Win tickets for the Vodacom Super Rugby semifinal
22 July 2013

One lucky Vodacom Bulls supporter can win four grand stand tickets, courtesy of the Blue Bulls Company and Vodacom, for Saturday’s Super Rugby semifinals match between the Vodacom Bulls and the Brumbies at Loftus Versfeld.

All you have to do is complete the quiz below. The winner will be contacted by the Blue Bulls Company after 16h00 on Thursday. Please note that the prize only includes the match tickets and all other expenses to the game are the winner’s own responsibility.

Click here for quiz

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
38
16. Korrek, maar daar is heelwat wat kans kan kry en wie weet CJ Stander en Arno het onlangs so deurgekom. Daar sal gesien work wie volgende jaar 5 gaan speel. n 5 slot moet gevind word ,Hatting oortuig nog nie. Du Plessis kan hand wys, jammer oor Du Toit.
Willemse het goed gepeel vroer vanjaar en kan n impak maak. op 4
Op stut kan gesien word of Marcel op vaskop ons skrum kan anker en dan het Ross, Cook , Ardendorf kans om te wys wtat hul kan doen.
NIemand praat oor haker. bulls het nie n wereld klas haker nie.

Oor saterdag stem ek dat willemse gekies moet word saam flip vir scrum, flip kan 5 toe skuif.
Posted by Greatest Team Ever on 23 July 2013 20:52
37
8. Belaglik verby. Ek moet se vir die top span in SA is ons darm ver agter met baie dinge, veral met ons tuisblad. Gaan kyk of jy bulls op enige van die sharks of stormers se web blaie kan sien.
Posted by Greatest Team Ever on 23 July 2013 20:40
36
My span is:
Zane
Akona(mastriet binnekort)
JJ
Jan
Bjorn
Morne
Hougie(tackle goed as d game tight is in begin)
Dewald
Jacques p
Steggies
Flip
Willemse(gan ons help in skrums)
Kruger
Chilli
Dean

Reserwes:
Kirsten
Mellet
Weppener
Hattingh
Jono ross
Jano
Visser

Eks bekommerd oor stegman by afbreekpunte..staan baie strafskoppe af as craig joubert blaas.dink hulle gan minder compete daar die week..want op nuweland is hulle sleg gestraf daar..

Kom voories gee vir jan en jj goeie bal..
Go die blou!!
Posted by ware@bul on 23 July 2013 18:18
35
@34: Ek is 'n groot Akona aanhanger, maar ongelukkig is dit absoluut die feite op hierdie stadium. Ek reken hy kon daardie drie van Lambie in die Sharks wedstryd op Loftus gekeer het as hy net meer daar was. Tog dink ek dat die breiers steeds hulle vertroue in hom sal plaas en hy sal speel Saterdag.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 July 2013 16:13
34
Sal Visser agter wil he en enigiemand in Acona se plek even Kirchner want hy het die plot verloor. Skop net die bal agter hom dan is hy nie seker of hy by die huis of op n rugby veld is nie
Posted by Bull perd on 23 July 2013 15:52
33
@ 31 I see that through ticketpros there are plenty seats still available whereas in the past the stadium would be full by now. R150 behind the posts is absolutely ridiculous and as you say that is before parking, petrol and food or drink - no wonder the stadium is half full. I am a Blue Bulls fanatic and would give anything to get behind my team especially when they need us most but unfortunately this will be the first semi of the Bulls that I have to give a miss - just cant afford it for a family of four - other choice - who do I leave at home ??? Not going to work !!!! GO BULLS !!
Posted by BullsRbest on 23 July 2013 13:59
32
Wat die CB betref, ek sal baie graag vir Visser daar wil sien, hy het 'n onvoorspelbaarheid in hom wat ons dalk daar nodig het. Hy en Pollard as hy weer reg is kan afwissel. Help nie ons kry die Griek net vir die CB nie, ons moet reeds bou in die CB vir volgende jaar se super15.
Posted by bendiebul on 23 July 2013 13:04
31
@29 ek stem 100% saam. Was 6 keer Loftus toe die jaar, R50x2 = R100 + R50 parking = R150, excluding eetgoed, was vir my bekostigbaar. Nous presies dieselfde kaartjies R250, maal 2 + R50 vir parking = R550, R400 meer voor enigiets begin het! Ek is jammer, maar dis darem maar die dam onder die eend se hol uit ruk.

En mens wil so graag gaan, maar om agter die pale te sit vir R150 'n kaartjie is ook selfs belaglik, want dan kan mens niks volg nie.

@27, soos hier bo genoem, ek is doodseker dit het iets met die kaartjiepryse te doen. As die pryse net verdubbel het en nie 4 of 5 keer soveel was soos gewoonlik nie, sou Loftus vol gewees het.
Posted by Ho3n3r on 23 July 2013 12:52
30
23: wil net baie sterk beaam wat jy daar sê. Teen Sharks begin dip en verloor teen Stompies omdat ons sleg begin het, die iniasitief oorgelaat het aan die ander span, en daarom heeltyd moes catch up speel. Ons moet weer balbesit rugby speel dan kan dit net goed gaan, as ons weer terugval na uppies rugby is dit tickets, selfs teen die Brumbies wat baie goed onder die hoë bal is.

Ons mag dit nie weer toelaat nie, ons moet hul van die begin van die wedstryd in 'n vice grip kry en nie laat los tot die eindfluitjie geblaas het nie.

Onthou laasjaar, ver voor en toe verloor ons amper, pasop vir oorgerustheid.

Hierdie is uitspeel tyd, no mercy !
Posted by bendiebul on 23 July 2013 12:42
29
Come on BBM please do something about the price of the tickets at the moment - not affordable for all of us!!
Posted by BullsRbest on 23 July 2013 12:14
28
Jake the snake was nog altyd geneig om s strategie aan die hele wereld uit te blaker. Hy moet onthou hy kom loftus toe, nie stripshow hou nie.
Posted by bloukaap2 on 23 July 2013 12:02
27
Dit lyk of daar nog baie kaartjies beskikbaar is!?
Posted by sakkie6yster on 23 July 2013 11:45
26
ek al baie opgewonde ek weet dis verkeerd om tyd om te wens --aai 4 slapies is al--kom BULLE speel soos ons weet julle kan
Posted by louisk on 23 July 2013 11:33
25
En as ek die kaartjies wen gaan ek so raas dat jy my elke woord op die TV sal hoor! ;)
Posted by Ho3n3r on 23 July 2013 11:19
24
Ek sien Jake the Snake wil he die Brumbies moet ons so skok aan die begin dat die skare stil is! Wel ek se skroef hom, maak geraas al is ons 20 punte agter! Ek bedoel nie boo nie, maar cheer ALLES wat die Bulle doen, hulle moet nie in 'n comfort zone van stilte kan inval nie.

Gee hom presies wat hy NIE wil he nie!
Posted by Ho3n3r on 23 July 2013 11:16
23
Ons het 8/9 games in n ry gewen omdat ons positiewe aanvallende rugby gespeel het. Teen Sharks en Stormers het ons weer begin om baie up and unders te skop en verder het Morne baie besit weggeskop...! Ons kan die Brumbies trap mits ons weer die rugby speel wat ons tot hier gebring het!!!!!
Posted by Bullebakkies on 23 July 2013 11:09
22
@20: This is what Victor Matfield tweeted last night: "Great first day of the week. Guys look full of energy."

So it is looking good so far...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 July 2013 10:25
21
@19: Ja, die webbie het gewobbly gisteraand....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 July 2013 10:21
20
Come on boys we need you to do this with all the passion and hunger that you can possibly get together - show Snake White how "clever" his Australian rugby players really are ??? GO BULLS GO !!!
Posted by BullsRbest on 23 July 2013 09:55
19
Goeie genugtig, nou is die volgode van kommentaar deurmekaar. My 8 was oorspronklik 1. Ek sien 11 het nog op 1 gereageer.

Ludeke sal maar moet betrokke wees by die CB anders gaan ons baie sukkel.

Maar nou eers die S!5! Ek moet sê ek sou Chiefs in finaal verkies het, maar tuis, want hulle het beslis bietjie gedip. Maar tuis teen Saders maak dit seker ses van die een en half dosyn van die ander.
Posted by NETBLOU on 23 July 2013 09:53
18
Jammer ek is so ver, anders was daai kaartjies myne! Lol
Posted by Kaap'se bul on 23 July 2013 09:49
17
@15: Ek verstaan daar is drie unies agter Catrakilis se dienste aan, en dit lyk my nie net vir volgende jaar Super rugby nie, maar vir CC... Blou Bulle is een en dan die Sharks en WP
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 July 2013 09:39
16
Ons gaan maar n tawwe CC he vanjaar! Verloor baie ervare spelers!
Posted by Bullebakkies on 23 July 2013 09:13
15
Ek dink nie dis ales doom en gloom vir die CC nie. Dis net nommer 10 wat my regtig worry.Die span wat die minste bokke afstaan gaan wen. Seker maar die welpies of die tjieters. So what.... Ons gaan die S15 wen
Posted by bloubefoeterd on 23 July 2013 09:04
14
Goeie vrae in die quiz.... tot ek by
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 16:19
13
@5: Dis ook die vreet aan my gemoed om te wonder of ek binnekort, net soos Brayn Habana en Gerhard van den Heever, nog 'n paar Bul-spelers in daardie trui gaan sien of nie.... veral die juniors....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 16:06
12
Fout is nie Habana nie boys dis daai trui met die geel kol wat my bloed druk opjaag!!
Posted by blouest on 22 July 2013 15:46
11
@1: Ja, voel al ek wil dit na my drukker toe stuur en op my veerpyltjie bord sit....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 15:41
10
Donner. Ek sit nou en wonder wie ons CC kaptein gaan wees??????????????????????????????
Hier kom n ding!!!!!!!!!!!

Posted by blouest on 22 July 2013 15:25
9
My span:

Zain
Akona
Engelbrecht
Serfontein
Basson
Steyn
Vermaak
D Potgieter (K)
J Potgieter
Stegman
Flip
Hattingh (moet 160 min nog speel so hy mag NIE seerkry nie.)
Dean
Chilliboy
Kruger

Frik
Callie (Wille teen saders)
Morne
Paul
J Ross (Moet gou moontlik 80min rugby speel, ons gaan hom nodig he in die CC
Hougie( verkieslik in as vleuel (14) sub)
Visser (backup losskakel anders sou ek hom nou gespeel het en Zain eers volgende naweek)
Posted by blouest on 22 July 2013 15:24
8
En steeds pruik mnr Habana se portret op ons web!!
Posted by NETBLOU on 22 July 2013 14:56
7
Wel Stegies het ook weer kontrak geteken so dan is hy sekerlik die man. Wanneer dink jul manne sal Wian begin Super rugby speel?
Posted by blouest on 23 July 2013 06:55
6
Daai een was vir my ook dodgy! Dalk n slipup met die naame!
Posted by blouest on 23 July 2013 06:51
5
Blouest #&: Ek dink die antwoord op jou vraag is redelik maklik. Dit sal Deon Stegmann wees. Hy is 'n goeie leier (hy was vroeër vanjaar kaptein van die span wat die opwarmingswedstryd teen die Leeus in Soweto gespeel het) en hy is, naas Akona, die mees senior speler wat in ons Curriebeker span gaan oorbly vanjaar.
Posted by Houtoog on 23 July 2013 01:57
4
Gaan Steenkamp, JP en Dewald direk na die super 15 finaal oorsee, of bly hul tot einde van die CB reeks ?

As hul bly, is die kapteinskap in die volgende volgorde:
Dewald
Steenkamp
Stegmann
Ross ? (dalk is dit die rede waarom hul hom nou ingebring het?)
Posted by bendiebul on 22 July 2013 21:50
3
Sjoe, nou werk die comments anders om.....

In elk geval: http://www.sport24.co.za/Rugby/Super15/Munster-sign-Stormers-wing-20130722

Gerhard van der Heever sluit by CJ aan....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 21:18
2
@8: tot ek by derde vraag van onder af kom.... in die opsies het die spelers daar genoem 5, 2, 2 en 1 driee hierdie seisoen gedruk. So wat is die antwoord nou?
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 21:17
1
@7: ....tot ek by die derde laaste vraag kom:

Which of the following Vodacom Bulls players have not yet scored a try in the 2013 competition?

Opsies (met driee in hakies):
Jano Vermaak (5 driee teen Cheetahs x 2, Kings, Highlanders en Sharks)
Jacques Potgieter (2 Driee beide teen Kings)
Werner Kruger (2 driee teen Force en Cheetahs)
Dean Greyling (1 drie teen Hurricanes)

So wat is die antwoord?
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 22 July 2013 21:13
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Stormers and Bulls from DHL Newlands, Cape Town
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
22 Julie Andries Truscott
22 Julie Henjo van Niekerk
23 Julie Katmuis Conradie
23 Julie Geo Cronjé
23 Julie Paul Treu
23 Julie Kennedy Tsimba
24 Julie André Botha
24 Julie Bandise Maku
25 Julie Jan Lock (Oorlede)
25 Julie Wynand Lourens
26 Julie Deon Grobler
27 Julie Matt Frank
27 Julie Schubel O’Reilly
27 Julie Dewey Swartbooi
28 Julie Frikkie Bosman
28 Julie Tarr Eloff
28 Julie Perry Enslin (Oorlede)
28 Julie Andries Human
29 Julie Manfred Böhmer
29 Julie Jacques Burger
29 Julie Piet Joubert
29 Julie Franco Smith
29 Julie Johan Wasserman
29 Julie Sam Willard
30 Julie Denzil Frans
31 Julie Hennie du Rand
JOIN US ON FACEBOOK