Vodacom Super Rugby Semi-Finals confirmed for Saturday 27 July
22 July 2013

Following victories to the Crusaders and the Brumbies in their Super Rugby Qualifiers, next weekend’s Semi-Finals have been confirmed.

By finishing first and second respectively following the regular season, the Chiefs and the Bulls have earned the right to host the Super Rugby Semi-Finals.

The schedule is as follows:

Super Rugby Semi-Final (Match C)

Saturday 27 July, 2013
Bulls v Brumbies
Loftus Versfeld, Pretoria, South Africa
Referee: Craig Joubert (RSA)
Kick-off (1705 local, 0305 NZ, 0105 NSW/ACT, 1505 GMT)
*Date will be Sunday 28 July in Australian Central Eastern/Central and NZ time zones.

Super Rugby Semi-Final (Match D)

Saturday 27 July, 2013
Chiefs v Crusaders
Waikato Stadium, Hamilton, New Zealand
Kick-off (1935 local, 1735 NSW/ACT, 0935 SAT, 0735 GMT)

Referee: Steve Walsh (Aus)
Referee appointments for the Semi-Finals will be advised early in the week.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
51
Goeie middag almal

ek sal saterdag daar wees, soos gewoonlik, ha ha

net n ding of 2 wat my bekoomer:

1. Afbreukpunte - as ons daar stadig skoonmaak soos ons teen die stormers gemaak het gaan ons n baie lang dag he met G Smith en n . white, daai ouens gaan n field day he met ons, Chillie en Deon sal moet wakker wees
2. Skrums, en ek seker dus ons almal se worry - Hoekom werner en Dean nie flippen reg bind nie, is beyond me... even al bind die ander stud verkeerd oor hulle arms, ons is al baie daar gestraf die jaar, en nog nie 1 keer het ek gesien dat die stutte of Dewald dit onder die skeidsregter se aandag bring nie, loop net altyd agteruit met n snaakse look op hulle gesigte,
3. as ons bal onnodig weg skop gaan Mogg ons ore aansit, hy het net so n goeie skop voet van agter af, so ons sal moet mooi ding oor wanneer en waar ons skop.
4. Sover as span keuse gaan, ek reken Jurgen moet eerder begin, zane lyk nie goed op die oomblik nie, en toe Zane weg was het ons agterlyn lewe gehad

my span sal wees

15. visser
14. Ndugane, net omdat hy al uit in uitspeel wedstryde was, maar sal moet begin dink aan vleuls in kry, die man raak oud
13. JJ - wat n goeie seisoen het die ou nie, saam met venter het hy nie so great gelyk nie, met hy en serfontein gaan baie saam jol
12 . natuurlik - Jan Serfontein, wat n yster, my worry is net dat hy nou al 2 keer die seisoen n besering gekry het,
11. Basson, hoop die ou kry meer die bal in spasie en nie elke met up en unders nie
10 . louise Fouche . ... ha ha, just kidding, Steyn
9. vermaak, omdat ek reken die agterlyn vloei n bietjie beter met hom daar, hy moet net nie so ver met die bal hol voordat hy pass nie.
8. Potgieter
7 .Potgieter
6 . stegman
5. Du Plessis - baie jonk ens, maar ek het hom in die crawen week vir die pumas gesien speel n paar jaar terug, die ou kom altyd oor die voordeel lyn en is n groot opsie in die lyn stane
4. flip
3 . Werner
2. Chillie
1. Dean

wat dink julle?
Posted by Sick n Tired BULL!!! on 22 July 2013 13:08
50
Dit gaan 'n baie lang week wees hierdie.
Posted by Jimmy on 22 July 2013 13:01
49
@46. Dalk so, maar ons het beserings aan Hougaard, Spies, Serfontein, Arno en ander aan die einde gehad. Wel so dat Spies en Arno in toetse beseer is. Ons gaan Spies en Arno mis in die semi en veral die finaal! Daai Saders is kookwater!
Posted by NETBLOU on 22 July 2013 12:25
48
Oor PvZ se vertoning van Sa. Naas en kie het vir DNaka uitmekaar getrek omdat hy hom nie vroeër afgehaal het nie. En ek stem saam met Naas, veral in 'n reg of weg wedstryd. Die afrigers het lyk my die een of ander "lojale" benadering.

Ek dink steeds V Zyl is iemand wat in belê kan word. Spelers het hul af dae en dit was ongelukkig syne Sa. As Naka hom gouer afgehaal het sou dit vir die span en V Zyl beter gewees het. Maar nou ja, water onder die brug.
Posted by NETBLOU on 22 July 2013 12:21
47
Die artikel hierbo is lyk my gister, Sondag geplaas. Die skeidsregters word aangekondig, maar die artikel sê hulle sal vroeg in week aangekondig word. Verwys seker na asst skeidsregters?

Toe R Smit daai laaste skop skop dag ek dis oor en wag ek toe vir nog 20 minute se rugby - wys net hoe bedrieglik kan dit op TV wees.

Ek stem, beter opsie om teen Brommers te speel.
Posted by NETBLOU on 22 July 2013 12:13
46
@45: Hierdie jaar het duidelik gewys dat die spanne wat rotasie toepas is baie beter daaraan toe in terme van beserings. Ek dink dit is uiters belangrik om ten minste vir die sleutel posisies twee baie goeie spelers vir elke posisie te hê. Skrumskakel is juis een van daardie posisies. So ek reken Piet van Zyl sal genoeg speelkans kry en nie tweede viool speel as hy Bulle toe kom nie. Daar is juis 'n goeie argument dat Francois Hougaard hierdie jaar dalk eerder tweede keuse as eerste was met Jano wat so op vorm was. So ek reken daarom sal Piet van Zyl dit oorweeg om hierna toe te kom, want hy weet hy sal speeltyd kry en dan nog die bonus om so tussenin deur die skrumskakel generaal homself Fourie du Preez touwys gemaak te word in Fourie se afseisoen.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 12:02
45
More manne... 'n Vraag, dink julle dit sal aanwins wees vir die bulle om vir piet nader te trek na gister se vertoning? Hy sal inelkgeval net die bank warm hou met hougie wat nie vleuel wil speel nie. Persoonlik dink ek hy is 'n beter vleuel as scrummy.(2010) Mar wat weet ek. Is baie opgewonde vir saterdag se game, het dinsdag al my kaartjies gekoop. Op die BLOU!!!
Posted by JRJ217 on 22 July 2013 11:50
44
@43: OF derde opsie, en heel waarskynlik die mees waarskynlikste van die drie is dat Sharks hom 'n begin-posisie gewaarborg het, waar die Bulle nie het nie.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 11:26
43
@41: Al wat ek kan dink is dat die man baie meer geld aangebeid is deur John Smit en Kie, en daarom het hy gebly.

OF die Stormers het hom meer as die Bulle aangebied, maar sonder Victor het hy toe eerder gebly by die Sharks.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 11:23
42
Bekommerd oor die Bul se vaste 5. Mellet het n geel kaart ontvang in die laaste kragmeting teen die Brumbies in April vanjaar in Canberra.

Soos volg my vaste 5:
1. Greylling
2. Chilliboy
3. Kruger
4. Flip
5. Willemse

Ek weet Willemse is nie baie Wedstryd fiks, maar het teenwoordigheid op die veld. OF tradioneel sal Steenkamp ook goed wees, maar sy teenwoordigheid is debateerbaar. Agv die voory se CV's en samespel vanaf 2010, sal ek geen verandering maak in die begin tal.

Sal die bank dieselfde hou.

Die vaste 5 se primere takke:
1. Alle vaste fasete moet uitgevoer word met 'n 90% plus sukses.
2. Afbreuk punte, moet toewyding toon en counter rucking word nie gespel met 'n "F", so dit is nie onderhandelbaar en is noodsaaklik om die oponent se balbesit te vertraag of eerste prys af te neem.
3. Die vaste 5 bepaal die sukses van n rol maal en voor en toe bal. Liggaam posisie !!!!
4. Die vaste 5 moet mekaar vertrou
Posted by Dolfie Groenewaldt on 22 July 2013 11:11
41
PSDT wil 'n nr 5 slot word maar toe teken hy die Sharks. Hy het die kans van sy lewe gehad om deur Matfield gecoach te word!
Posted by FRANNABUL on 22 July 2013 10:49
40
Hoop net Craig Joubert kyk vir 'n slag na binding on the arm. Hy het dit op Nuweland heeltemal mis gekyk!
Posted by FRANNABUL on 22 July 2013 10:47
39
Nou vir nuus oor Piet van Zyl se toekoms.... hopelik beter as die nuus oor Peter-Steph du Toit.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 10:36
38
Ek sien nou in artikel http://www.sport24.co.za/Rugby/Super15/Joubert-to-ref-Bulls-Brumbies-20130722 dat Craig joubert die fluitjie-kommandant gaan wees Saterdag.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 10:28
37
R120 behind the posts seems a bit steep for the match on Saturday - how can we afford to support our team if that is where the tickets start - taking a family of four makes it R480 plus petrol, parking and food and drinks we are looking at just under R1000 for the day ??
Posted by BullsRbest on 22 July 2013 09:59
36
@35: Forget Hougie on the wing. He is now a scrumhalf, and don't want to play wing. Same as JJ - centre he is, forget wing.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 09:53
35
I disagree with your Vermaak vs Hougie I would put Vermaak in as scrummie and Hougie as wing in place of Akona with Akona on the bench - the rest I agree with. That would be a brilliant team - we do have to concentrate on our line outs and scrums but the Cheetahs stole about 5 of their line outs with ease yesterday - I am sure we can do the same.
Posted by BullsRbest on 22 July 2013 09:47
34
As a South African, we all hoped that the Cheetahs would win but from a Bulls perspective, we needed the Brumbies to win. I reckon Frans and co will ensure that we are absolutely on point and ready for Saturday. He apparently had one on ones with all the players and i hope that in those he was blatantly honest and told them all where they are failing. Our forwards need to give the performance of their lives in this game. Chilli, Dewald and Jacques owe it to the faithful since this might be their last game. Dean and Werner either need to shape or be subed. Our scrums have been atrocious this season and i hope that Marcel comes through well through the currie cup to rectify this for next year. DEPENDING ON HOW TRAINING GOES i think Dean, Chilli and werner will start.
Hattingh has been horrible at line outs so Willemse and Flip should both start with Flip playing at 5. Deon, Jacques and Dewald...no options there...Vermaak vs Houggie...i reckon Houggie. Vermaak will make a good impact off the bench. Morne and Jan at 10 and 12 with JJ at 13.
Basson on the one wing...and on the other side i dont know. Akona has been very inconsistent. he has all the experience in the world but the after performing well in the Kings game he has been very ordinary ever since. Maybe have Visser on the other wing with Zane at the back (defensive purposes) OR put Akona there with Zane on bench and Visser at the back.
Bench, did Callie Visagie not return to the Lions? if not then a bench place for him, both props in Mellet and frik in. hattingh and du plessis on bench and Vermaak with Zane/Venter covering the backs.

The Saders (should they win) will be tired after all the travel and playing all these big sides week after week. we will know before kick off where the final will be. SIKED!!!
Posted by Tee89 on 22 July 2013 09:38
33
@27 Stem saam met Jano en Hougie.
Posted by Dolfie Groenewaldt on 22 July 2013 09:31
32
Brumbies se lynstane was eintlik swak Saterdag.

Ons moet hulle flou skrum, ek dink dis waar die Cheetas bietjie les opgese het.

George Smith en Nic White na my mening die Brumbies se sleutel spelers.

Joke White mmm....Sy afrigting styl en spel patroon is gewoontlk skop en chase dieselfde as Bulle.

Ek wil nou nie groot praat soos die vrot "Wit Buffel", maar die Bulle behoort die Brumbies te bere met ongeveer 15 plus.

Brumbies was gelukkig in Canberra teen Bulle in April vanjaar toe Dewald gestraf was vir "Holding on" in die laaste minuut. Dit was redelik duidelik dat daar geen daglig was deur die speler wat die duikslag uitgevoer het!!!

Ek hoop net nie die wedstryd gaan beslis word met 'n swak ref beslissing.
Posted by Dolfie Groenewaldt on 22 July 2013 09:29
31
Ons behoort die Brumbies te wen,MAAR

-Jake White speel wen rugby(Toets rugby).Gee nie om oor 15 man rugby nie.

-Brumbies skrum gister gewys hulle kan hulle man staan en ook hoe om weg te kom met moord in die skrum.Alexander bind altyd onwettig.

-Goeie lynstane

-George Smit.Bly n faktor.Stegman sal hom moet match.

-Kaptein Moven lei met sy spel.En sy spelers voed daarvan af.

-Het n slim skakelpaar.En in Mogg,White en Leafano het hulle manne wat die bal myle kan skop.

-En dan.MOET ASB NIE DOELLOOS SKOP NIE.Hulle is GEVAARLIK uit gebroke spel.

En as die Crusaders Saterdag oggend wen het die Brumbies ook n goue wortel.Dat as hulle wen het hulle ook n tuis einstryd.

GO BULLS!!!!!!

Posted by Lekkerblou on 22 July 2013 09:13
30
@27 jy maak geldige punt oor Hougie en Jano
Posted by Nitronic on 22 July 2013 09:12
29
If we play with half the passion and hunger that the Cheetahs played with yesterday we can kick Snake White and his little boys right out of the competition - GO BULLS !!!!!
Posted by BullsRbest on 22 July 2013 09:07
28
Die ander ding: is Visagie nou terug by die Lions of steeds by ons? Vroeere artikels het genoem dat hy wel beskikbaar vir dsie Bulle sal wees as hulle deurgaan na die uitspeelrondtes, maar die laaste week of twee se Lions artikels het genoem dat hulle hom in hierdie week terug kry.

En dan die verdere vraag: As hy bly, kan hy sy ingooie regkry, of is dit eintlik die roeper wat nodig het om sy dinge reg te kry? Of moet ons eerder vir Willie gebruik?
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 08:50
27
@24 en @25: Ek reken ons behoort seker die eerste kop-smokkel kommentaar van Jake White te sien voor die einde van die dag ja...

Victor moet maar goed konsentreer op die lynstane. Ek sou selfs dalk oorweeg om vir Wilhelm Steenkamp voor Grant Hattingh in die beginspan te sit as dit meer bestendigheid in die lynstane sal beteken. Maar as Grant die man gaan wees wat volgende jaar die dinge moet roep, dan moet Victor maar deurdruk en die mannetjie regkry.

@20: Ek hou van die span, maar sal dalk oorweeg om weer 'n 5+2 bank te kies vir die Brumbies. Die vraag is net wie van Venter of Kirchner los mens dan uit? Die vraag is seker waar wil ons die impak hê in die tweede helfde - voorlangs op agterlangs? Die ander ding is ons moet nie vir Jano onderskat as impakspeler nie. Laat Francois maar die harde myle insit teen Nic White en bring dan vir Jano op soos 'n Sarel Pretorius om aan die einde deur te druk - so na 50 minute. Dit hang seker maar net af van of Hougie reg is of nie.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 08:43
26
No stress boys just thought I should mention that probably the whole of South Africa is behind you now. I have got everyone is my Superbru pools to get behind my team now - GO BULLS !!!!!
Posted by BullsRbest on 22 July 2013 08:41
25
@24 hy kan maar kom met sy slinkse plannetjies... ons het vir Matfield en Ludeke agter die stuur en ek het volle vertroue hulle gaan ook so een of twee "verrassingtjies" vir die man hê!

Posted by sakkie6yster on 22 July 2013 08:28
24
@23 stem die Brumbies was glad nie so goed nie, die cheetahs behoort hulle self te skop. Maar ek glo ons sal hulle nie onderskat nie.

Ons moet net die bal hou en druk op sit. Jake sal natuurlik weer "something up his sleeve he"
Posted by Nitronic on 22 July 2013 08:09
23
@20 dit lyk heelwat beter :) Jy raak nie heeltemal ontslae van die 3 spelers nie en terselfde tyd sit jy bietjie meer druk op hulle om te begin speel vir daai posisie (wat moontlik die "beter" uit daai speler kan bring) en verder speel jy die minder ervare speler met die wete dat sou iets skeef loop, jy altyd kan terugval op ervaring op die reserwe bankie.

@21 Ek dink die Cheetahs se "ondervinding" (waaroor ek en Nitronic juis gesels) is wat hulle op die einde van die dag gekos het. Dit is jammer, want hulle het kon en moes die Brumbies geklop het.
Posted by sakkie6yster on 22 July 2013 08:04
22
Is nie nou die tyd om grootskaalse veranderings te maak nie. Ons moet hou by die ouens wat ons in die semis gekry het en net hier en daar klein verstellings maak!
Posted by FRANNABUL on 22 July 2013 08:00
21
Kan nie glo die Cheetahs skop nie pale toe in die 73 minuut nie! Maar dit pas ons om die Brumbies te speel en die Saders gaan ook die Chiefs stamp dan is dit 'n Loftus final.
Posted by FRANNABUL on 22 July 2013 07:56
20
Ok dan maak ons so:

1) Visser was nog heel seisoen beter as Zane so speel hom met Zane dan op bank.
2) Behou Kruger met Kirsten op die bank.
3) Pos Dean bank toe vir Mellet.

Daar is dan genoeg ervare spelers (Akona,Basson,Dewald,Steggies,Flip,Chilli,Morne,Jano/Hougaard, Wilhelm) in die span met jong flair ook. Ons het van ons beste rugby die seisoen gespeel sonder Zane gespeel so hoekom ervaring op stoot maar skills, en besluitneming ens. af?

So IMO die volgende span sal ok wees in die semi en finaal dan:

15) Visser
14) Akona
13) JJ
12) Serfontein
11) Basson
10) Morne
9) Jano
8) Dewald
7) Potgieter
6) Stegman
5) Hattingh (hy beter sy sokkies optrek, help nie jys orals maar staan net rond nie)
4) Flip
3) Kruger
2) Chilli
1) Mellet

16) Dean of Kirsten
17) Visagie
18) Wilhelm of J Dup
19) J Ross
20) Hougie
21) Venter
22) Zane
Posted by Nitronic on 22 July 2013 07:42
19
"Ek stem ondervinding tel baie, maar hoe baie wil jy risk op n semi finaal.."

Dit is juis die probleem; hoe baie wil jy "risk" deur 'n jong onervare speler te speel? Ek meen; as jy vir Werner en Dean en Zane uit gaan haal, gaan jy tog iemand in hule plek moet kies (al is dit op die reserwer bankie) en dan sou Frik Kirsten/Mellet/Visser (ek neem aan dis die spelers wat jy gaan kies in hul plek) beseer word (of dalk swak vertoon onder druk in die groot uitspeel wedstryd) gaan jy 'n nog minder ervare speler moet opbring van die reserwe bankie!

Dink jy dit is 'n baie groter risiko as om ons bestaande spelers te speel nie?
Posted by sakkie6yster on 22 July 2013 07:17
18
@17 ek stem maar hulle het n swak seisoen, ok miskien n bietjie harsh op Venter. Maar die res het al hoeveel kanse gehad om die mas op te kom en dan doen hulle eenvoudig nie. Die Sharks en Stormers het dit uitgebuit en die Brumbies sal ook.

Ek stem ondervinding tel baie, maar hoe baie wil jy risk op n semi finaal en hoop hulle kom die mas op? Op die oomblik lyk dit eerder of hulle ons die game gaan kos as eerder uitstekend gaan speel.
Posted by Nitronic on 22 July 2013 07:05
17
@15 Nitronic, daai manne wat jy opnoem speel almal al geruime tyd vir die Bulle en meeste van hulle het al die S15 beker gewen. Moet hulle nie so gou afskryf nie. Ek sal hulle eerder nou speel as wat ek 'n nuwe jong speler nou onder druk gaan plaas om in semi en finaal te speel. Ondervinding tel nou baie! Hoop jy gaan ook Loftus toe?
Posted by sakkie6yster on 22 July 2013 06:21
16
@11 hou van jou span.

Hoop ook Kirsten word kwaad want hy is so groot maar n lammetjie op die veld.
Posted by Nitronic on 22 July 2013 06:20
15
@10 wou nou net se maar toe sien ek jyt net die laaste 10min gekyk. Die Brumbies het die Cheetahs in die grond in geskrum en ons kan verseker weet dis een faset waar hulle ons gaan aanvat en dalk ook nog in die grond in skrum.

Alles gaan afhang ook van span keuse.

Kies Ludeke vir Zane,Dean ,Werrner en Venter, dan is die die kanse baie goed dat die Brumbies ons gaan wen.

As daar n span is wat die Bulle geensins moet onderskat dan is dit die Brumbies, Jake weet hoe.

@13 nee glo ook nie jyt reg gehoor nie.
Posted by Nitronic on 22 July 2013 06:16
14
@13 ek is nie so seker jy het reg gehoor nie roela, ek sal ook bly wees, maar ek het fotos van die 18 Jullie (laas week Donderdag) gesien waar hy nog met sy arm in 'n "sling" loop. Ek is seker hy gaan nog baie rehabilitasie nodig hê voordat hy weer gaan speel. Maar dit sou wonderlik gewees het ne! Imagine die Bulle kondig vandag aan dat Pierre Spies, Arno Botha albei weer fiks is en dat Racing Metro ooreengekom het dat Juandre Kruger maar in die semi- en finaal vir die Bulle kan uitdraf!!! Wishfull thinking! Maar dit is nog ver nie neusie verby nie! Ons moet in ons manne glo!! In die spelers sowel as die afrigters!

Ek is seker dat hulle hierdie twee "af" weke gebruik om die lynstane en skrumwerk veral op te knap en ek dink Victor Matfield is besig om aan Grant Hattingh se lynstaan werk te skaaf! Hy is nog 'n "groennetjie" maar hy het nou nog twee weke se "Matfield oefeninge" agter hom en ek dink ons gaan dalk 'n ding of twee sien hierdie naweek!

Groot week en naweek wat voorlê! Sien julle Saterdag op Loftus!!! :)
Posted by sakkie6yster on 22 July 2013 05:19
13
Ek hoor na die cheetahs game se naas en nick mallet dat spies terug is? Ek kan dit amper nie glo nie,maar ek hoop so!! Sy ervaring sal ander kalm hou. Hy meskien nie die beste seisoen gehad nie,maar hy was tog briljant in die lynstane. Daai wat hul half agter gooi,hy wen maklik en dan die dryf van hom af speel. Kort rerig hom in die lynstane!! Enige-iemand inligting oor hom?
Posted by roela on 21 July 2013 21:02
12
Ek dink nie frans sal sy laaste span vreeslik rondskuiwe en nuwe ouens inbring tensy regtig nodig nie. Maar ek dink wel hy gaan kopkrap oor sy lostrio en reserwebank. Dus dalk een of twee posisionele skuiwe en harde werk aan die fasette wat lelik ontbloot is teen sharks en stormers,
Posted by bloukaap2 on 21 July 2013 19:19
11
@10 Jy is reg oor die laaste 10 min. Vir die res was die Brumbies beter in die skrums. Dit het teen die einde ook gelyk of die Brumbies uitsak. Die vlieg kan ook 'n invloed he en ek stem ook oor Mellet. My span vir Saterdag:
Visser (Zane beleef 'n swak seisoen.)
Mastriet (Akona is te stadig en baie uit posisie.)
Engelbrecht
Serfontein
Basson
Steyn
Hougaard (Kan later in wedstryd na vleuel toe skuif.)
D Potgieter (Sal sy gat moet roer.)
Stegman
J Potgieter (Moenie so gou grond toe gaan ek weghardloop van jou ondersteuning nie.)
Van der Merwe
Steenkamp (nie Hattingh nie)
Kirsten (Hoop iemand maak jou kwaad voor die wedstryd. Mag tog skoon by die losskrums.)
Ralepele
Mellet
Reserwes: Kruger, Visagie/Wepener, Du Plessis, Ross, Hattingh, Vermaak, Zane

5/2 spilt: As Pollard fiks was sou ek 'n 4/3 split verkies het. Ons huidige lostrio oortuig ook nie. Die balans is nie reg nie. Daar is nie genoeg spoed nie en hulle kom nie werklik oor die voordeellyn nie. Dit is 'n waagstuk om met Ross of Du Plessis te begin vir so 'n groot wedstryd. Dit lyk of Du Plessis sonder moeite in die lug kom. Ek dink hy het 'n groot toekoms. Hattingh se hande het hom die laaste twee wedstryde lelik in die steek gelaat. Ek kies eerder die weeskind van Blou Bul rugby: Wilhelm Steenkamp.
Posted by Poepindieketel on 21 July 2013 19:11
10
@9 Poepindieketel, ek moet by se ek het net die laaste 10 minute van die wedstryd gesien, maar op daardie stadium het dit nie gelyk of die Brumbies oorheers in die skrums nie. Ek sou Mellet verkies in die beginspan, Dean het darem n paar keer lelik klei getrap in die laaste paar wedstryde. George Smith sal goed in toom gehou moet word want die Brumbies beskik oor twee baie bekwame stelskoppers. Tog het ek n baie goeie gevoel oor hierdie game. Ons hou duim vas dat ons nie ernstige beserings het nie. Die Crusaders en die Chiefs sal mekaar goed karnuffel wat hulle ook darem n paar seer lywe kan besorg en hulle moet vlieg hienatoe as hulle die Chiefs weer kan verslaan wat ek glo sal gebeur.
Posted by BillyO on 21 July 2013 18:09
9
@2 Ons het nie dieselfde wedstryd gekyk nie. Die Brumbies het die oorhand in die skrums gehad. Cheetahs so een of twee keer goed geskrum maar hulle loskop (Sio) het vir Adriaanse swaar laat leef. Eerste keer dat ek sien dat Adriaanse swaar kry in die skrums. Hulle het egter gesukkel in die lynstane. Terloops, die Bulle het vroeer vanjaar ook swaar in die skrums teen die einste Brumbies gekry.

Met "guts" en tuisvoordeel kan die Bulle wen. As dit by krag en vaardighede kom is die Brumbies 'n kort kop voor die Bulle.
Posted by Poepindieketel on 21 July 2013 17:34
8
Nou ja, so werk die naweek toe nou mooi uit vir ons bulletjies.

Nou vir skrummasjien oefeninge vanaf vandag tot vrydag afgewissel met lynstaanspronge en die regte lostrio kombinasie kies. Groot geleentheid vir die jong spelers.
Posted by bloukaap2 on 21 July 2013 16:23
7
# PtA bul -ja verseker. Weer n relegasie game. Ja die currie cup begin week na final. Dis oor 3weke. Ons 1ste game in die kaap. Hoe gaan ons span min of meer lyk? 1dean 2wepener 3marcell. 4willemse 5wihelm. 6deon 7du plesis 8dewald. 9paige 10jantjies. 11sampie 14akona. 12venter 13dries. 15visser. Fouche is 6maande uit en pollard 2weke van currie cup. So na 2weke hoop ek ons sien pollard op 10. As ons nie pollard of jantj wil gebruik nie kan ons visser op 10 speel en blommentjies op 15. Dis ook n ou wat vinnig moet bul span speel!! ..nou met zane wat weggaan en morne. In die lynstane behoort ons goed te wees,want paul is oride en flip goed. Du plesis is goed en dewald op 8 ook. Marcell behoort die skrums baie te verbeter. Ouens wat oor die voordellyn kom raak net beter,want jy sit met flip,paul en du plesis wat masiewe ouens is. Ball fetchers-deon is oride ,maar sal moet verbeter ,maar du plesis nie net lynstaan keuse nie ,maar ook ball fetcher. Skrumhalf-pagie rerig goed en doen diens vinnig. Senters-ek glo dit sal dries en venter wees,maar ek hoop eintlik dis ruhan en dries. Vir eers is die aandag by loftus teen brumbies!!
Posted by roela on 21 July 2013 15:05
6
Op 'n ander noot, dit sal nogal interessant wees as ons bietjie inligting kan kry oor hoe die jaar se Curriebeker groep sal lyk (Bokke en die wat Bulle verlaat uitgesluit). Ek hoop die manne werk darem al aan die groep want die CB begin binnekort. Dit gaan weer taai wees met geen maklike wedstryde. Seker ook weer promosie/relegasie aan die einde van die seisoen vir die span wat onder eindig?
Posted by Pta Bul on 21 July 2013 13:43
5
Sterkte Bulle, ons weet julle kan daai Ausies wen. Fokus op vaste vasette die week en die res sal in plek wees.
Posted by Pta Bul on 21 July 2013 13:41
4
@3: jammer sien nou laaste sin. Vergewe my.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 21 July 2013 12:58
3
Wanneer weet ons wie blaas die fluitjie? Lyk my steeds asof dit 'n groot dilemma kan wees. Dit sal seker 'n NZ ref wees...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 21 July 2013 12:57
2
En toe moes die krag nou juis afgaan toe Riaan Smit terug tree vir daai laaste skop lol, maar gelukkig loop alles nog volgens plan. Ons kanse is definitief beter teen die Brumbies. Hulle skrums sien ek is nie wat wonders nie en dit sal ons baie help, maar die Crusaders is baie sterk in daai afdeling so ek hoop ons probleme voorlangs is uitgesorteer.
Posted by BillyO on 21 July 2013 12:17
1
Sien julle daar!
Posted by blouest on 21 July 2013 12:17
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Stormers and Bulls from DHL Newlands, Cape Town
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
22 Julie Andries Truscott
22 Julie Henjo van Niekerk
23 Julie Katmuis Conradie
23 Julie Geo Cronjé
23 Julie Paul Treu
23 Julie Kennedy Tsimba
24 Julie André Botha
24 Julie Bandise Maku
25 Julie Jan Lock (Oorlede)
25 Julie Wynand Lourens
26 Julie Deon Grobler
27 Julie Matt Frank
27 Julie Schubel O’Reilly
27 Julie Dewey Swartbooi
28 Julie Frikkie Bosman
28 Julie Tarr Eloff
28 Julie Perry Enslin (Oorlede)
28 Julie Andries Human
29 Julie Manfred Böhmer
29 Julie Jacques Burger
29 Julie Piet Joubert
29 Julie Franco Smith
29 Julie Johan Wasserman
29 Julie Sam Willard
30 Julie Denzil Frans
31 Julie Hennie du Rand
JOIN US ON FACEBOOK