Stegmann and Wepener on tour with Vodacom Bulls
30 April 2012

Vodacom Bulls flanker Deon Stegmann and hooker Willie Wepener were both declared fit to travel to Australia and departed for Australia with the rest of the Vodacom Bulls squad on Monday.

Stegmann fully recovered from his troublesome hamstring injury and Wepener was cleared to travel despite suffering from infected facial nerves.

Both will be considered for the opening match, against the Rebels in Melbourne on Friday.

The squad is: Zane Kirchner, Akona Ndungane, Bjorn Basson, JJ Engelbrecht, Wynand Olivier, Francois Venter , Johann Sadie, Louis Fouché, Morné Steyn, Jano Vermaak, Francois Hougaard, Pierre Spies (c), Arno Botha, Deon Stegmann, Jacques Potgieter, CJ Stander, Juandré Kruger, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Dean Greyling, Frik Kirsten, Dawie Steyn, Chiliboy Ralepelle, Bongi Mbonambi, Willie Wepener.

The Bulls fixtures on tour are:

May 4th: Rebels, AAMI Park, Melbourne
May 11th: Waratahs, Sydney Football Stadium, Sydney
May 19th: Highlanders, Forsyth Barr Stadium, Dunedin
May 25th: Chiefs, Waikato Stadium, Hamilton

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
21
Good luck on your tour boy's. Make us proud.
Posted by Blou Bill on 02 May 2012 06:33
20
Om oorsee te wen kos dissipline en konsentrasie. En dit is 2 dinge waarmee ons nog hierdie jaar gesukkel het. Dit is ook 2 dinge waarin die kapteinskap op die veld n baie groot rol kan speel in. Spies en die senior spelers sal moet hand opsteek op hierdie toer.
Posted by Loftus123 on 01 May 2012 17:16
19
Hoekom word julle nie maar sangers nie? Dit is n rugby website en ons het weg games om seriously te wen. Sal Stegman van die bench speel net om die hamstring te toets. Hoop van harte ons kan vir die eerste keer die jaar 80 minutes speel.
Posted by Bull perd on 01 May 2012 14:33
18
Go Bulls!!!! Al wat ek sien is die BLOU MASJIEN!! KOMAAN BULLE!!!! Maak ons trots!
Posted by sakkie6yster on 01 May 2012 13:35
17
`n Speler (lees CJ) behoort ook nie sy plek te verloor as hy vir bykans 2maande sy kant gebring het en van krag tot krag gegaan het nie!
Posted by Bloumens on 01 May 2012 07:56
16
GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 01 May 2012 01:13
15
Gee vir my 'n bietjie Country ... Heeha! Met banjo, kitaar en tamboeryn. Gee vir my 'n bietjie Country en al my sorge sal verdwyn.... Gee vir my ‘n Bietjie Country – Cora Marie
Posted by Jimmy on 01 May 2012 01:10
14
Haai Casanova, waar is sy dan nou? Sy wat jou nooit sal laat staan. Ek het jou gewaarsku jy was pure man. Haai Casanova, sien ek dalk 'n traan? Haai Casanova – Four Jacks and a Jill
Posted by Jimmy on 01 May 2012 01:03
13
Dans met die rooi rok, die hartlam van my. Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai. Dawid de Lange se orkes, Haai! Haai! Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai... Randall en Koba Wicomb
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:51
12
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraal liedjie saam. Sing ons van waterstrome, slange in Olienhoutbome, en 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan... Die Oukraal Liedjie – Groep 2
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:44
11
Die wilger het gegroei, en ons liefde het gebloei. Hoe dikwels het ons daar gesit en droom. Name uitgesny en ons harte was so bly, by die wilgerboom daar in ou Potchefstroom... Die Wilgerboom – Herbie en Spence
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:39
10
Die donker kom van buite en syfer deur die ruite, en ek gooi nog 'n paar kole, op die vuur. En my voete en my hande word ou bekende lande, in skadukaarte teen die kamer muur... Skadu’s Teen Die Muur – Koos du Plessis
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:32
9
Klein Karoo, vere land van verlatenheid. Klein Karoo, waar die Swartberge troon. In die Klein Karoo, het jy nog steeds na my verlang. Ek kom terug na jou, by jou wil ek altyd woon... Klein Karoo - Sias Reinecke
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:27
8
Dankie vir al die goeie vriende, dankie vir elke boom en blom, dankie vir al die seëninge wat na my toe kom... Dankie – Lance James
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:22
7
Skuus, Janita Claassen...
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:20
6
En al sou ek in verbeelding, na die verre ruimtes gaan. Vind ek tolbos in die kraters, van my hart se dooie maan. O, jou rolbos van verlange sal jy my nooit rus laat vind.... Rolbos – Janita Du Plessis
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:15
5
Om jonk te wees bring lekker dae... Die kinders skaats en ry fiets in die strate, jongmense luister na nuwe plate. Niemand dink aan die tyd wat verby gaan en dat die lewe net nie stil sal staan.... Lied Van Die Lewe – Ge Korsten
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:10
4
Jy is my liefling en ek is so bly. Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my. Daar by jou woning sien ek weer die lug. En ek weet jy, my liefling, is terug... Jy is my Liefling – Min Shaw
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:07
3
Vir die wat dit kan onthou..
Posted by Jimmy on 01 May 2012 00:06
2
'n Speler behoort nie sy plek as gevolg van 'n besering sy plek te verloor nie. Met Deon wat bykans 2 maande buite aksie was lyk dit egter of die beste opsie gaan wees om hom van die bank af weer te laat speel.
Posted by Stapper on 30 April 2012 23:31
1
Bly om te sien Wepener is weer terug in die mix. was nogal bekommerd oor Chilliboy as hy moet seerkry, maar dis sommer baie goeie nuus. Steggies bly koning maar hy sal die eerste ene wees wat toegee hy beter sy alie lig met CJ Stander wat eenvoudig van krag tot krag gegaan het met elke liewe wedstryd. hopelik lig dit Steggies se game en intensiteit net meer en daaride hamstring is iets vd verlede.

Ek sou selfs se, dat Ludeke Stander en Steggies met elke game kan ruil en speel.
Posted by bloukaap on 30 April 2012 22:11
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK