You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls bag bonus point against Boland


The Vodacom Blue Bulls played some marvelous rugby in the first half in their bonus point victory of 26-10 over the Boland in Wellington on Saturday.

The Bulls were particularly impressive in the first 50 minutes and at a stage it looked as if a school team full of matrics were playing against a bunch of standerd 7s.

The team of Frans Ludeke played a high tempo match and because of the way that the forwards presented the ball at the rucks to Fourie du Preez the Springbok scrumhalf could speed up the game even more.

Whenever a Bulls player were tackled they made sure that the ball is available quickly and the effect of this was that the Boland never had enough defenders once the Bulls took the ball through more than three phases.

The Bulls scored three tries in the first 40 minutes to lead 19-7 at the break and shortly after half time Akona Ndungane added the bonus-point thanks to brilliant handling by Wynand Olivier and Zane Kirchner.

In the latter parts of the second the Bulls did not continue to dominate as much as in the first half but the good thing is that most of the reserves got a few minutes game time and the team bagged four tries in an away game.

The foundation of the victory was laid in the line-outs where Wilhelm Steenkamp and Francois van Schouwenburg secured their own ball and messed up the Cavaliers' possession on numerous occasions.

The Cavaliers had no answers to the Bulls' brilliant line-out play but they do deserve credit for the way that they managed to hold their own in the scrums.

In the loose Wikus van Heerden, Deon Stegmann and Pedrie Wannenburg complimented the solid work done by the tight forwards but the star of the match was without a doubt Fourie du Preez.

Du Preez showed no signs of his injury and just continued where he left off in the Super 14.

His passing as well as his defence was outstanding and the way he reads the game is just brilliant. He combined well with Morné Steyn while the rest of the backline were quite effective although they did not get as many opportunities as in the first few games.

The Blue Bulls have a bye next weekend and then they will play against the Valke in Brakpan (1 Aug) followed by the match against the Lions (8 Aug) in Pretoria.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls: Tries: Marius Delport, Wynand Olivier, Morné Steyn, Akona Ndungane. Conversions: Morné Steyn (3).

Boland: Try: Renfred Dazel. Conversion: Justin Peach. Penalty: Justin Peach



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Bulle, baie geluk met die oorwinning en die vyf punte! Maar liewe genade, wié het hierdie erbarmlike stukkie hierbo geskryf??
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Saturday, July 19, 2008 - 17:31
2. Wanda het op 'n stadium gedink my wyn is "gedrug" of iets mens ek is nou eers wakker.

Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Saturday, July 19, 2008 - 17:59
3. Mooi so BULLE, hi WB & BH!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, July 19, 2008 - 18:04
4. Die BULLE is bo aan die log soos dit hoort,WB/BH weet julle wat is die telling sharks/vs?
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, July 19, 2008 - 18:08
5. Cheetah 10 Sharks 3 in die 52 minuut
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Saturday, July 19, 2008 - 18:12
6. Dankien BH,hoop is gelykop!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, July 19, 2008 - 18:15
7. Eindtelling Cheetah 31 Sharks 9 nee wat die cheetah het oor die sharks gehardloop.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Saturday, July 19, 2008 - 18:45
8. Geluk Bloues meit jul Oorwinning!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Saturday, July 19, 2008 - 19:09
9. 1ste op die LOG soos dit hoort. Dink die bulle het so bietjie gerus in die tweede helfte. GELUK BULLE!!!
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, July 19, 2008 - 19:45
10. Mooi so Bulle

Was vandag daar in Wellington. Slaap oor in S-Bosch. wat 'n harde game. Boland is klipsteenhard. Ek dink nie dit was 'n mooi wen nie, maar dit was 'n goeie wen. Ons voorspelers was hul oor gewees en die agterlyn lyk skerp. Ek dink ons kan met sekerheid sê dat die eerste 60min aan ons behoort het en dat ons boland goed onder druk geplaas het.

Bly ons manne het 'n ruskans volgende naweek. Na 4 harde eerste rondtes sal dit ons goed doen.

Wikus was my man of the match.

Marius Delport het vandag sy beste game gehad sover op buitesenter en hy was baie meer direk. Ek hoop ons sien meer hiervan.


Wat die WP nie deur hul vingers laat glip met voorrye hier in die Boland nie! En met Justin Peach sou hulle al baie verder gekom het as Gio Aplon.

Ek hou veral van Janro van Niekerk.

Bulle Bo altyd so!
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, July 19, 2008 - 20:41
11. Nag my blou vriende,lkr om tegaan slp met die gedagte dat die BULLE bo aan die log is waar ons hoort!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, July 19, 2008 - 22:47
12. Dag al my Blou vriende! Wonderlike wen vir die BULLE!!!!!!!!!!!

It's raining again. Oh no, my love's at an end. Oh no, it's raining again and you know it's hard to pretend…..It’s Raining Again - Supertramp.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 00:37
13. Oh Carol, you got me eatin' my heart away. You got me counting my nights and days, oh I'm floating on the milky way. Oh Carol, nobody done it before, oh baby you've opened the door……Oh Carol – Smokie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 00:42
14. Riding along in my automobile, my baby beside me at the wheel. I stole a kiss at the turn of a mile, my curiosity running wild…… No Particular Place To Go – Chuck Berry.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 00:48
15. We're gonna have some fun tonight, have some fun tonight, have some fun tonight. Everything's all right, have some fun, have me some fun tonight! Long Tall Sally – Little Richard.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 00:53
16. One day while walking down Fred'rick street. Poor and hungry, no shoes on me feet. I passed a door that said "Down with sin", people were singing they called me in……. Goin’ Down Jordan – The Rising Sons.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 00:58
17. I was drowned, I was washed up and left for dead. I fell down to my feet and I saw they bled, I frowned at the crumbs of a crust of bread, I was crowned with a spike right through my head……. Jumpin’ Jack Flash – Rolling Stones.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 01:02
18. Oh can’t you see me standing here, I’ve got my back against the record machine. I aint the worst that you’ve seen. Oh can’t you see what I mean? Might as well jump, jump! Jump – Van Halen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 01:07
19. I had a friend was a big baseball player, back in high school. He could throw that speedball by you, make you look like a fool boy…… Glory days - Bruce Springsteen.

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 01:16
20. That's the way I like it. I like the way that you touch me in the places that you do. That's the way I like it…… That’s The Way I Like it – KC & The Sunshine Band. Dankie, Little Blue Bull!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 01:22
21. You're simply the best, better than all the rest. Better than anyone, anyone I've ever met. I'm stuck on your heart, and hang on every word you say. Tear us apart, baby I would rather be dead…….Simply The Best – Tina Turner. Dankie, NatalBul!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 01:32
22. Dit is lekker vol hier by die boerejol en die brekers is die band. Langarmwalsie en 'n jakkalsdraf, die hele dorp is hier vanaand. Oom Gert de Wet speel die groot trompet en hy swaai op die blik kitaar, en Herklaas raas hy tokkel die bass en Bokkom laat die tromme verjaar........ Ons druk deur dagbreek toe, laat ons draaie gooi!!!!!!!! Boerejol - Bill Flynn.

Nag al my blou vriende!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 20, 2008 - 01:50
23. Eerste soos die BULLE op die log.Motre alle bloue getroues,geniet die heerlike sondag!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Sunday, July 20, 2008 - 08:26
24. GOEIE MORE EDELE EN SEEVIRENDE BLOU VOLK!

Log is amper NORMAAL!

P2 en ek gaan nou regmaak vir lekker braai,,,,,,

Geniet die res van die naweek!

BULLE BO!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, July 20, 2008 - 09:28
25. En dankie vir die musiek, Jimmy! Blink keuses.....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, July 21, 2008 - 06:26
26. Hartlike goeie more Bulle.
Was n heerlike naweek vir sport...(Behalwe daai Hamilton moegoe...)
Dankie Bokke julle het my maksimum punte gegee op Superbru.

Mag vandag n heerlike dag wees vir almal.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, July 21, 2008 - 07:15
27. Môre Bulle, Bullinne & Bergbok.
Geluk Bulle.
Wie het nou gedink die Valke kan vir 'n upset sorg, hier kom nog 'n ding.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Monday, July 21, 2008 - 07:33
28. unbeataBULL
Baie geluk met jou verjaarsdag ou maat !!!
28 And still kicking @ss !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, July 21, 2008 - 08:14
29. Veels geluk UB omdat jy verjaar! Mag jy vele CB's in jou lewe omhoog hou!
Heerlike dag vir jou......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, July 21, 2008 - 08:42
30. More alle getroue Bloues.

Die CB raak al hoe interessanter. Die WP moes toe weer in die stof byt teen een van die klein unies. Daai Rooies het reuse harte en die res van die spanne beter nou kennis neem. Die Bulle kon toe nie weghol met Boland nie (soos ons voorspel het nie) , maar vyf punte is goed. Amper het Griekwas nog 'n grote laat val.

Hartseer oor die Bokke. Ek dink die geskiedkundige wen in NZ het ons gekos en dit was drie harde toetse in 'n ry. Met die min besit het die Bokke nie te vrot gevaar nie. Bismarck is erg gemis en as ons die groot honde wil wen sal Percy moet speel.

Ek gesels vanoggend met een van die Bulle se oud-Bokke. Hy vertel dat die oud-spelers waaragtig R350 moes betaal om die 70 jaar reunie by te woon. Dit is glo gekanseleer agv te min belangstelling. Nou sal ek graag wil weet of die huidige bestuur en spelers ook R350 moes betaal om dit by te woon. Ek dink dit is eenvoudig PATETIES !!!!!!!!! Sou Joost en Naas (saam met wie hy lank gespeel het) ook moes betaal ?
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, July 21, 2008 - 11:44
31. Geluk Bulle bo-aan die log waar julle hoort. Mooi so , geniet die afnaweek en herstel van die lastige klein beserings.

Marius Delport doen so voort en ek sal vinnig my opinie oor jou moet verander mooi so.

Wonder waar is ruggas , MJ , grysjas, wp-disa ens. dan weer vandag. Hoop hulle bly weg , wou amper op hulle sit ena na hulle gaan soek maar bang my pc kry virusse op die sites.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, July 21, 2008 - 12:33
32. Middag Ruggas 1
Hoop dinge gaan nog goed daar
Wat n naweek
Ek kon voor Saterdag al gese het met die Umpires sou ons sukkel
Almal van N/S
Maar ons span werk nou mooi saam hoop nou nie een of ander Clown maak nou weer dat spelers loop nie
Ons mis Liefling se skop werk
Morne is seker een van die beste maar sal hom eerded op Senter wou sien
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Monday, July 21, 2008 - 13:49
33. welgedaan bulle dit was weereens lekker om met julle te kan gesels hoop ons sien juule gou weer.
Posted by mon17lcd (cape town) Monday, July 21, 2008 - 14:22
34. aan alle bul ondersteuners baie dankie ouens en meisies boland park het gelyk soos n mini loftus kom ons ondersteun ons span weer as hulle hier is
Posted by mon17lcd (cape town) Monday, July 21, 2008 - 14:26