SARU confirms assistants to Meyer
04 May 2012

The South African Rugby Union (SARU) has announced that negotiations with five more members of the Springbok management team have been concluded.

Springbok coach Heyneke Meyer’s assistant coaches were on Thursday officially confirmed as Johann van Graan (forwards), Ricardo Loubscher (backs) and John McFarland (defence). Basil Carzis has been appointed as conditioning coach and Ian Schwartz will be the team manager.

Van Graan, McFarland and Carzis will join the Boks for the tour against England in June and then return to the Vodacom Bulls until the end of the Super Rugby competition.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
174
@154, Rifrug.
Jy "veronderstel" te veel.
Posted by Las on 04 May 2012 16:14
173
Al wat ek wil weet is,mag ons nie kritiek hier uitspreek nie.Week vir week jaag Spies aan,elke week word gese hy gaan regkom--hy kom nie reg nie en verdediging bestaan nie.FEITE IS FEITE
Posted by Anti Province on 04 May 2012 15:39
172
Stem Zet!!!!
Posted by Bul van die Kaap on 04 May 2012 15:06
171
@Rifrug,

Ek weet nie van die ander ouens wat "jubel oor die 5 punte" nie... maar ek kan vir jou sê dat ek ook nie blind is vir die Bulle se foute nie. Maar hoekom moet ons opmerkings maak soos:

"swak swak swak Bulle"
"Bulls = Dumbest players on earth"
"Flip = Domste speler in wereld rugby, skors hom nou en sommer klaar ook"
"Spies is pateties,swak verby""Of ons nou hier wen of verloor dis pateties verby en en Bulle verdien nie om so hoog op die log te wees nie. "
"@146 ons verdien nie die punte teen die Brumbies, as ons nie die ref betaal het nie het ons verloor"

Verduidelik vir my hoe dit enige iets goeds bydrae tot die blog?

Nee man - kritiseer as daar gekritiseer moet word - maar dan moet dit ten minste positief wees - nie bloot beledigend nie.

Posted by zet on 04 May 2012 15:04
170
Kom ons hou duim vas dat die Vodacom span die wa deur die drif gaan trek. Lyk na 'n goeie span.
Posted by Bul van die Kaap on 04 May 2012 14:51
169
Die span wat 3de van onder op die log is en in 9 wedstryde slegs 17 drieë (5 vandag) gedruk het, slegs teen die Western Force en die Blues gewen het, en die Bulle tot op die einde laat bloed sweet het, het vandag soos Super-15 kampioene gelyk.
Maar ons mag niks sê as ons die gevaarligte sien flikker nie, nee ons moet slegs jubel oor die 5 punte.
Se voet, dit is hoekom ons hier op die blog is, om ons menings te lug en ons sê te sê sonder om beledigend en persoonlik te raak.
Vir die van julle wat so bly is oor die "Tenacious Bulls" wat "to the top of South African conference gemove het", geniet dit, maar moenie die mense kritiseer wat bedenkinge het nie. Hou nie van Gavin Rich nie, maar stem saam met sy "Leaky Bulls pushed all the way", want dit is ongelukkig waar.
Posted by Rifrug on 04 May 2012 14:51
168
My senuwees is bankrot. Al wat ek kan sê.
Posted by NETBLOU on 04 May 2012 14:34
167
Dit is al oor en oor bewys, 'n kla-kous het nie die vermoe om iets nuut uit te dink nie. Hulle sal aanhou kla.
Daar is volgende week tyd vir die afrigters om aan die verdediging te werk. Dis tyd om die 5 punte te geniet.
En daar is vir die Bulle 'n ekstra rusdag.
Volgens die spreekwoord: Goed begin is halfpad na die volgende wen.
Posted by Stapper on 04 May 2012 14:31
166
Is almal op die blog Bulls ondersteuners. As ek na sommige mense se kommentaar kyk lyk dit nie so nie. Lees die meeste van die tyd net die kommentaar en dit is die eerste keer wat ek self kommentaar lewer. Is teleurgesteld in die verdediging maar andersins het Bulle goed gedoen. Jammer vir geelkaart. Kan iemand nie vir Flip na 'n kopdokter vat en hom regkry nie. Gaan weer die game kyk maar wil graag weet of Spies regtig so swak was. Dit raak nou 'n gewoonte om hom sleg te se en nou sien ons net sy swakpunte raak. As hy so 'n #%& kaptein was, hoekom is ons dan nou bo aan die log. Stem dat sy verdediging BAIE kan verbeter maar ek dink hy moet verder van die vaste fasette aangewend word. Bankie Bekker van die Stormers speel gereeld buite senter en kry baie keer 'n persoon in die gat deurdat hy die bal lewendig hou. Hoekom kan ons afrigters nie dieselfde met Spies doen nie. Dink ook dat ons vir Wynand op die veld moet hou. Roteer eerder vir JJ en Sadie. Morne het uitstekende wedstryd gehad, en ek praat nie net van sy skopwerk pale toe nie. Sy balverspreiding en aangee met die voet - taktiese skopwerk - was uitstekend. Teleurgesteld maar baie bly oor die 5 punte. Dit is tog wat ons wou gehad het. Kla ek nou met die witbrood onder die arm???
Posted by Bul van die Kaap on 04 May 2012 14:26
165
Ons het nie vandag teen die blindes gespeel nie.Die Rebels span het vandag gekliek en soos n span gespeel wat niks het om te verloor nie.Naas het halftyd gese die Bulls speel van die beste rugby wat hulle nog die jaar gespeel het.Foute is daar baie.Positiewes?Ja ons het nog 5 punte in die sakkie!!!!!Wie moan oor 5 punte?Ek het nog nooit n krieket kolwer hoor moan oor sy 200 honderd tal nadat hy twee keer gedrop was op 2 en 30 nie.Hy vat die honderdtal en geniet hom.Ek gaan die 5 punte vanaand celebrate!!!!!!!!!!!

Net n punt of twee.
1)Spies en Flip sukkel om hul stempel af te druk.
2)En dan die manne wat Morne wou of wil afskryf.Vergeet van die skoppe.Briljante allround game vandag gespeel.
Posted by Lekkerblou on 04 May 2012 14:25
164
My senuwees is bankrot. Al wat ek kan sê.
Posted by NETBLOU on 04 May 2012 14:24
163
Baie teleurstellende vertoning,weereens. Natuurlik sal almal se, ja ons het gewen met n bonuspunt - maar dit is net mense wat nie die krake wil sien nie. Ons het teen die Rebels gespeel, die Rebels? Hel,ons het die Rebels vandag laat lyk na een van die gunstelinge om die toernooi te wen. Patetiese verdediging van elke liewe speler.As ons so gaan speel vir die res van die toer,kan ons nou al huistoe kom.
Die Rebels het vandag vir al die spanne gewys hoe om die Bulls die wen. Losvoorspeler hardloop op Olivier af, gee n binnetoe aangee vir n ander speler om op Morne af te harloop en wen 10 meter veld. Keer op keer.
Flip moet besluit of hy nog ernstig is om rugby te speel.Ek verstaan nie vir Flip nie. Hy het ALLES om n legende te raak in SA rugby,maar dit lyk nie vir my of hy dit wil he nie. Hoe kan enige Springbok so min dissipline he? Die bestuur sal moet harde woorde he met hom so gou as moontlik. Hy laat almal in die steek elke wedstryd.
Ek het Woensdag gese dat om oorsee te wen,moet jy dissipline he en jy moet verdedig. Wel, dit is presies wat ons vandag in die steek gelaat het....alweer. Of die afrigters kan dit nie in die spelers se koppe kry nie ,of die spelers luister nie na die afrigters nie. Speel so teen die Warathas en julle gaan pakslae kry.
Posted by Loftus123 on 04 May 2012 14:23
162
En wat is die eerste opskrif op Supersport: "Leaky Bulls pushed all the way" !?? Is dit Gavin Rich se hande werk?

Wat van eerder "Tenacious Bulls move to the top of South African conference!!"

Baie baie geluk Bulle, dit was 'n klip harde game en die Rebels het met alles gekom en julle het wel verdiende kampioene van daai veld af gestap
Posted by sakkie6yster on 04 May 2012 14:22
161
Ek stem saam Zet. Voor die tyd is gese ons moet 5 punte kry en ons het. Full stop. Baie vergeet dat ons eers vroeg die week gevlieg het en dat dit ook 'n rol kon speel. Verder het almal verwag dat ons gaan wen, in fact, ons was overwhelming favourites. In so 'n geval is dit baie moeilik om gemotiveerd te wees en te bly en dis gewoonlik wanneer groot spanne teen swakker spanne verloor. Dit geld vir die afrigter en die spelers. Dit maak nie saak wie of wat jy is nie, jy sal nie met dieselfde intensiteit op die veld draft teen 'n span soos die Rebels, as bv teen die Crusaders nie. Well done Bulle. Ek vat saam met Zet die 5 punte en drink 'n kouetjie daarop!
Posted by Bonthond on 04 May 2012 14:13
160
OK, so obviously was dit duidelik in hierdie game dat die Bulle se defense tegniek baie sterk was om hoog in die tackle in te gaan, en die bal te traag. Ongelukkig moet daar onderskei word wanneer dit die tyd en plek is om dit te doen, want in die geval het dit baie go-forward ball veroorsaak vir Rebels, wat hulle met elke fase op die voorvoet geplaas het. Dit is seker 'n manier om baie dinamiese spanne (soos die Aussie spanne), se momentum te stuit, maar eish, dit gaan baie sterk ge-oefen moet word, om effektief te execute, sonder om in elk geval dan gate oop te maak. Miskien was dit die beste ding om nou te gebeur op ons eerste game, want dit kan nou na gekyk word voor die volgende game, en verbeter word. Is maar bewyse dat dit moeilik is om nuwe goed in te bring in die middel van 'n seisoen. Sterkte Bulle!
Posted by Willie Blou on 04 May 2012 14:11
159
Hoop van harte hy verstik nie vongende week van die Bells nie
Posted by Bull perd on 04 May 2012 14:05
158
@157 zet------ give that man a bells!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by bloubulbilling on 04 May 2012 14:00
157
Rifrug - ek is tevrede met enige wen. Nou sit ek die 5 punte in my gatsak en vergeet daarvan...

NET SOOS WAT EK MET DIE REDS GAME GEMAAK HET!!!

Dit help nie om te sê as ons so speel of as ons sus speel nie... die game is verby...geskiedenis... nou kan die manne rus en Maandag begin werk vir die Waratahs game... sonder om aanhoudend soos sommige ondersteuners steeds te dink as ons dit of as ons dat.... hulle moet glo in dit wat hulle doen - en dit tot die beste van hulle vermoë doen - en as dit dan nie goed genoeg is nie - dan probeer ons die week daarna weer.

Magtag man - dink julle die Rebels het nie arms of bene nie? Dink julle nie hulle het ook hard probeer nie? Wat gaan die Waratahs more sê as hulle salk teen die Brumbies vasval?... "Oops as ons so speel gaan ons nie die Bulle wen nie".... natuurlik nie!!!

Enige wen is goed, 'n wegwen is beter, 'n wegwen met 'n bonuspunt is die beste.... beteken dit ons gaan die S15 wen - glad nie - al wat dit beteken is ons is nog in die running... who knows - miskien wen ons die Waratahs volgende week met 50 punte en dan kan julle ons hier weer kom vertel hoe wonderlik die Bulle is... mean-time vat ek daai 5 punte, sit dit ook in my gatsak en vergeet van die game!!

NOU DIE BLOU!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:55
156
Baie teleurstellend! Patetiese verdediging, geen commitment! Senter kombinasie van Olivier en JJ werk nie! JJ is n VLEUEL, baie goeie VLEUEL! Rebels het gate deur ons middeveld gehardloop! Oor Spies se ek liewer niks, ek is baie bly oor die wen, maar ek is bekommerd oor die Tahs,Landers en Chiefs as ons so gaan verdedig soos vanaand!
Posted by Bullebakkies on 04 May 2012 13:55
155
Die groot bekommernis vir my is al die ander spanne verbeter met elke game maar ons nie. Die Rebels le derde laaste op die log en ons gaan die volgende games speel teen die manne 5de en hoer. Dit is elke week die selde ouens wat die game moet deur trek en die selde swak ouens bly in die span. Wat gaan gebeur as die hard werkende ouens n swak game moet he? Sal jou se n groot pak slae. Wanneer gaan ander ouens in die groep n beurt kry ? die ander span routeer maar Frans nie. As ons regtig eerlik wil wees dan sal ons saam stem Pierre is nie n leier nie dit hoekom ons nie die game kan vas maak nie en bhy "N" plan bly nie en hy is ook nie op die oomblik Vodacom beker level nie.
Posted by Bull perd on 04 May 2012 13:54
154
`n Wen is `n wen, maar soos ons vandag gespeel het gaan ons nie nog `n wedstryd oorsee wen nie. En, tien drieë teen ons in die laaste 2 wedstryde. Wat gaan aan? Nog `n vraag. Was Pierre Spies op die veld? (En dit kom van `n groot Pierre Spies ondersteuner).
Bl@de Runner, Las en Zet, ek veronderstel julle is tevrede met die vertoning, dit lyk so. Op die oomblik voel ek meer soos Nitronic.
En dit het gebeur nadat almal by die Bulle die heel week al sê hulle fokus net op die Rebels.
Ek is bevrees daar is baie werk wat die week voorlê.
Maar, Geluk Bulle! En dankie Mornè.
Posted by Rifrug on 04 May 2012 13:42
153
@147 Blou is baas - en as ons soos teen die Reds of die Cheetahs speel? Dan dink julle seker ons gaan almal wen.... die ondersteuners moet leer om 'n meer gebalanseerde uitkyky te hê - nie sulke highs en lows nie.

As die Bulle ver wen dink almal hulle is nou onoorwinlik.... wen ons net-net dan dink hulle weer ons gaan al die volgende games verloor...

Feit is - niks kan in hierdie game ingelees word nie - volgende week is 'n nuwe game en die Waratahs het 0 en ons het 0 - dis die span wat die beste op die dag speel... nie die span wat die vorige week dit of dat gedoen het nie...


Ondersteun die span deur dik en dun.... NOU DIE BLOU!!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:35
152
Ok ouens, kiss en make up. Ons het gewen. Paar klein details wat aandag kort.
Ek wil asb Sonny Bill Williams tn Pierre Spies in n boksgeveg sien, dankie.
As julle SBW nie kan bekostig nie, ek volunteer.
Posted by Las on 04 May 2012 13:34
151
Nitronic. Waar het ons die ref betaal teen die Brumbies. Daai ou was net pateties. Albei spanne het snaakse beslissings gekry.

Ek erken. Die Bulle speel nie die beste rugby die jaar nie, MAAR 'n wen is 'n wen.

My BLOED bly BLOU
Posted by Blou seisoen on 04 May 2012 13:33
150
@146 ons verdien nie die punte teen die Brumbies, as ons nie die ref betaal het nie het ons verloor
Posted by Nitronic on 04 May 2012 13:28
149
Ja Bull perd en Nitronic... en wanneer dit gebeur kan julle hier kom kraai - "sien ek het julle gesê!!"

Asseblief man!!! Die ander ouens het ook arms en bene - hulle is nie gebreklik nie... die Bulle het 5 punte gekry - volgende week skreeu ek weer vir hulle... julle kan maar OP hulle skree
Posted by zet on 04 May 2012 13:28
148
MOOI BULLE !!!!! EK IS TROTS OP JULLE !!!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 04 May 2012 13:27
147
wen is wen maar daar is BAIE werk vir ons op die toer! eerlik, as ons nie drasties gaan verander nie gaan ons gelukkig wees om 1-2 bonuspunte te kry vir die vlg 3 games
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 13:27
146
@139 Nitronic, niemand anders as die Bulle het hulle eie punte aangeteken nie. As als uitaverage, maak elke span nou en dan droog.
So ek se ons verdien dit.
Posted by Las on 04 May 2012 13:27
145
@zet Wen? Bedoel jy die trophy? Hahahahaha sal nie gebeur nie
Posted by Nitronic on 04 May 2012 13:26
144
NOU KAN JULLE ALMAL JULLE NEGATIEWE GOED GAAN VERSUIP !!!!! EK DOG ONS GAAN VERLOOR ????????
Posted by Bl@de Runner on 04 May 2012 13:26
143
5 punte... ons sal hom vat.... dis nooit maklik op toer nie!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:26
142
Stem, maar ons ry geluk nerf af en wanneer te verander gaan ons groot pakslae kry.
Posted by Bull perd on 04 May 2012 13:26
141
en as ons wen Nitronic?
Posted by zet on 04 May 2012 13:26
140
laaste lynstaan...ons bal
Posted by zet on 04 May 2012 13:25
139
Of ons nou hier wen of verloor dis pateties verby en en Bulle verdien nie om so hoog op die log te wees nie.
Posted by Nitronic on 04 May 2012 13:24
138
3 minute oor
Posted by zet on 04 May 2012 13:23
137
Jissie Steyn n beter heelagter as Kirchner vir ons nog heeltyd.
Posted by Las on 04 May 2012 13:22
136
mooi Bulle!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:22
135
Ek sien die physio gebruik die verkeerde sker met die elastoplast! Nee man, maak reg. Kon Werner se oe uitgesteek het.
Posted by Las on 04 May 2012 13:21
134
goeie skrum BulleQQQ
Posted by zet on 04 May 2012 13:20
133
Stem Las - hulle pleeg baie obstruksie en kom weg daarmee
Posted by zet on 04 May 2012 13:19
132
#127 Sorry maar ek is nou woedend. Sal maar eeder stil bly
Posted by Bull perd on 04 May 2012 13:18
131
baie beter verdediging bulle!!! baie beter
Posted by zet on 04 May 2012 13:18
130
jissie die ref weet nie van loitering nie.
Posted by Las on 04 May 2012 13:16
129
Mooi Morne 41-35... 7 minute oor
Posted by zet on 04 May 2012 13:15
128
Hier kom die skok van die super 15.
Posted by Bull perd on 04 May 2012 13:15
127
# 124 Bull Perd, dit sal jy nie sommer so vinnig verander nie reverse coaching, jou kommentaar byt nou onnodiglik.
Posted by Las on 04 May 2012 13:15
126
pale!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:14
125
kom nou Bulle... sit die pressure op hulle... vat die lynstaan... dryf hulle bietjie
Posted by zet on 04 May 2012 13:13
124
Lyk my Frans Ludeke was gedra deur die hulp afrigters wat Heineken nou het. Skielik lyk ons soos n span wat glad nie afgerig word nie of is Ludeke bang vir Pierre?
Posted by Bull perd on 04 May 2012 13:13
123
mooi Wilhelm!!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:11
122
en waar is Juandre nou vir die lynstaan... hy sit langs die veld
Posted by zet on 04 May 2012 13:10
121
Momentum nou by die Rebels
Posted by zet on 04 May 2012 13:10
120
Kirchner lyk soos Rocky wat n hoender try vang wanneer hy moet bal opraap. Tog weet jy.
Posted by Las on 04 May 2012 13:10
119
Useless verby!!!!
Posted by Nitronic on 04 May 2012 13:09
118
Nes as ek dit se laat ons hulle weer terug in die game...Tussen Sadie en JJ Engelbrecht deur...Waarom is Wynand af??
Posted by zet on 04 May 2012 13:08
117
verduidelik my net dit: hoekom is dit as ons punte op die bord sit dan minder as 4min dan staan ons punte af??? dit is 'n trend wat al hoe lank so aangaan by ons
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 13:07
116
En weereens laat ons hulle terug met swak verdediging
Posted by zet on 04 May 2012 13:07
115
Eers die Blues, en nou die Rebels. Onderskat die Bulle die "kleiner" unies?
Posted by Las on 04 May 2012 13:07
114
Juandre ook nou af... sjoe - ek stem nie mooi saam met van hierdie subs nie... Wynand af, Juandre af - hulle was van die bestes op die veld
Posted by zet on 04 May 2012 13:06
113
38 - 28 .... hulle gaan nou van orals hardloop... pressure hulle Bulle en die punte sal kom!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:03
112
Maar JJ jy voet die risiko deur om die bal langs jou te druk, want die tekkler kan opskuif en jou op die elboog klap. Hou die bal onder die arm en gaan saam met die bal af en druk.
Onthou net volgende keer.
Posted by Las on 04 May 2012 13:02
111
Kom nou Bulle...bere hulle nou!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:02
110
Morne jou koning!!!!
Posted by zet on 04 May 2012 13:02
109
JJ!! Ek het gesien hoe lees hy dit!
Posted by Las on 04 May 2012 13:01
108
Wat te donner gaan met Spies aan,ons verdediging is chaoties.So gaan ons groot slae kry vorentoe,n mens moet realisties ook wees,ONS BULLE SPAN LYK SWAK
Posted by Anti Province on 04 May 2012 13:01
107
Spies is n grap vir n kaptein. Hy verdien nie sy plek op meriete nie. Daar is geen leiding in daai span nie dit is hoekom ons so los speel en besig is om die game weg te gooi. Absoluut pateties. Hoop maar Spies kry seer want dit is die enigste manier hoe ons gaan van hom ontslae gaan raak.
Posted by Bull perd on 04 May 2012 13:00
106
@104
Ag shoesh jy! Spies nogtans beter as enige ding wat WP bymekaar kan skraap.
Posted by Las on 04 May 2012 12:59
105
WP for ever nou praat jy!!!! Spies Speel soos n trassie
Posted by Nitronic on 04 May 2012 12:59
104
Wynand nou af.... ek weet nie of dit so mooi idee is nie
Posted by zet on 04 May 2012 12:58
103
Spies is pateties,swak verby
Posted by WP for Ever on 04 May 2012 12:57
102
haha kyk CJ vir phibs asof, "he ou pel, ek's nie Spies nie"
Posted by Las on 04 May 2012 12:57
101
Turnover Stander!!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:57
100
CJ!!!
Posted by Las on 04 May 2012 12:56
99
haha nee wees moerig Blou Baas, vat die rit loftus toe en laat dit by Spies aansteek. Of gee my net 5 minute aleen saam met Spies, dis n diens wat ek verniet verskaf, asb Ludeke.
Posted by Las on 04 May 2012 12:55
98
96 GEEN game in die kompetiesie is maklik nie.
Posted by Bl@de Runner on 04 May 2012 12:54
97
Ten minste sit ons nou die druk op hulle in hulle kwartgebied... hou die druk nou Bulle!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:53
96
Ag ou Balde, ek sal maar rustig raak nou.....regtig net verwag dat ons teen die tyd die game in die sakkie sou he....maar nou ja, werk nie so nie
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:53
95
ons steel die bal en verloor dan weer die bal
Posted by zet on 04 May 2012 12:53
94
Stander slak te veel af wanneer hy regmaak vir n handoff. Van Graan moet hom reghelp
Posted by Las on 04 May 2012 12:52
93
en weer steel ons die lynstaan
Posted by zet on 04 May 2012 12:52
92
Steel ons hulle lynstaan
Posted by zet on 04 May 2012 12:50
91
die blou is baas, sit jou tv af. Jy klink nou soos n ou 78 plaat wat vashaak. SUPPORT jou span en hou op m net hulle foute uit te BASUIN !!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 04 May 2012 12:50
90
Uitstekende verdediging op die lyn Bulle!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:49
89
Dasy Arno, daai sy nek om!
Posted by Las on 04 May 2012 12:48
88
5m skrum Rebels
Posted by zet on 04 May 2012 12:48
87
swak swak swak Bulle
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:47
86
neskien bring Arno daai spark
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:46
85
AG my heerlikheid.
Ons mis vir Stegmann so!
Geen Rebelspeler sou kon se dat hy hardlywig is, want Stegmasjien sal hulle almal n ekstra holletjie oopskeur.
Ok, Daar is Potgieter af.
Posted by Las on 04 May 2012 12:46
84
Ons MOES al ten die tyd die rebels weg gesit het.! Geen verskonnings, ons is net swak!
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:45
83
Ons speel te los... ons speel nie Bulls rugby nie - ons speel in die Rebels se hande in... maak die game vas Bulle!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:45
82
Jacque beseer - Arno in sy plek op
Posted by zet on 04 May 2012 12:45
81
FrickeyB, nee Jac Potgieter. Spies is die kaptein en hy moet net n klein aanpassing in sy houding maak.
Posted by Las on 04 May 2012 12:38
80
Kan julle my asb met die reels help. Flip slaan die ou terug, nadat hy geslaan is - Geelkaart
Hulle skrumskakel slaan vir CJ op die oog en die skeidsregter waarsku hom net.

My vraag. Wanneer is dit 'n kaart en wanneer nie?
Is ek reg om te se jy mag slaan, maar jy mag nie terugslaan nie.
Posted by Blou seisoen on 04 May 2012 12:36
79
Ons lyk so goed met die bal in die hand - ons moet net ons verdediging regkry en minder strafskoppe afstaan - ons kan 50 punte in hierdie game kry - die truuk gaan egter wees om die ander span te keer om nie ook 50 punte of meer te kry nie.
Posted by zet on 04 May 2012 12:35
78
Las los dalk vir JP en vervang Spies met Arno.
Posted by Frickey B on 04 May 2012 12:35
77
blade. is jy teverde met hoe ons speel????
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:34
76
Is John McFarland reeds by die bokke? Dit lyk beslis so as ek na die Bulle se verdediging kyk.
Posted by Rifrug on 04 May 2012 12:34
75
#69 partykeer moet mens maar die facts aanvaar....ons is swak, punt!
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:33
74
Sit asb vir Arno Botha op, haal Potties af. As jy iemand wil bliksem doen dit op die regte manier. Stegmonnster is terug vlg week so gee Arno kans.
Posted by Las on 04 May 2012 12:32
73
die blou baas........ NOU HOEKOM SKREE JY NIE VIR DIE LIONS OF SHARKS NIE ???????????????????
Posted by Bl@de Runner on 04 May 2012 12:32
72
Nee-wat ouens - ons speel teen onsself

1. Flip kry geel kaart
2. Hougaard help 'n gap maak vir die Rebels deur voor Werner in te hardloop
3. Jacque tackle 'n ou in die lug
4. Ons staan stafskop na strafskop af
5. Behalwe vir die eerste 8 minute bestaan daar net nie 'n verdedigingslyn nie!!

As ons net hierdie foute uitsny kan ons ver wen - maar as ons so aanhou teen onsself speel gaan ons nog hierdie game verloor (en dis veronderstel om ons maklikste een te wees)
Posted by zet on 04 May 2012 12:31
71
Dis hoekom ons nie ernstig geneem moet word vir die playoffs nie, want ons is ook maar lucky om 37 punte te gekry het
Posted by Nitronic on 04 May 2012 12:30
70
Jammer om te se mense, maar ons gaan geen game oorsee wen nie! stormers gaan ons ook op Loftus afskil!
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:30
69
nitronic gaan snuif jou gemors op n ander plek. VOETSEK !!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 04 May 2012 12:29
68
Pienk is darem maar n gaga kleur, kon ons nie liewer groen gewees het soos die incredible Hulk nie?
Posted by Las on 04 May 2012 12:29
67
Ek hoop ons verloor die een! se mos....ons verdien nie om te wees waar ons is op die log nie
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:28
66
met 1 minuut oor en ons is 10 punte voor - tackle ons 'n speler in die lug.... 4 minute later score hulle en nou is ons net 3 punte voor... ek het lanklaas sulke stupid spel gesien!!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:28
65
Ons gaan groot pakslae die 3 games of dalk nog 4 games
Posted by Nitronic on 04 May 2012 12:28
64
Jacques Potgieter line ouens mooi op vir n tekkel, maar ons sien hom heelwat laat glip op ons eie lyn
Posted by Las on 04 May 2012 12:28
63
4e drie vir die Rebels onder die pale
Posted by zet on 04 May 2012 12:27
62
Bulls = Dumbest players on earth
Posted by Nitronic on 04 May 2012 12:26
61
nou tackle Jacques weer 'n ou in die lug... dink ons ouens nie????
Posted by zet on 04 May 2012 12:25
60
Ag sorry Spiesa, maar maak tog net n teenstander nou en dan seer asb.
Posted by Las on 04 May 2012 12:24
59
31-21 Bulls 1 minuut oor 1e helfte
Posted by zet on 04 May 2012 12:24
58
Hahahahahaha n mens kan net lag vir ou pretty boy Spies!!!! What a pantsy!!!!
Posted by Nitronic on 04 May 2012 12:23
57
Ons is soveel sterker as hierdie ouens - ons moet net geduldig wees op die verdediging... ek sê weer - as ons hulle nie TOELAAT nie... sal hulle ons nie stop vandag nie.
Posted by zet on 04 May 2012 12:23
56
het ons besluit om glad nie te tekkel vandag
Posted by Bomskok on 04 May 2012 12:23
55
Bulls dryf van die kwartlyn af vir die Bonuspunt drie - Stander score
Posted by zet on 04 May 2012 12:22
54
Hougaard pleeg obstruksie teen een van sy eie verdedigers en die Rebels skrummie gebruik dit om agter sy rug verby te hardloop... die Bulle hou hierdie ouens in die game met stupid foute
Posted by zet on 04 May 2012 12:20
53
SPIES!! Kom reg jy! 22ste minuut, op hulle linkervleuel stop voor die ou plaas daarvan om hom behoorlik te lak en die kantlyn te wys.
KOM TOG NET REG JY!!
Die drie wat Kupa Vuna gedruk het sit jy voet oppie rem. Voetsek man, dit doen jy nooit so nie, hy kon dalk gestruikel het ens.
Nee man. Ek sien hulle het nog nie Spies se houdingprobleem uitgesort nie.

En dan hoor ek Clark se soveel pienk truie is al verkoop, en dan "what does that say about the people in Pretoria? ...they are very gullible" Wat ookal hy daarmee bedoel het.
Ja, so die pienk bespotting word kom na ons toe ook.

Steyn skop mooi vandag, Hougie ook.
Jacques maak hom amper bewusteloos met sy tekkelpoging, Spies vat notas asseblief! Maar op hul eerste drie was Potgieter uit posisie uit. Amper soos teen die Cheetahs.
Flip, fliptog weet jy. Swaai appels saam Danie en Bakkies asb.
Bedaar demit!
Bakkies was maar in n klas van sy eie, speel slim.
Posted by Las on 04 May 2012 12:20
52
Try onder die pale Rebels 24-21
Posted by zet on 04 May 2012 12:19
51
8 vs 7 in die skrum... kom Bulle gee 'n groot skrum
Posted by zet on 04 May 2012 12:18
50
Skrum 5m van ons doellyn Rebels bal
Posted by zet on 04 May 2012 12:17
49
Flip teryg,,,,lynstaan teen die Bulle 5m van ons doellyn
Posted by zet on 04 May 2012 12:15
48
4 uit 4 Morne....24-14 na 29 min
Posted by zet on 04 May 2012 12:13
47
Offloads in die tackles.... spoed in die bal in... soveel krag... Bulle lyk goed
Posted by zet on 04 May 2012 12:12
46
Try Morne... nou speel die Bulle!!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:11
45
Hier kom die Bulle!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:11
44
Morne sit die strafskop oor 17-14 na 25
Posted by zet on 04 May 2012 12:11
43
flip en rebel moes rooi gekry het
Posted by Nitronic on 04 May 2012 12:11
42
ek dink hy gaan nog so 6 - 8 weke rus na daai speartackle
Posted by zet on 04 May 2012 12:10
41
ek stem! Sit Wilhelm bo hom in
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:09
40
net geel vir Rebel No.6... dit moes fffffffff rooi gewees het!!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:09
39
geelkaart vir rebels
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:08
38
bye bye Rebel!!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:08
37
speartackle!!!!
Posted by zet on 04 May 2012 12:08
36
nee wat mense....ek's nog nie gerus met ons spel nie! gelykop teen die rebels sover.....nie goed genoeg
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:07
35
Bulle draai verdediging om in aanval... skrum in die Rebels 22....maar met net 7 voories
Posted by zet on 04 May 2012 12:06
34
Flip = Domste speler in wereld rugby, skors hom nou en sommer klaar ook
Posted by Nitronic on 04 May 2012 12:05
33
sorry vir dubbel post
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:05
32
Ek weet regtig nie wat soek Flip daar nie! Hy kos ons net geelkaarte en strafskoppe
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:04
31
Ek weet regtig nie wat soek Flip daar nie! Hy kos ons net geelkaarte en strafskoppe
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 May 2012 12:04
30
Geel kaart vir Flip, baie dankie Flip. Plus hy gaan geskors word
Posted by Nitronic on 04 May 2012 12:04
29
die skeidsregter se kommentaar... "these 2 players holding on after the ruck - this players tried a punch"...jip Flip het hom 'n opstopper gegee...stupid stupid stupid
Posted by zet on 04 May 2012 12:04
28
die skeidsregter se kommentaar... "these 2 players holding on after the ruck - this players tried a punch"...jip Flip het hom 'n opstopper gegee...stupid stupid stupid
Posted by zet on 04 May 2012 12:04
27
Flip vd Merwe kry geel kaart
Posted by zet on 04 May 2012 12:03
26
14-14.... Morne skop altwee skuins skoppe oor... wie sê hy is van vorm af?
Posted by zet on 04 May 2012 12:02
25
Ons lyk baie baie gevaarlik met die bal in die hand.... voories EN agterlyn combine goed... spoed en krag.
Posted by zet on 04 May 2012 12:01
24
Basson score 12-14 met die skop om te kom
Posted by zet on 04 May 2012 12:00
23
Kurtley Beale sny die Bulle se agterlyn 7-14
Tussen Chilli en Hougaard deur
Posted by zet on 04 May 2012 11:57
22
Bulle tackle goed - maar Rebels pick and drive goed - ons sal hulle daar moet stop
Posted by zet on 04 May 2012 11:53
21
Try Rebels - 7 vs 7
Posted by zet on 04 May 2012 11:52
20
Mooi Bulle - Ndugane score - Morne convert 7-0
Posted by zet on 04 May 2012 11:48
19
Naas Botha vir Heyenke se pos.
Posted by Nog altyd Blou Bul on 04 May 2012 11:24
18
Dag vriende. Ek gun die manne hulle kans met die bokke, maar dit is n terugslag vir die blou bulle. As die ouens vir goed verlore is , sal ons goed moet kyk na plaassvervangers. Dalk is die junior spanne se afrigters nou reg vir die poste, hulle behoort die strukture goed te ken. Ek sal ook kyk na een of meer ervare manne soos Nick Mallet, Pote Human , Ray Mordt ...
Sterkte aan die manne oorsee, ons moet probeer om n goeie toer oorsee te he... dus nog n lang pad tot die einde van die kompetisie.
Blou Bul Groete
Posted by Aiken Drum on 04 May 2012 11:18
17
Net nie Jimmy Stonehouse nie. Hy weet van afrigting, ek gee hom dit, maar 'n afrigter in so 'n hoë posisie het meer integriteit nodig as wat ek van hom weet
Posted by BlousteBlou on 04 May 2012 10:55
16
Nolis Marais is die O-21 afrigter, sover ek weet nog steeds 'n voltydse pos by die Bulle. Hy beeindig slegs die Tukkie verbintenis.
Posted by Stapper on 04 May 2012 10:40
15
Tellings vir Vandag:

Bulle 33 - 19 Rebels - Anti Province
Bulle 37 - 17 Rebels - Blou Bul Kaapstad
Bulle 28 - 13 Rebels - Nog Altyd Blou Bul
Bulle 36 - 22 Rebels - cybercape
Bulle 27 - 21 Rebels - Kaboesie
Bulle 48 - 17 Rebels - BlousteBlou
Bulle 42 - 16 Rebels - Lekkerblou
Bulle 31 - 24 Rebels - Blou Spike
Bulle 30 - 22 Rebels - Loftus123
Bulle 38 - 16 Rebels - Bloubul 10
Bulle 36 - 19 Rebels - Bl@de Runner
Bulle 42 - 15 Rebels - Las
Bulle 30 - 18 Rebels - Zet
Bulle 40 - 32 Rebels - CR
Bulle 38 - 14 Rebels - FrickeyB
Bulle 49 - 19 Rebels - Jimmy
Bulle 35 - 21 Rebels - CC
Posted by CC on 04 May 2012 10:18
14
Die BULLE gaan die Rebels opf@k.

GO BULLE GO!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 04 May 2012 09:43
13
Tellings vir Vandag:

Bulle 33 - 19 Rebels - Anti Province
Bulle 37 - 17 Rebels - Blou Bul Kaapstad
Bulle 28 - 13 Rebels - Nog Altyd Blou Bul
Bulle 36 - 22 Rebels - cybercape
Bulle 27 - 21 Rebels - Kaboesie
Bulle 48 - 17 Rebels - BlousteBlou
Bulle 42 - 16 Rebels - Lekkerblou
Bulle 31 - 24 Rebels - Blou Spike
Bulle 30 - 22 Rebels - Loftus123
Bulle 38 - 16 Rebels - Bloubul 10
Bulle 36 - 19 Rebels - Bl@de Runner
Bulle 42 - 15 Rebels - Las
Bulle 30 - 18 Rebels - Zet
Bulle 40 - 32 Rebels - CR
Bulle 38 - 14 Rebels - FrickeyB
Bulle 49 - 19 Rebels - Jimmy
Posted by Jimmy on 04 May 2012 09:42
12
ulle 33 - 19 Rebels - Anti Province
Bulle 37 - 17 Rebels - Blou Bul Kaapstad
Bulle 28 - 13 Rebels - Nog Altyd Blou Bul
Bulle 36 - 22 Rebels - cybercape
Bulle 27 - 21 Rebels - Kaboesie
Bulle 48 - 17 Rebels - BlousteBlou
Bulle 42 - 16 Rebels - Lekkerblou
Bulle 31 - 24 Rebels - Blou Spike
Bulle 30 - 22 Rebels - Loftus123
Bulle 38 - 16 Rebels - Bloubul 10
Bulle 36 - 19 Rebels - Bl@de Runner
Bulle 42 - 15 Rebels - Las
Bulle 30 - 18 Rebels - Zet
Bulle 40 - 32 Rebels - CR
Bulle 38 - 14 Rebels - FrickeyB
Bulle 19 - 27 Rebels - WP for Ever
Bulle 30 - 22 Rebels - Blyblou
Posted by Blyblou on 04 May 2012 09:41
11
Ons moet ook besef dat Heyneke se pos seker ook gevul moet word!
Posted by FRANNABUL on 04 May 2012 09:38
10
Kyk as die Lions dalk uitval uit die Super 15.Moet n mens dalk n Mitchell of n Ackerman nader trek?Glo hulle is goeie afrigters.Het net genoeg kwaliteit spelers nie.
Posted by Lekkerblou on 04 May 2012 09:32
9
Frickey B , as hy bereid is om hulp afrigter te wees sal hy 'n uitstekende opsie wees as forwards coach!
Posted by FRANNABUL on 04 May 2012 09:24
8
FRANNABUL ek het eintlik farwards in gedagte gehad. Ek weet ook dat hy by die Buls wil afrig.
Posted by Frickey B on 04 May 2012 09:20
7
Jimmy Stonehouse is goed, oud hakker vir Suid Oos Transvaal, het Waterkloof ook afgerig. Twyfel egter of hy 'n hulp afrigter pos sal vat.
Posted by FRANNABUL on 04 May 2012 09:19
6
Wat dink julle manne van Jimmy Stonehouse????
Posted by Frickey B on 04 May 2012 09:10
5
@ WP 4 NEVER AND NEVER. Daar moet n paar van julle trolle in die span wees. Anders is daar NIEMAND om te blameer as daar iets fout gaan nie.
Posted by Bl@de Runner on 04 May 2012 09:07
4
Weet iemand dalk wat Nollis Marais, Tukkies coach, se toekomsplanne is? Het gehoor dat hy nie weer Tukkies gaan afrig nie!
Posted by FRANNABUL on 04 May 2012 08:57
3
Baie geluk en sterkte. Hoop iemand soos Matfield kan as forwards coach aangestel word by ons om die forwards na die volgende vlak te vat!

Gaan moeilik wees om Basil Carzis te vervang!
Posted by FRANNABUL on 04 May 2012 08:54
2
Hoekom nie die hele Bulle span vat nie
Posted by WP for Ever on 04 May 2012 08:36
1
EERSTE soos ons BULLE vandag gaan wees ! Sterkte manne!!
Posted by Bl@de Runner on 04 May 2012 08:26
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK