Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Mametsa calls it a day
08 December 2010

Vodacom Blue Bulls legend John Mametsa has decided to call it a day on his playing career.

The fearless try scoring machine announced on Thursday that his playing days are over and that he will focus his time and energy on his family and business interests.

“It is the right time for me to leave the game. I am still able to play, but after 10 years of top flight rugby, other issues in my life demand and deserve my time. What a privilege it was to play so many matches for the Blue Bulls and to share in the unbelievable successes they had in that time,” Mametsa said.

The 29-year old winger, who made his provincial debut for the Blue Bulls in 2002 and scored 70 tries since then, has been an integral part of the successes of the Blue Bulls teams in that time.

He leaves the game with Currie Cup medals, Super 14 caps and an established fan base, which he had temporarily stumped a couple of seasons back as he returned without his familiar dreadlocks.

They soon realised that although the Polokwane-born flyer lost his hair, he still knew the way to the try line. Mametsa leaves the game with general acceptance and admiration for his bravery on defence, his ability in the air and his proven finishing.

“We have lost a real stalwart, but understands his reasons for calling it a day,” Vodacom Blue Bulls coach, Frans Ludeke, said after being told by Mametsa about his decision.

“His records for the Bulls and his status in the game remains unchallenged. The Blue Bulls family will forever appreciate his efforts for the team,” Ludeke said.

Blue Bulls Company CEO, Barend van Graan, also expressed his gratitude to Mametsa.

“He probably was our first black star and did so much over the last decade to enhance the Bulls as a team for the people. After a decade of exceptional service to this team, we are very proud to acknowledge one of our great players. We understand John’s decision to pursue his business career and spend time with his family. We wish him all of the best in that regard,” Van Graan said.

Player Bio:

Height: 1.73, Weight: 83

DOB Place: 10.03.1981, Polokwane

Provincial caps: 130, 350 points (70t)

Provincial debut: 2002

Super Rugby Caps: 6, 5 points (1 t)

Super Rugby Debut: 2008 v Stormers

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
soos die Bulle!
Posted by Piet-Blou on 02 December 2010
John het baie vir die Bulle gedoen, en dit word baie waardeer. Die deel in die berig waar gese word "The fearless try scoring machine" is baie waar. Sterkte vorentoe.
Posted by Piet-Blou on 02 December 2010
John ou grote ons gaan jou mis en baie dankie vir wat jy vir rugby gedoen het. As ek dit nie verkeerd het nie was John die eerste etniese swart speler wat n honderd wedstryde vir die Blou Bulle gespeel het asook die eerste provinsiale speler in die land wat dit reggekry het.

Soos ou Heyneke Meyer gese het ons gaan jou mis ou "Samurai Warrior"

Posted by Bloudonner on 02 December 2010
John, we salute you. thanks for all the pleasure you have given us, you join the legion of Blue Bulls and Bulls rugby players. May you and your family be amply blessed. Good luck for the future.
Posted by Thurlow on 02 December 2010
John Mametsa,

Baie dankie vir jou bydra tot Blou Bul familie en rugby.
Dit was 'n eer om jou deur die jare dop te hou.

As daar een eienskap is van jou wat ek altyd sal onthou is dit dat jy altyd met 'n groot hart gespeel het.
Ek probeer hard onthou of jy ooit 'n tackle gemis het.

Alles wat mooi is vir jou en jou geliefdes, mag die Here julle rylik seen.

Blou Bul Groete
Posted by Aiken Drum on 02 December 2010
New Zealand captain Richie McCaw on Wednesday became the first player to win the International Rugby Board (IRB) player of the year award for the third time.
Jammer Victor,lyk my my duime was nie lank genoeg nie!!
Posted by Bergbok on 02 December 2010
John Mametsa, n man met n groot hart, danke vir jou diens aand die Blou Bulle.

Geluk aan Werner Kruger met sy oproep na die bokke vir die naweek.
Posted by Kaap'se bul on 02 December 2010
John, mag jy `n geseende toekoms beleef. Baie dankie vir die goue oomblikke en groot plesier wat jy ons ondersteuners verskaf het.
Posted by Bloumens on 02 December 2010
John baie dankie vir jou bydrae in die bloubul opset en sterkte met jou planne vorentoe. Ons sal jou gewis mis. Kan enige iemand dalk vir ons laat weet waar staan die verbode middel saak tans. Was die tweede toets wat geneem is ook positief en wat gaan die uiteinde van die sage wees.
Posted by BLUEMAGIC on 02 December 2010
Well Done John!

You made such a Difference at the Bulls & were much more than the "Chester Williams" of the Bulls for the last 10 years! You won so many matches for us on attack & defence! You used your Opportunities well & I was so Happy for you when you got your 1st Super Rugby Try! May you have a Very Blessed Future! Marry Christmas & a Happy New Year!

The Macaulay Family
Posted by bruce8202 on 02 December 2010
Eish, hoe seer is my hart nou oor hierdie brokkie nuus.
M"Y"METSA, ek gaan jou passie in die Blou Trui darem vreeslik mis. Dankie vir die wonderlike manier wat jy ons geliefde span verteenwoordig het - mooi wense word jou en jou geliefdes toegewens.
Posted by Little Blue Bull on 02 December 2010
Goeiedag Bloubul Bloggers,

Eerstens, Hamba kahle Sello! As die jong spelers en die nuwe generasie net 50 persent van jou lojaliteit en toegewydheid het, sal die Bulle nog lank bo bly. Jammer dat al die beserings jou van jou spoed beroof het. Dit vat guts om die regte besluit te neem op 29! Ten minste sal ons jou nou nooit as 'n has-been onthou wat maklik deur jong vleuels geklop word nie.

Tweedens, die feit dat ons vriend Richie vir die derde keer in vyf jaar die IRB se Speler van die Jaar is: Ons kan sê wat ons wil oor die beoordeling en ons kan ons opinie hê oor moontlike ander kandidate, maar as ons baie eerlik na die saak gaan kyk, bewys hierdie toekenning een baie belangrike feit: Baljagters (fetchers) is die nuwe hot property van rugby! David Pocock was ook een van die kandidate! (Interessant dat die helfte van die kandidate losvoorspelers was!)

Vat McCaw weg uit die All Black span of by die Crusaders en skielik lyk hulle nie meer so onoorwinlik nie! Oor hom voel ek soos ek in die tagtigs oor Michael du Plessis gevoel het: Ek kan die man se persoonlikheid nie uitstaan nie, maar ek kan nie ontken dat hy 'n briljante rugbyspeler is nie! En onse Richy weet boonop, net soos Fizzie destyds, hoe om 'n ref te mesmeraais.

Vergeet van skrumskakels, losskakels of vaskop stutte wat in die verlede beskou is as die belangrikste manne in 'n rugbyspan. In die toekoms van rugby soos hy deesdae gespeel word, gaan baljagter flanke die warmste van al die hot property wees!

Daarom sê ek weer aan die Bulle se bestuur: Kyk mooi na Steggies en Marnus Schoeman. Hulle kan binnekort jul twee waardevolste spelers wees.

En aan Derick Kuun: Gaan sien 'n ordetlike kopdokter en kanseleer die slegte herinnering van jou twee jaar op haker uit jou geheue. Jy KAN een van die beste fetchers in Suid-Afrika wees!
Posted by Sooi Brandt on 02 December 2010
Dankie John - dit was 'n eer om jou te kon sien speel. Sal jou altyd onthou. Geniet jou plaas, Samurai!
Posted by HJK on 02 December 2010
Ons SAL jou onthou, John! Dankie vir wat jy vir ons rugby gedoen het. Daai tackle op die "fluke" sal ek nooit vergeet nie!
Posted by Ligblou Baron on 03 December 2010
Ai, dit is die einde van 'n ERA!!! John was voorwaar een van die die spelers met die GROOTSTE hart. Dankie vir alles en sterkte vorentoe!! Jy was, is en sal altyd 'n held in my oë wees. Sal dit mis om te skree "SELLO"!!! Tatto Ou grote
Posted by Bulletjies Bo on 03 December 2010
Sello John Mametsa, jy het oor jare Pietersburg & Limpopo trots gemaak! Bloubul in murg en been. Geniet die "pensioen"!
Posted by Bloubosvelder on 03 December 2010
P12. Wat jy se oor fetchers is waar. Dis net so waar dat dit in 2009 absoluut krimineel was dat RM dit voor FdP gekry het. Binne politiek? VERSEKER!
Hierdie toekenning het grootliks sy prestige verloor deur baantjies vir boeties.
Laat mense stem op die net, soos vir Gurthro & Werelderfenisgebiede; dit sal 'n mate van geloofwaardigheid terugbring.
Posted by Bloubosvelder on 03 December 2010
'n Ware kryger, iemand met wie jy oorlog toe kan gaan.

Mooi loop John, ek gaan jou mis.
Posted by Jimmy on 03 December 2010
Ja,hy gaan ook seker nou n Rugby "Kommintator " word??????
Posted by Bergbok on 03 December 2010
Omtrent tyd dat daar objektiwiteit en "onpartydigheid" op SR kom! Op hierdie stadium bestaan dit 3 verloorders (2 leeus & 'n weer probeerder)!
Posted by Bloubosvelder on 03 December 2010
Pretoria se nagtegaaltjie

gaan sing jou deuntjies op jou eie blog en bly asb WEG VAN DIE BULLE AF !!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 03 December 2010
Met verwysing na post 21.

Vanuit dieselfde berig uit Beeld:

"Mnr. Ian Schwartz, woordvoerder van die Blou Bulle, het gister bevestig dat die speler vrygelaat is en dat die bewering teen hom vals was. "

Dis jammer dat so 'n siek mens nog steeds toegelaat word om hier te blog.
Posted by Stapper on 04 December 2010
BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Well I was talking to the Judge in private this morning, when the Sheriff came along and he took me without warning... Forty Days - Cliff Richard.
Posted by Jimmy on 04 December 2010
I love the colourful clothes she wears, and the way the sunlight plays upon her hair... Good Vibrations - Beach Boys.
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Oh pretty woman, walking down the street pretty woman, the kind I like to meet.... Pretty Woman - Roy Orbison
Posted by Jimmy on 04 December 2010
There is a house in New Orleans they call the Rising Sun and it's been the ruin of many a poor boy and God I know I'm one… The House of the Rising Sun - The Animals
Posted by Jimmy on 04 December 2010
There she was just walking down the street, singing Do Wah Diddy Diddy, snapping her fingers and shovellin' her feet.... Do Wah Diddy Diddy - Manfred Mann.
Posted by Jimmy on 04 December 2010
I can't sit still with the hippy hippy shakes.... come on baby, lets shake. The Hippy Hippy Shake - The Swinging Blue Jeans
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Everybody is doing a brand new dance now, come on baby do the locomotion.... Locomotion - Little Eva.
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Hey baby if you're all alone, maybe you will let me walk you home... Let's Dance - Chris Montez.
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Stapper, enige song uit die 60's?
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Oh honey, sugar sugar, you're my candy girl... Sugar Sugar - The Archies
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Hey Carrie Ann what's your game now, can anybody play? Carrie Ann - The Hollies. YES!!!!!!!!!

Posted by Jimmy on 04 December 2010
She wrote upon it, return to sender, address unknown.... I write I'm sorry, but my letter keeps on coming back. Return to Sender - Elvis Presley.
Posted by Jimmy on 04 December 2010
So love me, there's a song to be sung and the best time is to sing it while we're young… The Young Ones - Cliff Richards and the Shadows.
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Lasting love is such a funny thing, when you're in love you're on the wings.
You're not in love, it's good for you 'cause you can do the things you like to do... Big Chance - Bee Gees.
Posted by Jimmy on 04 December 2010
GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 04 December 2010
Wat dink julle gaan ons Bokkies vanmiddag teen teen die Barbare maak????
Ek hoop Elton en Patrick verras ons???Sal ook graag wil sien hoe Coenie vaar.....Ja,hulle is ons toekoms!!
Posted by Bergbok on 04 December 2010
Ja,en daar doen n Weer Probeer ou dit toe......Anton van Zyl,"Man of the Match"...Net jammer hy het nie vir die Bokkies gespeel nie!!! Ja-nee,n gekombineerde span van die Bulls en Sharks met n bietjie Cheetahs by werk nie!!!
En Ellton Jantjies is n Tweede Earl Rose???
Posted by Bergbok on 04 December 2010
That's what happens when you have all the sharks players in the bok side we lose!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!It's a fact without the bulls the bok side is rather ordinary!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi on 04 December 2010
Jimmy, nuus van die musiekfront:

Die musiek-legende Billy Joel is besig om goed aan te sterk nadat hy ‘n dubbele heupvervanging ondergaan het, berig Contact Music.

Sy bekendste sang was Piano man.
Posted by Stapper on 04 December 2010
Jimmy, een song van die 50's wat ek onthou is

Simple bergbok,

ag ek bedoel "Simple Simon says"
Posted by Stapper on 04 December 2010
Ek bedoel 60's nie 50's
Posted by Stapper on 04 December 2010
Het hierdie Site nou n musiek program geword???
Ja Stapper....ek was toe n hele 5 jaar oud toe ek daai liedjie gesing het!!
Posted by Bergbok on 04 December 2010
Musiek deur 'n gewaardeerde bloubul ondersteuner is altyd beter as snert deur 'n wp.
Posted by Stapper on 04 December 2010
Post 42: Dankie vir daardie brokkie inligting Stapper..
Posted by Jimmy on 05 December 2010
In the middle of the night I go walking in my sleep from the mountains of faith to the river so deep, I must be looking for something, something sacred I lost
but the river is wide and it's too hard to cross… River of Dreams – Billy Joel
Posted by Jimmy on 05 December 2010
If you said goodbye to me tonight, there would still be music left to write. What else could I do, I'm so inspired by you, that hasn't happened for the longest time… For The Longest Time – Billy Joel
Posted by Jimmy on 05 December 2010
Uptown girl, she's been living in her uptown world I bet she's never had a backstreet guy, I bet her momma never told her why, I'm gonna try for an uptown girl… Uptown Girl – Billy Joel ( Jimmy’s Jukebox Hit mix)
Posted by Jimmy on 05 December 2010
Simple Bergbok says Province can play a game… Simple Bergbok says Province can win a Cup…Simple Bergbok Says. (Simple Simon Says… 1910 Fruitgum Company)
Posted by Jimmy on 05 December 2010
Oh please erase me, let me go, for I don’t belong here anymore. To let me be would be a sin, erase me and don’t let me login again….Please Erase Me - Engelbergbok Humperdonkie.
Posted by Jimmy on 05 December 2010
GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 05 December 2010
LMGA!!
Posted by Ligblou Baron on 05 December 2010
60'S!!! = Rollin' Stones! Hier is paar minder bekendes, maar mooi............
Posted by Ligblou Baron on 05 December 2010
Baby's back, dressed in black. Silver buttons all down her back......Walking the Dog - Rolling Stones.
Posted by Ligblou Baron on 05 December 2010
Congratulations, Well done my friend.....Rolling Stones - Congratulations
Posted by Ligblou Baron on 05 December 2010
Well I'm a King-Bee, Buzzin' around your hive... I'm a King-Bee - Rolling Stones
Posted by Ligblou Baron on 05 December 2010
Well I told you once and I told you twice; but you didn't take my advice....This will be the last time - Rolling Stones.
Posted by Ligblou Baron on 05 December 2010
GOOI MIELIES!!!!!!!
Posted by Ligblou Baron on 05 December 2010
Daai is mos nou kaboemmielies, MOOI MAN!!!!!
Posted by Jimmy on 05 December 2010
Jimmy #52. As liedjies to maar waar kon word.
Posted by Rifrug on 05 December 2010
Jammer, moet "tog maar waar" wees.
Posted by Rifrug on 05 December 2010
Nog musiek tenspyte van bergbok se klagtes.

Die Beach Boys se eerste konserte is vanaand en môre-aand in Kaapstad. Vrydag en Saterdag tree hulle in Sun City se Superbowl op.

Jimmy, wat van BBoy musiek. (Beac Boys en Blou Bulle, dieselfde afkorting)
Posted by Stapper on 06 December 2010
Hi John you was/IS a STAR from the day with your locks and the blue ribbons till the final games. Jy was 'n yster!!! die span kon op jou staat maak!!! We gonna miss you, enjoy life and stay true to the BLUE!!! THANKS for the wonderful contribution you made to the team!!!!
Posted by Blougirl23 on 06 December 2010
Ek wil graag weet wie die AAP in die RAPPORT se sport afdeling is wat gister Sondag 05 Desember 2010 vir Deon Stegman 'n 4 gegee het vir sy toer, maar al die ander spelers soos Gio Aplon, Jean de Villiers en en Adi Jacobs wat niks beteken het op die toer nie, kry meer as 6 punte vir hulle toer.

Kan een van julle my dalk se want vir daardie AAP gaan ek my beoordeling gee van sy intelegensie.

Ek hoop die bulle is sterk aan die oefen vir die S15.

Go Bulle!!!!
Posted by LB on 06 December 2010
Dankie John,
Commitment was nooit n plobleem by jou nie. Altyd alles gegee. Ek wens regtig die ander manne will dit by jou oor neem. Mnr Van der heever etc.
Posted by Bull perd on 06 December 2010
LB

Ja, ek sien daai ding. Ek wonder wat presies aangaan, hulle is uit om Steggies te beswadder, ek weet nie hoekom nie.

Na n jaar of wat sla min in die publiek Steggies en sy spanmaats se eintlike spelpeil onthou nie, hulle sal net onthou dat hy moes swak gewees het, want die media het so gese, en dan begin Jan Domkop so se, en sy kinders ook.

In my opinie was Steggies baie goed gewees, ons hele agterry was goed. Dis nie Steggies se skuld Peter de Villiers-hulle het vooraf besluit om hom tweede helfde af te haal nie. Teen Scotland en Engeland was hy n doring.

Dankie tog die publiek kies nie die Springbok span nie, want dan sou dit net Natal en WP spelers gewees het, want die media dryf dit aan.

Jy kan maar weet LB, dat Stephan Nel en Louis de Villiers daardie spogpunt vir Stegmann gegee het.

Dis reg, ons sien volgende jaar!
Posted by Las on 06 December 2010
#66. Moet jou nie oor AAP onstel nie, onthou stil bly is 'n beter antwoord. Laat hom in sy onneselheid dink hy dra kennis van rugby, het Abraham Lincoln nie gese .nie ."You may fool some of the pepole some of the time but not all of the people all the time"
Posted by Thurlow on 06 December 2010
Sorry ouens maar my bloed kook nog steeds.

Wat het die mensdom teen ons bulle, ek weet stilbly is ook 'n antwoord, maar iewers sal ons 'n slag onpartydige resesensie in ons media moet kry, ek luister soggens se sport op RSG - ene Anton Snyman - fooitog Morne Steyn kan in sy oe niks goed doen nie, dit is net Lambie voor en Lambie agter, almal is goed behalwe die bulle se manne of die ounes wat krediet moet kry word afgekraak en die wat swak was word opgehemel. Ek is seker hy is nie op dieselfde planeet as ons nie.

Sorry weereens vir my gedrag.

Sterkte BULLE, Geseende Kersfees vir julle ouens, en 'n BLOU BUL 2011 vir julle almal. Ek gaan nou vakansie hou!!!

Bulle Bo!!!!!!!!
Posted by LB on 06 December 2010
LB

Stem saam met van jou punte,maar moet ook erken Steggies was nie op sy beste nie.Ook nie sy skuld nie.Om in die diep kant ingegooi te raak nadat hy net 20 min se Currie beker rugby in 2 maande gespeel het was onregverdig.

4 uit 10 is belaglik.Ek sou hom 6 uit 10 gegee het.Wanneer hy weer top fiks is gaan hy die spanne opdraande gee in die S15.Ek is bekommerd oor Hougaard.Sy spel vang n dip en sy kop raak al groter.
Posted by Lekkerblou on 06 December 2010
Volgens inligting het die span gistermiddag om 15H30 na George vertrek. Dewald Potgieter en Jaco Pretorius het egter die vlug verpas, (volgens hulle te wyte aan die SAA), waarna hulle in die Emperor's Palace oorgeslaap het. Soos ek verstaan was Dewald lucky in die casino laasnag en het R6000.00 gewen. Die twee het vanoggend ‘n vlug na George gehaal.
Posted by Jimmy on 06 December 2010
Ek moes darem net terugkom en vir Mametsa kom dankies gee:

* Jy het my reeds groot trots om Blou Bul te wees net trotser gemaak. Menige drie is gedruk met Sello Mametsa wat sy hand aan sy rooi daisy slaan. 'n ware Bul deur en deur.

* Ek is bly jy kon die deur so oopmaak vir ander swart spelers by die Bulle. Jy het verseker baie steun van die Loftus getroues gehad en sal altyd een van my gunsteling Blou Bulle bly. Vlegsels en al. Het meer van jou dread locks gehou!

Groete aan almal en blessings vir hierdie kersfees.
Posted by mossel on 07 December 2010
In die wereld waar profesioneel gemeet word word daar van vasgestelde standaarde, goedgekeurde prosedures en voorgeskrewe opleiding gebruik gemaak.

In profesionele rugby stel die afrigter standaarde volgens behoeftes en maak gebruik van 'n bewese analitikus.

'n Artikel skrywer daarenteen se standaarde is raaiwerk, sy prosedure is verdagmakery, ens y opleiding is twakpraat.
Posted by Stapper on 07 December 2010
Dankie Mossel, Kersgroete vir jou en jou gesin ook. Ek hoop regtig dat jy in 2011 weer jou regmatige plek hier sal inneem, waar jy hoort.
Posted by Jimmy on 07 December 2010
Post 64: Stapper, volgende keer bring ek hulde aan die Beach Boys.
Posted by Jimmy on 07 December 2010
HIERT!!! Goeie, goeie, goeie, goeie "vibes"!?
Posted by Ligblou Baron on 07 December 2010
Goeiedag Bloubul Bloggers,

LB #66 en ander wat oor Rapport se skandalige opmerking oor Steggies kommentaar gelewer het: Dis nou provinsialistiese onnoselheid as julle dit al ooit gesien het. Daardie berig is verseker geskryf deur Stephen Nell, een van die mees eenogige rugbyskrywers in die land. Hy en sy mede Kaapse joernaliste is suur omdat Flou Francois Louw in die Italië toetse al ontbloot is as 'n overrated fake wat Springbok geword het.

As die Springbokspan volgende jaar in Nieu-Seeland aanmeld vir die wêreldbeker sonder Deon Stegmann en Heinrich Brussouw, kan ons maar sommer nou al begin koebaai sê vir daardie Web Ellis trofee!

Ek wonder wat sê JJ Harmse van sy kollega se twak?
Posted by Sooi Brandt on 07 December 2010
Ek sien die tjieters na-aap ons alweer. Oefen in Jeffries en doen ook sommer spanbou. Die Bulle doen dit al jarrre by George.

Die Bulkamp is stil oor Bjorn Basson en Chilliboy. Het enige iemand nuus?
Posted by bloubefoeterd on 08 December 2010
Wat Chilliboy en Bjorn aanbetref moet SARU/IRB die volgende skuif maak. Die BBM kan niks aan hulle saak doen nie.

Bees Roux se saak moet weer 10 Desember (komende Vrydag) voorkom. 'n Vrydag voor 'n vakansie, wat is die kans dat sekere mense nog wil werk?
Posted by Stapper on 08 December 2010
Ek sien Nico Serfontein stel belang in die Griekwa afrigter pos. Ek sou ook as ek hy was.
Posted by Bloumens on 08 December 2010
Stapper

Ek sien jy se Bees se saak kom die 10de voor. Soos wat ek hierbo lees verjaar hy more. Eish ou Bees, mag more lekker wees en mag die jaar wat voorle 'n baie goeie jaar wees, by voorbaat...
Posted by Blou-is-Baas on 08 December 2010
@ WP for Ever

Eerstens, is dit nie "Forever" nie?
Tweedens, ons het niks om oor suur te wees nie. Daardie 3 fingers wys eerder terug na jou toe wie se geliefkoosde Unie nie n enkele tietel na meer as n dekade kon verower nie.

Ons het oe en genoeg kennis en ervaring mannetjie, ons hoef nie onpartydig te wees om te sien Stegmann was n yster gewees nie okei?
Posted by Las on 08 December 2010
@ Las

Ignoreer die ding. Al wat die klomp idiote kan doen is om n miskruier te PROBEER namaak.
Posted by Bl@de Runner on 08 December 2010
Webbie

Waar is my post ???
Posted by Bl@de Runner on 08 December 2010
Hello almal. Die laaste paar maande kan ek nie ophou lees na al die posts nie. Dis great om so baie mede-aanhangers se opinies te sien. Jimmy, jy bly n legend vir my! Dit gaan lekker wees om saam julle te gesels... :)
Posted by unBULLievable on 08 December 2010
Welkom unBULLievable
Posted by Bl@de Runner on 08 December 2010
BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 09 December 2010
Welkom unBULLievable, gooi daar 'n versoek of twee...
Posted by Jimmy on 09 December 2010
Lyk my dit vat vir "WP for Never" ongeveer 'n week om genoeg empties in te ruil om hier te post..... LOSER!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 09 December 2010
BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 09 December 2010
So onthou ek die Beach Boys.......
Posted by Jimmy on 09 December 2010
If everybody had an ocean across the U.S.A. then everybody'd be surfin'
like Californi-a. You'd see 'em wearing their baggies, Huarachi sandals too… Surfin’ USA – Beach Boys
Posted by Jimmy on 09 December 2010
Well, she got her daddy's car and she cruised through the hamburger stand, now. Seems she forgot all about the library like she told her old man, now… Fun Fun Fun – Beach Boys
Posted by Jimmy on 09 December 2010
And we've never missed yet with the girls we meet, none of the guys go steady ‘cause it wouldn't be right to leave their best girl home now on Saturday night… I Get Around – Beach Boys
Posted by Jimmy on 09 December 2010
Well, East coast girls are hip, I really dig those styles they wear and the Southern girls with the way they talk, they knock me out when I'm down there… California Girls – Beach Boys
Posted by Jimmy on 09 December 2010
Way down South they gave a jubilee, the jockey folks they had a jamboree, they're drinkin' homebrew from a water cup, the folks dancin' they all got shook up… Rock and Roll Music – Beach Boys
Posted by Jimmy on 09 December 2010
Ooo I wanna take you down to Kokomo, we'll get there fast and then we'll take it slow. That's where we wanna go, way down to Kokomo… Kokomo – Beach Boys.
Posted by Jimmy on 09 December 2010
Well since she put me down I've been out doin' in my head, I come in late at night and in the mornin' I just lay in bed… Help Me, Rhonda – Beach Boys
Posted by Jimmy on 09 December 2010
I love the colourful clothes she wears and the way the sunlight plays upon her hair. I hear the sound of a gentle word on the wind that lifts her perfume through the air… Good Vibrations – Beach Boys. (Jimmy’s Jukebox Hit Mix)
Posted by Jimmy on 09 December 2010
GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 09 December 2010
yesyes

goeie dag nuweman op lyn al die pad van saldanha.Dis lekker om julle goed te lees so ek het besluit om te join.
Een vraag ek het op rugby 365 gelees van die vinnige aussie vluel eb hulle se hy is die vinnigste
wie in sa is ons vinnigste voorspeler en agterspeler en die tyd wat hy af le op n 100 m

Saldanha groete
Posted by pietievansaldanha on 09 December 2010
Dagse Pietman!

Ja, die vinnigste SA voor- en agterspeler sal natuurlik albei Bulle wees.
Agter is dit Gerhard van den Heever, en voor is dit seker Pierre Spies (sy pa was ook nasionale 110m hekkies kampioen).

Ek is nie seker van die tye nie, Gerhard het 'n tyd van 13.8 daar omtrent oor 11.m hekkies opgestel toe hy 'n junior was en kan seker goed onder 11 sekondes inkom op 100 (seker so 10.5 van wat ek hoor), Spies se hulle kon 10.7 sekondes haal oor 100m op skool en Deon Stegmann, verbasend genoeg, kon 10.9 hardloop. Dit is vinninger as baie internasionale vleuels.

Craig Burden van die Haaie was ook onlangs 'n senter en vleuel, hy het ook spoed, sowel as Ryan Kankowski. Maar ek twyfel of hulle enigiets onder 11 sekondes ooit sal kan maak. Die Cheetahs se Jongi Nokwe is ook 'n vinnige man, maar weereens, ek is onseker van die tye.
Deon Helberg (nog n Bul vleuel) is ook n vinnige outjie, hy kan 'n cougar weghol.

Natuurlik voor die lot opgedaag het was dit voorryman Mnr. Richard Bands, Springbok en Blou Bul Stut/vleuel vir sy drie teen die All Blacks in 2003 in Dunedin hier van die halflyn af.
Posted by Las on 09 December 2010
Las, ek smash al daai tye as daai cougar op my toesak.
Posted by Jimmy on 09 December 2010
Geen nuus oor die oefenkamp is seker maar goeie nuus.
Posted by Jimmy on 09 December 2010
VIDEO
30 October 2010: Highlights of the Absa under-21 competition final between WP and Bulls from Absa Stadium, Durban
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
14 Des Barend Brits
14 Des Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des Chris Maree
14 Des Graham Noonan
15 Des Dolf Bekker
15 Des Dirk Coetsee
15 Des Fief Ferreira
15 Des Theuns Koekemoer
15 Des André van Staden
Blue Bulls on Facebook
Virtual Tour