You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls hammer Sharks at Loftus


The Vodacom Blue Bulls picked up a valuable bonus point in their 35-14 victory over the Sharks at Loftus Versfeld on Saturday.

The Bulls overshadowed the Sharks in all aspects of the game and at halftime they were already leading 22-9 thanks to three tries and seven points coming from the boot of Morné Steyn.

The Bulls' hooker Derick Kuün received a yellow card in the first minute after he allegedly stamped on an opponent, but in spite of this the Bulls scored the first of their four tries in the 7th minute when Tiger Mangweni finished off a razor-sharp break by Wynand Olivier.

In the 20th minute Oliver scored his team's second try and nine minutes later Mangweni stretched the Bulls' lead to 22-6 thanks to aggressive hard running by the fullback.

After the break the Bulls managed to keep the Sharks out of their territory but in the 71st minute Albert van den Berg found a hole in the Bulls' defence and scored his team's first and only try.

The Bulls' reserve scrumhalf Francois Hougaard secured the bonus point two minutes before the end and with four tries in the bag the Bulls will be smiling all weekend.

The Bulls were quite impressive from the first to the last minute and it was marvelous to see how hard all the senior Springboks like Danie Rossouw, Wikus van Heerden and Pedrie Wannenburg worked throughout the match.

The Bulls' loose trio succeeded in slowing down the Sharks' ball and it seems as if the Bulls sorted out most of their problems in the lineouts.

The scrums were still a bit scrappy but it is not a major headache at this point in time and guys like Werner Kruger and Jaco Engels did a lot of dirty work in the tight loose.

The backs, in particular Morne Steyn and Wynand Olivier, were very effective and the back three of Mangweni, John Mametsa and Akona Ndungane complimented each other on attack as well as defence.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls: Tries: Tiger Mangweni (2), Wynand Olivier, Francois Hougaard. Conversions: Morné Steyn (3). Penalties: Morné Steyn (3).

Sharks: Try: Albert van den Berg. Penalties: Monty Dumond (3).





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 05, 2008 - 21:20
2. 1ste soos die Bulle !!!!!!!

Veels geluk met 'n puik oorwinning.
Posted by James Bond (Centurion) Saturday, July 05, 2008 - 21:20
3. Ag nee Jimmy. Jy tik te vinnig
Posted by James Bond (Centurion) Saturday, July 05, 2008 - 21:21
4. En is dit nie besondere aangenaame nuus nie?!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Saturday, July 05, 2008 - 21:40
5. BULLE, BULLE, BULLE, BULLE, BULLE, BULLE BO!!!!!!!!!!!!
Juanita Du Plessis....
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 21:43
6. Dankie Bulle. Julle lynstane was baie goed. FL se "timing" was beter met die plaasvervangers. Hoop Derick se skouer is net 'n lammie. Francois jou doring. Tiger gaan dit moeilik maak vir FL om Zane te kies - wat 'n voorbeeld hoe om jou kans aan te gryp. Wynand Olivier lyk lus vir rugby. Kom ons los daai bynaam uit en gee hom die krediet wat hy tans verdien. JP was weer goed maar het later baie individualisties gespeel. Ons gewoonlike diepte op slot het nou na skrummie verskuif.

Pedrie , Danie en Deon Stegmann was dodelik. Eindelik het almal hul kant gebring en dit was 'n groot spanpoging. Hoop julle herhaal die goeie wen teen die Cheetahs wat nie vandag oortuig het nie (in moeilike omstandighede).

Ongelukkig was die Man, of te wel Men Of Match, weer die ref en sy span. Derick se geelkaart en Danie se drie - belaglik. Gisteraand se speartackle op Earl Rose was ewe belaglik. 'n Speartackle is 'n rooi of geelkaart - klaar. Of geld die reel net vir die Bulle?

Posted by James Bond (Centurion) Saturday, July 05, 2008 - 21:51
7. JB - daar is rugby reels, en dan is daar Bule reels!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Saturday, July 05, 2008 - 22:43
8. When you come to the end of a perfect day...... jammer Bokke! As die Bulle 5 of 6 driee moet druk vir 'n bonuspunt- dan doen hulle dit!
Van 7e (om 17:00) tot 1e (om 19:00) wil gedoen wees.
Geluk manne; jammer oor die soveelste (onnodige en belaglike) geelkaart- hierdie keer vir die eerlikste speler in die CB!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Saturday, July 05, 2008 - 23:17
9. Wat verstommend is van die skeidsregters is dat hulle nie eers die heel maklikste beslissings kan reg kry nie!
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 05, 2008 - 23:27
10. More almal,

Nou net terug van 'n lieflike aand op Loftus af!

Hiermee wil ek net vir Tiger onverskoning vra vir my opmerking deur die week dat hy dalk bietjie stadiger en te klein is vir Stefan Tereblanche.

Hy het al die manne op die veld gewys wat 'n klein mannetjie met 'n groot hart kan doen!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Sunday, July 06, 2008 - 00:04
11. Het soos gewoonlik weer die game 'getape' en gou daarna gaan kyk aangesien niemand op Loftus geweet het waaroor die geelkaart vir Derick gegaan het nie.

Volgens dit wat ek nou gehoor en gesien het, het hy blykbaar 'n speler getrap, maar volgens die lynregter, net op die speler se lyf.
Daar is niks van 'n kop trappery gepraat nie.

En wat is JC Fortuin se woorde?
Dit klink vir hom maar gevaarlik so hy gaan maar gaan vir 'n geelkaart!!!

Wat dit egter so belaglik maak, is dat mens nerens op enige van die beeldmateriaal dit kan sien nie!!!

Nee wat, ek as dit by die Bulle kom geld ander reels, maar ek kan nie sien hoe hulle hom gaan uitwys nie.
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Sunday, July 06, 2008 - 00:09
12. Welgedaan Bulle!!!!

Dit was 'n fantastiese spanpoging, en julle het verdien om te wen!!!

DIt was ongelooflik om weer op Loftus te sit, en te sien hoe julle met trots in daai blou truie speel!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Sunday, July 06, 2008 - 00:11
13. Versie ek is bly jy het die game so geniet wens self ons kon vandag gegaan het.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, July 06, 2008 - 00:33
14. More almal!

Moes wraggies eers weer registreer vanoggend!!

Baksteen, stem saam met jou!
Dis tyd dat die skeidsregters bietjie aangevat word!

Danie het beslis 'n drie gedruk, maar hy is weereens deur nog 'n swak beslissing van 'n verdiende drie beroof!

Daisy, ons no. 12 het darem 'n bars hou gespeel, of hoe?
Ek dink hy lees dalk die blog!!
Hou so aan!!!

Leke dag vir julle almal!!!


Posted by duimpie (Pretoria) Sunday, July 06, 2008 - 11:24
15. Ag dit was lekker!!
Ek moet ook net omverskoning vra aan WO.
Ek het hom al aan gevat op die blog, maar gisteraand het hy weer pure bok gelyk!
Posted by GerOOkte Rower (Pretoria) Sunday, July 06, 2008 - 16:29
16. Ek het een vraag aan Andre Watson

Wanneer gaan die gekonkel teen die Bulle ophou?
Posted by Bloubul69 (Capetown) Sunday, July 06, 2008 - 18:33
17. Stem saam Stapper. Verlede week het ons verloor en toe word gese ons is suur oor die ref en kie se vertoning. Die naweek het ons goed gewen met 'n bonuspunt. Die refs bly pateties. Hoekom kan Derick Kuun se voorval nerens gevind word nie? - want dis twak. Hoekom is Keegan Daniels se lopie op Tiger nie verwys nie - myle laat en geen arms = geelkaart.

Die tackle op John Smit = rooi kaart. Dit help nou zero om hom te skors. Die All Blacks moes 74 minute met 14 spelers gespeel het.

Baksteen in Dubai - ek deel jou sentiment oor kommentators. Ek is al so keelvol vir hulle pogings om sinvol kommentaar te lewer. Hulle beindruk my nie deur die spelers se stambome en skoolgeskiedenis weekliks te herhaal nie. John van Rensburg maak weekliks foute met die spelers se name en dan is daar die ewige vrees dat die Bulle gaan wen. Verlede week wou ek kots met Breyton Paulse / Chris Moller se eenogigheid. Gaan leer en luister gerus na Murray Mexted se sinvolle kommentaar. Almal is nie Gerhard Viviers of Bill McClaren nie, maar probeer asb harder.
Posted by NamBok (Windhoek) Sunday, July 06, 2008 - 21:50
18. Go bulle hoe dan nou anders

Dis FLIPPEN lekker om die sharkies op die duiwel, al wat hulle het is groot bekke en nou is almal DOOD stil.

Hou dit so ons is 500% agter julle

Posted by GidlouZ (Bapsfontein) Monday, July 07, 2008 - 11:50
19. Ja wat JC Fortuin en die lynregters behoort ook geel kaarte te kry vir sulke twak wat hulle aanjaag. Dit is net altyd vir my snaaks dat ons altyd aan die ontvang kant is van sulke patetiese beslissings.

PRAGTIG BULLE ONS IS BAIE TROTS

Dis tyd dat Die BBRU bietjie die skeidregters man genaamd Watson gaan sien oor die nonsens wat elke keer aan die gebeur is.
Posted by Bloumal (Pretoria) Tuesday, July 08, 2008 - 08:55