Vodacom Bulls Fitness Update - brought to you by Medihelp
22 July 2013

Vodacom Bulls team doctor Org Strauss confirmed on Monday that the Vodacom Bulls will be able to pick a full-strength team, bar a couple of long-term injuries for their Vodacom Super Rugby clash against the Brumbies in Pretoria on Saturday.

The likes of Jan Serfontein, Flip van der Merwe and Francois Hougaard has all been cleared to play, leaving captain Dewald Potgieter (flu) as the only bystander at training on Monday.

Pierre Spies, Louis Fouchè, Arno Botha, Lionel Mapoe, Cornel Hess and Handrè Pollard are still the longer term casualties.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
24
@bomskok kan jy vir my enige tekel wys wat Vermaak ge slip het.
Posted by Rugbyreels on 22 July 2013 16:23
23
@23 Ek dink ons het vir Akona daar nodig op 14 Hougie kan so bietjie die laast 20 min of so daar gaan rus, want hy moet saterdag sy gat af speel
Posted by blouest on 22 July 2013 15:09
22
Team for Semi.

15.Visser
14.hougie
13.JJ
12.Serfontein
11.Basson
10.Morne
9.Vermaak
8.Dewald
7.JP
6.Stegman
5.Steenkamp
4.Flip
3.Kruger
2.Chilli
1.Mallet

16.Willie
17.Dean
18.Willemse
19.Ross
20.Kirsten
21.Venter
22.Kurchner

Hougie kan 9 speel as Jano af is. Visser kan 10 speel as Morne af is.
Posted by BullsFan26 on 22 July 2013 15:02
21
My gedagte is nie om Akona te vervang as sulks nie maar as reserwe omdat hy agter en voorlangs kan vul as dit nodig is. Ook moet ons kyk na wie Akona gaan vervang moontlik nog so gou soos einde volgende jaar. Hougie is 10 keer die speler as ontvanger van goeie bal as die verspreiding daarvan.
Posted by blouest on 22 July 2013 14:41
20
Aan almal wat Francois Hougaard op no 14 wil sit, ek verstaan hoekom. En ek verstaan dat sy x-faktor en spoed met effense ruimte die motivering is daarvoor. Maar hoe graag ek ook al iemand beter as Akona in daardie posisie wil sien, is dit nie Hougie nie. As sy enkel hou vir die naweek, dan is daar net een nommer wat hy moet op sy rug hê, en dit is 9. Nie omdat hy soos Fourie du Preez die absolute generaal van die posisie en wedstryd is nie, maar om doodeenvoudig een rede: Francois Hougaard moet so naby aan moontlik aan die middelpunt van die vuur wees. Hy is net daardie tipe speler wat die heeltyd betrokke moet wees en alles sal gee vir die voorreg om daar te wees. En ja, Jano het 'n lang string driee agter sy rug, maar Hougie het keer op keer gewys dat hy nie bang is om veel groter manne as hy te lak nie, en daar is om die harde werk te doen. So vergewe hom maar vir sy tekortkominge, en gee hom spasie om sy x-faktor uit te leef. En so net oor 60% van die wedstryd, dan skakel jy die Blou Masjien oor in die volgende rat en jaag Jano in om soos 'n Fox Terrier deur die gapings te glip en die bal agter die lyn wat saakmaak te gaan neersit.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 14:33
19
@18: Verseker een van die groot redes hoekom ek sê hy moet hulle sagmaak, dan kan Jano die spyker in die kis slaan van die bank af.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 14:22
18
Hougaard moet begin, ten minste kan hy tackle
Posted by Bomskok on 22 July 2013 14:09
17
ons kan nie bekostig om nou al na finaal te kyk nie... net op die semi-finaal fokus vir nou!!
Posted by sakkie6yster on 22 July 2013 14:06
16
Wie weet wat van Piet van Zyl..........

Kom BB23 se vir ons hy het geteken.....maak nou my week!!!
Posted by blouest on 22 July 2013 13:30
15
Hoekom nie onpartydige refs nie ?

My span wat nie gekies gaan word nie:

Visser Hougaard JJE Jan Basson Morne Jano
Dewald JP Stegmann Willem Flip Kirsten Chili Mellet
Reserwes: Werner Willie Paul JDP Hattingh/Ross Venter/Akona Zane
Posted by bendiebul on 22 July 2013 13:27
14
Ek vermoed ook Peyper vir finaal
Posted by blouest on 22 July 2013 13:26
13
Ek dink ons sal Brumbies wen, maar n finaal teen Chiefs of Saders gaan BAIE moeilik wees! Ons span is nie dieselfde as die een wat vroeer d seisoen so goed gespeel het nie agv beserings en spelers wat weg is.

Maar in n finaal op Loftus is enige iets seker moontlik!
Posted by Bullebakkies on 22 July 2013 13:25
12
@9 blouest ek het so idee dit sal Jaco Peyper wees indien ons in die finaal teen Saders sou speel.
Posted by sakkie6yster on 22 July 2013 13:24
11
@9. Hoekom sê jy so. Mag hy nie semi en finaal blaas nie? Ek voorspel Jaco Pypers vir finaal.
Posted by NETBLOU on 22 July 2013 13:23
10
Craig Joubert blaas gewoonlik teen die span wat weg van die huis speel. Orlando finaal, WC finaal, Aus vs Britse Leeus, meer onlangs Stormers vs Bulls en so kan mens aan gaan. Hy word dus moontlik deur die skare beinvloed.
Posted by jong_bulle on 22 July 2013 13:19
9
Ten minste kan hy nou nie die final teen die saders blaas nie
Posted by blouest on 22 July 2013 13:18
8
My span:
Zain
Akona
Engelbrecht
Serfontein
Basson
Steyn
Vermaak
D Potgieter (K)
J Potgieter
Stegman
Flip
Hattingh
Dean
Chilliboy
Kruger

Frik
Willie
Morne
Paul
J Ross
Hougie( verkieslik in as vleuel (14) sub)
Visser
Posted by blouest on 22 July 2013 13:18
7
Die enigste wedstryd waarin Craig Joubert sover vir ons geblaas het hierdie jaar:

15(Bulls) PENALTIES CONCEDED 9(Stormers)

Die meeste strafskoppe teen ons in enige wedstryd sover hierdie jaar!!!
Posted by sakkie6yster on 22 July 2013 13:09
6
DOG AMPER ARNO IS GEREED!
Posted by Dolfie Groenewaldt on 22 July 2013 12:51
5
Ek sien die CB program is nog nie op hierdie web nie. Ek het op Supersport gekry.

Die eertse drie van die beseringslys is ons kopseer.Visser kan seker instaan as Morne iets oorkom op 10, maar het ons nog 'n skopper
Posted by NETBLOU on 22 July 2013 12:47
4
Uiteindelik is die CB program uit. Wonder net waarom moet ons die Griquas op 'n Vr en Sa van dieselfde naweek speel. Albei darem op Loftus lol.
Posted by NETBLOU on 22 July 2013 12:43
3
#2 Dit is geen goeie nuus vir ons nie. Joubert blaas Stegmann telkens van die veld af en Berry lyk of hy die Bulle meer haat as die gemiddelde Stormer ondersteuner.
Posted by James Bond on 22 July 2013 12:29
2
Sopas gehoor Craig Joubert is aangewys as skeidsregter vir Saterdag se wedstryd tussen die Bulls en die Brumbies. Lynregters is Jaco Peyper en Stuart Berry en die TMO is Shaun Veldsman.
Posted by Houtoog on 22 July 2013 12:22
1
Goeie nuus!!!!

Interesant dat Mapoe nog genoem word onder die beseerdes?Beteken dit dalk dat hy n meer permanente skuif gaan maak?
Posted by Lekkerblou on 22 July 2013 12:18
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Stormers and Bulls from DHL Newlands, Cape Town
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
22 Julie Andries Truscott
22 Julie Henjo van Niekerk
23 Julie Katmuis Conradie
23 Julie Geo Cronjé
23 Julie Paul Treu
23 Julie Kennedy Tsimba
24 Julie André Botha
24 Julie Bandise Maku
25 Julie Jan Lock (Oorlede)
25 Julie Wynand Lourens
26 Julie Deon Grobler
27 Julie Matt Frank
27 Julie Schubel O’Reilly
27 Julie Dewey Swartbooi
28 Julie Frikkie Bosman
28 Julie Tarr Eloff
28 Julie Perry Enslin (Oorlede)
28 Julie Andries Human
29 Julie Manfred Böhmer
29 Julie Jacques Burger
29 Julie Piet Joubert
29 Julie Franco Smith
29 Julie Johan Wasserman
29 Julie Sam Willard
30 Julie Denzil Frans
31 Julie Hennie du Rand
JOIN US ON FACEBOOK