Basson back to bolster Blue Bulls
02 October 2012

Try-scoring record holder Bjorn Basson is back to bolster the Vodacom Blue Bulls ahead of their Absa Currie Cup match against the DHL Western Province at Loftus Versfeld on Saturday. The winger has now fully recovered from the effects of an operation following a tear to his intestines in the Vodacom Super Rugby play-off match between the Vodacom Bulls and Crusaders way back in May.

Basson, who improved the Vodacom Bulls try scoring record in a season in 2012, is also the South African record holder for tries in a Currie Cup season and his finishing ability will be welcomed by the Blue Bulls, who are with their backs against the wall in this year’s competition. He replaces Sampie Mastriet.

“It certainly is good to know Bjorn is fit and ready to go. He is a world class player and we will try to get the ball in his hands,” Vodacom Blue Bulls coach Pine Pienaar said in Pretoria on Tuesday in announcing his team.

The late call-up of Arno Botha to the Springboks squad again results in a new loose trio combination for the WP match. Jean Cook slots in at number seven to replace his former SA U.20 team mate, while Dean Greyling has been bracketed with Mornè Mellett at loosehead in the only other change to the team that came so close in beating The Sharks last weekend.

Greyling just returned from a two week suspension picked up while playing for the Springboks in Dunedin against the All Blacks. A final call on who will start in the number one jersey will be made later in the week.

Chiliboy Ralepelle makes a welcome return to the side after recovering from a knee injury and will play off the bench for his first Currie Cup action of the year. He replaces Bongi Mbonambi.

“We are not out of the competition yet and that is a positive for us. We realise though that only our very best efforts over the last two weeks will get us into a possible play-off spot and that is what I am expecting of the team - their very best,” Pienaar said.

The team to play WP is: Jürgen Visser, Akona Ndungane, JJ Engelbrecht, Francois Venter, Bjorn Basson, Louis Fouchè, Jano Vermaak, CJ Stander, Jean Cook, Dewald Potgieter ©, Franco Mostert, Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger, Willie Wepener, Mornè Mellett/Dean Greyling. Replacements: Chiliboy Ralepelle, Frik Kirsten, Grant Hattingh, Warwick Tecklenburg, Ruan Snyman, Lionel Cronjè, Ulrich Beyers.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
32
What happened to Jacques Potgieter and Jandre Kruger?
Posted by Jonnysid on 04 October 2012 10:58
31
Met n swaar hart moet ek erken dat daar nie Vrydag aand n lig in die tonnel vir die bulle gaan wees nie. Met Pine Pienaar daar het ons geen plan nie, BB23 ondersteun dit en die spelers is so negatief dat al hoe meer begin kontrakte teken by ander bonde. Wie is die twee O/21 sterre wat leeus toe gaan. So gaan hulle as gevolg van n unie wat uitmekaar val. Mosterd, Teckilenburg ens is almal oppad. Die Kings gaan ons uithaal en hopelik behoort ons die 1ste liga te wen volgende jaar en kan die leeus dalk terug glip in die S15 kompetisie. n 1ste liga span sal seker nie toegelaat word om Super rugby te speel nie. Ja, BB23. Van n Super unie na n nul.
Posted by Bluedog on 03 October 2012 18:46
30
Referee: Jonathan Kaplan???????????????????????????????!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Alweer.
Posted by Lekke Rugby on 03 October 2012 04:28
29
Serfontein op buite senter, ja dit klink goed:-) met iemand aan sy binnekant wat hom goed kan wegstuur, dit sal werk. Paul Jordaan doen baie goed vir die Sharks daar en hy is ook n sterk vinnige speler, maar ek sal dit swaar oor my hart kry om JJ Engelbrecht weg te skuif van buitesenter, hy is n baie goeie verdediger en blitsvinnig.
Posted by BillyO on 02 October 2012 21:02
28
Wag kings die Bulls sien julle later. Reality check
Posted by Bull perd on 02 October 2012 19:47
27
Mooi Pine. Jy sal aan hou met Fouhce tot jy ook soos Mnr Meyer wakker work (Morne) wanneer dit te laat is.
Posted by Bull perd on 02 October 2012 19:43
26
@24 respekteer jou argiment dis leka om so te blog met iemand wat rustig rugby praat dankie. wat dink jy van venter op 12 en serfontein op 13
Posted by kzn bul on 02 October 2012 19:05
25
Baie dankie vir die ondersteuning VARSITY STREET 5 lol:-)
Posted by BillyO on 02 October 2012 17:36
24
In antwoord op kzn bul, ek het wel die onder 20 wêreld beker gekyk en ja Serfontein het goed vertoon maar met kragspel en spoed. Ek glo hy sal ontwikkel in n goeie speler maar wat my soms bang maak van groter agterlyn spelers soos Serfontein, is dat hulle oor almal wil hardloop met kragspel, Frans Steyn begin dit deesdae ook doen. So nee moenie verkeerd verstaan nie, ek wil net nie graag sien dat hulle hom as n stampkar gebruik nie. Op hierdie stadium speel Francois Venter uitstekende binnesenter spel.
Posted by BillyO on 02 October 2012 17:33
23
Net so terloops, as Louis 19 jaar oud was en Lionel 34 sou ek nog steeds nie vir Louis gespeel het nie.
Soos daar al voorheen hier genoem is, begin seisoen is fine, maar as jy onder op die log is speel jy die beter speler, as jy nie dink Lionel is die beter speler nie dan speel jy ten minste iemand anders, moet êrens 'n verandering maak, ek meen dis nie asof enige verandering wat gemaak is vir die slegter kan wees nie, nie op die stadium nie. Maar ka, dis net my opinie. Ook, nie kwaad vir Louis nie, die man speel tot die beste van sy vermoë.
Posted by Arclight on 02 October 2012 16:58
22
# 13BillyO Dankie tog - Jy ken jou rugby!!!
Posted by Varsity Street 5 on 02 October 2012 16:36
21
weet enige iemand vir hoe lank blommetjies uit is
Posted by kzn bul on 02 October 2012 16:25
20
Hulle agterlyn gaan ons deurmekaar hardloop
Posted by Koningbull on 02 October 2012 15:53
19
Ek is n baie groot Bulle man,maar ook realisties.Ek het altwee spanne gesien en sit my geld op WP(teen my sin),hulle gaan met so 15 plus wen.Ek is nie n mooiweersvriend of veraaier nie,ek dink net logies.As ek Lionel is ,was ek al weg
Posted by Koningbull on 02 October 2012 15:52
18
Rugby15.co.za The DHL Western Province team to take on the Vodacom Blue Bulls is as follows:

15. Joe Pietersen
14. Gerhard van den Heever
13. JP du Plessis
12. Marcel Brache
11. Damian de Allende
10. Demetri Catrakilis
9. Nic Groom
8. Jebb Sinclair
7. Tyrone Holmes
6. Deon Fourie (captain)
5. De Kock Steenkamp
4. Don Armand
3. Frans Malherbe
2. Scarra Ntubeni
1. Steven Kitshoff

RESERVES:
16. Deon Carstens
17. Brok Harris
18. Wilhelm van der Sluys
19. Helmut Lehmann
20. JJ Gagiano
21. Louis Schreuder
22. Pat Howard

Referee: Jonathan Kaplan
Posted by Wolf Pack on 02 October 2012 15:47
17
#16 Louis is sewer maande jonger as Lionel. Net soos die proteas uit die T20 is net so gaan die bulle dit nie maak nie. Verkeerde spankeuses kos n afrigter op die einde wanneer dit regtig saak maak. In die begin kan hy nog bekostig om n verkeerde speler te kies maar nie nou meer nie. Skop rugby is uit. Driee en goeie verdediging wen games. Louis skop en skepskop al van laerskool af. Hy kan nie anders speel nie. Dis egter nie sy skuld dat hy elke keer gekies word nie.
Hoop nog steeds die bulle wen vrydagaand maar ek glo nie hulle gaan nie.
Posted by Wolf Pack on 02 October 2012 15:37
16
Andre Jnr #11 vorigr draad. Jy verstaan my heeltemal verkeerd. Ek wil net so graag hè dat Lionel speelkans moet kry, het dit inteendeel twee weke gelede al gesê. My punt is dat Louis NIE in die span moet bly omdat hy nog jonk is nie want hy is slegs sewe maande ouer as Lionel. So Lionel is OOK `n speler vir die toekoms.
Verstaan jy nou?
Posted by Rifrug on 02 October 2012 15:19
15
@13 serfontein het nog net een game begin en hier en daar 5min gespeel en nou se jy hy is ni slim ni het jy di onder 20 wereld toernooi gekyk? want as jy het sou jy sekerlik dit ni gese het nie.
Posted by kzn bul on 02 October 2012 15:12
14
die bulle bestuur sal eers iets doen as di bulle 1ste liga speel maar dan is dit te laat.ek se dit al n ruk kan die seisoen ni maar net klaar kom ni
Posted by kzn bul on 02 October 2012 14:59
13
Francois Venter en JJ Engelbrecht is n baie goeie keuse as senterpaar. Jan Serfontein het my erg teleurgestel op hierdie level, glad nie n slim speler nie en n binnesenter moet immers so slim soos n losskakel wees? Ons benodig swaarder en meer fisiese slotte en hulle is tans in die Bokspan so hoekom koop ons nie Hendrik Roodt en Franco vd Merwe nie??
Posted by BillyO on 02 October 2012 14:55
12
Die manne kan as hul wil vrydag aand wen. Maar eerlik, ek dink die moed is nou nie mer daar nie, dalk handoek in gegooi? WP 25 BULLE 20.. En ek se dit met 'n baie gebroke hart.
Posted by DIE BLOU BAAS on 02 October 2012 14:41
11
Rifrug ek verstaan nie jou punt nie..........glo jy nie vir 1 oomblik dat lionel ook 'n speelkans verdien nie? Hoeveel wedstryde het fouche begin en hoeveel het die bulle verloor? Seker kan lionel speelkans kry!
Posted by Andre Jnr on 02 October 2012 14:27
10
Ek wens so dat Jan Publiek wil uitkom en die Bulle Vrydagaand ondersteun. Ons weet dat die Bulle die seisoen sukkel , maar dink net wat dit vir hulle sal beteken as Loftus net halfvol is! Ek vra nie eens vir vol nie, halfvol sal doen.
Posted by Lothlorien on 02 October 2012 14:14
9
Have heard from a fairly reliable source that by year's end a further six players will have joined the exodus from the Bulls. Has the under 19 team thought of challenging our CC team?, am sure the latter will be played into the ground.
At 81 I am prepared to come out of retirement to play flyhalf for the Bulls. BB did you see the vast number of empty seats last Saturday? we are getting thoroughly P.....f with the incompetence of both the Boks and BB teams. I have a wonderfull vacuum cleaner that will suck up all the rubbish we have.
Posted by Thurlow on 02 October 2012 14:08
8
#Nitronic, stem 100% saam met jou!

Ek is baie, baie bekommerd oor Vrydagaand!!


Posted by Bullebakkies on 02 October 2012 13:49
7
Andre Jnr, Lionel is maar sewe maande ouer as Louis, so hy is net soveel `n losskakel vir die toekoms as wat Louis Fouchè is.

nou die blou???
Posted by Rifrug on 02 October 2012 13:43
6
Ten minste het hulle so bietjie common sense om vir Jean Cook te kies. Ongelukkig steeds Louis Fouche, ongelukkig steeds JJ op 13! As jy dom is moet jy bloei! Lionel moet speel, as is dit net die laaste 30 min! Die BB bestuur is regtig heeltemal te konserwatief, ten spyte van die dood wat hulle in die gesig staar! Swak!
Posted by Blou Vlam on 02 October 2012 13:42
5
Ek is seker dat net Jano, CJ en Basson sou plek kry in die ander Cur Beker spanne!!!!
Posted by Noemsaan on 02 October 2012 13:10
4
Ag nee wat nog steeds "skop die bal weg" Fouche in die span. JJ nogsteeds op 13?? Die agterlyn het soos in GEEN slaan krag nie! Ek dink dis maar beter as Lionel, Serfontein maar na n unie toe moet gaan wat hulle talent sal gebruik. Die Bulle neuk die outjies se loopane behoorlik op
Posted by Nitronic on 02 October 2012 13:09
3
Dink dit is baie jammer dat Lionel Cronje nooit 'n behoorlike kans gekry het die currie cup nie. Ek verstaan dat Fouche is jonk en definitief 'n loskakel vir die toekoms , mar sekerlik verdien Lionel dieselfde kans as wat hy gekry het?? Het volle vertroue in BLOU BESTUUR en AFRIGTING , mar na die laaste paar weke is ek bietjie bekommerd.
Posted by Andre Jnr on 02 October 2012 13:07
2
Ek kan nie glo dat ons aanhou om Fouche te kies, Bulle as ons gaan aanhou om skop rugby te speel gaan ons verseker in die B afdeling eindig. Ons sal seker eers leer as ons laaste eindig in Superrugby, dis verseker 'n realiteit as ons met Morne en Fouche gaan speel. Kyk net hoeveel beter was die bokke sonder Morne.
Posted by Noemsaan on 02 October 2012 13:01
1
Nogsteeda Louis Fouche? Nee wat, Lionel gaan ook einde van die seisoen vir n bail out vra...
Posted by DIE BLOU BAAS on 02 October 2012 12:52
VIDEO
Highlights of the Currie Cup semifinal between The Sharks and Vodacom Blue Bulls from Mr Price Kings Park, Durban.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
1 Des. Sid Kingsley (Oorlede)
3 Des. Tiaan Joubert
3 Des. Tommy Webb
4 Des . Braam Faure
4 Des . Deon Oosthuisen
4 Des. Kresence Swanepoel
4 Des. Murray Bondesio
5 Des . Gavin September
5 Des . Wynie Strydom
6 Des . Gerhard Klerck
6 Des . Eugene Meyer
6 Des. Francois Rossouw
9 Des . Bees Roux
9 Des. Elandré vd Bergh
10 Des. Jaco Pretorius
11 Des. Alan Faber
11 Des. Wikus Lock
12 Des. Bill(Os) Odendaal
14 Des . Barend Brits
14 Des . Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des. Chris Maree
14 Des. Graham Noonan
15 Des . Dolf Bekker
15 Des . Dirk Coetsee
15 Des . Fief Ferreira
15 Des . Theuns Koekemoer
15 Des. André van Staden
16 Des . Bernard Pienaar
17 Des. Jaco Engels
17 Des. Dewald Kamffer
17 Des. Xander Redelinghuys
18 Des. AJ le Roux
18 Des. Leon Piek
21 Des . Morné Human
21 Des . Dries van Schalkwyk
21 Des. Piston van Wyk
22 Des. Kobus Archer
22 Des . Leon Barnard
22 Des . Jacques Bisshoff
22 Des . Kenneth Ford
22 Des . Pierre Spies (Snr) Oorlede
23 Des. Org Cronjé
23 Des . At Oosthuizen
24 Des. Rudi Durandt
26 Des. Jamie Prinsloo
26 Des. Andrew Williamson
26 Des. Lourens van Heerden
28 Des. Warren Brosnihan
29 Des . FP Naude
29 Des . Henry Tromp
30 Des. Lourens Campher
30 Des. Pieter Scholtz
30 Des . Braam Willemse
31 Des . Mark Fourie
31 Des . Eddie Fredericks
31 Des . LM Smit
31 Des. Donnie Verster
JOIN US ON FACEBOOK