Heritage Day at Loftus
26 September 2012

The Springboks held an open training Session for Heritage Day at Loftus Versfeld on the 24th September 2012.

Here is a look at what happened:

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
50
Eerstens glo ek dis van pas om Morné Steyn te bedank vir die goeie tye van wen-rugby waar hy met sy skopskoen 'n groot aandeel in gehad het. Morné het verlede jaar begin krake toon in sy spel. Foute op die verdediging, belangrike skoppe is gemis en die skrif was aan die muur - Morné is net menslik en sy spel toon 'n afwaartse kurwe. Vanjaar se S15 het die onvermydelike bevestig. Dit gebeur met die bestes onder die bestes en daarom word McCaw nou 'n lang ruskans gebied.

As ek Morné was, sou ek behoorlik rus tot Desember en dan eers weer begin oefen. Werk slegs aan jou spoed en hand-oog koördinasie (Dr Caroll). Spandeer baie ure saam met Naas Botha en bestudeer die 2012 S15 videos. Vergeet eers die skopwerk, jy kán skop (reeds bewys). Die oefening nodig is eerder tussen die ore! Dring daarop aan dat jy meer aanvallend wil speel in 2013 en as Mnr Ludeke weier, dan gaan speel jy elders. Sterkte en almal sien uit wat die nuwe Morné in 2013 gaan bied.
Posted by James Bond on 27 September 2012 09:54
49
@Allie1 ek hoor wat jy se maar as jou spel glad nie op standaard is nie is dit beter vir die Bokke en Bulls dat hy rus of maar gedrop word. Tans is Morne ver agter op die lys van losskakels. Niemand vertap hom en gooi hom weg nie, en ek glo almal wil weer n Morne van 2009 sien, maar die probleem is die skop en storm dae van rugby is verby en dis tyd vir n nuwe era , n Goosen era. Ook die vraag is gaan Morne net nou gaan le en sannik of gaan hy terug veg? IMO dink ek die Morne era is verby vir die Bokke
Posted by Nitronic on 27 September 2012 06:49
48
morne is nie net verkeerd bestuur by die bulle nie maar ook die bokke. sy adjudante by die bulle is nooit ontwikkel nie en al die druk was op hom. hy moet die ees vd seisoen rus en eers na kersfees weer inklok. ons sal weer vir morne sien...
Posted by bloukaap2 on 26 September 2012 21:24
47
Verder tot my 30. As 'n ou se spel af is is dit sekerlik enige een se reg om om dit uit te wys en te wonder of oiemand anders beter kan doen. Ons SA's hou immers nie van verloor nie en selfs kan nie verloor hanteer nie - ek in elk geval nie. Probleem wat ek het is of die besture en afrigters weet hoe om sulke situasies te bestuur - lyk nie vir my so nie.
Posted by NETBLOU on 26 September 2012 17:17
46
Hier word deurlopend aantuigings gemaak dat "supporters" nie vir Morne ondersteun nie. Hou tog op met die aantuigings!!!
Posted by NETBLOU on 26 September 2012 17:12
45
@27. Dink elke speler moet op sy eie meriete in 'n span wees en nie omdat sy potensiële spanmaat in die span is nie. As 'n ander speler 'n speler goed maak hoort hy na my mening nie in die span nie. Voorgaande net in beginsel en nie op Morne of FdP gemik nie voordat iemand my nou weer stenig omdat ek konsuis vir Morne sleg sê of vloek.
Wat Morne betref speel hy nou seker twee (of drie seisoene voel dit vir my) sonder rus, elke wedstryd - Bulls dan BB of Bokke). Dus kan 'n rus hom net goed doen. Hy is 'n goeie voorbeeld van wat ek nie van afrigters se sogenaamde roteringsproses verstaan nie. Net sekere spelers roteer en ander sit vir ewig op die bank en ander vir ewig in die span. Selfs sy plaasvervanger kom nie eers op nie behalwe in laaste toets. Dis ook rede waarom ek nie verstaan waarom HM 30 ouens moet hê nie. Vat vir Jano: Wat het hy in die vier wedstryde teen Arg, NZ en Aus verkeerd gedoen om nou skielik geheel vrygestel te word as hy nie eers op die bank was nie??
Posted by NETBLOU on 26 September 2012 17:08
44
Morne is wat die afrigters van hom gemaak het - dis hartseer dat sy eie supporters hom so afskryf, juis nou wat hy ondersteuning nodig het - hoe verwerk mens dit as ondersteuners geen lojaliteit het aan sy eie spelers nie - n ou soos Morne wat al menige game vir die bulls gewen het - en nie net met skoppe nie - en ek sal nooit die toets op Loftus teen die Leeus wat hy eiehandig gewen het om die reeks te wen ! beweeg aan se die mense: mens los nie net iemand so nie - daar is tog waardes ook ter sprake - of is dit nie n bull waarde nie - om nie die eerste keer as n speler van vorm af is hom so te verwerp nie.
ek hoop nie hy lees die blog nie! hy verdien beter
Posted by Allie1 on 26 September 2012 17:05
43
@16 oftewel Wynand.
Morne het in 2009 die games gewen. Dis nou 2012. Sy spelpatroon is argaies. In 2009 was hy langs die wereld se beste skrumskael Fourie de Preez. Ek wonder as daar regtig n great flyhalf by die Bulle was in Fourie se tyd soos Goosen, hoeveel beter sou die BB agterlyn gespeel het.
Ek is jammer om te se maar ek dink sy tyd van Bok speel is verby. Tensy HM vir Fourie kan ooreed om terug te kom.
Posted by passdiebal on 26 September 2012 16:25
42
Jammer, moet lees "sommige van die bloggers hier".

NOU (nog steeds) DIE BLOU!!!
Posted by Rifrug on 26 September 2012 14:18
41
Ja, slegs 2 Bulle in die springbokspan en 1 op die bank. En om te dink aan die begin van die Super-15 was daar meer as 10 (volgens die bloggers hier) veronderstel om in die span te wees. Net `n vraag. Sou dit nie beter gewees het om Juandrè op die bank te hè ingeval Bankie Bekker die die wedstryd kan klaarmaak nie?
Dit lyk na `n opwindende span, maar ek dink Jaco Taute is baie gelukkig om voor Juan de Jongh gekies te word, net soos Zane gelukkig is om voor Pat Lambie gekies te word.
Wat die Bulle aanbetref, sou graag vir Arno en CJ wou omruil en vir Ulrich op 13 wou hè, met JJ in Akona se plek. Ek dink ook ons gaan `n wonderwerk nodig hè om die sharks te klop, maar nouja, wonderwerke gebeur tog nog soms.

NOU DIE BLOU!!!
Posted by Rifrug on 26 September 2012 14:06
40
@ bloukaap2

Piet Lindeque has not yet made the step up at the Sharks academy.
Francois,William,Dries and Serfontein all under 21 this year.
Don't rule out Monna's under 19 centre Burger Odendaal that kid can play.
Unfortunately Dries has injured his shoulder he's out for the rest of they year again.
Johan Goosen made his debut for Grey College in 2008 he has been playing since grade 10 special talent.
Posted by Muzi on 26 September 2012 14:02
39
Morne is tot en met 2013 gekontrakteer, tot dan sal hy die Bulle se eerste keuse wees as hy wel beskikbaar is en nie beseer is nie. Ek dink nie noodwendig dis 'n goeie ding nie maar dis hoe dit sal wees.
Posted by Jimmy on 26 September 2012 13:57
38
Stem saam. Hy kon nie verwag om vir ewig kans na kan te kry nie en ons bly verloor. Miskien sal dit hom laat nuwe perspektief kry tewyl die druk van hom af is.
Posted by Leslie on 26 September 2012 13:47
37
sorry vrydag aand
Posted by louisk on 26 September 2012 13:47
36
aai en bulle maak daai klipes weer saterdag soet proe seblief
Posted by louisk on 26 September 2012 13:46
35
sien uit na bok game jong outjies sal goed wees om goosen op 10 te sien lambie op 15 en taute op 13 want ek dink dis die toekoms oor so 2 jaar -
Posted by louisk on 26 September 2012 13:45
34
@paarlbul stem 100% saam jou
Posted by Nitronic on 26 September 2012 13:18
33
Morné Steyn kry nie plek in Bokspan!! Ek hoop net van harte dat hy nie vir Curriebeker vrygestel word nie:
1. Dan gaan hy nog steeds nie die rus kry waarvan almal praat
2. Dis tyd dat die Bulls aan beweeg - post Morné Steyn era moet nou aanbreek.
Posted by Paarlbul on 26 September 2012 13:09
32
Weet iemand dalk hoekom word ons postings so deurmekaar geplaas
Posted by Koningbull on 27 September 2012 12:39
31
Post 48, JB: jy toon leierskap eienskappe! Dankie vir die vars briesie op die blog.
Posted by Ligblou Baron on 27 September 2012 11:43
30
hoeveel van di bul supporters gaan more op kings park wees? hoop om jul daar te sien kan ni wag vir more ni
Posted by kzn bul on 27 September 2012 11:31
29
hoeveel van di bul supporters gaan more op kings park wees? hoop om jul daar te sien kan ni wag vir more ni
Posted by kzn bul on 27 September 2012 11:31
28
hoeveel van di bul supporters gaan more op kings park wees? hoop om jul daar te sien kan ni wag vir more ni
Posted by kzn bul on 27 September 2012 11:31
27
Ek stem saam dat Morne nie so vergruis moet word nie,hy sal weer regkom en ek kyk nie sy foute mis nie,dink aan Wynand Olivier in die game so paar jaar terug teen die Brumbies toe hy so swak verdedig het.HM het in hom bly glo en nie gedrop nie en kyk wat het gebeur.Een ding wat ek wel kan se is dat die Bulle nou vir Wynand baie nodig het
Posted by Koningbull on 27 September 2012 11:26
26
@lekkerblou ek hou van daai span behalwe Dean wat begin. Maar die kans wat ons daai span gaan sien is n ronde nul. Wynand sal seker weer 12/13 speel wat n weakness sal wees, Spies sal begin omdat hy kaptein is, al is Arno baie baie baie beter. Hulle gaan met Arno mors en hy gaan heeltyd bank sit net soos die jaar.
Posted by Nitronic on 27 September 2012 11:23
25
as jy nie meer goed is in jou werk -dan moet jy plek maak vir iemand wat is dis die feite
Posted by louisk on 27 September 2012 11:16
24
as ek reg kan onthou het Morne se skopskoen ons ook in die super15 in die steek gelaat -dis maar 1 ding maak nie saak hoe mense aan gaan as jy nie jou werk meer doen is dit tyd om te rus-wat ek ook dink sal meer vir Morne betekun so 2 maande weg van rugby-kyk vir carter hy was beseer lang rus en word nog steeds,spaarsaam gebruik --so as mense kla oor Morne se vorm is dit reg want die meeste kla so oor die ander spellers wat daar moet wees en nie daar nie-wat is die verskil dan
go bulle ,maak ons trots saterdag
Posted by louisk on 27 September 2012 11:14
23
So wat gaan ons beste span wees in 2013 Super 15?

Baie bloggers meen die einde van n Steyn era?Wat van spelers soos Stegman,D Potgieter,Wilhelm Steenkamp.Wie gaan skrummie speel?My persoonlike keuse vir die eerste wedstryd teen die Stormers volgende jaar sal wees.

15) B Basson(Glo hy kan spesiaal op heelagter wees)
14) JJ(Groot jaar vir jou)
13) F Venter
12) J Serfontein
11) F Hougaard(Glo dit is jou beste posisie)
10) M Steyn
9) J Vermaak
8) A Botha
7) J Potgieter
6) D Potgieter
5) J Kruger
4) Flip(As hy speel soos hy teen die All Blacks gespeel het)
3) Frik
2) Chilli(Kaptein)
1) Dean(Lasste kans anders kopie van die Vrystaat)

16) W Wepener
17) M V/D Merwe
18) W Kruger(Koop n vasskop asb)
19) P Willemse
20) P Spies
21) H Pollard
22) W Olivier
Posted by Lekkerblou on 27 September 2012 09:55
22
Ek wil graag weet hoekom HM n briljante heelagter op binnesenter oorweeg terwyl Zane nogsteeds gekies word? Ek dink nie Lambie bied veel meer as Zane op heelagter nie, maar Taute wel!

Posted by Bullebakkies on 27 September 2012 09:04
21
Goossen is baie belowend, maar tyd sal leer of hy die beseringsspook gaan deurstaan vir Suid-Afrika. Ek glo hy het die regte temprament om die groot verhoog te betree. Maar, soos Morne, moet Johan ook gemanage word, anders sal ook hy, dit nie maak nie. Nuwe besems vee altyd skoon, maar oppas maar vir die media-besem. Hulle vee baie gou gou die held by die deur uit. Miskien draai mense se koppe nou alreeds na Handre Pollard. Spelers soos hierdie word baie maklik die strooihalms van 'n afrigter se mislukking-vrese. Hou maar gerus die media dop met Heyneke...

Morne Steyn sal terug wees. Daar was geen Morne era nie. Daar was 'n Heyneke, Ludeke en Peter de Villiers era. Morne is as Springbok geskies in hierdie era. Hy is "gecheer," "geboe" en "geban."

Lekker rus Morne, jy het die hart van 'n wenner en jy sal terug wees met 'n "Bang."
Posted by bloukaap2 on 27 September 2012 09:02
20
Goossen is baie belowend, maar tyd sal leer of hy die beseringsspook gaan deurstaan vir Suid-Afrika. Ek glo hy het die regte temprament om die groot verhoog te betree. Maar, soos Morne, moet Johan ook gemanage word, anders sal ook hy, dit nie maak nie. Nuwe besems vee altyd skoon, maar oppas maar vir die media-besem. Hulle vee baie gou gou die held by die deur uit. Miskien draai mense se koppe nou alreeds na Handre Pollard. Spelers soos hierdie word baie maklik die strooihalms van 'n afrigter se mislukking-vrese. Hou maar gerus die media dop met Heyneke...

Morne Steyn sal terug wees. Daar was geen Morne era nie. Daar was 'n Heyneke, Ludeke en Peter de Villiers era. Morne is as Springbok geskies in hierdie era. Hy is "gecheer," "geboe" en "geban."

Lekker rus Morne, jy het die hart van 'n wenner en jy sal terug wees met 'n "Bang."
Posted by bloukaap2 on 27 September 2012 09:02
19
Ek is groot ondersteuner van Morne en is die een ou hier in my plaaslike vriendekring wat almal moet herinner hoe hy die reeks teen die leeus vir ons gewen het en ook menige ander games. Vir die bulle en bokke.

Dit gesê, die feit dat hy van vorm af is en tans die selfvertoue van 'n hoop grond het, kan nie weggeredeneer word nie. Die uitdaging hier is hoe hanteer mens dit? Hou jy hom in die span sodat die druk meer kan word op hom en HM en sy selfvertroue verder 'n knou vang? Drop/ rus jy hom? Is dit goed vir sy selfvertroue?

Bryan Habana was in 2010 en veral 2011 ver van sy beste en sy kop is ook geeis. Snorre het egter volhard met hom en hy is besig om weer sy ou vorm te bereik alhoewel ek nie dink hy sal weer sy beste bereik nie.

Die probleem is net, daar is baie meer druk op jou losskakel/ skopper as enige ander speler. Is Morne een game weg om sy mojo terug te kry?

Laasjaar het Morne nog skitterende rugby gespeel en het hy 'n 85% skopsyfer gehad. Van die begin van die jaar af is hy net heeltemal van stryk af. Mens verloor nie jou vorm oornag nie, maar oor tyd.

Ek stem saam met van die ander bloggers; gee Morne af tot volgende jaar en kom ons kyk of die ou Morne nie kan terugkom nie. Al is dat net vir die bulle, want die #$@ weet Fouche doen dit nie vir my nie en Pine hou obviously nie van Lionel nie.
Posted by Old Blue Eyes on 27 September 2012 08:59
18
Ek hoop dat Morne nou gerus gaan word tot Desember toe. Hy sal dan volgende jaar beter, steker en vinniger terug kom.

Sterkte Morne!
Posted by Bl@de Runner on 26 September 2012 19:33
17
What happened to Lindique since? He is coming to Ptr - signed to play varsity cup for Tukkies.
Posted by bulbreedie on 26 September 2012 17:48
16
Aan al die Bloggers

Ek verstaan nie hoekom julle so aangaan oor Morne Steyn nie. Hy het vir die Bokkie die reeks teen die Lions in 2009 gewen, sy skoppe het al baie games vir die Bulle gewen. Toe hy dit gedoen het toe is hy almal se hero. Nou dan hy bietjie 'n af tyd het nou is almal op sy case. Ek is 'n baie groot fan van Morne Steyn. Julle almal is nou op sy case en as hy weer op form is dan wil almal se ons het geweet hy sal weer sy way terug kry.

Ek wil net een ding se. Ek speel eerder saam 'n uit form Morne Steyn as teen 'n in form Morne Steyn.

Posted by Wynand Olivier on 26 September 2012 16:01
15
kon HM maar nie die bulle wat nie die 22 gehaal het maar laat cc speel -behalwe morne hy moet nou sy rus kans kry vir volgende jaar se super 15
Posted by louisk on 26 September 2012 15:35
14
So hoekom word Juandre nie vrygestel nie of is hy beseer? Morne dink ek sal seker die res van October afvat en rus. Sterkte Morne, almal kry hul af tye en jy sal weer bo uitkom?
Posted by DIE BLOU BAAS on 26 September 2012 14:24
13
So hoekom word Juandre nie vrygestel nie of is hy beseer? Morne dink ek sal seker die res van October afvat en rus. Sterkte Morne, almal kry hul af tye en jy sal weer bo uitkom?
Posted by DIE BLOU BAAS on 26 September 2012 14:15
12
So hoekom word Juandre nie vrygestel nie of is hy beseer? Morne dink ek sal seker die res van October afvat en rus. Sterkte Morne, almal kry hul af tye en jy sal weer bo uitkom?
Posted by DIE BLOU BAAS on 26 September 2012 14:14
11
So hoekom word Juandre nie vrygestel nie of is hy beseer? Morne dink ek sal seker die res van October afvat en rus. Sterkte Morne, almal kry hul af tye en jy sal weer bo uitkom?
Posted by DIE BLOU BAAS on 26 September 2012 14:14
10
@Nitronic,Paarlbul and Bulls bloggers
IMHO Morne Steyn needs a sabbatical from all forms of rugby.
Bulls rugby is in need of a complete 10 for the future.
Louis Fouche is a greak kicker but like Willem de waal he offers nothing when it comes to attack he stands way too deep in the pocket that's why the Bulls backline drifts he can't read the situation.
Handre Pollard is a big physical boy he may not have the big boot of Goosen or Fouhce but what he will offer you is the x-factor,reading of the situation he plays without fear and cool under pressure.
Bulls future pivot IMHO will be Handre Pollard people have no idea how talented Handre is great player.
Posted by Muzi on 26 September 2012 14:08
9
sorry vrydag aand
Posted by louisk on 26 September 2012 13:46
8
#6 As mens so na die lysie kyk dan wonder mens wat van al die spelers word wat so uitstaan. Kontraktering van spelers bly 'n baie moeilike saak, want jy weet nie altyd wie na skool gaan "fade" en wie sterk sal bly nie.
Posted by bloukaap2 on 26 September 2012 13:01
7
Dit wil my voorkom of 2010 vir Johan Goosen 'n betreklike besige jaar was.

2010-11-05. Free State Cheetahs Under19 flyhalf Johan Goosen – who was on Monday named as Coca-Cola Craven Week Player of the Year – was banned until the end of January for testing positive for a stimulant.
Posted by Honibal on 26 September 2012 11:39
6
@2...

SA Schools team for 2010:

15. Craig Barry (Western Province)
14. Jean-Paul Lewis (Western Province)
13. William Small-Smith (Free State) – captain
12. Andile Jho (Border Bulldogs)
11. Leroy Bitterhout (Boland)
10. Johan Goosen (Free State Cheetahs)
9. Rudi van Rooyen (Blue Bulls)
8. Nardus van der Walt (Blue Bulls)
7. Sikhumbuzo Notshe (Western Province)
6. Khaya Majola (KwaZulu Natal)
5. Ruan Botha (Valke)
4. Ruan Venter (Lions)
3. Allan Dell (Border Bulldogs)
2. Jason Thomas (Eastern Province)
1. Steven Kitshoff (Western Province)

Reserves:

16. Anrich Bitzi (Free State)
17. Neethling Fouche (Free State)
18. Schalk van Heerden (Blue Bulls)
19. Wiaan Liebenberg (Boland)
20. Kevin Luiters (Free State)
21. Paul Jordaan (Free State)
22. Tshotsho Mbovane (Western Province)

Coaches:
A.J Mercuur (Boland)
Janse van der Ryst (Griquas CD)

Team Manager: Adam Lottering

Posted by Honibal on 26 September 2012 11:35
5
Small-Smith sal reg wees volgende naweek - betyds vir die Haaie en die Cheetahs en die uitspeel wedstryde.
Ek wil nou nie Pine se span sleg toewens nie, maar as daai manne nie die Semis maak nie, gaan daar seker n klomp van hulle vir die o21 span beskikbaar wees.
Hopelik sal Jantjies ook reg wees.
Posted by passdiebal on 26 September 2012 11:17
4
Jis ek is nou flippen honger. Ek ruik daai vleis tot hier.
Posted by Old Blue Eyes on 26 September 2012 10:26
3
Great video BBM! Doe zo voort!
Posted by bloukaap2 on 26 September 2012 09:31
2
Tx Muzi

Geez, few awesome midfielders there!

So Francois Venter is actually still in his u21 year? With Serfontein u19 and Small-Smith also u21.

In what year did Goossen play, cause if I'm correct Jordaan was also utilized @ 10 by Grey.

What happened to Lindique since?

Unfortunately for us this season Small-Smith got injured. Great outside centre. He and Serfontein were really devastating at the u 20 world Cup. Hopefully he will recover in time for the super 15 next year so we have good back up at 13 and 12. I think we are solid in the rest of the back line positions with the excemption of Flyhalf. We created a real headache by not developing Steyn's assistents in Cronje and Fouche. Now we kept Cronje on the bench which means he hasn't played for a whole season at the Bulls after he was injured for the most part in 2011 at Province.
Posted by bloukaap2 on 26 September 2012 09:28
1
@bloukaap

Grey College centres from 2007.

2007 - Robert Erbershon and Phillip Snyman
2008 - Francois Venter and Piet Lindeque watched both of them in the 2008 craven week at affies.
2009 - Francois Venter,Paul Jordaan both shared the 12 jersey and Piet Lindeque made SA schools at 13.
2010 - Paul Jordaan and Small Smith both made sa schools,Jan Serfontein and Dries Swanepoel also played wing and second team rugby.
2011 - Jan Serfontein and Dries Swanepoel one deadly VIP combination pure class!!!
Posted by Muzi
Posted by bloukaap2 on 26 September 2012 09:19
VIDEO
Highlights of the Currie Cup semifinal between The Sharks and Vodacom Blue Bulls from Mr Price Kings Park, Durban.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
1 Des. Sid Kingsley (Oorlede)
3 Des. Tiaan Joubert
3 Des. Tommy Webb
4 Des . Braam Faure
4 Des . Deon Oosthuisen
4 Des. Kresence Swanepoel
4 Des. Murray Bondesio
5 Des . Gavin September
5 Des . Wynie Strydom
6 Des . Gerhard Klerck
6 Des . Eugene Meyer
6 Des. Francois Rossouw
9 Des . Bees Roux
9 Des. Elandré vd Bergh
10 Des. Jaco Pretorius
11 Des. Alan Faber
11 Des. Wikus Lock
12 Des. Bill(Os) Odendaal
14 Des . Barend Brits
14 Des . Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des. Chris Maree
14 Des. Graham Noonan
15 Des . Dolf Bekker
15 Des . Dirk Coetsee
15 Des . Fief Ferreira
15 Des . Theuns Koekemoer
15 Des. André van Staden
16 Des . Bernard Pienaar
17 Des. Jaco Engels
17 Des. Dewald Kamffer
17 Des. Xander Redelinghuys
18 Des. AJ le Roux
18 Des. Leon Piek
21 Des . Morné Human
21 Des . Dries van Schalkwyk
21 Des. Piston van Wyk
22 Des. Kobus Archer
22 Des . Leon Barnard
22 Des . Jacques Bisshoff
22 Des . Kenneth Ford
22 Des . Pierre Spies (Snr) Oorlede
23 Des. Org Cronjé
23 Des . At Oosthuizen
24 Des. Rudi Durandt
26 Des. Jamie Prinsloo
26 Des. Andrew Williamson
26 Des. Lourens van Heerden
28 Des. Warren Brosnihan
29 Des . FP Naude
29 Des . Henry Tromp
30 Des. Lourens Campher
30 Des. Pieter Scholtz
30 Des . Braam Willemse
31 Des . Mark Fourie
31 Des . Eddie Fredericks
31 Des . LM Smit
31 Des. Donnie Verster
JOIN US ON FACEBOOK