You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls bag four tries in George


The Vodacom Blue Bulls scored four tries in their 29-15 victory over the SWD Eagles in their compulsory friendly in George on Friday night.

The Bulls started off like a house on fire and were leading 26-3 after 50 minutes but in order to give all the members of the squad the necessary game time, players like Rayno Gerber, Derick Kuün, Wilhelm Steenkamp, Okkie Kruger, JP Joubert and Morné Steyn were replaced in the last half an hour.

That gave the Eagles a chance to get their claws back into the game and the managed to score 12 points in the last chapter of the game.

Due to the wet conditions the Blue Bulls had to keep the ball close and in this regard the pack did a tremendous job. They scrummed well and in the lineouts players like Wilhelm Steenkamp and Hilton Lobberts were outstanding.

As a result of the weather the backs could not play an expansive game but under the circumstances Steyn was very effective at flyhalf and Tiger Mangweni was as solid as ever at fullback.

The manager Wynie Strydom said the Bulls received two cards in the last quarter of the match that hampered their performance, but he is nevertheless content with the win.

Strydom confirmed afterwards that the Blue Bulls did not pick up any injuries in the match.

This was the Blue Bulls first and only warm-up match before they take on the Lions in Johannesburg on 21 June.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls: Tries: Juandré Kruger (2), John Mametsa, Derick Kuün. Conversions: Morné Steyn (3). Penalty: Burton Francis

The team played on Friday: Tiger Mangweni; John Mametsa, Braam Gerber, Ruan Boshoff, Marius Delport; Morné Steyn, JP Joubert; Okkie Kruger, Deon Stegmann, Hilton Lobberts, Wilhelm Steenkamp, Juandré Kruger, Rayno Gerber, Derick Kuün (c), Jaco Engels.

Reserves: Bandise Maku, Werner Kruger, Wouter Moore, Vincent Gwavu, Ruan Snyman, Burton Francis, Gerhard van den Heever.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Op Superrugby is die telling anders om. Seker 'n fout want hier word puntemakers getoon
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, June 06, 2008 - 20:52
2. stapper, die Bulle het gewen. Ek was vanaand daar.

Ons het regtig nie na hierdie game iets om oor opgewonde te raak nie. Danksy te veel strafskoppe kon ons op die aanval boer. Ek sê te veel, want die skeidsregter het nie 'n idee gehad of hy die ou of nuwe reels moet blaas nie. Bal op die grond vashou was vanaand strafskoppe. Hy het drie geelkaarte aan ons uitgedeel en twee aan SWD en Stegman het 'n rooi kaart gekry vir 'n proffessional foul. Die wedstryd is letterlik van "ruck tot ruck" beslis en ons kon nooit aan die gang kom nie.

Die bulle het in die ganse game 4 volle agterlynbewegings gehad waarvan twee uit gebroke spel. Ons gaan nog baie huil oor JP Nel wat weg is. Ek kan nie glo ons het geen ervare plaasvervanger vir hom gekry nie. Ons gaan baie sukkel op senter en dit haal 'n klomp van die gif uit ons agterlyn uit. Ek weet hier is mense wat bly is JP is weg, maar hoor my lied - ons gaan hom mis.
Braam Gerber is regtig swak en ek dink nie hy is Curriebeker materiaal nie. Die bulle het geen toekoms in hom nie. Ruan Boshoff is goed op binnesenter en die agterste driehoek het baie spoed en guts, maar die twee vleuels kry GEEN kanse nie. Morne Steyn het 'n baie goeie wedstryd gehad. Sy kombinasie met JP Joubert werk nog nie so lekker nie, en Joubert gee te veel passies voor hy pass.

Ons slotte gaan nie die mas opkom teen beter kompetisie nie. Juandre kruger is 'n yster in die los, lekker vurig, maar hy is te kort. die swd slotte het hom 2 keer gevang. wouter Moore is of verroes of hy is regtig lomp, maar hy was in die 30 minute op die veld nie veel werd nie. Maar hopelik sal Mabeta en Roodt gou terug wees, en kom ek sê dit nou maar, maar met Van Graan daar was SWD se pak voorpelers met tye 'n baie beter eenheid as ons en het hulle beter gedryf as ons. Ons moet onthou dat SWD geen proffessionele span is nie, maar dat baie van hul spelers hul eie beroepe volg.

Ons het swaarder getrek in die skrums as wat die artikel hierbo weergee. SWD het ons geroer. Rayno Gerber se magie dans soos twee speenvarkies rond. hy staan ontsettend baie strafskoppe af vanuit die skrums. Ek sou graag meer van Werner Kruger en Frik Kirsten wil sien.

Die ligpunt van ons game was ons lostrio. Okkie Kruger het ongelooflike aggressie en ek was veral verras met Hilton Lobberts. Ons het SWD by die afrbeekpunte ore aan gesit en was dit nie vir 'n tos ref nie, kon ons meer momentum opbou. Ons het tog met tye deur hul verdediging gekom, maar kon nie drie-vier fases afdwing nie. Ons gaan Lobberts baie gebruik as baldraer en hy het vir 'n verandering vanaand nie die bal verloor nie. Ons agterste driehoek was ook baie goed en ek is bly Marius Delport is terug, hy lyk lus vir hardloop, net jammer sy kanse is so min.

So, hopelik sal ons spelers soos Francois Hougaard, die twee o'21 slotte en wynand Olivier op buite senter sien.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, June 06, 2008 - 21:57
3. Anoniem, lees wat jy sê, maar om te noem dat drank en rugby hand aan hand gaan maak nie baie sin nie! January is 'n Springbok, en wanneer jy die groen-en-goud aantrek is jy veronderstel om diensooreenkostig op te tree, of dit nou by 'n privaat funksie is, of in die openbaar.

Hierdie is nie klubrugby nie!
Posted by Joe-ZA Friday, June 06, 2008 - 22:03
4. 2. jou opinie en joune alleen. drank en dwelms en enige profesionele sport gaan verseker nie saam nie . alkohol vertraag jou herstel tyd en herstel vermoee. al ooit opgelet dat profesionele sportmanne en vroue spesifieke energie drankies na wedstryde of strawwe oefening drink? daars n rede voor. die tyd dat jy vir n paar biere gespeel het geld nie meer op springbokvlak nie.drank het al menige sport manne se ondergang beteken. ek hoop ricky leer uit die hele petalje en word groot en wys , want hy het die potensiaal. as daar een speler is wat die span op vorm verdien , is dit hy.
net nog dit , die hele episode kos hom seker so R70 000 duisend ? die moeite werd? ek glo nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Friday, June 06, 2008 - 22:10
5. Stem saam met jou oor JP Nel. Ek dink ons sal sy waarde eers besef wanneer hy nie met ons is nie. Ek dink hy het aan die einde van die S14 gekook. Wat interresant was om te lees is die agting wat Danie Gerber vir die Bulle se 2 senters het. Hy, soos baie van ons hier op die forum, dink die impotensie van die Bulle se agterlyn lê eerder by die afrigting as by die speler self.

Die slotte, en haker (as Kuhn beseer sou word) gaan die probleem in die Currie beker wees.
Posted by Joe-ZA Friday, June 06, 2008 - 22:10
6. Happy Birthday Bryan..... mag daar nog baie meer wees vir jou. Bly net asb 'n BUL!!!!!.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, June 06, 2008 - 22:19
7. soos ek netnou gese het . die o/20 s het 108 - 18 gewen teen usa in wallis. watermeyer het drie keer gedruk en gerrit- jan 2 maal. francois brummer het 18 punte aan geteken. dippenaar en hougaard het nog nie eers gespeel nie. so moenie te gou bekommerd raak oor vanaand se span nie. nie baie van hulle gaan cb speel nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Friday, June 06, 2008 - 22:21
8. Mossel ek is so bly oor wat jy gese het van JP Nel iemand wat my mening deel.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, June 06, 2008 - 22:21
9. Bulls daisy

Niemand gaan die agterlyn reguit kan maak nie. Braam gerber is te stadig- selfs SWD het dit agter gekom. Sy verdediging is nie bad nie, maar sy hande is so power.

JP het baie goed ontwikkel en ons gaan hom verseker mis.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, June 06, 2008 - 22:30
10. JP met sy kaart geskiedenis bly maar vir my ook 'n yster. Wag maar die ander sal nog sien wat so bly is hy is weg.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, June 06, 2008 - 22:41
11. GOEIE MORE EDELE AVBBOBS!!!

Dankie MbB vir daai match report; dis min of meer wat ek verwag het.

ANONONIEM = Fieta-Moroon 7 nou! G -a-a-a-a-n weg!!!!!! Jy het nie n clue waarvan jy praat nie! Moet asb nie die totale IK van onse blog so verlaag nie. Dem bang$t!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, June 07, 2008 - 07:41
12. Kom ons kyk wat maak hierdie "Bok"-span nou.............
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, June 07, 2008 - 07:42
13. 'n Wen is 'n wen.selfs in 'n oefenwedstryd. Die 3 games wat ek Gerber gesien het in VB het hy OK gespeel,hoop gisteraand was die uitsondering,maar soos bbul 8 tereg opmerk, Dippenaar & Watermeyer en natuurlik WO is ook beskikbaar (lg dink ek!) JoeZa, slot is van Januarie af 'n probleem wat Bakkies verlig het maar ons gaan bietjie swaar trek want die aanwinste het selfs in VB nie regtig geshape nie. Hierdie sg Anoniem hierbo, dit is flippen vermetel om met so skuilnaam gal te braak oor ander se menings, wie het jou gevra, p@epol? As 'n ou sy naam gat maak is dit sy saak, ons Bul ondersteuners is nie 'n Gr 4 klassie van as een k@k maak is almal in die moeilikheid nie! Dit is uiteenlopende individue wat bloot 'n gemeenskaplike cause ondersteun. hou jou prekies vir jou kinderkransgroepie!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Saturday, June 07, 2008 - 08:20
14. 2 - ANONIEM
Wonder of jy, wanneer jy agter jou rekenaar uitkruip, ook so windg@t gaan wees soos hier op die blog.

Baie Geluk aan die Bulls! Hoop hulle kan verbeter op die vertoning en 'n paar g@tte skop.
Posted by Bokkie Blue (USUNAKI BULLS!) Saturday, June 07, 2008 - 08:28
15. SA RUGBY in sy mo...r!!!

Mooi so PdV, jy het die Springbok trui nou so goedkoop begin maak (of moet ek eerder sê goedkoper gemaak as toe Jake afgerig het), om selfs 'n blerrie Zim gebore (nog nie eens SA burgerskap gekry nie) speler in die sogenaamde Groen en Goud te plaas, wat van my nuwe idee, hoekom skryf Afrika nie eerder 'n span in en noem hom die Springbokke nie.

Hierdie is presies die rede waarom ek eerder 'n AB trui oor my kop sal trek, want as PdV jou met 'n Springbok trui sien, is jy innie span!!!

WELKOM BY 'N NUWE ERA VAN RUGBY (nie Springbok of SA rugby nie, net rugby)!!!!

En geluk aan ons twee Zim spelers, julle is nou jul inflasie telling werd, want dit is die getal mense wat nou absoluut gaan vas staar in daai truitjies van julle, en nie 'n hel gaan omgee van waar julle kom nie!!!!

As rugby ondersteuners behoort 'n mens nie 'n blerrie Bok trui in die strate te sien nie, almal moet hulself ontrek van hierdie sogenaamde mag wat nou besig is om sag te raak!!

Ek is nou regtig waar gatvol, hier is die Bok span:

10 Hasbeens
5 Wannabes
2 Zims
en ongelukkig moes die bulle ook 'n paar afstaan, volgens my verdien daai trui hulle nie!!!!
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Saturday, June 07, 2008 - 08:29
16. Blou_Bloed_Seun jy som dit nogal mooi op ne. Anoniem, weet jy wat het die Shark en Stormer ondersteuners al op ons site kom aanjaag? Payback is a b@tch.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, June 07, 2008 - 09:14
17. more. soos met enige spankeuse sal daar maar altyd verskille wees tussen mense en dis goed so. maar dat die nuwe manne altyd dink hul besit al die kennis en pag gaan my verstand te bowe. spankeuse uitgesluit dink ek die grootse tekortkoming van die beginspan is n erkende stelskooper. dit grens vir my n bietjie aan arrogansie of sommer net plain stupidgeit. carel dupp het n paar jaar terug basies dieselfde job verloor omdat hul die reeks teen die leeus met n paar skoppe verloor het, nie omdat hul swak rugby gespeel het nie. om nou in jou eerste toets as afrigter te dink jy gaan jou teenstanders van hul voete af hardloop is biki voortvarend. ek reken nie dis die beste span nie maar hulle behoort n verswakte wallis ver te wen. as hul nie met 20 punte plus wen nie gaan dit n donker 3 nasie wees, maar ek glo nie die span gaan so bly nie. ek sou net baie graag enige erkende stelskopper in die span wou sien. percy, grant, rory - hy is in elk geval baie beter as bolla-, of selfs steyn. pieter pienkdas weet blykbaar iets wat jake en ons nie weet nie. ek voorspel nogtans n goeie wen vir die bokke.
Posted by baby bull (garsfontein) Saturday, June 07, 2008 - 09:16
18. Goeie oggend Blou Hartiges.
Heerlike wintersoggend, die lug is mooi blou en die Bul gaan amok maak die jaar.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, June 07, 2008 - 09:42
19. Ondersteun ongeag....? Met van die beste spelers wat nie inaanmerking kom nie is dit maar moeilik. Omdat politiek nou rugby ook wil regeer gaan dit nie maak dat ek onwillekeurig alles goedstem nie.

ANC loof Peter vir Bok-keuses
Jun 06 2008 09:53:37:163PM - (SA)

Bloemfontein. – Die Springbok-rugbyspan wat Wallis vandag hier aandurf, is uit ANC-kringe geloof vir sy rassesamestelling.

Peter de Villiers, Bok-afrigter, het vandeesweek geskiedenis gemaak deur sewe gekleurde spelers in sy beginspan in te sluit.

Die vorige rekord van gekleurde spelers wat ’n toets vir Suid-Afrika begin het, was ses in die oorwinning van 33-20 oor Australië in Johannesburg in 2005.

In verlede jaar se Wêreldbeker-eindstryd was slegs die vleuels (Bryan Habana en JP Pietersen) gekleurde spelers.

“Dis ’n groot stap vorentoe en die begin van ’n nuwe era in Suid-Afrikaanse rugby waar na verdienste en nie velkleur nie gekyk word,” sê mnr. Cedrick Frolick, ondervoorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor sport. “Spelers gaan nou gelyke kanse kry. Die span is op spelpeil gekies. Peter moet ondersteun en geloof word vir dié belangrike stap.”

Frolick en mnr. Butana Kom-phela, voorsitter van dié portefeuljekomitee, was in die verlede onder die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se kritici. “Geen speler kan sê hy is weens velkleur hier benadeel nie. Ons is in ons skik, en sal die Bokke gaan ondersteun,” sê Frolick.

Die gekleurde spelers in die Bokke se beginspan vandag is Conrad Jantjes (heelagter), Tonderai Chavhanga (regtervleuel), Adrian Jacobs (buitesenter), Habana (linkervleuel), Bolla Conradie (skrumskakel), Brian Mujati (vaskopstut) en Gurthrö Steenkamp (loskopstut).

Conradie is ’n omstrede insluiting, aangesien hy vir die meeste van die Super14-reeks op die Stormers se plaasvervangerbank was. Maar hy het al 15 toetse agter die rug, waaronder ’n Drienasies-reeksoorwinning in 2004.

Frolick wys ook daarop die oorspronklike plan was om met Ricky Januarie te begin. “Ricky ís ons beste skrumskakel. Sekere dinge het egter gebeur, en dis belangrik dat Peter sy gesag afdwing en perke stel,” sê hy.

“Spelers sal besef om deel van die Bok-groep te wees, verg ’n hoë mate van dissipline. Dit stuur ’n belangrike boodskap aan jong mense en sal Ricky ook vir die toekoms help.”

Die feit dat Mujati en Cha-vhanga Zimbabwiese boorlinge is, word nie as ’n probleem beskou nie. Mujati was vandeesweek deel van ’n smeerveldtog oor bewerings dat sy pa ’n plaas in Zimbabwe beset het.

“Vir ons is dit geen kwessie nie. Hulle is al ’n paar jaar deel van ons rugby-opset en het SA burgerskap. Corné Krige is in Zambië gebore en het Bok-kaptein geword,” voeg Frolick by.

Sou die persone wel die beste spelers is het ek nie 'n probleem nie, maar ja?
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, June 07, 2008 - 09:47
20. Ennou

Ek self wag vir daardie een. Ek sien nie hierdie bokspan as 'n groot span nie
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, June 07, 2008 - 10:40
21. EnNouDieBlou (nr.19), om blindelings te ondersteun, soos wat jy wil hê ons moet doen, is vir my, in hierdie tyd van regstellende aksie en rasse-politiek, onmoontlik! Bollie Conradie is nie beter as Kockott nie, en dieselfde geld vir Jacobs. SA Rugby het geen probleem om 2 Zimmers te kies, maar met die vorige Wêreldbeker was Eddie Jones nie 'n Bok baadjie werd nie, en moes ons in die woorde van ons geagte sport(s)minister "eerder plaaslike afrigterstalent gebruik".

Soos ek die mediaberigte verstaan, was die kontrak van Mujati by die Lions as ongeldig verklaar omdat hy juis nie 'n geldige werkspermit gehad het nie. Jy het net 'n werkspermit nodig as jy nie 'n burger van die land is nie. Ironies hoe vinnig hierdie probleempie uitgesorteer is!

In 'n tyd van xenofobiese moorde, stuur ons 'n boodskap uit dat Suid-Afrika nie goeie vleuels( Sireli en Tonderai), stutte (Beast en Mujati) en losskakels (Brown en Michalak) het nie. Dit vir 'n land met die meeste rugby talent in die WêRELD!!

Om my as 'n mooiweersondersteuner te beskuldig, wanneer ek onregverdigheid nie voor my oë kan verdra nie, is oraait met my.
Posted by Joe-ZA Saturday, June 07, 2008 - 11:57
22. En jy kan nie Amarikaanse sport (basketbal, bofbal, ens.) met die tradisioneel blanke Suid-Afrikaanse sport (rugby, krieket) vergelyk nie. Amerikaanse sport is 'fast-paced, adrenalin-induced, action-packed' nonsens (my opinie) waar tegniek, taktiek en wedstrydplanne minder belangrik is. Rugby en krieket verg al hiedie laasgenoemde, en selfs nog meer. G'n wonder dan dat Amerikaanse sport nog nooit die wêreld kon verower nie (Die 'World' series word net in Amerika beslis...)
Posted by Joe-ZA Saturday, June 07, 2008 - 12:05
23. Wel.........n aangename verassing Springbokke! Baiie dankie en baie geluk! Welgedaan, Pieter de Villiers, Dick Muir en Gary Gold!!! Shot!

Net twee vrae? Gaan julle die All Blacks kan klop? En die Wallabies?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, June 07, 2008 - 17:19
24. Ek stem Ligblou, welgedaan aan almal. Ek dink dat ons sukses vorentoe, grootliks daarvan gaan afhang hoe oordeelkundig die bench aangewend gaan word? Carrots vir almal wat die Bokke afgeskryf het....BOKKE IS DIE BESTE!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 07, 2008 - 17:51
25. Wel wel....en daar doen die grotendeels Twinkies dit toe!!!!1Maar dit is so Ligblou...gaan hulle dit maak teen NZ en AUS???
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Saturday, June 07, 2008 - 19:15
26. Hiep hiep HOERAAA!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Saturday, June 07, 2008 - 19:20
27.
Zanu PF Proteas 11 - 23 Wallis - Bloublitz
Zanu PF Proteas 17 - 52 Wallis - ASSKICKER
Zanu PF Proteas 14 - 33 Wallis - Goeters
Springbokke 21 - 15 Wallis - Led Zeppelin
Zanu PF Proteas 22 - 47 Wallis - Little
Zanu PF Proteas 10 - 35 Wallis - bBs
Springbokke 27 - 12 Wallis - Jimmy

Die manne wat in die band speel ken hulle rugby. Jimmy geluk met jou telling.
Led Zeppelin.
Posted by Stairway To Heaven Saturday, June 07, 2008 - 20:21
28. 14. 'n Wen is 'n wen.selfs in 'n oefenwedstryd. Die 3 games wat ek Gerber gesien het in VB het hy OK gespeel,hoop gisteraand was die uitsondering,maar soos bbul 8 tereg opmerk, Dippenaar & Watermeyer en natuurlik WO is ook beskikbaar (lg dink ek!) JoeZa, slot is van Januarie af 'n probleem wat Bakkies verlig het maar ons gaan bietjie swaar trek want die aanwinste het selfs in VB nie regtig geshape nie. Hierdie sg Anoniem hierbo, dit is flippen vermetel om met so skuilnaam gal te braak oor ander se menings, wie het jou gevra, p@epol? As 'n ou sy naam gat maak is dit sy saak, ons Bul ondersteuners is nie 'n Gr 4 klassie van as een k@k maak is almal in die moeilikheid nie! Dit is uiteenlopende individue wat bloot 'n gemeenskaplike cause ondersteun. hou jou prekies vir jou kinderkransgroepie!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Saturday, June 07, 2008 - 08:20
Posted by Stairway To Heaven Saturday, June 07, 2008 - 20:47
29. Bloubosvelder. Jy bral ook gal onder n skuilnaam, oor ander se menings net soos anoniem. Wie is die poepol?. Die wenner is Bloubosvelder.
Posted by Stairway To Heaven Saturday, June 07, 2008 - 20:52
30. 12. GOEIE MORE EDELE AVBBOBS!!!

Dankie MbB vir daai match report; dis min of meer wat ek verwag het.

ANONONIEM = Fieta-Moroon 7 nou! G -a-a-a-a-n weg!!!!!! Jy het nie n clue waarvan jy praat nie! Moet asb nie die totale IK van onse blog so verlaag nie. Dem bang$t!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, June 07, 2008 - 07:41

Ligblou moroon. Almal is geregtig op n opinie. Hoop afbob begrawe jou binnekort. Ek stem saam met anoniem oor die taalgebruik van jou maaitjies. Dit is onaanvaarbaar. Ek is geskors van die blok oor baie minder. Billetjie 1 is mos tjommies met julle so julle mag maar almal se ma vloek? Jou en asshple en blou blittz se ma?
Led Zeppelin.
Posted by Stairway To Heaven Saturday, June 07, 2008 - 20:59
31. Naand my BLOUVOLK!!!!!!

Hel, maar die manne en mannine is moeilik onder die non de plume's!

Bly eerder by die BLOU en bly getrou!!! Dankie vir die verslag Mossel. Wil nog steeds weet waar is Johan Jackson? Het jaar of twee terug 'n puik voorry vir Tuks sien speel, 'n Jacobs mannetjie. Weet die volk wat van hom geword het?

Bly getrou my BLOUVOLK!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Saturday, June 07, 2008 - 22:28
32. Yes, moese pardy gewees vanaand!!!!!!!

Onthou julle nog vir Worsie en sy Boesmanland orkes?

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 01:13
33. Een dag het ek per ongeluk op 'n rooi miernes gaan sit en toe ek by my selwers kom, toe dans ek die ritteltuks........Rooi Miere - Worsie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 01:20
34. Ek het jou lief, ek het jou lief, ek het jou lief soos pap en bully beef....Lekker Ou Jan - Worsie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 01:26
35. Gee die hond wind, o ek verlang na my ma, gee die hond wind, ja ek verlang na my pa...... Gee Die Hond Wind - Worsie. Jimmy's Hitmix!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 01:34
36. Ja, die Boesmanland vat my hand en lei my oor die rand se kant, as jy vir my kan se waar die Boesmanland le, Boesmanland vat my hand......Boesmandland - Worsie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 01:40
37. As die Groen en Goud op die lyn gaan staan, wie kan dit hou my maat, wie kan dit hou..... maar wie maak vir Gansbaai lekker? Gansbaai - Worsie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 01:50
38. Sussie bring die knyptang daar's 'n bosluis in my oor, boetie lag so lekker en hy val reg agteroor!!!!! Foxtrot Medley - Worsie. BALKE TOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 01:59
39. Dis 'n lekker jol vanaand, met 'n lekker boere band......almal lag en almal sing, die witblits doen sy ding......Wikkel Daai Boude - Worsie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 02:10
40. Karolis, karolis 'n bul van 'n man, kon enige ding met sy kaal hande vang....Karolis - Worsie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 02:21
41. Hierdie song is vir almal wat die chicken run klaar gedoen het, of dit oorweeg?

Ver van die ou Kalahari, aan die grens se verkeerde kant......die boeing het ons tot hier gebring, God sy dank aan die SAL!!!!!!!! Ver van Die Ou Kalahari - Koos Kombuis.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 02:35
42. Nag al my Blou vriende!

Ek groet met die tweede beste sport song van alle tye?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 02:46
43. BRING VIR MY DIE BOK!!!!!!!!!!!!!!

En die manne van die Wallis, het nie 'n clue waar die bal is?

Hie Kom Die Bokke - Leon Schuster. MY BLOED IS GROEN!!!!!!!!!!!!!!!!




Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 08, 2008 - 02:58
44. GOEIE MORE EDELE BLOU BULLE!

Dankie Jimmy! Pardy!!!!!!!!! GOOI MIELIES!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, June 08, 2008 - 05:48
45. Post 35: Deur die schizo Stairway to Heaven-cum-Led Zeppelin.

Jou sak di-electriese materiaal, julle is geregtig op julle opinies, ja, maar nie noodwendig op hierdie blog nie? Dom ding!

Terloops, my ma is oorlede seker voordat jy gebore is!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, June 08, 2008 - 05:53
46. LB,

Sou graag wou bygevoeg het wat ons desjare op Stellenbosch vir skermunkels soos hierbo sou gese het, maar my kinders lees ook hier.

Nou het die peeterbokke gewen en lyk al sy kritici (ekke ingesluit) soos 'n klomp morone. Met die helfte van die oud Blacks in Europa is NZ ook nie meer die maatstaf wat hy was nie. Myns insiens (moer, het dit op skool laas gebruik) is Robbie Deans tans die voorste internasionale afrigter in die wereld, en is die verskil tussen hom en en peeeter soos chalk en cheese. Glo ons sal binne 'n jaar of twee die groot verskil tussen ons en Australie, met sy beperkte bronne, begin sien. Rob het homself tussen die vier lyne reeds bewys, peeter se geskiedenis by sy laaste meriete aanstelling (Valke) wel bekend.

Boland Landbouskool het gister 'n goeie oorwinning van 43-10 oor die Strand behaal, en ek sien Gim het 82 punte teen hts drostdy behaal. Wat gebeur in Pta en Potch?

Bly getrou my BLOUVOLK!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Sunday, June 08, 2008 - 16:49
47. Naand Weskaap bul! Dankie, en ja, ek stm saam Robbie Deans is n yster! Sal nie verbaas wees as n bietjie hier by ons gaan "recruit" nie?

Affies en Boys High het gister gespeel maar ek kon nog nie by resultate uitkom ; nie was heel dag maar doenig..............

Praat weer more.........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, June 08, 2008 - 17:45
48. Die een wat reg voorspel wie se boudjies hier ten toon gestel word (prentjie bo)....wen n Toyota ,,,LOL!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Sunday, June 08, 2008 - 18:55
49. Môre Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.
Geluk aan die Bokke. Julle het julle goed gekwyt van julle taak. Doet so voort en dalk net behoort ons beter te lyk in die Tri-Nations.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Monday, June 09, 2008 - 07:48
50. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Mag julle n BLOU BUL Maandag he!

Dink julle daar gaan "getorring" word aan die Bokspan??
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, June 09, 2008 - 07:52
51. aan mosselbaaiblou - ek stem nie saam nie juandre kruger is 1.98 oor genoeg lengte vir n slot of lynstaan springer maar wat die bulle nie weet nie is dat hy eintlik n no 7 flank is wat vir lank tydens sy skool loopbaan kern posisies in die agterlyn gespeel het, blykbaar was hy n uitstekende buite senter asook n heelagter en losskakel. dit verduidelik hoekom hy met soveel spoed en tegniese lynwerk by n bal draer kan aansluit soos die eerste drie van vrydag aand wat hy gedruk het. dit was n puik puik vorm van tiepese voorspeler spel. die mannetjie het tonne spoed aan sy kant en ek voel dat hy baie werd kan raak vir die bulle in toekoms as sy ware talente en speler aspekte gebruik en beoefen gaan raak. n mens kan sy lus vir rugby aan hom ruik as mens hom dophou op die veld. watch hom manne watch hom.
Posted by liefling-blou (kaapstad) Monday, June 09, 2008 - 09:20
52. ASS,

Jou boikot is fyn, baie fyn. Selfs snaaks. Kan sien jy daag nie met 'n mes op by 'n gun-fight nie.

Kaapse blou broers en susters moet laat weet dat ons saam Nuweland toe gaan met die BLOU BESOEK oor twee weke. Volgende maand is dit die Boland in Wellington, dubbele blou plesier!

Wees getrou my BLOUVOLK!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, June 09, 2008 - 09:23
53. Liefling,

Vertel meer oor juandre vir ons wat hom nog nie ken nie. Waar was hy op skool ens ens.

Gaan jy saam met die ander bulle Nuweland toe?

Wees getrou my BLOUVOLK!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, June 09, 2008 - 09:27
54. Dagse Getroue Bloues (en ander gematigdes)
Bokke wen? - persoonlik baie bly daaroor, maar steeds nie oortuig dat ons, met die huidige spankeuses van PdV & Co, die Tri-nations kan "vat" nie.
Congrats to Nadal - true "king of clay"
EN Lewies bleddieHamilton - regte flippin taxi-drywer!!! Kimi moes jou so n harde klap agter die stands gaan gee het dat jou ore nou nog tuit!!!!!!!!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Monday, June 09, 2008 - 10:44
55. more ek hoor dat die groenes en pdv so windgat is.ek wonder of hul weet hulle het teen n 2de 3de walis span gespeel.
ek is bly die bulle het gewen
'
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Monday, June 09, 2008 - 11:08
56. Hallo al die Blou Bul ondersteuners

Ek hoor van my vriende in George wat gaan kyk het die ref was useless en dat die een lyn regter windgat verby is en aanmekaar ingemeng het. Hilton was goed , Okkie Kruger was goed en Juandre Kruger briljant. Hy het skoon balle gevat in die lynstane , so ook Wilhelm. Juandre was baie goed in die los en rucks en vandaar sy twee driee. Hilton het pr lynstane gewen maar dit was nie skoon nie.

Juandre het ook baie gekompeet en die SWD se balle gespoil. Hy is ook lekker lank smaak my nes Wilhelm. Hy toon egter meer aggressie en vaardighede as Wilhelm. Hilton was blykbaar ook baie aggressief en het glo die tyd wat hy nie in die koelkas al weer deurgebring het , goed gespeel. Sy beste game die jaar . My vriend se dat Ludeke nie te bekommerd hoef te wees nie want hulle oefen maar 'n week saam vir die Currie Cup. ONs moet net bietjeie minder geelkaarte kry want dit het blykbaar die SWD laat terugkom in die game in. Ons gaan hom vat , moenie worry nie !
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Monday, June 09, 2008 - 11:22
57. Bulls team doctor Tommie Smook on Monday said that Springbok World Cup centre could be fit for the Blue Bulls' first Currie Cup match of the season against the Lions, last year's losing finalists, on June 21.
Julies has been sidelined with a knee injury.

Julies's Springbok teammate, Bulls captain Fourie du Preez, will be on the sideline for approximately six weeks after he fractured his right hand against the Cheetahs. Du Preez has been struggling with his left hand throughout the season and on Saturday a kick broke his right hand.

Du Preez's vice captain Wikus van Heerden will go for a scope on his knee on Thursday but will be ready to play in two weeks.

Van Heerden will be at the Springbok training camp that starts in Stellenbosch on Wednesday after which the medical team will decide whether he must remain in Cape Town for rehabilitation.

Smook said Heini Adams, who has a tibia injury, is not yet ready to start training with the national squad on Wednesday, but that he will be on the playing field sooner rather than later.


Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Monday, June 09, 2008 - 12:20
58. op die nuwe skin praat hulle oor al die beserings....... daar is n nuwe lyn
Posted by blouBoerseun (Zanu PF Bokke) Monday, June 09, 2008 - 12:44
59. juandre kruger was in stellenbosch by paul roos gymnasium op skool en het albei sy senior jare (std.9 en matriek) eerste span 7 flank gespeel. hy het die wp craven week kaptein van 2002 (wat in 2001 ook wp skole gehaal het) en paul roos se eerstespan kaptein was, mathew kretzman uitgespeel. hy was blykbaar in sy matriek jaar n groot highlight te same met jodie rose by die st johns skole toernooi. hy het nie craven week skole gehaal nie maar het wel wp onder 20 gespeel vanaf sy matriek jaar en het ook al n paar keer vir maties se eersetes uit gedraf. hy was aanskou as kern sleutel speeler in paul roos en sy span het blykbaar erg gesukkel as hy7 die dag nie gespeel het nie. ek weet ook dat kruger albei die sa onder 19 en sa onder 21 kampe by gewoon het tot in die laaste rondte. ek dink hys n ster speler wat net n bietjie meer speel kans kort om die ware bulle toeskouers en liefhebbers se onder steuning te verseker ek het ook n storie gehoor dat sy oupa se broer n blou bul losvoorspeler (agsteman ek dink) was in die tyd toe hennie windhond miller vir die leeus en die springbokke gespeel het ek dink die man se naam was koot kruger. so die mannetjie het die blou noordelike bloed in sy historirese wortels as die storie waar is?
Posted by liefling-blou (kaapstad) Monday, June 09, 2008 - 17:45
60. en ja ek gaan definitief die ou blou masjien met my volle hart en asem gaan ondersteun tussen die bolanders en die ou streep trui moffies ek hoop sommer dat juandre kruger al sy frustrasies teen sy ou provinsie uithaal en net weereens vir die wp wys hoe swak hulle met hul jong talent werk maar aan die goie kant meer vir ons bloues as die kaapenaars te versadig is.
Posted by liefling-blou (kaapstad) Monday, June 09, 2008 - 17:49