Vodacom Bulls change two for Rebels
02 May 2012

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke included fit again Flip van der Merwe in the starting line-up for Friday’s Super Rugby clash against the Rebels in Melbourne.

Van der Merwe last played against the Crusaders in week seven of the competition where he injured his groin and will replace Wilhelm Steenkamp at lock. Steenkamp moves to the bench where he replaces England-bound Gerrit-Jan van Velze from the team that beat the Brumbies in their previous encounter two weeks ago.

In another swop, fit-again Dean Greyling moves back into the No 1 jersey, with Dawie Steyn, who debuted against the Brumbies, missing out altogether.

On the bench, Willie Wepener is also back in the fray, replacing Bongi Mbonambi.

The veteran hooker last played in week four against the Reds and was unavailable for selection due to his facial nerves being infected.

The same backline that played in the Bulls 36-34 victory over the Brumbies two weeks ago, will front again.

Deon Stegmann was close to selection, but Vodacom Bulls coach Frans Ludeke felt that the specialist fetcher needs some time on the training paddock first to get into the team patterns again.

“We need to start well and everyone is aware of that,” Ludeke said shortly after arrival in Melbourne.

“The Rebels are one of those teams who refuse to go away and we will need to play for 80 minutes to beat them. We have travelled well and in good spirits, so we are keen to play.”

Vodacom Bulls captain, Pierre Spies, admitted to an air of expectancy in the camp.

“This is a new venue for us and the importance of getting the tour under way with a positive performance makes everyone very keen to get out there. The Rebels challenges you with good scrambling defence and have playmakers all round, so we need to focus on our strengths for this one.”

The Vodacom Bulls team (with Super caps) to play the Rebels: Zane Kirchner (62), Akona Ndungane (75), JJ Engelbrecht (8), Wynand Olivier (94), Bjorn Basson (33), Morné Steyn (97), Francois Hougaard (36), Pierre Spies (80), Jacques Potgieter (8), CJ Stander (8), Juandré Kruger (8), Flip van der Merwe (40), Werner Kruger (66), Chiliboy Ralepelle (43), Dean Greyling (22).

Replacements: Willie Wepener (44), Frik Kirsten (10), Wilhelm Steenkamp (43), Arno Botha (5), Jano Vermaak (80), Louis Fouché (6), Johann Sadie (13).

Milestones:

  • Morné Steyn is playing in his 98th Super match and has scored 1101 points in the competition. This is a South African record for fly half caps and points scored. His 23 dropped goals is a tournament record. He has also scored 10 tries, 200 penalties and 191 conversions.
  • Wynand Olivier is the most capped South African centre in Super Rugby and will be playing in his 95th match. He has scored 28 tries, including a hat-trick against the Rebels in 2011.
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
37
Wat aussieboer en sy makkers nie besef nie, is dat die "waarheid" wat konsuis vertel word elke jaar gebeur. Die SA spanne wat veronderstel is om die beste te wees is die wat choke in die finals. Hoekom steel Schalk Burger die roomysstokkie in die Player 23 advertensie? Dis seker omdat hy nie ander troefee het nie.
Posted by blou.sakkie on 03 May 2012 11:12
36
Ausieboer moet net saam met sy advertensietjie vir sy blog hier noem dat daar op sy blog 'n konstante ophemeling van die Stormers en 'n aanmekaar afbreking van die Bulls (en hulle ondersteuners) is. Bulondersteuners sal dus eers moet besluit of hulle dit al die tyd sal kan 'stomach' voordat hulle soontoe gaan
Posted by BlousteBlou on 03 May 2012 11:00
35
Gisteraand op Kwela gepraat oor Fokus!
Nou ons almal weet as die Bulle FOKUS (vir 80 minute), dan klop niemand die Bulle nie!!!!
Posted by Paarlbul on 03 May 2012 08:22
34
die PienkKoeie kan gelukkig wees O'Connor en Cipriani speel nie. die Bulle kan tydelik no1 raak in SA konferensie. hoekom? jul 'dutchmen' sal maar moet kom lees waar die volle waarheid vertel word by:

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/pienkkoeie-no-1-na-rebelle-stryd
Posted by aussieboer on 03 May 2012 01:03
33
Gaan vat 5 in Melbourne Bulle!
Posted by Bloubosvelder on 02 May 2012 20:06
32
Blousteblou@30. Ek is een wat nie gedink het ons sou so hoog lê nie, maar ek kla of kerm nie. Ons moet net bly fokus.
Posted by NETBLOU on 02 May 2012 16:57
31
My ietse sintuig sê vir my hier kom verrassings op die toer, bv dat Chief vir 'n verandering gaan verloor. Maar pasop vir die onwaarskynlike teen die Rebels. Fokus nou op Rebels asof dit weer die Saders is; dan die volgende en so aan en dan wen ons die laaste wedstryd van die toer oorsee.
Doemprofete voor Sadie wat nie speel nie en nooit noord moes kom nie - hy gaan sy beurt kry op die regte tyd. Wees geduldig. Onthou wat met Morne S gebeur het op Bulls en Springbok vlak en ek glo die afrigers werk met hulle koppe.
Posted by NETBLOU on 02 May 2012 16:55
30
Ek dink ons was almal nie gelukkig met die laaste 10 minute van die games teen die Crusaders en veral die Brumbies nie, maar ek, vir een, het nie regtig aan die begin van die seisoen gedink ons sal lê waar ons op die oomblik lê op die log nie. Is daar mense hier wat teleurgesteld is wat gedink het die Bulle sou beter doen en daarom kla hulle nou? Of is dit 'n geval van kla met die witbrood onder die arm?
Posted by BlousteBlou on 02 May 2012 16:26
29
Sterkte my BLOU MASJIEN !! Wys hulle dat 'n Kampioen se Bloed is, ALTYD !
Posted by T-Bull on 02 May 2012 16:19
28
Sterkte Bulle. Speel soos ons almal weet jul kan.
Posted by sblou on 02 May 2012 15:25
27
Bulls ondersteuners.
Ek dink ons het die skietgoed om al vier games te wen. As ons 80 minute gee gaan ons al vier games wen. Bly Flip en Juandre is weer saam . Voorries het meer mometum met Juandre op 5 en Flip op 4. Hoop ons kan besering vry bly op die toer. Ek is regtig positief dat ons al vier games gaan wen.
Posted by Blou Bul Kaapstad on 02 May 2012 15:13
26
Sakkie6yster - dit is juis die punt, Ek hoef nie reg te kom nie ek is reg, maar ek is bekommerd. Ek wil geen ander span ondersteun nie, maar jy kan nie aanvaar dinge is reg as dit nie reg is nie! Ons weet hulle is die beste daarom dat ons bleddie te trots is om swak vertonings net te aanvaar. Ek het nog altyd gesê as die Bulle "opdaag" dan sal niemand hulle klop nie, maar hulle klop hulle self net partykeer te veel.
Altyd Bulle!!!
Posted by Paarlbul on 02 May 2012 14:53
25
Ai sakkie6yster - ek hou sommer baaaaie van wat jy sê, en jy is 100% reg. Die mense met die gestreepte brilletljies sien in elk geval heeltemal niks anders raak as hulle s'n nie - al is elke liewe statistiek van die laaste 10+ jare teen hulle
Posted by BlousteBlou on 02 May 2012 14:50
24
Vat so Sakkie6yster !!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Frickey B on 02 May 2012 14:49
23
Ek dink ons moet ophou om ons ore en oë uit te leen aan doomsayers... daar is net een span! En dit is die Blou span!!!

Ek wil nie weer 'n "Ek hoor..." of "Ek lees..." gevolg deur een of ander hoogsintelligente voorspelling of statistieke bewys dat ons manne nie met oorgawe en passie speel nie. Komaan ouens! Glo vir 'n slag! Ondersteun daai jong manne wat hulle beste probeer!

Hoekom moet die Bulle vir enige span in die Super15 terug staan??? Ek dink ons moet Rob Houwing se voorspelling iewerste stoor en wanneer ons aan die einde van die S15 round-robin kom, dit vir die man in sy gesig druk en vir hom probeer leer hoe groot dwaas hy nou eintlik is!!!

Jou naam is BULLEbakkies of PaarlBUL of BULL perd!!! Onthou bietjie vir wie jy skreeu! Jy ondersteun nie die WP of Cheeters of Shacks of arme Lions nie, jy ondersteun die beste span in die hele wêreld! So kom reg!
Posted by sakkie6yster on 02 May 2012 14:38
22
Wie is Rob Houwing nou eintlik? Sport is onvoorspelbaar en die Bulle is die beste!!
Posted by sakkie6yster on 02 May 2012 14:31
21
Go bulls and play like we know you can, with the worlds best Scrum half in Francois Hougaard you must win at least two games. And when you get back we cannot wait to see you annihilate the "Western "Wallies" Province.

All the best on your tour.
Posted by Blou Bill on 02 May 2012 14:19
20
Ek stem saam met Paarlbul. Bulle gaan hard op hul dinges kry as hul met selfde houding gaan speel as afgelope paar wedstryde! In my opinie kan mens duidelik uit die aantal missed tackles aflei wat n span se houding is en hoe gemotiveerd hul is. Ons kaptein sal nou dringend moet begin lei deur voorbeeld en ophou bang wees vir seerkry! Ons kan beslis 3 uit ons 4 wedstryde op toer wen, dalk al 4! Go Bulle go!!
Posted by Bullebakkies on 02 May 2012 14:00
19
Ek hoor oor die radio volgens statistiek het die Stormers die sterkste skrum in super rugby en die Bulls die swakste? Wonder hoe werk hulle dit uit
Posted by Bomskok on 02 May 2012 13:49
18
As die Bulls met dieselfde attitude gaan speel as die laaste paar games, gaan hulle wiele afkom hierdie toer. Pierre praat groot goed van hoe hulle moet wen ensovoorts, maar met die eerste tackle op die veld dan wys dit die teenoorgestelde. Ek het dus nie baie vertroue in wat vooraf gesê word nie, maar oordeel eers wanneer die game begin.
En dit is die jammerte, daar is soveel talent, op papier het ons die beste, maar op die veld is daar partykeer net iets missing.
Ek hou egter duim vas.
Posted by Paarlbul on 02 May 2012 13:17
17
Ek sien op News 24 Rob Houwing reken ons gaan 5 de eindig op log:

1. Saders
2. Stormers
3. Brumbies
4. Chiefs
5. Bulls
6. Highlanders
Posted by FRANNABUL on 02 May 2012 12:40
16
Ek glo ons gaan 2 games wen, met 'n bietjie luck dalk 3. Chiefs gaan 'n harde neut wees om te kraak!
Posted by FRANNABUL on 02 May 2012 12:31
15
Stem saam met #5. Ons gaan stukkel om meer as 1 hierdie toer te wen. Moet dit maar face daar is net + - 12 ouens wat hulle gat af speel die ander is net passasiers
Posted by Bull perd on 02 May 2012 12:26
14
ek hoop spies word wakker op toer
Posted by Bomskok on 02 May 2012 11:49
13
Wonderwerke gebeur in sport.

Drie weke gelede was Man United verseker van die Engelse sokker liga gewees. Nou gaan hulle gelukkig wees om dit te wen.
Dan sou die Europese liga se wenner of Barcelona of Real Madrid gewees het.

Soos hulle sê, glo nie in wonderwerke nie, maak staat daarop. Dis wat die Bulle moet doen.
Posted by Stapper on 02 May 2012 11:40
12
Skep terwyl dit reën ... 5 punte die game is 'n vereiste, hierna gaan ons lucky wees as ons 1 wen kan kry.

Ons speel in die damn pienk die volgende 4 games.
Posted by Bennie Strydom on 02 May 2012 11:14
11
Sterkte Bulletjies! Geniet elke oomblik, ons is baie trots op julle!!!
Posted by sakkie6yster on 02 May 2012 10:50
10
Ek dink Sadie is spyt hy het Pretoria toe gekom! Hy moet kans gegun word om homself in te speel! JJ doen ok op nr 13 maar hy is n vleuel!
Posted by Bullebakkies on 02 May 2012 10:23
9
Sien Mortlock skuif in op Binnesenter en Beale gaan nr. 10 speel. Mortlock is altyd 'n goeie speler om nader te trek as chaos dreig. Ervare en rotsvas teen die Bulls se baldraers. Baie goeie move deur die rebels. Bulle sal moet skerp en gefokus bly, ons kan nie bekostig om hierdie een te slip nie. Dis die een game wat ons verseker sou na kyk om te kan wen.
Posted by bloukaap on 02 May 2012 10:03
8
Die wedstryd is Vrydag, dus moes hulle 'n dag vroeer vertrek.
Posted by Stapper on 02 May 2012 09:43
7
Ek hoop die probleme in die middelveld verdediging kon uitgesorteer word.

Jammer vir Steggies, ek dink hy brand om te speel.

waarom sou die Bulls vanjaar besluit om vroeer te vlieg as die vorige paar jaar? Vlgs matfield kon hulle die verskil voel as hulle drie voor die tyd vlieg?
Posted by bloukaap on 02 May 2012 09:11
6
Sorry dit sal teen die Cheetas op Loftus wees. En Morne teen die highlanders in Dunedin.
Posted by Frickey B on 02 May 2012 08:55
5
Wynand sal sy 11ste teen die stormers speel as als goed afloop.
Posted by Frickey B on 02 May 2012 08:53
4
Goeie kans vir 'n wen hier en 'n buitekans vir bonuspunt. Met Steggies nog steeds uit, is dit die sterkste besikbare span. Lekker kopseer vir afrigters wie om te drop as Steggies terug is, ek vermoed Arno Botha gaan die ongelukkige ene wees!
Posted by FRANNABUL on 02 May 2012 08:51
3
Dink ons moet van "milestones" vergeet en op komende wedstryde focus. Dit gee net onnodige gemak "zones" aan almal
Posted by NETBLOU on 02 May 2012 08:35
2
Sterkte Bulle - Wynand maak weer so met n hat-trick saterdag.
Posted by Kaap'se bul on 02 May 2012 08:16
1
EERSTE SOOS DIE BULLE !!!

Jimmy "IGNORE" die klomp wat so moan en GOOI DAAI MIELIES !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Sterkte met julle toer en gaan GROOT BULLE !!
Posted by Bl@de Runner on 02 May 2012 08:12
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK