Play-off mentality already for Blue Bulls
13 October 2012

The Vodacom Blue Bulls are in play-off mode already even though they need to win their last regular Absa Currie Cup fixture first in order to qualify for any play-offs.

The reality is though that they will have to beat the MTN Golden Lions at Coca-Cola Park tomorrow to perhaps play in next weekend’s final four and even that could prove fruitless.

If Griquas beat The Sharks tonight and the Free State Cheetahs shock Western Province, the Bulls could be forced to win with a bonus point. This is one of many scenario’s for the side, but one fact remains. If the Blue Bulls lose in Johannesburg, they will NOT be playing in next weekend’s semi-finals, but most probably be entertaining the EP Kings at Loftus in a promotion relegation match.

“We are still in a position to win the Currie Cup and will give everything we can in order to do so,” coach Pine Pienaar said earlier in the week.

The Bulls are determined to win this clash after missing out on last year's semi-finals for the first time in a decade and there will be extra motivation after they lost 32-23 to the Lions at Loftus Versfeld in the corresponding match earlier this year.

Although they will be boosted by the return of several Springboks, the performance of fly-half Mornè Steyn will be closely scrutinised.

Dropped for the final two Rugby Championship matches, he will be keen to prove to Bok coach Heyneke Meyer that he is not a spent force in the international arena.

Steyn's battle with Lions pivot Butch James will be one of the most important match-ups in this encounter.

The teams:

MTN Golden Lions: 15 Ruan Combrinck, 14 Deon Helberg, 13 Deon van Rensburg, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Anthony Volmink, 10 Butch James (c), 9 Ross Cronje, 8 Willie Britz, 7 Derick Minnie, 6 Jaco Kriel, 5 Ruan Botha, 4 Michael Rhodes, 3 Pat Cilliers, 2 Callie Visagie, 1 CJ van der Linde. Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Jacobie Adriaanse, 18 Paul Willemse, 19 Warren Whiteley, 20 Whestley Moolman, 21 Elton Jantjies, 22 Lionel Mapoe.

Vodacom Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Francois Venter, 11 Bjorn Basson, 10 Mornè Steyn, 9 Jano Vermaak, 8 Arno Botha, 7 Jacques Potgieter, 6 Dewald Potgieter (c), 5 Flip van der Merwe, 4 Juandrè Kruger, 3 Werner Kruger, 2 Willie Wepener, 1 Mornè Mellett. Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Frik Kirsten, 18 Wilhelm Steenkamp, 19 CJ Stander, 20 Francois Hougaard, 21 Louis Fouchè, 22 Dean Greyling.

Kick-off: 19h10
Referee: Craig Joubert
Assistants: Lourens van der Merwe, Stefan Breytenbach
Television Match Official: Johan Greeff

Last meeting: 8 September in Pretoria (First round): Lions won 32-23

Prediction (SA RUGBY.com): With the Lions not fielding their strongest XV and the Bulls' Boks back, there can be only one winner. Bulls to win by eight points which secures them the final play-off position.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
64
Die bulle gaan die cb wen, geluk Pine en die span. Baie mense op hierdie blog sal moet verskoning vra.
Posted by Pieter#01 on 13 October 2012 21:13
63
Dankie my Bulle.
Posted by Jimmy on 13 October 2012 20:47
62
Ongelukkig nie, KZN. Sal die game volg op die tv. Het sopas gehoor, dis Leeus teen WP in die een semi-final.
Posted by Monster Sharkie on 13 October 2012 19:11
61
dit lyk my dis die blou bulle teen die sharks in semi.monster sharkie gaan jy by kings park wees want ek gaan wees?
Posted by kzn bul on 13 October 2012 18:00
60
Okay, okay, okay. Kan ek minstens vra dat Knight Rider se theme song speel as Sharkies opdraf next week, Jimmy.
Posted by Monster Sharkie on 13 October 2012 16:49
59
@ Post 51: Sharkie, jy verstaan nie lekker nie, ne? Dit sou meer gepas wees om ‘n brandweerman wat ‘n kat uit ‘n Appelkoosboom red met ‘n Honoris Crux te vereer as wat daai song vir die Sharks gespeel word. Sorry, it ain’t gonna happen.
Posted by Jimmy on 13 October 2012 15:28
58
Vandag is Blou Bul dag, vannaand sal mense sien hoekom die bulle so n geliefde span is. Sterkte bulle.
Posted by Pieter#01 on 13 October 2012 14:35
57
Eindtelling, 45-14 vir Bulle, mooi so Jongbulle.
Posted by bendiebul on 13 October 2012 14:22
56
Ons kon gister aand sien dat as al; die spanne op vol sterkte was sou Griekwas nêrens gekom het want kyk toe die Sharks net n paar van hul Bokke terug bring het hulle Griekwas verniel, Maar nou ja ek kla nie daar oor , Die tafel is gedek vir lekker rugby van middag , As die Cheetahs wen en Ons BULLE WAT VERSEKER GAAN WEN behoort die log so te lyk
Sharks speel teen Cheetahs , Leeus speel weer teen Bulle met WP WAT 5 DE EINDIG en Griekwas 6 de , Ek vertrou ek is reg
Posted by Corneluis on 13 October 2012 14:18
55
Bulle 0/19 31-7 Staat 0/19, halftyd
Posted by bendiebul on 13 October 2012 13:48
54
WP ondersteuner skerts vanoggend met my. Hy se hy hoop die Bulle kom laaste en speel teen die kings, want WP choke gewoonlik in die groot games!!!
Posted by bloukaap2 on 13 October 2012 13:37
53
Kan nie meer wag vir afskop nie! As die son sak in die weste
Speel die BLOUBUL op sy beste!
Posted by bloubefoeterd on 13 October 2012 13:27
52
51: hehe, ja ou Monster - jou span lyk goed, maar moet mens nie eers 'n kampioentitel wen voordat jy daardie lied kan laat speel nie ?

Kom Bulle, gaan groot.
Posted by bendiebul on 13 October 2012 13:19
51
Kan jy dalk vir die Sharkie supporters erens oor die naweek, We are the Champions speel, van Queen. Golden Oldie. Maar steeds goed. Daarsy, dis my request. Thanks, Jimmy...
Posted by Monster Sharkie on 13 October 2012 13:07
50
Ek is bang, Jimmy...
Posted by Monster Sharkie on 13 October 2012 13:05
49
Die begin van die einde vir almal wat nie Bloubloed in hulle are het nie. Wees bang, wees baie baie bang.
Posted by Jimmy on 13 October 2012 11:53
48
DAARSY BLOUES...............Ploeg met hulle!!! Wys ook sommer die "slimmes' hier hoe dit gedoen word.
Posted by Ligblou Baron on 13 October 2012 10:46
47
sterkte BULLE JUL SAL AL DI SUPPORTERS HOOR REGOOR SA KAN NIE WAG VIR 19H00 NIE AAN AL DIE BULLS SUPPORTERS JULLE IS DIE BESTE OOK
Posted by kzn bul on 13 October 2012 10:46
46
BULLE met 33!
Man of the Match - Morne Steyn!
Posted by Andre Jnr on 13 October 2012 10:36
45
Go Morne maak die land se mond stil, jy is baas. Arno man of the match. Bulle 24 Welpies 18
Posted by Summies Bul on 13 October 2012 09:41
44
Go Morne maak die land se mond stil, jy is baas. Arno man of the match. Bulle 24 Welpies 18
Posted by Summies Bul on 13 October 2012 09:40
43
Nou is ons lot weer terug inons eie hande. 19h00 is ver.
Posted by bloukaap2 on 13 October 2012 08:06
42
GOOI MIELIES BULLE!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 13 October 2012 01:22
41
Sit jou hand op die ploeg in die son sal jy swoeg want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg, as hy staan staan hy sterker as ’n rots. Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal.. Boer Met Sy Roer
Posted by Jimmy on 13 October 2012 01:20
40
Daar’s nie speedcops in die Melkweg nie daar’s nie stopstrate of roadblocks nie. Net ek en jy en my Dream Masjien en net die man op die maan, kan ons twee sien… Dream Masjien
Posted by Jimmy on 13 October 2012 01:17
39
Sy is mooier as mooi en elke man is haar prooi ha-hm en orals waar sy gaan het die manne tou gestaan ha-hm. Jou nommertjie is op by die wyfie pinnekop ha-hm… Spinnekop
Posted by Jimmy on 13 October 2012 01:13
38
‘n Paar Anton Myburgh songs vir die laatnag.. Afrikaanse musiek se eie Bob Dylan, absolute briljante liedjieskrywer!
Posted by Jimmy on 13 October 2012 01:06
37
Hier kom 'n ding en daai ding het Horings..
Posted by Jimmy on 13 October 2012 01:03
36
Op 'n ligter noot... Net vir die rekord Monster Sharkie… Jou maai, die Sharks se maai, Pat Lambie se maai en almal buiten die Bulle in Durban se maai ook. My Bloed is BLOU, capice?
Posted by Jimmy on 13 October 2012 01:02
35
@ 26: Bluedog, dis onmoontlik vir my om repliek te lewer op jou post sonder om jou te beledig, so verstaan my stilswye soos jy goed dink. In elk geval, jy is geregtig op jou opinie net soos ek is.
Posted by Jimmy on 13 October 2012 00:59
34
Skoert jou gemors! ha ha.
Posted by Jimmy on 12 October 2012 21:16
33
Baie dankie vir jou support daar vir Sharkies, Jimmy. Pat Lambie en die mense van Durban waardeer dit opreg.
Posted by Monster Sharkie on 12 October 2012 21:02
32
so al wt nou moet gebeur dat ons moet wen dan is ons in semi ek skree ni wp ni ek bly n bul laat staan di sharks en die leeus en die hele bladie spul!!!!!
Posted by kzn bul on 12 October 2012 20:25
31
Go sharks.
Posted by bloukaap2 on 12 October 2012 17:25
30
Arno gaan die lions sat hardloop!
Posted by Juba7 on 12 October 2012 16:38
29
Ten spyte van die uitslae en verwagtinge rondom dit, moet ek sê die ding wat ek die meeste na uitsien is om te sien hoe die voorspelers gaan vaar met Arno op 8....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 12 October 2012 16:12
28
Dis nou 16h00 en nou wag ons almal om te sien wat gaan gebeur tussen Sharks en Griekwas afskop is 19h10
Posted by Corneluis on 12 October 2012 16:02
27
@20 een klien verskil met jou, griekwas verloor vanaand maar kry 1 of 2 bonuspunte, WP verloor more sonder bonuspunt. Bulls is dan 3de en kan nog 'n finaal op loftus he met wp wat die kings moet speel
Posted by CC on 12 October 2012 15:38
26
Curriebeker 2012 - Sharks.
Posted by Bluedog on 12 October 2012 15:37
25
Ek wil n groot telling waag Bulle 56 Leeus 20 dit is hoe positief ek is die bulle gaan wen,
Posted by Corneluis on 12 October 2012 15:36
24
Middag al die bloggers. Dit is n moeilike jaar vir ons bulle. Swak bestuur, afrigting ens. Pine Pienaar glo hy kan die CB wen. Nee, mnr as ons dit reg kry al die eer aan HM. Hy het ons bokke die afgelope maand of wat onder hande gehad en danksy sy afrigting daar kan ons bokke n verskil maak en nie die afrigting van Pine Pienaar nie. Pine Pienaar is pateties en ek hoop van harte dat hy sal pad vat na die seisoen. Indien die bulle die onmoontlike vermag en die CB wen hoop ek HM sit saam met hulle op die span foto en nie BB23 of PP nie. Die bulle is nie n klein unie nie en moes baie beter vertoon het in vanjaar se CB. Ons is in n professionele era. Kyk na die sards en stormers se aankope vir volgende jaar en vergelyk daardie spanne met ons. Bulle het weer fouteer. Ons o/21 span doen uitstyekend en daarom moet hulle van volgende jaar af die kern begin vorm van die VC span. Dit kan ons volgende super team word. BB23 moet sorg dat daardie spelers behoue bly vir ons. Sterkte teen die leeus bulle. Griekwas en OVS kan nie op Nuweland en Durban wen nie. Oor en uit. Stand van spanne sal wees: Sards, Lions, WP, Bulls,
Posted by Bluedog on 12 October 2012 15:35
23
Honibal, dis wreed vir my groot Bloubulhart om te hoop die Sharks wen 'n rugbywedstryd. Ter wille van oorlewing, dis al.
Posted by Jimmy on 12 October 2012 15:12
22
Go Bulls! Geen rede hoekom ons nie die Currie Cup kan wen nie!
Posted by FRANNABUL on 12 October 2012 14:51
21
Wat is fout Jimmy?

Houtoog, ek hou van jou "verwagting".

Kom ons hou duimvas.
Posted by Honibal on 12 October 2012 14:36
20
Hier is die ideale scenario vir die naweek:
1) Griekwas wen vanaand die Sharks en eindig op 24 of 25. Sharks bly op 30.
2) Cheetahs wen môre die WP, maar nie een van die twee spanne druk 4 drieë nie. Cheetahs eindig dus op 22 en WP op 20 of 21.
3) Blou Bulle wen die Lions met volpunte (4 drieë). Leeus eindig op 28 of 29 en Bulle op 23.

Finale stand is dus:
1. Sharks
2. Lions
3. Griekwas
4. Blou Bulle

Op 20 Oktober wen die Lions dan die Kwaste in die een semi en die Bulle klop die Sharks in Durban in die ander semi.

Dus: Finaal in die Coceblik, net soos tien jaar gelede! En die Bulle wen natuurlik weer, teen alle verwagtings in.

Die lekker van hierdie scenario is, behalwe vir die Bulle in die finaal, ook nog dat die WP dan teen alle verwagtings in promosie/relegasie teen die OP moet speel, terwyl die twee top unies wat die Leeus in die rug gesteek het met die Superrugby-stemmery albei in die hek duik en die semi's mis!

Mag die wiel só draai in die volgende 28 uur!!
Posted by Houtoog on 12 October 2012 13:55
19
hoeveel van julle gaan na durban toe kom vir die semi
Posted by kzn bul on 12 October 2012 13:51
18
@17 - Verkeerde lied ou maat: " Die BLOU BUL eet nie van die vloer af nie."
Posted by Richie Bloumasjien on 12 October 2012 13:42
17
We are Black we are White we are DYNAMITE!!!!!!! Eish.
Posted by Jimmy on 12 October 2012 13:33
16
Now it even makes sense with the missing word added.

Morning Blue People It will be the Kings regardless of the result of the 1st division final as the nr1 team on the log plays in the relegation matches. This article is just about two to three weeks late as the Bulls have been in this position since losing to the Lions at Loftus. To Morne if I had to select a team for a game like this your name would be first on my list as you have WON many games like these for the teams you have played in before, it will be no different tommorow. Morne Steyn to be man of the match tommorow.
Posted by Blue Blue Moon on 12 October 2012 13:23
15
Morning Blue People It will be the Kings regardless of the result of the 1st division final as the nr1 team on the log plays in the relegation matches. This article is just about two to three weeks late as the Bulls have been in this position since losing to the Lions at Loftus. To Morne if I had to select a team for a game like this your name would be first on my list as you have many games like these for the teams you have played in before, it will be no different tommorow. Morne Steyn to be man of the match tommorow.
Posted by Blue Blue Moon on 12 October 2012 13:22
14
@13 dis presies wat ek gese het het ook sopas die currie beker reels gedownload baie inresant om te lees,my vrou is n shark supporter en vanaand skree ek saam met haar vir di sharks as di bulle teen di sharks in di semi speel op kings park is ek daar sterkte bulle
Posted by kzn bul on 12 October 2012 13:09
13
Griekwas kan vanaand die Bulle stil speel.

Hopelik nie. Maar snaakse dinge kan gebeur.

Sterkte vir die bulle. Julle het alreeds drie naweke terug begin opstaan.

Veral blessings vir Morne.
Posted by bloukaap2 on 12 October 2012 12:50
12
@2 & @10. Die reel is dat die span wat bo eindig in die liga fase speel uit, die semi en finaal is vir die trofee maar word nie in aanmerking geneem vir die prom/rel wedstryd nie.

Sterkte bulle sal daar wees om julle te ondersteun of dit reen of nie
Posted by CC on 12 October 2012 12:48
11
so ja nou net wag vir saterdag 21:00h
Posted by louisk on 12 October 2012 12:41
10
@8 sover ek verstaan speel di span wat eerste eindig na di groep vase van di eerste liga in di promosie regelasie wedstryd en dit is die kings ongeag of hul di finaal wen of verloor
Posted by kzn bul on 12 October 2012 12:41
9
8@ JA dit sal lekker wees as die WP heel onder is en dan verloor teen of kings/ pumas dan vergeet hulle sommer om kersfees te vuur
Posted by Corneluis on 12 October 2012 12:37
8
en dan moet die pumas wen en die wp uit die cc skakel --what a dream
Posted by louisk on 12 October 2012 12:28
7
@3. Die sharks sal hul posisie wil verstewig om home final te verseker. Ek twyfel of hul die gam sal gooi. Maar ja, die Bulle het net hulself te danke dat hul in die posisie is. Die log na die naweek;

sharks
lions
wp
Bulle
griekwas
cheetahs
Posted by DIE BLOU BAAS on 12 October 2012 12:28
6
Sharks gaan die Kwasse klap! Hulle speel vir tuis finaal en dit reen in Durban. Kwasse sien nie eintlik reen nie en hulle het nog nooit in Durban gewen nie.
Posted by Blou Vlam on 12 October 2012 12:28
5
@4 sal daai uitslae nie n nice maandag maak nie
Posted by louisk on 12 October 2012 12:28
4
Ja die Bulle sal moet speel soos wat daar nog nooit was nie , maar eerste moet die Sharks wen en dan moet die Cheetahs wen , en ons moet wen dan drop die Wp
Posted by Corneluis on 12 October 2012 12:21
3
Alles hang af wat in durban gaan gebeur. As die sharks die game vanaand gooi is ons uit.
Posted by Bl@de Runner on 12 October 2012 12:05
2
wie se die kings dalk die pumas
Posted by louisk on 12 October 2012 12:05
1
Dis reg of weg manne, verloor ons kan ek julle waarborg gaan die Kings kom met mening en passie. Ons beter daai een vermy want enige iets is possible met ons span die jaar
Posted by Nitronic on 12 October 2012 11:50
VIDEO
Highlights of the Currie Cup semifinal between The Sharks and Vodacom Blue Bulls from Mr Price Kings Park, Durban.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
1 Des. Sid Kingsley (Oorlede)
3 Des. Tiaan Joubert
3 Des. Tommy Webb
4 Des . Braam Faure
4 Des . Deon Oosthuisen
4 Des. Kresence Swanepoel
4 Des. Murray Bondesio
5 Des . Gavin September
5 Des . Wynie Strydom
6 Des . Gerhard Klerck
6 Des . Eugene Meyer
6 Des. Francois Rossouw
9 Des . Bees Roux
9 Des. Elandré vd Bergh
10 Des. Jaco Pretorius
11 Des. Alan Faber
11 Des. Wikus Lock
12 Des. Bill(Os) Odendaal
14 Des . Barend Brits
14 Des . Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des. Chris Maree
14 Des. Graham Noonan
15 Des . Dolf Bekker
15 Des . Dirk Coetsee
15 Des . Fief Ferreira
15 Des . Theuns Koekemoer
15 Des. André van Staden
16 Des . Bernard Pienaar
17 Des. Jaco Engels
17 Des. Dewald Kamffer
17 Des. Xander Redelinghuys
18 Des. AJ le Roux
18 Des. Leon Piek
21 Des . Morné Human
21 Des . Dries van Schalkwyk
21 Des. Piston van Wyk
22 Des. Kobus Archer
22 Des . Leon Barnard
22 Des . Jacques Bisshoff
22 Des . Kenneth Ford
22 Des . Pierre Spies (Snr) Oorlede
23 Des. Org Cronjé
23 Des . At Oosthuizen
24 Des. Rudi Durandt
26 Des. Jamie Prinsloo
26 Des. Andrew Williamson
26 Des. Lourens van Heerden
28 Des. Warren Brosnihan
29 Des . FP Naude
29 Des . Henry Tromp
30 Des. Lourens Campher
30 Des. Pieter Scholtz
30 Des . Braam Willemse
31 Des . Mark Fourie
31 Des . Eddie Fredericks
31 Des . LM Smit
31 Des. Donnie Verster
JOIN US ON FACEBOOK