Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Vodacom Bulls prop gets call to join Springboks
08 December 2010

Vodacom Bulls prop Werner Kruger has been called up to the Springbok squad for Saturday’s game against the Barbarians at Twickenham in London.

Kruger will depart for London on Wednesday tonight and will take his place on the Bok bench for this match, the last of the tour

. Revised Springbok team to face the Barbarians:

15-Patrick Lambie; 14-Odwa Ndungane, 13-Adi Jacobs, 12-Andries Strauss, 11-Lwazi Mvovo; 10-Elton Jantjies, 9-Francois Hougaard; 8-Ryan Kankowski, 7-Juan Smith (captain), 6-Willem Alberts, 5-Alistair Hargreaves, 4-Bakkies Botha, 3-CJ van der Linde, 2-Adriaan Strauss, 1-Coenie Oosthuizen. Replacements: 16-Bandise Maku, 17-Tendai Mtawarira, 18-Werner Kruger, 19-Flip van der Merwe, 20-Keegan Daniel, 21-Charl McLeod, 22-Gio Aplon.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
1. Latest bcomment from the journo's nad their commentators ( should be
common taters) What another useless Bull?
Posted by Thurlow on 01 December 2010
Baie geluk Werner! Jy verdien daai groen en goud trui!!!!!
Posted by sakkie6yster on 01 December 2010
Die wat rugby ken weet dat Werner moes al gedurende Julie alreeds in die Bokke se groep gewees het.

'n Ekstra vaskop was na my mening een van die tekortkominge in die Bokke se opset. Hopelik is hierdie die begin van 'n goeie loopbaan by die nasionale span.
Posted by Stapper on 01 December 2010
Baie geluk Werner!
Ek hoop jy speel minstens die tweede helfte en nie net die laaste 3 minute nie.
Posted by Rifrug on 01 December 2010
Blou Bulle Springbokke
15 Zane Kirchner, Jaco van der Westhuizen
14 Akona Ndungane
13 Jaco Pretorius
12 Wynand Pretorius
11 Bjorn Basson
10 Morne Steyn
9 Fourie du Preez
8 Pierre Spies
7 Dewald Potgieter
6 Deon Stegmann
5 Victor Matfield, Danie Rossouw
4 Bakkies Botha, Flip van der Merwe
3 Werner Kruger
2 Gary Botha, Chiliboy Ralepele
1 Guthro Steenkamp
Derek Kuun wat 'n Springbok 7s speler is
Gerhard o/21 SA speler volgende jaar senior
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul on 01 December 2010
Geluk Werner, ons is trots op jou!
Posted by Jimmy on 01 December 2010
Congrats Werner!
Posted by bloukreef on 01 December 2010
Gee die kaalkopleeu lokke, leen die Sharks hengelstokke, skenk die Stormers al jou rokke. Maak die fluitjies almal klokke want die ref is mos ‘n bogger, maar maak die Bulle almal Bokke… Maak Die Bulle ALMAL Bokke – Steve Hofmeyer.

MY BLOED IS BLOU!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 02 December 2010
YES, WERNER!! Baie geluk; moes al lankal daar gewees het..........
Posted by Ligblou Baron on 02 December 2010
Post 5: Jaco en Wynand intussen getrou of iets?
Posted by Ligblou Baron on 02 December 2010
#5 Jy het vergeet van Francois Hougaard!
Posted by Les Bleus Cocardier on 02 December 2010
Net vir interessantheids onthalwe, die sharks kan Super 15 ook met vol Springboktal begin:
15. Stefan Terblanche
14. Lwazi Mvovo
13. Adrian Jacobs
12. Meyer Bosman
11. Odwa Ndungane/JP Pietersen
10. Patrick Lambie
09. Charl McLeod (Na Sat)
08. Willem Alberts/Ryan Kankowski
07. Jean Deysel
06. Keegan Daniel
05. Alistair Hargreaves
04. Steven Sykes
03. Jannie Du Plessis
02. Bismarck Du Plessis/John Smit
01. Beast Mtawarira
Die stormers kan met 11 begin, die cheetahs met 5 of 6 as hulle so simpel is om Earl Rose te kies en die leeus met 4
Posted by Les Bleus Cocardier on 02 December 2010
#5 & 12. Onthou die wat nog nie 'n toets gespeel het nie is nie 'n Springbok nie. Wedstryde teen "provinsiale spanne en Barbarians word nie beskou as toetswedstryde nie.
Posted by Thurlow on 02 December 2010
Baie Geluk Werner! Jou Yster! As PdeV vir jou net die laaste 5min wil gee, vat dit maar... Jy hoef nie noodwendig met hom gelukkig te wees nie! Kry net jou voet in die deur! Geniet dit!
Posted by bruce8202 on 02 December 2010
Kan iemand vir Pierre Spies se hy moenie gym Desember nie maar slegs aan sy ball sense werk
Posted by Bomskok on 03 December 2010
VIDEO
30 October 2010: Highlights of the Absa under-21 competition final between WP and Bulls from Absa Stadium, Durban
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
14 Des Barend Brits
14 Des Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des Chris Maree
14 Des Graham Noonan
15 Des Dolf Bekker
15 Des Dirk Coetsee
15 Des Fief Ferreira
15 Des Theuns Koekemoer
15 Des André van Staden
Blue Bulls on Facebook
Virtual Tour