Van der Merwe in 50th for Force clash
27 February 2013

Vodacom Bulls lock Flip van der Merwe will play in his 50th Vodacom Super Rugby match when his team takes on the Western Force at Loftus Versfeld on Saturday.

Van der Merwe has played six of those for the Toyota Cheetahs whilst still a student in Bloemfontein and the commerce graduate has since reeled off 43 matches for the Bulls.

The lock will again combine with Juandrè Kruger in the engine room, but is behind them in the scrum where the most significant changes are to the team that beat the DHL Stormers last weekend.

Both Dewald Potgieter and Deon Stegmann picked up injuries in that win and will be replaced by Springboks Jacques Potgieter and Arno Botha respectively.

Jean Cook comes into the reserves and will make his Super Rugby debut if he takes to the field.

In another change at the back, Lionel Mapoe moves from wing to outside centre in place of injured JJ Engelbrecht, with Sampie Mastriet to make his debut on the right wing.

Jan Serfontein has also been named on the bench and replace Francois Venter in the number 22 shirt.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke was pleased to have Springbok experience to fall back on, but warned that it guarantees nothing against an opponent that has beaten the Bulls at Loftus before.

“Last week was last week. We are grateful for the win, but this week we face a new opponent that will post new challenges. The Western Force has been a difficult opponent in the past and will again ask questions to our all round game and our defence. We have prepared well though and will be looking forward to the challenge.”

Vodacom Bulls captain Pierre Spies admitted that a good performance would be paramount for his side before they embark on their overseas leg of the competition.

“We cannot look past this match as it will determine the mind-set we will take onto tour. So this is a very important match for us,” Spies said.

The team to play the Western Force (with Super caps) is: Zane Kirchner (72), Sampie Mastriet (0), Lionel Mapoe (29), Wynand Olivier (104), Bjorn Basson (43), Mornè Steyn (107), Francois Hougaard (46), Pierre Spies (90, c), Arno Botha (11), Jacques Potgieter (13), Juandrè Kruger (18), Flip van der Merwe (49), Werner Kruger (76), Chiliboy Ralepelle (53), Mornè Mellett (1). Replacements: Willie Wepener (54), Frik Kirsten (16), Grant Hattingh (10), Jean Cook (0), Jano Vermaak (89), Louis Fouchè (10), Jan Serfontein (0).

Milestones:

•Flip van der Merwe will play in his 50th Vodacom Super Rugby match. He represented the Toyota Cheetahs in six of those and the Vodacom Bulls in 43. He has scored three tries, two in the Bulls jersey.
•Mornè Steyn continue to extend his points record in the competition. He has now scored 1221 points (11t, 211c, 224p, 24dg), all of which is South African records.
•Wynand Olivier will play in his 104 match for the Vodacom Bulls, making him the most experienced South African midfielder in Super Rugby. He has also scored 29 tries, the most in the squad.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
27
Chilliboy het nie terug geval of 'n poging aangewend om terug te val nie. Hy het daar bly staan in die 10m radius wat hom dus onkant geplaas het. Geen drie dus. Ons was lucky met daai call, maar ek dink nie dit het regtig saak gemaak nie. Dis maar 'n technicality wat ons net verder laat wen het as wat ons sou.

Ek is maar skrikkerig vir ons toer. Tawwe fixtures.
Posted by Bennie Strydom on 28 February 2013 11:38
26
Stormers het weggekom met geniepsige spel. Fourie het ook een van ons spelers oop en bloot geslaan 4 minute voor die einde. Steenkamp het ook paar keer ingeduik en oor die losgemaal geduik en moes gestraf gewees het. Stormers was uit om bulle te probeer boelie! Maar het erg tweede gekom. Nou kan hulle ophou praat oor die currie beker.
Posted by Blou Bul Kaapstad on 27 February 2013 22:58
25
@Houtoog jy slaan die spyker op die kop, baie goed gesê. Ek dink dit sal altyd vir WP en die Stormers n teer sakie bly om teen ons te verloor en dan moet daar iets gesoek word om die verloor minder seer te maak. Jean de Villiers het weggekom met taamlike geniepsige spel, hy kan sy sterre dank. Sterkte Bulle vir Saterdag, ek glo julle sal julle stempel deeglik wil afdruk voor ons gaan toer.
Posted by BillyO on 27 February 2013 21:52
24
100% Houtoog - Ek wil by noem dat as jy die PVR op superslow motion speel dan wil dit bleik dat Hougaard vir Ralepelle amper aankant hardloop maar dan verhoed word deur twee spelers wat hom in Amerikaanse Voetbal styl blok. Dieselfde Joel Stransky en sy Oupa het DUIDELIK vroeer in die wedstryd gesien hoe Kirschner aan die bal raak toe JDV dit deur skop maar kon kamstig nie sien hoe Groom die bal aanslaan en toe twee dimensineelheid van die TV beskuldig vir die Malherbe insident. Hoe moeilik is dit vir Supersport om vir Stransky net wedstryde in Durban en Kaapstad te gee?
Twee stellings wat ek hoop lok kommentaar uit:
1. Kaplan en Joubert behoort nooit wedstryde te blaas waar die Sharks betrokke is nie, hulle is Natallers in murg en been. In die geval wil ons graag he Tappe Henning moet hertoetree en al die BULLE se wedstryde blaas.
2. Die domste ding wat Superrugby kon doen was om nie die 23 man squad reel toe te pas nie. As ons darem maar week na week Kruger, Greyling, Mellet, Kirsten en Dawie Steyn net 40 min laat speel het sou die ander geknor het.
Posted by Les Bleus Cocardier on 27 February 2013 15:11
23
Net 'n ander vraag. As ek na die Media pack van die Super Rugby kyk is daar 35 spelers gelys vir die Bulle, en Jean Cook is nie deel van daardie lys nie. Hoe presies werk die reels rondom die gebruik van spelers? Ek weet daar is spesifieke reels rondom spelers in terme van uitspeelwedstryde, maar kan mens enige spelers speel as hulle deel van die breer groep is?
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 27 February 2013 15:04
22
@20 fantasties geskryf
Posted by maxwax on 27 February 2013 15:02
21
Ek weet die pienk is nie aanvaarbaar vir 'n klomp mense nie, en ek self dink daar is net te veel pienk in die drag, maar ek kan nie saamstem met die wat reken dat dit die rede was waarom ons sekere wedstryde verloor het nie. Die wedstrydplan en verdedigings-gapings en uit vorm spelers was die rede en ek reken al daardie probleme is adresseer hierdie seisoen. Ons sal wel sien teen die Force hoe lyk die verdediging regtig - veral teen hulle driving maul...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 27 February 2013 14:43
20
Die gekerm van die Kaapse media (ondersteun deur Brenden Nel van SuperSport, seker die mees inkonsekwente 'rugbyskrywer' in Suid-Afrika) oor Cilliboy se drie is nogal koddig.

Joel Stransky se reaksie op die video wat saam met Nel se storie op Supersport gebruik word is nogal veelseggend. Dié groot losskakel-held haat die Bulle met 'n verblindende passie, só erg dat dit eintlik vir sy werkgewer by SuperSport 'n verleentheid behoort te wees. En ou Joel het alles in sy vermoë probeer om van die eerste oomblik af die kykers te oortuig dat dit nié 'n drie was nie. Met die eerste kykweer, besluit ou Joel sommer namens almal dat die bal geen Stormer geraak het nie. Met die tweede kykweer is hy en oupa Hugh albei opgewonde dat die bal "right trough" die Stormers spelers getrek het en Joel kondig aan dat ons gelukkig net 'n strafskop vir die Bulle kan verwag en geen drie nie. Die derde kykweer uit die hoek van agter die Stormers spelers lewer egter die beste bewys van Stransky se boda fides. Met die bal wat nog deur die lug trek op pad na Malherbe se voet, sê hy "don't think that touched anyone". Dan sien elke Jan Rap en sy maat die volgende sekonde hoe die bal duidelik van Malherbe se stewel af bons. Stilte. En na die lang stillte kom Joeltjie se half benoude opmerking: "Maybe it touched the boot of Frans Malherbe..." En dan kom die heel groot kenner, befaamde en deurwinterde Springbok haker, Owen Nkumane, met sy weldeurdagte opmerking: "aaa.. is that really touched?", waarskynlik bedoelende dat die bal op sy voet gehop het en hy nie eintlk bedoel het om dit te raak nie...

Nou vra ek graag ook 'n paar vrae aan al die Kapenaars én aan Lyndon Bray:

1) Is dit nie waar dat die 10m radius reël verval die oomblik wat die bal in die doelgebied beland nie?

2) Kyk bietjie weer na die video, nie net uit die oogpunt van die Stormers nie. Kyk veral na die laaste hoek, waar dit duidelik is dat Malherbe se voet die bal tref. Wat doen Kolisi en Malherbe daar? Is hulle nie besig om vir Hougaard sonder die bal vas te vat en hom dus te verhinder om sy eie skop op te volg nie? En as my waarneming hieroor korrek is, watter oortreding het dan eerste plaasgevind? Was dit die verhindering van Hougaard om by die bal uit te kom en self die drie te druk deur hom sonder die bal vas te vat of was dit Cilliboy se opvolg en druk van die bal van binne die sogenaamde 10m radius? Dus, as Cillyboy buite orde was, wat van 'n strafdrie aan die Bulle oor Hougaard verhinder is om self te druk, want hy het die skoppie tog duidelik vir homself geloots?

Wat my egter van hierdie tipiese gekerm van Stormers-ondersteuenrs en Bul-haters in die media verstom, is dat niemand 'n woord sê oor Jean de Villiers se "drie" nie. Liewe hemel mense! Hoe kon daardie drie ooit toegeken word? Ek het vanoggend met 'n gekwalifiseerde skeidsregter daaroor gesels en hy het net gelag. Sy antwoord aan my was: "Hoe lank mag 'n man dan nou aan die bal vasklou as hy op die grond lê". Gaan kyk gerus weer daarna op die hoogtepunte-pakket op SuperSport se webblad.

Habana is aanvanklik deur Zane Kirchner laaggevat en hy het kort van die doellyn geval. Toe, in plaas van om te probeer opspring (as hy sou redeneer dat hy nie doodgevat is nie), begin hy leterlk leopardcrawl met die bal in die hand. Toe hy besef hy gaan dit steeds nie maak nie, nadat Swys Venter hom van die kant af beetgekry het, begin hy (steeds met die bal in sy hande) om op die grond om te draai. Intussen kom Wynand Olivier en De Allende by en Olivier probeer die bal afneem, maar Habana klou vir al wat hy werd is. Ook Mapoe kom by en probeer die bal uithaal, maar steeds klou mnr. Habana. Intussen het Kirchner, wat saam met Habana op die grond beland het, nadat hy hom laaggevat het, van buite die veld af (waar hy weens sy momentum geëindig het) en sowat vyf meter van die toneel waar Habana aan die bal lê en klou, opgestaan en omgedraf om weer agter die doellyn te kom stelling inneem. Regdeur hierdie tyd lê Habana op die grond en vasklou aan die bal. Toe kom De Villiers by, neem die bal uit Habana se hande en plaas dit oor die lyn vir die drie!!

Het meneer Bray regtig niks te sê oor hierdie "drie" nie? Of is hy nie deur die Kaapse media en die groot rugbybrein Brendon Nel daaroor uitgevra nie?
Posted by Houtoog on 27 February 2013 14:43
19
@9 ek stem saam met jou en dit is wat die anti Bulle vir gerieflikheidshalwe vergeet.Wanneer kry Callie Visagie n kans?????
Posted by Anti Province on 27 February 2013 14:34
18
#16 Good on you, I think very few people actaully relised what was behind the drive it is always easier to try and make fun of it especially that it was the bulls doing it. But from a plain rugby view point I rather see them in Blue.
Posted by Bulle vir ewig on 27 February 2013 14:17
17
16 Sorry, left out part of first sentence, should have raed "Had to put an extremely staunch supporter in his place yesterday"
APOLOGY
Posted by Thurlow on 27 February 2013 14:00
16
11 & 13 Had to put an extremely staunch W P supporter yesterday. He went vocally ballistic about, "die Pienk Koeie". I had to explain what "Die Pienk Koeie" had accomplished via the Pink strip.
He sheepishly admitted he was totally unaware that BB supporters had, because of our support and concentration on our "Pink" attire, handed over in excess of R500,000.00 to charity last year., ironically his wife was hospitalized in one of the organisations that benefitted from the donation. He went home "stert tussen sy bene"
Posted by Thurlow on 27 February 2013 13:57
15
lourens se besluit was 100% korrek volgens Bray - as jy kant toe beweeg met n maul, is so goed soos geen beweging en "use it" is 2 keer geroep en die derde keer weer kant toe, dus se hy was dit baie goeie beslissing gewees.
Posted by JanMBlou on 27 February 2013 13:56
14
verkeerde besluit of te nie --kyk na die score board --die beste span het gewen
Posted by louisk on 27 February 2013 13:44
13
Ja nee dink nie die pienk het gewerk of sal ooit werk nie. Bly maar eerder by die blou.....
Posted by Bulle vir ewig on 27 February 2013 13:43
12
Stem saam Shannow. Het hulle enige iets gese gehad oor die moontlike knock on van Groom met Jean se drie?
Ek was redelik oortuig dat van die regte hoek was daar bewys dat hy wel die bal ge-knock het.......maar anyway.

Weet enige iemand of daar verwysing was na Lourens Van Der Merwe se besluit oor die Force se drie wat nie toegestaan was nie?
Posted by Bulle vir ewig on 27 February 2013 13:41
11
#9 Heeltemal korrek.Sien op die vorige blad iemand noem dat ons weer in pienk gaan speel.Hoop darem wragtig nie so nie.
Posted by SUIDKAAPBUL on 27 February 2013 13:31
10
I feel sorry for the Force - GO BULLS !!!!
Posted by BullsRbest on 27 February 2013 13:12
9
Nee, Lyndon Bray is verkeerd. As die drie nie togeken was nie dan sou hulle teruggegaan het vir die strafskop voordeel wat reeds aan die Bulle toegeken is. Dus 3 punte reg voor die pale.

So die uitslag sou onverandered gewees het.
Posted by Shannow on 27 February 2013 13:06
8
Baie bly Jan kry sy kans. Ek hoop net dit is meer as 5 min.

Ek is nogal verbaas oor Sampie se insluiting. In ag genome die Bulls se konserwatiewe benadering met die "ou" manne sou jy gedink het dat Mapoe op vleuel sou bly met FV en WO op senter.

Sampie is 'n baie goeie speler wat deur die ranks kom, ek wonder net of hy nie dalk te "lig" is vir superrugby nie. Ek reken ons sal moet wag en kyk.
Posted by Old Blue Eyes on 27 February 2013 13:04
7
Baie bly vir Jan! Hy is beslis en sonder twyfel die beste jong senter by die Bulle en in SA! Hoop net Ons kan die bal bietjie laat loop nie naweek en nie weer skop en jaag rugby speel nie!

Geluk met jou 50ste Flip, hoop jy gaan weer begin speel soos toe jy destyds in die begin gespeel het!!
Posted by Bullebakkies on 27 February 2013 12:52
6
Sou graag wou Francois Venter langs Wynand gesien het met Mapoe steeds op vleuel en Jan Serfontein op die bank!
Posted by JL8 on 27 February 2013 12:48
5
heng nice span -jonges wat ons op gewag het kan hulle super dubuut maak---dit lyk goed --ander week weer adendorf en polard
Posted by louisk on 27 February 2013 12:42
4
@3 - Ons het ietwat van 'n leemte op 6 ja, maar ek dink om vir Shaun Adendorff van Tuks 1 ook sy debut te laat maak gaan bietjie te riskant wees.. en as mens daaraan dink, dit gaan ook half "voor-op-die-wa" lyk as ons sommer 4 spelers kies wat hulle debuut gaan maak teen die Force. Ek glo Arno sal die ding kan doen op 6
Posted by Willebul on 27 February 2013 12:26
3
The only drawback it seems, was one decision to award the Bulls a try in their win over the Stormers, which Sanzar referees boss Lyndon Bray admitted was a mistake.

Bray has confirmed that the decision was indeed incorrect and that a penalty should have been awarded to the Stormers, instead of a try to the Bulls.
dit sou egter nie die uitslag verander het nie - maar goed dat mens die korrekte toepassing van die reels moet verstaan.
baie bemoedig oor Mastriet wat n kans kry - sou eerder Venter laat begin het met Wynand op 13 - en puik met Serfontein op die bench - ook n goeie game teen die regte teenstand om jou debuut te maak. leemte op 6!!
Posted by JanMBlou on 27 February 2013 12:16
2
Ons moenie die Force onderskat nie. Hulle sal gewond wees, laas naweek was 'n wake-up call. Maar ons behoort hulle darem te klop. Gaan dit nodig hê, kom weer 'ns waar toer. Ek dink ons sal al 4 op toer verloor, die fixtures is net te tough. Waar is Ndugane?
Posted by Bennie Strydom on 27 February 2013 12:03
1
Ek sien hulle hou vol met Louis Fouche op die bench... Ai
Geluk vir beide Jean Cook, Sampie en Jan Serfontein met hulle seleksies - Alle sterkte!
Posted by Willebul on 27 February 2013 12:00
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK