You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Derick Hougaard signs with Leicester


The Blue Bulls Company (Pty) Ltd has released their beloved flyhalf Derick Hougaard to further his career in England where he will team up with Heyneke Meyer to play for the Leicester Tigers.

Hougaard has been absolutely brilliant for the Vodacom Blue Bulls as well Vodacom Bulls since he made his debut as a 19-year old in 2002.

He was one of the kingpins of the Blue Bulls' Currie Cup success in 2002 and 2004 and was outstanding for the Bulls in the last five years of Super Rugby.

Hougaard, who was the best goal kicker in 2007's as well as 2008's Super 14 tournament, has signed a three year deal with Leicester and he will be released with immediate effect.

Hougaard says he always thought he would play for the Blue Bulls till his 30th birthday, "but this opportunity arose and I think it is a wonderful chance to test myself against the best players in the Northern Hemisphere.

"I definitely would like to play for the Bulls in the future again but I am looking forward to work with Heyneke and to compete in the Heineken Cup in the next couple of seasons.

"Heyneke always had the ability to get the best out a player and ever since I was young he backed me and it goes without saying that he had an enormous positive influence on my career."

Hougaard said that he would like to use this opportunity to sincerely thank his loyal fans for all their support during the last seven years.

"I loved Pretoria and the fans were incredible.

"During good as well as bad times they supported me and they always encouraged me to take my game to the next level. I have been blessed to play in quite a number of Currie Cup finals as well as being part of a winning Super 14 team and I guess I don't always realize how fortunate I have been.

"Sometimes when I think about all the great times I have had at the Bulls I am in awe of the opportunity that the Lord has given me. I have so many things to be grateful for and I will always treasure the friendships that I made at Loftus Versfeld."

The CEO of the Leicester Tigers Peter Wheeler said he is very pleased to have signed such a good player and he believes the Premiership and Heineken Cup will suit Hougaard's playing style perfectly.

"We were very impressed by his performances during the last year and we believe he still has many great years ahead of him.

"Derick is only 25 and he has not realized his full potential yet. He has a very good working relationship with Heyneke and I hope that we can help him to maximize his potential as a rugby player.

"We seem to be like the Bulls in that we have a wonderful family culture at the Tigers and we are looking forward to continue and foster such an environment."

The CEO of the Blue Bulls Company (Pty) Barend van Graan said Hougaard was definitely part of the Bulls' future plans and that is why we signed him till the end of 2011.

"Leicester approached us and made us a lucrative offer.

"We considered the deal and all our role players were satisfied with the business transaction.

"It is now our responsible to bring through the next generation of flyhalves like Burton Francis, Ruan and Marnitz Boshoff as well as the current SA u20 flyhalf Francois Brummer. Morne Steyn's contract has also being extended till 2011.

"The unique and special relationship existing between Heyneke and Derick is a well known fact and Derick has always performed at his best under the management and coaching of Heyneke.

"Derick indicated that he dearly wants to work with Heyneke again and has requested us to release him from his agreement with the Company in order to allow him to take up the employment with Leicester.

"We propose that Hougaard's release be made conditional upon certain conditions being fulfilled.

"Derick leaves the Bulls with our best wishes. He was a huge asset for us and we wish him all the best for the future."



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste om van dh te hoor
Posted by baby bull (garsfontein) Saturday, July 12, 2008 - 19:58
2. Wat ?

Hulle sleep Bakkies hof toe ... maar verkoop vir DH sommer vinnig vinnig ?
Posted by alf (calvinia) Saturday, July 12, 2008 - 20:06
3. Skokkend!!!

Het al in die S14 die indruk gekry dat Frans Ludeke meer van Morne Steyn hou, so ek wonder of die ding nie al van die S14 af kom nie!!

Nou weet ek die bestuur dra nie die Bulle se beste belange op die hart nie.
Van wanneer af laat jy 'n speler soos Derick sommer net so gaan?
Daai mannetjie was die laaste paar jaar vir die Bulle goud werd!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, July 12, 2008 - 20:13
4. Ai ai ai,

Liefling, sommer net so???

Ek hoop nie dit baan die weg vir ander spelers ook nie. Bakkies se hofsaak het 'n bepaalde uitspraak gehad en hierdie is vir my amper 'n kontradiksie oor wat die bulle se huidige beleid rondom splerskontrakte is. hoe verduidelik hulle die verskil?

anyway, ek dink Derick was naas Naas Botha die beste losskakel wat die Bulle ooit gehad het en 'n rgete generaal. Hy was die eerste lossakkel wat weer die skepskop en lang lynskoppe terug gebring het, nadat osn vir etlike jare moes kyk na binnesenter tipe losskakels. Derick is klassiek. Derick het ontstettend baie vir die Bulle beteken, en sy Curriebekerfinaal van 2002 sal altyd vir my uitstaan. En dan daardie laaste doelskop teen die Haaie in die finaal van die super 14.

Ek is egter baie opgeownde oor die jong talent wat die bulle kan uitstal, maar sou graag wou hê dat Derick tot ne met 2008 vir ons spou kon speel. Dis duidelik dat baie van Heyneke se kuikens nou aan die einde van hul loopbane in RSA begin kom het en dat osn begin bou aan 'n nuwe era met Frans Ludeke en Pieter Rossouw.

En ek dink Morne gaan gedy onder Pieter Rossouw, so ook Wynand Olivier.

Vaarwel Derick, ek sal altyd die wêreld se respek vir jou hê. En miskien was jy die een wat Heyneke die meeste van almal gemis het.




Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, July 12, 2008 - 20:13
5. In die groter prentjie is dit die regte ding vir die Bulle op hierdie tydstip. Hougaard het goeie diens gegee vir 5 jaar, maar sy spelstyl pas nie by 'n meer aanvallende strategie nie. Ek voel al die laaste 2 seisoene dat die alewige gewissel tussen Derick en Morne die Bulle verhoed om te "settle" op 'n agterlyn spelstyl. Morne is die regte keuse op hierdie stadium.

Sterkte Derick. Alles van die beste daar anderkant. Solank Heineke nou net nie begin om al sy ou Bul spelers af te rokkel nie.

O, en vir die wat wonder, hierdie geval is heeltemal anders as Bakkies s'n. Toulon kan Bakkies more kry, as hulle hom uit sy kontrak met die Bulle koop, soos wat Leicester met Hougaard gedoen het. Maar hy kan nie net sy goed optel en loop soos wat hy eers probeer doen het nie.

Dinge lyk goed by die Bulle. Wannenburg, Spies, Stegman en Dewald Potgieter gee ons fantastiese diepte op losvoorspeler vir die S14. En Victor, Bakkies en Rossouw gaan ons weer op slot laat domineer.

In die agterlyn is Du Preez en die jong Hougaard mannetjie fantastiese skrumskakels, Steyn en Francis baie goeie loskakels, en tussen Wynand, Julies en die nuwe onder 21 outjies lyk ons goed op senter ook.

En so gaan dit aan. Dis tyd om 'n nuwe span te bou en vooruit te gaan. Goeie transaksie, as ons 'n groot som geld vir Derick kon kry.
Posted by Shannow Saturday, July 12, 2008 - 20:22
6. Nou ja, derick se nuus is so ietwat van 'n stink p$%p na die harde game teen die Cheetahs.

ek het vooraf gewaarsku teen Marius Jonker en hier sien ons dit weer. Het nog nooit van hom gehou nie.

Anyway, ek dink ons het vanaand ons moeilikste game sover hierdie seisoen agter die rug en ons kan onsself op die skouer klop (die WP game het ons plain net weggegooi). Die Cheetahs was ons die eerste 30 min. voorlangs oor maar ek het gehou van die wyse waarop ons voorspelers al hoe meer die game begin oorvat het. ek weet nie wat ons sonder Danie Rossouw sou gedoen het nie, want ou Pakslae is eenvoudig briljant.

ek hou ook van die wyse waarop die Bulle by die nuwe reels begin aanpas en dit lyk of ons weereens 'n krag word.

Uiteindelik kan Deon Stegman homself ook 'n cherrie op die koek gee vir sy vertoning teen die hoog aangeskrewe Brussouw. Brussouw is ontsettend slim maar vanaand het sy ou skoolvriend hom herinner wie hoort in die 1st XV.

Oor Rayno Gerber is ek egter bekommerd. Hoewel hy sterker geskrum het staan hy heeltemal te veel strafskoppe af.

Morne Steyn - jou doring! En daai agterlyn wat jy so mooi wegkry is om van lekker te kry tot agter my tone se voue in!

Agterlangs sukkel marius Delport definitief nog en die spanne target hom nog baie daar. Hy het egter begin om in gapings in te hardloop maar ek sou nog wou sien dat hy beter verdedigingslyne hardloop en dat hy meer betrokke is by die spel en meedoenloos verdedig.

Great wen hierdie.

Hierdie was 'n grote!
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, July 12, 2008 - 20:24
7. ja , jammer om van derick te hoor. as jy hoor wat hy oor heyneke se dan weet mens hy wil by heyneke wees. as dit die beste vir hom is wens ek hom alle sterkte toe. ja mbb.4. ek kry ook die indruk derick se dae by die bulle en veral by die bokke is getel. hy is nog jonk . hoop jy is gelukkig daar in die koue derick. alles wat mooi is.
Posted by baby bull (garsfontein) Saturday, July 12, 2008 - 20:24
8. ja behandel jou beste speler soos k$k en hy sal loop.ek is bly vir sy part alaml was mos teen hom so laat julle vir julle kry frans lude en almal in die maatskappy is te tanke hier aan.so as dit is hoe hulle hulle beste speler behandel is ek ook klaar met die bulle
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Saturday, July 12, 2008 - 20:24
9. Ek voel nou skoon soos 'n ma wie se kinders die huis verlaat het!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, July 12, 2008 - 20:29
10. Vir Derick wil ek sê, alles van die beste!!!

"Jy was 'n ware staatmaker die laaste paar jaar, en met daai getroue skopskoen van jou het jy die Bulle wonderlike tye laat beleef!. Jy was die Liefling van Loftus, en ek weet niemand sal dit ooit weer kan wees nie.
Sterkte, voorspoed, en jammer vir al die ongeregtigheid wat jou uit 'n welverdiende plek in die groen en goud gehou het!
Hoop om jou eendag as jy dalk weer hier in SA kom speel, weer in die ligblou trui te sien waar jy hoort!!!"
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, July 12, 2008 - 20:35
11. BLOUBROERSENSUSTERS!!!!

Eks naar. Baie #$%$#$%^% naar!!!

Maar ek moet erken dat Morne 'n beter aanvallende losskakel is. En daar is goeie talent wat deurkom.

Die een se loop is die ander se brood. Op slot is ons te dun en daarom kan Bakkies nie tjaila nie.

En ja FL en PR moet hulle eie styl laat deurkom en DH pas nie in daarby nie. Sorry maar dis hoe dit is.

Derick my ou mater, jy het eiehandig die Bulle weer op die rugby kaart gesit en daarvoor sal ek jou altyd onthou. Jy is enige tyd weer welkom op Loftus mits jy natuurlik 'n bloujumper aanhet met die daisy oppie bors. Heyneke is soos 'n pa vir jou en hy jou altyd bo Morne verkies. So ek neem jou nie kwalik nie.

Ons sal jou loopbaan volg oor die waters.

Posted by bloubefoeterd (pretoria) Saturday, July 12, 2008 - 20:40
12. Derick, dankie vir jou getroue diens aan die Bulle.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 12, 2008 - 20:49
13. Julle laat ons Liefling gaan? Sommer net so? Ek is sprakeloos.
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Saturday, July 12, 2008 - 21:02
14. Nee wat, ek gaan nou maar eers groet!

Hulle kon maar regtig die stukkie inligting gehou het tot Maandag!
Nou het die lekker wen skoon plek gemaak vir so 'n bitter smaak!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, July 12, 2008 - 21:04
15. Ai my blou maters sulke slegte nuus na so n goeie wen, Derick ons ou Liefling sterkte daar anderkant ons gaan jou mis ou groote.Dankie vir wat jy vir ons en die span gedoen en beteken het ons waardeer dit en sal dit en jou altyd onthou.Onthou net soos Heyneke sal jy altyd deel van ons blo famielie bly ou maat.Hoop ons gaan kans kry om jou persoonlik te bedank en te groet op die blog.
BLOUBUL groete aan jou en Heyneke.(mis julle 2)

Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, July 12, 2008 - 22:36
16. Lkr aand verder my ou blou maters!!!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, July 12, 2008 - 22:38
17. Een kant is dit teleurstellend dat derick gaan. Aan die anderkant is dit beter vir sy loopbaan aagsien dit hy nie regtig deel van of PdV of ludeke se planne is nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, July 13, 2008 - 00:42
18. Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed

Jy weet dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed

Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed

Nou is die tyd moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hart neem dit nou
Hier is my hart net vir jou

Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed

Liefling jy weet……….Liefling – Ge Korsten.

Nag al my Blou vriende!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 13, 2008 - 01:01
19. Sterkte Derick.

Dankie vir goeie diens die laaste paar jaar.
Posted by Dubai Bul (Dubai) Sunday, July 13, 2008 - 03:53
20. GOEIE MORE EDELE EN BABBELERENDE BLOU BUL BLOGGERS!

Hierdie is pynvolle nuus? Maar ek dink dis miskien die beste vir Derick op hierdie stadium. Gaan heen, jong man, en gee hulle "grief" daar anderkant; kry jou selfvertroue weer terug en kom as n reus daarna huistoe. Dankie vir jou bydrae; die BLOU BUL sal jou nie vergeet nie! Sterkte!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, July 13, 2008 - 05:29
21. Goeiedag al die getroue Bloues

Great game Bulle, in die koue en nat weer.

Ek is nie gewoonlik 'n ou wat kla oor die ref nie, maarMarius Jonker kon nie sien wat aangaan nie. Die cheaters het omtrent elke keer 'n stappie na links gegee as hulle skrum en hy het nie geblaas nie. Daat was hoeveel hoogvatte op ons spelers en arme Marius Delport is drie keer hooggevat en hu het niks gedoen nie.

Jammer dat Derick moet gaan, maar dit gee ander spelers die geleentheid om te gedy.
Posted by Rustig (Centurion) Sunday, July 13, 2008 - 07:30
22. Was dit nie vir die Bulle & HM nie, wonder ek of Derick iewers sou gekom het. As die Bulle ooit in 'n posisie was om hom te laat gaan is dit nou met behalwe Morne, 3 of 4 losskakels wat toustaan. Geniet dit Meneer, maak goeie geld en daar gaan "Liefling" ook op Loftus! Dit was lekker al was dit net omdat dit die opponente en hulle ondersteuners so grensloos geiirriteer het!
Hier is jou kans nou Burton Francis, jy het in die VC bewys jy kan!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Sunday, July 13, 2008 - 09:31
23. Stem saam, ons gaan Liefling mis, maar nou is die tyd om al die jong losskakels te ontwikkel. Dink ons het groot geld by Leicester gekry vir hom - daai geld kan ons nou gebruik om van die jonger manne vas te teken.

Morne is nr 1 maar Francis gaan nog 'n grootte word! Dan is daar nog 'n paar onder 20s ook wat KAN speel!

Posted by FRANNA (CENTURION) Sunday, July 13, 2008 - 09:35
24. Reen? In Julie?? In Petoorsdorp???

The times, they are a-changin'..........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, July 13, 2008 - 12:35
25. Ja ,the timese are chaningh....WP verloor ...En die Bokke Wen!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Sunday, July 13, 2008 - 13:34
26. Ja die tyd verander!!!!Klink beter in Afrikaans!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Sunday, July 13, 2008 - 13:43
27. Totsiens Liefling.
Gaan jou mis, maar alle sterkte vir die toekoms saam met Heyneke. Dalk lyk dinge anders hier in 3 jaar en kan julle altwee weer 'n verskil kom maak in Suid-Afrikaanse rugby...
Posted by lieflingaanhanger_pe ((nou hougaard aanhanger)) Sunday, July 13, 2008 - 14:20
28. lieflingaanhanger

Gaan jy nou jou naam verander?
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, July 13, 2008 - 14:25
29. Dag aan al die Bloues
ek is n' geswore Derick aanhanger en voel omtrent soos toe Naas Botha destyds aangekondig het hy gaan Dallas Cowboys toe.Derick jy het vir my en my gesin altyd net groot genot verskaf en ons wens jou net die beste toe.
Ek glo dat jy nie na waarde geskat is die afgelope tyd nie - ons vergeet gou dat jy die losskakel met die beste vertoningslys die afgelope 2 Super14 's was,Carter se goeie rekord ten spyt.Jou dodelike verdediging is ook deur baie misgekyk,min spelers het in jou kanaal by jou verby gekom.
Ek persoonlik dink die skuif gaan baie goed vir jou loopbaan wees- jy gaan nou geleentheid kry om meer gereeld teen spelers soos Carter & McAllister in die Heineken en Premierliga te speel.Die ervaring daar gaan jou net toerus om n' nog beter speler te word en met nuwe idees terug te keer, na hopelik Loftus toe.
Ek glo egter nie dat jy die laaste speler is wat na die Leicester Tigers toe sal gaan nie,ons het n' neiging om ons wedstrydwenners nie na waarde te skat in SA nie.In die Bloubulkamp was ons nou ook al n' paar keer met die broek op die kniee gevang omdat ons nie behoorlik na ons mense omsien nie.Ek glo nie dat ons Heyneke ooit moes verloor het nie.Engeland se wins is ons verlies- SA het hom ook nie na waarde geskat nie.Die BlouBul Admin moet sorg dat hulle behoorlik omsien na ons afrigters ook,Vlok Cilliers se rol in ons skoppers se sukses moet nie misgekyk word nie.Skoppe wen nog altyd wedstryde ,vra maar vir Griekwas.
Om vir sterk Europese spanne te speel is vir baie van ons spelers die naaste wat hulle aan Internasionale blootstelling kan kom en behoorlik vergoed word daarvoor.Ek glo dat dit nie te lank gaan duur voordat ons Rugby kompetisies gaan sien wat op dieselfde wyse as die Indiese Pro 20 krieket reekse bedryf gaan word nie.Top afrigters wat top spelers uit verskillende lande afrig wat in reekse met groot prysgeld meeding.Indien ons administrateurs nie betyds wakkerskrik nie gaan ons net met juniorspelers in ons onderskeie lande sit wat toetsreekse teen mekaar speel.
Alles van die beste vir jou loopbaan, vorentoe Liefling van Loftus.Behalwe vir Naas was jy die beste wat ek ooit op Loftus in aksie gesien het.
Posted by vryman (Standerton) Sunday, July 13, 2008 - 15:49
30. One of better the 10s has bid Loftus adieu.
Give 'em horns!!
Go well Hougaard !!
Posted by Bulls_up (Pretoria) Sunday, July 13, 2008 - 18:09
31. Hierdie Blou Bul (wan)-bestuur darem!!! Ek het dit reeds vantevore op hierdie forum genoem, maar daar is 'n duidelike skoonmaak proses aan die gang; die Heyneke aanhangers vat die pad, en word sommer deur die bestuur daarmee gehelp.

Die Bulle wen op die oomblik, en daarom is dit maklik om ons 'gepeupel' stil en kalm te hou, maar dis 'n bittere groot fout on Derick Hougaard te laat gaan. Hy is 'n wedstrydwenner in dieselfde formaat as Carter. Maar die ongelowige Thomasse onder ons sal dit eers weer in die S14 van 2009 besef!

Ek het Derick al self baie op hierdie forum kritiseer, maar was altyd die eerste (behalwe dalk vir Blou Bul dame) sy waarde en vermoeens te erken.

Die Bulle het te veel goeie spelers en afrigters in die laaste jaar verloor. Ek glo NIE dat ons hulle met ewe talentvolle spelers en afrigters vervang het nie.

Ludeke doen goed, ek erken dit, en dis bitter maklik om op die oomblik sy lof te besing, gegewe die resultate. Ek voel egter dat dit 'n kritiese bestuursfout is om hom nie toe te laat om vir die S14 van 2009 te beplan nie.

Maar nou ja, ten minste het ek nou 'n klub in Europa wat ek ten volle kan ondersteun, en vir wie ek ook my keel hees kan skree.

En dan so 'n laaste gedagte; wie van die Bulle is volgende om 'n Tiger te word? Ek voorspel die volgende: Wynand Olivier, Habana en Marius Delport! Ek hoop ek is verkeerd.
Posted by Joe-ZA Sunday, July 13, 2008 - 21:42
32. Geluk met jul wen!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Sunday, July 13, 2008 - 21:57
33. Ja,en nou moet die Bokke net die Ausies wen!!!Dan is ek weer heelhartig agter die Bokke....PdV of te not!!!!
Hier kom die Bokke!!!!!
Doem Doem!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Sunday, July 13, 2008 - 22:05
34. En dis n Versklikke Bul
Wat oor Loftus vlieg
Hy K@k op al wat Cheetah se kop is
En die Bulle wen sonder seremonie!!!
Dis Al!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Sunday, July 13, 2008 - 22:26
35. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Mag julle n m*&se; dag he en oppas vir die mistigheid op die paaie vanoggend.

BLOU BULLE BO!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, July 14, 2008 - 05:57
36. More al die Wennende Blou Bul ondersteuners
Magtig dit was great om sulke wenne te sien
Oor Baaas Hougaard,
Ek dink sy timing was graet, gaan terwyl jy nog bemarkings waarde het
PDV en Kie stel nie belang in hom nie, BBRU se styl pas hom nie meer nie en sy beseringspook begin weer loop
Hy is en sal altyd great wees en onthou word vir wat hy vir ons as ondersteuners beteken het maar ongelukkig word rugby net bepaal deur die administrateurs en ly die goeie spelers daar onder
My Maat loop goed - Jy is en sal altyd my ondersteuning he en hoop jy kom terug met n BANG om die management stil te maak
Ons gaan jou mis
Groetnis
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Monday, July 14, 2008 - 07:52
37. Wonder net wat sou van hom geword het as HM die Coach geword het by die Bokke
Magtig maaar ek kan net DROOM!
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Monday, July 14, 2008 - 07:55
38. Liefling, ons gaan jou mis, die lekkerste rede om loftus toe te gaan is nou weg, natuurlik is dit om LIEFLING te sing elke keer as jy daardie balletjie so oor die pale geklits het. Alle voorspoed vir jou loopbaan oorsee, hoop jy word daar raakgesien in die goud wat jy werd is.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Monday, July 14, 2008 - 09:27
39. Joe-ZA....oor post #31..... ons het klaar 'n Tiger...........Tiger Mangweni......(he-he)
Posted by zet (Pretoria) Monday, July 14, 2008 - 09:46
40. Vir die eerste keer doen die BBM die "release" van 'n sportkontrak reg. Derek se agent verdien ook erkenning dat dit nie in die f@kkop ontaard het soos met BAKKIES s'n nie. Derek, dankie vir baie jare se lekkerkry-kyk daar van die Oostelike pawiljoen af. Strekte met jou kontrak daar anderkant. Jou "liefling" eggo's sal op Loftus bly hang saam met ander grotes s'n soos Frik, Mof en kie!
Posted by blouhond (Pretoria (the ORIGINAL Bull-brand!)) Monday, July 14, 2008 - 12:25
41. Dankie Derek

Ek sou ook my goed gevat het en geloop het want geen speler wil onder FL speel nie. Hy het nou al die paviljoene leeg m.a.w al die ondersteuners weg gejaag so geen inkomste meer vir die spelers nie so maak soos ons onder steuners vat julle goed en loop Ludeke jaag almal op Loftus weg van n gewese blou ondersteuner (sal weer die blou ondersteun as FL weg is).
Posted by Timeband (Pretoria) Monday, July 14, 2008 - 18:08
42. Derick jy sal altyd loftus se liefling bly!

Sterkte daar jy sal weer saam die beste coach n killing maak.
Ons wag vir jou na jou kontrak klaar is daar.
Posted by Rids (Nelspruit) Monday, July 14, 2008 - 21:01
43. Derick!!
Jy is die beste,hopelik gaan Fourie nou losskakel speel,hy wou mos altyd die skopwerk doen as jy ,met die beste skopskoen in wereldrugby,losskakel speel saam met hom...ironies......Heyneke en jy was die hartklop van Loftus!!!
Simply the best.......sal nooit jou skoene kan volstaan nie.
Posted by waterberg (Nylstroom) Monday, July 14, 2008 - 22:21