You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Du Preez in number 9-jersey against Boland


The Vodacom Blue Bulls' Springbok scrumhalf Fourie du Preez will start in the number 9-jersey against the Boland in Wellington on Saturday.

Du Preez is making his way back after he injured his hand in the Super 14 and judged on his performance in last weekend's game against the Cheetahs it won't be long before the World Cup winner is back to his absolute best.

Du Preez comes in for JP Joubert, who was excellent in the first four games of the season, and the SA under 20-scrumhalf Francois Hougaard will be Du Preez's adjutant on the bench.

The rest of the backline that played against the Lions, WP, Sharks and Cheetahs will remain unchanged, but among the forwards the medical doctor Francois van Schouwenburg replaces the Springbok Danie Rossouw, who gets a well deserved break.

Rayno Gerber will again anchor the scrum at tight-head and the former Matie 1st team player Juandré Kruger will be on the bench as back-up for Van Schouwenburg and Wilhelm Steenkamp.

The Blue Bulls' valiant flanker Wikus van Heerden will retain the captaincy.

Vodacom Blue Bulls: Tiger Mangweni; Akona Ndungane, Marius Delport, Wynand Olivier, John Mametsa; Morné Steyn, Fourie du Preez; Pedrie Wannenburg, Wikus van Heerden (captain), Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Francois van Schouwenburg, Rayno Gerber, Derick Kuün , Jaco Engels. Reserves: Bandise Maku, Werner Kruger, Juandré Kruger, Jacques Burger, Francois Hougaard, Burton Francis, Zane Kirchner



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste! Soos die Bulle
Posted by Blou seisoen (PTA) Wednesday, July 16, 2008 - 11:52
2. Frans was ernstig toe hy se hy soek 'n bonuspunt. Speel ons sterkste span, behalwe vir Danie.
Maak hulle dood Bulle!
Posted by Blou seisoen (PTA) Wednesday, July 16, 2008 - 11:54
3. EINA.....!!!! arme Boland gaan n m@erse pak kry die naweek........

Ek was ook eers vir die rus van spelers........ MAAR toe dink ek so....... die ouens is gewoond om week in week uit in die super14 te speel..... en die super14 is n langer komp........ so ons kan ons sterkste span reg deur tot die final op Loftus speel......

Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Wednesday, July 16, 2008 - 12:03
4. Ek dog Chillie gaan op die bench wees...
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, July 16, 2008 - 12:13
5. Sjoe, baie goeie CB span.

Om te dink daar is nog beseerde spelers soos Chiliboy, Dewald, Heini, Dippenaar en Julies wat nog kan terugkom, nie dat hulle noodwendig plek gaan kry nie.

Moenie die Boland onderskat nie !

Ek is bly Juandre en Burger kry 'n kans.

Sal graag ook wil sien wat doen Francis.

As hy click, kan ons dit ook oorweeg om hom op losskakel te begin, met Morne en WO op senter. Tiger is goed, maar ons benodig Kirchner se spoed in die agterlyn.
Posted by alf Wednesday, July 16, 2008 - 12:32
6. dis n goeie span. ja al die senior spelers hoef nie gelyk te rus nie, maar as hul klein beserinkies het is dit nou die kans om dit reg te kry. hul kan om die beurt rus om reg te kom vir die groot kanonne. fourie is mos nou terug, jp het goed gedoen so laat hy rus. dis reg dat danie regkom en dit gee ook vir jaundre kans om bikie te speel, laat die jonger manne geleidelik blootstelling kan kry. oor 3 weke begin die junior ligas dan kry die jonger manne hul speelkans. die bulle behoort goeie 0/19 en 0/21 spanne te he.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, July 16, 2008 - 12:36
7. Goeie keuse met FdP sy skopvoet agter die vaste vasette gaan belangrik wees velde hier baie nat na baie reen , Bolandstadion amper 'n moeras die plek het te veel ren gehad al die water sukkel om te dreineer. Sal die game moet vashou en voor domineer as die game gaan uuitrafel kan dit 'n lang middag word daarom is FdP goeie keuse. NOU die BLOU Bulle
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Wednesday, July 16, 2008 - 12:44
8. ja alf da moet nog n lekke klomp manne terug kom, hoop net nie daar is te veel nuwe beserings nie.dippenaar is so te se reg. hy oefen al reeds kontak .n berig oor hom in vandag se koerant- die burger. chili en julies behoort ook amper reg te wees. as julies en jp reg is kan dippenaar en francois hougaard o/21 speel. hul is al 2 maar nog 0/20. dit soveel meer diepte weer daar. maar wat ook al dit bly goeie nuus as die beseerdes terug kom.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, July 16, 2008 - 12:47
9. Bye-Bye Boland!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, July 16, 2008 - 13:16
10. Solank ons 'n bonus punt kry die naweek.
Ons druk darem in verskriklik baie games 3 driee!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, July 16, 2008 - 14:09
11.
Die Curriebeker kom Loftus toe...!

Eindstryd = Bulle vs Haaie
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, July 16, 2008 - 14:11
12. Ek sal nogal van 'n WP-final op Loftus hou!!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, July 16, 2008 - 14:14
13. Hallo daar blou kontrei

Goeie span. Bly Danie rus. Ek het gevoel op huidige vorm verdien JP nie om uitgelaat te word nie. Sou eerder vir klein Hougaard in die 0'21 liga laat speel tensy iemand beseer word.

Met Tiger Mangweni op heelagter word die sein uitgestuur dat jy nie sommer net hierdie blou trui kan aantrek net omdat jy super 14 gespeel het nie. Goeie ding vir onderlinge kompetisie.

Ek is baie tempted om deur te ry wellington toe.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, July 16, 2008 - 14:16
14. Dis vir my snaaks dat die wallabies nie ook vir Dan Vickerman in die span het nie. Maar hierdie Aussies lyk na 'n goeie span. Hul voorspelers sal ons defintief 'n goeie run gee.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, July 16, 2008 - 14:18
15. Vickerman sukkel met 'n besering
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, July 16, 2008 - 14:20
16. Hallo Daar Blou Volk

Nee wat Bolland nie n kans saterdag teen die Bulle nie, hier kom 5 punte Sterkte manne!!!!!!!
Posted by ZET THE MAN (NELSPRUIT) Wednesday, July 16, 2008 - 14:28
17. Mossel, ek sal my blou hoedjie opsit.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, July 16, 2008 - 14:28
18. Mooi so Rustig, hou by die blou!

Blou Bul innie boland en Wes-Kaap, waar is julle?

Ga julle Saterdag kyk?

Hoe lyk die weer? Hier by ons is dit nou droog, die wind waai net kwaai.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, July 16, 2008 - 14:48
19. Mossel, ek bedoel by die wedstryd.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, July 16, 2008 - 15:03
20. HELLO BBIDL
wat voorspel die weer vir Saterdag,ek wil graag die wedstryd gaan kyk,maar wil nie gaan as dit reen nie,so hoe lyk dit?
Posted by chloe (capetown) Wednesday, July 16, 2008 - 15:05
21. in die kaap het dit gister baie gereen,vandag skyn die son weer,ek weet nog nie hoe die weer Saterdag gaan lyk nie
Posted by chloe (capetown) Wednesday, July 16, 2008 - 15:06
22. Telling vir Saturdag:
Blou Bulle 53 - 13 Wynyarders - B_U
Posted by Bulls_up (Pretoria) Wednesday, July 16, 2008 - 15:13
23. Rustig

Mooi so man, ek sal vir jou waai.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, July 16, 2008 - 15:30
24. Ja, die weer gaan ook bepaal of ek gaan kyk.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, July 16, 2008 - 15:57
25. Haai julle Kapenaars

Watse nonsens is dit nou? Hoe gaan die weer bepaal of julle die wedstryd gaan kyk. Dit is een van net twee keer wat die Bulle daar by julle speel en nou wil julle die weer toelaat om te keer om vir die Bloues en OP die ref te gaan skree. Ek het al drie keer op Loftus in die gietende reën gesit, maar bly bly ek. Gaan man, al reën dit katte en honde en refs......dit bly lekker om vir die Bulle te skree en die hele reën ervaring...ag dit is iets om later vir mense te vertel.

STAY TRUE TO THE BLUE.

Bye vir nou. My modem by die huis is op die koffie en by die werk gaan dit mal.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, July 16, 2008 - 16:34
26. judge

ek is al vir meer as 2mde siek ,en ek kan nie bekostig om nat te reen nie,want dan gaan ek weer van voor af siek word,maar ek hoop en bid dat dit nie gaan reen nie want ek wil baie graag gaan om vir hulle te skree.Ek het verlede maand vir Conrad Burke ontmoet,hy was vir 'n operasie hier by ons en hy het vir my gesê dat hulle ons gaan pakgee,so ek wil regtig graag gaan en hom ook gaan wys dat ons die baas is.
Posted by chloe (capetown) Wednesday, July 16, 2008 - 17:24
27. lekker aand vir julle gesels weer more.
Posted by chloe (capetown) Wednesday, July 16, 2008 - 17:25
28. hi chloe. die weervoorspeling se dit gaan die res van die week in die kaap mooi weer wees met bikie wolke saterdag maar nie reen nie. snags so 5 grade en dagtemperature van so rondom 22 grade. so dit klink na heel leke winter weer.besluit maar self of jy hul wil glo. ek gaan ook wellington toe . enjoy.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, July 16, 2008 - 17:31
29. Goeie nuus vir die wat op loftus natreen. Die ooppaviljoen gaan 'n dak kry, daar is reeds met die werk begin.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, July 16, 2008 - 18:51
30. Hallo daar...
Ek is jammer vir JP,hy lewer skitterende diens aan die agterlyn,en word net uitgelaat oor Fourie se naam....Fourie se spelpeil laat egter veel te wense!!
Hoor F Hougaard gaan Frankryk toe......
Posted by waterberg (Nylstroom) Wednesday, July 16, 2008 - 22:15
31. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Ja, daai dak oor die oos pawiljoen is vir my die einde van n era? Ons kon daar rugby kyk van so 1949 tot so 10 jaar terug in n kortbroek....lekker gesit en..........uh.........bene bak! Nou reen dit in die winter hier! Mens!

Lekker dag vir julle. Ek hoop alle spanne word aangekondig dat ons ons SuperBru picks kan maak........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, July 17, 2008 - 06:27
32. Gooooooooooooood morning BULLS !!!!!!!!!

I hope everybody will have a GREAT day today !!!!

Posted by AK (Keep the passion !!!!) Thursday, July 17, 2008 - 06:59
33. waterberg jy het die kat aan die dinges beet. francois het n 3 jaar kontrak en hy bly verseker tot dan by die bulle. derick gaan wel weg.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, July 17, 2008 - 07:21
34. Hallo die BBOIDL

Ek is jammer JP speel nie. FDP sal welkome terugkeer maak . Bly Juandre kry 'n kans, hy sal goed doen. Blou Bulle 100 - Boland 8. Die weer gaan mooi wees en ons gaan hulle stukkend speel.
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Thursday, July 17, 2008 - 22:37