Blue Bulls to travel to Durban for VodaCup quarters
29 April 2012

The Blue Bulls will have to travel to Durban to take on the Sharks XV in the quarterfinals next weekend after finishing third in the North Section of the competition.

Griquas and Pumas finished top of the North Section and Western Province and the Sharks XV topped the South Section and will host the four Vodacom Cup quarterfinals next weekend.

The Vodacom Blue Bulls, runners up last year, only needed a win against the Griffons in Welkom to advance to the quarterfinals, which they did in some style, scoring eight tries as they beat the team from the Northern Free State by 50-28 at the North West Stadium on Friday.

On Saturday evening, the Ford Pumas made sure they finished second in the North Section thanks to an emphatic 46-10 win over the Leopards in Witbank. Coenie van Wyk scored three tries for the home team, with Jaco Bouwer adding a brace.

Note: The final dates, times and venues for the four quarterfinal matches will be confirmed by the South African Rugby Union in due course. They will appear on www.sarugby.co.za.

Vodacom Cup Logs

North Section

Pos  Team        P       W     D      L       PF    PA    PD    TF    TA    BPts          Pts

Griquas             6       5       0       1       267  125  142  35    12    5       25

Pumas               6       4       1       1       220  125  95    26    12    5       23

Blue Bulls        6       4       1       1       212  116  96    27    15    3       21

Golden Lions  6       3       0       3       224  193  31    29    21    5       17

Leopards          6       2       0       4       146  182  -36   17    24    4       12

Valke                 6       1       0       5       134  312  -178 17    44    3       7

Griffons             6       1       0       5       132  282  -150 18    41    2       6

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
24
BLOUBULBLOGGERS – TDM telbord na Brumbies wedstryd. In volgorde: Posisie, TDM en blognaam.

01 – 103 - Blou Spike
02 – 104 - CC
03 – 106 - Zet
04 – 109 - Blyblou
05 – 111 - Anti-Province
06 – 127 - Frickey B
07 – 131 - Loftus123
08 – 134 - Bl@de Runner
08 – 134 - CR
10 – 139 - Jimmy
11 – 140 - Bloumens
12 – 141 - Old Blue Eyes
13 – 143 - Nog Altyd Blou Bul
14 – 149 - Frik
14 – 149 - Las
16 – 157 - cybercape
17 – 159 - Kaboesie
18 – 161 - bloubulbilling
19 – 162 - Bloubul10
20 – 171 - BlueBullDrug
21 – 183 - Lekkerblou
22 – 184 - Die Blou Baas
23 – 195 - BlousteBlou
24 – 212 - Kaap’se Bul
Posted by Jimmy on 30 April 2012 20:38
23
Affies 22 Paul roos 32
Posted by bloukaap on 30 April 2012 15:20
22
Moet se ons het 3 weke hier gehoor hoe morne steyn uitmekaar geskree is, maar kan jy dink as hy sias Ebersohn was?

ek het baie jammer gevoel vir Sias. Die jong man was op skool altyd Johan Goosen se meerdere, maar nou speel hy in sy skaduwee.
Posted by bloukaap on 30 April 2012 15:13
21
Super Rugby Breaking News: The Melbourne based Super Rugby outfit the Rebels have terminated the contact of their English flyhalf Danny Cipriani with immediate effect.
Posted by bloukaap on 30 April 2012 15:06
20
Baie K--k idea om die Leeus te vervang. in die eerste plek gaan al die spanne hulle target om in te cash. Hulle gaan sekerlik nie een gaan op die level wen nie. Gaan n embarrassment vir hulle self wees en al die goeie spelers by die Leeus gaan sekerlik vir hulle jobs oorsee soek.Hier gaan net verloorders wees nie wenners nie. SARB julle is n grap, miskien moet julle almal bedank oor die een.
Posted by Bull perd on 30 April 2012 14:23
19
Drie redes hoekom die Kings eerder Super rugby moet speel

1ste hulle stadium is langs die see ( toerisme ens )
2de dis n omgewing wat nog ontwikkel word
3de hulle kan nie laer op die log eindig as die leeus nie

spelers sal gaan waar hulle kontrakte kry
Posted by Baya Blou Bul on 30 April 2012 13:59
18
My gevoel is ons behoort die semis te maak indien ons nie meer as 3 wedstryde verloor van die oorblywende 8 nie. Dit beteken minstens 2 toer wedstryde en iewers tussen Stormers of Sharks ook een wen.
Posted by Baya Blou Bul on 30 April 2012 13:10
17
Al is Rebels die "maklikste" vd toer, en al het hulle nie vir James O Connor id span nie, bly dit ons belangrikste game vd toer, en een waar ons ie moet dink dis 'n walkover nie. die blues is baie swak maar hul enigste wen sover was teen die Bulls op Loftus. Ons sal moet skerp wees. My gevoel is die Bulls se seisoen gaan maak of breek op hierdie toer gebeur.
Posted by bloukaap on 30 April 2012 11:54
16
@ 13 Dit is hoekom ek n blou bul supporter is. Kan dieselfde se van JJ , Matfield , Hougaard x 2 ens ens
@ 14 Rebels behoort die maklikste van ons toer te wees , As stagman reg is en so 50 / 60 mins speel sal dit baie goed wees. Dit kan baie vir die toer beten met Stegmonster en CJ wat alreeds momentum in die span het.
Posted by Baya Blou Bul on 30 April 2012 10:55
15
The Bulls can beat the Sharks our vodacom team is playing really well ....i dont mind being a sport and losing is part of the game but somehow it just hurts a lot more if we lose to the Sharks no matter what sport we play even darts ..JUST DONT LOSE AGAINST THE SHARKS PLEASE ..
Posted by Ivorblu on 30 April 2012 10:43
14
Stegman het 2 maande laas rugby gespeel nou vra ek hoekom gaan hy saam. Daar is nie n manier dat hy kan fiks wees nie. Die Sharks het die Beast eers Vodakom laat speel om te sien of hy reg en fiks is. Dit kan ons n game kos as Stegman na 10 minute moet af gaan en dank sy besering van voor af vererger. Dan het ons nie al 7 op die bank beskikbaar nie. Net my opinie. Happy met die res van die span. Hierdie gaan anyway n moeilike toer wees op ons huidige vorm
Posted by Bull perd on 30 April 2012 10:18
13
@8 Dis hoekom die Bulle se bestuur die besluite moet neem, hulle beskik oor die kundigheid en verstaan die behoeftes in die span beter as die bloggers.
Posted by Stapper on 30 April 2012 00:26
12
@4 Wat het Jacques Potgieter met my post 3 te doen?

Maar om jou te help, Jacques Potgieter (1.94m) was gekontrakteer om die Danie Rossouw(1.96) tipe speler te vervang. Geeneen van Deon Stegman (1.8m) , Dewald Potgieter (1.9m), CJ Stander (1.88m) of Arno Botha is lank genoeg daarvoor nie. As jy na die Vodacomspan kyk sal jy sien dat Jean Cook (1.94m) en Daniel Adonga (1.97m) ook kort daarna as ontwikkelingsspelers vir dieselfde rede gekontrakteer was. Dis nie net diepte van dieselfde tipe speler nie maar ook verskillende tipes spelers.
Posted by Stapper on 29 April 2012 23:56
11
Die Bulls se ander Bok-flank, Deon Stegmann, sal wel vandag saamvlieg nadat hy oor die naweek fiks verklaar is ná ’n dyspierbesering wat hom amper twee maande op die krukkelys gehou het.
Posted by Stapper on 29 April 2012 23:29
10
Na hierdie naweek se Super rugby uitslae lyk die top 6 al meer uitgesorteer met die Waratahs, Reds, Hurricanes en Sharks wat met meer geluk nog kan inglip. Daardie geluk sal waarskynlik afhang van die Bulls se toer uitslae.

Posted by bloukaap on 29 April 2012 23:04
9
Dis jammer dat 'n span wat in 2011 die CC gewen het en in 2012 deur beserings gery is, en na 100 j. se rugbygeskiedenis nou die onderste pit moed delf teen 'n baie swakker Kings span wat nie eens eerste le in hul streek in die Vodacombeker nie.
Posted by bloukaap on 29 April 2012 23:02
8
wie ever jaque potgieter gekoop het ken rugby - ek laaik daai ou ....
Posted by Baya Blou Bul on 29 April 2012 22:48
7
wel dis of die leeus of cheetas , en wie die hel die besluite neem doen dit glad nie in perspektief nie. sover lyk dit amper of leeus die onderspit gaan delf. die begin nou eers n werklike " talking point " word. verder wonder ek wat se bydra daar is van cheeky gatkruiper watson. hoeveel beplaning rondom die kings franchise gedoen is. benewens is daai franchise 1000 seemyl van super rugby standaard af. verdere punt is dat SA net kompeterend is met 3 super spanne Bulls/Stormers/Sharks en 2 van hulle het nog nooit gelyk of hulle ooit die super trofee kan wen nie. NZ is kompeterend met 5 spanne(blues sal gou gou weer reg wees)
SA Rugby bestuur jaag bollie aan .... en ons die publiek moet begin praat !!!!!
Posted by Baya Blou Bul on 29 April 2012 22:45
6
#3 verder op #4 - is dit miskien onkunde? Miskien is daar mense wat net van better weet en dat spelers in n wen provinsie net hulle volle potentiaal bereik.
#2 die probleem soos ek dit sien en tussen dei lyne lees, dit nie n BEE span gaan wees nie. Selfs hulle vodacospan skiet veel tekort. Ek dink ook baie van ons verstaan wat jy se, dit is tragies! Om n eens magtige provinsie, wat spelers soos Gerald Bosch, Kevin de Klerk, en n baie springbokke van die 1995 wereldbeker span te sien tot niet gaan is tragies. Ek wonder partykeer of die SARU besef wat die besluit beteken vir n provinsie en of hulle die leeus gaan help tot 2015.
Posted by Kaap'se bul on 29 April 2012 21:56
5
Iets om oor te dink met die manne anderkant die waters.
Dit blyk dat die leeus nie volgende jaar Super 15 sal speel nie, veronderstel al die Leeu spelers word van hulle kontrakte vrygestel vir die Super reeks.
Wie dink julle sal waarde toevoeg tot die Bulle se span? Maak nie saak of dit in die begin span, bench of 3de of 4de keuse in die posisie is nie.
Dit sal ook interressant wees as julle dit kan motiveer.
Ek sal begin met die maklike een.
Elton Jantjies - Bench losskakel, goeie stelskopper en verspreider van die bal, breekslag ook goed.
Posted by Kaap'se bul on 29 April 2012 21:44
4
@3 nou vra ek jou hoekom het die bulle iemand soos as Jaques Potgieter gekoop as ons self so baie diepte op losvoorspelers het, en boonop doen die fantasties goed.
Posted by Kaap'se bul on 29 April 2012 21:43
3
Wat die Super15 aanbetref is dit slegs bekend dat die Kings volgende jaar een van die 5 SA spanne gaan wees. Dit lyk nog 'n bietjie te vroeg om bakhand te gaan staan om te sien wat van die Leeus uitgedeel gaan word.
Onthou ook dat die Leeus franchise bestaan uit die Leeus, Pumas en Luiperds.
Posted by Stapper on 29 April 2012 19:42
2
Aai julle manne moet leer om meer verdraagsaam te wees en mekaar meer spasie gee aangaande vryheid tot spraak. Die Leeus se probleme le veel verder as wat meeste kan dink.
1 ste Hul stadium is gellee in groot ashoop.
2 de Hul Klubs kwyn weekliks en speler basis is baie min.
3 de Die Money train het nou heeltemal anderkant die jukskei getrek.(Noord)
Hier vind geen ontwikkeling meer plaas nie , dis net die groot intrek van BEE comrades van elke denkbare land uit donker afrika. Elke denkbare maatskappy hier bevorder net BEE employees.

Die einde is in sig en ek voel baie jammer vir die leeus. Geen super rugby sal net die laaste doodspyker wees in die kis.
So daar gaan beslis heelwat huidige en toekomstige spelers wees wat sonder kontrakte gaan wees. Die is nie n ding wat net onder die mat ingevee kan word nie. Ja n klomp tjoppe het onbeplande reling gemaak want hulle wil een ander f@kk$n BEE span in super rugby begin. Die d*nners kan nie eens regkom in die VC nie. Verskoon my griekse woorde want die ding behoort almal wat regdenkend is die blixem in te maak. Ja daar is baie mense se loopbane wat vernietig gaan word deur die tjop koppe wat okkel van rugby af weet en eerder belang in die ronde bal het , maar net hier is agv previously disadvantaged ppl wat hulle pote op die geld wil kry wat deur rugby geginereer word. Daar is benemens n moeviese staduim gebou deur sokker daar in die onderste en sokker kan nie die onderhoud voorsien nie. Ja hulle supporters gaan kyk eerder die wedstryde regstreeds uitgesaai deur die bankrot esybiesie in dronk word taverns.
Hoop julle kan die veduideliking vestaan . Ek kan dit uitspel want ek woon hier in die verre weste en het hierdie dinge al 20 jaar gelede voorspel. gelukkig het ek daai tyd ook besluit om maar liewer die goeie ou Noord Transvaal te support.
Posted by Baya Blou Bul on 29 April 2012 18:57
1
1ste!!! Soos die Bulle!!!!!!

NOU DIE BLOU!!!!!!!!!
Posted by Rifrug on 29 April 2012 18:13
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK