You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls crowned Super Rugby champions


The Vodacom Bulls are the holders of the Vodacom Super 14 trophy after they outclassed the Chiefs 61-17 in an extremely one-sided, but highly entertaining final at Loftus Versfeld on Saturday night.

Even before kick off the crowd started to sing “olé, olé, olé, olé” and the Bulls surely did not disappoint to deliver a record breaking performance for a final.

It was the highest winning margin ever for a Super Rugby final and the Bulls’ eight tries will be in their supporters’ memories for years to come.

The match started a few moments late due to power failures but this had no influence on the Bulls’ electric performance and they spend the majority of the opening minutes in the Chiefs’ half.

In the 7th minute Zane Kirchner, who was again faultless at fullback, kicked quite a useful up-and-under but a tiny, uncharacteristic defensive laps meant that the Chiefs landed the first punch with a Lelia Masaga try under the poles.

With the opponents from New Zealand leading 7-0 the Bulls replied with two quick tries from their world class scrumhalf Fourie du Preez and with Morné Steyn slotting both conversions the Bulls took absolute control of the match.

Shortly after his two spectacular tries Du Preez capitalized from a Deon Stegmann turnover to send Bryan Habana over for his first try but unfortunately Stegmann injured himself at that same ruck and had to leave the field.

Steyn added a drop goal in the 22nd minute to take the Bulls into a 24-7 lead and six minutes later our flyhalf was successful with his first penalty goal.

The Bulls put in a massive defensive effort in the last quarter of the first half and that resulted in the Chiefs being in complete disarray.

Guys like Bakkies Botha, Gurthrö Steenkamp, Derick Kuün, Dewald Potgieter and Wynand Olivier crunched the Chiefs with their aggressive tackling and in the 40th minute the immense pressure resulted in Habana’s second try.

With the Chiefs, who were down and out by now, half-heartedly trying to attack Habana intercepted a pass and run more than the half of the field to take the Bulls into a well deserved 37-7 halftime lead.

The visitors’ captain Mils Muliaina led his team’s shortly lived “comeback” with a try five minutes into the second half but after Steyn and Stephen Donald exchanged penalties the Bulls still had a 20 point advantage.

Coach Frans Ludeke started during the middle part of the second half with Chiliboy Ralepelle to send his super subs onto the field and shortly after our captain Victor Matfield stretched over the Chiefs’ try line for the Bulls’ fifth try.

During the last quarter of the match the raging Bulls continued to pester the Chiefs’ goal line with one attack after the other and but after missing two try scoring opportunities Wynand Olivier cut through the midfield to dive over for try number six.

But the Bulls weren’t done yet.

Spies intercepted in the 72nd minute for the Bulls’ seventh try and his Springbok team mate Danie Rossouw crashed over for the Bulls’ final try in the 78th minute.

To single out individuals in a match like this will be unfair because it was a sublime team performance that hasn’t been equalled in the history of Super Rugby.

Every single Bull that grazed the field did his part and they will be in the annals of Blue Bulls rugby for years to come. On attack as well as defence Ludeke’s troops were stupendous and a lot of credit must also go to Ludeke’s assistants - John McFarland, Johann van Graan, Pieter Rossouw, Vlok Cilliers and every other member of the Bulls’ management team.

Well done!

It doesn’t get any better than this.

Pretoria and the whole of South Africa are proud of you.

Point scorers:

Vodacom Bulls: Tries: Fourie du Preez (2), Bryan Habana (2), Victor Matfield, Wynand Olivier, Pierre Spies, Danie Rossouw. Conversions: Morné Steyn (5), Burton Francis (1). Penalties: Steyn (2). Drop goal: Steyn (1)

Chiefs: Tries: Lelia Masaga, Mils Muliaina. Conversions: Stephen Donald (2). Penalty: Donald (1).





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Tweede soos die chiefs
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 19:46
2. Awesome Bulls.
Posted by Russel (Almaty) Saturday, May 30, 2009 - 19:52
3. Baie dankie bergbok! Man ek se jou eks vandaand heel hees en wat n hoofpyn! Ek is so trots ek kan my lag nie hou nie!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 19:59
4. Bloubul-mal
Trek PTA toe, ons sien hulle elke naweek
Posted by Russel (Almaty) Saturday, May 30, 2009 - 20:03
5. Baie geluk Bulls !

En dankie dat julle:
1. al die eer gee aan ons hemelse Vader
2. die mooi Afrikaans wat Matfield met ons as sy mense gepraat het.

Weet nie hoe gaan ek kan slaap vanaand nie !
Posted by bendiebul Saturday, May 30, 2009 - 20:10
6. Ek voeg my stem by Ben die Bul:

Uit die diepte van my hart bedank ek julle dat julle die eer aan God gee; dit kom Hom toe. En om dit in ons taal te doen maak dit net soveel soeter.

Bulle Super 14 KAMPIOENE 2007 & 2009...SOOS DIT HOORT!!!
Posted by Joe-ZA Saturday, May 30, 2009 - 20:19
7. Russel ek het in pta gebly maar het weer kus toe verhuis toe my man(dankie tog nou n eks is) so gese het. My hart verlang so na die jakaranda stad, sou wat gee om innie stad te gewees het
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 20:26
8. Ek was ook nie vandag daar nie, sit in Kazakhsatn, maar het die game op TV gekyk met n ander Bul ondersteuner. Was unbelievable
Posted by Russel (Almaty) Saturday, May 30, 2009 - 20:30
9. Joe, die beste sportfliek wat ek nog gekyk het, is Chariots of Fire, gebaseer om 'n ware verhaal, van Eric Liddell, 'n skotse sendeling wat ook goed rugby gespeel het. Maar hy was ook baie vinnig.

Hy het 'n snaakse hardloopstyl gehad, die laaste deel van elke wedloop het hy sy kop agteroor gegooi. Hy het goud in die 400 m gewen in 1924 in Parys, omdat hy nie die 100m op 'n sondag wou hardloop nie, sy eintlike nommer.

Toe hy later gevra is daaroor dat hy sy kop agteroor gooi, het hy gesê: "God has given me a talent. And when I run fast, I feel his pleasure" Iets in daardie lyn.

Nou, soos die Bulls rugby gespeel het die laaste tyd, en veral die laaste 3 weke, het ek daardie gevoel gekry. 'n Klomp manne wat God eer deur hul sport/werk.

Dankie Bulls, julle beteken so baie vir jul gelowige ondersteuners. Manne van karakter !
Posted by bendiebul Saturday, May 30, 2009 - 20:34
10. Baie dankie , von die only bulle in die dorp (duitsland)
You made my day sitting alone around kiwis in the irish pub ;)
Posted by mongo (Stuttgart) Saturday, May 30, 2009 - 20:37
11. Ek wag maar tot 10 uur toe om die game op sabc 2 te kyk. Ek het nie dstv en het die game op radio2000 geluister! Wil net aan die omroepers van 2000 se dankie julle is uitstekend
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 20:42
12. Bloumal, ons sal nie vir jou die telling sê nie, hoor ! ;-)
Posted by bendiebul Saturday, May 30, 2009 - 20:44
13. Moenie worry ek het darem die game geluister! Wil dit nou net graag sien
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 21:03
14. Is dit net ek of verdwyn daar post?
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 21:11
15. Baie Baie Baie Geluk, Hel dus darm lekker om 'n Blou Bul ondersteuner te wees.
aan die Chiefs wil ek se julle was my "dark horse" span om die jaar die beker te wen, want ek hou julle speleres al lank dop... en voel julle kan tog trots wees op die feit dat julle die finaal gemaak het.

Mens weet nie waar om te begin geluk te wens nie, dus aan die spelers, coaches en al julle support mense ... baie dankie ons is trots op julle.

Die wenresep is maklik, eintlik... weet waar jou krag vandaan kom, hou jou voete op die grond en veral wanneer dinge nie goed gaan nie :-).

Ek voel vanaand weer soos die jong laaitjie wat soos 'n mal haas al langs die veld gehardloop het en my ou helde soos Ray Mordt, Naas Botha , Moaner van Heerden en Louis Moolman aangemoedig het...

DANKIE DAT JULLE VOORTBOU OP DIE BULLE SE GESKIEDENIS.

Zane Kirchner, Dewalt Potgieter en Werner Kruger is my top opkomende spelers die jaar.

Morne jy het van krag tot krag gegaan , en dus wonderlik om te sien hoe jou spel net beter word game na game.

Pierre Spies, Victor, Bryan, Bakkies , Fourie, Akona en Wynand hel dus lekker om te sien julle wil julle beste gee tsv baie sukses wat julle al reeds behaal het.

PS: Hopelik het ons springbok keurders nie deur die super 14 reeks geslaap nie.

Wynand hoort beloon te word vir puik spel deurlopend deur die toernooi, so ook Akona.

Bryan kan mens sien is lus vir speel en dus gr8 om te sien.

Kirchner jy het my stil gespeel, laas jaar was ek nog bietjie onseker, maar jy is losweg my top heelagter in SA.

Ek kan so aan hou tik vanaand oor elke ou in die span, selfs jong Francis wat alte koelkop sy skop mooi deur die pale laat seil het....

Vir nou het ek genoeg gechat :-)

Bulle Bo,
Wyle Oom Buurman van Zyl , Louis Moolman, Pierre Snr, Jan Locke en die ander grotes glo ek het ook die game met 'n groot smile dopgehou :)

Want eenmaal 'n Bul, altyd 'n bul ....
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Saturday, May 30, 2009 - 21:20
16. Posted by Bloubul-mal (Empangeni) , ek sal vir jou DSTV sponsor as dit vir jou die moeite werd is... dis beter as om vir iemand kaartjies te gee...

Dit was 'n game en 'n half en iets waaroor my kinders sal rave en rave vir jare en jare... mense, waar hoor jy van so 'n score anders as in die "movies"?

Crazy om eers daaraan te dink!!! Maar dis die werklikheid en ek moet tot "grips" kom daarmee - dis die ergste en ek is "flabagasted" om die minste te se...
Posted by Bullorrie (Toamasina) Saturday, May 30, 2009 - 21:25
17. Bullorie ag jy is so sweet! Ja ek sou wat gee om die game te gekyk het. Maar hoe se hulle die agter kalwers kom ok in die kraal
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 21:29
18. Eerder skrikerig as om die blog vol nonsense te he. Daar is wel kinders wat hier ok blog. Ag hoe wens ek nou my twee kleintjies was hier om saam my te fees vier
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 21:35
19. Bloubul-mal,

Ek wil nie juis "sweet" wees nie, maar sou dit nie "nice" wees as jy die "game" kon kyk nie? Dit sou my hart goed doen om dit vir "iemand" te gee...
Posted by Bullorrie (Toamasina) Saturday, May 30, 2009 - 21:36
20. Ja dit sal nice wees! Hoe se n mens dankie?
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 21:37
21. Dit is darem jammer dat JP Nel wat reg deur die seisoen so goed sy deel gedoen het die finaal moes mis deur 'n absoluut belaglike skorsing. Mag jy aan 'n samoosa verstik Mnr Dekker Govender :-(
Posted by RuggaFanToo (Warmbad) Saturday, May 30, 2009 - 21:40
22. Bloubul-mal (Empangeni),

Jy aanvaar dit of... e-mail my as jy belang stel... johan.degreeff@gmail.com
Posted by Bullorrie (Toamasina) Saturday, May 30, 2009 - 21:44
23. "UITFLIPPENSTIUKEND" geluk Bulls julle verdien dit en maak ons net trotser om julle te ondersteun.
Posted by SWL (Potchefstroom) Saturday, May 30, 2009 - 21:53
24. Mense... ons sal nooit weer so iets sien soos vandag nie... hoe kan mens dit neerskryf om te onthou... ek het videos geneem van die gebeure en dis onuitwisbaar - ons is die kampioene vir nog 'n keer en niemand kan dit van ons wegvat nie. BULLE OP DIE BOONSTE RAKKIE!!!!!!!!!!!!
Posted by Bullorrie (Toamasina) Saturday, May 30, 2009 - 21:53
25. Bloulorrie ek het vir jou n email gestuur. Dankie
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 21:55
26. Onbeskryflik en kan gladnie nagemaak waord nie. Die Bulle het dit nog altyd, as dit belangrik was, "afgelewer, geseel en geteken" gedoen, nie waar nie, Jimmy?
Posted by Bullorrie (Toamasina) Saturday, May 30, 2009 - 22:07
27. Gesien wat noem die koerantmanne ons span op sport24 "incredi-bulls" nogal skerp van ouens wat ons aan die begin van die seisoen nie 'n kans gegee het nie.
Posted by SWL (Potchefstroom) Saturday, May 30, 2009 - 22:09
28. Hoe sal ons die B&I; Lions "rate" teen die Bulle op enige naweek?
Posted by Bullorrie (Toamasina) Saturday, May 30, 2009 - 22:13
29. Ek glo nie die B&I; lions sal enige iets wonderliks uit die sak kan haal as hulle die bulle moet aan vat nie
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 22:17
30. Op rugby365 staan daar "It is simply unBULLievable"

Ja !
Posted by bendiebul Saturday, May 30, 2009 - 22:22
31. BB-mal, ek dnk dit is hoekom hul nie teen ons wil speel nie !
Posted by bendiebul Saturday, May 30, 2009 - 22:25
32. Bendie.
ek weet, ek kyk nou die game Wynand het die chief ou hard getackel net voor du preez se tweede drie. Ek sal ok bang wees om teen ons bulle te speel
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 22:29
33. Bulls Rugby,
Dankie dat julle ons beloon het vir ons getroue ondersteuning.
Ek haal met graagte R300 uit vir sulke rugby.
Ek glo julle gaan dieselfde rugby op dis in die CC laater in die jaar, dan haal ek weer maklik R300 uit vir 'n karkie.
Baie geluk Bulle julle verdien die wen.

Go Bulls!!!!
Posted by hammer01 (vereeniging) Saturday, May 30, 2009 - 22:37
34. Hello hammer1

ek hoop jy het die game gatte uit geniet!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 22:40
35. Bulls U R the best. Well done - I am a very proud Bulls supporter. Just got home from the match - it was brilliant.
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Saturday, May 30, 2009 - 22:49
36. Gaan ons party hou vnaand of wat? Seker nie op die blog nie... ek is nog steeds besig om te dans dat die biesies bewe... kan nie slaap nie, te bly ons het gewen...
Posted by Bullorrie (Toamasina) Saturday, May 30, 2009 - 23:46
37. hallo
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Sunday, May 31, 2009 - 01:32
38. Post 30. Stem Bullorie. Ek neem aan jy verwys na Stevie Wonder se 1970 song: "Signed Sealed And Delivered I'm Yours" ? Hank Locklin het ook 'n hit gehad met: "Signed Sealed And Delivered", maar dit is nie dieselfde song nie.

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 03:04
39. Oh, I want my gypsy queen. Will she still be torn between her father and lover? One day I will go to him, strong enough to fight and win…… Gypsy – Uriah Heep
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 03:07
40. Stood on a ridge and shunned religion. Thinking the world was mine I made my break and a big mistake. Stealin’, when I should’ve been buyin’...... Stealin’ – Uriah Heep
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 03:14
41. Sound of the drums beatin' in my heart, the thunder of guns tore me apart. You've been……Thunderstruck – ACDC.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 03:18
42. Let's go all the way, let's do it night and day. Let's get out and play, rock the night away. Let’s get, let’s get, let’s get, let’s get rocked! Let’s Get Rocked – Def Leppard
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 03:23
43. Risin' up, straight to the top. Have the guts, got the glory. Went the distance; now I'm not gonna stop. Just a man and his will to survive….. Eye of the Tiger - Survivor. Yes Boel!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 03:29
44. You're simply the best, better than all the rest. Better than anyone, anyone I've ever met. I'm stuck on your heart, and hang on every word you say. Tear us apart, baby I would rather be dead…….Simply The Best. Morne!!!!

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 03:34
45. We are the champions my friends and we'll keep on fighting till the end. We are the champions, we are the champions, no time for losers ‘cause we are the champions of the world…..We Are the Champions - Queen

Nag al my Blou Kampioen vriend!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 03:42
46. you are the best,thanks to victor and the team,for a fantastic game,from all the bulls supporters in vereeniging
Posted by gk (vereeniging) Sunday, May 31, 2009 - 06:35
47. Baie geluk aan ons bulle,

Julle manne verdien nou lekker ruskansie. Die Bulls hou nou die rekord vir die grootste wentellings in beide die Curriebeker en die Super 14.

Jammer vir Steggies dat hy so gou moes af. Dewaldt Potgieter was my man of the match.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Sunday, May 31, 2009 - 06:59
48. Daar is 'n paar jong Bulkalwers wat nie in 2007 op die wenfoto verskyn het nie:

Zane Kirchner, Dewaldt Potgieter, Marius Delport, Burton Francis, Deon Stegman, Cilliboy, Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger

en 'n nuwe oue soos Jaco Pretorius.

'n Blink Blou toekoms
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Sunday, May 31, 2009 - 07:32
49. Jis Mossel,
Dit het my wildste drome oortref, die Bulle het darem op die regte tyd gepeak, seker die beste ooit.
Chiefs se coach moet onder observasie geplaas word die ou lyk of hy kan selfmoord pleeg. Wat n slag vir die ou.
FL staan seker "TALL" daar in Pretoors vandag. Hy het die Bulle se snert mooi uitgesort van vroeg laasjaar. Bly die manne het hom begin ondersteun en ek glo steeds laasjaar se hickup was eintlik maar net die laat besluit van SARU om nie vir HM as Bok coach aan te stel nie. FL het eers vroeg in Desember die job gekry teenoor die ander SA coaches wat al in Oktober aangewys was.

Great game en behalwe vir 5 minute aan die begin n streslose rugby middag vir n Bul ondersteuner.
Dankie Bulle
Julle maak ons trots.

Lekker om al 50 jaar n Bul ondersteuner te wees.
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, May 31, 2009 - 07:40
50. Ek skryf altyd 'n e-possie aan die bulle via Michelle. Ek is nie juis 'n blogger nie! Tik seker maar te stadig en daarby ken ek nie die shortcut (4U2 ens) wat my kleinkinders gebruik nie. Ek lees egter al die blog stories en geniet dit op daai manier as deel van die Bloubul Ondersteuners Kamp (BOK). Sommer aan al die BBB's (Blou Bul Bloggers) baie dankie vir julle ook. Hier by my in die cul de sac woon 1 x sharky, 1 x leeutjie, 2 x cheethatjies, 1 x stormertjie, 1 x draadsitter en ek, Blouaap. So julle sal weet dat ek deur die seisoen moet opvreet maar dan is die wraak soooooooooo soet as die koppie huis toe kom! Die blou vlag waai in die cul de sac!!! Groete Oom Jaap (Blouaap) Blue Horizon Bay, PE
Posted by Blou (J)aap (Blue Horizon Bay) Sunday, May 31, 2009 - 07:58
51. Jis al die goeie mense, sommer ook die wat nie blou is nie,
Gister was die beste dag wat ek nog ooit op Fort Loftus gehad het, glo my Boel kan nie sing nie, maar gister het hy! Aan my BULSPAN, dankie vir elke oomblik van genot, ek het naderhand daai chiefies begin jammer kry! Ole Ole Ole, We are marching to Pretoria, Stand up for the Champions.
Posted by Boel (Mooinooi) Sunday, May 31, 2009 - 08:35
52. AL wat ek wil sê is, "Thanx Bulls", julle is ysters.

Grasshopper
Posted by Grasshopper (Pretoria) Sunday, May 31, 2009 - 08:49
53. Geen woorde kan beskryf wat ons gister(en vandag nog) in die Jakkaranda Stad beleef het nie dit was absoluut fantasties. Gisteraand 10 uur was daar meer ondersteuners op Loftus as op Nuweland net voor rustyd. Die atmosfeer het gekook. Geluk BULLE my Bulle.
Vir die S14 speel ek Westlife, " How am I suppose to leave you now. When you looking like that"
Posted by Nader aan Blou (Pretoria) Sunday, May 31, 2009 - 08:50
54. Fan-atical support for Chiefs:
Hinuera's Richard Maxwell, who was travelling to South Africa with his son Carl, reckoned No8 Sione Lauaki needed to have a big game if the Chiefs were to win on the high veldt.
"If I was the coach, I would be talking to Sione Lauaki and telling him to run it at them all day."

Het Lauaki probeer, ek weet nie, wat ek wel weet is dat hy baie Loftus gras ge-eet het.




Posted by Grasshopper (Pretoria) Sunday, May 31, 2009 - 08:56
55. Loftus is sonder twyfel die beste rugbyveld in die wereld, eh dink selfs die chiefs het dit op die swaar manier uitgevind. hoe wen jy as 'n span 60000+ mense op die veld het. dankie LOFTUS. SSSSPPPPIIIIEEEEESSSSS!!!!!!!!!!!!!
Posted by Nader aan Blou (Pretoria) Sunday, May 31, 2009 - 09:01
56. What a wonderfull game!!!! Loftus was on fire!!! Thanx to every single supporter! We had a BIG BIRTHDAY PARTY for AK!! And he got the best gift ever!!!

Thank You BULLS!!!!

BULLS RULE!!!!!

WHOOOOOHOOOOOO!!!!!
Posted by BL (Witbank) Sunday, May 31, 2009 - 09:35
57. Was daar rerig 2 spanne op daai veld gister, want ek het net 1 gesien speel! Dit was awesome manne! Baie geluk aan almal.. Stut tot Fullback, Bench, Coaches, Mediese Personeel, Spanbestuur en enigiemand wat ek dalk uitgelos het! Julle verdien om daai beker hoog te hou!!
FOREVER A BLUE BULL SUPPORTER, ek kon nie vir beter vra nie... geniet elke oomblik, want julle is die YSTERS!!
Posted by Ma se Bulletjie (Carletonville) Sunday, May 31, 2009 - 09:49
58. I cant think of words to describe it. Thank you.
Posted by BlueBlood (Jhb) Sunday, May 31, 2009 - 09:58
59. More almal
Die babalaas is die moeite werd.
Posted by Russel (Almaty) Sunday, May 31, 2009 - 10:00
60. Eerstens,geluk my BULLE!!!!!!!
Tweedens,ek het so vinnig deur gisteraand en vanmore se boodskappe gescan en dit is verblydend om te sien dat daar soveel mense eer gee aan Hom wat dit toekom.Toe ek verlede week gemeld het ek is 'n Christen en ek laat die sake oor aan die Here het DEFENDER my aangevat en ek was nogal telleurgesteld dat ek nie ondersteuning gekry het nie.Hy het onder andere gese dat ek nie die Here by rugby wedstryde moet insleep nie en dat dit kleinlik is.My vriend,DEFENDER,ek vat die Here oral saam met my,rugby toe,kerk toe,werk toe,oral!Dis maar al!
Posted by NatalBul (Vryheid) Sunday, May 31, 2009 - 10:09
61. Dag al my Blou vriende!

75 Gloriejare gaan 'n "bumper issue" wees!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 31, 2009 - 10:35
62. 67 natalBul moenie oor hulle worry nie, hou jy net aan glo. Geen Bul maak my skaam nie, as hulle dit daar op die veld wil doen , gaan so voort.
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, May 31, 2009 - 10:41
63. Hierdie inskrywing op Bob Skinstad se blog som baie mooi op hoe ek as WP/Stormers supporter op die oomblikoor die Bulle voel:

I have always been a rugby fan, but being a rugby fan and picking a team to support means that you have to take sides. I did that a long time ago and for ages, Northern Transvaal, the Northern Bulls, and now the Bulls, were not, by choice, the team I supported.

Times change.

For any new watcher of rugby my experience on the sideline during the Bulls demolition of the Crusaders this weekend would have been a seminal experience. For me it was one of the best all round performances I have ever seen. The Crusaders were, as expected, streetwise, savvy and well prepared. They didn’t stand a chance.

Dewald Pretorius, Pierre Spies and Deon Stegman outplayed Richie McCaw and his charges at every breakdown. Matfield and Botha were calm, solid and industrious. Their opposition looked like they had just finished high school in comparison. The Bulls backline - hastily put together and lacking in time after the last minute withdrawal of Wynand Olivier - were lightning quick and merciless on turnover ball and chances.

The new darling of Loftus , and hopefully the apple of our Springbok coach's eye is Morne Steyn. I looked over his stats , and he is averaging 10 tackles a match. Put that along side his kicking and passing ability and I am sure you’ll agree we have the answer to our pre-season conundrum of who to play in the hot seat for South Africa.

I am a converted fan – a converted Bulls fan because of these men and their amazing commitment to making Loftus a fortress and the Bulls legacy last as long in the Super rugby era as it has in the Currie Cup.

I am converted because the manly, prejudiced old South African outlook is slowly swinging round to a stadium full of beauties as well as the customary beer boeps and brawn.

I am converted because you have to make your own path in life, and I think the Bulls and their team leadership are doing that – and doing it well.

In fact I am so converted – that I can’t wait to be on the sideline at Loftus this weekend and watch them lift the trophy.

Don’t miss it

Bob

Dankie Bulle. Dit was BAIE lekker om julle te support. Veels geluk en tot volgende jaar dan...

Posted by Kaapse Disa (WP, Jou Lekker Ding) Sunday, May 31, 2009 - 10:50
64. Ek was daar!!! 2 jaar terug in Durban toe ons die trofee gaan haal het én gister toe ons hom terug gevat het.

Die gees was awesome en ek dink nie enige span sou die Bulle kon uithou nie. Nou vir die Currie Cup...
Posted by Jou_Ma (Centurion) Sunday, May 31, 2009 - 10:51
65. Great!!! i knew it, they had to win, they are the BEST!!! well done Bulls.....
Posted by Sarah (Port Elizabeth) Sunday, May 31, 2009 - 11:06
66. Thanks Bulls!
Posted by Sarah (Port Elizabeth) Sunday, May 31, 2009 - 11:07
67. as i marched ysterday proudly through the streets of windhoek with my head held high in my cowboy bulls hat and blue shirts i knew VICTORY WAS COMING TO LOFTUS!!!
ONS BLOED IS BLOU
WELL DONE BOYS
Posted by DIE HART BULL (OTJIWARONGO) Sunday, May 31, 2009 - 11:20
68. Like the song goes... "Maak die Bulle almal Bokke".... I agree, and I'm sure you do as well, Serena!
Great game boys.... we're proud of you!
Posted by Footyfred (Brisbane) Sunday, May 31, 2009 - 11:40
69. #75

THE BULLS ARE THE SPRINGBOKS . EVERYONE CAN SEE THE BE ST TEAM IN SOUTHERN HEMISPHERE IS UNTOUCHABLE OR SHOULD WE SAY THE BEST TEAM IN THE WORLD SINCE WORLD CUP IS BEING DOMINATED BY SOUTHERN HEMISPHERE.AHAHAHAHAHAH BUUUUUULLLS
Posted by Thokozani Die Bulle van Natal (pietermaritzburg) Sunday, May 31, 2009 - 11:56
70. Die log na Finaal (Chiefs)

1ste is lubuolB (36 punte)
2 de is JB007 en Bulls-r-Best (34 punte)
3 de is BlouRay (30 punte)
4 de is Bloukarnallie (28 punte)
5 de is BBZN (26 punte)
6 de is Scarface en Bloubefoeterd (22 )
7 de is Bloubosvelder en Zeeman (20)
8 ste is Blouallent (18)
9 de is Axeman, Boegie en AlsBlou (16)
10 de is LB, CC, Blou Mamba, CR, Boel en Bluedog (14)

Baie geluk aan lubuolB wat die wenner is na 15 weke se spanningsvolle rugby !!!!!!!!!!!

Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, May 31, 2009 - 12:04
71. JB 007 Nader aan blou 20punte
Posted by Nader aan Blou (Pretoria) Sunday, May 31, 2009 - 12:59
72. Wel Bulle,weereens geluk met julle pragtige oorwinning gister!!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Sunday, May 31, 2009 - 13:24
73. Nader aan Blou, weereens BAIE dankie vir die kaartjies. Beste R500 wat ek OOIT spandeer het. Om alles te kroon kon ek vir my 10 jarige seun ook 'n kaartjie kry. Hy het nog al op die hoof pawiljoen gesit!
Posted by FRANNA (CENTURION) Sunday, May 31, 2009 - 13:50
74. Fantastic Show BULLS
Worthy Champions
Mess with the best and lose like the rest!
Posted by Barrybul (Klerksdorp) Sunday, May 31, 2009 - 15:01
75. Goeie middag aan al die bloggers, spesiaal aan die wat van die eerste week af saam met my geswoeg en gesweet het.

Ons het 'n klomp raad gegee, daar was skerp kritiek - soms ongevraagd en soms geregverdig. Ons het soms mekaar ook aangevat. Die feit is dat ons een gemeenskaplike doel gehad het, en dit was om ons geliefde Bulls die 2009 SUPER 14 KAMPIOENE te maak !!!

Elkeen het op hul eie unieke manier, bygedra tot ons span se sukses. Ek salueer julle daarvoor. Ons is vandag saam verheug en baie trots oor wat ons span bereik het. Ja, ons speel nie op die veld nie. Ons glo wel dat die spelers nie sonder ons fanatiese ondersteuning dieselfde sou bereik het nie.

Aan die spelers en die bestuur - dit was onbeskryflik FANTASTIES !!!! Ons is bewus dat julle, al ontken julle dit, die blog lees. Die kritiek word goed bedoel omdat ons julle graag sien presteer. Ons bewonder julle guts en dra julle op die hande. Julle is die huidige vaandeldraers van baie jare se ryke geskiedenis en tradisies. Dink gerus terug aan jul helde 10 - 15 jaar terug. Habana was 'n laaitie met 1995 se Wereldbeker. Vandag is Bryan die volgende geslag Bulls se held! Dit is ook lekker om die ou helde op Loftus te sien. Burger Geldenhuys en Jacques Olivier is maar twee wat ek gister gesien het.

Die eer wat Victor en die span aan ons Skepper betoon is mooi en opreg. Vir die wat dit kritiseer, kry eerder jul eie sake in orde. Met die uitdeel van die bekers, besef ek weer hoeveel kundiges is betrokke by die span. 'n Besonderse gelukwense aan Wynie Strydom. Die liefde en trots waarmee Wynie sy taak verrig, is 'n "eye opener". Die respek wat die spelers vir hom het, is deel van die sukses. Sharks en Stormers, dink bietjie daaroor...........

Nog voor die seisoen begin het, was daar allerlei dramas. Die aanstelling van Pieter Rossouw , MacFarlane wat wou weg loop ensovoorts. Geluk aan Barend en sy span wat die skip op koers kon hou. Dankie, die nuwe skerm is puik (as Tshwane vir ons wil krag gee). Ek verstaan egter steeds nie die logika agter die "canopy" op die Oos paviljoen nie.

Gister se wedstryd was iets uit 'n Walt Disney fliek. Agt driee vs twee in 'n S14 finaal? Ek twyfel of ek dit weer in my leeftyd sal sien. Ons weet die Chiefs het dit verdien om daar te wees. Gister was daar geen Chiefs nie, net verwarde Indians. Ian Forster het in die media vertel dat hulle voorbereid is op Loftus se skare nie. Met die vorige wedstryd was daar +- 28 000 mense. Nou weet Ian van beter.

Die Chiefs het twee baie mooi driee gedruk. Die res is vandag geskiedenis. Die stoere, suur, geskokte gesig van Murruy Mexted in die kommentaarlosie agter my het boekdele gespreek. Ek wens ek kon hom herrinner aan sy goor opmerkings oor die Bulls net voor hulle oorsee is. Onder andere het hy gese dat die Bulls gelukkig sou wees indien hulle 1 punt op toer sou kry. Hmmm.....

Nie eers Sivivatu sou die Chiefs kon red nie. Lauaki het soos 'n lam telkens gaan staan om geslag te word - so asof hy gewag het dat iemand hom onthoof. Die twee voorrye het my beindruk met hul spel in die los.

Ek wil nie een van die Bulls vandag uitsonder nie. Almal was briljant en dis jammer dat Akona nie kon afrond na die mooi breek van Wynand nie. Jaco, my hart het vir jou gebloei. In dieselfde asem leer tog nou. Jy het twee hande om die bal mee neer te sit. Sit daai 14 punte by die 61 = 75 ('n moewiese pak wat die Stormers op 'n dag gekry het)

Aan JP en Ryno wat ons na gister verlaat - baie dankie en baie sterkte. Ryno, ek het gesien hoe hard jy moes werk vroeer die seisoen na jou besering. Spelers ontvang wel die talent, maar dan moet dit ontwikkel word. Jy het omtrent bloed gesweet.

Aan JP, die onreg wat jou aan gedoen is bly onverskoonbaar. Kom asb volgende jaar terug en kom maak dit reg. Govender en kie het hulself gesink. Hulle kan nie weer met jou mors nie. Waar was jy gisteraand? Het jou gemis.

My Bulls S14 speler vir die jaar is Wynand Olivier. Wynand, jy het die ondenkbare reg gekry om 14 uit 15 wedstryde te speel. Meestal 80 min lank !!! Jy het elke wedstryd met eer uit die stryd getree en was in my opinie die anker van die verdedigingsplan. Jy verdien 'n Super Bonus.

Nou vir 'n nuwe hoofstuk. Curriebeker 2009 !!! Ons gaan waarskynlik 12 spelers aan die Bokgroep afstaan. Ek het nog nie gaan kyk hoe beinvloed dit die CB nie. Ek glo dit sal. Dit skep die geleentheid om nuwe helde te kweek. Ons sal moet diep delwe in sekere posisies. Ek het volle vertroue ( 'n nuwe, geregverdige gevoel !!! ) in die afrigtingspan om die CB spelers groot te maak en ook daar suksesvol te wees.

Groete en geniet die Britse Leeus toer.

Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, May 31, 2009 - 15:27
76. Nader aan Blou - verduideliking asseblief.

Thanks
Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, May 31, 2009 - 15:49
77. Baie geluk almal by die Bulls. Wat a game, ek kan steeds nie glo hoe maklik julle dit laat lyk het nie. Mag julle sukses nog lank wees. julle het my 'n baie gelukkige Bulls ondersteuner gemaak.
Posted by Big Bull (Pretoria) Sunday, May 31, 2009 - 18:01
78. Congratulations Bulls. You won mainly because you played with passion - and as a team. Victor is ready to take over the Bok reigns. Fourie was the strategic General with Morne solid behind him. Can't single out any player really - all of you just played so darn well. Your passion on the field was deserving of the passion of your supporters off the field. Now for the Currie Cup.
Posted by Roy is blue (Centurion) Sunday, May 31, 2009 - 22:55
79. Goeiemore mede Bulle en ander ondersteuners (al was dit net vir Saterdag) Vandag beleef ek die beste BLOU Maandag ooit!!! Wil nie spelers uitsonder nie, maar AL wat mens kon sien was die BLOU MASJIEN!!
Ons is baie trots aan julle en julle sportmanskap, op die veld en af van die veld! MOOI MOOI MOOI WELGEDAAN!!!!!!!!!!!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, June 01, 2009 - 07:39
80. FootyFred

You must have stayed up either very late or got up very early to watch the match from Australia. Welcome to the Blog - hope we hear much more of you now - let us know what the papers are saying in Australia about our boys.
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Monday, June 01, 2009 - 08:47
81. My wind is nogsteeds uit. Ek het gedink die margin sal bietjie wyer wees as 7 punte, maar wow! *haal gou calculator uit* 44 punte! Ek was lanklaas so trots. My 7-jarige meisiekind het gisteraand 'n prentjie geteken waarin sy baie dankie sê vir die Bulle en kan nie wag dat ek dit vir hulle mail nie. En dis as mens kyk na die onskuldigheid van 'n kind, die passie waarmee hulle dinge aanpak, wat die trots nog groter word.

Die Bulle was Saterdag doelgerig, nederig, gefokus. Hulle het op die veld gegaan om te wen, om 80 minute lank te speel, maak nie saak wat nie. En dis die rede vir die groot wen. Iemand het hoeka gesê die arme Chiefs het nie teen 15 man gespeel nie, meer soos 50,000.

Baie dankie, manne. Julle het ons naam vreeslik hoog gehou.
Posted by BlouBietsSeSussie (Springs) Monday, June 01, 2009 - 10:37
Happy birthday to:
1 June - Kees Lensing