Vodacom Blue Bulls confirm Handrè Pollard signature
02 July 2012

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to confirm that Junior Boks flyhalf Handrè Pollard will join the Vodacom Blue Bulls in 2012.

The 18 year old Paarl Gymnasium scholar was one of the stand-out players in the Junior Boks campaign and scored 42 points during the IRB Junior World Championship 2012, including 12 points in the final, won 22-16 by South Africa.

According to the CEO of the Blue Bulls Company, Barend van Graan, Pollard has been on their radar for more than two years.

“We encouraged, through our scouting process, a possible move to the Blue Bulls after his school studies way back in 2010, when Handrè played in the Grant Khomo Week for Under Sixteen players. What impressed us then was his cool head under pressure and the maturity of his general play and decision making. His performance during the JWC confirmed that potential and we are excited to have him in our structures later this year,” Van Graan said.

More information on the Vodacom Blue Bulls junior squad will be released later in the season, Van Graan confirmed.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
31
Baie geluk Blou Bul Bestuur met die uitstekende aanwins van Pollard. Ons is besig om n bulspan te bou vir die nabye toekoms. Welkom tot die Blou Bul familie, Handre, jy gaan nooit spyt wees oor jou besluit nie!
Posted by Loftus123 on 03 July 2012 22:22
30
29: jammer moet Heyneke wees....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 03 July 2012 11:41
29
Die volgende stap wat die BBRU nou moet neem is om goeie en talentvolle vervangings te kry vir die bestuurslede wat na die Springbokke toe is. Ek is seker dis hoog op hulle prioriteit en sterkte daarvoor. Die vraag is of Heneke se pos ook gevul gaan word of nie..... Laas wat ek gehoor het sou hulle nie. Ek dink tog daar is nog die nodigheid om die verskeie ouderdomsgroepe en spanne en afrigters te rig op een groot plan sodat almal weet waarheen hulle gaan, maar nou ja, ek is maar net 'n buitestaander wat maar dink hoe ek dinge sou doen en ek erken nie veel weet wat onder die BRRU se enjinkap en in die enjinkamer aangaan nie.

Ons moet seker maar net geduldig wees en kyk - tyd sal wel leer hoe die pad verder in daardie opsig gaan lyk....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 03 July 2012 11:38
28
Ons sit hier met talentvolle senters. Die toekoms lyk rooskleurig.

Sien uit na 2013, 2014 en die jare daarna.
Posted by Honibal on 03 July 2012 11:22
27
Daar is 'n Q and A op supersport met Jan Serfontein, as iemand nog 'n vraag aan hom wil vra.
Posted by bendiebul on 03 July 2012 11:08
26
Ek dink WSS is einde 2010 gekontrakteer
Toe word Sadie einde 2011 gekontrakteer

Dalk is dit hoekom WSS dalk groener weivelde soek ?

Indien enigsins waar, sal dit baie jammer wees, want ek dink die Jan-WWS kombinasie kan dodelik wees, krag en spoed, wat wil jy meer hê ?
Posted by bendiebul on 03 July 2012 11:05
25
Ons moet manne soos Pollard, Venter, Serfontein,Small-Smith, Adendorff kans gee so gou as moontlik. Kyk maar net na James O'Connor van die Wallabies.
Posted by Nitronic on 03 July 2012 09:48
24
I AM NOT BLACK AND WHITE,
NOT ORANGE, RED OR STRIPED,

I AM TRUE, TO THE ONLY BLUE !!!!
Posted by Judge on 03 July 2012 08:43
23
Was lekker op Loftus Saterdag. Net jammer dat so baie "getroue" Blou Bul ondersteuners, maar voete van klei het en nie hul span kom ondersteun nie.
Posted by Judge on 03 July 2012 08:42
22
BB23

Kan jy asseblief klarigheid gee ten opsigte van William Small-Smith? Tot wanneer is hy gekontrakteer by die Bulle? Ek hoor gerugte dat hy oppad is Sharks toe.
Posted by Judge on 03 July 2012 08:30
21
Houtoog, 'n predikant kan vir sy gemeente vertel glo dit wat jy nie sien, maar in die sake wereld glo jy slegs wat jy kan bewys. Wanneer 'n party tot 'n kontrak 'n ontkenning maak sal ek hom die voordeel van die twyfel gee, tensy ek die teendeel kan bewys. Geen berig in die media was goed genoeg om die teendeel te bewys nie.

Onthou daar was kontrak dispute in die verlede, gevalle soos Bakkies Botha, Brian Mujati, Lionel Mapoe ens.
Onthou net een ding, glo die media blindelings DAN hap jy 'n bubble.
Posted by Stapper on 03 July 2012 07:48
20
More Vriende.
Om jong opkomende talent raak te sien en ook vir jou unie te werf is goeie werk.
As mens mooi sit en dink moet jy die bulle se bestuur geluk wens: Ons het klomp seniors verloor, spelers wat legendes in hul eie reg is, asook afrigters soos Heyneke en die wat nou by die bokke is. Dit se baie vir die heidige bestuurs span afrigters en strukture wat in plek is by die Blou Bulle, dat ons steeds jong spelers kan kry om hiernatoe te wil kom van oral oor die land. Dus iets om op trots te wees.
Wat meer kan jy doen as om die beste beskikbare groep spelers bymekaar te bring, hulle 'n kans te gee om vir hulle self plakke oop te speel en daarop voort te bou?

Onthou net ook jy gaan onmoontlik alle spelers kan behou. Party sal ander opsies oorweeg , elk vir hulle eie redes en dus hulle goeie reg, dit is professionele sport of ons daarvan hou of nie.

As ons aan die einde van die dag met 'n span spelers sit wat met opregte toewyding en bedoelings hier is en wil wees . En die span hulle beste te gee vir die Blou Bulle.Dan het ons die beste spelers wat ons kan kry.

Een ding wat 'n jamerte is , is die tendens dat ondersteuners persoonlik raak as speler oor gaan na 'n ander unie. Natuurlik wil elke ondersteuner glo "Niemand sal my span ooit wil verlaat nie", en ons raak almal opgewerk en teleurgesteld as ons hoor iemand wil gaan. Tog mense dus die ou se goeie reg, gun hom dit. Dus egter nie nodig om spelers skielik dan sleg te praat nie. Dit verstom my hoe mense een oomblik 'n speler ophemel as hy vir hulle unie speel en dan die volgende oomblik afbreek, as hy waag om te skuif na 'n ander unie. Soms reken ek hulle moet die definisie van 'n ondersteuner aanpas. Dus net so sleg soos die ouens wat kort kort van span verander, ironies die een wat bo aan die punte leer is...

Dinge lyk goed by ons, ons unie is geseend met hope talent en mense wat ek glo hulle absolute beste doen.
Al wat ons hoef te doen is om aan te hou om hulle almal te ondersteun.
Natuurlik het ons die reg om opbouende kritiek en menings te gee.
Ons is almal passievol oor ons span en verwag tereg die beste, maar kom ons almal dink 2 keer voor ons net kritiseer ... ek sluit myself hier in. Glo my ek haat dit as die Blou Bulle verloor. Gelukkig weet ons dit gebeur min.

Smile vriende, die toekoms lyk goed .Dus lekker om 'n Blou Bul ondersteuner te wees.
Lekker dag vir julle almal.
Blou Bul groete
Posted by Aiken Drum on 03 July 2012 07:37
19
Solank Pollard net sy Pa in die Kaap los!!! Hy het twee weke terug heftig ontken dat daar n kontrak met die Bulle is. Mean while was die kontrak al laas jaar geteken! What a joke!
Posted by IRC on 03 July 2012 06:42
18
Hello Blue Friends. Haven't chatted to you guys in a long time. Good luck for Saturday ! Bulls played very well this weekend - I am sure Sharks fans including myself are nervous and looking forward to a classic game of rugby. Cheers.
Posted by Sharko on 03 July 2012 01:19
17
Stapper #15, dit lyk soos hy, ja. Hy is ook Waterkloof se kaptein.
Posted by Houtoog on 03 July 2012 00:02
16
Terloops, Stapper, ek is nou wel nuut op dié forum, maar ek het weke lank die gesprekke gevolg voor ek geregistreer het. Jy lyk vir my na 'n redelike ingeligte ou. Miskien iemand in die media, want dit lyk of jy toegang het tot mediaverklarings.

Jy is egter nie heeltemal so clued-up soos jy self soms dink nie. Kyk nou maar hoe het jy 'n bubble gehap met die Pollard-storie en al die twak oor spelers wat nie voor 18 gewerf mag word nie! Professionele sport is 'n hond-eet-hond bedryf, ou maat. Daar is baie maniere om 'n kat dood te maak...

Wil nie met jou baklei nie, dis net 'n gedagte om jou dalk 'n bietjie aarde toe te bring. As 'n mens hierdie forum 'n ruk lank dophou is daar duidelik 'n paar ander bloggers wat ook goeie kontakte in die binnekring het...
Posted by Houtoog on 03 July 2012 00:01
15
Houtoog,

Is dit hierdie een? Ek was onder die indruk jy praat van een wat vir Affies speel. Hierdie een se naam word ook Rohan gespel.

SURNAME Janse van Rensburg
HEIGHT 186 cm
WEIGHT 100 Kg
BIRTH DATE 11 September 1994
BIRTH PLACE Welkom
MARITIAL STATUS Single
FAVOURITE FILM The Avengers
FAVOURITE MUSIC Acustics
FAVOURITE FOOD Sushi
PRIMARY SCHOOL Constantia Park
SECONDARY SCHOOL Waterkloof High School
Posted by Stapper on 02 July 2012 23:57
14
Ek sien 'n groot toekoms vir die Bulls met al die jong talent wat deesdae Loftus toe kom. As ons net 'n paar briljante vaste voorspelers kan bykry, gaan die Bulls onstuitbaar wees hier teen 2015. Saam met Hougaard, Pollard, Serfontein en Small-Smith is daar nog manne soos Frans Venter, Johann Sadie (gee kans, hy sal regkom - vorm is tydelik, klas is permanent), JJ Engelbrecht, Ulrich Beyers en 'n opwindende heelagter soos Clayton Blommetjies.

Dan moet julle gerus volgende week by die Cravenweek vir Ruhan Janse van Rensburg (Blou Bulle senter) dophou. Hy is al in die media die volgende Danie Gerber genoem! Ek verneem hy het ook reeds vir drie jaar by die Bulle geteken. Ses voet lank en hy weeg 100kg -- dít vir 'n skole senter!!! En hy het genoeg spoed om die meeste top agterspelers oor 100m te klop.

Binnekort sal die Bulls se bestuur se grootste probleem nie wees om die beste spelers te werf nie, maar hoe om al die top spelers se loopbane te bestuur sodat hulle gelukkig bly in Pretoria!
Posted by Houtoog on 02 July 2012 23:47
13
Bloukaap, tweegesigte is in elk geval nooit betroubaar nie. En terloops 'n geldige kontrak is nie dieselfde as 'n onbetroubare bron.
Net terloops, wat was jou vorige naam op hierdie blog? Of wil jy dit ontken?
Posted by Stapper on 02 July 2012 22:56
12
Wat vir my interressant is is dat die bulle vanjaar 45 driee kon inpalm teenoor diestormers se 25. dis een meer as die leeus se 24. maar die stormers is bo aan die punteleer en staan selfs goeie kans om heelbo aan algehele tabel te eindig. hulle het die bulls 2 maal geklop.

Ek djnk.waarna die bulle ook baie syerk sal moet kyk is die ontwikkeling van 'n tweede syelskopper. dis jie gesond om net met morne te stuck nie. selfs naas botha kon op slegte dae terugval op gerbrand of johan heunis of theo v rensburg.
Posted by bloukaap on 02 July 2012 20:02
11
wel dit was seker die swakste bewaarde geheim wat ek in lang ruk gesien het. beide barend en pollard se pa het dit ontken. soos.gewoonlik was paleisboodskappers vinnig om te noem dat die bronne onbetroubaar is. waar daar 'n media rokie trek is daar 'n vuurtjie.

Anyway. welgedaan met wat ek dink behoort 'n gladiator te wees. die outjie het beslis talent maar ek het die afgelope paar jaar geleer don't count the chicks before they hatch. Hy behoort baie goed te doen by die bulle waar sy natuurlike sterkpunte binne die bulls patroon tot sy reg sal kom.
Posted by bloukaap on 02 July 2012 19:54
10
Welkom Handre! Jy is nou by n Profesionele Unie! Tony Jantjies het potensiaal maar Pollard het bewys in watter klas hy is toe hy hom na die Ierland fiasko vervang het! Hougie, Pollard, Venter, Rocky...ek lek my lippe af! Al wat ons dalk nou nog kort is n skrumskakel om vir Hougie en Jano op te volg! EN Jaco Taute!! Lank leef die Bulle!
Posted by Bullebakkies on 02 July 2012 19:49
9
Muzi, Idoubt if Xander signed him, might have beeb involved but I think we need to thank Ian for this signing, my concern is we are loading the Bulls with WP boys, they will definitively call us the WP "B"-side...
Posted by Bloubloed1 on 02 July 2012 19:06
8
Hey Bulls bloggers how you guys been lately ?
Already knew long ago about Pollard joining us our junior scout Xander has done a fantasic job.
Pollard will be playing super rugby next year i believe the Bulls see him as the natural replacement for Morne.
The future is bright i can't wait to see serfontein,venter,swanepoel,sadie and small smith in the next few years they will dominate SA rugby for many years.
Our super rugby season has been a success we've had ups and downs but i believe Pierre Spies has done a outstanding job as captain.Remember we are in transition we can only get better next year.I don't want to sound negative but i doubt we will win the super 15 this year.
I've watched all the matches this year it's clear to see that we lack quality in depth and BMT we fail to close out tight matches.
I've been a harsh critic to Wynand Olivier all i can say is i am sorry for doubting your abilities as a player.Olivier has been great to watch over the past few weeks Bulls will miss him if he leaves for Japan.
I was shocked to see CJ Stander leave the Bulls i did not expect his move to Munster to happen.
I read a rumour about Spies leaving for Toulouse i think that would be a HUGE blow we can not let Pierre leave he is vital in this transitional period.
I was very disappointed with Heyneke Myer when he did not select Pierre as vice captain Bismark is not a leader.
My Blood is blue!!!!!!!!!!
Posted by Muzi on 02 July 2012 17:47
7
Geluk Handre, dis die best besluit wat julle nog geneem het. Alles hang nou van jouself af.
Hier kom n wereld klas backline, Hougard, Pollard, Serfontein, Small-Smith, Basson, Engelbrecht, net heelagter Fullback?
Posted by Kaap'se bul on 02 July 2012 17:33
6
En Jaco Taute ?
Posted by bendiebul on 02 July 2012 17:32
5
Enige nuus van Paul Willemse?
Posted by Pieter Blou on 02 July 2012 17:22
4
Ek het julle mos gese! Allie 1 wat se jy nou? Well Done Bulls Management!
Posted by Pieter Blou on 02 July 2012 17:19
3
Dag Vriende. Welkom by die Blou Bulle familie Handre Pollard. Ek hoop jy sal 'n lang suksesvolle loopbaan hier he. Waar beter, kyk net na die Bulle se geskiedenis, en soos hulle se "History repeats itself.".
Goeie werk deur die Blou Bulle bestuur, die jong man kan nog baie leer by Morne en Vlok Cilliers etc. Sy spel sal sekerlik van krag tot krag gaan.
Daar gaan goeie mededinging wees om plek in die spanne vorentoe, ons sit veral met baie goeie jong senters en losvoorspelers. Hoop ieder en elk van hulle kry genoeg kans om hulleself te kan bewys, en mag die ouens elk hulle drome bewaar.
Blou Bul Groete.
Posted by Aiken Drum on 02 July 2012 17:18
2
Morne, Fouche, Tony and Handre, isn`t it getting a bit much
Posted by Blue Tommy Bull on 02 July 2012 17:12
1
2012 ?

Hy verlang so na die Bulle hy wil nie eers skool klaarmaak in die Kaap nie !
Posted by bendiebul on 02 July 2012 17:01
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Toyota Cheetahs from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
4 Julie. Ewoud Malan
4 Julie. Robbie Rein
4 Julie. Verwoerd Roodt
5 Julie. Mike Marais
5 Julie. Ross van Reenen
5 Julie. Hannes Venter
5 Julie. Dennis Victor (Oorlede)
5 Julie. Johan Visagie
6 Julie. Pierre de Vries
7 Julie. Louis Koen
8 Julie. Gys Pitzer
8 Julie. Jannie van Aswegen (Oorlede)
8 Julie. Butch van Wyk
9 Julie. Matthys Bekker
9 Julie. Fav van Rooyen
JOIN US ON FACEBOOK