You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Botha is not going to appeal against his suspension


After thorough consideration of the reasons for judgement, Bakkies Botha and his legal advisers decided not to appeal against his three week suspension.

The Judical Officer Mr DA Wheelahan QC ruled in Sydney on Tuesday that Botha must be suspended for three weeks, which means he is precluded from participating in any relevant rugby activity up to and including 2 May 2009.

Mr Wheelahan received additional video material from the broadcasters which formed the basis for the judgement.

Botha, through his Counsel, admitted that he struck Waugh with the forearm and therefore pleaded guilty to the offense as charged.

Botha accepted Mr Wheelahan’s ruling and will therefore not be able to play against the Brumbies, Chiefs and Force.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste!
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Tuesday, April 14, 2009 - 16:42
2. Eerste soos die Bulle
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Tuesday, April 14, 2009 - 16:43
3. Toe nie!
Maar dis ook goed so- as ek nou tweede kom, kom ons Vrydag eerste.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Tuesday, April 14, 2009 - 16:44
4. Hehe, ai dis nou 'n jammerte oor Bakkies, maar die Bulle moet net moed hou en hul harte uit speel
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Tuesday, April 14, 2009 - 17:01
5. ek verstaan obviously nie hoe appelsake deesdae werk nie. dag die Bulls mag apelleer. Nou sien ek die speler het legal advisers.

Miskien het Bakkies anner goete ook aangevang wat ons nie kon sien nie.

Hy moe snie skuldig gepleit het nie.

destyds het Drikus Hattingh, slot van die bulle, vir Johan le roux van Transvaal teen die kop geskop. hattingh se verweer was: hy het my geheadbutt teen my toks.

bakkies moes sy saak kreaktief anders gestel het: Hy het my voorarm probeer byt.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Tuesday, April 14, 2009 - 17:05
6. Miskien is ek nou bitter, maar as ek nou drie weke van die werk met betaling af kan kry om lekker te rus as ek nie appeleer nie sal ek seker ook dieselfde doen? Dit is belaglik dat 'n stamp met die voorarm jou vir drie weke kan skors, as dit die geval is moet 'n groot hoeveelheid spelers, veral Shark spelers van Saterdag, ook vir drie weke geskors word...ek is so siek en sat van die dubbele standaarde, geen wonder rugby is besig om kykergetalle, veral in looser Australia, te verloor nie.
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Tuesday, April 14, 2009 - 17:40
7. Hello Blou Sonneblom!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se draadsitter) Tuesday, April 14, 2009 - 17:51
8. Soos ek hierdie geval verstaan :
1) Bakkies word gestraf soos uitgewys deur die assistent skeidsregter
2) Bakkies volg dit onmiddelik op deur Phil met sy voorarm te slaan
3) Bakkies erken skuld op die voorarm hou.

Enige persoon wat 'n regsproses verstaan sal besef dat Bakkies het hom nie aan die dissipline van die strafskop gesteur nie. Dit sal dus noodwendig tot verswaring van straf aanleiding gee. Om die straf te apelleer sal dan in elk geval sinneloos wees
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, April 14, 2009 - 17:57
9. Dankie Stapper
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Tuesday, April 14, 2009 - 19:35
10. Ek se nog die hele seisoen Bakkies is n rooi kaart wat wag om te gebeur , dis hoog tyd !
Posted by Orosman (Richards Baai) Tuesday, April 14, 2009 - 19:39
11. Dis jammer dat die webbie nie reeds twee drade terug vermeld het dat Bakkies skuldig gepleit het nie. Ek het so vermoed aangesien die aanbied van versagtende faktore en ‘n erkenning van skuld meestal hand aan hand gaan. Na my mening is die kanse dat ‘n senior advokaat blatant partydig sal optree, net so goed asof die Bulle narre as hul spelers se regsadviseurs sal aanstel. Thurlow, ‘n mens moet maar elke saak op sy eie meriete beoordeel.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, April 14, 2009 - 21:05
12. Ja, watse kommentaar kan jy anders verwag van die Orosmannetjie? Moenie klippe gooi terwyl julle in 'n glashuis genaamd Bismarck bly nie. Stuur die helfte van jou suur druiwe Australie toe.

Die Aussies wys weereens hulle kan maar nie verloor nie. Nou is Johan Botha aangegee by die ICC oor sy boulwerk!!!!!!!! Ek wens die Minister van Sport wil hulle maan toe stuur.
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, April 14, 2009 - 22:16
13. Dit kon nie op 'n slegter tyd gekom het nie, met die tipe game wat Bakkies speel moes dit seker een of ander tyd gekom het. Anders doen hy nie sy werk as enforcer nie, moes eerder net gewag het vir Matfield om terug te kom.

Oor die Aussies wil ek nie eers praat nie.
Posted by Sharksfan (Bloemfontein) Wednesday, April 15, 2009 - 05:06
14. Sjoe, maar die Aussies is 'n klomp suurlemoene met geen sportmangees nie!!
As hulle verloor wil hulle moan of die reels verander?
Orosman, Soos JB tereg gese het, moet julle versigtig wees, want die Sharks het ook maar 'n paar manne wat graag op die lyn tussen vuil en harde spel rondtrippel!!
Alhoewel, met Kaplan nou die vooraanstaande ref sal sy Sharkies seker nie nou al gepenaliseer word daarvoor nie, maar hoopelik sal hulle beurt nog kom, hulle luck moet draai!!!
Posted by Antoinette (Pretoria) Wednesday, April 15, 2009 - 06:38
15. Stapper (8)

Bakkies is uitgewys deur die assistent skeidsregter vir die stamp.
Dis waarvoor die strafskop was.
Hy het dit net opgevolg met die soentjie blaas.

Dink nogsteeds dis belaglik!!!
Jy kan maar die ou trap, hoogvat, op sy gesig op die grond druk.....
Maar asb., moet hom tog net nie met die voorarm stamp nie, al het hy jou eerste gestamp...?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, April 15, 2009 - 08:08
16. Look, Bakkies will always play this role of enforcer - the man who doesn't take nonsense from anyone. As a result, he is often portrayed as some sort of villain. The opposition teams use this to their advantage when they have no hope of winning. They slight him, they work him up, they wait for his reaction and then they put their hands in the air, claiming all sorts of things.

Bakkies plays into this very well BUT we must remember his conduct is an important part of our winning formula. So every now and then, he gets a suspension. We live with it. It is a small price to pay to have someone as phenomenal as Bakkies on our side, which is where I would far rather have him let's be honest. Sterkte Bakkies - ons bly trots op jou...
Posted by GreGorGy (Edenvale) Wednesday, April 15, 2009 - 08:28
17. my eiertjie le. soos ek die hele bakkies ding opsom; bakkies het niks meer of minder gedoen as die meeste ander spelers nie behalwe om vir Phil n soentjie te blaas nie. so manne leer nou asb uit jul foute. jul kan maar mekaar rondpluk , in die lug tackle , met die skouer loop , of late tackle, die ref vloek of die manne op die grond trap. moet net nie vir mekaar soentjies blaas nie . dit gaan jou drie weke kos.. ha ha . dis so belaglik soos dit is . as dit snaaks was sou n mens daaroor kon lag.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, April 15, 2009 - 09:23
18. Dink ons moet munt uit hierdie insident slaan.
Kan ons nie dit aan "Ripley's believe it or not", "The World's Funniest Animals" "Strange Happenings" ens. stuur nie.?
Miskien kan ons ons eie program op die been bring genoemd "Strange happenings in the Antipodes", die uitsprake van al die siteerings moet erens bekombaar wees, wie weet ons kan miskien Leon Schuster oortuig om 'n film daaroor te maak.
Posted by Thurlow (Pretoria) Wednesday, April 15, 2009 - 10:48
19. Jimmy,
Hoe lyk dit. Spesiaal versoek speel vir Phil Waugh "Candy Kisses".
Posted by Thurlow (Pretoria) Wednesday, April 15, 2009 - 11:10
20. Iets wat my net van die Bakkies voorval opgeval het is die gebrek aan videomateriaal van die insident. As dit werklik iets ernstigs was sou die Auzies sekerlik tog tot vervelens toe die uittreksel herhaal het om te wys watse skurke ons nou kastig sou wees! En die addisionele videomateriaal wat gelewer was as bewys, is dit dalk geneem deur die assistent skeidsregter se vrou met haar handycam? Wonder maar net ~

In elk geval, die rus kan Bakkies net goed doen vir die tuisveld semi wat wag. Ek het alle vertroue in Danie en Wilhelm die naweek. As ek dit nie mis het nie is die enigste kwaliteit slot wat die Brumbies het, Mark Chisholm, ook tans beseer en dus is dit net die regte geleentheid vir jong Wilhelm om te wys dat hy een van die dae die leisels kan oorneem by Victor.
Posted by RuggaFanToo (Warmbaths) Wednesday, April 15, 2009 - 12:14
21. Ek verstaan Rules are Rules, maar die Bakkies se storie is bietjie erg.........Bakkies wou net so bietjie "Boere-sport" speel!!
Posted by Camel BlouBul Joe (Johannesburg) Wednesday, April 15, 2009 - 12:17
22. 12 en 14 nou wat laat julle dink ek is n Shark en nie n Bull ondersteuner , ek bly dan in Sekunda by die see . Richards Baai ambagsman se paradys die , blou bull wereld , al die kontrakteurs van Tshwane trek mos nou hiernatoe , rowwe plek , harre manne en groot brandewyn en coke kerels die .
Posted by Orosman (Richards Baai) Wednesday, April 15, 2009 - 22:15
23. Bakkies gaan mos op sy knieg voor elke game seker om vergifnis te vra vir wat hy nog gaan doen .
Posted by Orosman (Richards Baai) Wednesday, April 15, 2009 - 22:17
24. Ek verstaan dat reels is reels maar dit moet vir almal geld. Dis net vir my vreemd dat elke keer as n SA speler in Australie gestraf word is dit minstens 3 weke. Hy moet sekerlik versagting kry, want dit was in die hitte van die oomblik in n fisiese sport. Taniala Moa, scrummie van die blues het laas week n week gekry oor hy n ou met n bottel in n bar gegooi het, hulle het dit toe gelig en nou speel hy weer en kry net $1200 boete! Dis belaglik, hy gooi die sport se naam weg en word net beboet! SWAK SWAK SWAK!
Posted by neville giliomee (Auckland) Wednesday, April 15, 2009 - 22:59