Vodacom Bulls moves to top of South African conference
06 May 2012

The Vodacom Bulls moved to the top of the South African Conference after their fourth bonus-point victory of the Vodacom Super Rugby season.

The team from Pretoria conceded as many tries as they scored in their 41-35 win over the Rebels in Melbourne, but after 80 minutes they were ahead on the score board, which saw them move to 42 log points, one more than the DHL Stormers, who enjoyed a bye this past weekend, reports SA Rugby Communications.

The Chiefs, who top the standings on 44 points, also got a full house of five log points from their victory by 34-21 over the MTN Lions in Pukekohe.

Back in South Africa, The Sharks and the Toyota Cheetahs recorded home victories, over the Highlanders in Durban (28-16) and the Force in Bloemfontein (17-13) respectively. Pat Lambie was the star at Mr Price Kings Park, where he scored all the points.

REBELS 35 (28) VODACOM BULLS 41 (31)

For a second successive match the Vodacom Bulls conceded five tries in Vodacom Super Rugby, but still emerged victorious.

The difference between their 41-35 victory over the Rebels in Melbourne on Friday, compared to last weekend when they edged the Brumbies at home, is that this time they also scored five tries, enough to take them to the top of the South African Conference.

And yet again the Vodacom Bulls’ Springbok flyhalf Morné Steyn was spot on with his goal kicking, slotting all seven his kicks at goal. In the end, two penalty goals by Steyn were the difference between winning and an embarrassing defeat in Melbourne.

Steyn got a personal haul of 21 points, including his first try of the season, to regain his place at the top of the list of points’ scorers.

It was only the third time in all of their 25 Vodacom Super Rugby matches that the Rebels got a try-scoring bonus point – they also did so last year at home against the Sharks and the Hurricanes.

While their defence was leaky yet again, the Vodacom Bulls certainly lifted their attacking standard considerably. Most of their tries were well set up and deserved reward for determined pressure play in the Rebels’ territory.

After the match, Rebels flank Luke Jones was cited for a dangerous tackle on Bjorn Basson. He was also given a yellow card on the field and the referee issued a white card. Jones was suspended for two weeks, up to and including Sunday 20 May 2012 (two scheduled Vodacom Super Rugby matches).

SCORERS:

REBELS – Tries: Rodney Blake, Cooper Vuna (2), Nick Phibbs, Gareth Delve. Conversions: Kurtley Beale (5).

VODACOM BULLS – Tries: Akona Ndungane, Bjorn Basson, Morné Steyn, CJ Stander, JJ Engelbrecht. Conversions: Steyn (5). Penalty goals: Steyn (2).

OTHER RESULTS – ROUND 11:

Hurricanes 35 Blues 19 (Wellington)
Brumbies 23 Waratahs 6 (Sydney)
Crusaders 15 Reds 11 (Christchurch)

SOUTH AFRICAN CONFERENCE

Pos Team P W D L PF PA PD TF TA BPts Pts

1Vodacom Bulls 9 7 0 2 311 206 105 33 21 6 42
2DHL Stormers 9 8 0 1 210 144 66 16 9 1 41
3The Sharks 10 5 0 5 230 234 -4 22 22 7 31
4Toyota Cheetahs10 4 0 6 277 287 -10 23 27 6 26
5MTN Lions 9 1 0 8 171 260 -89 15 29 2 14

TOP POINTS’ SCORERS:

Player Team Tries Conv Pen Drops Tot

Morné Steyn Vodacom Bulls 1 24 30 2 149
Johan Goosen Toyota Cheetahs 3 17 31 1 145
Aaron Cruden Chiefs 2 24 29 0 145
Beauden Barrett Hurricanes 2 18 25 0 121
Tom Taylor Crusaders 1 13 26 0 109
Christian LealiifanoBrumbies 0 17 25 0 109
Patrick Lambie The Sharks 1 14 25 0 108

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
45
Baie geluk Bulls!!!!!!!!! Dit is great om tweede op die overall log te le. Ek stand 100% agter julle en ek weet julle probeer baie nuwe attacks! Ek is bly om te sien dat die blogger Piere Spies beloon my sy leierskap. Want 'n paar weke terug toe ek vir hulle gese het dat daar is a plan met PS het niemand my geglo nie.

Ek is bly julle sien dit raak, soos ek gese het BLOUBULLE is die span om te wen!!!!
Posted by maxwax on 08 May 2012 08:57
44
Ek dink die beste roep vir die naweek se senter kombinasie is om vir Venter en Sadie saam te speel. Moet geen fout maak nie, JJ is BAIE talentvol, maar omdat Wynand nie daar is vir stabiliteit en organisasie op verdediging nie, voel ek dis beter om 2 erkende senters langs mekaar in te span as een van die 2 en n baie onervare vleuel op senter. En Sadie en Venter het nogal goed gelyk in daai eerste game saam, ek dink hulle vul mekaar goed aan so dit sou my keuse wees.
Posted by nou-vir-die-blou on 07 May 2012 21:44
43
42 Eks jammer maar ek en duisende ander stem saam met Ben #36 en Franna #33. Die punt is nie net wat ons se en dink nie, maar ook hoe dit onnodige kritiek by ons opponente en ander spanne se supporters ontlok. Dis plein stupid en plein onnodig. En dieselfde pers in die trui en sokkies kon maar die broeke en sokkies se kleur gewees het, dan sou dit pas en dis ten minste nie alles pienk nie. Maar genoeg daarvan, ek weet meeste mense sal met my saamstem ...

Bloubul groete
Posted by nou-vir-die-blou on 07 May 2012 21:42
42
Ek dink dit is baie kinderagtig vir volwassenes om die heel tyd te kla oor die kleur van n trui waarin daar net 4 of 5 wedstryde gespeel gaan word. Plaas daarby die feit dat homofobiese aanmerkings oor die trui gemaak word,sal mens dink ons is in n kleuterskool! Daardie trui sal baie swakker lyk as ons in blou broeke speel, ek het eintlik verwag dat almal dit kan sien. Die trui verkoop beter as die blou trui en dit beteken meer geld vir die Bulle en die borg. Nou wat nou?
Posted by Loftus123 on 07 May 2012 19:14
41
Rifrug, dink dit kom van sy krulhare, soos 'n mof skaap s'n!
Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 14:23
40
36: soorde = soort
Posted by bendiebul on 07 May 2012 14:22
39
bendiebul , HOOR HOOR!
Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 14:22
38
O ja, voor ek vergeet. Die Moffie kom van mofskaap.
Ek dink dit is `n ander naam vir `n merinoskaap of `n wolskaap. Weet nie hoekom hy so genoem is nie. Ek dink dit was dalk omdat hy so sagte uitdrukking in sy oë gehad het, nes `n skaap. lol
Maar hy was `n goeie speler. Ongelukkig in dieselfde tyd as Gys Pitzer, en later Willie Kahts, gespeel.
Posted by Rifrug on 07 May 2012 14:21
37
Rifrug, dankie vir die info. Ek was self 1986 - 1990 in die Polisie en Moffie de Klerk was toe 'n Kolonel en hy was nog betrokke by Rugby.
Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 14:20
36
As ons hier die drie sake kan aanspreek, kan dit net nog beter gaan hierdie seisoen:

1. ons verdediging regkry, nie die ouens touch of in die lig probeer hou nie (ons het nie een keer balbesit so gewen nie), maar die ouens dood duik in die grond in en hul terugduik.

2. ons bank moet alleen opgestuur word as hul werklik 'n 'impak' wil en gaan maak, en nie sommer net omdat dit die gebruik is of die ouens te laat rus of die tyd om te kry nie. Dit is jammer dat 'n klomp beserings ons nou ry, want ons bank gaan nou sukkel om 'n impak te maak die laaste 15 minute. (ons mis baie Dewald en Stegmann se aggresiewe verdediging)

3. verander ten minste die Bulle se broeke en kouse na blou, dan gaan dit meer aanvaarbaar wees. Ek gee nie om hoe ou saak dit is nie - die feit is, die totale pienk is nie mooi nie. Nie net pas die kleurtema by die Bulle nie, maar enige iemand wat net 'n klein bietjie weet van enige soorde mode en klere- en kleurstyle sal vir jou sê dit is 'n baie baie sleg ontwerp. Enige shocking kleur se lyne moet gesny word deur 'n teenoorgestelde kleur, daarom sal die blou broek en kouse goeie kontras wees teenoor die shocking pienk truie. En, as hul nog 20 jaar daarmee gaan speel, gaan ek nog twintig jaar daaroor kla ! ;-)
Posted by bendiebul on 07 May 2012 14:20
35
Frannabul.
W P (Moffie) de Klerk. Haker van Polisie, het tussen 1966 en 1974 in 19 wedstryde vir N.Tvl haker gespeel.
Ten spyte van sy voorletters, was hy baie gewild by die toeskouers.
Posted by Rifrug on 07 May 2012 14:13
34
Wat die Vodacom cup betref, om nou tydens die uitspele ons Superspan aan die toer te hê tref ons baie sleg. I.p.v. 22 manne op die veld, het ons nou 30 manne aan die toer - 8 daarvan beslis Vodocomspan spelers. Nou is nog 2 manne wat die wa afgelope Saterdag deur die drif getrek het opgeroep. En dit terwyl ons Griekwas speel, wat op volsterkte is. Ek sal baie bly wees oor 'n wen komende Saterdag, maar dit sal nogal 'n besondere effort verg
Posted by BlousteBlou on 07 May 2012 14:06
33
As ek dit nie verkeerd het nie het Moffie de Kerk haker gespeel vir Polisie in die jare 60 en 70. Bietjie voor my tyd!
Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 14:01
32
Rossoue de Klerk het nog nie volkome herstel van sy besering nie.

Rifrug, ja daai foto lyk verdag....
Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 13:59
31
Moffie de Kerk? Hy sou seker enige iets gee om in pienk te kon speel
Posted by Bomskok on 07 May 2012 13:59
30
Frannabul, die foto hier bo help ook nie eintlik nie nè. lol
Posted by Rifrug on 07 May 2012 13:53
29
Bendiebul, jy is heeltemal reg, ek vind dit ook onverstaanbaar. Tensy hulle klaar besluit het hulle kan Griekwas nie wen nie, en dit juis nadat die Blou Bulle Saterdag gewys het hulle KAN wen.
Die ander vraag is hoekom Rayno Gerber? Wat het van Rossouw de Klerk geword?
Anti Province #17, sou nogal graag met jou wou gesels want ek voel presies soos jy. Maar as mens durf kritiseer is jy in sommige se oë negatief, dit terwyl ek `n aartsoptimis is wat voor die tyd altyd glo en verwag dat die Bulle elke wedstryd met minstens 20 punte gaan wen. Dit is seker maar wat die verloor soveel swaarder maak.
Hulle sê mos `n pessimis is baie gelukkiger as `n optimis omdat hy soveel minder van die lewe verwag en dan soveel blyer is as hy iets kry.
Posted by Rifrug on 07 May 2012 13:49
28
Stem saam oor Velskoen, as hy nie in die match 22 gaan wees nie is dit dalk nie wys gewees om hom oor te vat nie. Maar miskien is daar 'n ander rede voor!
Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 13:41
27
NETBLOU , die oomblik as jy jou naam verander na NETPIENK sal ek ophou kerm...... :) Net 'n grappie. Ek hou net nie van die heeltemal pienk nie en ek dink ons is mislei. Almal het gedink net die trui sou verander na pienk, niemand het geweet dit sou heeltemal pienk wees nie.

Maar ek sal ophou kerm!! NOU DIE BLOU!
Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 13:33
26
Geluk aan veral die ouer garde wat in die tyd verjaar - Johan Spies, Moffie de Klerk, Adriaan Richter. Almal ysters van die verlede
Posted by NETBLOU on 07 May 2012 12:52
25
bendiebul@24. Jy maak 'n goeie punt oor Velskoen. Daai VC Griekwa wedstryd is baie belangrik en mens het jou gereelde kaptein en sy impak nodig.
@20. Kan ons nie maar ophou kerm oor die pienk nie. Dis nou holrug gery en 'n feit soos 'n koei.
Posted by NETBLOU on 07 May 2012 12:48
24
Geluk aan albei ons spanne, veral die VC span, dit was nou 'n comeback duisend.

Ek verstaan nie mooi nie, hoekom Van Velskoen oorstuur, hoekom bly hy nie by die VC span wat hom nou broodnodig het nie ?

Daar is reeds 3 slotte, twee agstemanne en twee flanke beskikbaar, so Velskoen gaan om toks sakke te dra ?

Of is daar nog iemand beseer ?
Posted by bendiebul on 07 May 2012 12:21
23
More almal. Ek dink Steggies moet start op 6 en CJ moet 7 speel met Pierre op 8. Ons enjinkamer kan net so bly met Rayno op die bench . Dawie Steyn moet start saam met Werner . Wilhelm het ook goed gedoen as impak speler.
Posted by Blou Bul Kaapstad on 07 May 2012 11:48
22
Elke wedstryd is uniek daarom dat vandag speel die een goed en more is dit ander een wat die sterretjie verdien. Dit kan mens se veral na Bulle 23 - 29 Blues. Maar sit ander tellings by ?
Blues 18 - 19 Crusaders
Lions 19 - 24 Stormers
Crusaders 15 - 11 Reds

Telling raai is maar regtig soos om klip in die bos te gooi.
Dis veel beter om te moet raai watter spanne gaan die naweek wen .
Posted by Baya Blou Bul on 07 May 2012 11:19
21
Dag Almal! Ek dink dis nou tyd dat die ander manne soos Arno en Sadie weer hul hande opsteek! Glo die jong manne sal die skoene volstaan. Enigste kopkrap is wie om te kies as senter paar? Miskien Vente en Sadie en JJ as impak later?
Posted by DIE BLOU BAAS on 07 May 2012 11:07
20
Heeltemal pienk klere staan my nog steeds nie aan nie. Sou verkies dat hulle met Pienk trui en met blou broeke en kouse speel......
Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 10:28
19
Great wen, nice om 5 punte te vat maar die gevaar ligte begin flikker op die verdediging. Ons staan te maklik soft tries af. Hoop hulle fix dit die week. As ons Tahs kan wen is toer klaar 'n sukses en kan ons voluit gaan vir nog 'n wen in die laaste 2 games!

Posted by FRANNABUL on 07 May 2012 10:25
18
Checks da log, demmit!!!!!
Posted by Ligblou Baron on 07 May 2012 10:20
17
Spartan ly jy aan Bomskok,van watter Pierre praat jy?????@7 ek stem saam met jou oor die geskoppery,selfs die oorsee se kommentators en Nick Mallet het vertel hoe gevaarlik is die Bulle met Bal in hand.Ons kan nou maar se ons druk driee en die Stormers nie,maar die Stormers wen met verdediging,en as hulle die S15 wen gaan niemand vra hoeveel driee is gedruk nie.Wat ek nie kan verstaan nie is dat 20 plus bloggers kan sien dat ons verdediging up to shit is maar FL en PR nie,want elke week word gese dit sal reg gestel word--die vraag is wanneer.Nog n ding wat my gatvol maak is as ons aan hou se ons is n jong onervare span .Is die volgende onervare Zane,Akona,Bjorn,Wynand,Morne,Francois,Werner,Chilli,Dean, Flip,Dewald,Deon,Pierre.As jy n jong onervare span wil sien gaan kyk na die Brumbies.Ek sal seker nou weer uitmekaar getrek word want jy mag mos nou nie kritiek uitspreek nie,en dit is nie dat ons verloor nie.As die Stormers 3 uit 4 kan wen,hoekom kan die Bulle nie??????GO BULLE MY BLOED IS BLOU daarom dat ek so moerig word vir die swak verdediging.
Posted by Anti Province on 07 May 2012 09:43
16
Stem saam met #12 en 14. Dit kan nie so aangaan nie. Die Rebels le 3de laaste en hulle hardloop deur ons of ons slaap. Die Volgende 3 game gaan ons nie weg kom met sulke spel nie. Waar is die terug duik tekkles van die verlede. Kom ons leer at least dit by die Stormers
Posted by Leslie on 07 May 2012 08:55
15
Ek hoop Venter kry weer speelkans saam met Sadie! Ek sal vir Arno op 7 begin met Steggies wat van die bank af kan begin speel. As ons met meer passie verdedig soos ons eerste paar wedstryde behoort ons die Tahs maklik te klop!
Posted by Bullebakkies on 07 May 2012 08:54
14
Weet regting nie waar julle die stats kry nie. Ek het hom ten minste 3 sien mis. Die man is n passasier. Saterdag teen die Tahs gaan die verdedeging nie soos die Rebels sin wees nie. Hulle het n drie gedrul 4 minute elke keer as ons een ge druk het. Met sulke vededeging gaan ons nie n semi sien nie. Die Chiefs, Tahs en Highlanders gaan dit expose
Posted by Bull perd on 07 May 2012 08:51
13
nee.pierre werk hard in die los.hy het 18 tackled gemaak en niks gemis nie!!!dis agv van pierre wat da voor werk dat cj en jaques so lekker kan rondhardloop.ek weet Arno hou ook van fisiese spel sowel as steggies so as een van hul weer jol kan pierre dalk weer sy runs begin maak en meer 'los' speel.
Posted by Spartan on 07 May 2012 08:38
12
Ek moet nog die game kyk. Was weg die naweek maar het dit ge-PVR.
Klink my ons het fookol getackle. Was Spies weer die groot sondaar?
Posted by Bomskok on 07 May 2012 08:33
11
Spartan jy is reg hier is die stats van die drie loosies.
Tackles made Missed Runs Meters
JP 7 3 4 34
PS 14 0 5 14
CJ S 18 1 9 29
Ek dink dalk is n CJ S en Steggie kombo net die beste ding. JP het met n bang begin en miskien is die rus net n goeie ding want sy spel peil neem af - dit is sy eerste seisoen van Super rugby.
Met die kombo kan ons backline dit behoorlik gebruik soos teen die cheetahs.
Posted by Kaap'se bul on 07 May 2012 08:31
10
Baie jammer van Potgieter en Kirsten en ook vir Wynand.

Beserings kan crucial rol speel vir die ses top spanne in die reeks hiervandaan. maar nou ja, die Stormers moes ook sonder hul staatmakers klaarkom en hulle het 3 uit 4 behaal, so die Bulle sal die uitdagings die hoof moet bied. Maklik gaan dit nie wees nie, maar ons het 'n goeie kans om die Waratahs te klop mits ons voorlangs kan oorheers en die middelveld verdediging kan uitsorteer. Venter het net baie lanklaas gespeel en feitlik nog glad nie saam met Sadie nie (behalwe vir opwarmingswedstryd vroeer vanjaar teen Cheetahs).
Posted by bloukaap on 07 May 2012 08:27
9
nitronic ek wil nie spelers kritiseer nie,maar ek en jy het seker nie dieselfde game teen rebels gekyk nie.jaques het omtrent 5 tackles gemis in die eerste helfde!chillies tackle vir my baie goed!jaques se aanval is baie beter as sy defense.ek dink egter Arno is 'n meer ''allrounder'' as jaques en kort net game time om homself te bewys en vetroue te kry!gee hom die volgende 4 games 'n start dan sien jy ons volgende springbok agsteman/loosie!
Posted by Spartan on 07 May 2012 08:25
8
Al kan Stegman net 50 min speel sal dit help.Ons grootste probleem die afgelope twee weke was ons verdediging.Maar is onder grooter druk gesit omdat die spanne vinnige voorvoet balbesit kry omdat ons nie by die afbreek punte die bal vertraag nie.As daar een ding is wat Stegman kan doen is om n irritasie vir die ander span te wees by die afbreek punte.
Posted by Lekkerblou on 07 May 2012 08:21
7
JA dit is jammer van Potgieter en Kirsten se beserings. In KIrsten se geval het hy net begin self vertroue opbou na lang beserings en nou weer dit. Ek stem Potgieter se rol in die verdediging was groot, veral in die dekverdediging (sweeper), waar die Bulle 'n paar sagte drieë afgestaan het.
Die Bulle het baie goed gespeel, maar die oomblikke waar die konsentrasie op verdediging laat glip is, maak 'n ou bietjie senuagtig vir die toer vorentoe.
Johan Sadie het gewys hy wil daar speel. Sy verdediging is sy swakpunt, maar hy het baie ingesit op die verdediging.
Beste game wat Morné in baie lang tyd gehad het, sy besluitneming en dikteer van Nr 10 was op sy kop.

Eeen ding egter wat ek gladnie kan verstaan. Dit is hierdie skop taktiek wat net heeltemal oordoen word. Dit is goed om te in jou arsenaal te hê en 2 vleuels wat baie goed is om die bal te jaag, maar hel wat is die logika om die meeste kere net die besit af te staan en daarna jou alie af te tackle!!! Die ironie is, kyk hoe goed het die Bulle met die bal IN DIE HANDE gedoen!!
Posted by Paarlbul on 07 May 2012 07:31
6
Potgieter se besering gaan ons groot kos en is n groot setback. Hy is omtrent die enigste ou wat tackle.
Posted by Nitronic on 07 May 2012 07:05
5
Sterkte vir die bulle en die bulls die naweek ek glo regtig dat altwee daai games gewen kan word en en dan wil ek net se sterkte aan die cheathas hoop julle kook teen die stormers.
Posted by pietievansaldanha on 07 May 2012 05:54
4
Gaan n interressante span wees. Die vraag is:
Is Steggie fiks genoeg vir 80min.
Arno op Sewe en Steggie die laaste 20 min met CJ wat dalk na 7 toe skuif.
PS speel n belangrike rol en as jy mooi gaan kyk organiseer PS terwyl die spel aan die gang is. Dis nie altyd mooi duidelik op TV nie maar jy kan dit duidelik sien in die laaste minute van die Rebels game.
Senter kombinasies - Venter en JJ of Sadie en JJ of Venter en Sadie?
In die eerste wedstryd was Venter goed genoeg om vir WO in te staan, Hy moet weer n kans gegun word. Hy behort se werk te ken en die backline te organiseer.
Posted by Kaap'se bul on 06 May 2012 19:45
3
Al drie my blou spanne het gewên hierdie naweek! Bulle, Vodacom Bulle en Chelsea! Die Vodacom spannetjie se drie in die laaste minuut was die room :)
Posted by sakkie6yster on 06 May 2012 19:09
2
Go Bulls Go!! :)
Posted by sakkie6yster on 06 May 2012 19:06
1
Nou vir die Waratahs.
Posted by Stapper on 06 May 2012 17:47
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Vodacom Bulls and DHL Stormers, from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
25 Junie. Giscard Pieters
27 Junie. Sias Wagner
28 Junie. Giel Eloff
28 Junie. Neil Powell
28 Junie. Daan Retief
29 Junie. Tommy du Plessis
29 Junie. Eben von Gericke
30 Junie. Jannie Claassens
30 Junie. Johan Visage
30 Junie. Boeta Wessels
1 Julie. Gert Kruger
1 Julie. Toffie Sharp
JOIN US ON FACEBOOK