You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Blue Bulls say goodbye to Godfrey Maile


It is with great sorrow that the Blue Bulls Company (Pty) Ltd is greeting their switchboard operator Godfrey Maile who has passed away during the course of last week.

Godfrey has been working with the Blue Bulls since July 1999 and was dearly loved by all his co-workers, colleagues and friends at Loftus Versfeld.

It was an honour to work with and to know such a pleasant human being as Godfrey and he will undoubtedly be greatly missed by his loved ones as well as the Bulls family.

The Bulls would like to like to share their condolences with Godfrey's wife, Maria, and his five children and they trust that the Lord will be with them in this difficult time.

Godfrey's funeral service will be on Saturday.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dankie vir jou goeie diens en vriendelikheid! RIP
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, July 24, 2008 - 17:26
2. Nee nee,STH!!!!!Post 3???Ek hoop jy word nou finaal geban van my vriendelikke Blou Bulbloggers se SITE!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, July 24, 2008 - 18:59
3. Ek sien julle se julle weet nie wat om die naweek te maak nie!!!Ag,gaan skree maar so n bietjie vir die WP!!!!LOL!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, July 24, 2008 - 19:19
4. Dit is die antwoord wat ek van Micheal Mernewick gekry het???Due to the possibility of legal action resulting out of comments made - Bloggers attacking individuals at the Sharks, be they players or members of management - we have taken the legal advice to remove the Blog for the immediate (but hopefully short-term) future.



Sadly, the Blog becomes a free-for-all, where people can hide behind a pseudonym, a web-based email address and fictional phone number with no trace to the actual person, and then write what they want, giving no thought to the consequences of their speech which ranged from hateful to false to libel.



As webmaster, I am obviously disappointed that this tool has been removed from the site, but I fully support the action in the context of what people have turned it into. Obviously not everyone, and there are by and large great people writing good, interesting posts that were thought-provoking and rugby-related, playing the ball and not the man, but there were others. It's not a case of removing criticism, but avoiding legal action. As always, the few spoil things for the many.



I hope this clears things up for you.



Regards

Michael Marnewick

Editor: Sharksrugby.co.za
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, July 24, 2008 - 21:32
5. Wonder wat het daar gebeur???
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, July 24, 2008 - 21:53
6. Lyk my iemand het hulle Legally gaan aanvat???
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, July 24, 2008 - 22:10
7. Godfrey, dankie vir jou getroue diens aan die Bulle! Sterkte ook aan sy familie, met die moeilke tyd wat vir hulle voorle.

Stairway to Heaven se post #3 hierbo, is bewys daarvan dat bloggers wat die reels oortree permanent van die blog verwyder moet word. Sodra dit enigsins sou blyk dat 'n persoon weer hier probeer blog deur 'n ander naam te gebruik, moet hy sonder aarseling verwyder word. Dit sal verhoed dat party se koppe uithak wanneer dit hulle pas. Ek dink ook dat ter wille van deursigtigheid, redes vir ‘n persoon se verbanning hier geplaas moet word.

Post #5. Bulletjie 1 was natuurlik heeltemal reg, alhoewel dit nie aanbeveel word nie, is dit nie teen die reels om jou eie besonderhede op die blog te plaas nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, July 25, 2008 - 01:50
8. GOEIE MORE EDELE AVBBOBS!

En kom ons bepaal ons by rugby! Varke sal verban word.........

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 25, 2008 - 06:29
9. Ja, LB, ek stem,los die vloekery ens vir jouself, bepaal jou by die doel van die blog nl om rugby te praat.As jy nie iets goeds te sê het nie, skep jou eie site en praat tjol daar. Aan die gesin en naasbestaandes van Godfrey,my sincerest condolences and my God be with you in this difficult times, ook aan die Blou Bulle se mense, my meegevoel aan julle.
Posted by Bloubloed (Meyerton) Friday, July 25, 2008 - 06:55
10. Hartlike goeie more Bulle !!!!
And then there was "Stairway To Heaven"....
Aag hel man !!!!
Gaan speel ASB iewers anders toe???
Los die groot mense ASB om rugby te praat.As jy nie kan nie sal ons altyd reel dat jy permanent van die blog verwyder word.

Godfrey Maile R.I.P.

Ek sien uit na n heerlike naweek van sport en goeie rugga's !!!!
Ergste ding wat kan gebeur die naweek is dat die Bulls dalk kan afskuif na tweede plek toe op die log(met n game in hand).
So sterkte aan al die spanne wat speel !!!!

Go AUS !!!!!
Skop bietjie NZ @ss !!!!!
AK kort punte op Superbru !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, July 25, 2008 - 06:59
11. 45 op vorige draad (Posted by phantom (Los Angeles))

Welkom hier by ons BLOU BUL familie! Neem gerus meer deel aan ons blog. Ons kan ook verslae aan jou deurstuur indien nodig.........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 25, 2008 - 07:05
12. Tellings vir Aus vs. NZ

Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 25, 2008 - 07:14
13. Hartlike bewolkte oggend Blou Bloediges.

AK, ek dink nie jy gaan reg wees met Aus nie. grin
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, July 25, 2008 - 07:25
14. More BULLE

Sien niemand wil Dollie he nie,selfs daar in Texas/Mehihico.
Steerway...post 3..BIG OOPS..

Tellings vir Aus vs. NZ

Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, July 25, 2008 - 07:26
15. Tellings vir Aus vs. NZ

Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, July 25, 2008 - 07:34
16. Godfrey Maile - RIP.
Condolences to Godfrey's family.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, July 25, 2008 - 07:35
17.
Aan die Webbie:

Hoekom word die reels nie een Staircase.. toegepas nie?????

HY raak persoonlik en vloek openlik??

Word die reels net SELEKTIEF teen sekeres gepas..??

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, July 25, 2008 - 07:50
18.
stairway to haeven..??? ...SOEK OPENLIK MOEILIKHEID....

GOOI HOM AF.!!!!!

HY HOORT NIE HIER NIE...!!!

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, July 25, 2008 - 07:53
19. Tellings vir Aus vs. NZ

Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Friday, July 25, 2008 - 08:05
20.
Goeie more aamn al die Blou Bulle...

Wat soek ouens soos "Stairway to Heaven" op hierdie blog..????

Eisshhh..!!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, July 25, 2008 - 08:06
21. My condolances to the Maile family.

Goeie more al die blou kampioene

Heerlike dag hier bo. Het gisteraand gesneeu op die hoe pieke. Helder blou lug soos die best span in die wereld.

Post 9.
Nou weet ek ook hoekom die Guppie blog weg is. Het probeer daar gaan sien wat hulle praat na hulle verlies toe is dit weg.
Die selde sal hier gebeur as die administrators nie beter toegang toepas nie. Hulle moet meer gematigde regulars aanstel om mense te kan verban, dan sal dit vinnig gebeur. Hulle kan ook die site exclusive maak en vra dat as jy wil aansluit jy gesertifiseerde documente aan hulle stuur, dan is dit makliker om jou op te spoor as jy aanjaag op die site.
Posted by Russel (Almaty) Friday, July 25, 2008 - 08:08
22.
Ons Suid-Afrikaners suig maar altyd aan die agterspeen...!!!.


"Springbok and Sharks hooker Bismarck du Plessis's three-week ban has caused more controversy than expected - with talk of a hefty fine for South Africa's rugby boss.

Speaking to the Daily News this morning, South Africa Rugby Union (Saru) president Oregan Hoskins said he could not speak on the matter any longer because an inquiry by South Africa, New Zealand, and Australia Rugby (Sanzar) into his remarks was expected soon.

Hoskins had expressed his anger at Du Plessis being found guilty of "careless, not deliberate, contact with the eye area" of a New Zealand player.

Hoskins said the decision to suspend Du Plessis for three weeks was unfair compared with the Sanzar's disciplinary procedures that handed a one-week ban down to All Black lock Brad Thorn for his dangerous "spear tackle" on Springbok captain John Smit."



Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, July 25, 2008 - 08:09
23. Hellou bloues

Lees my oog nou reg by post 3 dog ek yl of iets.

Cheers my ou daar gaan jy.

Wat wil ek nou weer gesê het o ja vannaand sal nou bepaal of die valke ook goed kan speel weg van hul tuisveld af.

Godfrey jy is in my gedagtes meegevoel vir jou familie.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Friday, July 25, 2008 - 08:12
24. Ongelooflik hoe bloggers uit die niet verskyn, hulle bekke uitspoel oor ander se "niks weet van rugby" nie; ou manne persoonlik aanvat en dan verdwyn. So ruk later verskyn 'n nuwe naam maar dieselfde platvloerse onopgevoede ongeskoolde taalgebruik (Stairway) en dan wonder 'n ou of dit nie maar 'n skoollaaitie is wat by 'n Internet cafe gaan sit elke tweede week as hy uit die skool geskors is juis oor sy onaanvaarbare oprede. Die optrede vd Shark Webmaster is 'n bietjie kras- jou kans om met 'n siviele eis te slagg oor dit wat op blogs gese word, is UITERS SKRAAL. Maar sort asb ouens soos hierdie Stairway skepsel uit voor dit dalk met ons blog ook gebeur!
Sterkte vir die Valke, Leeus & Kavaliers- ongelukkig het ek nie genoeg moed om julle op Superbru te back nie, maar go for it manne!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Friday, July 25, 2008 - 08:15
25. More al die potblou mense!

NZ 21-16 Aus.

Posted by Naastin Powers (Pretoria) Friday, July 25, 2008 - 08:16
26. More BH

daai ou soek net moeiliheid hier. Hy verander net sy name dan is hy weer terug wat die site kan nie jou IP address ban nie. Ongelukkig is die site nog in die 18de eeu as dit by IT kom.
Posted by Russel (Almaty) Friday, July 25, 2008 - 08:17
27. Sterkte aan die Maile familie wat 'n goeie getuigskrif van die persoon en sy werk.

Ongelukkig versuur kinderagtige , onvolwasse en idiotiese persone soos Stairway to Heaven 'n doodsberig. Party mense het ook geen maniere en takt nie.

Bloubosvelder ek deel jou sentimente in 29 heelhartig.
Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Aus 16 - 21 NZ - Naastin Powers
Aus 28 - 21 NZ - BBindB
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, July 25, 2008 - 08:56
28. Goeie dag al die blou bulle ek was lank laas hier ek het baie gemis wil net on verskoning vra aan almal want laas toe ek die eerste keur op die site kom toe maak ek verkeerde aantuigings en is jammer daaroor ek is n volharde bloubul so gebore ek lees nog altyd die blog .
Posted by BESTER (DELMAS BUL) Friday, July 25, 2008 - 09:09
29. Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Aus 16 - 21 NZ - Naastin Powers
Aus 28 - 21 NZ - BBindB
Aus 15 - 22 NZ - Axeman
Posted by Russel (Almaty) Friday, July 25, 2008 - 09:15
30. More almal

Stairway to Heavne is eintlik ek. Ek sukkel so bietjie met skisofrenie.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 25, 2008 - 09:20
31. Soos julle kan sien beinvloed dit my speling ook.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 25, 2008 - 09:21
32. RIP Godfrey Maile.

Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Aus 16 - 21 NZ - Naastin Powers
Aus 28 - 21 NZ - BBindB
Aus 15 - 22 NZ - Axeman
Aus 15 -11 NZ - Lallas

Go Aus klap daai grootbek Kiwis
Posted by Lallas (Roodepoort) Friday, July 25, 2008 - 09:25
33. Hier is 'n paar van ons wat darem vinnig op ons morele perdjies kan spring as ander gebust word. Amper soos innie hoërskool net voor die leerlingraad verkiesings.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 25, 2008 - 09:36
34. Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Aus 16 - 21 NZ - Naastin Powers
Aus 28 - 21 NZ - BBindB
Aus 15 - 22 NZ - Axeman
Aus 15 -11 NZ - Lallas
Aus 19 - 11 NZ - AK
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, July 25, 2008 - 09:43
35. Gelukkig is my perd lankal oorlede
Posted by Russel (Almaty) Friday, July 25, 2008 - 09:50
36. Tellings vir Saterdag

Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Aus 16 - 21 NZ - Naastin Powers
Aus 28 - 21 NZ - BBindB
Aus 15 - 22 NZ - Axeman
Aus 15 -11 NZ - Lallas
Aus 19 - 11 NZ - AK
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, July 25, 2008 - 09:52
37. Hoe nederig is die mens wat sê: "Ek is nederig"
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 25, 2008 - 09:54
38. Mossel om jou te antwoord oor die vraag op die vorige draad ivm e-pos adresse. Sou 'n persoon 'n e-pos adres hier openbaar kan die Webtuiste nie verantwoordelik gehou word sou daar enige negatiewe kommunikasie na die spesifieke e-pos adres gestuur word nie. Die onus berus by die persoon wat wel die e-pos adres openbaar.
Die verstandhouding behoort van so 'n aard te wees dat bloggers nie negatiewe kommunikasie aangaan nie.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, July 25, 2008 - 09:56
39. More B1
Posted by Russel (Almaty) Friday, July 25, 2008 - 09:56
40. As jy dom genoeg is om jou email address hier te sit, moet jy maar die riesikoe aanvaar dat jy jy ooplaat vir baie spam.
Posted by Russel (Almaty) Friday, July 25, 2008 - 09:58
41. Axe, gaan dit goed?
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, July 25, 2008 - 10:00
42. Dankie Bulletjie 1

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 25, 2008 - 10:00
43. Plesier Mossel.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, July 25, 2008 - 10:02
44. Sover in die curriebeker het die meeste tuisspanne gewen.

Ek hoop die Valke stamp die cheeters weer. En dat Boland die WP "spam" op Newlands. (WP het hierdie week goefen in die sentrum vir uitnemendheid agter geslote deure - can you believe - en dit vir 'n game teen Boland!) En nou ja, ek dink die Chokers gaan beter game hê in Durbies vir 'n slag. leeus het baie ouens beseer ook.

Ons spanningsvlakke is ten minste bietjie laer hierdie naweek vir diegene wie se gunstelingkleur DIE BLOU is. Hoop die spelers geneit so bietjie die ruskans.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, July 25, 2008 - 10:07
45. Mossel, post 44: Stem heelhartig saam!

Axeman, howzit, china?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 25, 2008 - 10:21
46. Tellings vir Saterdag

Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Aus 16 - 21 NZ - Naastin Powers
Aus 28 - 21 NZ - BBindB
Aus 15 - 22 NZ - Axeman
Aus 15 - 11 NZ - Lallas
Aus 19 - 11 NZ - AK

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 25, 2008 - 10:24
47. Sien oom LB stem saam met my oor Saterdag !!!!!
Go Ausies !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, July 25, 2008 - 10:29
48.
TEAMS FOR NEWLANDS

WP: Gio Aplon, Wylie Human, Dylan des Fountain, Gcobani Bobo (capt), Joe Pietersen, Willem de Waal or Peter Grant, Bolla Conradie, Justin Melck, AJ Venter, Francois Louw, Ross Skeate, Adriaan Fondse, Brian Mujati, Schalk Brits, Wicus Blaauw. Bench: Deon Fourie, Schalk Ferreira, Brok Harris, Nick Koster, Dewaldt Duvenage, Peter Grant or Willem de Waal, Morgan Newman.

Boland: Justin Peach, John Daniels, Deon Scholtz, Kobus Meintjes, Renfred Dazel, Elgar Watts, Marnus Hugo, Dries van Schalkwyk, Henley du Plessis (capt), Zolani Mofu, Bradley Mockford, Frikkie Spies, WP Nel, Pieter Wium, Jean Botha. Bench: Clement Lewis, Janro van Niekerk, Jacobie Adriaanse, Whalied Heyns, Frankie Horne, Neil Papier, Stefan Basson.

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, July 25, 2008 - 10:30
49.
Ausies 26 Kiwis 19

Die All Blacks is ryp om gepluk te word..!!!


Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, July 25, 2008 - 10:32
50. Tellings vir Saterdag

Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Aus 16 - 21 NZ - Naastin Powers
Aus 28 - 21 NZ - BBindB
Aus 15 - 22 NZ - Axeman
Aus 15 - 11 NZ - Lallas
Aus 19 - 11 NZ - AK
Aus 26 - 19 NZ - BLOU OSSE


Probeer die goed in formaat hou ASB !!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, July 25, 2008 - 10:35
51. It is a tie !!!!!!
5 Teen AUS en 5 Teen NZ !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, July 25, 2008 - 10:36
52. Dagse Getroue Bloues (en ander gematigdes) -
Godfrey Maile - Hamba Ghagle.
Stairway - kommin gemors - ignoreer die aandagsoeker.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Friday, July 25, 2008 - 10:44
53. Jimmy #7.
Dankie vir jou positiewe kommentaar.
Redes kan in die toekoms geplaas word tov verbande persoon/e sou dit totaal onduidelik is hoekom die verbanning plaasgevind het.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, July 25, 2008 - 10:53
54. Hallo Bloues,
Die valke kan dalk die naweek die cheeters n les leer, veral as n mens in ag neem dat n hele paar van die valke se spelers geleen is aan hulle vanuit bloubulland. Die sharks behoort n beter show op te sit as verlede naweek met van hul bokke terug.
Posted by vlekkie (Johannesburg) Friday, July 25, 2008 - 11:02
55. More more alle BLOUE GETROUES,lkr rus vir ons die naweek.Sterkte aan Godfrey Maile se familie,Stairway raak net weg asb ons het nie jou hier nodig nie.BLOUES geniet julle naweek!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Friday, July 25, 2008 - 11:04
56. Aus 18 - 11 NZ - Ligblou Baron
Aus 11 - 18 NZ - p2
Aus 18 - 29 NZ - B1
Aus 20 - 14 NZ - BBV
Aus 16 - 21 NZ - Naastin Powers
Aus 28 - 21 NZ - BBindB
Aus 15 - 22 NZ - Axeman
Aus 15 - 11 NZ - Lallas
Aus 19 - 11 NZ - AK
Aus 26 - 19 NZ - BLOU OSSE
Aus 18 - 26 NZ - ALS BLOU
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Friday, July 25, 2008 - 11:06
57. Hierdie WP span is nogal kwaai; smaak my hulle voorry is hoogs verdag? Boland gaan hulle beslis daar roer!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, July 25, 2008 - 11:08