Onder-19's sluit liga met goeie sege af
13 October 2012

Die Vodacom Onder-19 span het sy laaste ligawedstryd van die Absa Onder-19 Provinsiale Kampioenskap goed afgesluit deur die Toyota Vrystaat met 45-14 te klop.

Carlo Engelbrecht, Christiaan de Bruin, Dean Moolman, Jacques Rossouw, Lwandile Sompontsha, Roelof Smit en Vian Riekert het almal agter die pale gaan kuier. Rossouw was ook suksesvol met vyf doelskoppe.

Die Blou Bulle was 22-7 voor met rustyd.

Die span het tweede op die punteleer klaargemaak met 47 punte. Hulle speel nou volgende naweek in die halfeindstryd teen KwaZulu-Natal, wat derde klaargemaak het (38 punte). WP (50 punte) is bo-aan die punteleer en speel teen die Goue Leeus (34 punte).

Die wenners van die twee wedstryde speel dan in die finaal op die veld waar die Absa Curriebeker-finaal plaasvind.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
2
Shot, BULLETJIES!! Nou vir groter dinge.
Posted by Ligblou Baron on 14 October 2012 09:13
1
geluk aan die onder-19 blou bul span
Posted by kzn bul on 13 October 2012 17:57
VIDEO
Highlights of the Currie Cup semifinal between The Sharks and Vodacom Blue Bulls from Mr Price Kings Park, Durban.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
1 Des. Sid Kingsley (Oorlede)
3 Des. Tiaan Joubert
3 Des. Tommy Webb
4 Des . Braam Faure
4 Des . Deon Oosthuisen
4 Des. Kresence Swanepoel
4 Des. Murray Bondesio
5 Des . Gavin September
5 Des . Wynie Strydom
6 Des . Gerhard Klerck
6 Des . Eugene Meyer
6 Des. Francois Rossouw
9 Des . Bees Roux
9 Des. Elandré vd Bergh
10 Des. Jaco Pretorius
11 Des. Alan Faber
11 Des. Wikus Lock
12 Des. Bill(Os) Odendaal
14 Des . Barend Brits
14 Des . Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des. Chris Maree
14 Des. Graham Noonan
15 Des . Dolf Bekker
15 Des . Dirk Coetsee
15 Des . Fief Ferreira
15 Des . Theuns Koekemoer
15 Des. André van Staden
16 Des . Bernard Pienaar
17 Des. Jaco Engels
17 Des. Dewald Kamffer
17 Des. Xander Redelinghuys
18 Des. AJ le Roux
18 Des. Leon Piek
21 Des . Morné Human
21 Des . Dries van Schalkwyk
21 Des. Piston van Wyk
22 Des. Kobus Archer
22 Des . Leon Barnard
22 Des . Jacques Bisshoff
22 Des . Kenneth Ford
22 Des . Pierre Spies (Snr) Oorlede
23 Des. Org Cronjé
23 Des . At Oosthuizen
24 Des. Rudi Durandt
26 Des. Jamie Prinsloo
26 Des. Andrew Williamson
26 Des. Lourens van Heerden
28 Des. Warren Brosnihan
29 Des . FP Naude
29 Des . Henry Tromp
30 Des. Lourens Campher
30 Des. Pieter Scholtz
30 Des . Braam Willemse
31 Des . Mark Fourie
31 Des . Eddie Fredericks
31 Des . LM Smit
31 Des. Donnie Verster
JOIN US ON FACEBOOK