Nu skin South Africa becomes the offical dietary supplement supplier to the Blue Bulls
02 October 2012

Nu Skin South Africa today announced a partnership with the Blue Bulls, a professional rugby team, becoming the official dietary supplement provider. Nu Skin South Africa will provide its science-based nutritional supplements to 32 of their top team players for an initial 12 month period.

“The Blue Bulls and Nu Skin have a strong common denominator which is to compete and perform at the very highest levels, delivering the best results and this makes this partnership a logical fit,” said Diederik Doorenbos vice president, sales and marketing for Nu Skin’s Europe, Middle East and African operations. “We are extremely pleased to be an official sponsor of the Blue Bulls and look forward to providing these athletes with our products.

The Blue Bulls have an outstanding athletic tradition, and we feel our products will contribute to their continued success. Optimal nutrition is critical for the health and vitality of athletes performing at the highest level of competition.” According to Dr. Org Strauss, team doctor and sports physician of the Blue Bulls, this partnership will enhance the athlete’s ability to perform. “Nu Skin South Africa and its nutritional products have a very strong reputation in the nutritional products industry and are fully backed by scientific research,” said Strauss. “We are familiar with Nu Skin’s strict safety and quality standards and are excited to introduce them to the athletes.”

Mr. Barend van Graan, CEO of the Blue Bulls added, “In professional sports the difference between winning and losing can often be attributed to details. I’m pleased the Blue Bulls now have a comprehensive solution for dietary supplements with the best possible partner, which puts us a step ahead of the competition in this area.”

The products that will be supplied to the Blue Bulls as part of the sponsorship agreement are LifePak Nano, a comprehensive vitamin supplement; G3, a nutrient-rich juice from the prized gac "superfruit" of Southern Asia; Overdrive, an energy metabolism and post exercise muscle recovery product and ageLOC Vitality a dietary supplement that raises and sustains baseline energy levels.

About Nu Skin Enterprises

Nu Skin Enterprises, Inc. demonstrates its tradition of innovation through its comprehensive anti-aging product portfolio, independent business opportunity and corporate social responsibility initiatives. The company's scientific leadership in both skin care and nutrition has established Nu Skin as a premier anti-aging company.

The company's anti-aging products include the ageLOC® R2 nutritional supplement, ageLOC® Galvanic Spa System and ageLOC Galvanic Body Spa™, as well as the ageLOC® Transformation daily skin care system. A global direct selling company, Nu Skin operates in 53 markets worldwide and has approximately 900 000 active distributors and preferred customers. More information is available at http://www.nuskin.com

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
35
Het al my respek vir WP en OVS verloor wat teen die Lions gestem het--hoop een van die b....s speel teen die Kings uit
Posted by Koningbull on 03 October 2012 16:42
34
Le Bleus Cocardier@30 baie goeie en deeglike ontleding vir die Bokke en ek stem saam. Maar is dieselfde ontleding vir die Bulle gedoen-ek twyfel? As dit maar was.

Wat Cronje aanbertef-sso ek gese het was hy die Vodacom speler van die Jaar in 2011 bo enige ander spleler of losskakel binne of buite die WP en het senters soos Sadie en Whitehead laat gedy aan sy buitekant.. Hy was meestal beseer met die Currie Beker en was beslis voor Catrikilis ,Frnacis en Coleman in die tou. My punt is egter een voudig-die Bulle het hom gekoop volgens wat hulle gesien het so hulle het n plan gehad met hom. Nou is daar skielilik geen plan nie. Fouche daarenteen het geen proven track rekord buite Junior vlak nie. Hy is al in sy 2 de Currie beker seisoen hy llat niemand aan sy buitekant goed lyk nie, sy skopwerk is wisselvallig en hy het geen oog vir n gaping nie. Maar hy word bo Cronje gekies keer op keer. Waar is die regverdiging?
Posted by Pieter Blou on 03 October 2012 16:15
33
@32 - Louis Fouché - genuine???
Posted by Paarlbul on 03 October 2012 16:04
32
Hier is my span Les Bleus-
15. Zane Kirchner
14. Akona Ndungane
13. Lionel Mapoe
12 Wynand Olivier
11. Bjorn Basson
10. Morne Steyn
09. Francois Hougard
08. Arno Botha
07. Jacques Potgieter
06. Dewald Potgieter(C)
05. Juandre Kruger
04. Flip van der Merwe
03. Frik Kirsten
02. Chilliboy Ralepele
01. Morne Mellet

16. Willie Wepener
17. Werner Kruger
18. . Paul Willemse
19. Deon Stegman
20. Piere Spies
21. Jano Vermaak
22. Handre Pollard

23. Marcell van der Merwe
24. Werner Kruger
25. Dean Greyling
26. Jean Cook
27. Bongi Mbonambi
28. RuanSnyman
29. Louis Fouche
30.Clayton Blommetjies

31. Jan Serfontein
32. Francois Venter
33. JJ Engelbrecht
34. Wilhelm Steenkamp
35. William Small-Smith
36. Lionel Cronje
37. Wiaan Liebenberg
38. Shaun Adendorff
39. Grant Hattingh
40.Jurgen Visser
Posted by bloutokkelosie on 03 October 2012 15:57
31
Ek stem saam met die bloggers oor Cronje wat moet kans kry, maar onthou tog net dat hy nie noodwendig die oplossing is nie, by WP was hy ver agter Grant in die rangorde en was omtrent nooit op die bench nie. Van Aswegen en Burton Francis en selfs Catrikilis is baie keer bo hom gekies. Reg nou moet ons forwards begin oorheers en nommer 9 moet besluite neem, soos Du Preez vir jare gedoen het en Pienaar Saterdag!!
Die magtige Bulle se Super span (eers my begin 22 en dan die res van 'n groep van 45) kan naby aan die volgende wees:

Zane Kirchner
Lionel Mapoe
Jan Serfontein
Wynand Olivier
Bjorn Basson
Morne Steyn
Francois Hougaard
Pierre Spies
Arno Botha
Deon Stegmann
Juandre Kruger
Flip van der Merwe
Frik Kirsten
Chilliboy Ralepelle
Dawie Steyn

Willie Wepener
Marcell van der Merwe
Paul Willemse
Jacques Potgieter
Jano Vermaak
Handre Pollard
JJ Engelbrecht

Abrie Griesel
Akona Ndungane
Bongi Mbonambi
Cornell Hess
Clayton Blommetjies
Dean Greyling
Dewald Potgieter
Francois Venter
Grant Hattingh
Jean Cook
Jurgen Visser
Lionel Cronje
Louis Fouche
Morne Mellet
Robbie Coetzee
Ruan Snyman
Sampie Mastriet
Shaun Adendorff
Ulrich Beyers
Werner Kruger
Wiaan Liebenberg
Wilhelm Steenkamp
William Small-Smith

Nou sorry, maar dit is nie 'n kak span nie en weereens soos altyd gaan beserings en vorm die deurslag lewer.
Posted by Les Bleus Cocardier on 03 October 2012 13:52
30
Arno Botha is opgeroep omdat Jacques Potgieter nie sou kon speel Saterdag nie en as Vermeulen of Alberts sou seer kry (oefening of andersins) voor afskop Saterdag, dan sou Botha moes instaan en dit sonder dat hy by 'n oefening was. Keegan Daniel is nie dieselfde tipe speler nie en Marcell Coetzee is die cover vir Louw.

HM is duidelik besig om 'n groep van 30 bymekaar te sit wat WB 2015 toegaan en ek kan nie sien dat veel ander 'n kans gaan kry tensy iemand beseer/geskors/nie tegniek vervolmaak nie (W Kruger) of mees belangrikste sy vertroue verloor nie (Dean Greyling). Soos in 2002 met die Bulle, werk en glo hy daaraan dat 'n speler se volle potensiaal uitgebuit word al gee jy hom 20 kanse. Watter ander span sou iemand soos Tiaan Joubert gespeel in 2002? So as jy eers in is sal jy nie sommer gedrop word nie want HM sal sorg dat jy vorm terugkry - Kyk vir Habana wat ons almal laasjaar wou wegjaag. Hier onder plaas ek 5 spanne wat ek dink in volgorde is van sy voorkeur. So sal julle opmerk dat iemand soos Heinrich Brussouw maar op die beste 4de in sy posisie in die land is. Dit maak dan ook sin dat iemand soos CJ Stander dit makliker beskou om vir Ierland te kwalifiseer as vir die Bokke. Jaar gebore in hakkies waar ek tyd gehad het.

Pat Lambie (90) Zane Kirchner (85)
JP Pietersen (86) Lwazi Mvovo (86)
Jaco Taute (91) Juan De Jongh (88)
Jean De Villiers (81) Francois Steyn (87)
Bryan Habana (83) Bjorn Basson (87)
Johan Goosen (92) Elton Jantjies (90)
Ruan Pienaar (84) Francois Hougaard (88)
Duane Vermeulen (86) Pierre Spies (85)
Willem Alberts (84) Arno Botha (91)
Francois Louw (85) Marcell Coetzee (91)
Andries Bekker (83) Juandre Kruger (84)
Eben Etzebeth (91) Flip van der Merwe (85)
Jannie Du Plessis (82) Pat Cilliers (87)
Bismarck Du Plessis (84) Adriaan Strauss (85)
Beast Mtawarira (85) Coenie Oosthuizen (89)

Willie Le Roux Joe Pietersen
Louis Ludik JJ Engelbrecht (89)
Lionel Mapoe Robert Ebersohn
Paul Jordaan Jan Serfontein
Gio Aplon Raymond Rhule
Morne Steyn Handre Pollard
Jano Vermaak (85) Michael Bondesio
Keegan Daniel (85) Derick Minnie
Jacques Potgieter Jean Deysel
Siya Kolisi H Brüssouw
Franco van der Merwe (83) Wilhelm Steenkamp
Rynhardt Elstadt Andries Ferreira
Frans Malherbe Frik Kirsten
Chilliboy Ralepelle Tiaan Liebenberg
JC Janse van Rensburg Steven Kitshoff

Riaan Viljoen (83)
Gerhard van den Heever
Tim Whitehead
Wynand Olivier
Odwa Ndubgane (81)
Demetri Catrakilis
Piet van Zyl
Ryan Kankowski
Dewaldt Potgieter (87)
Marnus Schoeman (89)
Izak van der Westhuizen
Hendrik Roodt
Werner Kruger
Craig Burden
Dean Greyling

Wat dink julle?

Posted by Les Bleus Cocardier on 03 October 2012 13:39
29
Ek voel jammer vir die spelers en terwille van hulle sal ek natuurlik hul ondersteun! Maar die ander kant wens ek HM kry 'n lekker vet geel eier in sy gesig! ek het nog nooit gesien dat 1 man 'n Unie wat hom gemaak het en by gestaan het in 'n paar maande in sulke gemors kan los nie! Jammer HM, jy't al my respek verloor, hoop jy kom nooit wet terug Loftus toe of is ooit weer betrokke by diue Bulle nie!
Posted by DIE BLOU BAAS on 03 October 2012 13:21
28
Ja die HM is n grap net soos sy losskakel Johan Goosen hy wil liewer huil as hy die stem hoor maar kan ook nie ale toe skop sien in Beeld all blacks is lus vir hom, Sondag se Rapport opskrif het gesê Geen lof vir Goosen , almal wou Morne afkraak en wat nou as jy die driee weg vat gaan jy vind die Bokke het weer swak gespeel , Ek is nie n Voorstaander van Bok rugby terwyl die curriebeker ook gespeel word so GO ALL BLACKS LOOI HULLE SATERDAG EN AAN MY BULSPAN LOOI DIE WP VRYDAG AAND
Posted by Corneluis on 03 October 2012 13:17
27
Die wiele kom los, big time!
Posted by DIE BLOU BAAS on 03 October 2012 13:16
26
Hier is groot fout by die Bulle betreffende spelerwerwing en kontraktering. Iemand maak lelik droog en jy hoef nie 'n rugby kenner te wees om dit te sien nie! Hoe kon hulle vir Tony Jantjies weer teken vir twee jaar?
Posted by Poepindieketel on 03 October 2012 13:13
25
@24 stem! ek kan verstaan as daar 'n absolute krisies was met flank. Maar Marcell is daar en dan is daar ook Keegan ewat meer ervaring het as Arno. BB23, kan jy asb bevestig of Arno nog gekies kan word vir Vrydag? Asseblief, doen die wyse besluit en laat hom begin?
Posted by DIE BLOU BAAS on 03 October 2012 13:12
24
Ek is besig om die baie respek wat ek vir HM het te verloor! Waarom is Arno dan ooit opgeroep?
Posted by Bullebakkies on 03 October 2012 13:07
23
ek hoop van ter harte die Bulle oorweeg vir Arno. Voel jammer vir Jean Cook maar Tecklenburg kan vir hom plek maak op die bench?
Posted by DIE BLOU BAAS on 03 October 2012 12:59
22
So...Mnr HM.....hoekom het jy vir Arno op geroep?? Beteken dit nou dat die Bulle hom kan oorweeg?

The Springbok team to face New Zealand in Soweto is:

15. Zane Kirchner (Vodacom Blue Bulls) 20 caps
14. Bryan Habana (DHL Western Province) 82 caps
13. Jaco Taute (MTN Golden Lions) 1 cap
12. Jean de Villiers (captain, DHL Western Province) 80 caps
11. Francois Hougaard (Vodacom Blue Bulls) 23 caps
10. Johan Goosen (Toyota FS Cheetahs) 3 caps
9. Ruan Pienaar (Ulster, N-Ireland) 59 caps
8. Duane Vermeulen (DHL Western Province) 3 caps
7. Willem Alberts (The Sharks) 16 caps
6. Francois Louw (Bath, England) 13 caps
5. Andries Bekker (DHL Western Province) 28 caps
4. Eben Etzebeth (DHL Western Province) 7 caps
3. Jannie du Plessis (The Sharks) 38 caps
2. Adriaan Strauss (vice-captain, Toyota FS Cheetahs) 17 caps
1. Tendai Mtawarira (The Sharks) 40 caps
Replacements:
16. Tiaan Liebenberg (DHL Western Province) 4 caps
17. Coenie Oosthuizen (Toyota FS Cheetahs) 1 cap
18. Flip van der Merwe (Vodacom Blue Bulls) 19 caps
19. Marcell Coetzee (The Sharks) 8 caps
20. Elton Jantjies (MTN Golden Lions) 1 cap
21. Juan de Jongh (DHL Western Province) 11 caps
22. Pat Lambie (The Sharks) 16 caps
Posted by DIE BLOU BAAS on 03 October 2012 12:58
21
Sal graag wil weet hoeveel gekonktrakteerde spelers het elke unie in SA en dit ook dan vergelyk met ander unies in AUS in NZ. As ek moet raai sal ek se die Bulls het die meeste , met die Stormers tweede. Wat se julle?
Posted by Andre Jnr on 03 October 2012 12:53
20
Lekkerblou@ 13.Ek stem sam met jou - Butch James sal n great leen speler wees vir die Bulls. Daar is geen logiese plaasvervanger vir Morne nie.Fouche het geen kans gekry op Super 15 vlak nie en Lionel Cronje het geen kans gekry op Currie Beker vlak nie. Fouche kon dit nie maak op Currie Beker valk nie so hy is nie een s n opsie vir Super 15 volgende jaar nie. n Reeds oorspeelde Steyn gaan volgende jaar weer in die grond in gespeel word. Dit is n skande hoe die Bulls se losskakels bestuur word!

Ek is bly oor Mapoe maar ons kan al die senters of vleuels in die wereld koop maar as ons nie n losskakel het nie gaan dit nie help nie.Catikillis, Brummer, Sias Ebersohn, Riaan Viljoen, Meyer Bosman, Butch James-elke ander span se loskkael in die Currie Beker sal n beter opsie wees as Fouche. Lionel Cronje was laas jaar nog die Vodacom speler van die jaar! Hy is gekoop met n rede maar hy word nie gekies nie? Hoe verduidelik mens dit anders as swak bestuur en veplanning!

JC van Resnburg is n yster so dit sal great wees om hom te kry.
Posted by Pieter Blou on 03 October 2012 12:07
19
Crusaders en All Blacks is altyd goed want hul gee hul jong talentvolle spelers kans! Iemand soos Serfontein sou elke ITM Cup wedstryd gespeel het as hy in NZ was. As daar dan die dag n speler weggaan of beseer raak skuif die volgende man gemaklik in en hul hou aan met wen. Dis iets waar ons nog baie ver agter is!!!
Posted by Bullebakkies on 03 October 2012 11:35
18
soos die bulle nou aangaan gaan ons seker in die promosie relegasie moet speel vir die super 15 ook einde volgende jaar.

Wat ek nie kan verstaan nie, die Bulle is of op die kruin van die golf of hulle is heel onder, nooit tussenin nie. Die Crusaders is nou al vir jare lank sterk, hulle is net eenvoudig nooit swak nie. Hoekom kan die bulle nie so wees nie.
Ons recruit net jong outjies wat dit tien teen een nooit gaan maak nie. Iemand soos Tony janjes het 'n kontrak gekry omdat sy broer goed speel. Hy self is pateties. Pollard is nou die groot hoop maar hy is maar op skool en is nie so impressive nie.
Posted by Bomskok on 03 October 2012 11:28
17
baie baie slim kopies deur die Stormers - en dit terwyl die bulle spelers verloor - elke maand so 2 - sien dat nog 2 baie belowende o/21 spelers oppad Lions toe is - dis nou na Mostert. ek het vroeer gepraat oor die onoordeelkundige kopery deur Heyneke - en ons pluk die resultate - dan het hy paar WP spelers ook gekoop en intussen maak nie een rerig hond haaraf nie - soveel so dat Sadie wegggaan -- vermorsing van puik talent - Cronje is gekoop, maar kry nie speelkans nie - JJ is so so - ook hy is nie die moeite werd gewees nie - so het Heyneke al van hom ook vergeet - maar nie voordat hy sy belofte dat hy hom n bok gaan maak gestand gedoen het nie!
die bulls sit met n legacy van Meyer - spelpatroon - spelers koop sonder om impak op ander in ag te neem en op spangees - en nou loop die spelers! nog koop? is nie die oplossing nie - gebruik en ontwikkel wat daar is - n magdom talent - deur nog te koop word dieselfde boodskap weereens gegee aan die huidige spelers - "julle is nie goed genoeg nie" - en die gevolge is n span wat elkeen vir homself speel.
maar wie sal nou luister - wie sal dink dat die bulls moet terugbeweeg na sy roots - na dit wat hom special gemaak het - na daai trots om n bull te wees - dis weg by die spelers!!
huursoldate
Posted by Allie1 on 03 October 2012 11:26
16
As ons nie ons wedstrydplan verander nie maak dit nie saak wie ons koop/leen nie! "Skop en bid" WERK NIE MEER NIE! Selfs HM het dit hopenlik na Saterdag agter gekom!!!
Posted by Bullebakkies on 03 October 2012 11:24
15
Het gedink die Bulle sal meer aktief betrokke wees om van die Lions spelers op kontrak te "leen" vir Super Rugby 2013......Stormers gan 'n gedugte span he vir 2013 seisoen , veral as hulle Taute ook gan kry. Hou duim vas dat on vir JC kan kry. Baie bly oor Mapoe!
Posted by Andre Jnr on 03 October 2012 10:11
14
@13 daai is een giftige span. Dis is mos nou n backline wat slaan krag het.

Met daai spelers wat gekoop is deur die Stormers dink ek is hulle baie baie naby om n maiden Super trofee te wen.
Posted by Nitronic on 03 October 2012 09:42
13
So die Stormers kan dalk so lyk volgende jaar.

15) J Taute
14) G Aplon
13) J de Jongh
12) J De Villiers
11) B Habana
10) E Jantjies
9)Duvenhage/Groom/Shreuder
8) D Vermeulen
7) S Kolise
6) S Burger
5) A Bekker
4) E Etesebeth
3) P Cillers
2)T Lieberberg/Callie Visagie(Hy gaan ook glo terug kaap toe)
1)S Kitshof

16) F Malerbe
17) C Visagie
18)M Rhodes
19) R Elstadt
20) N Groom
21) P Grant
22)G V/Den Heever/J Pietersen

So mal soos dit mag klink.Bied Butch James n Super 15 kontrak aan.As Morne nie vorm kry nie.Wat dan?
Fouche nie opgewasse vir super 15 nie
Lionel kry nie kans nie.
Pollard het nog nie senior rugby gespeel nie.
Tony Jantjies?
Posted by Lekkerblou on 03 October 2012 09:36
12
Koningbull,

ek dink die Bulle het vanjaar gekonsentreer op die kontraktering van goeie jong spelers (o'19 en 0'21) en moes ook die afrigterskorps begin aanvul wat weg is. Ek dink met Morne Mellet wat sterk deurkom en Frik Kirsten daar het ons gevoel die diepte is genoeg.

Ek dink eerder ons moes vir Grant Hattingh laat gaan het en vir Franco pobeer behou het. Ons sal moet 'n backup nr. 6 en losskakel nader trek. Beide Dewald en Steggie sloop deur onder beserings. Lionel Cronje word nie goed genoeg geag nie en ek weet nie of ons vertroue het in Tony Jantjies nie.




Posted by bloukaap2 on 03 October 2012 09:26
11
@4 Ek stem HEELHARTIG SAAM. Lionel Mapoe gaan ook seker die bank warm hou net Lionel Cronje, dink nie die Lionel's gaan by BBRU kans kry in die starting line up. Maar as dit relegasie gaan vat om van Pine en kie ontslae te raak, so be it!!!!!!!!!!!
Posted by KemptonBlouBul on 03 October 2012 08:51
10
Die Bulle sit en slaap,ons het n agresiewe ou soos Rhodes nodig gehad,ons kort n Taute,maar weereens sit die Bulle en slaap,Die WP is so beskuldig oor hulle sit en slaap en nou het hulle goeie kopies gemaak
Posted by Koningbull on 03 October 2012 08:40
9
#8 Die stormers se geldkaste het waarskynlik beter begin lyk die afgelope drie jaar.

Ek vermoed met Jantjies weg gaan ons 'n nr. 10 afstaan aan die Leeus. My vermoed eis dit sal nieFouche wees nie maar of Tony Jantjies of lionel Cronje.

Franco Mostert is reeds oppad Leeus toe.

Lionel Mapoe sal uitstekende leen transaksie wees, volgens my die beste buite senter in vanjaar se CC reeks, maar gaan hy gedy in die BUlle se patroon?
Posted by bloukaap2 on 03 October 2012 08:36
8
Nou ja die spekulasie is vir nou eers verby. Sal graag wil he ons moet vir JC janse van Rensburg kry,


Tighthead Pat Cilliers - to sign with the Stormers (permanent)
Flank Michael Rhodes - to sign with the Stormers (permanent)
Flyhalf Elton Jantjies - to sign with the Stormers (loan agreement)
Centre Lionel Mapoe - to sign with the Bulls (loan agreement)
Lock Franco van der Merwe - to sign with the Sharks (loan agreement)
Centre Jaco Taute - to sign with either the Stormers or Sharks
Posted by Nitronic on 03 October 2012 07:40
7
@ James Bond.....Lionel wie?
Posted by Honibal on 03 October 2012 06:57
6
Nuwe borg is Nu Skin - beteken dit die velle gaan nou waai?

Help my asb - is Lionel Cronje regtig in Pretoria want ek sien hom nooit speel nie. Soos Ouma gesê het "nes 'n maagd, jy lees daarvan maar vergeet om dit ooit te sien........" Lyk my ons gaan Lionel ook nie sien nie :(
Posted by James Bond on 02 October 2012 23:38
5
BB1 NIEMANd hoef hulle te vra nie nie want jy het dit sopas klaar gedoen.

Posted by bloukaap2 on 02 October 2012 21:17
4
Ek het dit al gese en sal dit weer se al wen die bulle die volgende paar games sal ek nog steeds wil sien dat bb23,fl en pp moet gaan hulle het die bulle in die gat wat ons nou is gekry. Ek kan nie n verloorder ondersteun nie
Ek was,is en sal vir altyd n bul wees maar die 3 is nie goed vir die span nie. ASB iemand vra hulle om te gaan of dalk doen hulle die regte ding en bedank.
Posted by BB1 on 02 October 2012 19:54
3
Die Proteas is useless.
Posted by Jimmy on 02 October 2012 19:42
2
Post 6 Aiken Drum Twee Drade Terug.
Ek stem 100 persent saam met jou. Ek is ook nie gelukkig dat ons verloor nie. Maar om die bestuur sleg te se gaan niks beter maak nie. Dit is juis nou dat hulle ons ondersteuning nodig het.
Ek kan nie wag vir die dag dat die BULLE weer die bekers wen nie en glo my dit gaan baie gou weer gebeur. Dan gaan die klomp wat so vloek en skel en sleg se seker voor in die koor staan om die Bestuur te prys.
Posted by Bl@de Runner on 02 October 2012 17:13
1
ONS HET SEKER NIE NODIG OM GEWIG TE VERLOOR, BLY OM TE SIEN CHILLIBOY EN BASSON IS TERUG , EN HOOP MORNE STEYN KAN OOK SPEEL, STERKTE BULLE
Posted by Corneluis on 02 October 2012 17:05
VIDEO
Highlights of the Currie Cup semifinal between The Sharks and Vodacom Blue Bulls from Mr Price Kings Park, Durban.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
1 Des. Sid Kingsley (Oorlede)
3 Des. Tiaan Joubert
3 Des. Tommy Webb
4 Des . Braam Faure
4 Des . Deon Oosthuisen
4 Des. Kresence Swanepoel
4 Des. Murray Bondesio
5 Des . Gavin September
5 Des . Wynie Strydom
6 Des . Gerhard Klerck
6 Des . Eugene Meyer
6 Des. Francois Rossouw
9 Des . Bees Roux
9 Des. Elandré vd Bergh
10 Des. Jaco Pretorius
11 Des. Alan Faber
11 Des. Wikus Lock
12 Des. Bill(Os) Odendaal
14 Des . Barend Brits
14 Des . Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des. Chris Maree
14 Des. Graham Noonan
15 Des . Dolf Bekker
15 Des . Dirk Coetsee
15 Des . Fief Ferreira
15 Des . Theuns Koekemoer
15 Des. André van Staden
16 Des . Bernard Pienaar
17 Des. Jaco Engels
17 Des. Dewald Kamffer
17 Des. Xander Redelinghuys
18 Des. AJ le Roux
18 Des. Leon Piek
21 Des . Morné Human
21 Des . Dries van Schalkwyk
21 Des. Piston van Wyk
22 Des. Kobus Archer
22 Des . Leon Barnard
22 Des . Jacques Bisshoff
22 Des . Kenneth Ford
22 Des . Pierre Spies (Snr) Oorlede
23 Des. Org Cronjé
23 Des . At Oosthuizen
24 Des. Rudi Durandt
26 Des. Jamie Prinsloo
26 Des. Andrew Williamson
26 Des. Lourens van Heerden
28 Des. Warren Brosnihan
29 Des . FP Naude
29 Des . Henry Tromp
30 Des. Lourens Campher
30 Des. Pieter Scholtz
30 Des . Braam Willemse
31 Des . Mark Fourie
31 Des . Eddie Fredericks
31 Des . LM Smit
31 Des. Donnie Verster
JOIN US ON FACEBOOK