Vodacom Bulls rampant in Johannesburg
15 April 2012

The Bulls ran rampant as they thumped the Lions 32-18 in an all-South African Vodacom Super Rugby match in Johannesburg on Saturday.

The Pretoria-based Bulls scored five tries to two to consign the hapless Lions to their sixth consecutive defeat, writes Sport24.

The margin of victory could have been a lot higher if Bulls flyhalf Morne Steyn had not missed three conversions and two penalties.

The victory was the Bulls' fifth out of seven matches.

"The first half was quite tough but we got our game going in the second half," Bulls captain Pierre Spies said.

"The Lions were very good on defence but we are glad we got a bonus point because going forward that could be very important," he added.

The unfancied Lions made a fast start to the match and took the lead in the second minute when scrumhalf Tian Meyer charged down a kick from Steyn before gathering the loose ball to go over for converted try.

Lions outside centre Jaco Taute kicked a long-range penalty kick as the hosts moved into a 10-0 lead after 15 minutes.

But the Bulls dominated possession and finally breached the Lions defence in the 18th minute when wing Akona Ndungane went over in the right-hand corner after a powerful midfield surge from No 8 Spies.

The Bulls proceeded to score a further 15 unanswered points in the half as their forwards began to take control of the contest.

Steyn succeeded with a penalty before scrumhalf Francois Hougaard showed tremendous strength to force his way over for a converted try.

The visitors grabbed their third try on the stroke of halftime when fullback Zane Kirchner crashed over in the corner after some splendid interplay between the Bulls' backs and forwards to go into the break leading 20-10.

The Bulls secured their bonus-point try less than a minute after the restart when Ndungane collected a cross-field kick from Steyn before feeding flank CJ Stander who crossed untouched for an unconverted score.

Lions flyhalf Elton Jantjies responded with a penalty but the Bulls were in a remorseless mood and lock Juandre Kruger grabbed his team's fifth try after a jinking 30-metre run from outside centre JJ Engelbrecht.

The hosts were not completely deflated and, as the match entered the final quarter, Josh Strauss stretched over to score after his team had taken the ball through 17 phases of play

The Bulls picked up a full-house of five points for their victory, but remained second in the South African Conference, level on points with the Stormers. They moved up into fourth position in the Combined log.

THE SCORERS:

Vodacom Bulls 32 (20): Tries: Akona Ndungane, Francois Hougaard, Zane Kirchner, CJ Stander, Juandré Kruger. Conversations: Steyn 2. Penalty: Steyn

Lions 18 (10): Tries: Tian Meyer, Josh Strauss. Conversion: Jantjies. Penalties: Taute

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
43
#5 ek hou van jou span, ek stem saam dat veral Spies nie meer indruk maak nie, hy hardloop te regop en enige ou duik hom maklik. Dit is asof hy nie meer die lyn kan breek nie, en sy spel as hy die bal agter die skrum optel is te stadig, hy word baie daar gevang. Steyn is beslis uit sy diepte, dit is asof hy belangstelling verloor het. Ek dink die jong Turke sal beter doen. Ons moet n skopper kry, die meeste van die wedstryde word gewen en verloor oor verlore kanse pale toe.
Posted by Kaapse Blou Bul on 17 April 2012 12:38
42
Great result. Ons lyk goed!

Ek sou nie te veel aan die span torring nie. Ons het volgende week 'n bye en moenie die Brumbies onderskat nie. Jake White is nie dom nie, hy sal 'n plan hê om dit moeilik te maak vir ons. Ek dink nie ons kan te veel risikos neem nie.

Mens wil graag meer ouens bietjie blootstelling gee en "groom" op S15 vlak, maar ek weet nie hoe mens dit nou gaan inpas nie. Ek sien in elk geval nie die punt om 'n span groot skaals te verander nie. Nuwe/jong outjies het juis die senior en ervare spelers langs hulle nodig, dit is hoe jy van hulle leer in wedstryd situasies. Dit help nie jy sit twee onervare jong senters op die veld nie, byvoorbeeld. Dit doen meer kwaad as goed.
Posted by Bennie Strydom on 16 April 2012 11:18
41
Dit sal nou so waar n shame wees as Victor en Fourie nou gekies word vir die Bokke. Eerstens is hulle nie meer die beste in hulle posisies nie en tweede is Fourie nou gewoond aan n baie laer liga as Super 15 of toets rugby. Victor is definitief nie wedstryd fiks nie en Etsebeth, Bekker, Jeandre, Steenkamp om net n paar te noem is nou baie better as hy. Aanvaar nou ons gaan Engeland speel en die manne wat nou super 15 level is het n baie better kans om dit te maak. Punt
Posted by Bull perd on 16 April 2012 09:38
40
Ek is ook gekant teen die aanstelling van VM as bok kaptein, maar 'n mens moet HM se posisie verstaan. Hy het twee maande om 'n bok span saam te flaans, en kie seerder die "devil you know" as die een wat jou in die steek kan laat agv "kameradie". VM en FdP het die crudentials om HM beter te laat slaap! Onthou dit is net vir die leeu toer. As die stelsels in plek is glo ek dat HM die jonges gaan laat deurkom!! Sterkte HM!!!
Posted by Frik on 16 April 2012 09:24
39
Ek hoop werklik nie HM gaan voort met VM as Springbokkaptein nie! Hy gaan vir homself 'n lat pluk! PRESIES wat Snorre gedoen het. Wat het geword van sy stelling dat sy kaptein die beste speler in sy posisie sal wees? Met alle respek, VM en FdP WAS aan die einde van hul loopbane einde verlede jaar. Daar is 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan. Dis tyd om te gaan! Ons sit met BAIE beter slotte in die land. Wees wys mnr Meyer. Vra as jy dit korkom.
Posted by Madelief Bief on 16 April 2012 08:55
38
O Ja, ten laaste. Frik Kirsten het my baie verbaas. Ek is bly hy het sy beserings afgeskud. 2 great turnovers gehad. Met hom en chillie het ons nie vir stegman eers nodig nie.
Posted by Old Blue Eyes on 16 April 2012 08:34
37
@35 Ek stem met jou saam. Laas week en die naweek vat verby is, het die Bulle vir my gewys hulle speel net wanneer hulle wil voor kom om te wen. dis is asof hulle afskakel en dit rustig vat wanneer hulle voor is. Ons kon sien hoe die Bulle die game beheer, waarvoor moet jy jou hart uit speel vir 'n game wat nie saak maak nie behalwe vir 5 punte. wil al die bloggers he ons span moet seer kry?

Wie kan vir my se dat hulle klip hard gespeel het? want ek kan nie.

NOU DINK AS HULLE REGTIG BEGIN SPEEL, WAT GAAN HULLE NIE MAAK MET ANDER SPANNE NIE.

ALMAL WEET AS SPIES SPEEL DAN KAN 5 SPELER HOM TACKLE EN NOGSTEED 5 OF10 METER VERDER VOOREN TOE GAAN.

SPIES HET KLAAR GEWYS HY KAN SPEEL, DIE NUWE JONG SPELERS MOET WYS HOEKOM HULLE DAAR MOET WEES.

AS MOET MOET PRAAT OOR DIE NAWEEK SE GAME HET NET 3 SPELER GESPEEL, CJ, HOUGIE EN CHILIBOY.


BAIE BAIE GELUK MET DIE WEN, MAAK WEER SO TEEN DIE BRUMBIES.

ONS HET LAAS WEEK DIE CRUSADER GEWEN, ONS HET BAIE GOED GELYK, DIE STROMERS HET VERLOOR TEEN DIE CRUSADERS. NADAT HULLE ONS GESPEEL HET EN TERUG GEVLIEG HET NZ.


GO BULLS!!!!!!!!!!!
Posted by maxwax on 16 April 2012 08:33
36
Ek vat 5 punte op 'n wegwedstryd enige dag teen enige span.

Chilli is by verre die beste haker op die oomblik wat baie druk van HM sal afhaal met die bokspan. CJ verbeter met elke wedstryd en is die beste loosie wat ons het. Wat gaan FL maak as al die loosies reg is, want jy kan nie CJ uithaal nie.

Zane het 2 nocks gehad, maar 'n mooi drie gedruk en 'n goeie aangee na Akona se drie en nog 'n goeie aangee na 'n amperse drie. Is baie veilig agter en ja, hy hardloop in die opponenete vas, maar die bal kom altyd terug.

Waar het jy gesien dat Spies met sy vaart en krag word deur liggewig heelagter in sy spore gestuit en TERUG GEDUIK????!!!!! Joe Pietersen het dit ook reggekry. As Spies nie in spasie geplaas word nie, kom hy nie oor die voordeel lyn nie. PUNT. J Potgieter en Dewald toe hy opgekom het asook CJ kom elke keer oor die voordeellyn ten spyte daarvan dat 2 of 3 verdedigers voor hulle is.

In besigheid is dit die ouens (CEO'S) wat die moeilike besluite kan neem wat groot sukses kan behaal. Divvie het nie die guts gehad om Smit te drop nie en dit het ons gekos.

FL moet nou 'n moeilike besluit maak en Spies laat gaan. Dewald en/of Chillie sal 'n great kaptein wees.

my loosies is 8- Dewald (K), 7 CJ, 6 Steggies. Arno en J Potie op die bench.

Ek dink FL moet ook vir Venter 'n paar games laat speel al is dit van die bench af. Sover was hy ons beste senter gewees en was sy kombinasie met Olivier ook die beste gewees. JJ moet bly op vleuel.
Posted by Old Blue Eyes on 16 April 2012 08:32
35
Well done op n goeie wen Bulle ja nee kyk as ek so deur hierdie "blocks" lees kan ek maar net my kop skud ons ondersteuners sal nooit ooit tevrede wees nie!!!

Mense Hallooooooooo ons het nie baie verwag van hierdie span nie nou le ons na 7 wedstryde 4 de op die algehele log enige provinsie enige span sou dit gevat het maar nee ons wil mos alles 1ste he.

Ja Morne sukkel op die stadium met sy skoppe dit gebeur met enige goeie rugby speler.Nou kan ek net lag vir mense se kommentaar dis Morne se persoonlike lewe,Daar is n probleem tussen Morne en Vlok want Vlokkie staan nie meer by hom nie-Bull man Morne het nie sulke kritiek nodig nie hy sal vinnig regkom GELUKKIG GLO ONS AFRIGTINGSPAN IN HOM.

Zane het n blabs gemaak hier en daar maar n bly n baie goeie aanvallende Heelagter Go Zanie.
JJ goeie game gehad Johan Sadie sal weer tot sy reg kom.
CJ is n yster hy verbeter met elke wedstryd.

En dan laaste maar nie die minste nie Pierre Spies het n paar foute begaan maar magtig man dit sit nie in enige man se broek om so groot Unie aantevoer nie hy leer nog elke wedstryd.
Pierra alle sterkte my maat jy gaan nog baie manne op hulle neuse laat kyk.

#34 Leslie jy is lekker negatief ons gaan die Brumbies saterdag ore aansit Jake White en y span gaan nie weet watter Blougolf het hulle getref nie.

Go Bulle trots om n Bull te wees!!!!!!!!!
Posted by Bloubul10 on 16 April 2012 07:54
34
Jammer om te se maar Saterdag kom ons tweede verloor op home ground.Die Brumbies is beter as one nou.
Posted by Leslie on 16 April 2012 07:28
33
@26 EK stem saam met jou. Spies kon nog nooit tackle nie en ek glo hy gaan nooit kan ook nie. Verlede week was hy uiters swak en saterdag was hy beter maar nogsteeds swak. Hy moet begin speel soos n kaptien of liewers maar iemand kans gee wat baie beter is as hy. Ek dink nogsteed ons beste loosies is CJ, Arno en Jacques.

Wat die ander aanbetref was Kirchner weer hom ou self (net nonsens aan te jaag)
JJ het my beindruk
Juandre was ok maar hy moet bietjie mider strafskoppe afstaan en ophou met ref terug praat
Posted by Nitronic on 16 April 2012 06:44
32
Very very worried about Morne. Has anybody thought that perhaps he needs a break - been playing constantly since last years Super Rugby, through World Cup, end of year tour and now. Aren't we also expecting too much from him after all he is human. Dont know why people are always pulling Zane down - I think he is a star ! Well done Bulls but I do agree we should have smashed them by so many more points !! GO BULLS !!
Posted by BullsRbest on 15 April 2012 21:28
31
#30 sure Stapper ons stem saam en dit maak baie sin, maar wanneer gaan Victor n game of twee op hierdie vlak onder die blad kry om weer aan die spoed en intensiteit gewoond te raak? Ek is maar net bekommerd dat dit dalk n goeie plan is maar nie so prakties is nie, bloot omdat ek nie kan sien waar Victor hierdie gametime gaan optel nie?
Posted by nou-vir-die-blou on 15 April 2012 20:39
30
Wat Victor Matfield en soortgelyke gevalle aanbetref:

Heyneke Meyer sit met 'n probleem van tyd om 'n span voor te berei om teen Engeland te speel. Deur spelers soos Fourie du Preez, Jaque Fourie ens te gebruik het hy spelers met genoeg tyd en dan is daar nie 'n invloed op die Superbeker se spanne nie.

Ek verwag 'n span wat teen Australie gespeel het met 'n paar nuwe spelers wat bykom
Posted by Stapper on 15 April 2012 20:35
29
#26 ek stem saam en het dit ook uitgelig in my post #6. Ek voel dat Pierre behoort die mees awesome verdediger in die wereld te kan wees met sy physique, spoed en krag, maar hy het defnitief NIE die regte tegniek nie en heel moontlik nie die hart vir daai morsdood tipe tackles nie. As hy maar net wil leer direk tackle en af grond toe en ophou die man wil stoei bolangs en dan glip die ou anyway uit sy arms uit en veroorsaak n mistackle. Ek glo van harte dat verdediging is n ATTITUDE eerste en tweedens die regte tegniek. Ek dink Hougaard doen dit die beste want hy sit ALTYD n oppenent neer op die grond, maak nie saak hoe groot en wie dit is nie en dis bloot omdat hy die hart en tegniek altwee het!!
Posted by nou-vir-die-blou on 15 April 2012 20:34
28
Kyk ek dink ons moet ook eerlik wees, die Leeus was nie regtig opgewasse vir die Bulle nie. Die span maak hopeloos te veel foute en ek is baie dankbaar dit was die Leeus. Ons baldraers het veels te maklik oor die voordeellyn gekom. Die Leeus kon ons nie, soos die Crusaders en die Stormers onderdruk plaas nie en tsv twee fetchers (goeie fetchers) was hulle ons nie baas by die rucks nie. ek het wel gedink na 10 min. in die 2e helfde was die Bulle se intensititeit daarmee heen en was die drie van Jeandre net op di regte tyd. maar ne eens in hierdie tyd het die Bulle gelyk of ons gaan verloor nie. o, om eerlik te wees, ons opposisie was nie regtig baie goed nie. Van ons normaalweg betroubare spelers het swakkerige wedstryde gehad, en nog steeds het ons maklik gewen.

Losskakel is soos kolwers, hulle beleef insinkings en daar is net selfvertroue of 'n skoptegniek wat ontbreek en dis 'n kwessie van tyd voor dit kan regkom. geduld is die enigste medisyne. Carter het verlede naweek teen die Bulle 4 skoppe gemis en Robbie fleck het hom nog steeds the "world's nr. 1 flyhalf" genoem. carter het nie eens geskop vir die Crusaders hierdie naweek tee die Stormers nie. Ek dink egter die Bulle moes vir Fouche vroeer opgebring het teen die Leeus. Fouche sal moet ontwikkel op hierdie vlak of hy gaan nooit nie. Die Leeus was uitstekende opsie om hom te kon gebruik.

Ek wil egter verksil oor Pierre Spies. Vir my speel hy 'n baie prominente rol in die Bulls se setup. As die Bulle hieride naweek met die Brumbies kan afreken, het ons reeds 'n baie sielkundige deel van die super xv as basis vir sukses kon neerle - ons kon 2 uit d 3 wegwedstryde met groot selfvertroue wen (1 het ons naelskraap verloor.) En 3 uit 4 tuiswedstryde : die Sharks (wat altyd op loftus wen), die Reds (verlede jaar se kampioene) en die Crusaders (DIE span om te klop) met groot durf klop. Ek hoop nie die glips tee die Blues gaan wel later kom spook nie. Pierre Spies verdien lof vir hoe hy die span gelei het. Te oordeel aan sy eie standaarde kan hy sekerlik verbeter, maar ek is baie trots op hom.
Posted by bloukaap on 15 April 2012 20:30
27
Dit was n goeie wen. PS moet ten minste een keer elke game n breek maak soos Saterdag. JJ was goed op verdediging en op aanval, en WO sit nog steeds die meeste tackle ()13) in a game.
Firk Kirsten speel net 57 min en maak 12 tackle, die stats wys dit nie maar ek is seker hy het 2 turnovers gemaak.
Het enigeeen n idee wat is fout met Dean is dit ernstig.
Posted by Kaap'se bul on 15 April 2012 20:03
26
1. Ek is n groot PS fan maar hy stel teleur, 11 tackles 2 gemis en 2 turnover maar niks word gese van die twee afskoppe wat hy verloor het nie. Kan iemand die man leer tackle, ek Saterdag mooi gekyk veral toe Josh S sy drie gedruk het. PS tackle nie direk nie, dis asof hy die teenstander aan die kant gryp en dan los gly. By JS se drie moes hy bv hom direk tackle en afgrond toe vat. Ek vermoed iemand het hulle geleer om sywaarts te vat en dan te draai, wel PS het nog nie die tegniek onder die knie nie. Dis asof dit swakker hierdie jaar is.
Posted by Kaap'se bul on 15 April 2012 19:58
25
Goeie wen gewees. Die span speel as geheel baie goed. Die afrigtingspan moet krediet kry hiervoor. JJ doen goed en moet sy plek hou. Juandre was 'n yster op 4 maar hy is die beste 5 in die land . Sy lynstaan calls is ook vir my baie beter as Wilhelm sin gister. Wat op dees aarde wil Matfield weer voor speel , terwyl Juandre beter as hy is. ??? Ons wil nie die ou manne van laasjaar in die Bokspan he nie.
Posted by Blou Bul Kaapstad on 15 April 2012 19:33
24
Spies se algemene spel stel my bietjie teleur. Hy is maar net nie aggressief genoeg nie, gooi nie sy lyf rond soos dit moet nie.
Chilliboy maak my baie trots die jaar, ek wens net hy het laas jaar so gespeel.
En dan moet daar vir Zane Kirchner gese word om op te hou met sy goosesteps, en sy hantering kort werk, ons wil nie sien dat hy n wedstryd of twee weg gooi soos verlede jaar.
JJ Engelbrecht is n baie netjiese speler, ek hoop ons sien meer van hom, hy het gewys dat hy taai en ambisieus is en n koel kop kan hou om n puik sy man weg te sit onder druk en op spoed. n Goeie buitesenter dink ek.

Spies moet net haastiger wees om bloed te trek, asseblieftog, hy moes vir Elton Jantjies op DAAI een kol vermorsel het. Schalk Burger sou. Nee bliksem man Spies ek was demoerin vir jou, wat hanteer jy hulle losskakel so suitjies?!!? Nee man!

Ek sien n paar mense se Juandre Kruger moet bedaar.
Voertsek!!
Juandre moer hulle laat hul verstand kan kry.

Ai so jammer oor Stegmasjien, maar soos Potties se, Stegmann is n masjien en dit gannie nou meer lank wees nie dan spat dit.

Ok, mooi Bulle, ons almal weet julle moes bo op die log nou gestaan het, en dit wys net dat die is n goeie jaar.
Posted by Las on 15 April 2012 19:06
23
sewende - Ai, Mooi Seun, wat gaan aan met daai skopvoet? Hopelik is hierdie net n "dip", maar dalk is jy net n bietjie oorgemaklik in jou posisie? Ek glo jy gaan dinge omdraai - jy's n Bul en Bulle gaan mos nie le en sommer opgee nie. KOMAAN, YS-MAN, ONS MAAK STAAT OP JOU! om ons uit benarde posisies te help.
Posted by Little Blue Bull on 15 April 2012 18:48
22
sesdens - Jimmy, gooi eerder maar mielies, want ek is dalk verkeerd en vs5 is n Bull.
Posted by Little Blue Bull on 15 April 2012 18:42
21
vydens - Jammer, Maties het teen TUKS (of niks) verloor)!!!!
Posted by Little Blue Bull on 15 April 2012 18:40
20
vierdens - Blindeskool? Nee, Lions is n gevaarlike span- ons het reeds teen Craig en die Blindeskool verloor, maar wag, "with bated breath" vir die tuiswedstryd!
Posted by Little Blue Bull on 15 April 2012 18:39
19
derdens - vs 5 wie ondersteun jy?
Posted by Little Blue Bull on 15 April 2012 18:36
18
tweedens - varsity street 5 - welkom by die tuiste van die BULLS se geselskap-web.
Posted by Little Blue Bull on 15 April 2012 18:36
17
eerstens - Dankie Bulls, DONE & DUSTED! That's the way I like it..............!!!!!!!
Posted by Little Blue Bull on 15 April 2012 18:35
16
Ek is ook 'n groot HM fan en natuurlik ook Matfield en FduP. Maar glo regtig nie dat in ons langtermyn belang is om die ouens nou terug te bring nie! Hoe moet ouens soos Hougie, Juandre , Elstadt ens voel as hy dit doen. Die Kaapse koerante is al klaar vol oor die Blou Bulle afrigting span! HM net 'n klein bietjpie advies van 'n supporter :
Jy is nou SA se afrigter , dink asb GROOT!
Posted by pietieinniekaap on 15 April 2012 18:34
15
baie goeie wen!!baie goed gespeel cj!hoop regtig arno botha kry iewers ook kans in die beginspan-dink hy kan regtig een van die bestes vinnig word as hy ook net meer as 20 minute kry.hy was die sa under 20 player of the year en het die meeste tries gescore in die junior world champs van al die spanne en het saam manne soos ebsebeth,kolisi,taute,goosen gespeel vir sa onder 20's.kyk wat gebeur met cj as hy kans kry! Jj impress my ook baie en moet verseker elke game begin-hy is 'n gamebreaker soos hougies.bongi was rof toe hy opkom-het die manne geknak!die brumbies gaan swaar kry!
Posted by Spartan on 15 April 2012 18:14
14
Ek hoor Victor gaan heel moontlik die Bok kaptein wees vir die Junie toetse. Ek het nie n probleem daarmee in beginsel nie, maar wanneer gaan hy game time fitness inkry voor dit? Hy kan tog sekerlik nie net vir 7 maande ophou speel en dan skielik weer vir die Bokke uitdraf nie? Ek het geen twyfel in sy vermoens nie, maar kort enige ou nie eers bietjie game time om weer aan die intensiteit en spoed van die game gewoond te raak nie? Ek wonder maar net wat dink die ander?
Posted by nou-vir-die-blou on 15 April 2012 17:59
13
Manne wat is julle gevoel oor die feit dat Heyneke nou ons hele Bulls Afrigtingspan gevat het? Ek is n hengse groot HM ondersteuner en glo hy weet wat hy doen, maar waar laat dit die Bulle? Dit help nie die Bokke doen goed maar die Bulle sukkel nie. After all is ons mos Bulls ondesteuners first and foremost ...? Ek wonder maar net wat nou gaan gebeur.....Enige insae?
Posted by nou-vir-die-blou on 15 April 2012 17:55
12
Naand manne

Ek wonder of steyn se skoppe vergelyk kan word met 'n golfspeler se swing. Sy persoonlike lewe het dit defnitief affekteer en net soos bv tiger, kom en gaan dit nou. Teen die saders het hy groed geskop en sy timing was daar. Volgende week is dit heeltemal weg. Ek hoop regtig hy sorteer dit wat hom pla eers uit, want hy gaan nie voor dit regkom nie.

In die geheel is ek tevrede, maar ons begin nogsteeds stadig en ons maak dit vir onself moeilik deur nie af te rond nie. As ons al ons geleenthede gebruik het en skoppe oorgesit het, was die telling 50+.

Ons is verseker beter as die brumbies en hulle moet kom toer so ek glo ons kan hulle met 'n bonuspunt wen.

Blou bul groete

Ligbloulegends
Posted by Ligbloulegends on 15 April 2012 16:37
11
#5 ek like jou span. Dan kan ons dalk die Brumbies wen. Ek sou dit nie beter kon se nie.
Posted by Bull perd on 15 April 2012 14:28
10
Stem saam Morne moet gaan vodecom speel om sy self vertroue terug te kry. Ons gaan dit nie teen die Brumbies maak nie. Nie so nie
Posted by Leslie on 15 April 2012 14:19
9
Ons vat die wen maar gaan klippe kou teen die Brumbies. Jake White ken die bulls en weet om ons te speel. Nou bietjies kritiek. Morne is totally die klits kwyt. Sy lyn skoppe en decision making is power. Sy skoppe pale toe is n joke. My nommer een Bok loskakel sonder twyfel is Lambie met Goosen op die bench. Kirchner is ook die kits kwyt en Pierre simply swak. As hulle drie net gedoen het waarvoor hulle betaal word sou ons die Leeus seker met 50 punte gewen het.








Posted by Bull perd on 15 April 2012 14:12
8
Jammer ouens ek stem nie saam nie! Dit was 'n g8 wen en baie belangrik. In die begin van die seisoen sou ons beslis die posisie op die log gevat het. Ook ek dink vernaamlik Pierre speel baie goed en was inspirerende keuse op Kaptein. Morne sal regkom , self die superster Dan Carter sukkel soms. Moet se JJ was ook baie goed op senter moet nou net vir Sadie op vorm kry. Hoop nie Steenkamp word gesite nie. Bulle ek is baie trots op julle. kan more met 'n huppel werk toe gaan en die Stormers fans trotseer.
Posted by pietieinniekaap on 15 April 2012 13:17
7
Les Bleus Cocardier, as ek reg onthou was jy nog laas kwaad vir my, maar ek stem met heelwat saam wat jy op die vorige draad geskryf het.
1. Mornè Steyn, ek glo hy gaan dalk net deur `n fase en sal dalk regkom, maar as mens kyk hoe Johan Goosen gespeel het, gaan my moeilik sy plek in die bokspan behou. Hy sal beslis ook die spel beter moet dikteer.
2. Pierre Spies, het hom in die verlede verdedig, maar as dit nie vir sy spel in die lynstane was nie, het hy gister `n negatiewe bydrae gelewer.
3. Zane Kirchner, partykeer dink ek hy is baie goed net om 5 minute later my hare uit te trek oor sy spel. Maar stem meestal saam met wat jy sê, veral as hy daardie springetjie gee.
CJ Stander was myns insiens uitstaande, JJ Engelbrecht was baie goed, Frik Kirsten het my ook beïndruk en Chiliboy speel ook elke wedstryd beter. Ek het laas week al gesê ons kan nie sonder Francois Hougaard speel nie, maar in watter posisie.
Hoop Flip is volgende week reg want ek glo ons gaan beslis `n paar wedstryde sonder Wilhelm speel. (Hoe dom kan `n mens soms wees?) Dit het juis vir my gelyk of Juandrè dalk `n probleem het, en ewe skielik lyk ons baie dun op slot.
Ek sou nie sommer oorboord gaan met veranderings nie, maar sou defnitief vir Johann Sadie weer op 13 speel met JJ op 14.
Na dit alles, nogtans baie geluk aan die Bulle met die wen, wedstryde teen plaaslike spanne is nooit maklik nie, maar ek glo nogtans ons moes die lions, wat swak is en baie beserings het, verder wen.
En ek voel baie bekommerd oor die toer wat voorlê, veral die wedstryde teen die Highlanders en die Chiefs gaan nie maklik wees nie.
Maar .............. soos hulle sê .........NOU DIE BLOU!!!!!!!!!
Posted by Rifrug on 15 April 2012 13:00
6
#5 jy maak n paar goeie punte, tens spyte van die feit dat ek dink dat Morne meer support kort as kritiek. Maar jy is reg omtrent Spies in sekere gevalle soos verdediging en afskoppe, ek stem 100% saam. Moet se, dit maak my ook die joos in as ons nie die afskoppe kan vat nie en hoekom Spies nou nog nie geleer het om n man van sy heupe ondertoe toe tackle nie, verstaan ek ook nie, hy tackle altyd op die lyf en dan hardloop hulle sy arms oop en dwarsdeur hom. Met sy bou behoort hy enige ou dood te tackle as hy net die regte tegniek gebruik. Selfde met aanval, leer hom tog ASB om met bietjie meer spasie en spoed in die bal in te hardloop i.p.v oor mense te probeer hardloop as hulle n meter van jou weg is. Ek dink Spies het al die talent, maar hy kort die hart vir tackle en dood tackle!!!
Posted by nou-vir-die-blou on 15 April 2012 12:53
5
Ek dink die Spies, Steyn, Kirchner teenstaanders gaan die blog hierdie week warm praat!! Moet se nadat ek vir weke die positiewe probeer sien het, en dat bloggers gehang word as hulle enigsins kritiek lewer op professionele mense wat meer as die gemiddelde ou betaal word, moet ek na Saterdag dit noem:
Steyn - Sy skoppe pale toe is dalk net 'n tydelike probleem maar as die voorste driedrukker in 'n turnover situasie langs jou hardloop op die halflyn en jy skop die donnerse bal in die oposisie se enigste dekverdediger se hande in sonder om eerder uittegee dan gaan staan my hart. Jy hoef nie elke bal weg te skop nie, nie as jy die spel domineer nie. As die Bulle met 'n 60% skopper tevrede is kan Fouche net sowel speel, want ten minste is hy beter op die aanval en verlig druk beter met sy lynskoppe.
Spies - 1 afskop of dalk twee nie raakvat nie is nog OK, maar magtig hulle het hom uitgesoek naderhand want die bal sou van nature terugkom. Duik vir die man beteken iets wat by die Olimpiese spele van 'n tien meter platform af gedoen word. Bal vashou en vinnig sirkuleer is vergete. Darem uitstekende lynstaanspel gelewer.
Kirchner - Sy onvermoe om 'n bal uit te gee op die regte tyd gaan my 'n paar televisie stelle kos en toe voeg hy nog 'n paar knock-on's by sy een dimensionele - ek hardloop na die naaste verdediger en probeer hom omstamp styl - ook.
Gebruik nou die squad/rotasie sisteem waarvan ons die heeltyd hoor en teen die Brumbies gee, Visser kans op heelagter, Arno Botha ten minste 60 min op agsteman, Fouche dieselfde tyd op 10, Engelbrecht 80 min op 14 en Sadie weer op 13. Die manne wat uitval kan bench toeskuif en dan moet een van Kirchener of Ndungane ongelukkig heeltemal uit die 22. So my voorstel en dit is net myne, 'n ondersteuner nie die hoofafrigter nie en ook net teen die Brumbies op Loftus waar ons 75% beter speel as gewoonlik:
15. J Visser
14. JJ Engelbrecht - As hy op 13 so goed was, dink ek hy gaan nog beter hier wees
13. J Sadie - Verdien 'n kans waar hy die bal gaan versprei en die ding nie voor hom weggeskop word nie
12. W Olivier (K)
11. B Basson
10. L Fouche
09. F Hougaard - Moet besluit of dit is waar hy wil speel - Sy lyftaal lyk beter op vleuel!!
08. A Botha - Lyk altyd gereed vir oorlog
07. J Potgieter
06. CJ Stander - Stegman gaan nou sukkel om terug te kom
05. W Steenkamp - As hy nie geskors word nie
04. J Kruger
03. W Kruger
02. C Ralepelle - Kan ook kaptein wees
01. D Greyling - As hy nie beseer is nie
16. W Wepener - As hy reg is
17. F Kirsten - 2de beste op die veld Saterdag
18. P Spies/F van der Merwe
19. D Potgieter of D Stegman
20. J Vermaak
21. M Steyn
22. Z Kirchner/A Ndugane/F Venter
Posted by Les Bleus Cocardier on 15 April 2012 12:37
4
Hey #3 Barrybul I agree that Morne is not kicking well and obviously neither the Bulls nor the Boks can afford to have an unreliable place kicker, but I think we should stand behind this man and show him our support, even though he is battling a bit now, cause we had many years of plenty spoils as a result of exceptional accuracy he showed, which bailed us out of many a match.

I have no doubt he will sort it out and regardless, he is still the answer at 10, since he has an overall kicking ability that is superior, just have a look at how far and accurate he generally kicks the ball out of hand and on the weekend it just showed many times otehr teams did get that right with their flyhalf and where they are unable to put the ball behind the back three of the other team and force them to turn around. I believe this is a great asset of Morne to be able to play the complete kicking game of a flyhalf, despite his battles now for accuracy from place kicks ... just saying mate.
Posted by nou-vir-die-blou on 15 April 2012 12:06
3
A win is a win, could have been a better score but 5 points come in handy at this stage, last quarter of the game was boring and uniterestig from a Bulls perspective but then the Lions performed a little better, during the last quarter. Something that bothers me is playing for 80 minutes, it isn't happening at this stage, "Morne wat gaan aan"? I have never seen Morne kick so poorly, at this rate you won't make the Bok squad, anyway keep the focus Saturday is the Brumbies, we need ta nail them as well, need that killer instinct back, I hear no Stormer quircks today they are extremly quiet!
Posted by Barrybul on 15 April 2012 11:44
2
Well done Bulls!! Baie bly om enige SA Derby agter die rug te kry en te wen en met n bonus punt, want somehow is hierdie games baie moeilik om vooraf te call ... Anyway, sal net graag wil sien dat ons ons overall execution verbeter, want teen n beter span moet n mens jou kanse vat en kannie driee weg gooi met poor finishing soos gister nie. Hoop en glo ook Morne sort homself uit, want hy kan verseker ... Maar maak geen fout, die ouens het baie meer goed as sleg gedoen so ek is nogtans trots op die manne.

Sal graag vir Sadie op buitesenter wil hou sodat hy kan insettle daar en JJ in Akona se plek speel met Akona op bench. Sal ook wil he Spies moet bietjie verder terug staan voor hy n bal vat, sodat hy met meer spoed kan deur kom want dan sal hy deur baie meer tackles breek en go forward vir ons gee.

Ons moet nou net Saterdag teen ALLE koste die Brumbies wen en ons moet meer attack met die bal want ons het die manne om dit te doen. Go Bulls!!

Posted by nou-vir-die-blou on 15 April 2012 11:15
1
Nie goeie telling as mens vat dit was teen die blindeskool!!
Posted by Varsity Street 5 on 15 April 2012 11:13
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK