9
Goeie weg-wen vir die Bulle, goeie driee gedruk. Nooit die idee gekry dat ons gaan verloor nie, al was ons vroeg 0-10 agter. Jammer Morne sukkel so bietjie met sy golf swing. Hoop nie Dean se besering is ernstig nie, hy was al voor halftyd af. Jeandre het ook maar mankerig gelyk. Baie goeie game vir JJ engelbrecht, ek dink hy het vir homself plek losgespeel vanaand. CJ Stander en Hougaard was weereens puik. Chilliboy speel elke week beter.

Waarom as die Bulls se punteverskil 50 beter is as die Stormers s'n le ons nie eerste op die conference tabel nie? Is dit omdat hulle meer wedstryde gewen het as die Bulle?
Posted by bloukaap on 14 April 2012 21:28
8
Ek hoor Ian Schwarz is ook deur HM opgeraap, is dit waar, as bok spanbestuurder ?

Strooptog aan die gang, wie bly oor, of gaan Heineke die sekuriteitsmanne ook saamvat ?
Posted by bendiebul on 14 April 2012 19:04
7
Blykbaar is die plan dat hulle die volgende twee maande tydens hul Bulls-afdae beplanningsessies met Meyer sal bywoon en in Junie tydens die toetsvenster van drie weke heeltyds by die Bokke sal inval.

Hulle sal daarna weer na die Bulls terugkeer tot aan die einde van die Super-reeks. Daarna sal hulle heeltyds by die nasionale span betrokke wees.

Meyer het blykbaar ook vir Ian Schwartz, die BBM se hoëprestasiebestuurder, ingetrek.

Hy gaan glo voortaan die Bokke se spanbestuurder wees.
Posted by Stapper on 14 April 2012 14:46
6
Bulle 34 - 17 Leeus - Anti Province
Bulle 38 - 09 Leeus - Maxwax
Bulle 48 - 18 Leeus - Bloubul 10
Bulle 42 - 12 Leeus - Juba
Bulle 38 - 15 Leeus - Nog Altyd Blou Bul
Bulle 41 - 24 Leeus - Blou Spike
Bulle 32 - 11 Leeus - bennie strydom
Bulle 33 - 18 Leeus - bloubulbilling
Bulle 50 - 20 Leeus - BlousteBlou
Bulle 47 - 21 Leeus - Frik
Bulle 61 - 17 Leeus - Lekkerblou
Bulle 45 - 32 Leeus - CR
Bulle 37 - 27 Leeus - Kaboesie
Bulle 35 - 20 Leeus - Blyblou
Bulle 33 - 23 Leeus - CC1
Bulle 36 - 21 Leeus - FrickeyB
Bulle 32 - 20 Leeus - Bloumens
Bulle 35 - 20 Leeus - Zet
Bulle 51 - 15 Leeus - Kaap"se Bul
Bulle 38 - 16 Leeus - Old Blue Eyes
Bulle 46 - 17 Leeus - Bullsrbest
Bulle 40 - 21 Leeus - Loftus123
Bulle 42 - 15 Leeus - Boel
Bulle 36 - 28 Leeus - Bl@de Runner
Bulle 49 - 10 Leeus - BlueBullDrug
Bulle 42 - 15 Leeus - Las
Posted by BlueBullDrug on 14 April 2012 14:46
5
Hierdie afrigters is tot aan die einde van die Superkompetisie by die Bulle!
Posted by Stapper on 14 April 2012 14:45
4
Rifrug ek stem saam met jou. Dis sommer loutere %$& dat die BULLE halfpad deur die seisoen so ontwrig word. Ek sweer dis 'n %$^^& opsetlike spul deur SARU om seker te maak die Stormers wen die en die BULLE verloor. Hoe moet mens nou aan 'n span bou as die ouens wat deur die spelers vertrou word verdwyn soos in die wegraping?? En die BBRU doen%$$^%^& daaromtrent??
Posted by bloubefoeterd on 14 April 2012 14:17
3
Lyk vir my HM maak nou regtig die BULLS skoon want van Graan McF Ric Loubser en Cazris gaan Bokke toe.

Wonder wie gaan nou die voorspelers en defense coaches wees. Enige idees?

Ek weet die land kom eerste maar om 5 sleutel mense van jou afrigting span aan die Bokke af te staan grens maar ook aan belaglik.
Posted by bloubefoeterd on 14 April 2012 14:09
2
BULLE 42 - 15 lions

...of is ek weer annie slaap?
Posted by Las on 14 April 2012 13:23
1
Interesant en as jy geld gewed het dat die stormers gaan verloor teen die crusaders dan het jy gewen
Hoe het Gerhard Viviers altyd gesê Welgedaan Crusaders Mooi gespeel Stormers Die beste span het gewen en ek skakel u terug na die ateljee in Johannesburg
Groete en kom ons verwag n goeie wedstryd van die Bulle, as ons goed wen is ons gelyk met Stomers op 25 punte
Posted by Corneluis on 14 April 2012 13:05
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK