Still no stopping UP-Tuks in Carlton
23 April 2012

UP-Tuks have not let go of their claim to winning rugby, even if they are now competing in the Carlton League and not the glamorous Varsity Cup anymore.

Week two of the Carlton ended in victories for Centurion, Police, UP-Tuks and Harlequins over Oostelike Eagles, Silver Valke, Naka Bulls and the University of Technology (TUT) respectively, writes Johanna de Vos.

The winners are the same four teams who played in the Cup quarterfinals last year. Unfortunately none of the losers got any bonus-points.

Tuks 27, Naka Bulle 19

Tuks travelled to Naka Bulls for this game. Before kick-off both first and second teams of the two clubs lined up as one minute silence was observed in memory of the 16 year old Affies schoolboy, Louis Fabian, who died last week of a bacterial-infection. The deceased elder brother Callie plays for Tuks-Fezelas.

In the first half Tukkies right wing GD Kotzee dived over for two tries in the same corner, but Cameron Dunlop could not convert. Naka Bulls scored their only try by Wikus Botes which Braam Pretorius converted. Penalties both ways resulted in more points and a halftime score of 19-13.

Pretorius, who previously played for Pumas and Harlequins, is teaching at Wonderboom High School.

As time was running out in the second-half, both teams tried frantically to get a bonus point – Tuks to get a fourth try and Naka Bulls a try to close the gap between them. The defence from both sides prevented this to happen. Fulltime, 27-19.

Naka Bulls will reflect on missed opportunities and the students will be cross with themselves for not trying harder to get that fourth try. Tuks is now in third spot on the log, but definitely not for long.

Cameron Dunlop, moved from KZN to Pretoria towards the end of last year. He is two years younger than his brother Wesley.

(Tuks captain, Nqubeko Zulu, said after the game: “Don’t take a photo of two Dunlops, take one of three Zulus” because they hail from KZN).

Centurion 54, Oostelike Eagles 16

Centurion had a relatively easy game when they beat newly promoted Oostelike Eagles 54-16.

They were ahead 28-6 at the break, but did not rest on their laurels in the second.

Altogether they scored seven tries of which Renier Wiessener converted five. He also added three penalties to add to his 19 points ally to make him the top scorer of the week.

Oostelike Eagles feel that things can only go better for them. They have acquired Thys Smith who is a very good player and a brilliant kicker. He was part of Roodepoort who won the 2011 Assupol Super Club Competition.

He then played a few games for the Silver Valke from Silverton, but was lured back to Roodepoort. He presently teaches at Curro Hazeldene, a private school in Pretoria. We will definitely hear more of him.

Harlequins 19, TUT 10

Harlequins played TUT away and notched up another victory. At the break (16-10) things could have gone either way. Unfortunately, in the next forty minutes, nothing happened to write home about, only a measly penalty. Both teams lacked focus.

Quins’ scrumhalf Ruan Nel contributed 14 points, which makes him second on the list of top point’s scorers for this week.

TUT is trying to fill the void left by the exit of their top players. With the help of their experienced captain, James Watt, they are in a building process. They have talented youngsters coming through – they must just be patient and hopeful that they can hold on to them.

Police 36, Silver Valke 3

Police have shown so far that they mean business. They played the Silver Valke away in Silverton and smashed them 36-3, after leading 10-0 at the break.

Gerhard du Preez (ex-Silver Valke) who knows this field very well, visited the try-line twice. The policemen scored five tries of which fly-half Dillon Laubscher converted four. Dillon hails from Kempton Park and played twelve games for the Valke last year.

The Silver Valke has lost at least 22 players and are on their knees – but definitely not closing shop like some predicts. They are adamant to overcome and positive to build this club into a successful unit again.

Frik du Preez once quipped that you can try building, but others come and steal your building material all the time.

P W L D T/F T/A P/F P/A P/D B/P L/P

Centurion 2 2 0 0 17 1 120 16 104 2 10

Police 2 2 0 0 9 3 65 30 35 2 10

UP-Tuks 2 2 0 0 18 1 128 28 100 1 9

Harlequins 2 2 0 0 7 2 55 20 35 1 9

Naka Bulls 2 0 2 0 4 7 46 56 -10 1 1

Silver Valke 2 0 2 0 1 11 13 72 -59 0 0

TUT 2 0 2 0 1 11 10 85 -75 0 0

Oos Eagles 2 0 2 0 1 22 25 155 -130 0 0

Fixtures for Wednesday 25 April.

Subject to change:

Silver Valke vs UP-Tuks

TUT vs Police

Harlequins vs Centurion

Oostelike Eagles vs Naka Bulle (Die Wilgers H/S)

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
32
Hy sal nog aan die einde van die seisoen kaptein wees en ons le so 5de van onder af op die log.Punt
Posted by Bull perd on 23 April 2012 16:51
31
Manne ek dink die storie met Spies het eintlik nie 100% met enige van die ondergenoemde uit te waai nie. Bottom line vir my is dat Spies swak tegniek gebruik en dit is n ding wat die afrigters moet raaksien en uitsort. Kyk maar hoekom hy so swak verdedig, dis nie dat hy nie probeer nie, hy het bloot vrot tegniek want hy gaan bolangs en probeer stoei in plaas van sy kop en skouers laat sak en die man in die grond in duik. Sy probleem op die aanval is ook swak tegniek. Hy moet bloot verder terug speel en dit bal op vol spoed inneem in die kontak in en weer sy skouer laat sak en dan deur die tackle hardloop maar hy doen nie, en assulks is die poep maklik om sy regop lyf se bene onder hom uit te vat en daar le Pierre. Ja hy het beslis ook nie die hart vir so tackle en speel nie, hy is te veel van n gentleman en kort daai grunt, maar in beginsel het al hierdie goed niks met kapteinskap uit te waai nie. As hy hierdie dinge reg sou doen, sou almal min of meer happy met hom wees, want dit is die tekortkominge op tegniek wat hom so vrot laat lyk en dan vir ons punte kos en assulks al die kritiek aanwakker.
Posted by nou-vir-die-blou on 23 April 2012 16:32
30
Pietieinniekaap, dis nie anti-Spies nie, dis anti-swak spel. Kyk die stats van al sy games die seisoen, en selfs verlede jaar. Dink dit kom daarop om dit op te weeg. Die impak van sy kapteinskap versus die effek van sy spel, en die consistency van altwee. Soos ek vir Stapper gesê het, as PS se sielkundige impak so groot is, dat die Bulle 'n loesing gaan kry as hy nie op is nie, dan moet hy op bly, maar dan moet daar drasties gekyk word waar 'n hele span skielik so afhanklik van 'n kaptein geword het. Ek dink dit is Heyneke wat hele ruk terug gesê het hy soek ten minste 5 of 6 moontlik kapteine op die veld op een slag. Ek kan nie presies onthou wat hy gesê het nie, so moenie my kwoteer nie (dink dit was 'n question session of iets wat hy gedoen het toe hy nog by die Bulle was as director of rugby), maar dit kom daarop neer dat elke speler sit met die potensiaal om dinge self te kan doen. Miskien het ek sommer myself beantwoord, want daar is basies net twee ander potensiële kapteine/ervare spelers tans in die huidige span na Spies (Wynand en Chiliboy). Die res is uit of beseer, so ek gaan nou maar aanvaar dit is die rede.
Posted by Willie Blou on 23 April 2012 15:26
29
@28 nie by Spies nie? Ek stem nie by Spies dalk a n persoon nie maar ja die probleem is by Spies hoe hy speel. Op die oomblik verdien Spies nie S15 of Bok kleure nie. Eks jammer maar dalk moet hy eers Vodacom cup gaan speel.
Posted by Nitronic on 23 April 2012 15:20
28
Nitronic, wat n Moronic span. Gelukkig is jy nie n keurder nie.
Die span se probleem le by die verdediging, nie by Spies nie.
Dit het John Smurf amper twee jaar gevat om n ordentlike kaptein te word, nie drie weke nie. Die bestuur sou deeglik besin het voor hulle hom aangewys het. As Dewlad egter gesond was, sou ek hom aangewys het want hy gaan nie weer Springbok speel nie, en Spies gaan wel.
Posted by Soutpansberg on 23 April 2012 15:03
27
So Stapper, Francois Hougaard sê Pierre maak 'n goeie kaptein. So? Ons weet almal PIerre is 'n nice ou. Dit is nie 'n antwoord nie? My vraag staan dan nogsteeds, is sy sielkudinge impak op die veld SO groot, dat jy sy fisiese bydra basies kan afskryf? As dit wel so is, dan moet hy op bly. Kyk ek is all for my Bulle verdedig, maar jis, die punt wanneer mens vir jouself begin lieg om jou support te probeer bewys, dan raak dinge bietjie akward.
Posted by Willie Blou on 23 April 2012 15:01
26
OK al die anti PS'e , hier is die stats vannie game:
PS : 11 tackles , 10 runs , 9 turnover & rucks , 4 missed t's en 1 steal
JP : 10 6 5 2 0
CJ : 10 5 4 2 0 ,
So PS het 2 meer T's gemis maar kyk na sy ander werk plus hy is kaptein. OK, nie sy beste game nie maar ek dog dis 'n 15 man spel. Komaan ouens af van sy rug af asb en wees fair!!!
Posted by pietieinniekaap on 23 April 2012 13:43
25
Sal seker nie die antwoord hier kry nie (verwag dit ook nie), maar is daar 'n rede waarom Spies ouens nie dood duik, terugduik, in hul spore stuit nie ?

Dalk is die plan dat hy soveel as moontlik op sy voete moet bly en die spelers ophou, waarmee ek nie saamstem nie, as dit die geval is ? Nie 'n verskoning nie, probeer net dink waarom hy so sleg verdedig as hy so groot en sterk is?

Ander aspekte van sy spel, veral lynstane en skoonmaak is goed, en ek dink hy is 'n ook 'n goeie kaptein. Die verdediging en die feit dat hy so maklik gestuit word as hy bal in hand het, is die probleme. Hopelik kan hy daaraan werk, soos Morne gewerk het aan sy skopvoet en die res is geskiedenis.

Die beste verdediging wat ek nog gesien het, is ons eerste opwarmingswedstryd waar Steggies en Dewald saam die Staat stukkend geduik het, en natuurlik JP wat elke week onder die ouens inklim.

As ons hele span net daardie intensiteit kan behou, gaan die spanne nie teen ons weer sulke drieë druk soos die Saders en Brumbies nie.

Het die hoogtepunte weer gekyk. Brumbies se drieë 1,2 en 4 was goed, kan niks daaraan doen nie.

Drieë 3 en 5 was egter die groot probleem. Steyn het hoog probeer vat by nr.3 en Sadie het soos 'n meisie by nr.5 probeer verdedig.

Sterkte vir die afrigtingspan vir die besluite oor ons lostrio en senterpaar, as hul daar regvat kan dit net goed gaan. Nie maklike besluite om te neem nie.
Posted by bendiebul on 23 April 2012 13:03
24
@ Nitronic 13 Wynand sal kaptein wees in jou span omdat hy die vc is. Ek sal weer vir Dawie begin met Dean op die bench. Verder lyk jou span goed.

Wanneer voor ons vir Venter Sadie as n kombo sien speel???
Posted by Frickey B on 23 April 2012 13:01
23
@22 Stem 100% saam met jou.

Wat ek nie kan verstaan nie is, dat PS in sy DVD se dat dit gaan om nommer een in die wereld te wees, maar ek hoop hy besef hy is ver daarvan af.
Posted by Nitronic on 23 April 2012 13:00
22
Vergelyk appel met appels.Kom ons vergelyk ander agstemanne op spel en nie op naam in die Super 15 met PS.Waar staan PS.

In my opinie so tussen nr 12-15.Sit vir Stander of Botha op 8.en dan rank hulle in die top 5!
Posted by Lekkerblou on 23 April 2012 12:34
21
20: Bloggers natuurlik, kan dink jy twyfel eers daaroor nie.
Posted by bendiebul on 23 April 2012 12:17
20
So 2 na 3 weke gelede het ek op News24 Francois Hougaard se mening oor Pierre Spies se kapteinskap gelees. Hy was baie positief oor Pierre se kapteiskap gewees, selfs so dat hy vir nog 3 jaar teken.

Nou wie gaan ek glo, bloggers of Francois?
Posted by Stapper on 23 April 2012 12:03
19
My opinie is as ons PS in hou kan ons maar seker weet ons gan nog driee afstaan. So wat is die beste vir die span
a)om iemand in te hou wat driee afstaan en wat nie kan tackle of n bal vang nie en geen passie het nie
b) eerder die skuif te maak en iemand speel wat te minste lus is vir speel en weet jy sal 110% van daai speler af kry.

Opsie b klink vir my beter.
Posted by Nitronic on 23 April 2012 11:47
18
Stapper, ek stem nie. Jy vergeet dis nie die kaptein wat die game wen nie, maar wel sy eienskappe wat sy span HELP wen, be it, physical, mental, etc. Dan is die volgende vraag, ek glo jy het wel Spies sien speel (die laaste paar jaar), is Spies se sielkundige impak op die spelers SO groot dat mens wel met net 14 spelers kan speel, as mens sy fisiese impak moet afkskryf? Obviously nie heeltemal afskryf nie, maar ek glo jy verstaan wat ek probeer sê. Iemand het dit al hier ook genoem, maar dit voel soos 'n John Smit situasie hierdie. Is die ander spelers rêrig so pateties, dat hulle nie kan rugby speel as Spies nie daar is nie? Dis dan 'n wonderwerk dat die Stormers hulle game gewen het sonder twee kapteine (Schalk, Andries) en onderkaptein (Jean). Daai is 'n voorbeeld vir my dat ons fokus verkeerd is.
Ons het wragtig te veel rediniasies en verskonings oor swak spel. Ons moet rêrig ons standaard en vertroue begin lig (die jong manne moet vertroue in hulleself ook lig, anders gaan ervaring altyd 'n verskoning wees). Ek verstaan mens vervang nie sommer die manne nie (die impak van die reserwes was byvoorbeeld negatief), maar dan is die ander vraag, verskil die struktuur so groot op ons ander vlakke, dat die manne nie kan in pas op S15 vlak nie? Dan is die ander vraag ook, wat maak dat J Potgieter so impak het, en hy is 'n speler wat nie eers in ons strukture deurgekom het nie?
Habana was wel 'n paar jaar kans gegun by die Stormers om redelik op vorm weer te kom, maar hou in gedagte terwyl hy nie op vorm was nie, het hulle geen trofees gewen nie. Moet ons maar die Super reeks afskryf hierdie jaar, sodat Spies sy voete kan vind? Nie om te sê dis sy skuld alleen as ons dit nie maak nie, maar ek glo jy verstaan weer wat ek probeer sê. Elke speler het sy eie gedagtes, sy eie vertroue, en kan sy eie leier ook wees. Die manne moet leer om vir hulleself ook te kan dink en redineer. Gooi dan vir Spies terug in die semis, as mens bang is die manne choke in daai tyd onder ekstra sielkundige druk. Die ervaring tel net as dit 'n impak maak. Die werk moet nogsteeds gedoen word om die ervaring toe te pas.
Posted by Willie Blou on 23 April 2012 11:44
17
Ek is `n groot Pierre Spies aanhanger met geweldig baie respek vir hom as mens EN as speler. Ek wil graag glo dat hy hard werk aan sy algemene spel, en veral aan sy verdediging. Ek is positief dat hy gou die spel gaan lewer waartoe hy instaat is en wat ons van hom verwag. Sterkte Pierre!!
Posted by CP on 23 April 2012 11:23
16
Ek glo ook nie dit sal wys wees om PS nou te drop nie, al verdien hy nie sy plek in die span nie. Dit was vir my skokkend om te sien hoe min mense die wedstryd bygewoon het Saterdag! Ons span wen hul wedstryde maar Loftus is net half vol...? Ons kan ook sekerlik nie van ons span verwag om briljant te speel as ons mense hul nie gaan ondersteun nie. Ek moet byse dat Kingspark en ons ander stadions net so leeg was. Net Nuweland wat elke week vol gepak is!
Posted by Bullebakkies on 23 April 2012 11:02
15
@stapper die kaptein verdien nie om kaptein te wees nie en behoort dalk in vodacom span
Posted by Nitronic on 23 April 2012 10:42
14
Die sekerste manier om te verloor is om onnodige veranderinge te maak, en veral as jy van die kaptein ontslae wil raak. Nie baie inteligent nie!
Posted by Stapper on 23 April 2012 10:39
13
Ek sal like om die volgende span te sien teen die Rebels:

15) Kirchner
14) Akona
13) Sadie
12) Wynand
11) Basson
10) Morne (Fouche wat laaste 30min opkom)
9) Hougaard
8) CJ
7) Potgieter
6) Arno
5) Kruger
4) Steenkamp
3) Kruger
2) Chilli (C)
1) Dean

16) Kirsten
17) Mboweni
18) Flip (as hy reg is)
19) Vermaak
20) Fouche
21) JJ
Posted by Nitronic on 23 April 2012 10:34
12
Dink dit was 'n kombinasie van faktore wat ons amper gekos het teen die Brumbies. Onthou, dit is my mening verskil gerus met my:

Ons het gegaan bloot om te wen, in plaas van vir die bonuspunt te wen. Heeltemal te veel respek vir 'n jong onervare Brumbie span gewys wat veral hierby die 60ste minuut reg was om uitgehaal en geslag te word. Jy kon sien White was erg bekommerd teen daardie tyd, gedink hier kom 'n 50 teen sy span.

Maar soos vele veldslae en oorloë verloor is deur die geskiedenis - as jy vir die 'vyand' genade betoon en jou rug 'n oomblik draai, kan dit jou 'dood' (verloor) beteken. Ons het nie vir die 'kill' gegaan nie, en is amper 'ge-kill'.

Ons speel toe reg in White se hande: ons besluit om net vir die wen te speel, nie vir drieë te gaan nie, van ons sleutelspelers heeltemal onnodig af te haal (hoekom dit nodig was weet FL alleen, ons het dan die 'bye' wat kom, die manne kon klaar speel en dan rus vir 2 weke?), en stuur die reserwes op net om die wedstryd klaar te maak -nie met groot aanslag vir die bonuspunt te eindig nie.

Ons koppe was reeds by die lekker bye-naweek, springbokkamp en oorsese toer.

'Meanwhile, back at the ranch', het White sy huiswerk baie deeglik gedoen, hy is 'n uitgeslape kalant.

Hy het gesien wat teen die Saders gebeur het, as die Bulle deesdae voor is, lê hulle slap en speel bloot vir die tyd (iets wat ook teen die Leeus gewys het) - kombineer dit met al die reserwes wat opkom en vir tyd speel - en die Bulle wat deesdae nie goed verdedig nie, en amper amper kry ons 'n baie vernederende pakslae op tuisbodem.

Hierdie lugdruk stories moet ook nou einde kry, dalk vertrou ons span te veel daarop, want die Saders en Brumbies het nou duidelik bewys dit is glad nie meer 'n faktor nie. Inteendeel, dit lyk asof ons span die meeste daaronder lei - so tussen die ore, 'n sielkundige ding: "o ja, dit is nou 60 minute, die oorsese teenstander gaan mos nou moeg wees, so ons Bulle kan nou 'relax' en ophou speel, die wen gaan vanself kom."

Ek hoop regtig dat Saterdag 'n blaps was van verkeerde wedstrydplan (bloot net 'n wen) en spelers wat nie heeltemal toegewys was nie, wat ons kan regstel, anders gaan dit 'n baie moeilike toer wees, sommer teen die Rebels al met hul baie onvoorspelbare agterlyn (Beale, Gerard, o'Connor) wat gaan baljaar as ons balle vir hul wegskop.

'n Span se toewyding word die meeste gesien in sy verdediging - wen of verloor. Die Stormers se verdediging is uitstekend, of hul nou mooi rugby speel of nie. Hoekom ons span heeltyd wag vir die ander span - en hul nie in hul spore gaan stuit EN terugduik nie, verstaan ek nie, want 5-2 drieë wys duidelik dat ons verdedingsplan nie werk nie. As Spies en die res van die span soos JP kan begin verdedig, gaan dit klaar 'n groot verbetering wees.

Sterkte Bulle, punte is in die sakkie, maar gaan groot teen die Rebels (nie net vir 'n blote wen nie), want ons gaan dit nodig kry vir die res van die toer.
Posted by bendiebul on 23 April 2012 10:11
11
Ja, moet stem dit was nie 'n lekker wen nie. Glo meeste mense het al die probleme reeds genoem. Op 'n stadium het ek gehoop van die manne steek net bietjie aan by Jacques Potgieter, want dit het rêrig voorgekom of die manne 'n treurige gebedjie voor die tyd gesê het, dan is die gemoed die hele game af. Dit gesê, ek is nie iemand wat Spies net op een game judge nie, maar selfs sy vorige games die seisoen, wat vir mense redelik goed voorgekom het, was nogsteeds average vir my, sowel as sy laaste twee seisoene. Ek verstaan sy hart is goed, maar mens moet 'n fisiese impak hê in rugby. Dit is 'n kontak sport. Ek kan nie dink dat die hele span platval as hy nie daar is in die game nie? Is ons rêrig so afhanklik van hom? Dis 'n baie slegte posisie om in te wees. Maar nou ja. Nou rus vir twee weke, hopelik goeie herstel vir almal (insluitend myself), en nuwe fokus kry, dan die Rebels aanpak.
Posted by Willie Blou on 23 April 2012 09:49
10
Die Bulle het Saterdag baie teleur gestel! Ons gaan nog baie ver verloor as ons so vrot verdedig. Ek kon nie glo hoe maklik die Brumbies hul drieë gedruk het nie! JJ moet maar vleuel speel, ek dink daar was dalk kommunikasie gaping tussen hom en Wynand. Morne Steyn het net so vrot verdedig en oor Pierre Spies se vertoning wil ek nie eers praat nie. Wens ons kon ook soos Sharks, Lions,Stormers en Cheetahs n agsteman he wat met trots en passie speel! Dit gaan n flippen skande wees as CJ of JP gedrop gaan word wanneer Steggies terugkom. Spies is op die oomblik ons swakste skakel in ons voorspelers. Hy sal bitter vinnig moet regkom en LEER ASB VIR HOM HOE OM N BAL TE VANG!!!!!!! Ek het nog altyd van Pierre Spies gehou en sal hom altyd ondersteun, maar hy is op die oomblik besig om sy span en ondersteuners baie in die steek te laat!
Kom ons hoop Heyneke kan hom motiveer!
Posted by Bullebakkies on 23 April 2012 09:19
9
Spies se probleem is te veel Gym werk.Ek glo hy is ongemaklik groot gebou.Die Bulls hoef nie verder as Akona te te kyk vir inspirasie nie.Nie die vinnigste of grootste nie,maar speel altyd asof dit sy laaste wedstryd is.Wat n rolmodel!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 23 April 2012 08:45
8
Dan moet in dieselfde asem wel noem dat die Stormers ook maar 'n paar wedstryde gehad het waar mens kon reken hulle was net gelukkig en dat die skeidsregter die ding gedoen het vir hulle....

Ek weet ook die amptelike antwoord is dat die Springbok kamp geen invloed gehad het nie, maar ek is jammer as jy in een wedstryd die helfde soveel driee afstaan as die vorige 7 wedstryde tesame, dan weet ek nie meer of ek dit so mooi glo nie...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 April 2012 07:44
7
Nitronic, alhowel my hart nog steeds Blou Bloed pomp, moet e ook eerlik wees, die Stormers begin baie beter lyk om dit hierdie jaar te doen.

Kom Bulle, ek weet julle kan dit doen! Bewys ons verkeerd!
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 April 2012 07:38
6
Die Bulls het die naweek gewys dat hulle nie kampion materiaal is nie, en dat hulle nie verder as die play offs sal kom nie. Daar is geen passion by ons manne nie

Ek dink dit sal tussen Stormers, Chiefs en Crusaders wees. Een ding wat die Stormers nou het wat hulle nie die laaste paar jaar gehad het is is BMT.
Posted by Nitronic on 23 April 2012 06:49
5
Dis op hierdie stadium voordeel NZ spanne.
Posted by Stapper on 22 April 2012 22:57
4
Ek lees mense se vreeslike negatiewe kommentaar. Dis altyd goed om feite en persepsies met mekaar te balanseer en kyk of mens se aanvoeling werklik die ware prentjie weergee.

die Bulls se telling eerste

Possession:
49-51

Rucks and Mauls
59 - 64 (25 is gewen deur lostrio, waarvan PSpies 9. Potgieter en Stander elk 7)

Turnovers
10-13 (5-8 algemene spel; 4-2 rucks and mauls; 0-2 afskoppe; 1-1 lynstane)
Line outs
9 - 10

tackels made
44 - 59

Tackels missed
24 - 22

Line Breaks
4 - 6

Dit was baie gelykop wedstryd, die Brumbies het meer foute gemaak.

In Perspektief gesien: die Brumbies het eers vanaf 68 minute in die wedstryd die telling van 13-33 na 34-36 geneem. Indien ons ide telling so kon hou, osu die kritiek nog dieselfde gewees het?

Die statistieke waaroor die Bulls sal moet kopkrap is die aantal tackels gemis en lynbreke teen ons. 5 van die Brumbies se 6 lynbreke is vanaf eerste of tweede fase, terwyl die Bulls vanuit omkeer besit meesal die lyn breek. Hierdie aspek gaan nie minder word op ons toer nie, inteendeel, die NSeelanders sal dit uitbuit. Ook die insinking in intensiteit, (altesaam 15 minute) kos die Bulle 31 punte. Vir 65 minuite het Pierre se span dus feitlik domineer en hul stempel op die spel afgedruk.

Myns insiens het ons groot werk om te doen rondom ons kombinasies in die middelveld en konsentrasie en intensiteit. Dis egter nie 'n nuwe ding nie. Geheue sal onthou dat in 2010 was die Bulls teen dieselfde Brumbies in een stadium 6-27 agter. Ons sal moet werk hieraan.

baie geluk aan Morne met 'n goeie skopvertoning. Sy swakste drie vertonings was almal 19h00 wedstryde en hy het Saterdagaand die teendeel bewys. hoop vir sy part hy kan dit voortbou.
Die ander aspekte van ons spel is taamlik goed op dreef. Ons het sonder Dean greyling, en Flip vd Merwe, een van ons vername baldraers steeds baie goed gedoen. Ons jong span het die Australiese voorloper geklop en moet tans met onsekerheid van verlies aan afrigters 'n eenheid vorm. met Basson en Hougaard wat hierdie week geteken het, kan Frans stil opgewonde wees oor sy span se hegte eenheid en prestasties op die veld.

My twee gunstelinge om in die finaal te peel lyk na die Stormers en die Crusaders, met die Chiefs, Bulls en Brumbies/Reds/Highlanders wat kan verras.

As die Bulls bg. faktore onder beheer kry, sla di span meer konstant vertoon. Dis makkliker om op Loftus agterstande uit te wis as op toer. Hier wag dus bitter harde werk en groot uitdagings op Frans Ludeke. vlgs Victor Matfield se boek speel die Bulle baie konserwatief oorsee, en ek verwag geen verrassings in hieride benadering oorsee nie.
Posted by bloukaap on 22 April 2012 21:52
3
Wel ons het darem `n wen, maar ai dit was eintlik flippen pateties manne!!
Dean se tackles is gemis, geluk egter an Dawie wat goed geskrum het, en sover ek kan onthou nie `n strafskop afgestaan het in die skrum nie.
Toe CJ se stats hier naby die einde gewys is, was sy turnover = 0. Hoe dan nou, is dit nie `n nr 6 se werk nie?
Pierre kan maar VC gaan speel.
Sit asb vir Venter op 12 en Wynand op 13, dan is ons senters uitgesort.
My Man van die wedstryd - Akona!!
Posted by Bloumens on 22 April 2012 21:03
2
Een punt meer as die Brumbies was goed genoeg.
Posted by Stapper on 22 April 2012 19:26
1
Was gelukkig om op Loftus te wees maar dis waar dit stop. MS was weer swak het beter geskop maar sy verdediging kos ons n drie en sy beslytneming nog een hy kort rus. Bulle speel in geheel swak omkeer besit ward onmidelik weg geskop. Ons het die spoed en talent om driee te druk van omkeer besit. FL WORD TE LIG GEVIND IN DIE S15. Hy moet opstaan en besluite neem.
Posted by BB1 on 22 April 2012 19:01
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK