You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Brummer flyhalf against WP


The coach of the Vodacom Blue Bulls Frans Ludeke has selected Francois Brummer at flyhalf for Saturday’s clash at Loftus Versfeld against the Western Province.

Brummer is a product of Hoërskool Waterkloof and has been playing for the Blue Bulls’ junior teams since his schooldays. He is the current SA under 20 flyhalf and first tasted Currie Cup rugby on Saturday against the Lions when he replaced Burton Francis during the first half.

Ludeke said at the weekly press conference which was held at Loftus on Wednesday that Francis isn’t eligible for the weekend’s match due to injury and that is why they opted for Brummer at flyhalf.

“It took Francois a few minutes to find his feet, but he did very well in the latter parts of the match and I was quite impressed by him. He finished strong and I am confident that he will be able to do the job for us against Province.”

The other changes in the starting XV is at fullback with Tiger Mangweni replacing the injured Zane Kirchner and the big Springbok prop Gurthrö Steenkamp is also back in the mix after he had a couple of days off.

Ludeke opted for a five/two bench which includes an entire front row in Jaco Engels, Bandise Maku and Frik Kirsten with the under 19 flyhalf JC Roos as one of two backline reserves.

Roos played Craven week rugby for the Bulls in 2008 and was quite influential for Tukkies earlier this year in the Varsity Cup. He is a goal kicker of note and also capable of playing at fullback and after lengthy discussion the coaches decided to go with Roos and not the under 21’s flyhalf Marnitz Boshoff.

Ludeke said that Boshoff carried an ankle injury throughout the week and that was one of the main reasons why Roos was selected on the bench.

Vodacom Blue Bulls: Tiger Mangweni; Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Wynand Olivier, Francois Hougaard; Francois Brummer, Heini Adams; Dries van Schalkwyk, Dewald Potgieter, Jacques Burger, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Derick Kuün (captain), Gurthrö Steenkamp.

Reserves: Bandise Maku, Frik Kirsten, Jaco Engels, Fudge Mabeta, Gerrit-Jan van Velze, JC Roos, Marius Delport.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Gister beweer 'n oninteligente WP ondersteuner dat die Bulle se skole spelers verdwyn. Vandad is een van verlede jaar se skolespeler in die 22 tal
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, July 15, 2009 - 13:18
2. Beide Roos en Brummer was in Waterkloof
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, July 15, 2009 - 13:37
3. Ja kom ons verskoon maar die WP ouens, shame hulle is on ingelig en nou spoel hulle nog weg ook!!!
Posted by IRC (Centurion) Wednesday, July 15, 2009 - 13:45
4. Kom ons hoop Pedrie en Deon is eerder gouer as later weer 100% fiks.
Posted by IRC (Centurion) Wednesday, July 15, 2009 - 13:47
5. BULLE 27 - 19
Posted by BlousteBlou (Centurion) Wednesday, July 15, 2009 - 13:50
6. Francois Hougaard word vermors op vleuel en gaan swaar kry teen Frikkie Welch. Miskien sou hy n beter opsie op skrumskakel gewees het om die wedstryd vinniger te maak. Hoop van harte ons kry genoeg bal uit die los en lynstane anders kan dit n lang middag raak.
Hoop maar vir die beste.
Posted by Leslie (Pretoria) Wednesday, July 15, 2009 - 13:54
7. Leslie

Ja, Francois Hougaard word op veleuel vermors, maar hy staan defineitf agteruit vir niemand nie, en hy sal ons nie drop nie. Sodra Ndungane reg is sal hy sy plek weer inneem op nr. 9. Wat Hougaard wel bied op vleuel is spoed, 'n goeie return kicking game, goeie opvolg van skoppe en betroubare verdediging, goeie cross cover en 'n aanvoeling vir die game. Wat hy bybring is dat hy aan sy eie kant van die veld ook as skrumskakel kan funksioneer. Hy het dit saterdag 2 keer gedoen en op sy eie gebreek en dit is moontlik 'n taktiek wat kan werk.

Dit gaan 'n baie reuse poging van Frikkie Welsch verg om met hom te mors. Frikkie is 'n slim buitesenter en Saterdag op die nat veld is sy spoed nie regtig getoets gewees nie. Sy verdediging is 'n sterker punt as sy aanvalle.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, July 15, 2009 - 14:33
8. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 19 twinkies - BlousteBlou
BULLE 23 - 20 twinkies - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, July 15, 2009 - 14:36
9. Ek dink dis goeie besluit van Frans om die kombinasies tyd te gun en sover moontlik vol te hou met wat hy het. Hopelik sal Wynand se weglating hom eerder inspireer vir 'n verskriklike goeie game as wat dit hom teen die planke gaan vasdruk. Ek is bly Brummer kry nog 'n kans. Gewoonlik skop hy een Saterdag vrot en die volgende Saterdag baie goed. Maar met sy algemene spel skort daar min.

Ek onthou in 2005 het heyneke besluit om sy senior spelers te rus teen die WP en toe vir Morne Steyn 'n kans te gee in 'n uiters belangrike wedstryd teen 'n senior WP span. Ons het 36-36 gespeel met morne wat in die laaste minuut gaan druk het en oorgeskop het.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, July 15, 2009 - 14:38
10. Kyk, met JC Roos se insluiting is ek sommer vol vertroue dat Saterdag 'n goeie game gaan wees. En weereens sal die Bulle oorwin. JC Roos het baie goed gespeel tydens die Varsity Cup.
Tellings:
BULLE 30 - 17 twinkies
Posted by Bluebullsbabe08 (Cape Town) Wednesday, July 15, 2009 - 15:31
11. Die wedstryd gaan Saterdag gewen word by die Slotte.
As Flip vir Chris Jack ore aan sit dan wen die Bulle. Wilhelm behoort vir Anton van Zyl te beheer.
Brummer sal Saterdag in beheer van die wedstryd wees.
Die losvoorspelers sal net goed speel as die slotte en voorry oorheers die res sal agtertoe spoel.
Posted by Texas Bloubul (Austin) Wednesday, July 15, 2009 - 16:15
Happy birthday to:
18 July – Moaner van Heerden
19 July – Robert du Preez
20 July – Tollie Oosthuizen
20 July – Clem van der Merwe
20 July – Dereck Sterley