You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls edge Stormers in thriller


It wasn’t pretty but the Vodacom Bulls recorded their fourth consecutive win in this year’s Super 14 when they clapped the Stormers 14-10 in a packed Loftus Versfeld on Saturday.

The Bulls were leading 6-3 at the break but it was a first half in which they never really managed to build up any momentum, primarily because the struggled in the lineouts and there were hordes of kicking by both teams.

Chiliboy Ralepelle missed his jumpers on a few occasions and this gave the Stormers possession on the front foot but the Bulls defended their guts out and the only time that the visitors could get any points was in the 32nd minute when Willem de Waal slotted a neat drop goal.

Morné Steyn kicked two penalties - first in the 24th minute and then in the 37th minute - seconds after Schalk Brits received a yellow card for repeated infringements at the breakdowns.

With Brits still in the bin the Bulls’ Wynand Olivier extended their lead seven minutes into the second half with his team’s first and only try thanks to a quick tap penalty from Fourie du Preez.

Steyn added a magnificent drop goal to take the score to 14-3 but with more than 15 minutes to play, the Stormers’ reserve hooker Deon Fourie dashed over the Bulls’ try line to ensure that the biggest derby in South Africa was in the balance till the last minute.

The Bulls played considerably better in the second half and it was evident that Victor Matfield’s influence is still worth gold to the Bulls, but it has to be noted that every single member of our team did his part to make certain that they stay on the winning path and remained on top of the log.

Matfield and his teammates remained calm and after playing much of the dying minutes in the Stormers’ half they closed down the match in a way that only a team with extremely experienced players is capable of doing.

It wasn’t a match in which their were lots of standout performances but we have to give our tight five credit for the way they scrummed from the first to the last minute and on defence guys like Gurthrö Steenkamp, Pedrie Wannenburg, Steyn, Olivier and Pierre Spies did a tremendous job.

Scorers:

Vodacom Bulls: Tries: Wynand Olivier. Penalties: Morné Steyn (2). Drop goal: Morné Steyn.

Vodacom Stormers: Try: Deon Fourie. Conversion: Peter Grant. Drop goal: Willem de Waal.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Geluk Bulle
Mooi so Stormers....julle het my verras!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, March 07, 2009 - 19:25
2. Geluk met die Bulle se game,het geweet dit gaan n tough ene wees die. Dink die Bulle kon wel tog beter speel,maar n wen is n wen en eks baie tevrede. Die jong man op die vleul het my baie verras. Ek hou van sy spel. Hy lyk gewaarlik en ek hoop hy kry meer speel kans op die vlak. Hy is definitief n speler vir die toekoms. Hy het volgens my die druk baie goed hanteer en het so lekker gekry toe hy die duik slag uitvoer op Puke.lol. Dink hy het baie fans met daai ene gewen. Zane speel ook vir my al hoe beter. Ek dink ook dis beter om eerder met Kuun op haker te begin. Mense,die spanne hou vir Spies baie mooi dop. Mens kan sien dis altyd 2-3 ouens op hom en dit maak dit moeilik vir Spies,maar nie te min,dink hy het goed gespeel en was byna weg vir n drie.

Op n manier is ek nie te bang vir die toer nie. Sover het die Bulle vir my beter en meer gevaarlike games gehad teen oorsee spanne,so ek hoop dit hou so voort.

Dink ons het bietjie vir Pottie gemis vandag,nie dat P3 is slegte game gahad het. Dink ook dat Steggies nie moes af.

Wat my baie verbaas het,hoekom het die Stormers try Bulle rugby speel,want sover ek weet,is dit tog nie die Stormers se manier hoe hul punte aanteken. So in my opinie was dit n baie dom besluit,maar nie dat ek kla nie!!!!!

Go Bulle!!!
Posted by BigBullsFan (Swakopmund) Saturday, March 07, 2009 - 19:41
3. Die Stormers het my ook verras - ek het nog 'n Nokia score verwag. Hulle het baie goed gedoen maar ek is bly - ons sal die 4 punte vat en op toer gaan... Stormers, julle het nie nodig om julle koppe in skaamte te hang nie, Lukas was ook nie te sleg nie, maar nou sal julle bietjie moet begin wen, anders...
Posted by bulpasopie (Standerton) Saturday, March 07, 2009 - 19:41
4. Geluk met die wen Bulle. Now back to reality:

Ek dink dit was 'n uiterse swak vertoning van die Bulle. Ons is 30 punte beter as hierdie Stormers span. So hoekom het ons so gesukkel? Ek gaan julle nou vertel:

1. Chilliboy Rallapelle is 'n swak skakel op die oomblik. Hy sukkel om sy springers te vind, en hy sukkel om aan balle vas te hou in die los.

2. Frans Ludeke se plaasvervanging strategie is chaoties, en kos ons die momentum in die laaste 20 minute van omtrent elke wedstryd. Hoekom vir Burton Francis opbring as Morne Steyn uitstekend speel op losskakel? Dit ontwrige die hele agterlyn.

Hoekom vir die onervare Jacques Burger opbring as Deon Stegman omtrent al ons balle vir ons wen op die grond, en uitstekend speel in die los? Burger het kritiese aanslane begaan in die tweede helfte. Nie sy skuld nie. Hy kan nie help dat hy nie westryd fiks is nie. Dis die coach wat hom op die verkeerde tyd opbring.

Ek sou nie verbaas gewees het as Ludeke vir Adams in Du Preez se plek opgebring het nie, as jy na sy normale plaasvervangings patroon kyk. Dis ondeurdink na my mening.

Aan die einde van die dag het Victor se een glips ons seker 20 punte gekos. Maar ek vergewe hom, want hy is goudwerd in all ander opsigte. Hoekom se ek 20 punte? Want as hy net die bal gepass het, was dit 7 punte. En dan was die Stormers 18 punte agter, en dan het hulle uit desperaatheid in hulle eie halfgebied beging hardloop, foute gemaak waarvan die Bulle kon kapitaliseer, en uiteindelik sou ons seker nog twee driee en dalk selfs 'n bonuspunt as gevolg daarvan kon kry.

Ten slotte:L Ons het darem gewen. So welgedaan Bulle. Maar ek dink ons gaan ons sokkies moet optrek as ons bo die Sharks op die log wil bly. Ons moeilike games being nou eers.
Posted by Shannow Saturday, March 07, 2009 - 19:46
5. WEL GEWEN BULLE MAAR DIE GAME WAS BAIE TRAAG OS HET MEER VERWAG VAN DIE WERELD SE BESTES MAAR JULLE KYK TEVEEL TENNIS.GELUK OP DIE WEN
Posted by take it easy (cape town) Saturday, March 07, 2009 - 19:47
6. Being=begin.
Posted by Shannow Saturday, March 07, 2009 - 19:58
7. Wynand het Maandag sy enkel gedurende 'n oefening sy enkel beseer. Dit is noodsaaklik dat die reserwes speelkans kry omin oefening in wedstryd situasies te verkry. Dat Jaques Burger foute gemaak het is een van daardie dinge wat gebeur. Hopelik volgende keer is hy minder op sy senuwees.

Onthou een ding. Deon Stegman is 'n sleutel spelet vir die Bulle, en 'n tweede speler wat hom enige tyd moet vervang geleentheid gegee word
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, March 07, 2009 - 20:03
8. Ons volgende game is die Highlanders - seker die swakste Nieu Seelandse span, ten spyte van hulle wen oor die Crusaders vandag. Ons MOET daardie game wen. Daar is geen verskoning vir 'n verloor teen hulle nie. Oftewel, daar is geen verskoning as ons onsself as kampioene wil beskou nie. As ons slegs vir 'n 4rde plek speel, dan is dit 'n ander saak, maar ek is seker ons dink meer van onsself as net semifinaliste.

So die Highlanders is 'n moet. Daarna sal ons selfvertroue op wees, en die wiele sal goed aan die rol wees op toer. Maar ons kannie nou op ons loure rus nie. Hopelik sal hierdie swak vertoning teen die Stormers ons aanspoor om ons game te lig teen die Highlanders, want as ons weer soos vandag speel, gaan ons nie veel op toer regkry nie.
Posted by Shannow Saturday, March 07, 2009 - 20:10
9. Ai Bulle wat kan n mens meer se van julle,julle maak n man net meer trotser op julle.So hier en daar n foutjie maar niks ernstigs nie.Twee weke vir julle om lekker te oefen en sterkte vir julle anderkant.For allways a Bull supporter.

Ek het niks teen Chilliboy nie maar dink julle nie dis beter as Derick Kuun die game begin nie?
Posted by Dirkie (Alberton.) Saturday, March 07, 2009 - 20:38
10. Bulle se agterlyn kry hopeloos te min bal, die keer wat hulle wel so effens die bal gehad het en gehardloop het, na Wynand se drie, was daar amper weer 2 drieë, asb tog hardloop net so bietjie die bal ook, ek persoonlik verpes skop rugby, dis die rede hoekom ek rugby kyk en nie sokker nie, het groot nekprobleem om die bal heeltyd dop te hou soos in tennis.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Saturday, March 07, 2009 - 20:40
11. Ek stem saam met Shannow oor die afrigter se keuse van Chillyboy en die manier hoe hy die plaasvervangers hanteer. Jy verander nie n' wenspan net vir die onthalwe van ander tevrede stel nie. Kuun het meer hart as enige speler in ons span en hy vind sy man by die ingooi. Ek stem saam dat die jong man goed gedoen het op vleuel, maar ek sal hom liewer inbring as n' plaasvervanger. Ek dink hy moes Jaco op vleuel gespeel het. Ons sal baie beter moet doen indien ons suksesvol wil wees oorsee. GENOEG KRITIEK: BAIE GELUK AAN MY BULLE EN VAN AL DIE SPANNE IN DIE SUPER 14 VIND EK DIE MEESTE VREUGDE WANNEER ONS DIE "STORMERTJIES" WEN.
Posted by JIL (pretoria) Saturday, March 07, 2009 - 20:41
12. Baie geluk Bulls.

Dit was nie great rugby nie maar ons sal die punte en die wen vat.

Wow dit was great of vir Loftus so vol te sien,

Wens net ek kon daar wees maar moes maar tevrede wees om die game op TV te kyk hier in Luanda...

Was baie gefrustreerd met die eerste helfte se dryfings...

Ons sal baie beter moet speel op toer en ek weet die boys gaan hulle harte uit speel.


Posted by Dubai Bul (Luanda) Saturday, March 07, 2009 - 20:42
13. Ek voeg ook my stem by die ander, en wens die Bulle geluk met nog 'n goeie oorwinning. Dit was nie altyd mooi nie, maar dit was doeltreffend.

Ek deel die opinie dat Ludeke met Kuün moet begin, en hom eers vervang as dit regtig nodig is. Dan was die redes vir die ander plaasvervangers ook nie altyd duidelik nie; met net 'n 4-punt voorsprong speel jy sekerlik tog net jou beste, wedstrydfikse spelers! Daar is tog beter geleenthede om jou plaasvervangers wedstryd oefening te gee.

Maar dit daar gelaat. Die Bulle se verdediging was baie goed, veral in die laaste 20 min. Fourie verdien al die lof wat hom toekom. Jy kan verseker wees dat hy amper in elke wedstryd iets gaan doen om die bal vanaf die ander skrumskakel, of 8ste man te steel. Die druk wat hy op hulle sit, is 5 punte werd.
Posted by Joe-ZA Saturday, March 07, 2009 - 21:15
14. Naand alle Bulle vanuit 'n potblou Pretoria!!

Dink die Bulle kon baie beter, maar 'n wen is 'n wen!!
Dis asof hulle vir die Stromers gese het, speel julle, ons sal verdedig...

Fransie Ludeke sal ook beter oor sy plaasvervangers moet besin...
Hy weet duidelik nog nie wanneer om te wag en wanneer om watter spelers te vervang nie, en dit het hom amper vanaand aan sy agterstewe gebyt!

En ek dink ou Lukas weet nou wat Loftus van hom dink!!
Ek was een van die gelukkiges wat die voorreg gehad het om saam met al die ander vanuit die paviljoene vir hom welkom te heet!

In elk geval, dis lekker om Blou te wees!!
Dankie ouens, julle maak ons TROTS!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, March 07, 2009 - 22:38
15. Daisy,

Het paar pragtige foto's van onse Wynandjie geneem, waarvan een spesiaal vir jou.... :-)


Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, March 07, 2009 - 22:40
16. Ja we won again and we are top of the log again but what has happened to the bulls that beat the blues and reds - those bulls were on fire and they were sure fire winners of the super 14 - what's going on!!!!! Luv you guys anyway. GO BULLS
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Saturday, March 07, 2009 - 23:08
17. Naand almal
Baie geluk aan die Bulls! Was maar n harde game. Wil net sê daai jong laaitie wat op vleul was het goed naam gemaak toe hy vi Puke so gepunish het! Great! O, en Victor, moet nie weer so skop ni. What a shocker.
Leka naweek veder vir almal!
Posted by Blou Monster (Stellenbosch) Saturday, March 07, 2009 - 23:10
18. Was dit nou nie mooi nie! Was een van die wat in FL wantrou het. Baie geluk het my verkeerd bewys. Rassie en Heyneke lyk vir my nie so gelukkig nie. Wonder wat gaan in hulle koppe aan. Hoop Luke is besig om te Puke!
Posted by Alles Blou Bul (Pretoria) Saturday, March 07, 2009 - 23:13
19. Forgot to say a big dankie to Danie - you are a legend - thanks for sticking around at the end to sign autographs and take pics with your fans - what a magic guy - u r also a brilliant player.
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Saturday, March 07, 2009 - 23:50
20. Jis dankie Versie...!!!
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Sunday, March 08, 2009 - 00:56
21. Ek wil net graag Frans Ludeke baie geluk wens met die nuwe prestasie van 8 agtereenvolgde oorwinnings in Superrugby. Dit is 'n Prestasie wat geen ander SA nog bereik het nie.
Die 8 oorwinnings is
20847-1 Highlandes63WtBumC9R5LoSD vorige rekord was in 2007 met 7 oorwinnings en een in 2008
Die Sharks was laasjaar 8 wedstryde onoorwonne maar het in die 7de een gelyk op gespeel teen die Hurricanes.
Sterkte vir die res van die seisoen.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Sunday, March 08, 2009 - 01:24
22. I'm glad Victor is back, his shoulder looks fine. Once he came on the lineouts started looking a bit better, and once Kuun came on they looked even better. Speaking of Kuun and the hookers, call me crazy but I quite liked Bandise Maku, I only saw him play a couple of games last year, and I thought he played quite well.

I agree with Blou Monster, I loved it when van den Heever took Puke over the sideline and into the barriers. I think I got to him that a young guy managed to do that to him. But again, I have to look at last season and say what happened to John Mametsa, he gets too little game time for my liking. But with players like Bryan and Akona, when will he ever get game time?? Why not give him a run while Bryan is out for a few weeks?

I have like many of you also asked myself, what happened to the bulls who beat the reds and blues, Beat the reds by 13, blues by 33! And then beat the stormers by 4 points only, at home!! Remember the blues beat the stormers last week. so really, we should have beaten the stormers by about 40points!! And think about this: we only scored that try while Brits was in the sin bin. Why did we have to wait for the stormers to be a man down before we could score a try, our only try of the game.

We might be able to beat the highlanders if we play like this, be not the hurricanes, In my opinion the Hurricanes are the best nz team at the moment (mind you they did struggle a bit against the cheetahs)

Any way I look forward to seeing the Bulls here in NZ, and I don't want to get ahead of myself, but at this time it looks like the hurricanes, waratahs, and sharks will be our biggest problem. we should beat everybody else, so Wes-Transvall Blou Bul, that rekord of 8 games looks nice, but I think we can make it a few more!!!
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Sunday, March 08, 2009 - 03:31
23. Nou ja mense, ek was gister net op 'n radio aangewese, het drie funksies gehad vanaf 16h00-20h00 en moes maar met my ore kyk. Dit was nerv wrecking om te luister, sal vandag die game kyk.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Sunday, March 08, 2009 - 06:44
24. Geluk BULLE
Ek dink dit is tyd vir die meeste van die ELV om te gaan dit maak Rugby nou amper Sokker!
Gerhard jy het n blink toekoms en dankie vir daai takkle op puke. FL moet gaan hard dink oor sy plaasvervangers. Ons het n baie harde toer wat kom. Wynand het weer n briljante game gehad maar ek dink hy gaan nie meer lank hier wees want pienkdas sal hom nie kies al is hy beter as takhaar. JP het goed gespeel ,maar ek dink nog WO Jaco is n beter kombinasie.

Het julle vir MAMETSA daar langs die veld gesien? Hy kan gerus n kans kry en hulle kan n standbeeld van hom op Loftus sit vir most dedikated bulls player EVER!!!!!!!!!
Twee weeke af en dan 5 harde games, ons moet terug kom met so 18 punte. Ons moet n tuis semi he. Ek wonder of ons al vroeg die week sal gaan om die jet lag uit te skakel????
Posted by BB1 (Piet Retief) Sunday, March 08, 2009 - 08:47
25. Goeie dag al die bloggers

Geluk bulle, maar take a bow province. Julle is weer die span van ouds om met min besit in die wedstryd te bly.

Dit lyk of die bulle besig is om af te gaan, eers 16-9 en nou 14-10.

Geluk aan die shaarks ook met hulle oorwinning.
Posted by Rustig (Centurion) Sunday, March 08, 2009 - 09:46
26. Geluk Bulle. Victor = skokkend. Die hakers moet nou bykom. Jy kan nie soveel lynstaane weggooi nie.
Posted by BlueBlood (Jhb) Sunday, March 08, 2009 - 10:03
27. The annual north/south derby matches have been horribly one-sided in recent seasons, at least when they are played at the home of the Bulls in Pretoria. Stormers teams have tended to be intimidated by both the opponents and the venue and, since 2003, they have lost every time by a significant margin.

This game was different though. The Stormers telegraphed their tactics before the game by choosing Willem de Waal at flyhalf, and in the first half their ploy of playing the Bulls at their own game by kicking them into the corners worked.

De Waal had his field kicking boot on in a big way, as did fullback Percy Montgomery, and together they ensured that most of the game was played in Bulls territory. This prevented the Bulls from attaining the early momentum that has been so crucial to them in recent matches against the Stormers, and it also had the effect of making the Stormers feel that they were in the game.

Significantly, although no doubt not everyone’s cup of tea, the tactic of kicking most of the ball back at the Bulls ensured that the Stormers did not use up too much energy in the first half. Altitude was a factor that Stormers coach Rassie Erasmus had discussed in the build-up, and his tactics were geared towards negating it.

That it didn’t work out for his team was at least partly due to a call made by referee Craig Joubert in the 37th minute of the game. The scores were locked at three-all at that stage, but Stormers hooker Schalk Brits rather stupidly played the ball while lying on his back.

Joubert was right to award a penalty, which Morne Steyn kicked to take his team into a 6-3 lead (also half-time score) after De Waal had earlier responded to a Bulls penalty with a drop-goal. But it is questionable whether the infringement was worthy of a yellow card, and a game of 15 men against 14.

It effectively proved to be the turning point in the game, for apart from the Steyn three pointer, Wynand Olivier also scored a try just as Brits was due to return to the field. This meant that the Bulls scored eight points in the period Brits was off, a significant number in such a slow scoring game.

The Stormers had to play catch-up after that, and their efforts to speed up the game were helped by the loaded bench, which included, among others, Schalk Burger and the pacy hooker Deon Fourie.

The last mentioned scored a great try, in which he burst through some ineffectual Bulls challenges from a line movement and scored a try that most centres would have been proud of. That was in the 63rd minute, and with the lead cut down to four points, it led to the Bulls enduring some anxious moments in the last quarter as the Stormers threw everything into a last ditch attempt to win the game.

But for a few mistakes and a bit of misfortune here and there, the Stormers could well have scored the try they were looking for, yet were just unable to get in that final pass and were perhaps not quite as frugal in protecting their ball as maybe they ought to have been.

The Stormers fronted up well to the Bulls in most departments, including the scrums, where they were solid, but particularly in the rucks, where Luke Watson, predictably booed by the 50 000 Loftus crowd every time he got hold of the ball, played a blinder.

The Bulls though showed greater composure when it mattered and they played the big points better, admittedly with the help of the referee. Fourie du Preez was outstanding at scrumhalf, as he always is, and his calmness, both in distributing and with his kicking game, played a big role in controlling the game in those periods when the Bulls did have momentum.

Regular captain Victor Matfield came on at half time and made an immediate impact in a Bulls breakout from their own line that nearly led to a try shortly before the restart. His team could have wrapped up the game long before the end though had it not been for the grubber kick that probably robbed the Bulls of a certain try when they were already 14-3 ahead.

Sal jy nou glo dat die boks van 'n man so blatant sal praat van Craig wat die Bulle bevoordeel het maar daar sal nie veel gesê word oor die Leeus se 16de speler laas naweek nie, en net so by-the-by, het Ricky Januarie se "contest vir die bal tee Kirchner" vir my maar baie gelyk asof hy vir Kirchner af getrek het.

Maar als op sy gestoot, het Gerhard van den Heever 'n baie goeie begin gehad tot sy S14 loopbaan, sterkte vir die toekoms, en Bulle, julle beter hierdie volgende 2 weke hard werk, daar wag 'n grote na hiedie ruskansie vir julle daar onder teen die canes, en dan ook wil ek dankie sê aan die crusaders wat die jaar so swak doen, en ek sê dit omdat ons hulle toer, GO MANNE.
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Sunday, March 08, 2009 - 11:10
28. congrats bulls!!!!
Posted by big gun ((sharks4eva)) Sunday, March 08, 2009 - 16:23
29. Baie geluk aan Craig Joubert , die Bulle sou sonder jou kon klaarkom nie , wonder net hoekom Kaplan wat moes blaas nie geblaas het nie , is daar duistere agenda in SARU en Loftus gange , Kaplan sou die Bulle swaar gestraf het by die afbreekpunte enen tereg so , Bakkies sou ten minste op drie geleenthede geel kaarte gekry het , waaragtig die vuilste speler in SA rugby geskiedenis naas Uli Schmidt .
Posted by Orosman (Richards Baai) Sunday, March 08, 2009 - 17:38
30. Orosman,

Stadig met daai oranje koeldrankies van jou....., jy begin al spookbeelde sien!

Joubert was beslis nie 100% nie, maar daar was foute BEIDE kante toe!!

Of is dit maar net dat die Bulle en meer spesifiek Bakkies jou bietjie op jou senuwees maak...? veral oor hulle nog teen sekere SA spanne moet speel...?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Sunday, March 08, 2009 - 19:02
31. Orosman,
Jy moet weer die game kyk hoor, die stormers het telkemale die bal op die grond gespeel en mens kan op die video band die skeidsregter sien so hy moes dit gesien het, maar daar is niks daaromtrent gedoen nie. Jy moet bietjie jou Shark Brille afhaal as jy weer na die game kyk.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Sunday, March 08, 2009 - 19:16
32. Ek sou nie geworry het as ek jy was oor Kaplan nie, hy sal seer sekerlik die game teen die Bulle/Sharkies blaas. SO why worry man.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Sunday, March 08, 2009 - 19:17
33. Orosman

Moet asb nie krap waar dit nie jeuk nie... Bepaal jou by jou eie span en hoe die ref daar blaas. Soos Versie en Daisy sê, daar was foute beide kante toe. Ek was daar en het dit met my eie oë gesien!!!
Posted by lieflingaanhanger_pe Sunday, March 08, 2009 - 19:25
34. the next game is the Hurricanes a difficult game then the Highlanders
Posted by Rob (Benoni) Sunday, March 08, 2009 - 20:05
35. Oros,

wie support jy? ek het die game gekyk, en ek dink die ref was baie goed. ek weet nie of bakkies die vuilste speler is in suid-afrika. hel, ek like hom as hy daardie bok jersey aan het. maar bakkies en steenkamp is beslis geniepsige manne. maar in die S14 gaan dit niks help teen die Sharks nie. Bismarck en Beast sal hulle stewig vasvat, sodat Kanko sirkels om Spies kan hardloop...
Posted by plum knows best (pongola) Sunday, March 08, 2009 - 20:38
36. Post 35....

Kanko sirkels om Spies hardloop? Grap van die jaar.
Posted by BigBullsFan (Swakopmund) Sunday, March 08, 2009 - 22:06
37. Ah ou Plummie knows zero is weer hier, hy ken sy rugby reëls so goed dat hy dink dit was legal wat ou Bisvarkie en Kankotjie gedoen het, shame man, gaan leer eers jou rugby reëls en dan kom probeer jy saam met die grootmense rugby gesels OK.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Sunday, March 08, 2009 - 22:19
38. Goed gesê Daisy!! (37)

Sit jy hom nou op sy plek!!

Die man is soos 'n platespeler wat vashaak!!

Dalk dink hy as hy dit lank genoeg vir homself sê, kan hy dit amper begin glo...!?


Posted by Bulversie (Potchefstroom) Sunday, March 08, 2009 - 22:44
39. mooi gespeel!
Posted by bosveld bertus (nooitgedaag) Monday, March 09, 2009 - 07:01
40. kanko gaan nie cirkels hardloop nie !!
hy gaan deur hom hardloop!!
lmga!
Posted by bosveld bertus (nooitgedaag) Monday, March 09, 2009 - 07:03
41. More Blou Familie.'n Wen is 'n wen,maar verseker kan ons nie so speel voorentoe nie.Ek dink die Bulls se defence lyk goed.EK is baie bly ons het gewen en ek is net so bly oor een ding.My laaitie is nou vrydag die 13de 1 jaar oud en saterdag op Loftus het hy op sy eie begin loop,op dioe veld na die game.Dis mos die beste plek war 'n Bul se seun om te begin loop,want dis HEILIGE grond.

Bulle julle mak my trots!!!!!
Posted by Bloubul Gebore (Vereeniging) Monday, March 09, 2009 - 07:16
42. Goeie more almal

As dinge nie te erg gaan ontspoor nie, lyk dit vir my als stuur af op 'n opwindende laaste wedstryd in Durban. Dit kan 'n tuis semi of finaal bepaal. maar vir eers is daar nou 5 wegwedstryde om te wen. waarvan 2 definitief 'n moet is teen die Crusaders en teen die Highlanders.

Die media prys die Stormers geweldig en al wat 'n Stormer ondersteuner is voel uiters "verlig" dat hulle nie groot pakslae gekry het nie. Dis natuurlik die eerste tekens dat jou span op die afdraende pad is as jy begin bid dat hulle nie te ver moet verloor nie. Van die veelbesproke agterlyn van die Stormers het daar nie veel van gekom nie. Hul enigste drie is deur 'n vinnige haker gedruk omdat ons vrot verdedig het. Daarby moes ons hierdie Stormers beslis gebêre het op 2-3 geleenthede maar swak opsies het ons gekelder. veral toe Victor daai skoppie gee vir JP. Dit sou beslis die finale spyker wees. Ons het dus 'n paar lewenslyne uitgegooi na die Stormers toe wat die telling beter laat lyk.

Baie geluk aan Gerhard vd Heever. Nie net sy tackle op Mr. Luke was great nie, maar sy algemene selfvertroue was iets om oor opgewonde te raak. Hy kan in 'n klas speler ontwikkel as sy kop reg bly. Goeie eerste super 14 op 'n stampvol Loftus.

Dan is dit ook nou weer tyd om asb vir Kuun terug te bring. Hy het nie sy gelyke by die Bulls nie. Ek dink die plan was om hom en Chilliboy elkeen 2 games te laat speel. Maar ons mis hom gewis.

Ook gelyk aan P3 wat 'n yster was in die rucks en lynstane.

Dan wil ek graag 'n beroep doen aan die kommittee wat die ELV's kom voorstel het: Bedank asseblief en erken julle het 'n fout gemaak.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, March 09, 2009 - 07:19
43. Ja nee mosselbaaibul,

Die enigste ding erger in hierdie S14 as daai vervlakste reëls is Luke Watson, en nog erger wil dit vir my voorkom asof nie een ref regtig die reëls verstaan nie, want elke ou blaas om sekere reëls anners as die vorige een, ons as ondersteuners moet met reël boeke rugby kyk, anners het ons nie 'n clue wat aangaan nie.
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Monday, March 09, 2009 - 08:31
44. More Almal.
Lekker wen. Ons kon verdere gewen het ! Reels is slegs vir skeidsregter om te verstaan. Ons ondersteuners kan dit blykbaar nie verstaan nie.
Posted by Xtreme Bull (Bloulug) Monday, March 09, 2009 - 08:51
45. Plumb knows best (Pongola)( Post 35)

Ek is n stoere Sharks Supporter , hoe dan anders ? Die vraag was hoekom is Kaplan vervang dis geen geheim dat die Bulle hom vrees want hy sit hulle vinnig op hul plek , buiten nonsies het niemand daai vraag beantwoord , dan kan ons mos se ons hou nie van Marius Jonker want hy het die "Beast" n geel kaart gegee , Bakkies was by verskeie voorvalle betrokke , ou Stranky wat om een of ander reede so diep in die Bulle se dinges opgekruip is , het tot gese , na Wynand se drie ( Daar is nou n bakgat senter ) " is Bakkies at it again " . Die Bulle se toer begin binnekort en dan praat ons weer sal hul nog steeds ondersteun want hulle is ons mense , maar hulle gaan swaar trek hulle was bitter gelukig teen die leeus en Stormers , dit was net opvallend dat Craig Joubert bang was om hulle te blaas nou wonder ek waarom ?
Oor ou Steroid Spies praat ons nie eens hy is die spreekwoordelike "when the going gets tough the tough get going" . Vergeet van Kanko , Spies is nie eens amper in sy klas nie , vat n oukie soos Keegan Daniel wat al verskeie male op 8 gesak het en dan kyk jy na Saterdag se twee games en dan sien jy hoeveel beter as Spies hy is , die verskil tussen hulle is hul IK's .
Die Bulle moet nog teen die Sharks speel op Loftus en die Sharks hou baie van Loftus as mens so bietjie na die geskiedenis kyk . Ek sien die "Bookies in SA , Aus en Nz het die Sharks nou as die gunstelinge om die toernooi te wen teen 3/1 en die Bulle is 6de teen 28/1 ek stem nie heeltemaal saam dit gaan n Sharks / Bulls final in Durban wees , beide spanne lyk indrukwekkend die Bulle se groot toets gaan hul toer wees .
Posted by Orosman (Richards Baai) Monday, March 09, 2009 - 14:30
46. Geluk aan die Bulls, die beste span het gewen Saterdag. Almal sê die Bulls het swak gespeel om net met 4 punte te wen, gee tog maar krediet aan die Stormers wat die Bulls nie toegelaat het om beter te speel nie. Daar is hoop hier in slaapland! Indien die Stormers Saterdag met hulle gewone hardloop rugby op Loftus begin het sou hulle 61 - 10 verloor het.

Orosman, ek stem saam, Spies is overrated en Puke het vir Spies ore, neus en tong aangesit Saterdag. Die beste 8steman in die land is Kanko.
Posted by always-a-stormer (Cape Town) Monday, March 09, 2009 - 16:30
47. Net n request, kan die wat nie Bulle is nie eerder op jul eie span se site gaan stront praat en dit besoedel met jul onkunde. Die site is vir mense wat se oe al oop is en die lig wel kan sien!
Hou dit blou!
Posted by neville giliomee (Auckland) Tuesday, March 10, 2009 - 11:47