You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls name Super 14 squad


The coach of the Vodacom Bulls, Frans Ludeke, has named a vastly experienced Super 14 group that includes Springboks such as Victor Matfield, Bryan Habana, Fourie du Preez, Bakkies Botha, Danie Rossouw and Pierre Spies.

Matfield is one of six players who have represented the Bulls in 65 or more Super Rugby matches with Du Preez, Botha, Rossouw, JP Nel and Pedrie Wannenburg the others, whilst Habana and Akona Ndungane are only one match shy of 50 caps.

The reliable fullback Tiger Mangweni, the new recruit Jaco Pretorius and the Namibian Jacques Burger are the only players in the squad who haven't played Super 14 rugby for the Bulls, but Mangweni represented the Stormers was well as the Cheetahs in previous years, while Pretorius played quite a number of matches for the Lions.

The youngsters in the squad who have already played Super 14 rugby are Francois Hougaard, Burton Francis, Dewald Potgieter, Deon Stegmann, Werner Kruger, Bandise Maku, Stephan Dippenaar and Dean Greyling while the likes of Francois Brummer, Frik Kirsten, Okkie Kruger, Gerrit-Jan van Velze, Stefan Watermeyer and Gerhard van den Heever will be keen to make their debut in 2009.

A standout feature of 2009's squad is the versatility of the players with Habana, Spies, Rossouw, Wannenburg, Potgieter, Burger, Kruger, Pretorius, Wynand Olivier, Marius Delport and Morné Steyn being able to play in more than one position. This flexibility is a massive asset and it surely will play a huge role especially when the team is touring Australasia.

Vodacom Bulls Super 14 squad:
Fullbacks: Zane Kirchner, Tiger Mangweni
Wings: Bryan Habana, Akona Ndungane, John Mametsa, Gerhard van der Heever
Centres: Wynand Olivier, JP Nel, Jaco Pretorius, Wayne Julies, Marius Delport, Stephan Dippenaar, Stefan Watermeyer
Flyhalves: Morné Steyn, Burton Francis, Francois Brummer
Scrumhalves: Fourie du Preez, Heini Adams, Francois Hougaard
Loose forwards: Pierre Spies, Deon Stegmann, Pedrie Wannenburg, Dewald Potgieter, Jacques Burger, Dries van Schalkwyk, Okkie Kruger, Gerrit-Jan van Velze
Locks: Victor Matfield (captain), Danie Rossouw, Bakkies Botha, Wilhelm Steenkamp,
Props: Gurthrö Steenkamp, Rayno Gerber, Werner Kruger, Jaco Engels, Dean Greyling, Ruan Vermeulen, Frik Kirsten
Hookers: Derick Kuün, Chiliboy Ralepelle, Bandise Maku.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste soos die Bulle!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, February 07, 2009 - 09:13
2. Ag nee Jimmy nie alweer nie.
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, February 07, 2009 - 09:15
3. Dit lyk na n span wat die ding kan doen,wonder net of hulle genoeg game time saam gehad het.Bly om te sien Engels is weer terug.
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, February 07, 2009 - 09:18
4. Dag al my Blou vriende.

Nou begin ek regtig opgewonde raak... My Bloed Is Blou!

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, February 07, 2009 - 09:22
5. Volgende Saterdag sal n verhaal vertel.Verlede jaar se pyn is nog vars in die geheue toe die Reds ons vermorsel het.Gaan dit weer gebeur,en watter verskoning gaan ons voorhou,te min opwarming,te veel beserings,n nuwe afrigter,n jong span waaraan ons werk vir n drie jaar plan.

Die laaste tyd gaan dit met die Bulls soos met die bad fisherman,s excuse:Pole too short,line broke,friend got seasick,water too rough,too hot,crew got drunk,too windy,small worms,fish did not bite,got n new tackle,BOAT SUNK!!!!!! Wonder of FL n life jacket aanhet??
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, February 07, 2009 - 09:33
6. Ja-nee, dis n BUL groep!! As hulle gaan kliek is daar perre..

KOM BOYS, MAKE US PROUD.. AGAIN!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, February 07, 2009 - 09:45
7. Magtag! *$%*&! KOM S/14!! Kan nie meer wag nie....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, February 07, 2009 - 09:46
8. Ja Dino, ons is g@tvol vir die verskonings! Ook vir die alewige gekerm oor die Groot Een wat weg gekom het....
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, February 07, 2009 - 09:48
9. Hello Almal.
Ja kan nie wag dat rugby begin nie hoop nie ek het weer nodig soos verlede jaar om skuldig te voel soos ek skel nie.
Bulle speel net asb julle BULLS rugby skop die bal net as dit noodsaaklik is en dan asb uit want Victor kan enige bal afvat.

Speel vir Tiger op heelagter

Sterkte.

Johan.
Posted by Steinberg str 31Islandveiw,Mosselbaai (Mosselbaai) Saturday, February 07, 2009 - 09:58
10. Hierdie ouens kan dit doen. Ek het so gevoel van die jong manne soos Brummer, Dippenaar, Vd Heever & V Velze gaan die Bulle se troefkaarte teen die einde wees.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Saturday, February 07, 2009 - 10:18
11. Daai squad is darem maar BAIE groter as die 30 wat deur SANZAR toegelaat word.
Posted by BBrown (Dbn) Saturday, February 07, 2009 - 10:47
12. Kom bulle maak ons trots die jaar
Posted by Timeband (Pretoria) Saturday, February 07, 2009 - 11:33
13. Darem is daar nie weer 'n Demas nie. Ek neem aan jaco vd westhuyzen is lief vir sushi.

Met so squad kan jy nie meer verskonings maak nie.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, February 07, 2009 - 12:00
14. Van nou af is daar geen verskonings meer nie. Die minimum wat verwag word is 'n plek in die laaste vier. Enigiets minder as dit moet as 'n mislukking beskou word.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, February 07, 2009 - 12:31
15. Met hierdie groep kan n mens oorlog toe gaan. Jammer dat Jaco nie in groep is nie, maar ek het n idee dat hy dalk vir ons in die curriebeker gaan speel. Ek hoop nie Bakkies of Victor kry seer nie want ons is maar dun op slot. Steenkamp gaan nog n grote word maar is nou nog n bietjie lig in die broek.
Posted by Blou Karnallie Saturday, February 07, 2009 - 12:39
16. Bulle baas in eerste helfte - Neels Marais
<< back
2009-2-7

Die Blou Bulle se jong manne het Vrydagaand in Kemptonpark veral in die eerste helfte die Valke laat bontstaan in hul oorwinning van 30-15 nadat hulle rustyd reeds 25-0 voor was.

Die Bulle het met ‘n groep van 31 spelers gegaan, waarvan die beginspan merkbaar sterker én meer ervare as die reserwes was, met die gevolg dat dit nie ‘n te groot verrassing was toe hulle ná 40 minute reeds ‘n lekker voorsprong opgebou het nie.

In die tweede helfte is ál die reserwes egter speelkans gegee en dit het die gevolg gehad dat die Bulle heelwat van hul stoom verloor het, maar desondanks dié feit is hulle vreeslik dankbaar dat hulle ‘n oorwinning behaal het voordat die amptelike Vodacombeker-wedstryde begin.

Manne wat in die eerste helfte vir die Bulle uitgestaan het was die vleuels Rocco Jansen en John Mametsa terwyl die skakelpaar van Marnitz Boshoff en Francois Hougaard mekaar mooi aangevul het.

Op binnesenter was Ruan Boshoff se linkervoet goud werd vir die span en hopelik begin al hoe meer senters, wat tans in die Varsity Cup speel, besef dat hulle móét leer skop indien hulle dit eendag op ‘n hoër vlak wil maak.

‘n Senter, veral ‘n binnesenter, wat kan skop gee ‘n nuwe dimensie aan ‘n agterlyn en dit hou die teenstanders deurentyd onder druk, terwyl dit mens altyd ‘n ekstra opsie of twee op die aanval gee.

Die Bulle se voorspeler-afrigter Denzil Frans sê hy is tevrede met die manier hoe sy agttal as ‘n eenheid gespeel het en sê hy is veral met die skrumwerk van Rossouw de Klerk, Henri Bantjes en Corné Fourie.

“Dit was nie ‘n wedstryd waarin daar ‘n klomp uitblinkers onder die forwards was nie, maar as ‘n eenheid het ons goed gedoen en ek dink ons lynstaanspel was ook heel skaflik.”
Posted by Blou Karnallie Saturday, February 07, 2009 - 12:39
17. Ek is net TE realisties om opgewonde te raak. Hoekom al die ekstra spelers? Die groep is onnodig groot en dit maak dit net moeiliker om almal positief en gelukkig te hou. 30 Spelers + skrummie en haker is genoeg. Dalk is FL bang die ander unies leen by die Bulls. As Jaco volgende week by kom, wat die verwagting is, het ons nog meer opsies. Is dit nie beter om die "ekstras" onder Nico Serfontein se sorg te laat nie. Indien daar beserings is, is die spelers minstens wedstrydfiks en skerper as wanneer hulle heeltyds sakke dra en stampkar speel.

Nie te min, dit bly my span en ek sal my "kannie worry" pille drink voor ek volgende week Loftus toe gaan - met die verwagting om die Reds met 10+ te wen. Bonuspunt sal 'n bonus wees.

My span @ Reds: Kirchner , Habana , Olivier , Pretorius (100% fiks) , Ndungane , Steyn , Du Preez , Spies , Potgieter , Stegmann , Matfield (k) , Botha , Kruger , Kuun , Steenkamp

Hougaard , Nel , Vd Westhyuzen , Engels , Rallepele , Rossouw , Wannenburg.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, February 07, 2009 - 13:20
18. We are going to win this year and nobody is going to stop us - what a team - GO BULLS GO - counting the days until you show the Reds whose boss again? Remember 92 -3.
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Saturday, February 07, 2009 - 14:23
19. ONS SEISOEN STUUR OP 'N TIPIESE FRANS LUDEKE RAMP AF...........ONS BEGIN SOOS DIE LEEUS ALTYD BEGIN HET.

WAAR IS ONS WEN KULTUUR??????? DIT BEGIN VOORSEISOENS EN DAN DIE HELE SEISOEN. HY IS DIE ENIGSTE AFRIGTER WAT TEVREDE MET 'N VERLOOR IS.

AL ONS GOEIE SPELERS HELP ONS ZILTZ. DIE MIND VAN 'N AFRIGTER IS DIE BEGIN OF EINDE VAN SUKSES.........AS SY KOP REG IS, MOET HY DIE SPELERS S,N REGKRY...........HY IS SOOS 'N MECANIC......GOEIE MECANICS SE KARRE IS NIE ALTYD STUKKEND NIE.

LEES MY LIPPE!!!!...............H.K.G.K.

EK HERAL.KG
ISM NOU JA, HY HET ALTYD VARS EN INNOVERENDE VERSKONINGS AS ONS VERLOOR.

AS EK 3 WENSE HET, WENS EK AL 3 KEER EK IS VERKEERD EN ONS HET 'N GOEIE SEISOEN.

STERKTE BULLE!!!!!!!!!!!
Posted by OU BUL (potch) Saturday, February 07, 2009 - 14:46
20. KOM NOU OS BULLE EK KAN NIE WAG OM MY NUWE BLOU BULLS TOP AAN TE TREK NIE
Posted by take it easy (cape town) Saturday, February 07, 2009 - 18:49
21. Bulle Bly Bulle,

Ons is n julle paar Bul ondersteuners wat in New Zealand woon en kan nie wag om die manne in aksie te sien nie.

New Zealanders in my opinie het drie sterk punte:

1) Hulle is lus om te speel en hardloop met die bal
2) Hulle is fikser as ons , het gesien hoe die manne oefen in die bloedige son waar hulle koppies uit hardloop.
3) Selvertoue

In my opinie en ek is betrokke by Afrigting en ons het baie meer talent as hulle!!!!!

Sterkte Bulle!!!
Posted by Blou in Auckland (Auckland) Saturday, February 07, 2009 - 23:23
22. Nou ja bulle dit is nou peilvakke Wil julle net stekte toewens En ek glo met die name in ons groep kan ons ver kom Hoop net die afrigter wend julle reg aan Speel tog net skoon maar harde rugby Speel BULLE rugby!!!!!!!! Petoors
Posted by petoors (port elizabeth) Sunday, February 08, 2009 - 17:36
23. Ek is baie bekommerd oor die Bulle.
Nog 'n lelike pak slae deur die Sharks in die opwarmingsgame: 39-9

Die eens magtige bulle het verander in 'n verloorspan.

Ek voorsien dat on naby aan heel onder op die super 14 log gaan eindig.
Posted by Contact (Pretoria) Sunday, February 08, 2009 - 22:27
24. Ligblougroete aan die die wereldwye Bulondersteuners! Contact, moenie hierdie praatjies 'n week voor die S14 hier kom kwytraak nie! Wees positief man.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, February 09, 2009 - 07:27
25. Contact, wees meer positief.
As jy mooi na die feite gaan kyk, sal jy sien dit was die Vodacom cup span wat teen die sharks 39-9 verloor het. Hoekom die S14 span nie gespeel het nie, sal ons nie weet nie.
Die meeste ouens skryf vir FL af, maar daar wag 'n surprize vir die negitiewes... Ons het verlede jaar die S14 sukkelrig begin, nuwe afrigter ens., maar ons het goed gespeel teen die einde van die reeks.
Met die CB het ons die finaal gehaal, maar daar vasgeval, omdat dit gelyk het of die bulspan nie opgedaag het niie.
Ek het so 'n gevoel ons gaan 'n paar spanne 'n ding of twee wys hierdie seisoen, en tops uitkom.
GO BULLE GO!!!!!
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Monday, February 09, 2009 - 07:42
26. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Ai tog.. die "panic" is van om siek te word!

Ek se julle wat...

POL DIE BELISIE, POL DIE BELISIE! Dis n "conspiracy"!!!

PEL N STELISIE OP, PEL n STELISIE OP! Dat ons ons "panic" kan openbaar maak!

LMGA!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, February 09, 2009 - 08:52
27. Dankie tog vir oom LB
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Monday, February 09, 2009 - 10:02
28. hier is my blou bul span:
1)gurtho steenkamp
2)derick kuun
3)jaco engels
4)victor matfield
5)Bakkies botha
6)deon stegmann
7)pedrie wannenburg
8)pierre spies
9)Fourie du preez
10)morne steyn
11)bryan habana
12)jaco pretorius
13)wynand olivie
14)akona ndungange
15)zane kirchener
Posted by Spiesbull! (Western Cape) Monday, February 09, 2009 - 10:14
29. Jaco is 'n loskop
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Monday, February 09, 2009 - 10:26
30. Hoe ons gaan begin, glo ek gaan bepaal hoe ons seisoen gaan verloop. Ons sal sien of die een opwarmings wedtryd wat die manne gehad het genoeg was. Ek is nie n FL fan nie maar is bereid om hom die voordeel van die twufel te gee. Wanneer ons die Reds, Blues, Welpies en Mountain Goats stert tussen die bene agtergelaat het met 'n bonuspunt kan ons metr vertroue op toer gaan. Ek sal nog die bonuspunte prysgee maar ons MOET die eerste 4 wen. Ek is redelik bekommerd oor losskakel (kannie dikteer nie) en vasskop (kannie domineer nie) anders het ons 'n bulspan.
Kan nie meer wag nie
Posted by Rietrot (Kempton Park) Monday, February 09, 2009 - 11:41
31. My span vir die naweek:

1. Jaco Engels
2. Derick, mar dink Chili kan later beter keuse wees net vir size
3. Guthro Steenkamp
4. Victor
5. Bakkies
6. Steggies
7. Danie Rossouw (Sien baie kies hom nie mar hy is 'n yster)
8. Pierre Spies
9. Fourie Du Preez
10. Morne Steyn
11. Habana
12. Jaco Pretorius
13. Wynand Olivier
14. akona ndungane
15. Zane Kirchner

reserves:
Werner Kruger
Chili
Wilhelm Steenkamp
Dewald Potgieter
Pedrie Wannenburg
Francois Hougaard
Wayne Julies

Posted by Bloubloed84 (Sandton) Monday, February 09, 2009 - 11:42
32. Met Heyneke wat besluit het om te bly nou is dit dalk nie 'n slegte idee om hom as 'n hulp afrigter aan te stel en as FL nie kan perform nie hom dan weer Coach maak. Met Hierdie squad moet ons baie ver gaan. Net jammer ons speel amper al die groot spanne daar onder. Kan hopelik darem momentum bou hier voor ons vertrek. GO BULLE!!!
Posted by Bloubloed84 (Sandton) Monday, February 09, 2009 - 11:46
33. Hi Bulle.
Ek sien julle kies so span ek stem Jaco Engels moet daar wees mar het hy al vaskop gespeel kan nie verstaan hoekom ons nou so sukkel met n vaskop nie ons kon mos 1 gekoop het in die af seisoen.

Ek wil eerder DIE TIER op heelagter he Kirchner hy skop als in die lugop en dan wil hy als laat en onwettig loop vir geel en rooi kaarte.Ek sal natuurlik vir SPIES op 7 en Petrie op 8 kies of nog beter Bakkies op 7 en Danie op 4 wie het verlede jaar daai ou in engeland uit geduik nie n flank nie mar Bakkies met hom op 7 het ons weer n 7 waarvoor die werld respek het.
Sterkte Bulle.
Posted by Steinberg str 31Islandveiw,Mosselbaai (Mosselbaai) Monday, February 09, 2009 - 12:02
34. Goeie dag al die blou mense

Ja nee wat, paniek ga nie help nie. ek dink die spelers sien nog meer uit na daardie eerste fluitjie wat blaas. Ek is Saterdagaand by 'n Valentynsaand en sal uitmis oppie game. Ek is dedinitef die vrotste valentyn en het myself belowe vanjaar is die jaar van die liefde. So ek weet ek gaan die hele aand dink oor hoe en wat ons Bulle aanvang.

Sonder om my eie gemoed as paniek te diagnoseer, moet ek erken ek self is bietjie onseker oor die Bulle en sien ons amper as die "Dark Horse" van die reeks wat voorlê. Ons Bulle het nie vreeslik baie wedstryde vooraf gespeel nie en selfs die een wat gespeel is sê eintlik nie veel nie behalwe dat ons nie kanse in punte kon omskep nie en dat niemand bo of onder die punte leer is na die wedstryd nie.

Niemand weet ook regtig wat om van die ander spanne te verwag nie. Die NS se spanne, veral Crusaders, is die swaarste getref en sonder Carter sal hulle nie dieselfde span wees nie. Selfs met Robbie Deans daar het hulle maar nog altyd standaard gelyk sonder Carter en McCaw. Maar, NS rugby is nie SA rugby nie en die spelers in NS lyk net altyd 'n trappie hoër as hierso. As jy die geleentheid kry vir hoor louere, so lyk dit, dan gryp jy dit met altwee hande aan. Hulle jong spelers het nog altyd goed deurgekom. Ons weet nie wat om te verwag nie, maar ek kan almal hier verseker NS rugby sal nie noodwendig swakker wees nie.

Ditto vir die Wallabies. met Robbie Deans daar is daar baie meer positiwiteit onder die ausies. Die Reds sal vanjaar al 3 jaar as 'n groen span saamkom en sal beslis nie weer blote kanonvoer wees nie, veral nie aan die begin van die reeks nie. Hulle het al verlede jaar belowend gelyk.

ek twyfel vir geen oomblik dat ons die span het om die ding te doen nie. Verlede jaar het ons duur lese geleer met dissipline, heelagters en kapteins, wêreldbekerbabbelaas-spelers, agressie by die afbreekpunte en die ELV's. Toe ons teen rondte nr 9 hierdie goed uitgestryk het het die blou Bulle skielik briljant begin lyk en as 'n eenheid begin funskioneer. Vanjaar kan daardie verskonings nie meer geduld word nie. Om die waarheid te sê: ek dink dit is baie van die senior spelers en afrigter se defining moments hierdie jaar.

Ek hoop net dat die cliche "die terugkeer van Victor Matfield" nie in so 'n mate gaan deurwerk na die span toe dat dit 'n "te" veel staatmaak op Victor se bree skouers gaan wees nie. Elke ou in die Blou trui moet weet sy beste dra by tot die span se sukses. Ditto vir die Stormers wat baie staatmaak op Schalk burger en Jean de villiers, en die Leeus se Jac Fourie en Cobus Grobbelaar, asook die Cheetahs se Juan Smith.

Ons weet ook nou al dat skeidsregters minder of meer streng is en van mekaar verskil oor die 50 - 50 beslissings. Ons weet nou al wie ons gaan looi en wie nie. Ons weet ook dat die land nie baie lief is vir ons nie en dit sluit van die refs in, al sweer hulle om die dood toe dat dit nie so is nie.

Die bes gebalanseerde span wat diepte en kapteinskap en ervaring en momentum aan betref, is beslis die Sharks. Die Sharks het verlede jaar baie middelmatige en flou rugby gespeel en kon nog steeds maklik die semi's haal. Dis die enigste span wat ek kan sê: ek verwag hulle in die semi-finaal.


Verder is die kompetisie oop.

Wat ons Bulle aan betref. 13 jaar se ondersteuning in Superrugby het my al die karakter van die span leer ken en dit het nog nie baie verander sedert ons begin het nie. Die geskiedenis leer dat die Bulle stadige beginners is en sterk eindig, mits ons stadige begin nie met tuisveldnederlae gepaard gaan nie. Die Bulle bou op momentum, en daarom is 'n wen-begin ononderhandelbaar teen die Reds Saterdag.

My geld is op my Bulspan, die Dark Horse van die reeks.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, February 09, 2009 - 12:08
35. Hi all

So the rugby season is up and going again , another season of nail biting finishers i hope. ( Bulls all the way )

Posted by blue is true (East London) Monday, February 09, 2009 - 12:20
36. The Bulls will know on Monday when they will acquire the services of former Springbok Jaco van der Westhuyzen from Japanese club NEC who are playing in the semi-finals of the domestic competition this weekend.

However, before Van der Westhuyzen can join the Bulls he will require a clearance letter from his club to allow him to play in the Super 14.

Depending on what happens with NEC over the weekend, Van der Westhuyzen could be back at Loftus as early as Tuesday and could be a late consideration for selection for the Reds match.

"We are still waiting for Jaco and we'll probably get a clearer picture after the weekend," was all Bulls business and communications manager Ian Schwartz was willing to say.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, February 09, 2009 - 12:30
37. Bloubloed84 if you look at that team of yours how can we possibly not win every match - they are so damn powerful and strong and fantastic when you see those names written down like you have done you can't think that anyone can beat us - I just hope that they play like they should - that team is invincible - GO BULLS GO GO GO
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Monday, February 09, 2009 - 14:57
38. Yeah we should do quite well if you look at the team that we can put together. Especially if you consider that Jaco van der westhuizen might come in as well and we then play him at full back. Lets just hope they play as well as they look on paper cause if that is the case then we are definately going to the playoffs. Surprised at how many pundits dont think we are gonna have a good year. We have a tough schedule but we also have a lot stronger squad then in the beginning of previous seasons and with most guys tipping the stormers to go far with the same type of schedule as us they might find that we are gonna win a lot more games. The Stormers have star players but lack serious depth in certain positions not to mention that a scrum containing 3 front rowers who barely weigh 100 are not gonna give their backline much ball.....

PS: Net nog 4 slapies dan skop die nuwe seisoen af ;)
Posted by Bloubloed84 (Sandton) Monday, February 09, 2009 - 16:49
39. Die tyd het aangebreek om almal te wys dat ons die beker gaan lig. Hier is my span vir die naweek.
15 - Zane
14 - Akona
13 - jaco
12 - wynand
11 - bryan
10 - Morne
9 - fourie
8 - pierre
7 - danie
6 - deon
5- victor
4 - bakkies
3- ryno
2 - chillieboy
1 - gustrho

16 - derick
17 - frikkie
18- wilhelm
19 - pedrie
20- burton
21 - francois
22 - dewald

Sterkte manne en wys almal dat dit ons jaar is.
Posted by Spekkies (Port Elizabeth) Monday, February 09, 2009 - 21:41
40. Vir al die manne wat geinterreseerd is hier is 'n website waar jy fantasy rugby kan speel wat nogals interressant lyk. Net Aussies kan geld wen mar almal mag deelneem. Kan 'n bloubul groep maak as genoeg mense belang stel dan sien ons wie kies die beste spane
ht:/14fy.oxcmuM
Posted by Bloubloed84 (Sandton) Tuesday, February 10, 2009 - 09:01
41. "http://s14fantasy.foxsports.com.au/M/home.mc"
Posted by Bloubloed84 (Sandton) Tuesday, February 10, 2009 - 09:02
42. Sorry eerste een nie gewerk nie. Copy net die text en paste in jou search bar
Posted by Bloubloed84 (Sandton) Tuesday, February 10, 2009 - 09:03