You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Eight Bulls in SA under 20 opener


South African Under-20 coach Eric Sauls included eight Vodacom Blue Bull players in his team that will play Fiji in their opening Group C fixture at the IRB Junior World Championship in Osaka, Japan, on Friday.

Vodacom Blue Bulls flyhalf Francois Brummer (pictured), who starred for the Pretoria side in this season’s Vodacom Cup competition has been selected in the pivot position and will partner Golden Lions scrumhalf Rudy Page to form the halfback combination for the SA Under-20 side.

The Bulls’ Clayton Blommetjies and Sampie Mastriet will be on the wing whilst CJ Stander, Tendayi Chikukwa and Marnus Schoeman form a formidable Blue Bulls loose trio.

Julian Redelinghuys (prop) and Kyle Cooper (hooker) of the Sharks will team up with Morne Mallet (prop) of the Blue Bulls in the front row and Zane Botha (reserve hooker) will be used as an impact player.

South African Under-20 Team vs. Fiji: 15 Josias Ebersohn, 14 Clayton Blommetjies, 13 Robert Ebersohn (captain), 12 Johann Sadie, 11 Sampie Mastriet; 10 Francois Brummer, 9 Rudy Page, 8 CJ Stander, 7 Tendayi Chikukwa, 6 Marnus Schoeman, 5 David Bulbring, 4 Jan-Andre Marais, 3 Julian Redelinghuys, 2 Kyle Cooper, 1 Morne Mellett. Substitutes: 16 Zane Botha, 17 Coenrad Oosthuizen,18 Caylib Oosthuizen, 19 Rynhardt Elstadt, 20 Kenechukwu Ofakor, 21 Ross Cronje, 22 Nicolaas Hanekom.

Fixtures:
05 June SA v Fiji (Osaka)
09 June SA v Italy (Osaka)
13 June SA v France (Osaka)

Blue Bulls in SA under 20 squad that were not selected for the first match: Cornell Hess (lock), Gerhard van den Heever (wing) and Omphile Seabela (wing).





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Hierdie is 'n bitter goeie span...má ken nie die slotte nie

ek aanvaar Van den Heever sal in die belangriker wedstryde kans kry.
Posted by Snoeshaan (Pretoria) Thursday, June 04, 2009 - 16:38
2. Saai hulle die games uit op TV?????
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Thursday, June 04, 2009 - 17:05
3. Wat ek sover kon sien word die wedstryd teen die Franse uitgesaai
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, June 04, 2009 - 17:29
4. 07:55 - 10:00 SS6 IRB Jnr World Champs: France v South Africa
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, June 04, 2009 - 17:33
5. Dankie Stapper!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Thursday, June 04, 2009 - 17:42
6. Hallo Julle

Hier's 'n VREESLIK snaakse, maar riskante grap oor die Bulle se S14 sege. Ek het dit nie gemaak nie, maar ek het my regtig omgelag hiervoor. Dis nie vir kinders of ander sensitiewe kykers nie.

/w w w .2oceansvibm/096htlr-uygf<>K dit as jy so sou kies, met 'n oop gemoed en plaas jou in die hoofkarakter se skoene...
Posted by HJK (Centurion) Thursday, June 04, 2009 - 18:23
7. ek probeer weer. Haal die spasies uit...
w w w.2oceansvibe. com/2009/ 06/02 /hitler -reacts-to-the- bulls-victory-against-the-chiefs/
Posted by HJK (Centurion) Thursday, June 04, 2009 - 18:24
8. Dit is BRILJANT !!!! Ek het dit op my PC gesave. Gaan vir al my antie BULLE maaitjies e-mail !!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, June 04, 2009 - 21:02
9. LMGA!!! Dis seker hoe Joel Stransky in sy hart te kere gegaan het......
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, June 04, 2009 - 21:53
10. Die O-20 wedstryd teen Frankryk is 13 Junie. Die halfeindstryde is 17 Junie
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, June 04, 2009 - 23:49
11. Gee hom horings!!
Posted by hammer01 (vereeniging) Friday, June 05, 2009 - 01:56
12. More Bloumense!
`n Heerlike naweek vir julle almal. Ag plaas was dit nou laasweek die tyd.....
Sterkte vir die Cheeters, ek hoop julle doen darem beter as die welpies!
Posted by Bloumens Friday, June 05, 2009 - 06:32
13. Dag al my Blou vriende!

Eish, dit gaan 'n lang naweek sonder Bloubulrugby wees!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 05, 2009 - 06:50
14. Die CC begin eers 11 Julie. Die Bulle speel 1 Julie 'n vriendskaplike wedstryd
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 06:54
15. Score vir die naweek:

Cheethas 17 - 32 lions hammer 01
Posted by hammer01 (vereeniging) Friday, June 05, 2009 - 07:20
16. HJK, die video is vrek snaaks, 10/10
Posted by hammer01 (vereeniging) Friday, June 05, 2009 - 07:43
17. HJK........ LMGA!! Jy't my dag gemaak..
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 08:14
18. MORE AL DIE BLOUES, GAAN LOER IN OP NEWS24 ONDER SPORT, SOEK VIR DIE VOLGENDE, ROSE EN BRUSSOW GET BOK CALL-UP, JULLE SAL DIE SPAN VIND WAT NA DIE BRIRSE EILANDE TOER, [VOLGENS PDV DIE STERKSTE SPAN WAT HY KON KIES, GEEN STEYN, OLIVIER, ZANE, WAG VIR KOMMENTAAR
Posted by phillip (STRAND) Friday, June 05, 2009 - 08:53
19. 18 Phillip,
Daai berig is van verlede jaar...
GELUKKIG!!!!
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Friday, June 05, 2009 - 09:09
20. Jip!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 09:16
21. Hi Bergbok,

Die final het ons by my huis gekyk met 'n sitkamer vol Stormers wat ook vir die Bulle geskreeu het met blou klere aan en hul Stormer keppies - en dit was great!!!!! Ek pik glad nie op die Stormers nie, ek het 'n goeie vermoede wie wysneus is........ Dis vir my lekker om ander bloumense van ons dorpie op die blog te sien en dat die skoner geslag ook 'n passie het vir goeie rugby.

Miskien moet ons 'n Bloubul-supporter klub stig - omtrent ons hele straat is blou!
Posted by C'ville Bulls Fan (Carletonville) Friday, June 05, 2009 - 09:24
22. Nou lees ek laasjaar se vars nuus , tyd news24 haal dit af
Posted by phillip (STRAND) Friday, June 05, 2009 - 09:53
23. More almal

Die kern van die sringbok groep - Bulls, die kern van die emerging springbokke groep - Bulls, Die kern van die o20 springbokke - Bulls, Ons unie lyk gesond ek hoop net almal se kontrakte is in plek en geteken.

Die laaste wat ek gehoor het is dat Habana en Wynand se kontrakte oor twee maande klaar is ek hoop hulle het reeds nuwes om te teken, ons unie is nou op 'n high en moet daar bly.
Posted by CC (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 10:23
24. Het so pas n voeltjie hoor fluit dat al die Stormers se hoës se karre,huise en meubels verkoop is om kontrakte aan Wynand en Brian aan te bied wat hulle nie kan weier nie!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Friday, June 05, 2009 - 10:45
25. Nee wat oom Bergbok, hule het klaar alles verkoop om Chris Jack te kry vir die curriebeker, en onthou wynand is 'n dutchman en bryan se skoonpa is een so hulle sal nie saam met Luke wil speel nie. (Ha,ha)
Posted by CC (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 10:53
26. Twee ander spelers wie se kontrakte moontlik ook hernu moet word is Jaco Engels en Danie Rossouw.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 11:17
27. Dit sal nogal interessant wees om te weet wie se kontrakte verval. Gisteraand op Reunion het hulle nogal baie gepraat van hoe sterk en nog jonk ons spelers is en dat ons soos die Crusaders die s14 kan oorheers vir 'n tydperk
Posted by CC (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 11:30
28.
Dit gaan 'n vervelige naweek wees....

Die Bulle speel nie...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, June 05, 2009 - 14:24
29. # 28.

Dis vreeslik erg. Weet nie hoe ek dit gaan maak nie. Om alles te kroon sleep my vrou my nog more-aand "Tapdogs" toe!!

Gelukkig is die Bulls se laaster paar games op PVR. Dankie tog!
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 14:48
30. #28 & #29
Lyk ons sal maar die werkies,soos snoei, gras sny, kar was ens. vir die volgende twee naweke moet doen. Skoonseun se hy het die oplossing, hy gaan kantoor toe kom, al is dit net om te braai en so biertjie te geniet. Seun sal moet doen wat Ma gedaan wil he.
Posted by Thurlow (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 15:26
31. Ek luister sommer heelnag na die Briels.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 05, 2009 - 17:07
32. Dit klink reg "een aand op n trein na Pretoria"
Posted by B-B-B (Benoni) Friday, June 05, 2009 - 17:16
33. Jimmy! Ek ken n goeie sielkundige?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, June 05, 2009 - 17:33
34. Dankie, maar nee dankie Ligblou Baron. Netnou sit ek rerig met 'n probleem....
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 05, 2009 - 18:54
35. Miskien kort ek net so 'n bietjie heavy metal.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 05, 2009 - 18:56
36. Jimmy, gooi vir ons daar die liedjie op "Larger than Life", vir die S14 kampioene ! Weet nie wie het dit gesing nie.

Ja, wat gaan ons doen tot die Bulle weer begin speel !
Posted by bendiebul Friday, June 05, 2009 - 19:00
37. Bendiebul, ek dink dit is die Backstreet Boys se song daai. Ek gaan gou my rekords search.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 05, 2009 - 19:48
38. Hi Jimmy, ou Franna gebruik so 'n ou ietsie vanaand!

GO GO GOIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIII
Posted by FRANNA (CENTURION) Friday, June 05, 2009 - 19:57
39. Bendiebul, ek gaan more middag net weer die video ky!

75 vs 14
75 vs 10
46 vs 10
62 vs 17
Posted by FRANNA (CENTURION) Friday, June 05, 2009 - 19:59
40. All you people can't you see, can't you see, how your love's affecting our reality. Every time we're down you can make it right and that makes you larger than life….. Larger Than Life – Backstreet Boys. Thanks Bendiebul!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 05, 2009 - 20:02
41. Hi Franna, 'n wyntjie neem ek aan? Watter tune sal jou hart bly maak?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 05, 2009 - 20:05
42. Achy breaky heart!!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Friday, June 05, 2009 - 22:45
43. Nag almal!!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Friday, June 05, 2009 - 22:47
44. Hokaai stop Egoli, Bienkie kan by my kom bly. Hokaai stop Egoli, kan Bertie maar ‘n playstation kry? Hokaai Stop Egoli – Piet Plagiaat (Hokaai Stop Die Lorrie – Ray Dillan) Thanks Mickey!

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 00:34
45. You can tell the world you never was my girl, you can burn my clothes when I'm gone. Or you can tell your friends just what a fool I've been and laugh and joke about me on the phone….. Achy Breaky Heart – Billy Ray Cyrus. Yes Bergbok!

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 00:40
46. Girl, you really got me goin’, you got me so I don’t know what I’m doin’. Yeah, you really got me now, you got me so I can’t sleep at night…… You Really Got Me – The Kinks
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 00:45
47. Drums beating, cold english blood runs hot, lady of the house wondrin’ where its gonna stop…. Brown Sugar – The Rolling Stones
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 00:52
48. You need coolin’, baby, I’m not foolin’, I’m gonna send you back to schoolin’. Way down inside honey, you need it, I’m gonna give you my love….. Whole Lotta Love – Led Zeppelin

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 01:01
49. I want to run, I want to hide, I want to tear down the walls that hold me inside. I want to reach out and touch the flame, where the streets have no name….. Where The Streets Have No Name – U2
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 01:07
50. It's been a hard day's night, and I've been working like a dog. It's been a hard day's night, I should be sleeping like a log…… A Hard Day’s Night – Beatles
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 01:14
51. Cars and girls are easy come by in this day and age. Laughing, joking, drinking, smoking, till I've spent my wage…… Over Under Sideways Down – The Yardbirds
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 01:19
52. He can play honky tonk just like anything, saving it up for Friday night. With the sultans, with the sultans of swing….Sultans Of Swing – Dire Straits

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 01:25
53. So, so you think you can tell Heaven from Hell, blue skies from pain. Can you tell a green field from a cold steel rail? Wish You Were Here - Pink Floyd.

Gooi Mielies!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, June 06, 2009 - 01:32
54. A-a-a-h.. baie, baie beter! Dankie Jimmy.....

MIELIES GEGOOI!!

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, June 06, 2009 - 07:26
55. Magtag!!! Hierdie T20 krieket is erger as die Lotto!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, June 06, 2009 - 07:48
56. Graskop is 'n motorbike fees!!! Ek hoor die mense praat van 100 000 bikes
Posted by hammer01 (vereeniging) Saturday, June 06, 2009 - 09:23
57. Wel, wel... Ek hoor dis die Springbokke se grootste droom om vir die BLOU BULLE te kom speel!?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, June 06, 2009 - 14:52
58. Britse Leeus het maar gesukkel teen die span wat laaste in die Super 14 geeindig het. Moes eintlik 'n strafskop kry teen hulle in die laaste minuut maar toe kom die Engelse skeidsregter mooi deur en red hulle.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, June 06, 2009 - 16:42
59. Mooi gedaan ons O 20 span!!!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Saturday, June 06, 2009 - 16:51
60. Jammer Morne het nie vandag vir Vrystaat gespeel nie......want dan het hulle gewen!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Saturday, June 06, 2009 - 16:53
61. hoop pdv vat 'note' . soos naas al voor die leeu toer gese het die wedstryde-lees toetse- gaan met skoppe gewen of verloor word. vergeet al die ref se foute .as die cheatas net een van die vier maklike skoppe wat hul gemis het oor gekry het , het hul gewen.
dis seker die verskil tussen n gewone span en n goeie span . n gewone span sal altyd vir jou kan vertel hoe hul kon gewen het.
n goeie span vertel vir jou hoe hul gewen het.
elk geval ek dink die leeus kan gewen word
Posted by baby bull (garsfontein) Saturday, June 06, 2009 - 17:22
62. Keep it country....

Tell me, tell me that your sweet love hasn’t died. Give me, give me one more chance to keep you satisfied, satisfied…… Always On My Mind - Elvis
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 00:21
63. Country roads, take me home to the place I belong. West Virginia, mountain momma take me home, country roads……Country Roads – John Denver
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 00:25
64. When I was a little bitty baby my mama would rock me in the cradle, in them old cotton fields back home….. Cotton Fields – CCR
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 00:29
65. Sunday morning, up with the lark, I think I'll take a walk in the park. Hey, hey, hey, it's a beautiful day…… Beautiful Sunday – Daniel Boone
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 00:35
66. The old home town looks the same as I step down from the train, and there to meet me is my mama and papa…. Green Green Grass Of Home – Tom Jones
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 00:42
67. You got to know when to hold them, know when to fold them, know when to walk away and know when to run…. The Gambler – Kenny Rogers
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 00:50
68. Two young people without a thing say some vows and spread their wings, settle down with just what they need….. Livin’ On Love – Alan Jackson
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 00:57
69. In the twilight glow I see her, blue eyes crying in the rain. As we kissed good-bye and parted, I knew we'd never meet again…. Blue Eyes Crying In the Rain – Willie Nelson (Hank Williams)
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 01:03
70. To know me is to love me I must be a hell of a man, oh Lord it's hard to be humble but I'm doing the best that I can…. It’s Hard to Be Humble – Mac Davis

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 01:09
71. Gooi Mielies?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, June 07, 2009 - 01:22
72. Mooi Jimmy! Thanx........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, June 07, 2009 - 07:12
73. Ek kyk gisteraand se French Top 14 final tussen Cleremont en Perpignan. Wat 'n gesukkel. Perpignan wen 22 - 13 en hulle gaan na die tyd so tekere asof hulle die wereldkampioene is. Ek sou my linker klinker gee as 'n game tussen die Franse top 14 kampioen, of die Britse premierskap kampioen, Leinster en ons eie Super 14 kampioen, DIE BULLE, gereel kon word. Ek sou 'n hele maand se salaris betaal om te kon gaan kyk! Die Bulle sou dan met reg gereken kon word as die werelkampioene vir Provinsiale spanne. Ons sou enigeeen van hierdie spanne 'n drag slae gee waaroor hulle sou huil vir die volgende 10 jaar. Soos die Bulle in die S14 finaal gespeel het, sou nie eens toetspanne van All Blacks, Wallabies ons in toom kon hou nie. Wat dink julle?
Posted by Boel (Mooinooi) Sunday, June 07, 2009 - 09:50
74. Ook nie die Bokke nie! Sonder die BULLE, natuurlik....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, June 07, 2009 - 11:29
75. boel en baron stel gou n springbokspan saam van die huidige groep as jy die bulle uithal;
seynjpcodwk? / capie
smktw;unjogd die bulle wen hul verder as die chiefs. sies tog
Posted by baby bull (garsfontein) Sunday, June 07, 2009 - 14:41
76. sorry nie gewerk nie;
steyn, odwa,jacobs,jean,jp ,rose,januarie,kanko,schalk, andries,nog een,se maar muller,juan, jon cappie,bismark, beast. reserwes;ruan jongi deon.
so lyk n huidige bokspan sondr bulle. skrikwekend he. die leeus wens seker vir so n span. ha ha.
Posted by baby bull (garsfontein) Sunday, June 07, 2009 - 14:48
77.
Beeld - Die Engelse loskopstut Andrew Sheridan het Saterdag teen die Cheetahs gewys dat hy ’n moontlike gevaarman in die Britse en Ierse Leeus se toetsreeks teen die Springbokke kan wees.

Naka Drotské, afrigter van die Cheetahs, het ná sy rugbyspan se nederlaag van 24-26 hier op Vodacompark gesê dat Sheridan die vermoë het om enige skrum te vernietig.

“Dis baie gaaf van hom om dit te sê. Ek was nie bewus dat ek daardie reputasie het nie,” het ’n beskeie Sheridan ná die wedstryd gesê.

“Nie al die skeidsregter se beslissings by die skrums was in ons guns nie, maar ons het die oorhand gehad. Ons het die Cheetahs onder druk geplaas. Daar was ’n paar goeie skrums op ons eie bal.”

Sheridan (29), wat Australië se skrum in die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-toernooi in 2007 in Marseille verwoes het, is in ’n stryd met die Wallieser Gethin Jenkins gewikkel om die Leeus se nommer 1-trui.
Beeld

GAAN JOHN SMIT DIT MAAK OP VASKOP TEEN DIE BRITSE LEEUS, OF GAAN HY VOU..???

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, June 08, 2009 - 09:12
78. Die Leeus gaan beslis nie push overs wees nie. Op youtube is daar 'n reeks programme wat gaan oor the "Lion's Roar" van 1974 se toer. tans op Supersport is daar ook 'n reeks aan die gang : "Lions on safari" wat baie goed is. Die leeus het ons geskrum dat ons geweet het ons is geskrum. Nie 'n baie goeie Bokspan gewees daardie nie. Die 1968 span was beslis beter toegerus.

'n Losskakel met 'n skopvoet gaan egter belangrik wees. Maak die Bulle almal Bokke!
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, June 08, 2009 - 10:56
79. BlouOsse,
In the the end of year tour last year, John Smit scrummed against Gethin Jenkins when we beat Wales. He seemed to do OK on that occasion.

When we played England I think Sheridan was injured and did not play. I cant remember who played LH for England that day.

PdV has not included any overseas players. But I watched BJ Botha play for the Barbarians on Sat against the Wallabies. He did not stuggle but nor did he dominate.

I think the days are over where Australia had a week front row. The Waratahs scrum held their own against the Sharks.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Monday, June 08, 2009 - 11:01
80. Derick kuun gaan sy kans kry teen die Leeus, nogal as 'n King! Jammer Steggies kan nie ook geleentheid kry nie.

Southern Kings – 15 Tiger Mangweni, 14 Wylie Human, 13 Frikkie Welsh, 12 De Wet Barry, 11 Ryno Benjamin, 10 Jaco van der Westhuyzen, 9 Francois Hougaard, 8 Darron Nell, 7 Solly Tyibilika, 6 Mpho Mbiyozo, 5 Marco Wentzel, 4 Ross Skeate, 3 Ruan Vermeulen, 2 Derick Kuün, 1 Jaco Engels.

Greater squad members: Simon Westraad, Kevin Buys, Linqile Payi, Heinrich Stride, Josh Fowles, Mzwandile Stick, Elgar Watts, Bevin Fortuin, Henry Grimes, Michael Vermaak
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, June 08, 2009 - 12:08
81. Middag my Blou vriende
Slegte weer wat ons het.
Posted by Bloumens Monday, June 08, 2009 - 12:19
82. De Wet Barry, jys seker nie ernstig nie!!
Posted by Bloumens Monday, June 08, 2009 - 12:21
83. Jip, de Wet is daar! Weet nie hoe het Cheecky Watson hier gewerk nie... lyk n ie vir my na 'n baie inheemse Oos Kaapse span nie. Hy erken natuurlik met hierdie span dat die Oos-Kaap nie op standaard is nie. Hulle kon darem vir Ndungane 'n kansie gegee het. Bly Hougaard kry sy kans
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, June 08, 2009 - 14:06
84. #83.
So ver as kan onthou was daar 'n berig in een van die koerante dat SWD, OP en Grens se spelers nog amatuer was, blykbaar het die manne nog "day jobs". en dit is waarom die goeie spelers daardir gewestes verlaat om professioneel te speel, geld te kort. Hoop my geheue laat my nie in die steek nie. Kan iemand asseblief bevestig as dit wel so is.
Posted by Thurlow (Pretoria) Monday, June 08, 2009 - 14:18
85. Wel ek is bly die BULLE kry kans om teen die BL te speel. Dit behoort `n lekker game te wees, amper `n soort van Barbarians span daai.

Nou hoe wou Cheeky dan nou in die S14 deelneem, as hy nie `n span het nie! Ek sien daai nuwe stadion van hulle in PE, dis blerrie indrukwekkend, ek wonder net wat gaan hulle doen met hom!
Posted by Bloumens Monday, June 08, 2009 - 14:35
86. #84 Dit is so, ook Luiperds, Griffins sover ek weet. Sommige Valke en Pumas ook.
Posted by Bloumens Monday, June 08, 2009 - 14:36
87. Dankie Webbie vir daai mooi splinternuwe banner hierbo. S14 kampioene, MANNE!!!!
Posted by Bloumens Monday, June 08, 2009 - 14:37
88. En o Ja, geluk aan Rodger Federer met jou oorwinning in die Franse Ope!!
Posted by Bloumens Monday, June 08, 2009 - 14:38
89. Tellings vir Woensdag

Sharks 18 - 24 BI Lions Bloumens
Posted by Bloumens Monday, June 08, 2009 - 14:40
90. Dag al my Blou vriende!

Sharks 18 - 24 BI Lions. Bloumens
Sharks 12 - 20 BI Lions. Jimmy



Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, June 08, 2009 - 16:22
91. Tellings vir Woensdag:

Sharks 18 - 24 BI Lions. Bloumens
Sharks 12 - 20 BI Lions. Jimmy

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, June 08, 2009 - 16:35
Happy birthday to:
12 Junie – Bryan Habana
12 Junie – Stephan Britz
13 June – Fudge Mabeta
13 June – Günder Williamson
16 June – Zane Kirchner