Gerber and Van Velze to join Vodacom Bulls
06 May 2012

Prop Rayno Gerber and loose forward Gerrit-Jan van Velze has been called into the Vodacom Bulls touring squad in Australia.

They will replace Frik Kirsten and Jacques Potgieter, who sustained tour-ending injuries in the Bulls 41-35 win over the Rebels in Melbourne on Friday.

Kirsten broke his hand and will be out for six weeks, while an injured knee will keep Potgieter out for between six and eight weeks.

They will return to South Africa on Monday.

Wynand Olivier injured ribs and is likely to miss the match against the Waratahs in Sydney on Friday.Francois Venter or Johan Sadie is likely to replace him for the Sydney clash.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
13
Dis 'n goeie een @ Blou Bul Kaapstad.............Not
Posted by Juba7 on 06 May 2012 21:13
12
blou bul kaap????jy sit met sa onder 20 speler van die jaar(arno) op die bench maar jy wil 'n slot op 7 speel???nee pel-gaan dink weer daaroor!!!
Posted by Spartan on 06 May 2012 19:29
11
Ludeke kan Juandre op 7 oorweeg. Steenkamp en Flip dan as slotte.
Posted by Blou Bul Kaapstad on 06 May 2012 18:35
10
Stem saam met stapper!arno het mos nou sy kans afgewag!gee die man ook 'n kans.boonop wil cj spesialiseer in oopkant flank en ek glo hy kan die verste kom da.Arno is nou vir my die antwoord op 7 by die bulle en die volgende bok agsteman(klassieke 8ste man).ek sal ook cj en steggies roteer.Ons benodig Arno in die lynstane ook.cj en steggies is albei kort flanke.Boonop ''nou vir die blou''-ek glo Arno kan dalk 'n beter baldraer wees as Jaques, hy kort net die geleentheid.Ek volg hom al vanaf cravenweek.hy ken van lyne breek.
Posted by Spartan on 06 May 2012 15:29
9
Arno Botha behoort in te kom met Stegman van die bank.

'n Mens maak nie onnodig veranderinge nie.
Posted by Stapper on 06 May 2012 15:00
8
Potgieter se besering gaan ons nogal kos, want ons het nie nog sulke groot baldraers soos hy nie. Gerrit Jan is regtig nie waffers nie en glad nie goed genoeg vir hierdie valk nie. Ek sal se speel CJ in Jacques se plek en speel Stegman weer op 6 met Pierre op 8 en Arno as cover.

Wynand se besering gaan ons ook groot kos, want Venter en Sadie altwee baie goed en capable, maar solank enige van die 2 nog steeds saam met Wynand speel vir stabiliteit en vir organisering van die defence in die middelveld. Maar beide die 2 jong manne langs mekaar mag dalk net een stappie te ver wees vir nou. Die groter issue is egter as hulle wel een van die 2 jong manne langs JJ op senter speel, dan het ons eers groot probleme ,want JJ is n baie goeie speler, maar nog te onervare op senter vir verdediging en veel eerder n puik vleuel, so ek dink nogal ons gaan n moeilike toer verder he met hierdie issue. Hoop maar Wynand is hoogstens een week uit en my keuse vir die backline onder die omstandighede is as volg:

15Kircher- 14JJ- 13Sadie - 12Venter - 11Basson - 10Morne - 9 Hougie
Posted by nou-vir-die-blou on 06 May 2012 14:48
7
Ek stem saam met #4. Arno kan maklik die skoene van JP volstaan en dalk nog sy merk maak deur te begin
Posted by Juba7 on 06 May 2012 13:55
6
Jacques out for stomers clash
Posted by Blue Tommy Bull on 06 May 2012 13:44
5
Span teen Tahs: 15. Zane14. Akona13. Johann Sadie 12. Francois Venter11. Bjorn10. Morne9. Hougie8.CJ 7. Pierre 6. Deon 5. Juandre 4. Wilhelm 3.Werner 2. Chilli 1. Dawie Steyn 16.Willie 17. Rayno 18. Arno 19. Gerrit 20. Jano 21. JJ 22. Louis Fouche.
Posted by IRC on 06 May 2012 13:34
4
As ek reg onthou het Pierre laas in 2006 flank gespeel. Die vraag is hoekom wil 'n mens die senior 8ste na flank verskuif terwyl jou junior speler alreeds goeie spel daar speel. Verder speel CJ tans oopkantflank terwyl Pierre eerder 'n toekantflank sal speel.

Maak geen sin nie. CJ se toekoms is oopkantflank, nie 8ste man. Arno Botha is eerder die volgende 8ste man.
Posted by Stapper on 06 May 2012 13:14
3
Hello aan al die yster

Vir wat dit wert is ek gesels hier uit afg en luister die games op rsg. Is dit nie dalk moonlik om vir stander 8 ste man toe te skuif nie en vir spies na die kant van die scrum saam steggies en dan agterlangs dink ek hulle moet vir basson heelagter toe skyf oor hy so goed is met die hoe bal en vir jj dan linker vleul toe en sadie terug op senter.

groete
Posted by pietievansaldanha on 06 May 2012 12:11
2
Daar is altyd jong manne wat by die Vodacom kan oorneem.
Posted by Stapper on 06 May 2012 11:05
1
Dit gaan dinge moeiliker maak vir die Vodacom span die naweek teen Griekwas - geluk Rayno en Gerrit-Jan, weet julle sal julle plek volstaan in die Kampioenspan!
Posted by madeliefie on 06 May 2012 10:53
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK