Blue Bulls Company ready to open ticket sales
23 April 2012

The countdown has begun to the Springboks highly anticipated Castle Rugby Championship test against arch rivals Australia at Loftus Versfeld in September. The Blue Bulls Company is therefore pleased to announce that ticket sales open on Friday, April 27th.

The Springboks will host the Wallabies in the penultimate test of the Championship at Loftus Versfeld on Saturday, September 29th and fans are urged to purchase their tickets early to avoid disappointment.

Australia host the Boks on September 8th at the Subiaco Oval (Perth), the first time these two sides meet after that infamous quarterfinal encounter when South Africa was dumped out of the IRB World Cup. Two weeks later, the Springboks will have the opportunity to exact revenge on home soil when fans are expected to turn out in full force and support of Heyneke Meyer’s team.

For just R350 you can watch the game from behind the posts. There are a limited number of tickets available for the Main Stand and East Lower Stand (Middle Seats) which are selling at R550, while tickets for the rest of the East Stand are R450. Fans can purchase tickets at the Loftus Versfeld Ticket office by contacting (012) 420 0700 or alternatively by booking online by visiting bulls.ticketpros.co.za.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
22
@17. Presies my punt gewees in redenasie met WP ondersteuners. Wen kry twee, en agter mekaar invloed op posisie. 4 punte plus verhoogde posisie bo ou wat ander lekker kaf gedraf het.
Posted by NETBLOU on 24 April 2012 15:14
21
@13. Dankie, daai deel verstaan, maar gedink ou wat tans 3de lê kry ook tuisvoordeel nie.
Posted by NETBLOU on 24 April 2012 15:11
20
Bloukaap @ 10. Dankie, ek het dit dus verkeerd gehad. Vir my sou dit meer regverdig wees dat 3de plek wel in die uitspele is, maar as sy punte laagste is van die 6, hy dan 6de eindig. Kry reeds ' hengse voordeel net om in te wees. Maar ons maak nie die reëls nie.
Posted by NETBLOU on 24 April 2012 15:09
19
#18. The milking shed awaits.
Posted by Thurlow on 24 April 2012 14:27
18
"For just R350.00 behind the posts". Wow and if there is a family of four we are looking at JUST R1,400. Then there is the R50 odd for parking which we have to pay anywhere we park in the area, plus for us it is petrol from Randburg and toll fees by then plus drinks and food so a little outing like this to support your team is going to cost us JUST under R2,000. No ways can I afford that in these tough times!
Posted by BullsRbest on 24 April 2012 13:38
17
I.v.m. die gelykop punte, waar daar dan gekyk word na die meeste games gewen: daar kan mos dan net sowel weggedoen word met punteverskil en bonuspunte. As wenne eintlik al is wat in ag geneem word kan die spanne maar oorgaan in slegs verdediging en skoppe (vir 'n paar punte). Ek dog dit is presies wat die Varsity Cup se doel met die nuwe puntestelsel was, om spanne te leer om van vroegs af meer drieë te druk - nou kom Superrugby met die teenoorgestelde boodskap.
Posted by BlousteBlou on 24 April 2012 13:34
16
Iemand het êrens genoem die konferensie stelsel is ingebring as gevolg van Australiese spanne se swak performance die laaste paar jaar (voor laasjaar), want dit guarantee dat ten minste een span altyd in die semis sal wees, en ook, omdat die Aussies nie 'n provinsiale kompetisie het nie, help dit hulle met meer local derbies. Of dit wel die redes is weet ek nie. As dit so is, stem ek wel saam met die local derbies om die Aussies meer te help, maar die default 3rd place is vir my heeltemal onregverdig, want jy kry dan 'n geval dat 'n span wat baie swakker gedoen het, onregverdig 'n home semi kry teen 'n beter span. So dis nie rêrig 'n geval van die beste teen die beste nie, want eerste in elke land kry spesiale voordeel, of hulle goed is, of nie. Maar nou ja. Ons moet maar net sorg dat ons altyd eerste in ons konferensie eindig, en met die meeste punte eindig, om die onregverdigheid uit te skakel. No easy task.
Posted by Willie Blou on 24 April 2012 11:38
15
Van die tries wat die Brumbies gescore het was vir my baie naby aan obstruction. Hulle dummy runners maak kontak met ons verdedigers en dit is teen die reels. Onthou dat Gregan en Larkham deel is van die afrigtingspan en toe hulle nog gespeel het was hulle meesters met hierdie tipe obstruksie!
Posted by FRANNABUL on 24 April 2012 10:55
14
#9 Die eerste drie plekke behoort aan die span wat 1ste op hulle log in hulle konferensie is. Die volgende 3 plekke is wild card. As ek dit reg het wil hulle hê dat elke land verteenwoordig word in die uitspeelrondtes. Weird want selfs Higlanders en Crusaders se punte is beter as die brumbies.

Posted by BK(Pretoria) on 24 April 2012 10:49
13
@ 9 Gelykop punte word bepaal deur games gewen, punteverskil, driee vir, driee teen en dan die ''Coin toss'' van ouds.

Hoop dit verklaar die log.
Posted by Frickey B on 24 April 2012 10:35
12
#8 R300.00 van die seisoenkaartjie is ingelyf by die R15,600.00, BBM het al klaar die R300.00 in die bank. Die aankondiging stel die pryse as R350 en R450, so miskien is die gemiddeld van R300.00 per kaartjie so
bietjie laag gestel, alles gaan afhang wat die ratio tussen die twee pryse gaan wees.
Posted by Thurlow on 24 April 2012 10:26
11
Die konferensie stelsel is ingestel om seker te maak Austalia het n span in die playoffs.
Posted by Lekkerblou on 24 April 2012 10:13
10
NetBLOu

Dis die downside van die konferensie stelsel, die top span in sy konferensie gan deur maak nie saak wat. As hulle 3e eindig onder die top 3 konferensie wenners, kry hulle 'n tuiskwarteind, tesame met die span wat 4e eindig. Al is hul liga punte dalk nie eers genoeg om die top 6 te haal nie. Myns insiens is die konferensie stelsel ingestel om meer plaaslike kompetisie aan te moedig vir groter skares.
Posted by bloukaap on 24 April 2012 10:05
9
Kan iemand my help. Ons lê tans 4de. Ek verstaan hoekom ons onder die WP is nieteenstaande ons beter telling verskil - want hulle het minder verloor. Maar Brommers is 3de. Maar sou die huidige stand bv die finale stand wees dan bly Brommers in die run van ses, maar hulle posisie tov die onderste vier se uitspele sal hulle afskuif na 'n posisie onder ons en ons eintlik 1ste teen vierde uitspeel (of anders gestel ons 3de teen 6de)?
Posted by NETBLOU on 24 April 2012 09:54
8
Interessant. Vraag is, wie betaal die spelers se salarisse - toeskouers of borginkomste? Is die R15 m nie bietjie van 'n skewe prentjie nie want heelwat seisoenkaartjies is tog by die aanname van 52 duisend toeskouers reeds ingesluit en betaal. En dan gaan 'n redelike % van die hekgelde aan SARU (en seker die Kings)?
Stem, sedert Mallet se uitlating na nou is die prysverhoging dalk wel inflasie gekoppel. Hy het destyds gekla dus as inflasie toegepas word is R550 duur.
Posted by NETBLOU on 24 April 2012 09:46
7
'n Sterk span kom nie goedkoop nie.
Probeer net raai wat Francois Hougaard die BBM gaan kos oor die volgende 3 jaar.
Iemand moet betaal.
Posted by Stapper on 24 April 2012 07:55
6
ek het in 2007 vir R450 SA vs Frankryk op Nuweland kom kyk. Pryse het dus nie soveel gestyg sedert 5 jaar gelede nie.
Posted by bloukaap on 24 April 2012 07:54
5
BBM is van hulle kop af
Posted by Nitronic on 24 April 2012 07:42
4
#2 & #3 Onthou Nic Mallett was van sy SARU pos onthef omdat hy die vermetelheid gehad het om te kla oor R350 kaartjie pryse vir 'n Durbanse Toets. Volgens inligting is dit nie SARU nie, maar wel die betrokke Unie wat kaartjie pryse bepaal, as 'n gemiddeld van R300 per kaartjie gebruik word sal BBM R15,600,000 insamel, toegegee daar moet nog sekere kostes afgetrek word, ons sal ook seker een voorwedstryd kry, nie te sleg vir 'n een middag nie. My bree skouers sal die "blast" van die BBM kan dra.
Posted by Thurlow on 24 April 2012 07:29
3
Daar is nie manier wat ek daai geld betaal nie
Posted by Nitronic on 24 April 2012 06:15
2
Toetskaartjie pryse is belaglik! As ek nie seisoenkaartjie gehad het nie, twyfel ek of ek sou gaan kyk het. Miskien net omdat HM afrig.....

R550 is meer as sommige mense se daaglikse loon.


Posted by Ligbloulegends on 23 April 2012 21:33
1
EERSTE SOOS DIE bulle? MOES WEES !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 23 April 2012 19:24
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK