Police and Tuks show early form in Carlton
15 April 2012

Week one of the 2012 Carlton club rugby kicked-off Saturday with easy wins for UP-Tuks, Centurion and Harlequins, against Oostelike Eagles, TUT and the Silver Valke respectively.

The game of the day, that could have gone either way, was between Naka Bulls and Police which the latter won narrowly, reports Johanna de Vos.

Quite a big number of players changed clubs this year. This is not a new thing, but it is more than in the past.

Saturday the whole of Pretoria must have felt the rumblings of the war game between Naka Bulls and Police battling it out in the Moot. Two great sides locking horns did not give each other an inch, and the tackles were out of this world.

Naka Bulls “welcomed” the policemen for this tough encounter, which turned out to be a close encounter. Halftime Police were safely ahead (26-6) ... or so they thought.

Second half started so-so, until like a lightning bolt, the Naka Bulls exploded and ran in three tries in succession. If it was not for the final whistle, the outcome might have been different. The final score 29-27.

Police’s top winger of previous years and who was also the only real policeman in their team, Cristefer Snyman, has gone back to the Western Cape where he now plays his club-rugby.

UP-Tuks, playing at home, smashed the newcomers to the competition, Oostelike Eagles, quite easily with an n astounding tidal-wave final score of 101-9. Halftime 38-9.

The students ran in fifteen tries of which they converted thirteen. About eight Varsity Cup players remained in the team while the others are now playing in the Blue Bulls Vodacom side, but it appears they were not missed.

Centurion who boosted their side with some new acquisitions, made mince meat of the University of Technology TUT. Halftime 19-0. Fulltime score 66-0.

Centurion ran in six tries to absolutely nothing from TUT. The latter had no answer to this onslaught.

TUT lost more than half of their Varsity Cup players who left for greener pastures. Some of their stars went to the Griffons (Hansie Graaff), KZN (Zandré Grobler), Ruan van Loo and others went to other clubs.

It is with a sad heart to remember that this is the same club who won the Carlton Cup four times (2000, 2003, 2004, 2005) and lost in two finals (2006, 2008). Their u.21 beat Centurion u.21 33-10.

Harlequins also had a relatively easy game against the depleted Silver Valke, at home in Groenkloof. They scored six tries to the one of the opposition. The final score was 36 10. Halftime 17-3.

The stars from last year: Roland Syphus and Carl Labuschagne are still Quins. “Once a Quin, always a Quin”.

Silver Valke’s previous coach relocated to Naka Bulle in the off-season – and a lot of players followed. Fortunately, the club from Silverton, like TUT, has a very strong u.21 team. This u.21 team white-washed Harlequins 32-0.

Logs:
WEEK 1 14 April 2012
P W L D T/F T/A P/F P/A P/D B/P L/P
Tuks 1 1 0 0 15 0 101 9 92 1 5
Centurion 1 1 0 0 10 0 66 0 66 1 5
Harlequins 1 1 0 0 6 1 36 10 26 1 5
Police 1 1 0 0 4 3 29 27 2 1 5
Naka Bulls 1 0 1 0 3 4 27 29 -2 1 1
Silver Valke 1 0 1 0 1 6 10 36 -26 0 0
TUT 1 0 1 0 0 10 0 66 -66 0 0
Ooste Eagles 1 0 1 0 0 15 9 101 -92 0 0

Fixtures for Friday-night 20h00 (subject to change):
Naka Bulls vs UP-Tuks
Centurion vs Oostelike Eagles
TUT vs Harlequins
Silver Valke vs Police

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
21
Korrek, daar sal heelwat ander faktore wees wat tel... ongelukkig.

Ouderdom kan sekerlik nie 'n faktor wees nie (re Riaan Voljoen)... as hulle dan bereid is om Matfield nader te sleep??
Posted by Bennie Strydom on 16 April 2012 14:34
20
#19 - praat weer as HM sy span kies. Lambie verseker bo Viljoen wat te oud is vir volgende WB en ja, Joe speel goed, maar dis nie die enigste maatstaf nie - trust me.
Posted by James Bond on 16 April 2012 14:22
19
Daar is nie 'n manier Kirchner kan in 'n Bok span speel op meriete bo Joe Petersen of Riaan Viljoen nie. Petersen veral is puik vanjaar. Onder die S15 manne...

Realiteit is waarskynlik dat Frans Steyn 15 sal speel, sienende dat hy Julie terugkom Sharks toe.
Posted by Bennie Strydom on 16 April 2012 14:03
18
#4 Stapper - mooi gestel!

#5 Nitronic - ivm Zane, ons mag verskil, minstens het ons almal passie vir ons span. Natuurlik wil ons hê dat niemand foute maak nie maar rugby bly steeds 'n sport - profesioneel of nie. Een swak skop of een aanslaan maak hom nie swak nie. Ek voel hy skep geleenthede vir die vleuels - my mening. Wat "suinigheid" betref moet ons onthou as die ander span onderskep is dit tickets, dus moet hy seker maak voor hy pass en liefs die 50/50 passes hou.

Julle kan nou maar kla, feit is Pierre doen ook goeie werk op die veld en dis interessant dat baie Anti-Bulls "kenners" reken Pierre doen vanjaar goed. Feit is dat slegs 'n besering hom van die veld sal hou vir die Bulls en die Bokke. Die ander spanne "gang tackle" Pierre gereeld en dra hom terug. Solank ons die bal herwin is ek tevrede. Sou Pierre vir Josh daar op die doellyn gekeer het, sou dit grooot gewees het, maar Josh is ook nie Jantjes nie.

Wie het gekla oor die swak verdediging (glips) van Hougaard teen die Crusaders? Die laaste drie was direk Hougie se fout want hy het die speler (Maitland?) gehad en toe los hy hom sonder om hom grond toe te vat en daar gaan druk hy sy drie. O wee as dit Pierre of Zane was!!!

Almal mag hulle gunsteling spelers hê, ek is gelukkig om 22 te hê elke wedstryd.
Posted by James Bond on 16 April 2012 11:36
17
Ek het geskrik toe ek sien hoe maklik die leeus se nr 15 vir Spies optel en terugduik...CJ en JP het gewys wat maak jy as iemand in jou pad is...

Ons sal defnetief moet verbeter vir die Brumbies, Jake is uitgeslape. Ek dink nogtans ons gaan te sterk vir hulle wees!

Go Bulle go!!
Posted by Bullebakkies on 16 April 2012 10:15
16
15 geen = gee
lekkere = lekker
Posted by bendiebul on 16 April 2012 09:41
15
Wou nog bynoem: Frik Kirsten het my baie beindruk toe hy opgekom het, dit geen mens vertroue vir ons diepte. Sal egter wel met Dawie Steyn begin as Wors nie kan speel Saterdag nie.

Ekself het ook gedink Spies het goed gespeel ongeag die paar foute wat hy gemaak het. Miskien is daar van ons bloggers wat heeltemal te veel ander blogs lees en dalk so verkeerde persepsies opbou ?

Ons afrigters is in 'n lekkere dilemma vasgevang as al die loosies reg is - wie om te kies en uit te los. Afhangende van wie beseer en of geskors word, sal ek so kies as Stegmann reg is:

CJ
JP
Spies

Steggies en Arno of Dewald op die bank.

Die Brumbies het 'n nuwe jong wille nr.6 wat in George Smith se voetstappe volg, ek het sy naam nou vergeet, so ons sal die afbreekpunte goed moet dophou.
Posted by bendiebul on 16 April 2012 09:40
14
Geluk Bulle, ek het gevra vir 'n 1 punt wen, en toe kry julle maklik sommer 'n bonuspunt ook. Die seisoen is nog lank, ons sal peak op die regte tyd. Ons grootste probleem is wisselvaligheid, maar dit sal ook hopelik regkom. Ons is maar besorgd oor Steyn se skopvoet en nou is die vraag: hou hom aan speel totday hy reg is, of gee hom 'n breek en gee Fouche 'n kans ?

Brumbies is 'n goeie span, speel balbesit rugby, so asb - nie die skopplan vir saterdag nie. Ons moet speel soos teen die Staat en Reds (tweede helfte), waar ons balbesit behou, dan gaan ons hul goed wen.

My grootste wens vir Saterdag: dat ONS vir 'n slag GOED kan begin en 10-0 voorloop na 10 minute !

Sterkte Bulle vir die week.
Posted by bendiebul on 16 April 2012 09:33
13
P9. Geen statistiek gaan die negatiewe ouens oortuig nie. Feite doen niks aan persepsies nie. Ons het gewen, ook teen crusaders en net verloor teen stormers. Ons span is die beste wat ons het en PS is ons kaptein omdat FL en sy bestuur so dink. Daai span weet meer van rugby as ons almal hier saam.
GBNT, geniet die posts (meesal tong in die kies) maar onthou, soos hierdie een van my, regverdig dit selde kommentaar!
Posted by Bloubosvelder on 16 April 2012 09:25
12
#9

Dit help om dinge in perspektief te sien. Pierre Spies het myns insiens een van sy beste seisoene nog en hy is baie betrokke by die spel as kaptein.
Posted by bloukaap on 16 April 2012 09:22
11
Tuks, julle sal die arme Ooste se moed vir altyd breek!
In die blues game het Vlokkie nie meer by morne gaan staan as hy skop nie. miskien is vlok sy mojo en moet hy weer met elke skop by MS gaan staan;)!
Posted by Bloubosvelder on 16 April 2012 09:21
10
@9 ek lees jou stats,maar dit is nie die indruk wat jy kry op TV nie,daar lyk dit swak
Posted by Anti Province on 16 April 2012 09:14
9
Julle moet my nou help hier, want ek kyk na die stats en dit lyk nie so sleg soos wat julle PS uitmaak in terme van tackle nie. Ek verstaan wat julle noem oor die regop tackle en die uitglip van die opponent, so at mis ek nog hier? Ek het eenkeer gehoor by een van Rassie Erasmus se kursusse dat mens nie regtig 'n speler kan ontleer van hoe hy tackle nie, want daardie tegniek word op skooljare vasgevang en bly by die speler vir die res van sy loopbaan. Hy reken dat mens net later die tegniek vandie speler kan leer verbeter, maar nie verander nie. Dit daar gelaat, hier is die stats.

As mens kyk na Tackles attempted/tackles made(%)/ineffective tackles/missed tackles(%), dan lyk PS sinne so vir die Leeus wedstryd: 13/11(85%)/0/2(15%). Dit lyk nie vir my so sleg nie, behalwe een van die 2 missed tackles is seker Josh se drie?

Dit vergelyk selfs redelik goed vir die wedstryd met die ander Bulle wat 10 of meer tackles probeer het:
Wynand Olivier met 15/13/1/1
Frik Kirsten met 12/12/0/0 - wat 'n boytjie, was nie eers hele wedstryd daar nie!
Jacques Potgieter met 11/10/0/1
Juandre Kruger met 12/10/0/2
Werner Kruger met 12/9/0/3
CJ Stander met 10/7/1/2
Chiliboy Ralepelle met 10/7/2/1

Verder lyk PS se statistieke teen die Leeus na 'n verbetering op die vorige wedstryd teen Crusaders waar dit 16/10(63%)/0/6(38%) was.

Sy ander wedstyde se stats lyk so:
Stormers: 17/14(82%)/0/3(18%).
Reds: 6/6(100%)/0/0.
Blues: 10/10(100%)/0/0.
Cheetahs: 7/4(57%)/0/3(43%).
Sharks: 5/5(100%)/0/0.

Posted by GeenBloutjieNetBlou on 16 April 2012 08:50
8
Goeiemore

@ James Bond ---Plonker Jonker (marius) is die ref saterdag--hy gaan ons looi

Ek wil vandag vir PR en FL vra of hulle nie vir Zane kan leer om n bal te pass nie,hy kos ons baie driee met sy suinigheid,en dan die doellose skoppery,elke keer in die teenstander se hande,hel die ouens speel mos nie van vandag af saam nie.Ligpunte was JJ Engelbrecht,CJ Stander,Jaques Potgieter gewees,hulle wil speel.Swakpunte saterdag vir my was Zane,Morne en Spies,weet nie wat gaan met Spies aan nie,sy verdediging was pateties en hy lyk bang.As so gaan speel saterdag soos die laaste 20min gaan die Brumbies ons stukkend hardloop.GO BULLE,ALTYD N BUL
Posted by Anti Province on 16 April 2012 07:50
7
lyk vlgs berigte of Heyneke weer vir Matfield nader gaan trek. hoewel ek nie twyfel daaraan dat Victor nog goed genoeg is nie, twyfel ek wel of dit die regte ding is om te doen nadat 'n speler aangekondig het hy tree uit.

My gevoel is SA rugby het die beste van die ou strydosse gehad en dat dit nou die era van die jonges is. Miskien voel Heyneke sy tyd is te min vir voorbereiding en dat ervare spelers vir hom 'n voordeel sal wees as hy moet toestrugby spanne kies. Dit kan ek begryp. Dit gaan dalk, soos by die Bulle, 'n seisoen of twee neem, maar afrigters moenie bang wees hiervoor nie.

Ek dink egter jong manne soos Andries bekker, Jeandre Kruger, Flip vd Merwe en eben Etzebeth moet nou die kans kry. (Jake White en voor hom, Strauli, moes ook in 2003 met Bakkies Botha, Victor Matfield en Danie Rossouw begin wat nog nat agter die ore was.) ek voel ook Jean de Villiers en Schalk Burger sal goeie ervare kapteins maak. Daar is nog ander gesoute talent ook soos Bismarck en Spies en Andries Bekker.

Die tweede aspek is dat Victor, as afrigter, by die Bulls betrokke is maar moontlik superrugby sal speel vir 'n ander franchise teen wie die Bulls nog 'moet speel. vir my lyk dus of die "Heyneke deal" eintlik net die Bulle seermaak. die Bulle moet nou aanmekaar op kort termyn aanpassings maak en die leemtes vul, wat ons afrigter aanhoudend onder druk gaan plaas en die span ook. ek besef egter, nadat ek Victor se boek gelees het, hoe belangrik is 'n eenheidsspan as afrigtingskorps en dat dit een van die "missing links" was by die Bokke onder Pieter de Villiers.
Posted by bloukaap on 16 April 2012 07:27
6
Baie geluk Bulletjies! Puik gespeel. Julle was profesioneel en het al 15 jul goed gekwyt van jul taak. Morne, relax net, dinge gaan weer regkom. Die seisoen is lank en swaar en julle wil in elke geval nie nou al "peak" nie ;) Die belangrikste nou is om jul wedstryde te wen, maak nie saak hoe ons dit doen nie.
Sterkte vir die Brumbies! Ons weet julle kan!
Posted by sakkie6yster on 16 April 2012 07:26
5
@ 3. Kirchner moet net consistent wees, een game is hy briljant die volgende een uiters swak en ongelukkig was hy teen die lions uiters uiters swak gewees. Hy sal nie my no1 Bok heelagter wees nie maar dalk in training squad.

Stem saam oor Akona hy was briljant saterdag. JJ het my beindruk.

Spies moet begin speel soos n kaptein ander moet hy maar bench warm. Al wat hy moet leer doen is TACKLE.
Ek glo nogsteed ons beste loosies is CJ, Arno en Jacques P.
Posted by Nitronic on 16 April 2012 06:51
4
Partymense moet maar tanturums gooi, sy speelgoed uit die kot gooi en in onbeheerde getjank oor spelers op 'n blog uitbars.

Die span moes 5 liga punte behaal, en dit was gedoen.

Die samestel van die span is die werk van die afrigters, dis slegs sommige bloggers wat reken hulle kan dit beter doen. Hoekom hulle so dink, as hulle kan dink, weet ney hulle.
Posted by Stapper on 16 April 2012 00:11
3
Ons Bulls ondersteuners klink soos 'n klomp "backyard mechanics"! Alhoewel die kar sonder probleme ry, moet ons die enjin nóg tune.

Die wat kla oor Zane Kirchner, ek voel hy speel vanjaar goed genoeg en gaan waarskynlik in HM se Bokspan wees op meriete. Hy is veilig, sy lynskoppe is goed, en hy sluit goed aan by die agterlyn. Taute het verlede jaar na die "real thing" gelyk maar verdwyn in die sukkelende Lions opset. Pietersen speel goed met Lambie die ander kandidaat, maar spelers van kleur is vir SARU 'n prioriteit en Zane is die mees ervare kandidaat.

Bjorn was Saterdag stil maar Akona was puik! CJ se drie was 'n briljante stukkie werk tussen Morne en Akona. Om Akona uit te los, maak vir my nie sin nie. Hougaard bly 'n briljante vleuel wat skrummie wil speel en JJ Engelbrecht lyk of hy ook die "X" faktor het. Hy het sy kans benut op senter en verdien nog 'n kans.

Morné, ek wil sy skopwerk met Ernie Els se setwerk vergelyk. Dit gee hom slapelose nagte en die enigste manier om dit reg te kry is om selfvertroue terug te kry in wedstryd situasies. Die probleem is net dat dit die span ongelukkig kan kos (teen Blues het dit). Hougaard se swak aangee wat tot die Lions se pasella drie gelei het, was nie juis Morne se ideale begin nie. Morne oefen baie skoppe in die week maar sielkundig lol dit in die wedstryde. Dalk kort hy regtig net 'n breek.

Pierre - van die kritiek is ongelukkig regverdig. Hy kort bietjie (beheerde) aggressie op die aanval en veral op die verdediging. Was baie goed in die lynstane. Het darem 'n tipiese Spiessss lopie gehad. Potgieter en Stander speel vir my goed en dit sal interessant wees wat gaan FL maak as almal fiks is.

Wat Steenkamp gedink het in daai blonde oomblik, weet net hy. Hopelik word hy nie uitgewys nie. Flip sal waarskynlik fiks wees. Kirsten het werklik goed gespeel en het twee puik balle gewen! Hopelik is Wors reg vir die Brumbies.

Ek is bekommerd oor die Brumbies. Jake ken die Bulls en weet dat die Bulls nie sal terug staan as hulle terloops afgeknou word nie. Verder gaan die Brumbies die spel so vinnig maak as hulle kan. Wonder wie is die ref?
Posted by James Bond on 15 April 2012 23:39
2
Dit lyk ook asof Dewald Potgieter beseer is.
Posted by Stapper on 15 April 2012 22:35
1
Greyling, wat Wors onder sy spanmaats heet, het ’n ribbesering in die Bulls se Super-rugbysege van 32-18 Saterdag op Coca-Colapark opgedoen.
Posted by Stapper on 15 April 2012 22:29
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK