You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Enroll at our Rugby College


The Blue Bulls Rugby College would like to offer school leavers, who wish to make rugby their career, the opportunity to live their dream at Loftus Versfeld.

The College aims to develop young talent by equipping them with the knowledge and skills necessary for the rugby industry, be it as player, coach, referee or administrator.

Paul Anthony, who is the head of the College as well as the head coach of the Vodacom Blue Bulls' under 19 team says the Rugby College aims to maintain a good balance between rugby skills, life skills, practical experience and exposure to professional structures and the student can choose between a one or two year (full time) Certificate Course in Rugby Science, which is accredited by the University of Pretoria (UP).

"Students will be trained in various rugby and business related aspects by experienced and well-known coaches and lecturers and for the duration of his College career, the student is exposed to the professional structures of the Blue Bulls and may his excellent performance be rewarded with a contract."

The students play their rugby at the various clubs in Pretoria and this year 11 students played for the Blue Bulls' under 19 and under 21 Amateur teams. Three of these guys were also selected to play for the Valke in the national junior competition.

If you are interested in joining the College contact Leon Badenhorst at 072-245-2610 or college@bluebull.co.za

You can also fill in the application form that is available on the Blue Bulls' website (Click on the College link and then click on application form).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. soos die Bulle
Posted by Blou Karnallie Tuesday, November 04, 2008 - 14:11
2. soos die res van Suid Afrika
Posted by Blou Karnallie Tuesday, November 04, 2008 - 14:13
3. soos die res van the last outpost
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, November 04, 2008 - 14:13
4. Ligblou Baron

Ek neem kennis van jou opinie, maar ek stem nie saam nie. Ek is beslis nie 'n draadsitter nie. Ek voel dis oneerlik om enigsins 'n eenoog ondersteuner of bevooroordeeld te wees.
En aan almal wat Morris Gilbert se Bloubul haters stories vir soetkoek opeet dink weer. Verskeie mense het al op hierdie blog beskryf hoe min hulle van die Vrystaat, Sharks en WP beskryf. Byname soos Cheaters en Chokers word mildelik uitgedeel. Ek sal niemand vir julle egter as haters beskryf nie. Dis 'n reuse veralgemening om te se dat die res van SA die Bullle haat. BloubilindieBoland, die brief wat jy op die vorige draad gepost het is van 'n baie bitter All Black en Bul ondersteuner Pieter Russouw, of Pieter R soos hy ook bekend staan. Gaan lees die Posts op die Beeld tuisblad. Ek dink sy haat vir die Bokke het baie met die feit uit te waai dat die Bokke die Wereldkampioene is. Ek ky gereeld rugby saam met Leeu en Shark ondersteuners, en die sogenaamde Bul haters onder hulle is beslis in die minderheid. Daar is beslis mense wat nie van die Bulle hou nie, en volgens my is dit uit jaloesie. Ek weet ook van baie van my Bul vriende wat die 'Show ponies' in die Kaap haat, maar ook hulle is in die minderheid. Maar om te se dat almal buite die bul-ondersteuners die bulle haat is verregaande en glad nie op feite gebasseer nie.
Dit voel vir my asof Morris en sommige ander Bul ondersteuners die aandag van ons nederlaag teen die Sharks wil probeer aflei deur 'n veralgemening van die Sharks en hul ondersteuners asook die res van Suid Afrika se ondersteuners te probeer maak,
om hulle karrakter in twyfel te trek om ons beter te laat lyk. Wel, dit werk ongelukkig nie.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, November 04, 2008 - 14:43
5. beskryf=hou
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, November 04, 2008 - 14:44
6. vir=van
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, November 04, 2008 - 14:44
7. BH
Ek neem kennis van jou brief hierbo , ek is geensins bitter nie al te oud daarvoor , been there got the t-shirt and video veral toe die wp 5 C-bekers na mekaar gewen het , maar in daardie tyd was daar WP , Bulle , leeus en ie Vrystaat ondersteuners en bietjie OP manse meestal uit Despatch. Natal het in die B-Afdeling rondgeploeter en teen spanne soos Wes-Transvaal met meer as 50 punte verloor. Waar kom die mense nou vandaan as dit 'n jong man is kan ek dit nog aanvaar , maar watter spanne het die mense (sharks) in die 70's en 80's ondersteun? Watter spanne het hulle verloen om nou alles van die sharks aan die groot klok te hang? Ek dink nie Morris Gilbert is erger as Quintus van Rooyen of Hennie Brandt nie ook geensins erger as Stephen Nell van die Burger en Hendrik Cronje van die Voksblad nie. Hoeveel grappies is daar nie oor manne wat met horings in hul hande vir mekaar liefling sing nie ? wie vertel dit , dis maklik om uit te deel maar is dit maklik om te ontvang?

Waar was makkers op die blog die hele jaar? As hulle soos Bergbok wat die WP ondersteun die hele tyd hier blog en rugby gesels is dit heel aanvaarbaar en lekker maar om hier te kom brag en my span en die mense wat my span ondersteun te verkleineer en te beledig sal ek GLAD nie vat nie.

BULLE BO ATLTYD EN EWIG
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, November 04, 2008 - 14:56
8. BBIDB

Ja, Stephen Nell is ook heeltemal te lief vir die WP en Watson. Ek kan jou waarborg daai grappie oor Liefling is deur 'n jaloerse ondersteuner geskryf as troos nadat hy hulle aan vlarde geskop het. Net so is arme Morne du Plessis Geronkie gedoop. Maar dis waar wat jy se. As iemaand al die Bul ondersteuners oor dieselfde kam skeer, en se ons is oorgewig, arrogante dronk ondersteuners raak ek briessend. Elke span het 'n vrot kol onder hulle ondersteuners, ouens soos SHARK 100, maar ongelukkig sommige Bulle ook. Maar ek kan jou eerlik se, ek ken baie Sharks, maar het nog nie een soos SHARK 100 ontmoet nie, bewalwe vir een geeleentheid op Ellispark toe 'n dronk Shark geweier het om vir die volle duur van 80 minute te sit. Hy het die hele middag sy vlag voor die mense agter hom se gesigte gewaai. Oor die Sharks wat eers die laasste 20 jaar werklik goeie rugby speel het ek nie 'n antwoord nie. Dalk is van hulle oud OP ondersteuners? Dit is vir my regtig jammer dat Op so agteruitgegaan het. Ouens soos Frans Erasmus, Willie Meier, Elandre van den Berg, Adri Geldenhuis en Danie Gerber was van die groot karakters van Sa rugby. Weet iemand wat met die OP skeefgeloop het?
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, November 04, 2008 - 15:14
9. BH
Met Chris Gerber se aanstelling beweeg OP in die regte rigtin hulle was te vinnig om Phil Pretorius te ontslaan , Op het nog altyd goeie Cravenweekspanne gehad , hulle moeilikheid begin om Grey se talentwerwers weg te hou , struktuur bo Pat da Silva beweeg ook indie regte rigting na my mening. NNMU sal ook meer aktief moet wees ek glo met die Varsity Cup sal hulle uit hulle blokke kom.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, November 04, 2008 - 15:25
10. BH
Baie maklik om daai vraag van jou te antwoord.

G E L D.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, November 04, 2008 - 15:25
11. RW Kember het nog Varisty Cup gespeel vir NNMU toe ons weer sien speel hy by die Luiperde en sal vlg jaar impak maak op CCup vlak , OP en NNMU kannie bekostig om sulke spelers deur hul vingers te laat glip nie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, November 04, 2008 - 15:27
12. Dis jammer daar is nie meer borge wat geld in die Oos Kaap pomp nie. Ek het gehoor dat Cheeky Watson die huidige Op president gaan teenstaan in die verkiesing, en dat hy wil inmeng met die kies van afrigters, dis sal 'n verdere doodskoot vir die OP wees. Is Chris Grobler daai ou wat Middelburg Tegnies(of was dit Affies) en later die Pumas afgerig het saam met Danie Gerber? Ek het my profile nog nie verander nie, bly nie meer in Pe nie, ek is nou in JHB, so weet nie meer so mooi wat daar onder aangaan nie.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, November 04, 2008 - 15:34
13. jy het die regte ou beet BH
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, November 04, 2008 - 15:41
14. Ek weet wat het met OP gebeur, dit was daardie blerrie WIND! Lol hallo en bye mense.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Tuesday, November 04, 2008 - 16:56
15. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

***LMGA*** @ bd!

Mag julle n produktiewe dag beleef.....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, November 05, 2008 - 05:21
16. Dagse Getroue Bloues -
Mag almal n heerlike Guy Fawkes dag beleef - wees versigtig met daai vuurwerke (wat teen die wet is!!!!) en pas julle diere op.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Wednesday, November 05, 2008 - 06:07
17. Daar's dit nou !!!!
Eerste "swart?" president in USA history.
Geluk Obama !!!
...en STERKTE !!!!!

Aan die res van die BULLE n hartlike goeie more en n lekker dag vir julle almal !!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, November 05, 2008 - 07:00
18. Goeie more BULLE...............is Guy Fawkes nie die 5de Dec nie?
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, November 05, 2008 - 07:15
19. Korreksie....................is vandag
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, November 05, 2008 - 07:16
20. Blonde oomblik P2 ???
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, November 05, 2008 - 07:18
21. Jip, voel soos LLAH......................
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, November 05, 2008 - 07:19
22. Plonker of the Month - October

Luke Watson
Need we say more? In what seemed a PR gaffe of spectacular proportions, the single-minded sometimes-Springbok told a gathering at UCT he had wanted to “vomit” on the Bok jersey, and later allegedly suggested South African rugby laboured because of “Dutchmen” at its forefront. How to win friends and influence people! Cue an avalanche of anti-Watson SMSs, letters, blogs etc … yes, the bile (ironically) truly came back to haunt the man..
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, November 05, 2008 - 07:20
23. ***LMFGA***
@P2...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, November 05, 2008 - 07:21
24. Koelerige goeie oggend Bulle, Bullinne & Bergbok.
Bakkies terug in die beginspan. Wonder net of hy reg gaan wees?
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Wednesday, November 05, 2008 - 07:27
25. Nuwe draad...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, November 05, 2008 - 07:55