Potgieter back in injury ward
16 April 2012

Vodacom Bulls loose forward Dewald Potgieter suffered another injury setback when he was ruled out action for another four to six weeks, this time due to a hamstring injury.

Potgieter returned to his first Super Rugby action of the season last weekend, having recovered from a severed tendon to his arm. The 47 times capped Bulls player injured his hamstring 10 minutes into his 2012 debut against the Lions.

“Dewald suffered a grade two tear and will be out of action for between four and six weeks,” team doctor Org Strauss confirmed.

Werner Kruger (AC), Wynand Olivier (hamstring), Flip van der Merwe (groin), Akona Ndungane (knee) and Dean Greyling (ribs) will all miss training on Monday and Tuesday.

Greyling will undergo a fitness test later in the week after a scan revealed no serious injury to his ribs.

Deon Stegmann will also complete his rehabilitation on a hamstring injury this week and will be fit to travel with the Vodacom Bulls when they tour Australia and New Zealand later in the month.

Willie Wepener (Ramsay Hunt syndrome) is also recovering slowly, with no date yet set for his return.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
56
Manne weet ons nou al of dit waar is of nie of Victor by die Sharks gaan speel? Ek hoop wragtag nie so nie, want hy ken al die moves van die Bulls en dit sal glad nie goed vir ons wees nie. Hoop maar nie so nie ...
Posted by nou-vir-die-blou on 17 April 2012 18:16
55
@54 dankie ek verstaan, maak groot tik foute. ek het bedoel FL
Posted by maxwax on 17 April 2012 16:25
54
Maxwax, ek het rerig hard probeer om te verstaan wat jy sê in jou eerste sin van #40. Lyk my jy impliseer dat slegs mense wat nie aan sport deelgeneem het nie Pierre Spies kritiseer. Jy glo dit seker nie rerig nie?
#46/47 lees ook maar moeilik, maar ek glo tog dat dit Pierre Spies se lof besing. Ek het geen probleem daarmee nie, en ek glo dat die meeste bloggers hier Pierre Spies aanhangers is en hom ondersteun. Dit beteken egter nie dat hy bo kritiek verhewe is nie. En ongelukkig verdien hy die kritiek op die oomblik.
En o ja, voor ek vergeet, HM rig lankal nie meer die Bulle af nie, jou #35, dit is nou FL.
Posted by Rifrug on 17 April 2012 16:12
53
Do the Bulls ever read these blogs?
Posted by maxwax on 17 April 2012 15:58
52
@ 51 kyk na die leeu en stormers as dit jou tyd is om seer te kry dan kry jy maar seer.
Posted by maxwax on 17 April 2012 14:38
51
Net n stupid vraag. Oefen die ouens glad nie as hulle n besering het nie? Stegman gekraakte kakabeen verlede jaar hy kom terug en kry n hamstring besering waarmee hy nou nog sukkel. Potgieter sny sy arm is af vir ses weke en in die eerste game binne 10 minute "hamsring" en so kan ek aan gaan
Posted by Bull perd on 17 April 2012 14:36
50
Ek moet se Stander verras elke week. Laasjaar was hy vir net n wrecking ball as sulks maar die keer hardloop hy goeie angles en hou sy agressie. JP kan hom gou beseer met die manier hoe hy rugby speel, maar sjoe dis lekker as hy dit afpull, hy laat my dink aan daai outjie wat destyds vi Namibia flank gespeel het en self n seisoen by ons gekuier het.

My algemene probleem met ons kaptein is die volgende. Dis maar nederige observasies. Ek dink ons coaching staff en bok coaching staff en almal het te veel respek vir Spies as n persoon, sy voorbeeldigheid en so aan. Ek dink nie leiers k"""k hom uit as hy nonsens aanvang nie. Hy kan n legende "in the making" wees maar iemand moet hom leer TACKLE (ja hy mis nie meer baie nie maar tackle steeds nie) met sy liggaam behoort hy manne stukkend te tackle met regte liggaams posisie en so aan. Maar spies STOEI eerder as tackle.

Dan niemand help hom om goeie hande te ontwikkel nie. Vat n ou soos Danie. En Juan. Konings van die off loads en skelm aangee.

Dan laaste, hy het nie n aftrap om van te praat nie so hy moet angles hardloop.
En enige een kan hom net raak dan val hy. Iemand hier onder het reg genoem, dat ouens soos JJ. Hougie, self Aplon kom amper elke keer oor die voordeellyn.

Dis n mental ding.

Ek noem dit want. EK GLO IN SPIES go BULLS
Posted by origin-0 on 17 April 2012 14:03
49
Kom Jimmy... waars die TDM??

Ek wil sien waar lê hierdie SLIM manne op die log!!
Posted by zet on 17 April 2012 13:57
48
@40 maxwax om eerlik te wees staan Spies maklik 10de in die ry of so van beste agtsteman in die wereld.
Posted by Nitronic on 17 April 2012 13:47
47
Die blogger vergeet, laas jaar toe Sa teen die Aussies gespeel het dat Spies die gatte gemaak het in die qaurterfinals. Speler terug geduik. Ons die bulle speel so hulle teen die Reds gespeel het sal ons elke span afskryf. Wie het hulle so gely net Spies.
Posted by maxwax on 17 April 2012 13:41
46
Die blogger vergeet, laas jaar toe Sa teen die Aussies gespeel het dat Spies die gatte gemaak het in die qaurterfinals. Speler terug geduik. Ons die bulle speel so hulle teen die Reds gespeel het sal ons elke span afskryf. Wie het hulle so gely net Spies.
Posted by maxwax on 17 April 2012 13:41
45
maxwax, Spies is baie ver van die wereld se beste 8 af.
Posted by Bomskok on 17 April 2012 13:33
44
42@jy is reg!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by maxwax on 17 April 2012 13:29
43
@24 jy is reg!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by maxwax on 17 April 2012 13:29
42
Ek het ook baie kommentaar gelewer,positief en negatief en toe gaan sit en dink ek te hel met dit,dit maak nie saak hoe die bulle speel nie,dit maak nie saak wie speel nie,maak nie saak wie swak of goed speel nie,SOLANK DIE BULLE NET WEN,Al speel hulle hoe swak en wen die CC en S15 dan gaan ons almal bly wees.GO BULLE GO
Posted by Anti Province on 17 April 2012 13:24
41
Spies is n gemerkde speler kyk al die games na die red, hulle gebruik 3 tot 5 speler hom tackle. hulle will hom seer maak, hy dra baie meer as om net te speel na n span toe.
Posted by maxwax on 17 April 2012 13:00
40
Al die blogger wat spies so sleg se nooit sport gedoen nie? N man wat nooit weer kon rugby speel nie, speel rugby, hy is die wereld se beste nr 8!!!!!!! kan een van julle 80min 16 games elke week kliphard speel? NEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Hoeveel keer het Victor eerder a game gewen as om a bonus punt te vat. Hoeveel bonus punte het Spies se kaptein skan ingebring.
Posted by maxwax on 17 April 2012 12:53
39
Spies is maar swak in vergelyking met Hougaard,Man to man kom Spies meeste van die tyd tweede.Dit vat meer as een om Hougie plat te trek.Moet se Spies doen goed met advertensie werk.
Posted by Blou Dino on 17 April 2012 12:39
38
Mense is darem op PS se case. Wys vir my een 8ste man wat elke wedstryd man of the match kry! Nie eers Kieran Reid nie, wat blerrie goed is. Dit hang tog af van hoe die opposisie speel , hoe hulle vir PS probeer neutraliseer, ens. Ek dink nog steeds hy speel vir elke wedstryd 7of 8 uit 10. Gee hom asb 'n kans om die Kapteinskap en alles onder die knie te kry. Hulle verdien ondersteuning, ons moet nog 'n lang pad loop. Se maar net!
Posted by pietieinniekaap on 17 April 2012 12:33
37
FANNABUL kom ons gaan toer en probeer ons bes om 20 punte teru tebring.
Posted by Frickey B on 17 April 2012 11:47
36
@30 Die Bulle het my nommer, hulle kan enige tyd met my in verbinding tree as hulle bietjie verdedigings hulp verlang ;).
Posted by Kwagga3 on 17 April 2012 11:47
35
Ek let op dat Spies net seker games hard speel, die game teen die Red het hulle gedink dit sal baie hard wees en Spies het 80 minute gespeel. dieslefde in die tweede halfte teen die Blue het hy hard gespeel. weer by die Crusader die tweede halfte weer hard gespeel tot hulle voor genoeg was. Die crusader game het hy nie regtid die ball gedra nie en met die leeu het hy net een keer toe jp die deur gat gaan en vir spies pass en drie leeu hom optel en hom terug druk. Al die spanne dink en hou Spies dop, sit Spies op die agter voet en die hele span is op die agter voet.

Ek dink HM laat hom minder ball besit kry sodat die hele span sonder Spies ook momentum kan kry, want as Spies nie daar is nie, wie gaan hulle oor die voordeel lyn kry. Dit word bewys deur JP and CJ Stander dat hulle dit kan doen en hulle gaan oor die voordeel lyn.

HM is nie dom nie, die span moet leer om saam te speel, jy kan dit nie oefen nie. Hoekom het spies nooit die ball gevat en gedra by die los gemaal. Wag julle sal sien hoe Spies speel wanneer dit baie saak maak!!!!


Go Bulls

Onthou ook elke span wat hulle speel het 'n ander game plan. dit gee jou die upperhand so hulle dit noem.

Posted by maxwax on 17 April 2012 11:44
34
@31 Dankie poublou.
Posted by Kwagga3 on 17 April 2012 11:44
33
pierre_spies FaN ek wil graag by jou aansluit as ek mag. Akona is op die stadium die beste agter speler bar JJ wat nog net een game begin het, dan speel Wynand self goeie rugby en is solid op verdediging. Moet ook nie vi Werner vergeet daar voor nie, sy workrate van die bal af is finominaal. Hy clean elke feitlik wedstryd die meeste.
Posted by Frickey B on 17 April 2012 11:44
32
@ 26 11 punte sal goed wees, maar hoekom nie probeer om al die wedstryde te wen. Wat my absoluut die hel in maak is as n span toer en dan vooraf besluit hulle kan maar die game verloor. Die Blues het hierna toe gekom en ons behoorlik ore aangesit so ons moet dieselfde probeer doen.

Die game teen die Brumbies is ons kans om behoorlik momentum op te bou want as ons gaan toer soos ons saterdag gespeel het gaan ons groot pak kry.

@29 ek stem saam, Spies moet dringend iets doen, dis asof vandat hy daai advertensie gemaak het dat hy nou dink hys n model. Hel man hy is seker een van die grootste spelers, maar hy lyk skyt bang.
Posted by Nitronic on 17 April 2012 11:41
31
Kwagga 3, jy is inderdaad korrek oor Akona. Well spotted!
Posted by poublou on 17 April 2012 11:32
30
Sal graag wil hoor wat gaan BBRU gaan doen met die uittog van al ons coaches. FL in plek en ook 'n pluimpie , hy en PR doen wonders met 'n jongspan :) Met van Graan weg, McFarland ( onthou hoe ons gesukkel het toe hy nie daar was nie en die ander. Hopenlik gaan ons kyk vir die beste opkomende ouens?
Posted by pietieinniekaap on 17 April 2012 11:32
29
Ek was altyd en is nogsteeds n baie groot Spies ondersteuner, maar hy lyk deesdae vir my bang. Dis al verklaring wat ek het vir die gemak waarmee Leeus se heelagtertjie vir die sterke Spies kon optel en neergooi. Hy is n baie goeie kaptein en lei die jong manne uitstekend, maar hy sal ernstig aan sy agressie en handvaardighede moet werk. Dis skrikwekkend om te dink dat iemand op hierdie vlak nog sukkel om die bal te vang! Almal weet waarnatoe hy instaat is, kom ons hoop hy bereik gou weer daardie spelpeil. Dalk sal Heyneke hom weer op daardie vlak kan kry by die Bokke! Go Bulle!!
Posted by Bullebakkies on 17 April 2012 11:17
28
# 27 moenie van JJ Engelbrecht vergeet nie hy gaan nog baie groot word
Posted by Realistix on 17 April 2012 11:14
27
@22 + 24 Victor het dalk goed gelei maar Juandre het n baie hoer "work rate", dra die bal beter en is "rock solid" op verdediging! Juandre doen ook fantasties in die lynstane, hy gan nog n ware blou legende word! Volgens my is ons 4 uitblinkers op die oomblik Chilli, Dean, Stander en J Potgieter! stander en potgieter speel klip harde "bone crunching" rugby, ek dink elton jantjies se ore fluit nou nog na daai bump van Stander!
Posted by pierre_spies FaN on 17 April 2012 10:31
26
Groot toets gaan die toer wees:

Rebels - 'n moet wen vir ons - 5 punte
Tahs - kan wen- 4 punte
Highlanders - harde ene, bonuspunt sal goed wees - 1 punt
Chiefs - 1 punt

11punte sal goed wees!
Posted by FRANNABUL on 17 April 2012 09:42
25
@ Lekkerblou - ek hou van jou opmerking "Die span het my hoogste verwagtinge oortref!O ja net n pluimpie vir Frans.What a coach!!!!!!!!!!!!!!!"

Ek stem saam. Die span gaan nog 'n grote word. Weereens 'n bewys ons is een van die bestes ter wereld omdat ons strukture so goed gevestig is.

Gaan groot BULLE.
Posted by Honibal on 17 April 2012 09:35
24
#22 Lekkerblou - In my beskeie opinie gee ek jou 97% vir jou opsomming. Jy verloor 3% omdat jy van die reserwes uitgelaat het! :) Juandre doen baie goed maar ek sal hom nog nie heeltemal in Victor se klas plaas nie. Victor se leiding op die veld word nog gemis.
Posted by James Bond on 17 April 2012 09:25
23
Kaartjie-kompetisie vraag nie korrek!

Vraag oor Akona se laaste drie in 2009 is nie korrek.

Sy laaste drie in 2009 is teen die Crusaders in die halfeindstryd gedruk en nie soos Brenden Nel op Supersport beweer in die Eindstryd teen die Chiefs nie!
Posted by Kwagga3 on 17 April 2012 09:19
22
Sien in die Burger Jean De villiers is dalk uit vir n paar maande met n ligament besering in sy hand.Dit hang af wat Heneyke se plan met Francois Steyn is.Dit kan dalk net beteken Wynand kan weer uit die internasionale woestyn nader gestrek word.Op die oomblik speel hy van sy beste rugby van sy loopbaan.Hy sal dit verdien!

En dan my beskeie opninie oor die Bulls sover.

Zane-7/10-Love him or hate him.Bestendig en gee altyd 110%
Akona-8/10-Twee gebreekte bene?Speel soos n jong seun.Soek altyd werk.
Sadie-5/10-Skakel nog in.hy sal nog sy dae he.
JJ-9/10-Sover een van die fondse van die seisoen.Lyk net klas!
Bjorn-8/10-Doen wat kwaliteit vleuels moet doen.Rond af!
Morne-6/10-Algemene spel reg,maar korrel werk pale toe?
Hougaard-7/10-Briljant met die bal in hand,maar is sy diens op standaard?
Spies-6/10-As leier 10/10,maar as speler nog nie Spies hoogtes bereik nie.
Stander-9/10-Nog n fonds.Ek is bly my van is nie Ludeke nie,want wat gemaak met Stegman?
Potgieter-8/10-Maak nog foute,maar kan nie daai ywerigheid verloor nie.
Juandre-8/10-Mis ons regtig vir Victor?
Flip-7/10-speel nog met rukke en stote.
Wilhelm-7/10-sal geen span in die steek laat.
Werner-8/10-Ons sien die stats elke week.Meeste clean outs elke week.Harde werker!
Chilliboy-9/10-Toekomstige Bok kaptein?
Dean-7/10-Briljant in die los,maar die strafsoppe by die skrum?

So ek sal die san in geheel 8/10 gee.Die span het my hoogste verwagtinge oortref!O ja net n pluimpie vir Frans.What a coach!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 17 April 2012 08:44
21
Veteran Springbok flyhalf Butch James, a member of the 2007 Rugby World Cup winning team, on Monday announced his retirement from test rugby with immediate effect.

James is the most capped Springbok flyhalf, having played 37 of his 42 tests for South Africa in that position, since making his debut against France in 2001.

"I've had a great career playing for South Africa, the Sharks, Bath and the Lions, but I'm not getting any younger and I knew this was the right decision to make, even though it was very difficult," said the 33-year-old James.

"I think I've got one or two more years of rugby left in me and all I want to concentrate on at this stage is to give nothing less than 100 per cent on the field and enjoy my game.
Posted by bloukaap on 17 April 2012 08:33
20
Ai tog, het so uitgesien na dewald se terugkeer, voel baie teleurgsteld vir hom, kan net dink hoe hy moet voel. dit beteken dat hy feitlik net vir omtrent 2 wedstryde beskikbaar sal wees.

Jake White hou van 'n challenge waar hy hy die slagoffer is van netwerke wat teen hom saamspan. Die enigste persoon wat ek dink sy alie gaan sien in SA is Bryce Lawrence. Maar Jake?????? Hy doen regtig goed met sy span, maar miskien wil hy sy Brumbies laat voel hulle is die gladiators van Australie. Die waarheid is, dat ek self verbaas was die man het nooit 'n aanbod gekry hier in SA nie end at hy sy winning ways hard bemnark het met lae suksesrekord by die Leeus. Soos hy te kere gegaan het sou mens gedink het hy het omtrent 5 lande wat in 'n tou staan om sy handtekening. Dit het nooit gerealiseer nie.

Posted by bloukaap on 17 April 2012 00:45
19
Skuus moet lees DP Dewald!
Posted by Kaap'se bul on 16 April 2012 21:20
18
Was JP dalk net daai een game te vroeg in gebring. Hamies word ook geskeur as die nodige strek oefeninge nie gedoen word nie veral as jy lanklaas n game gespeel het.
Vryf net JW se neus in die gras! met vyf drie teen geen.
Posted by Kaap'se bul on 16 April 2012 21:13
17
So van die os op die jas. Ek sien ons speel al ons oorblywende wedstryde op Loftus om 19:10.
Posted by Kwagga3 on 16 April 2012 21:06
16
#15 Ligbloulegends,

Die beste manier om die wind uit sy seil te haal sal wees as die hele Loftus hom staande toejuig as hy sy verskyning maak en so paar keer luidkeels toejuig Jake White.
Posted by Kwagga3 on 16 April 2012 20:58
15
Baie teleurgesteld in Jake White se houding.
Posted by Ligbloulegends on 16 April 2012 20:53
14
#9 Frickey B Die Bulle het laas jaar slegs een wedstryd op 'n Vrydagaand gespeel.

Dit was teen die Waratahs op Vrydag 3 Junie 2011 om 19:10 - wen 23 -17.

Die Bulle het wel nog 3 ander wedstryde op Saterdae om 19:10 gespeel nl.:

Saterdag 5 Maart 2011 Highlanders verloor 28 - 35.
Saterdag 19 Maart 2011 Stormramme verloor 13 - 23.
Saterdag 28 Mei 2011 Cheetahs wen 32 - 21.

Dan het die Bulle nog 4 wedstryde op Saterdae om 17:05 gespeel waarvan hulle 3 gewen het (Leeus 30-23, Chiefs 43-27 en 47-10) en een verloor het (Haaie 23-26)

Dus het die Bulle die helfte van hulle wedstryde om 17:10 en die ander helfte om 19:10 gespeel.

Dit bly waar dat die Bulle meer geneig is om die later wedstryde te verloor. Seder 2006 het die Bulle 11 wedstryde op Loftus verloor waarvan 9 wedstryde na 19:00 was. Dus het die Bulle sedert 2006 nog net 2 middag wedstryde om 17:05 op Loftus verloor (Saterdag 12 April 2008 Hurricanes verloor 22-50 en Saterdag 18 Junie 2011 Haaie verloor 23-26).

Ek is dus van mening dat waar enigsins moontlik die Bulle moet aandring dat hulle wedstryde (veral teen oorsese teenstanders) om 17:05 gespeel moet word.

Wat die naweek se wedstryd teen die Leeus betref, baie geluk met die wen.

Ek stem met verskeie mense saam dat die Bulle die Leeus 'n groter pakslae moes gee, maar dit wil ook vir my voorkom asof hulle die kuns aangeleer het om tempo en dringendheid aan te pas na gelang van die omstandighede. Nadat hulle die 5 de drie gedruk het wou dit vir my voorkom asof hulle verslap in hulle poging. As die rede daarvoor is dat hulle tegnies al so ver gevorder het om wetenskap te kan bepaal hoe om te verslap om energie te bespaar om nie oormoeg in die lang S15 reeks te word nie dan is dit voorwaar indrukwekkend.

Ons sal ongelukkig seker nooit weet nie, maar die Bulle het nou al op twee geleenthede teen die Reds gewys hulle kan na hartelus die tempo verhoog en vir 80 minute volhou.

As die teendeel waar is en dit 'n geval van onfiksheid is of gebrek aan konsentrasie vir 80 minute voorspel dit niks goed vir die Bulle in taaier wedstryde nie.
Posted by Kwagga3 on 16 April 2012 20:47
13
#12 Stem saam met jou. DIt lyk vir my of DP se bene baie groter geword het - ek dink met sy tipe besering het hy baie been oefening gedoen en mootlke die 60 / 40 verhouding nie ingedagte gehou nie. Is baie jammer vir hom. Alle sterk DP - jy in 'n great speler - hoop jy herstel vinnig.
Posted by Varsity Street 5 on 16 April 2012 20:10
12
Hy was natuurlik nie reg om al te speel nie.
Posted by Blou Bul Kaapstad on 16 April 2012 19:36
11
Heyneke rejects "Blue Boks" tag - Supersport: http://www.supersport.com/rugby/springboks/news/120416/Meyer_rejects_Blue_Boks_tag
Posted by MbwaKali on 16 April 2012 19:03
10
#Frickey B dit gaan maar oor verkeerde oefening. Daar is 'n spesifieke verhouding tusseen voor en agter spiere - dit moet 60 / 40 ratio wees. Wanneer oefening gedoen word moet daar baie vesigting wees die die verhouding verander word nie. Dit sal wys wees dat all spelers na rehabilitasie 'n volledige liggaams evaluasie ondergaan om seker te maak dat hulle 100% is. Gewoonlik word hastring probleme ook veroorsaak deur kuite, lae rug of tree lengte wat verskil.
Posted by Varsity Street 5 on 16 April 2012 17:33
9
Ek stem nie saam oor die ligte en die aand spelery nie. Die Bulle het laasjaar meeste van hul games 17h10 gespeel op Vrydae. Wat die hamies betref dink ek dit gaan oor die reels en die manier waarop dit nou moet geskiet. Bv. die ouens moet nou ten alle tye hulle eie ligaamsgewig kan beheer, die verdediging kom dan en trek die "fetchers" vorentoe om hulle van balans af te trek wat meer strem op die hamie plaas.
Dit is maar hoe ek dit afgelei het.
Posted by Frickey B on 16 April 2012 16:47
8
# 4 - JW dink hy is die alfa en omega van rugby. Niemand wou hom in SA gehad het nie, dus kan ons nie vies wees dat die Ausies hom gevat het nie.

# 5 - dis die gespelery in die aande. Die koue is sleg vir die spelers en dan skyn die ligte nog in die spelers se oë ook - al logiese verduideliking vir Morne se skopwerk.
Posted by James Bond on 16 April 2012 16:34
7
Then why is he bringing 13 players that has never toured SA!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Frickey B on 16 April 2012 16:21
6
wow he thinks we don't have and repect?
Posted by maxwax on 16 April 2012 16:05
5
Hoeveel hamies is al getrek in die super reeks tot huide.
Posted by Frickey B on 16 April 2012 16:04
4
Goeie genade! Party mense oorskat darem hulle eie belangrikheid.

Van Supersport:-
'Former Springbok coach Jake White is expecting a hostile reception in South Africa this week, as he feels South Africans will gang up on him this week to try and disrupt the Brumbies ahead of their clash against the Vodacom Bulls at Loftus Versfeld on Saturday.
''Let me warn you it's going to be massive, they're going to go for me I'm going to tell you right now,'' White was reported to tell his players, according to Rugbyheaven. ''They're going to try and unsettle the squad by having some sort of dig at me, whether it's that I've deserted them … I don't really know what they'll try and do.
''But they'll use whatever they can, not only to bring more people to the stadium but also to promote the game and to harp up the whole thing,'' he said.'

Posted by Rifrug on 16 April 2012 15:59
3
Great hoop nie so erg vir almal nie.
Posted by maxwax on 16 April 2012 15:51
2
Dis nie duidelik hoe ernstig van hierdie beserings is nie. Dis wel 5 spelers.
Posted by Stapper on 16 April 2012 15:38
1
Sterkte ou maat.
Posted by Blou Spike on 16 April 2012 15:31
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK