Blue Bulls romp to easy win over Griffons in Welkom
27 April 2012

The Blue Bulls were too strong for the home side Griffons in a Vodacom Cup clash on Friday, beating their hosts 50-28 at the North West Stadium.

The Blue Bulls already had a 28-7 lead at the break after four delightful tries by their backs and with the bonus point secured, could set at building on their points difference in the second stanza.

The home side were not finished though and came back strongly with two tries in the first twenty minutes of the second half.

A second try by Sampie Mastriet handed control back to the Blue Bulls and another by replacement back Jerome Pretorius sealed a convincing win.

The Blue Bulls will have to wait till tomorrow to determine their final log position.

They have 21 points and in second place, but could move down to third if the Pumas beat the Leopards in their clash on Saturday.

POINTS:

Blue Bulls 50 (28). Tries: Sampie Mastriet (2), Courtnall Skosan, Jan Serfontein, Ulrich Beyers, Willie du Plessis, Jerome Pretorius, Sous Mostert. Conversions Wesley Dunlop (4), Du Plessis.

Griffons 28 (7). Tries: Nicky Steyn, Hansie Graaff, Japie Nel, Danie van der Merwe. Conversions: Graaff (4)

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
14
@ Bloumens: Josh strauss is 1.92m lank. (vgl www.sarugby.net se "player profiles")
Posted by CP on 30 April 2012 18:26
13
Stem Rifrug @11
Wat van Josh Strauss. Ek dink hy sal nogal `n goeie nr5 slot wees. Tydens Saterdag se pre-match is gese dat hy 2.00m lank is.
Posted by Bloumens on 30 April 2012 08:39
12
Ek loop eerder soos 'n krap as om in onkunde te leef. Maar dan loop onkunde en 'n gebrek aan intelligensie hand aan hand.
Andries Coetzee was gedurende 2010 die Bulle se O-21 heelagter. In 20 11 het hy Tukkies Varsity beker gespeel. Die Bulle het geleentheid gehad om hom 'n kontrak aan te bied as hulle wou, maar ek glo daar was 'n rede hoekom nie. Verder wat het sedertdien verander?
Die Bulle het jong skrumskakels soos Lohan Jacobs, Rudi van Rooyen en Abrie Griesel (tans in SA O-20 span) om ook te ontwikkel. As jy Bondesio teken maak jy die deur toe vir hierdie spelers.
Die Leeus se probleem is 'n gebrek aan langtermyn beplanning dis hoekom hulle moet rondskarrel.
Posted by Stapper on 29 April 2012 14:54
11
Kaap'se bul #6.

Martin Bezuidenhout, haker en slegs 22 jaar oud; of Bandise Maku, bietjie ouer.
Jaco Taute, slegs 21 jaar oud.
Elton Jantjies, 21 jaar oud.
Andries Coetzee, hulle nuwe heelagter, weet net hy is nog jonk.

Hulle sal nie noodwendig span kry nie, maar sal ons beslis bietjie meer diepte gee.



Posted by Rifrug on 29 April 2012 14:43
10
@6 Kaap'se bul, jy moet teen nou al weet dat as jy so onderwerp wil bespreek dan moet jy vir suurgat verskoon of ten minste minder as 5 reels skryf - Die stomme ou ding hou nie daarvan om meer as dit te lees nie, en skryf ook net meer as hy sy eie beuel blaas.
Op jou vraag - Coetzee wat heelagter of vleuel speel is 'n talent, jy kan sommer sien die man is 'n atleet en het goeie hande - Die agente behoort nie eens te wag vir die Lions se ondergang nie, hulle moet hom sommer nou al kry. Bondesio is 'n bo-gemiddelde skrummie, en Taute is 'n veelsydige speler met baie spoed wat lyk of hy die spel goed kan lees.
Posted by Les Bleus Cocardier on 29 April 2012 14:20
9
Nog n ding ou stapper kyk net waar moes die Lion spelers gaan uitkrap met al die beserings. Daai spelers kan die volgende jaar net dalk by die bulle teken!
Posted by Kaap'se bul on 29 April 2012 13:57
8
Ag ou Stapper jy loop alweer soos n krap! Altyd skeef, Dis in elk geval n hipoteties!
Posted by Kaap'se bul on 29 April 2012 13:55
7
Vra eerder die vraag of jy spelers vir die Leeus wil ontwikkel of vir die Bulle?
Posted by Stapper on 29 April 2012 12:44
6
Iets om oor te dink met die manne anderkant die waters.
Dit blyk dat die leeus nie volgende jaar Super 15 sal speel nie, veronderstel al die Leeu spelers word van hulle kontrakte vrygestel vir die Super reeks.
Wie dink julle sal waarde toevoeg tot die Bulle se span? Maak nie saak of dit in die begin span, bench of 3de of 4de keuse in die posisie is nie.
Dit sal ook interressant wees as julle dit kan motiveer.
Ek sal begin met die maklike een.
Elton Jantjies - Bench losskakel, goeie stelskopper en verspreider van die bal, breekslag ook goed.
Posted by Kaap'se bul on 29 April 2012 10:57
5
Ford Pumas 46 - 10 Leopards.
Dus is die Bulle 3de en speel die Sharks XV
Posted by Stapper on 28 April 2012 20:59
4
mooi enetjie losgespeel, lyk of ons derde sal eindig behalwe as Pumas vandag verloor teen die luiperds, dan kan ons tuissemi kry.
Posted by bloukaap on 28 April 2012 10:14
3
Skitterend Bloubulle!
8 driee, goed teen enige opposisie.
P2. Tong in die kies, hoop ek?! Feit is, ons 8 punte mahala punte is nou opgebruik.
Posted by Bloubosvelder on 27 April 2012 21:51
2
Die lekkerte van die naweek is dat die Bulle kan nie verloor nie. Dus is dit 'n tyd van 'n fees.
Posted by Stapper on 27 April 2012 18:40
1
1ste soos die bulle
Posted by Baya Blou Bul on 27 April 2012 17:53
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK