Vodacom Bulls name unchanged side to face Sharks
03 July 2012

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke named an unchanged side to face the Sharks on Friday and the same match 22 that outclassed the Toyota Cheetahs last weekend, will again have to deliver the goods in Durban.

Ludeke said team selection this week was straight forward.

“Everyone is fit and ready to go. They showed against the Cheetahs that they are up to the task and are on form. Momentum is a very important factor at this stage of the competition and it is something we have now.”

He is expecting a massive onslaught from the home side.

“We will have to be able to answer some tough questions out there on Friday,” Ludeke said.

“I would like to believe that our team thrive on challenges and the bigger they are, the better we respond. This is why the guys put in the hours and hours of hard work after all. They want to be out there when the challenge is at its biggest and toughest. We prepared well and everyone is very keen to do well. We still have our destiny in our own hands and want to keep it like that.”

Vodacom Bulls captain Pierre Spies admits to a tough assignment in Durban.

“There are numerous game breakers in their side and they do play in front of passionate supporters. We have been able to achieve important results there in the past though and the feeling in the camp is that we can do it again.”

The effort will have to an 80 minute one, he warned.

“We cannot repeat what happened in the last 20 minutes against the Cheetahs. To beat the Sharks in Durban you not only need 80 minutes of effort, but a special 80 minutes to that.”

The team (with Super caps) is: Zane Kirchner (68), Akona Ndungane (81), JJ Engelbrecht (14), Wynand Olivier (100), Bjorn Basson (39), MornèSteyn (103), Francois Hougaard (42), Pierre Spies (86, c), Jacques Potgieter (10), Dewald Potgieter (51), Juandrè Kruger (14), Flip van der Merwe (46), Werner Kruger (72), Chiliboy Ralepelle (49), Dean Greyling (27).
Replacements: Willie Wepener (50), Frik Kirsten (12), Wilhelm Steenkamp (49), CJ Stander (14), Jano Vermaak (85), Louis Fouchè(7), Francois Venter (5).

Milestones:

• Hooker Chiliboy Ralepelle will play in his 50thSuper game for the Vodacom Bulls after making his debut in 2006 against the Cheetahs.

• Lock Wilhelm Steenkamp will play in his 50thSuper match if he takes the field. He debuted in 2008 for the Vodacom Bulls against the Stormers and has also played for The Sharks (5 matches) and Cheetahs (13 matches).

•No South African has scored more points in Super Rugby than flyhalf Mornè Steyn (1176 points: 11 tries, 213 penalties, 205 conversions, 24 drop goals). He could improve on this feat.

•Wynand Olivier is the most experienced South African midfielder ever in Super Rugby. He will play in his 101st match (28 tries, 140 points).

•Bjorn Basson (nine tries) can extend the tries in a season record (shares with Bryan Habana) if he scores again this season.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
88
Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Bulle 26 - 12 sharks - Nog Altyd Blou Bu
Bulle 35 - 25 sharks - CC
BULLE 36 - 12 Sharks maxwax
BULLE 32-18 Sharks -Bloubul 10
BULLE 32 - 21
BULLE 29 - 9 BullsrBest
Bulle 27 - 24 Sharks - Blou Spike
Posted by Blou Spike on 05 July 2012 13:43
87
Come on Morne make it 100% for yourself and for your birthday next week ! Happy birthday for 11 July next week.
Posted by BullsRbest on 05 July 2012 13:24
86
Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Bulle 26 - 12 sharks - Nog Altyd Blou Bu
Bulle 35 - 25 sharks - CC
BULLE 36 - 12 Sharks maxwax
BULLE 32-18 Sharks -Bloubul 10
BULLE 32 - 21
BULLE 29 - 9 BullsrBest

Posted by BullsRbest on 05 July 2012 13:22
85
Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Bulle 26 - 12 sharks - Nog Altyd Blou Bu
Bulle 35 - 25 sharks - CC
BULLE 36 - 12 Sharks maxwax
BULLE 32-18 Sharks -Bloubul 10
BULLE 32 - 21
Posted by BlousteBlou on 05 July 2012 13:14
84
Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Bulle 26 - 12 sharks - Nog Altyd Blou Bu
Bulle 35 - 25 sharks - CC
BULLE 36 - 12 Sharks maxwax
BULLE 32-18 Sharks -Bloubul 10
Posted by Bloubul10 on 05 July 2012 12:27
83
As die Cheaters more die Stoomers wen, trek ek terug Pretoria toe!
Posted by MelkbosBul on 05 July 2012 11:55
82
Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Bulle 26 - 12 sharks - Nog Altyd Blou Bu
Bulle 35 - 25 sharks - CC
BULLE 36 - 12 Sharks maxwax
Posted by maxwax on 05 July 2012 10:10
81
Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Bulle 26 - 12 sharks - Nog Altyd Blou Bu
Bulle 35 - 25 sharks - CC
BULLE 36 - 12 Sharks
Posted by maxwax on 05 July 2012 10:09
80
Tellings vir Vrydag:

Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Bulle 26 - 12 sharks - Nog Altyd Blou Bu
Bulle 35 - 25 sharks - CC
Posted by CC on 05 July 2012 10:01
79
As hougie speel soos saterdag kan die sharks se agterlyn nie goeie bal kry nie en ons kan franscouis steyn se momentem stop. Ek will graag sien hoe wynand teen fransouis steyn gaan vaar? Ek dink dit sal nogals belowend wees om dit te sien. Want Wynand het se game baie gelug die jaar en ook sy bal verspeiding.
Ons agter lyn is baie giftag en vir al as Basson die bal kan kry. dit gaan taai wees maar ek dink die Bulle sal driee wil kry vir die bonus punt sodat as die stomer verloor sal die Bulle bo hulle eindig.


Go Bulls!! ek staan agter julle
Posted by maxwax on 05 July 2012 09:39
78
Tellings vir Vrydag:

Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Bulle 26 - 12 sharks - Nog Altyd Blou Bul
Posted by Nog altyd Blou Bul on 05 July 2012 09:27
77
More mense! My telling: Bulle 28 Sharks 24
Posted by DIE BLOU BAAS on 05 July 2012 09:25
76
More mense! My telling: Bulle 28 Sharks 24
Posted by DIE BLOU BAAS on 05 July 2012 09:25
75
Ons sal die Shark se bal moet vetraag.Met die lostrio wat hulle gekies het is dit duidelik hulle wil n vinnige wedstryd speel.Hulle het verkies om Alberts nie met Deysel te vervang nie.die Sharks het nie regtig n swak plek nie.Die slotpaar is baie onervare.Ons taktiese skoppe gaan perfek moet wees anders gaan dit n lang Vrydagaand raak.
Posted by Lekkerblou on 05 July 2012 09:00
74
Verlede jaar het ons in die bepalende wedstryd vd seisoen op loftus teen die sharks verloor. In 2009 moe ons die sharks klop vir 'n tuissemi en die sharks moes ons klop vir 'n semi. dit was in durban.

ek reken dis nou weer die bulls se beurt. hierdie slag is dit sonder die matfields en du preez's.

Sterkte bulle. kophou in die storms
Posted by bloukaap on 05 July 2012 08:29
73
Tellings vir Vrydag:

Bulle 25 - 22 guppies - Blyblou
Bulle 54 - 32 sharks - Juba_7
Bulle 24 - 19 sharks - Bloumens
Posted by Bloumens on 05 July 2012 08:26
72
Tellings vir Vrydag: ?

Bulle 25 - 22 Guppies Blyblou
Bulle 54 - 32 Sharks Juba_7
Posted by Juba7 on 05 July 2012 07:25
71
Tellings vir Vrydag: ?

Bulle 25 - 22 Guppies Blyblou
Bulle 54 - 32 Juba_7
Posted by Juba7 on 05 July 2012 07:24
70
Ja nee wat, Stapper is die rede hoekom ek maar eerder nie hier wil gesels nie. Het my ook aangevat net toe ek hier begin het. Net hy is reg, niemand anders mag hier skryf oor hoe hulle dinge sien nie.

Ek dink hy kruip seker WEER vir nog n koppie tee saam met Barend. Ek verafsku gatkruipers en mense wat dink hulle weet alles. Mense sal altyd verskil oor dinge in die lewe, en dis juis dit wat dit so interesant maak. Dan kom mense soos Stapper wat weer alles op jou wil afdwing, en net hy is altyd reg. Kry jou vrou regtig jammer...
Posted by Blou Spike on 05 July 2012 06:57
69
Nou ja toe! Net sodra ‘n mens dink nou het jy alles gesien en gehoor, dan kruis jou pad met ‘n kabouter soos Stapper op ‘n rugbyblog!
Ou Stapper, jy moet jou geld gaan terugvra by daardie obskure plek wat jou iets oor die regte wou leer. Jy klink darem al te veel na ‘n eerstejaar regstudent. Jy weet mos, daai superslim knape wat ALLES weet en vir wie jy NIKS kan leer nie, want hulle gaan mos prokurowers word...
Die koddigste van alles is dat jy ander manne met die reg dreig, terwyl jy self darem wragtig naby aan laster kom met beledigings soos “Houtoog, jy is ook dof in die kop” en “Ek sien jou as 'n dofkop” en “dis 'n dom persoon wat so iets op 'n webblad plaas...” Sê nou net die regter het ‘n gesonde sin vir humor en snap die grappie gouer as jy?
Neewat, Stapper, ek dink jy moet maar suiwer by rugby-argumente hou. As jy daarmee twak praat kan jy darem nog verskoon word deur die argument dat elke ou geregtig is op sy opinie, al het hy laas vir sy kleuterskool se derdespan bulletjierugby gespeel...
As jy Koos Dup ken, sal jy seker ‘n skerp taalbul soos Langenhoven ook kan waardeer, ou Stapper. Hier is een van sy bekende spreuke, spesiaal net vir jou, dan is ons kwits en dan hoef ons nie prokureurs te gaan sien nie: “Hou liewer jou mond sodat almal kan wonder oor jou intelligensie as om te veel te praat en alle twyfel uit die weg te ruim...”
Posted by Houtoog on 05 July 2012 04:48
68
@1 Bomskok: Jy's reg. Ewoudt van der Linde was die oorspronklike Bulletjie en is nou die Sharks se spandokter. Hy is nou 'n Shark maar dit gaan Vrydagaand geen verskil maak hoe hard hy probeer dokter nie. Daai guppies gaan in hulle eie tenk verdrink. Ewoudt sal maar net 'n goeie hoeveelheid "white spot" medisyne moet saamneem.
Posted by DaisyMetHorings on 05 July 2012 02:18
67
GO BULLE GO!!!!!!!
Posted by Jimmy on 05 July 2012 01:24
66
And this is my quest to follow that star no matter how hopeless no matter how far to fight for the right without question or pause to be willing to march, march into hell for that heavenly cause…. Impossible Dream - Luther Vandross
Posted by Jimmy on 05 July 2012 01:20
65
BLOUBULBLOGGERS – TDM telbord na Cheetahs wedstryd. In volgorde: Posisie, TDM en blognaam.

01 – 131 - Blou Spike
02 – 153 - CC
03 – 157 - Anti-Province
03 – 157 - Blyblou
05 – 184 - CR
06 – 185 - Bl@de Runner
07 – 187 - Loftus123
08 – 200 - Bloumens
09 – 206 - Frickey B
09 – 206 - Nog Altyd Blou Bul
11 – 208 - Kaboesie
12 – 209 - Old Blue Eyes
13 – 227 - Jimmy
14 – 230 - Bloubul10
15 – 238 - Frik
16 – 241 - BlueBullDrug
17 – 271 - Lekkerblou
Posted by Jimmy on 05 July 2012 01:07
64
Bendiebul hiermee sal ek eindig. Jy het twee uitkomste, as die Bulle verloor of om soos 'n bangbroek weg te hardloop. Ek ken jou soort, ek het in my lewe al meer as 50 weddenskappe teen weghardlopers gehad wat verloor het. As die Bulle wen gaan ek regtig jou grap geniet, jy het jou mond sommer baie, baie groot oopgemaak. Grootmonde hou nie beloftes nie.
Net terloops, ek gee die Sharks 80% kans om te wen, dus reken ek jy is veilig, Die ander 20% is my uitkoms.
Posted by Stapper on 04 July 2012 22:54
63
Netblou, dit was maar net by wyse van spreke 'n voorbeeld.

Ek dink egter die span wat die top 6 gaan maak is die buiteperd wat begin momentum bou het: die Reds.
Posted by bloukaap on 04 July 2012 22:05
62
Miskien sal dit goed wees om net weer na blog riglyne te kyk.

We live by words online, so we don't allow obscene, racist, foul or sexually explicit language.

Personal attacks are not permitted. We reserve the right to remove comments that are abusive, hateful, or defame or insult anyone.

It is illegal to harass or threaten anyone.

You must respect the privacy of individuals. This means no posting of phone numbers, addresses, social security numbers or any other private information.
Posted by bloukaap on 04 July 2012 21:58
61
Hierdie blog is gladnie meer 'n plesier nie. Te veel "slim" ouens.
Posted by Gooner on 04 July 2012 21:03
60
59: net voor ek nog 'n eis(h) teen my kry:

"voorwaarde = Sharks wen op die SATERDAG" moet wees "voorwaarde = Bulle wen op die SATERDAG"
Posted by bendiebul on 04 July 2012 21:01
59
Stapper, ek kan jou maar net regtig baie jammer kry, want die feit dat jy my en ander bloggers begin beledig is onvanpas. Probeer bietjie ontspan ?

Onthou jy is nie die enigste een wat 'n paar regboekies gelees het nie. Soos in rugby, moenie die 'ander span' onderskat nie.

Daar is absoluut geen manier dat so 'n grap of 'onderneming' van my kant ooit afdwingbaar sou wees nie, want die sleutelwoorde wat jy heeltyd mis is 'Saterdag' en die twee 'as' woordjies, dit wil sê die voorwaarde ('as') moet eers vervul word (voorwaarde = Sharks wen op die SATERDAG), voordat die onderneming bindend van aard kan wees. Indien die voorwaarde nie bindend kan wees nie, en in hierdie geval is dit heeltemal onmoontlik (aangesien die wedstryd op 'n Vrydag is), is daar geen verpligting nie.

Hoop nie jy stel die Bulle spelers se kontrakte op nie !

En as jy nie die 'onderneming/grap' reg lees of wil verstaan nie, dan is dit jou probleem, nie die opsteller daarvan nie.

So weereens om jou te help: die rugby is Vrydagaand in Durban, die Saterdag is die Durban July perdewedren.

Lekker slaap ou suurlemoen. :-(
Posted by bendiebul on 04 July 2012 20:41
58
Bendiebul, lyk my jy kan dalk in die moeilikheid wees, dis nou as die Bulle Saterdag wen, wat hulle natuurlik nie kan nie. Maar net vir die wis of die onwis moet jy dalk maar die Lotto begin speel.
Lyk my jy en Monster Sharkie het ook nog nie geleer om te identifiseer wat belangrik is nie. Ek vermoed ook hier is dalk `n komplot teen iemand op die blog, dalk teen Dofkop. Of is dit die dofkop?
Posted by Rifrug on 04 July 2012 20:15
57
Bestudeer hierdie geval:

'n Werknemer stel sy werkgewer in kennis van siek verlof. Die werknemer, gedurende die siekverlof, plaas op Facebook hy is by 'n vakansie oord. Die werknemer word afgedank. Die werknemer apelleer en voer aan dit is 'n grap. Die afdanking is bekragtig.
Posted by Stapper on 04 July 2012 19:54
56
Hier die span is gerig op teenaanvalle:

15 Louis Ludik, 14 JP Pietersen, 13 Tim Whitehead, 12 Francois Steyn, 11 Lwazi Mvovo, 10 Frederic Michalak,9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Marcell Coetzee, 6 Keegan Daniel (captain), 5 Pieter-Steph du Toit, 4 Anton Bresler, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira

Substitutes: 16 Craig Burden, 17 Wiehahn Herbst, 18 Jandre Marais, 19 Jean Deysel, 20 Cobus Reinach, 21 Meyer Bosman, 22 Odwa Ndungane
Posted by Stapper on 04 July 2012 19:38
55
Monster, moet nie met jou onkunde begin nie. Ek gebruik wel harde woorde, maar ek het 'n rede daarvoor.
Lees eerder ALLES wat ek skryf, identifiseer wat belangrik is en bring ook die regte postings bymekaar.

Posted by Stapper on 04 July 2012 19:35
54
Dis regtig jammer as mense persoonlik raak en in mekaar se karakter inklim. Stapper jy maak dit onaangenaam met so 'n comment. Plaas jy eerder laat waai en laat weet waar die Bulle die oorhand oor die Sharks het. Praat rugby en hou op om so ernstig te wees.
Posted by Monster Sharkie on 04 July 2012 18:50
53
Houtoog, ek sien jy wil voorgee dat ek 'n siener is wat mis tas.

Ek sien jou as 'n dofkop, wat nie die regte postings bymekaar kan bring nie, en woorde verkeerd verstaan.

Bendiebul gebruik die woorde "ek gee jou". Dis 'n onderneming van 'n skenking, sonder voorwaardes.
'n Onderneming op 'n webblad is 'n geldige kontrak, selfs as dit as 'n grap bedoel word. Ek het alles altyd reg verstaan, kop geskud, gelag en die moed gehad om te waarsku.

Daar is geen manier hoe dit verkeerd gelees kan word nie. Dis 'n dom persoon wat so iets op 'n webblad plaas.

Groete Houtoog, dofkop.
Posted by Stapper on 04 July 2012 18:40
52
Houtoog, ek sien jy wil voorgee dat ek 'n siener is wat mis tas.

Ek sien jou as 'n dofkop, wat nie die regte postings bymekaar kan bring nie, en woorde verkeerd verstaan.

Bendiebul gebruik die woorde "ek gee jou". Dis 'n onderneming van 'n skenking, sonder voorwaardes.
'n Onderneming op 'n webblad is 'n geldige kontrak.

Daar is geen manier hoe dit verkeerd gelees kan word nie. Dis 'n dom persoon
Posted by Stapper on 04 July 2012 18:34
51
Houtoog, jy is ook dof in die kop. Jy het het Jimmy se post glad nie verstaan nie, ek het wel.
Onthou Jimmy is 'n regsgeleerde en het ook die mondelikse ooreenkoms raakgesien. Sy waarskuwing het jy misgekyk. Jou ander oog is ook dof.

'n Grap kan jou duur te staan kom, ook op die webblad.
Posted by Stapper on 04 July 2012 17:43
50
Bendiebul, ek wil graag die grap sien as Byblou die stappe gaan neem om R1m by jou te verhaal.
Jy het 'n mondelikse ooreenkoms aangegaan en deur dit 'n grap te noem, maak dit nie onklaar nie. Mondeliks is so goed soos skriftelik. Gaab maak net seker van jou feite.

As jy slimmer was sou jy my waarskuwing verstaan het.
Posted by Stapper on 04 July 2012 17:28
49
20: Houtoog, goed raakgesien. Verskoon vir ou Stapper wat so bietjie gestruikel het met daardie een. Hy is maar baie verleë dat hy geval het vir my grap, aangesien hy juis daarop roem dat hy 'n man is van bewyse en feite, en toe nie die 'Saterdag' raakgesien het nie. Hy is soos ons almal maar ook net 'n mens, al dink hy dalk hy is 'n masjien wat nie foute kan maak nie. Soos die pienk trui idee, gelukkig is die unie mans genoeg om daardie foutjie te besef en nou speel ons weer in die kampioenkleur: blou.

Sterkte vir Saterdag ... ek bedoel Vrydagaand ! ;-)
Posted by bendiebul on 04 July 2012 16:55
48
If we can play like we did for the first half of the Cheetahs match and not throw it away in the second half the game is ours :))) GO BULLS !!
Posted by BullsRbest on 04 July 2012 16:12
47
46

laaste woord moet lees "semi-finaal"
Posted by BeertjieJan on 04 July 2012 15:20
46
@39 en 44

Enige senario is eintlik nog moontlik. As ons 4de eindig en die Stormers 2de (wat heel moontlik is) ontmoet ons eers weer in die finaal.( Dit beteken egter ons sal die Chiefs in NZ moet gaan klop.)

Die Chiefs vs Crusaders game is baie belangrik vir waar baie spanne gaan/kan eindig.

Die Brumbies wat verseker is van 'n derde plek, maak ook die uitspeelrondtes baie oop, want ek dink die SA/NZ span wat sesde eindig sal voel hulle staan 'n kans. Veral 'n NZ span kan maklik vanuit die 6de plek tot in die finaal vorder deur eers teen die Brumbies te wen en dan teen 'n ander NZ span in die finaal.
Posted by BeertjieJan on 04 July 2012 15:18
45
#40 ek verstaan jou punt ten volle houtoog en het ook al my vrydae en saterdae gehad waar ek my hare uit my kop wou trek oor sy spel, maar bring my ook by die punt waaroor almal ook die laaste tyd gepraat het oor Morne Steyn. Hoeveel rus kaans en af tyd het Pierre oor die laaste 3 jaar gehad in vergelyking met die ander spelers? sover my kennis strek het hy net soos Morne oor die laaste 2 jaar nog geen game vir die Bulle of Bokke gemis nie. Kan dit nie dalk ook n invloed he op n speler se spel peil nie?
Ek is hoegenaamd nie n kenner nie en sal graag wil weet wat julle mening hier oor is? soos ek in my post 42 noem het die man darem ook al goeie tye gehad en al 24 driee in super loopbaan gedruk wat glad nie sleg is vir n voorspeler nie.
Posted by pierre_spies FaN on 04 July 2012 14:42
44
@ Post 35: Lyk my ons gaan nog Loftus toe vir die finaal.
Posted by Jimmy on 04 July 2012 14:34
43
41: :-D NETBLOU, my naam is gekies toe ek registreer het hier rondom die tyd nadat ons die Cheetahs getrap het in die tweede wedstryd en voor ons die Blues gespeel het. Net toe het die groot debat oor die pienk begin en toe besluit ek dat ek iets wil kies wat eerstens ons wen-kultuur aandui en ook om op te staan vir die blou wat so deel is van die trotse Bul-tradisies....

Min het ek geweet dat ons sou vou teen die enigste ander span met blou in hulle naam, en dat die pienk so populer sou word....

Maar nou ja, ek moes al 'n paar keer my woorde sluk nadat die span 'n bloutjie gehap het, maar mens moet maar net uithou en aanhou en aanhouer wen!

PS: Dis moeilik om 'n naam te kies as mens blou daarin wil het - kyk nou maar jou skerm-naam vergelyk met myne.... Jammer oor die lang naam, maar ek hou nogal van hom - gebruik maar die afkortings soos ander GBNB....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 04 July 2012 14:34
42
#38 dankie vir die interessante statistiek GBNB, nogal goed om te sien dat beide ons stutte al 3 driee gedruk het die jaar! "verder meer weet ek van geen no.8 wat al meer driee as hy gedruk het in super rugby nie" ek het eintlik verwys na pierrie se hele super rugby loopbaan waar hy al 24 driee in die super rugby kompetisie gedruk het.
Posted by pierre_spies FaN on 04 July 2012 14:24
41
@38 Dis nou mooi stats daai. Indrukwekkend. Maak jou naam bietjie korter, toe.
Posted by NETBLOU on 04 July 2012 14:22
40
PierreSpiesFan, ek trek maar 'n bietjie jou been. Ek het geen groot issues met Pierre nie, maar ek dink jy sal saamstem dat hy die afgelope twee jaar nie op dieselfde vorm is as wat hy byvoorbeeld in 2009 met sy terugkeer ná sy siekte was nie?

By Spies mis ek die een ding wat ek van 'n regtig goeie agtsteman verwag -- aggressie! En dit bekommer my. Hel man, as ek soos hy gelyk het en daardie spoed gehad het, sou ek my teenstanders darem lekker seergemaak het. Ek sou Willem Alberts na 'n nerd laat lyk het! As jy byvoorbeeld Dewald Potgieter se hart in Piersse Spies se lyf kon oorplaas, sou jy daem 'n monster van 'n rugbyspeler gehad het.

Ek was aananklik ook skepties oor sy kapteinskap en ek dink hy self sal erken dat hy op dié gebied vanjaar baie geleer het. Maar as ek hoor hoe praat sy spanmaats oor hom, het hy dalk maar net 'n ander manier van leiding gee as byvoorbeeld Matfield. Hy is blykbaar veral vir die jonger manne 'n groot motiveerder. Vraag is egter, wie anders? As Dewald Potgieter se plek in die span gesement was, was hy die ideale keuse, maar ek dink dan sou hy dalk op 8 ten koste van Spies gekies moes word.

In die nasionale span is die keuse maklik -- Alberts op 8! Met Brussouw, Stegmann, Derick Minnie, Marcell Coetzee en Jean Deysel as keuses na gelang van die opposisie op 6 en 7.
Posted by Houtoog on 04 July 2012 14:21
39
@32 & 35. Baie interessant dat Bloukaap Brumb bo Saders laat wen - hoop jy's verkeerd Bloukaap. Ek hou meer van BeertjieJan (wat 'n skuilnaam!) se voorstel dat Saders wen. Dus moet Saders en ons wen dan het ons 'n tuis finaal!!
Is daar 'n senario dat ons teen Stormers in finaal kan kom?
Posted by NETBLOU on 04 July 2012 14:19
38
37: Pierre is een van die magdom spelers in die span wat al 3 driee hierdie seisoen gedruk het.

Net vir die interessantheid, hier is die driee vir die Bulle vir 2012.

Dit beteken 16 van die spelers het al driee gedruk.

Vir die interessantheid, die enigste van die wedstryd 22 vir Vrydag wat nog nie driee gedruk het nie is Dewald Potgieter en Chiliboy Ralepelle van die beginspan en Frik Kirsten, Wilhem Steenkamp, Louis Fouche en Francois Venter op die bank.

Bjorn Basson 9
Zane Kirchner 5
CJ Stander 4
Akona Ndungane 3
Wynand Olivier 3
JJ Engelbrecht 3
Francois Hougaard 3
Dean Greyling 3
Werner Kruger 3
Pierre Spies 3
Morne Steyn 1
Jano Vermaak 1
Juandre Kruger 1
Flip van der Merwe 1
Jacques Potgieter 1
Willie Wepener 1
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 04 July 2012 14:13
37
ha ha ha houtoog #36 lat ek myself nou maar nie uitlaat oor my "skuilnaam" nie, gelukkig ondersteun en my span en kaptein deur dik en dun! het jy werklik n probleem met pierre? indien wel, laat ons bieki hoor....
Pierre het teen die rose van engeland gewys waartoe hy instaat is en dat hy n wereld klas speler is, daai selfde goeie vorm het ook te vore gekom teen die cheetahs en hy sal VRYDAG aand ook teen die sharks dit weer wys! julle is vinnig om te vergeet hoeveel rugby die man die laaste 2 jaar gespeel het! verder meer weet ek van geen no.8 wat al meer driee as hy gedruk het in super rugby nie.... daar is baja agterspelers in hierdie land se franchises wat nog nie eers soveel driee soos pierrre gedruk het nie!
Posted by pierre_spies FaN on 04 July 2012 13:52
36
#34: Ha ha ha, janee, dit was nogal snaaks om te sien hoe Stapper homself uit hierdie verleentheid probeer wurm, né?

Ek stem saam met jou, laat ons eerder debatteer oor die spel waar 30 ouens oor een bal baklei!

So, PierreSpiesFan, ongelukkige keuse van 'n skuilnaam vir jou, hê? Jammer om van jou probleme te hoor mater.
Posted by Houtoog on 04 July 2012 13:43
35
32 Bloukaap

Dit is belangrik om te noem dat in die semi speel die hoogste geplaasde span altyd teen die laagste geplaasde span. Dus in jou voorbeeld as die Crusaders(6) die Brumbie(3) klop lyk die semi's as volg:

Semi
(1) Chiefs vs (6) Crusaders
(2) Stormers vs (4) Bulls
Posted by BeertjieJan on 04 July 2012 13:38
34
ha ha ha ha @ stapper en houtoog, dis n rugby blog die en hier het julle twee in tert geveg soos twee dames van die nag wat oor dieselfde hoek stry he he he
Posted by pierre_spies FaN on 04 July 2012 13:26
33
Houtoog, hoekom so opgehou, jy sien sekerlik die skewebeeld wat verbygaan. Amusant jy beskryf jouself as DIE sienier, want ek maak staat op bewyse.
Posted by Stapper on 04 July 2012 12:58
32
Netblou:

jy het hom dalk in elk geval, maar so sal dit lyk
eerste drie plekke is konferensie-wenners

1 Chiefs
2 stormers
3 Brumbies

tweede drie plekke is onder top ses

4 Bulls
5 Hurricanes
6 Crusaders

kwarteind
(3) Brumbies vs (6) Crusaders
(4) Bulls vs (5)Hurricanes

Semi
(1) Chiefs vs (4) Bulls
(2) Stormers vs (3) Brumbies

Dieselfe 1-4, 2-3 beginsel geld vir albei uitkloprondtes soos in gewone Semi.
Posted by bloukaap on 04 July 2012 12:42
31
Ou Stapper #26, jy is nogal 'n interessante karakter. Sou regtig nie gedink het jy ken Koos Dup se werk nie! Ek verkies egter om, veral teenoor ouens soos jy, meer die volgende woorde van hom uit 'Splinterruit' op myself van toepassing te maak:

"Die oë is 'n splinterruit
dus moet jy leer om skerp te kyk
wie meen jy's blind doen onbewus
dit wat presies wys wat hy is
maar ek kan sien as sieners tas
na iets wat is en altyd was..."

Soos die jongemense sê: As jy jou uitgee vir 'n toffie, moet jy nie huil as jy gekou word nie, Stapper. Jy het Bendiebul se grappie aan Blyblou misgekyk (die feit dat die game Vrydag gespeel word ne nie Saterdag nie...) en toe maak jy jou naam gat deur sommer beledigend te raak. Nou wil jy my ook probeer verneder, net omdat ek die grappie 'n bietjie verder gevat het!

The joke is on you, Stapper. Maar dit lyk my jy sweef só hoog dat jy dit nie eers agterkom nie. So kom ons hou maar by rugby en probeer nie té slim wees nie!

NS. In Oogskade dig Koos Dup op 'n stadium die volgende woorde: "...die skade het ek oorgehou, nou sien ek helder swart en blou..." Ou Stapper, beteken dit ek is die enigste een wat Saterdag se game helder en duidelik sal kan ontleed sonder om deurmekaar te raak?
Posted by Houtoog on 04 July 2012 12:13
30
Dankie Bloukaap vir jou kommentaar. Stem saam met jou waarskynlike uitslae, maar ek wou eintlik die reëls verstaan van wie speel teen wie in semi's, maw hoe bepaal ons wie is 3 & 4 vir semi's. Ek dink ek het hom nou.
Posted by NETBLOU on 04 July 2012 12:00
29
ek het gehou van die pienk truie maar ek dink nie die spelers was almal gemaklik daarmee nie. Eeen vd spelers het op die video gese: "gelukkig speel ons net wegwedstryde daarmee." En , dis in SA 'n helse motivering om NIE te verloor teen 'n span met pienk truie nie.
Posted by bloukaap on 04 July 2012 11:35
28
Uitstekende nuus: Blou truie al die pad tot die einde!!!!

"... now that the Bulls are in the business end of the competition, failing a clash of jerseys in a playoff game, they are likely to stick to the blue jersey until their campaign ends this year."

http://www.supersport.com/rugby/super-rugby/news/120704/Bulls_will_face_Sharks_in_blue
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 04 July 2012 11:07
27
Netblou

Dit lyk vir my meer waarskynlik dat die Reds die Hurricanes gaan verby steek, en as die Crusaders weer vasval hierdie naweek kan die Canes hulle selfs uitskakel. Die Hurricanes het egter een wedstryd meer gespeel. Indien die Chiefs hierdie naweek vasval teen die Crusaders dan kan die stormers eeste plek inneem wat sal beteken dat as die Bulls dit maak, ons dan in die semi NS toe moet reis.

So ja, die beste scenario is dat ons minstens Nuweland toe sal moet reis vir 'n semi. Die super beste is dat Ons volpunte in ons volgende wedstryde kry en die Stormers heeltemal pak kry teen die Cheetahs. Maar dit gebeur seker net in storie boeke.

Die Belangriskte is egter dat die Bulle eers hierdie Vrydag deurkom met 'n wen. Ons het nodig om die Sharks bogey te breek en ons plek vas te messel vir 'n tuis kwarteind.
Posted by bloukaap on 04 July 2012 10:46
26
Houtoog, Koos du Plessis sing 'n baie mooi liedjie met die naam Oogskade. Dit pas jou perfek.
Posted by Stapper on 04 July 2012 09:58
25
Help bietjie met uitspeel senarios. Wie speel teen wie. Kom ons sê punte bly soos tans dan speel Brumbies tuis teen Saders 3t6 en Bulls tuis teen Canes 4t5. Wen Brumbies dan Brumbies Stormers anders Sader Chiefs. Wen Bulls en Brumbies verloor dan speel ons Stormers. As Brumbies wen, speel ons Chiefs. Dink ek verkies om teen Stormers in semi te speel
Posted by NETBLOU on 04 July 2012 08:14
24
Julle manne wat van Saterdag praat gaan seker die delayed version op SABC 3 kyk!!! Ons speel Vrydag aand!!!
Beste moontlike span gekies, dit help nie nou om te karring nie, in elk geval wys n hele paar spelers se spel n opwaartse kurwe en dis baie goeie nuus! Rugby is nie moeilik nie, dit gaan alles oor commitment. Lees gerus Dewald Potgieter se artikel op Super Sport, dan sal julle verstaan hoekom ek so se. Gaan baie naby wees teen die Sharks, my hart se BLOU my kop se Sharks, ek dink 2 bonus punte sal genoeg wees , die Saders gaan in elk geval verloor teen Chiefs en ek dionk die Cheeters mag dalk net die Stormers in Bloem verras, want na die naweek dink die Stormers seker die Cheetahs is nie op hulle vlak nie en dis juis dan wat hulle baie gevaarlik is, vra ma die Bulle , hulle al baie keer daai fou gemaak!
Posted by IRC on 04 July 2012 07:22
23
More Almal! Ek het vroeer die week erens op een van die blogs gelees dat Jaco Taute ook heel moontlik Bulle toe kom? Is die gerugte waar?
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 July 2012 07:02
22
Dit kom nou daarvan as mens 'n Houtoog het.
Posted by Jimmy on 04 July 2012 00:58
21
Of is dit nou Audi?
Posted by Houtoog on 04 July 2012 00:12
20
#16: Goeie een, Bendiebul! Toe kyk Sharko dit mis en Stapper trap óók daarin deur sommer beledigend te raak! Ek dink ek sal jou klop met 'n teenaanbod: Blyblou, as die Shark die Bulls Saterdag klop, koop ek vir jou een van daai Aidi's wat Hougie persent gekry het! Hoe's daai?
Posted by Houtoog on 04 July 2012 00:11
19
Sharko, it is a time where you attempt to make your opponents the favourites, nothing new. But to put down R1m against the Bulls winning I have no other name but to call it super reckless stupidity. If it was R100 or even R1000 that makes sense.
Posted by Stapper on 03 July 2012 20:30
18
Sharko, thanks, you know your rugby! May the best team on the day win, go Bulls! We need a team with big match temperament in the semi's and finals.
Posted by Kaap'se bul on 03 July 2012 19:56
17
bendiebul - You not giving your side much of a chance ? Or is there something else behind this comment ? I wouldn't write the Bulls off. Last year nobody gave the Sharks a chance of upsetting the Bulls at Loftus in a similar situation - but they did. I was in Pretoria and I saw the long faces.

So - as a Sharks fan I am being gracious about this and saying the Bulls are playing very good rugby this season. Possibly the best of all the SA franchises. With the injuries to Alberts and Lambie - I think the Bulls have a better than 50% chance of winning this game.

Lets hope for an excellent game, nice and clean without serious injuries and that the referee will not play a part in the final score. If the Bulls win - I will be happy for them and wish them luck in the playoffs.
Posted by Sharko on 03 July 2012 18:54
16
15: Blyblou, ek gee jou 'n miljoen rand as dit die telling Saterdag gaan wees tussen ons en die Guppies ... wag, ek maak dit nog makliker, as ons wen Saterdag, gee ek sommer die miljoen vir jou ...
Posted by bendiebul on 03 July 2012 17:31
15
My telling vir Saterdag:

Bulle 25 - 22 Guppies

Posted by Blyblou on 03 July 2012 17:21
14
Hierdie is Willem Serfontein se jare by die Bulle. Willem is Jan se broer, dus voel hy geensins alleen by die Bulle nie. Geen verassing nie, hy het sy broer se span ondersteun.

Blue Bulls ABSA Under 21 Competition - 2009
Blue Bulls Vodacom Cup - 2009
Vodacom Blue Bulls u21 ABSA Under 21 Competition - 2008
Vodacom Blue Bulls Vodacom Cup - 2008
Vodacom Blue Bulls U/19 ABSA Under 19 Competition - 2007
Posted by Stapper on 03 July 2012 16:34
13
Wynand se weggaan (deur homself bevestig) is nog nie afgehandel nie, ek het dit verlede week op die blog geplaas.

Soos ek Wynand se situasie interpreteer, sy kontrak is tot einde 2013. Die Bulle is skynbaar bereid (hierdie is onbevestig) om hom gedurende die Curriebeker in 2012 en 2013 vry te stel, maar hy moet nog die Super wedstryde in 2013 speel. Dit lyk my is 'n moontlike haakplek.
Posted by Stapper on 03 July 2012 16:23
12
Bendiebul #5: Quinn Roux se pa was in Pretoria op skool en self 'n groot Bloubul ondersteuner. Die storie met Quinn, soos ek dit van sy vriende gehoor het, is dat hy verbitterd was teenoor die administrateurs/kuerders op Loftus omdat hy, ná twee jaar in Affies se eerstespan (sy slotmaat was Andries Ferreiera wat nou by die Cheetahs is) nooit die Cravenweekspan kon haal nie. Dit het ook beteken dat hy nêrens 'n professionele kontrak kon kry nie, terwyl so baie van sy spanmaats by Affies op skool al kontrakte gehad het.

Quinn is na skool op sy pa se koste Kaap toe om daar by die WP se akademie te probeer naam maak. Die res, soos hulle sê, is geskiedenis. Hy het glo onlangs weer vir sommige van sy vriende gesê dat hy nooit die Bloubul trui sal aantrek nie.

Ironies genoeg is sy familie steeds groot Bulls-ondersteuners en sy jonger broer, Bernie, het 'n o.19 kontrak by die Bulle. Volgens mense wat albei gesien speel het is Bernie die broer met die meeste talent, so daar is 'n jong slot om vanjaar by die juniors dop te hou.
Posted by Houtoog on 03 July 2012 15:32
11
9: Het ook so gedink, maar blykbaar is die ooreenkomste nog nie gefinaliseer nie. Stapper, het jy of enige iemand anders enige nuus daaroor?
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 03 July 2012 15:24
10
The most positive bit of news for the Sharks is that Springbok back Frans Steyn will definitely start against the Bulls, and in so doing, will make his return to the Sharks after an absence of three years.

Vlamme, rook en ysters.

Go Bulle!
Posted by bloukaap on 03 July 2012 15:23
9
Bloutjie, soos ek verstaan gaan Wynand na die super 15 reeds weg?
Posted by bloukaap on 03 July 2012 15:17
8
Hoewel ons nie daarop moet bargain nie, dink ek die Cheetahs gaan Saterdag rook skop teen die Stormers in Bloemfontein. watch this space.
Posted by bloukaap on 03 July 2012 15:16
7
5: Ek het dit ook gelees. Dis ook vir my duidelik dat hy geduldig is om sy plek in Currie Cup en Super span te kry en gee nie om om te wag nie.

Wat vir my nog beter nuus was is dat sy rolmodelle Sonny Bill Williams en plaaslik Danie Gerber is. Hy het selfs kontak met Danie Gerber deur sy pa, en Danie gee hom steeds gereeld raad oor sy eie spel. Baie opwindend! Ons moet nou net weet wat is Wynand se planne vir volgende jaar...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 03 July 2012 15:12
6
Ja nee ou maat, as 'n man deur Grey/Paul Roos/Gimmies kom en jy ondersteun nog steeds die Bulls, moet jy weet hy is deur die meule.
Posted by bloukaap on 03 July 2012 15:10
5
Het so bietjie die vraag en antwoord sessie met Jan die BosveldBUL gaan lees daar op supersport.

Heelwat vraestellers het die heeltyd geskimp of die Bulle die regte plek is vir sy talent en dat ons gameplan dalk nie sal pas nie.

Die ironie van alles is natuurlik dat die afgelope klompie jare ons gameplan die meeste drieë gebring het van al die SA spanne, en dat bv die Kaap die laaste plek is om hardlooprugby te gaan speel. Die Sharks en Staat is heelwat beter met hardlooprugby.

Verder is die waarheid uit: Jan was nog altyd 'n aanhanger van die Bulle, so ons moet nie dink dat as outjies in ander provinsies grootword hul noodwendig daardie provinsie ondersteun nie. Roux (slot) wat in Affies was en nou oorsee gaan speel, is volgens my kennis sy hele lewe lank 'n groot WP aanhanger, en daarom was dit vir hom maklik om daar te gaan speel en nog daar te wil speel.

Hier is twee vrae aan Jan:

Duane Nel asked:You are the best talent at centre SA has had for many years and I hope to see a lot more of you in SA rugby! Thus the following question. Looking at your future and what has happened to Dirk Sadie this year at the Bulls, do you feel that the Bulls is the right Province for your style of play and flair to further your rugby career and why?

Jan answered:I feel I fit into the Bulls structures. The Bulls are a great province and have a winning culture.

francisco asked:congratulations on the great tournament. i hope you will enjoy many successes in your career. just wondering what union did you support when you watched rugby as a boy? was it a dream to play in their colours?

Jan answered:Thank you. I have been a Bulls supporter since childhood.
Posted by bendiebul on 03 July 2012 14:48
4
P3. Ook goeie kondisionering,fiksheid en 'n bietjie geluk met beserings.
Maar dis maar oor jare heen bewys jy drop nie 'n speler na een of twee swak games nie.
Dankie vir die stats, GBNB, maak dit maklik vir lui ouens soos ek!
Posted by Bloubosvelder on 03 July 2012 14:12
3
Ek is nogal beindruk met die konstantheid van die spankeuses deur die seisoen. Hiermee posisies en hoeveel wedstryde in hakies vir elke speler van die 15 wedstryde sover, ingesluit komende Vrydag dan.

1: Dean Greyling (13), Dawie Steyn (2)
2: Chiliboy Ralepelle (15)
3: Werner Kruger (15)
4: Flip van der Merwe (13), Juandre Kruger (2)
5: Juandre Kruger (12), wilhelm Steenkamp (3)
6: CJ Stander (6), Dewald Potgieter (5), Deon Stegmann (4)
7: Jacques Potgieter (11), CJ Stander (4)
8: Pierre Spies (15)
9: Francois Hougaard (14), Jano vermaak (1)
10: Morne Steyn (15)
11: Bjorn Basson (15)
12: Wynand Olivier (11), Francois Venter (4)
13: Johann Sadie (7), JJ Engelbrecht (6), Wynand Olivier (2)
14: Akona Ndungane (15)
15: Zane Kirchner (15)
16: Willie Wepener (11), Bongi Mbonambi (4)
17: Frik Kirsten (11), Rayno Gerber (4)
18: Wilhelm Steenkamp (12), Juandre Kruger (1), Dewald Potgieter (1), Gerrit-Jan Van Velze (1)
19: Arno Botha (10), CJ Stander (5)
20: Jano Vermaak (14), Ruan Snyman (1)
21: Louis Fouche (15)
22: JJ Engelbrecht (9), Johann Sadie (3), Francois Venter (3)

So sover 28 spelers gebruik, met Deon Stegmann, Rayno Gerber en Bongi Mbonambi die enigste meer gereeldes van die ander 6 met 4 wedstryde elk en Dawie Steyn met 2 wedstryde.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 03 July 2012 13:57
2
Bly daar was nie beserings nie.

Sterkte manne. Kingspak is tradisioneel ons bogey stadion. Die sharks gaan honger wees.

gaffel, Bulle, gaffel.
Posted by bloukaap on 03 July 2012 13:44
1
Ek sien die original Bulletjie (mascot) is nou die sharks se spandokter.
Posted by Bomskok on 03 July 2012 12:57
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Toyota Cheetahs from Loftus Versfeld, Pretoria.

Pick your Super Rugby fantasy league

Play the Super Rugby prediction game

Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
4 Julie. Ewoud Malan
4 Julie. Robbie Rein
4 Julie. Verwoerd Roodt
5 Julie. Mike Marais
5 Julie. Ross van Reenen
5 Julie. Hannes Venter
5 Julie. Dennis Victor (Oorlede)
5 Julie. Johan Visagie
6 Julie. Pierre de Vries
7 Julie. Louis Koen
8 Julie. Gys Pitzer
8 Julie. Jannie van Aswegen (Oorlede)
8 Julie. Butch van Wyk
9 Julie. Matthys Bekker
9 Julie. Fav van Rooyen
JOIN US ON FACEBOOK