Blue Bulls have to grab moment
05 October 2012

“The Vodacom Blue Bulls can still win the Absa Currie Cup in 2012.”

This statement from coach Pine Pienaar ahead of the team’s crucial encounter against the DHL Western Province at Loftus Versfeld on Friday is a clear indication of the intent the home side will show in their last home fixture of the year.

“We might be at the bottom of the log with only two rounds left, but if we win both our matches and some other results go the way we hope, we will be in the play-offs. And if we are in it, we can win it,” Pienaar said.

For that to happen though, the Blue Bulls will have to show more accuracy, urgency and better defence than so far this season.

The coach again lamented the soft moments during the season and the ease with which the opposition was then allowed to score tries.

“We have to get rid of those soft moments. We have no option. If not, we will face the real possibility of promotion/relegation and that is the last thing we want out of our season and the hard work we have put in,” the coach said.

The Blue Bulls have been bolstered by the availability of free scoring winger Bjorn Basson, as well as a fit-again Chiliboy Ralepelle, who will play off the bench.

Dean Greyling has also been included on the bench. “It certainly is good to know Bjorn is fit and ready to go. He is a world class player and we will try to get the ball in his hands,” Pienaar said.

DHL Western Province coach Allister Coetzee has made just one change to his starting XV for this clash. Nic Groom and Louis Schreuder rotates at scrumhalf.

Coetzee opted for a five-two forwards split on the bench, with American Eagles loose forward JJ Gagiano replacing centre Berton Klaasen in the matchday 22.

The teams are:

Vodacom Blue Bulls: Jürgen Visser, Akona Ndungane, JJ Engelbrecht, Francois Venter, Bjorn Basson, Louis Fouchè, Jano Vermaak, CJ Stander, Jean Cook, Dewald Potgieter ©, Franco Mostert, Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger, Willie Wepener, Mornè Mellet. Replacements: Chiliboy Ralepelle, Frik Kirsten, Dean Greyling, Grant Hattingh, Warwick Tecklenburg, Ruan Snyman, Lionel Cronjè.
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Gerhard van den Heever, 13 JP du Plessis, 12 Marcel Brache, 11 Damian de Allende, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Jebb Sinclair, 7 Tyrone Holmes, 6 Deon Fourie (captain), 5 De Kock Steenkamp, 4 Don Armand, 3 Frans Malherbe, 2 Siyabonga Ntubeni, 1 Steven Kitshoff. Replacements: 16 Deon Carstens, 17 Brok Harris, 18 Wilhelm van der Sluys, 19 Helmut Lehmann, 20 JJ Gagiano, 21 Louis Schreuder, 22 Pat Howard.

Kickoff: 19:10
Venue: Loftus Versfeld, Pretoria
Referee: Jonathan Kaplan
Assistants: Tiaan Jonker, Pieter de Villiers
Television Match Official: JC Fortuin
Last meeting: 1 September in Cape Town (First round): WP won 42-6

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
39
Prrrrraaaaaagtiggggg Bulle, daai klomp moffies kon nie wen met 2 skeidsregters wat hulle gehelp het, ek weet net nie wie gaan man of the match wees nie, Fortuintjie of Kraplan!
Posted by Barrybul on 05 October 2012 20:45
38
Dankie bulle, nie sleg nie. 80% besit en 11 punte. Geen plan b teen die WP verdediging nie. Wys weereens dat PP geen wedstryd plan het nie. Wil nie te gou juig nie want die 2de helfte le nog voor. Kom bulle.
Posted by Bluedog on 05 October 2012 19:54
37
Mooi sover Bulle, hou nou net kop die tweede helfde, JCF - shake your head your eyeballs are stuck!
Posted by Barrybul on 05 October 2012 19:48
36
dankie blou bul 23 die outjies wys ons wat guts is dit was so naby
Posted by kzn bul on 05 October 2012 16:21
35
Blou Bulle O/19 36
Sharks O/19 37

Skepskop na toeter
Posted by BB23 on 05 October 2012 16:07
34
Blou Bulle O/19 36
Sharks O/19 34

30 sek oor
Posted by BB23 on 05 October 2012 16:06
33
DIE BLOU BUL WEET NIE (VANAAND) VAN VERLOOR AF NIE EK SAL OOK TEVREDE WEES MET 5DE PLEK SOLANK ONS NET NIE MOET UIT SPEEL TEEN OP NIE. EK DINK DIE CC FINAAL IS N TE STEIL OPDRAANDE VIR ONS. MAAR SOOS HUL SE ENIGE IETS IS MOONTLIK EN EK SAL SAAM MET DIE ANDER BLY BELIEVE
Posted by kzn bul on 05 October 2012 15:58
32
Blou Bulle O/19 34
Sharks O/19 34

8 min oor
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:57
31
Blou Bulle O/19 27
Sharks O/19 34
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:55
30
Blou Bulle O/19 26
Sharks O/19 34
na 55 min
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:50
29
Blou Bulle O/19 26
Sharks O/19 31
na 57min
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:48
28
Blou Bulle O/19 19
Sharks O/19 31
na 47min
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:42
27
O ja. Hou vir Jonathan Capetown dop by afbreek punte. Eerste kwart streng albei spanne straf. Daarna op kritieke tye, soos Bulls op aanval, skielik Bulle sleg straf vir oortredings wat Wp ook doen.
Posted by Lekke Rugby on 05 October 2012 15:41
26
2012 Skop en jaag, sonder Fourie Du preez en Morne wat van ritme af is. Verander die ritme Bulle. Die song gaan nie verander.
Posted by Lekke Rugby on 05 October 2012 15:36
25
Tweede helfte begin!
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:31
24
Blou Bulle O/19 14
Sharks O/19 31
na 35 min halftyd
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:25
23
Blou Bulle O/19 7
Sharks O/19 19
na 26 min
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:11
22
Blou Bulle O/19 7 - Sharks O/19 12
na 24 min
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:10
21
Hoe lui die spreekwoord, "wie die laaste lag, lag die lekerste" lol. Spesiaal vir "Lekke rugby" wat so selfversekerd is dat die Bulle dit nie sal maak nie. Versigtig nou lol:-)
Posted by BillyO on 05 October 2012 15:04
20
Blou Bulle O/19 0 - Sharks O/19 12
na 17m
Posted by BB23 on 05 October 2012 15:03
19
Kan jy nie sien nie? 13:57 nie vroeg vir Pub lunch! Groot koppe het groot bekke. Blue Bulls can win Absa Currie Cup 2012 ????? As ek reg kan onthou was die bekke net so groot toe ons uitgedunde WP(jongspan) onder in Kaap gespeel het. Hoogmoed kom voor die val.
Posted by Lekke Rugby on 05 October 2012 14:28
18
Houtoog en Paarlbul dankie vir die info oor Derick Hougaard, hoop ons trap daai Streeptruie se strepe vir hulle af vanaand lol:-)
Posted by BillyO on 05 October 2012 14:25
17
BillyO @ 11 - Yip Derick was meer kompleet as wat baie mense gedink het. Het hy eenkeer in die pocket gestaan dan was hy afgeskryf as altyd. Maar hy het geweet wanneer om daar te staan en wanneer om vlakker te speel en hy het meer kere vlak gespeel as wat mense hom krediet gee.
Hy het so 'n groot invloed op game gehad dat toe hy in matriek was in Boland Landbou (klein skool) was daai skool nr 1 in SA en sy Boland het 1ste keer Cravenweek gewen. Sy enigste probleem was spoed.
Hy is in Pretoria maar met 'n soortgelyke besering as wat Juan Smit, Bakkie gehad het - iets met hakskeen. Hy het vroeër vanjaar probeer terugkom Bulle toe (HM nog daar) maar as gevolg van hierdie langtermyn besering het Bulle dit eers nie oorweeg nie. Ek weet nie wat die situasie nou is nie.
Posted by Paarlbul on 05 October 2012 14:12
16
BillyO #11: Derick Hougaard het "vir eers" uit rugby getree, nadat hy 'n jaar lank gesukkel het met 'n hakskeenbeserig (dieselfde besering wat Juan Smith nou al 18 maande uit die game hou) en hy werk deesdae vir 'n groot vervoermaatskappy in Pretoria.

Hy is deesdae meer in die nuus oor sy verhouding met 'n jong sangeres as oor rugby.

Ek het egter 'n voëltjie hoor fluit dat hy nog nie heeltemal opgegee het op sy rugbyloopbaan nie. Wei weet, dalk verras hy ons volgende jaar as sy besering heeltemal herstel het. Nadat hy sy reabilitasie by die Bulle gedoen het, het hy in elk geval laat blyk dat hy vir geen ander provinsie as die Bulle sal wil speel as hy dalk ooit 'n terugkeer kan maak nie. Hy is nou 29.
Posted by Houtoog on 05 October 2012 14:05
15
Lekker Rugby #14: Is jy oraait? Bietjie vroeg aangemeld vir die pub lunch vandag?
Posted by Houtoog on 05 October 2012 13:57
14
HA ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha. Wen een game verloor volgende. Super talentvol met grootkoppe. Dis wanneer een wen en volgende verloor.
Posted by Lekke Rugby on 05 October 2012 13:31
13
Groot verantwoordelikheid op elke ou se skouers vanaand. groot. Op Nuwleand vanjaar het Deon Fourie ons doodgemaak saam met Elstadt en Nic groom. Dewald sal daardie battle moet wen.


Ek dink egter die bulle se bench is beter. Dean gaan die bal meer dra in die 2e helfde.
Posted by bloukaap2 on 05 October 2012 13:19
12
Hier is 'n hele klomp ironieë en contradictions in hierdie artikel:
"Blue Bulls will have to show more accuracy, urgency and better defence than" - hoekom nie van game 1 af nie Pine?
"We have to get rid of those soft moments" - ons weet wie's daai soft moments - doen iemand iets daaraan??
"that is the last thing we want out of our season and the hard work we have put in" - Hard work????

Alhoewel ek altyd hoop dat die Bulle GOED speel EN wen, is dit tyd dat "iemand" by die Bulle uit hulle gemaksone geruk word. Hierdie slide het nie net nou met Curriebeker begin nie, dit is vir ons as Bul ondersteuners al lankal 'n duidelike bekommernis!!
Daar is een span teen wie ons NIE MAG verloor nie - die WP!!!!
Posted by Paarlbul on 05 October 2012 13:02
11
Ek sal altyd n groot ondersteuner van Derick Hougaard bly, hy was n kompleet losskakel, alles gedoen wat jy van n losskakel wil hê. Waar is hy deesdae en is daar nog n kans dat hy kan terugkom??
Posted by BillyO on 05 October 2012 13:01
10
Wat help dit met n great backline - Fouche skop elke bal weg. Die mees een dimensionele loskakel in SA
Posted by passdiebal on 05 October 2012 12:55
9
Houtoog ek stem, as die Sharks en Lions wen more wat ek glo hulle sal doen en ons trek vanaand se game deur die drif, dan is ons kanse 99% vir n semifinaal, want ek kan nie sien dat Griekwas hulle laaste game IN DURBAN sal wen nie en as WP vanaand verloor teen ons sal hulle sorg dat Vrystaat 2de kom op Nuweland volgende naweek. Ek dink ons laaste game teen die Lions sal die moeilike ene wees.
Posted by BillyO on 05 October 2012 12:44
8
Leslie #3, in hierdie vreemde seisoen met net 6 spanne in die wedloop is enigiets moontlik. Besef jy dat, as die Bulle vanaand wen en die twee top spanne (Leeus en Sharks) wen môre onderskeidelik die Griekwas en die Cheetas, is die Bulle terug in die vierde plek op die log?!

Ek lees hierdie week 'n interessante artikel in Pretoria se plaaslike koerant dat Heyneke se span tien jaar gelede (2002) in presies dieselfde situasie was. Hulle het uiteindleik vierde geëindig en van daar af met die Sharks en die Leeus afgereken om kampioene te word.

OK, bygesê, daardie span het 'n briljante jong Derick Hougaard op losskakel gehad. Maar al wat ek vir jou wil sê is dit: NEVER SAY NEVER!!
Posted by Houtoog on 05 October 2012 12:33
7
@3 Stem! ek sal maar tevrede wees met 5de! Solank ons nie religasie moet speel nie!!! "As" ons 4de plek maak sal ej baie verbaas wees!
Posted by DIE BLOU BAAS on 05 October 2012 12:30
6
gebel die hekke maak 14;30 oop gaan die onder 19 en onder 21 ook kyk sien julle daar
Posted by louisk on 05 October 2012 12:20
5
heng ons nie eens ons hulp afrigters inplek so wat verwag mens
Posted by louisk on 05 October 2012 12:02
4
@3 niks is verby voor die laaste game nie gespeel is -daar was al genoeg gekerm oor die span -almal het geweet dit gaan moeilik wees die jaar
Posted by louisk on 05 October 2012 12:01
3
Pine jy lewe in n droom wereld as jy dink ons gaan nog playoffs maak..
Posted by Leslie on 05 October 2012 11:54
2
ek hoop die bulle wen ek is so trots op daai trui
Posted by kzn bul on 05 October 2012 11:07
1
Vingertrek manne. Julle het teen Cheetahs begin omdraai. looi die wp en maak ons seisoen. Jammer Arno is nie daar nie, maar go for it!
Posted by bloukaap2 on 05 October 2012 10:33
VIDEO
Highlights of the Currie Cup semifinal between The Sharks and Vodacom Blue Bulls from Mr Price Kings Park, Durban.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
1 Des. Sid Kingsley (Oorlede)
3 Des. Tiaan Joubert
3 Des. Tommy Webb
4 Des . Braam Faure
4 Des . Deon Oosthuisen
4 Des. Kresence Swanepoel
4 Des. Murray Bondesio
5 Des . Gavin September
5 Des . Wynie Strydom
6 Des . Gerhard Klerck
6 Des . Eugene Meyer
6 Des. Francois Rossouw
9 Des . Bees Roux
9 Des. Elandré vd Bergh
10 Des. Jaco Pretorius
11 Des. Alan Faber
11 Des. Wikus Lock
12 Des. Bill(Os) Odendaal
14 Des . Barend Brits
14 Des . Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des. Chris Maree
14 Des. Graham Noonan
15 Des . Dolf Bekker
15 Des . Dirk Coetsee
15 Des . Fief Ferreira
15 Des . Theuns Koekemoer
15 Des. André van Staden
16 Des . Bernard Pienaar
17 Des. Jaco Engels
17 Des. Dewald Kamffer
17 Des. Xander Redelinghuys
18 Des. AJ le Roux
18 Des. Leon Piek
21 Des . Morné Human
21 Des . Dries van Schalkwyk
21 Des. Piston van Wyk
22 Des. Kobus Archer
22 Des . Leon Barnard
22 Des . Jacques Bisshoff
22 Des . Kenneth Ford
22 Des . Pierre Spies (Snr) Oorlede
23 Des. Org Cronjé
23 Des . At Oosthuizen
24 Des. Rudi Durandt
26 Des. Jamie Prinsloo
26 Des. Andrew Williamson
26 Des. Lourens van Heerden
28 Des. Warren Brosnihan
29 Des . FP Naude
29 Des . Henry Tromp
30 Des. Lourens Campher
30 Des. Pieter Scholtz
30 Des . Braam Willemse
31 Des . Mark Fourie
31 Des . Eddie Fredericks
31 Des . LM Smit
31 Des. Donnie Verster
JOIN US ON FACEBOOK