You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls need your help with database


The Blue Bulls Company (Pty) Ltd is building up a database of all the players that have played for the Union since 1938 and your help in this regard will be of incredible value.

Please send as much information as possible concerning former players (full names, ID numbers, address, contact details) to saartjie@bluebull.co.za or phone Loftus' switch board at 012 420 0700.

The Bulls would like to invite all the players that played for the Union in the first decade (1938 – 1947) to Loftus Versfeld on April 19, 2008 when the Super 14 team takes on the Highlanders.

Beneath is a list of all the men that have played in the light blue jersey during the first decade of the Union's existence.

*The photo was taken in 1946 when Northern Transvaal played the WP in the Currie Cup Final. Northern Transvaal won this match 11-9.

Players 1938 -1947

ACKERMANN, MT (Ronnie), ACKERMANN, WJ (Werner/Akker), ANDERSON, W (Billy), AUCAMP, GJB (Beyers)

BABROW, L (Louis), BASSON, CJK (Carl), BASSON, NW (Nicolaas), BASTARD, WE (Ebbo), BEAN , E (Ernestus), BEKKER, HPJ (Jaap (Br)), BERGH, WF (Ferdie), BESTER, JLA (Johnny/Jannie (Snr)), BIERMAN, JN (Nic), BOSCH, DC (Desmond), BOSCH, MC (Rooibos), BOSHOFF, JC (Pikkie), BOTHA, Ad (Attie), BOTHA, JF (Jan), BREWIS, JD (Hansie (Kiewiet) (Died 9 Sep 2007)), BRIERS, CJ (Chris), BRINK, D (Danie), BRINK, J (Kleinsnor), BROMHAM, CJ (Charles), BROODRYK, JA (Tallie), BUCH, HJ (Julius), BUCKE, NW (Neville), BUYS, F (Arra), BUYS, JT (Rooikop)

CHURCH, EA (Monty), CILLIERS, CH (Bags), COERTZE, W (W (1939)), COETZEE, CF (Os), COETZEE, M (Martin), COETZEE, TJ (TJ (1940)), COLENBRANDER, AM (Adrian), COLLINS, JD (Jimmy)

CRAVEN, DH (Danie (Br)), CRAVEN, M (Marius (Br)), DAHMS, CF (Carl), DE VILLIERS, AC (Apie), DE VILLIERS, DF (Dawid (1949)), DE VILLIERS, J (Hannes), DE VILLIERS, S (Steve), DE WET, PD (Piet (1939)), DINKELMANN, EE (Ernst), DU PLESSIS, CJ (Charl/Dup), DU PLESSIS, F (Felix), DU PLOOY, PW (Piet), DU TOIT, BA (Ben), DU TOIT, DA (Daantjie (Br)), DU TOIT, FB (Paraffien), DU TOIT, PA (Fonnie (Br)), DU TOIT, PJ (Tooi), DU TOIT, PR (Flip), DUNCKER, LJ (Bertie), DUVENHAGE, FP (Floors), EGNER, J (Bobby), ELOFF, FC (Fritz), EMERY, G (George), ENGELBRECHT, MAH (Michael), ESTERHUIZEN, JC (Tiger), ESTERHUIZEN, WA (Willie (Centre, Pta 1949), EVANS, D (Dickie)

FAUL, AJ (Dries), FAURE, A (Braam (Snr), FREYLINCK, IP (Ian)

GEEL, PJ (Flip), GEYSER, HJ (Hendrik), GILES, JC (Jimmy), GREYLING, F (Pickles), HAARHOFF, OH (Oscar), HAMMAN, TB (TB), HEYNS, WM (Mike), HOFMEYR, MB (Murray), JACOBSZ, SPE (SPEB), JOHNSTONE, RH (Robert), JORDAAN, RP (Jorrie (Died 9 Sep 1999))

KENYON, BJ (Basil), KINGSLEY, SF (Sid), KLOPPER, CCE (Gene), KLOPPER, JD (Groentjie (Br), KLOPPER, JM (Rooikoos/Janmielies (Br), KNOETZE, FWM (Frederik), KOTZENBERG, HRP (August), KRIEL, WL (Winston), KRUGER, CPM (Charl), KRYNAUW, JT (JT (1939))

LATEGAN, CJ (Latie), LAUBSCHER, DJ (Mof), LOGAN, RG (Bobby), LOMBARD, DJ (Dirk), LOOTS, PJJ (Paul), LOURENS, JP (Johnny), LOURENS, WJ (Rooies), LOUW, J (J (1939), LOUW, T (Tobie), LUYT, PJE (Peter)

MALAN, A (A (1938), MALHERBE, HLD (Mantjies), MALLETT, JH (Johan), MANEVELDT, H (Hendrik), MARQUARD, D (Gerry), MARSH, R (Bill), MARTIN, HJ (Kalfie), MARX, FE (Frans/Fiefie), McMENAMIN, W (Gibraltar), MORKEL, J (Hannes), MORKEL, JA (Jackie), MOSTERT, RC (Colin (Snr))

NEETHLING, B (B (1940), NEETHLING, PGS (Piet), NEL, MG (Mala), NEWHAM, C (Charlie), NEWING, WJ (Wally), NEWMAN, SC (Sid), NOONAN, JP (Jim (Snr), NOSWORTHY, EJ (Ernest)

OELOFSE, PJ (Piet), OLIVIER, G (George)

PAUW, TC (Theo), PERRY, MF (Floors), PHELAN, T (Tom), PIENAAR, JJ (Jock), PIENAAR, K (Kristo), PIENAAR, NF (Pine (1946, Pol, Flyhalf), POLLARD, M (Morrie / Pollie (Died 19 May 2006), PRETORIUS, AP (AP (1939), PRINSLOO, WCE (Sampie)

RATTRAY, JR (Jock), RAUBENHEIMER, FJ (Raubie), RAWDON, W (Willie), RETIEF, DF (Daan), RIDL, WL (Walter), ROURKE, PC (Piet)

SCHOEMAN, DJ (DJ (1938), SHERIFF, AR (Roger), SLABBERT, DH (Coronation), SLABBERT, JC (JC), SMIT, FJG (FJG (1945)), SMIT, J (Witkop), SMIT, LM (Lourens (LM)), SMITH, G (George), SMITH, ND (Norman), SMOLLAN, FC (Fred), SOLMS, HW (Solly), SPENGLER, AT (At), STAPELBERG, J (Koos), STEENKAMP, JS (Koos), STRACHAN, LC (Lucas), STRYDOM, LJ (Ouboet/Louis (1952),STRYDOM, PAG (Piet), STRYDOM, Pl (Le Fras), SUTER, RM (RM), SWIEGERS, DJ (Daan), SYMINGTON, A (George)

TAYLOR, WTP (Willie), THATCHER, CA (Chris), THOMSON, RB (Ronald), TINDALE, HW (Hugh), TURNER, FG (Freddie)

UYS, FJ (Frederik), UYS, GJ (Giep)

VAN BLOMMESTEIN, JP (Jan/Pamala), VAN DER HOVEN, SV (Baba), VAN DER MERWE, A, VAN DER MERWE, AP (AP), VAN DER MERWE, BS (Fiks), VAN DER MERWE, CC (Clem), VAN DER MERWE, CJ (Charles), VAN DER MERWE, CN (Klasie), VAN DER SPUY, J (Justus), VAN DER WALT, CJ (CJ) VAN DEVENTER, JD (Doerie), VAN DYK, D (Stompie), VAN EEDEN, F (Felix (Died 1983), VAN GREUNEN, JW (Willem), VAN HEERDEN, OJ (Simson/Ockert), VAN LOGGERENBERG, SP (Sam), VAN RENSBURG, PJ (Vuile), VAN SCHALKWYK, JD (Curly), VAN SCHALKWYK, S (Schalk), VAN SCHOOR, MJ (Martinus), VAN VUUREN, JC (JC), VENTER, AH (Abel), VISSER, JG (Johan), VIVIERS, SS (Basie), VORSTER, JHT (Tucker), VOSLOO, B (Biel)

WAHL, L (Lionel), WATSON, RE (Robert), WEBSTER, F (Frank), WESSELS, JJ (Jan), WHITE, J (Jimmy), WIESE, TGT (Tobie), WILKEN, S (St Elmo), WILLEMSE, P (P).



Print


Login Email adress Password


Blog
1. EERSTE!! soos wie????
Posted by strepies (twee trofees beter as een) Friday, April 11, 2008 - 14:40
2. Go Spies, spuit Spies
Posted by Rustig (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 14:43
3. O, OK! soos Spies dan maar seker. Wie anners is eerste?
Posted by strepies (twee trofees beter as een) Friday, April 11, 2008 - 14:47
4. Sien nie my naam in daai lys nie, ek was ok een....
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, April 11, 2008 - 14:51
5. Ek wens ek was
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, April 11, 2008 - 14:51
6. Die stilte voor die storm.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 14:57
7. hello julle - hoe gaan dit vandag met julle?
Posted by Rissiepit (Gonubie) Friday, April 11, 2008 - 15:10
8. Gooooooood afternoon people !!!!!!!!
Posted by ASSKICKER (Sharks = BUTTHEADS !!!!) Friday, April 11, 2008 - 15:12
9. hi AK - Ek is aangetrek soos 'n blou bul, ek skree soos 'n blou bul, ek dink soos 'n blou bul, ek drink soos 'n blou bul, so al wat oor is, is om te sê EK IS 'N BLOU BUL- vanaand k@k 'n bulldog in Oos London!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Friday, April 11, 2008 - 15:14
10. Middag al julle mense, Lieflingaanhanger is jy hier?
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:19
11. Ja, hoekom?
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 15:20
12. Raai wat, my worries oor my bestuurderslisensie is van die verlede, ek kan nou twee lyne beter lees met ALTWEE my ogies, skuus ek moes jou sê.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:23
13. I agree with you Rissiepit
Posted by MickaylaBlueBabeEL (East London) Friday, April 11, 2008 - 15:26
14. Nou moet die bulle net more wen en dan is my kaap weer hollands... grin
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:26
15. Ah ok, dis darem goeie nuus hoor! Nou kan jy sommer sien as die ref nonsens aangaan hehe
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 15:28
16. jip nou moet hulle watch, ek sal maar my bril vir hom aanpass want ek mag nou sonder my bril bestuur... HA HA
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:30
17. mickayla - ons gan g@t skop in die vodacom cup vanaand - net soos wat die bokke met hungary gemaak het 'n paar jaar terug

en more

Wel, 'n wen is nie onderhandelbaar nie!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Friday, April 11, 2008 - 15:32
18. goeie een haha
wel ek hoop regtig hulle het 'n goeie game. verlede jaar het hulle al die games gewen wat ek gaan kyk het, die jaar het hulle almal verloor snik snik
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 15:32
19. Wat is julle score predictions vir vanaand se game

Bulle 65 - 10 Puppies
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, April 11, 2008 - 15:36
20. Ja en ai tog ek kan nie more se game gaan kyk nie, as hulle net hierdie laaste games kan wen sal my hartjie ook beter voel.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:36
21. Gee nie om oor die score nie solank ons wen en die geelkaart en rooikaart-telling 0 is!!!
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 15:37
22. Jip dit sal ook werk ne, en as daai REF ook net nie weer teen ons blaas nie, die bulle moet hom sommer gryp.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:39
23. Ons gaan môre, want kan nie die 3de Mei gaan kyk nie. So moet kyk terwyl ek kan.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 15:39
24. Julle moet dit geniet, ek is weer homebound hierdie naweek my man werk nagdiens, so dis dan ek en die TV alleen, die bure gaan weer dink ek is mal.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:41
25. Dink hulle nie permanent so nie daisy?
Ag shame man, ten minste kan jy die game daar kyk solank loadshedding wegbly.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 15:43
26. Nogal snaaks ons het weke laas 'n onderbreking gehad dink dis omdat ek nie eers 'n Kilo van 'n hospitaal afbly nie, maar ek gaan nie ingaan daarop nie nou nou hoor iemand dit, jy is reg ek dink die bure dink dit nie eers meer nie hulle weet dit al.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:45
27. ja, laat ons nou nie slapende honde wakker maak nie
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 15:46
28. Nee jong ek wil nie die games mis nie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 15:53
29. Middag al die mense. Wat dink julle van Eddie Jones se onderhoud ? Weet iemand of hulle die VC Bulle se game vanaand wys ?
Posted by James Bond (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 16:28
30. Hallo daar almal. Ek sien dat Heynecke Meyer nou die Stormers gaan help met hulle strukture . HM gaan ook vir Rassie help met strategiese afrigting of beplanning.

Hoekom kon die Bulle hom nie genader het om hulle te help nie. Weereens lyk dit of die BBRU goeie talent laat gaan het, of is daar gevoelens tuusen BBRU en HM?

Of is ek nou verkeerd of bevooroordeeld. Laat weet asb wat julle siening is.
Posted by Maxwell (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 16:38
31. Average

Bulls 28 - 18 Hurricanes

GO BULLE ROER HULLE!!!!!!
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, April 11, 2008 - 16:42
32. Rissiepit is die naaste, sy gan 'n vakansie saam FL wen
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, April 11, 2008 - 16:47
33. Die BBRU het Heyneke heel moontlik al klaar vergeet, hy gaan heeltemal verdwyn vir ons Bulletjies, en hy gaan erns gaan waar hy waardeer word vir sy kwaliteit
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, April 11, 2008 - 16:49
34. Tellings vir Saterdag:

Bulls 20 - 24 Hurricanes - Realistix
Bulls 28 - 15 Hurricanes - Ligblou Baron
Bulls 46 - 24 Hurricanes - Rustig
Bulls 35 - 28 Hurricanes - BBS
Bulls 27 - 22 Hurricanes - Larry
Bulls 37 - 20 Hurricanes - Chloe
Bulls 22 - 15 Hurricanes - Bulletjies Bo
Bulls 35 - 32 Hurricanes - bBs
Bulle 29 - 21 Hurricanes - LLH
Bulle 52 - 17 Hurricanes - ASSKICKER
Bulle 32 - 20 Hurricanes - Little BB
Bulle 21 - 20 Hurricanes - Joe-ZA
Bulle 18 - 06 Hurricanes - BBindB
Bulle 45 - 22 Hurricanes - Stegman
Bulle 30 - 24 Hurricanes - BBK
Bulle 25 - 17 Hurricanes - Bloubefoeterd
Bulle 28 - 20 Hurricanes - rissiepit
Bulle 21 - 18 Hurricanes - P2
Bulle 21 - 22 Hurricanes - BB
Bulle 24 - 16 Huriicanes - Bergbok
Bulle 22 - 14 Huriicanes - Axeman
Bulle 30 - 10 Hurricanes - BLOU.GENTLE

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 17:39
35. "Man-of-the-Match" vir Saterdag:

Pierre Spies - LB
Wynand Olivier - Velle
Wikus van Heerden - BBS
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, April 11, 2008 - 17:43
36. Advantages en Disadvantage vir morê se oorlogs wedstryd:

Bulls:
Advantages:

-- Goeie bal jagter in Wikus
-- Skopwerk in eerste 20 min van Hougaard
-- Losbal spelskeppers in Fourie, Brian en Zane
-- Sterk verdediging wat gewys het in laaste 2 wedstryde
-- LOFTUS!!!

Disadvantages:

-- Innability om 80 min te speel
-- Swak besluit neming in rooi sone
-- Ondersteuning in wegbreek situae
Hcn:Advg- Nonu met sy goeie verdediging en baldra vermoë
-- Weepu wat so goed is op loskakel as skrumskakel maak opsies groter in die losbal situasies
-- Goeie bal draers om die los skrums
-- Laas week se gelykop speel teen die sharks.

Disadvantages:

-- LOFTUS!!!
-- Middel matige verdediging op die vleuels en heelagter.
-- Tialata wat op bench begin maak opsies om die skrums meer vir veral Spies
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, April 11, 2008 - 18:22
37. Liefling vir Man of the Match!!!
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) Friday, April 11, 2008 - 21:14
38. Tellings vir Saterdag:

Bulls 20 - 24 Hurricanes - Realistix
Bulls 28 - 15 Hurricanes - Ligblou Baron
Bulls 46 - 24 Hurricanes - Rustig
Bulls 35 - 28 Hurricanes - BBS
Bulls 27 - 22 Hurricanes - Larry
Bulls 37 - 20 Hurricanes - Chloe
Bulls 22 - 15 Hurricanes - Bulletjies Bo
Bulls 35 - 32 Hurricanes - bBs
Bulle 29 - 21 Hurricanes - LLH
Bulle 52 - 17 Hurricanes - ASSKICKER
Bulle 32 - 20 Hurricanes - Little BB
Bulle 21 - 20 Hurricanes - Joe-ZA
Bulle 18 - 06 Hurricanes - BBindB
Bulle 45 - 22 Hurricanes - Stegman
Bulle 30 - 24 Hurricanes - BBK
Bulle 25 - 17 Hurricanes - Bloubefoeterd
Bulle 28 - 20 Hurricanes - rissiepit
Bulle 21 - 18 Hurricanes - P2
Bulle 21 - 22 Hurricanes - BB
Bulle 24 - 16 Huriicanes - Bergbok
Bulle 22 - 14 Huriicanes - Axeman
Bulle 30 - 10 Hurricanes - BLOU.GENTLE
Bulle 26 - 20 Hurricanes - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, April 12, 2008 - 02:11
39. "Man-of-the-Match" vir Saterdag:

Pierre Spies - LB
Wynand Olivier - Velle
Wikus van Heerden - BBS
Derick Hougaard - lieflingaanhanger_pe
Pierre Spies - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, April 12, 2008 - 02:20
40. I told the witch doctor I was in love with you
I told the witch doctor you didn't love me too
And then the witch doctor, he told me what to do
He said that...

Ooo eee, ooo ah ah ting tang
Walla walla, bing bang
Ooo eee, ooo ah ah ting tang
Walla walla, bing bang...

Witch Doctor – David Seville

Hy was natuurlik die skepper van die Chipmunks! Hierdie song is vanjaar 50 jaar oud en steeds, dans mens hulle g@tte af daarop!!!! Van dieselfde era, word slegs Chuck Berry se songs nog deesdae gespeel wanneer mense pardy.

Gooi Mielies!!!!!!!!!!!!!!

Nag al my Blou vriende!

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, April 12, 2008 - 02:36
41. Is hiedie ding van die name miskien nie n ploy van FL om speelers te werf vir die span nie?
Posted by Russel (Almaty) Saturday, April 12, 2008 - 06:34
42. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL WENNERS (veral vandag!)!

Lol, Axe!

YES, Jimmy! Bill Haley en Little Richard ook, ne?

GOOI MIELS!
Vand.ANDG DIE BULLE koring sny, koring sny..................


BRING 5 PUNTE DIE BLOU BUL!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, April 12, 2008 - 06:53
43. More LB
Gaan n goeie naweek wees
Posted by Russel (Almaty) Saturday, April 12, 2008 - 06:58
44. Morê geagte Bulle en nie-bulle

Sharks het maar 'n nailbiter gehad, lyk my die bite in sharkbite is weg, het hulle hul tandjies verloor?
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Saturday, April 12, 2008 - 07:08
45. Hoesit Russel, Ja, Petoorsdorp is a-buzz! Al donder en blits dit op die oomblik; sal seker nou-nou n bietjie reen. 20mm sal verhoed dat ek tuin natgooi! Lol!

BBS, mark my words..........hulle het ver te vroeg ge-piek!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, April 12, 2008 - 07:12
46. Maar hulle roer altyd die pap dik in die eerste helfte, en van daar af brand hulle net die pap, Crusaders gaan hulle six-love opdonder
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Saturday, April 12, 2008 - 07:14
47. Wie van julle kan DIE BULLE eien in die fotie hierbo???? Kom, kom, julle rugby geniuses, vertel n bietjie..........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, April 12, 2008 - 07:15
48. Wou nog gesê het gisteraand, tot word ek geload-shed.

My post van nr. 36, het ek gisteraand van 'n chat site op die internet afgehaal waar 'n Vrystater gereken het hy kan insette lewer oor rugby,

Wou nog ingesit hoe ek my gat af gelag het, toe lag Eskom!!
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Saturday, April 12, 2008 - 07:17
49. Nr. 14 is ek!!!!
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Saturday, April 12, 2008 - 07:18
50. Sorry Eskom, was blykbaar nie julle skuld dat my krag gewipplank het gisteraand nie, was bedrading van een van die ligte wat gesmelt het in die huis

Maar nou ja, sien net te veel uit na wedstryd vandag, gaan 'n riller wees, Hurricanes het baie om voor te speel, maar ons het meer!!!!
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Saturday, April 12, 2008 - 07:42
51. Môre Blou Hartiges.
Heerlik gedonnerweer en reën so vroeg.
LB, moenie jou ouderdom weggee nie. Die manne in die fotie is voor my tyd, maar ek herken heelwat van die name en kry sommer hoendervleis.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Saturday, April 12, 2008 - 08:09
52. Die Saders sukkel bietjie
Posted by Russel (Almaty) Saturday, April 12, 2008 - 08:27
53. Nuwe draad!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, April 12, 2008 - 08:44
54. En daar val die Leeus uitmekaar
Posted by Russel (Almaty) Saturday, April 12, 2008 - 08:54
55. good luck for the canes game. Hope the bulls luck changes and the ref plays his role. Depending on the mental condition of the players and their confidence the bulls should win. Bulls by 5
Posted by WP!!!! (Uitenhage) Saturday, April 12, 2008 - 13:35
56. Wel ek neem aan dit is die enigste manier hoe hulle mense op Loftus kan kry.
Posted by BBrown (Dbn) Monday, April 14, 2008 - 08:54