You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Gutsy win for Blue Bulls


The Vodacom Blue Bulls pulled off a stunning, but highly dramatic 30-22 victory of the WP at Loftus Versfeld on Saturday.

WP’s pivot, Willem de Waal, opened the scoring with a penalty in the 4th minute but seconds later the Loftus crowd erupted when Gerhard van den Heever dived over for the first of the Bulls’ three tries. Van den Heever scored thanks to a splendid run from Francois Hougaard and a superb Wynand Olivier break and it was evident in the opening minutes that this young Bulls team are going to have a full go at the opponents.

The Bulls’ tactical kicking in the opening minutes was far better than in the first round and with this in place there was always a contest whenever the Bulls kicked the ball. In the lineouts the Bulls had no trouble with Chris Jack and Co, but the WP’s dominance in the scrums was of slight concern.

Van den Heever scored the Bulls’ second try in the 30th minute when outside centre Jaco Pretorius picked up a loose ball inside his own half and after running nearly 50 metres he gave the ball the young speedster who finished off the move.

De Waal kept the WP in the game with two further penalties in the last ten minutes of the first half and it was obvious that De Waal’s boot is going to have a massive say in this game. His general play was also quite effective and he managed to spread the ball whenever he wanted to, but the Bulls’ defence was awe-inspiring and the WP could not threaten the home side’s goal line in the first 40 minutes.

Just before the siren sounded Francois Brummer kicked his first penalty and with this the Blue Bulls were leading 17-12 at the break.

Brummer extended the Bulls’ lead to 20-12 with an immaculate drop goal shortly after half time and he showed throughout the match that he had everything to succeed at this level. Brummer’s drop goal was followed by Gurthrö Steenkamp’s try in the 46th minute and with the score at 27-12 the Blue Bulls were all of a sudden in complete control of the match, but it has to be said that the visitors never throw in the towel.

Luke Watson led his team’s “comeback” with a try in the 52nd minute and for the next couple of minutes the WP was camping on the Bulls’ try line and although the did not managed to score any tries De Waal landed a penalty in the 73rd minute to get his team within five points of Frans Ludeke’s men.

Five minutes before the end Brummer kicked his second penalty under immense pressure to secure the precious and much needed eight point cushion and with this another Blue Bull flyhalf was born.

Today’s triumph was a superb victory considering the way the visitors’ dominate up front and if one takes into account that the Bulls are only starting to find their feet with the new team we have to take our hats off to Derick Kuun and his troops.

They played with a lot of heart and a lot of guts and at the end they were the richly deserved victors.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls: Tries: Gerhard van den Heever (2), Gurthrö Steenkamp. Conversions: Francois Brummer (3). Penalties: Brummer (2). Drop goal: Brummer (1).

Vodacom WP: Try: Luke Watson. Conversion: Willem de Waal (1). Penalties: Willem de Waal (5).

Crowd: 24550



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1e!!!
SOOS DIE BULLE!!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Saturday, July 18, 2009 - 20:33
2. de, soos die Wee-pee..
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 18, 2009 - 20:39
3. Mooi so Blou Bulle
Posted by Meyer Bull (Rustenburg) Saturday, July 18, 2009 - 20:41
4. Die Bulle het ongelooflike karakter vandag gewys, veral die jong manne het hulle stem dik gemaak. Hierdie span gaan net verbeter soos die kompetisie aangaan en ek sien swarigheid vir die res.

Bulle Bo, die vreugdesvure brand hoog!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 18, 2009 - 20:44
5. Brummer het my baie beïndruk vandag.

Kan van jul ouer bloggers sê hoe hy bv met 'n jong Naas Botha vergelyk...
Posted by Snoeshaan (Pretoria) Saturday, July 18, 2009 - 20:50
6. Geluk aan die Bulle se spanne, sal egter graag wil weet wat het gebeur met ons voorry, veral Werner. Ek het op die vorige blog my verduideliking probeer gee, enige ander verduidelikings ?
Posted by bendiebul Saturday, July 18, 2009 - 21:06
7. Stadig met Brummer, hy het nou een swak en een goeie wedstryd gehad. Ons moet nie te veel druk op hom plaas nie, maar hy kan 'n grote word.
Posted by bendiebul Saturday, July 18, 2009 - 21:11
8. Ek sien by die 'profiles' Brummer is in 1900 gebore.

Hy speel glad nie sleg vir 'n 109-jarige speler nie,en ons kort boonop so bietjie ervaring in ons agterlyn ...
Posted by bendiebul Saturday, July 18, 2009 - 21:14
9. Flippie het die game vir ons daar voor gewen. Hy het beslis nie 'n tree terug gestaan teenoor sy ervare All Black opponent nie.
Wilhelm of Anton van Zyl het nie regtig een die ander oorheers nie.
WP het baie in geskrum en Werner is baie onnodig gestraf.
Luke het baie goed gespeel maar kon niks regtig uitrig nie. Die Bulle se lostrio was as eenheid hulle teenstanders oor.
Agter was die Bulle ook beter en dit was maar net Willem de Waal se skopvoet wat die WP in die wedstryd gehou het.
Danksy die strafskoptelling waarmee die WP loshande gewen het. 'n Paar danksy Mark Lawrence.
Brummer is nog nie 'n Naas Botha nie maar is beslis 'n goeie speler met hope talent.
Ek verneem sy Pa se broer is die Springbok 800m atleet Deon Brummer van die 80s.
bevestig asseblief of ek verkeerd is
Die Bulle kan net verbeter met soveel beseerde spelers soos Pedrie Deon Zane Akona en Burton wat moet terugkom. let wel almal Super 14 finaal spelers wat nie in die Springbok groep is nie.
Posted by Texas Bloubul (Austin) Saturday, July 18, 2009 - 21:19
10. Texas, jou opsomming is akkuraat.

Ek het skoon vergeet van Akona ook, hy moet ook nog terugkom, maar wie 'drop' ons dan ? Albei vleuels speel baie goed, en nou speel Heini ook goed ?

Ek sal graag vir Pedri op slot wil sien saam met Flip, dan kan Buger saam met Dewald en Stegmann die lostrio uitmaak.

Weet iemand wanneer al ons beseerdes gaan reg wees ?
Posted by bendiebul Saturday, July 18, 2009 - 21:27
11. Baie geluk aan die Bulls. Hierdie was een van die bestes.
Werner is 'n yster. Dis games soos die wat hom voorbery vir bok no3.
Posted by hammer01 (vereeniging) Saturday, July 18, 2009 - 21:36
12. Stem saam oor Werner.
Posted by bendiebul Saturday, July 18, 2009 - 21:57
13. Baie geluk aan ons youngsters!

Guts guts en nogmaals guts.

wat hierdie wen so merkwaardig maak is dat die jonges eenvoudig die challenge op hulle geneem het en nie teruggedeins het vir die afwesigheid van 11 groot name nie. Brummer het gewys as hy op die voorvoet is gaan hy al meer selfvertroue opbou om as generaal te dikteer en sy lynskoppe was beter as die van ervare Willem de Waal. Dit was die beste vertoning wat ek hom nog sien speel het. Ja, volgende naweek is dit durban toe vir hom, so die outhjie se karakter word behoorlik geskool, maar, dit moet ons weet, dit is tot sy en die hele span se voordeel.

Gerhard van den heever kan self 'n "dude" word en ons lostrio het my heeltemal stil gespeel.

Tiger, jy bly ons ou Blou Grote!

Werner Kruger se strafskoppe herinner sterk aan die strafskoppe wat hy in die Super 14 teen die Force en Chiefs in die liga games gekry het. Dis 'n kwessie van tegniek en ons sal moet slimmer skrum. Ten minste was Jack en Van Zyl nie eens naby aan 'n faktor in die lynstane nie. en Luke Watson se show na sy drie was toe net 'n show sonder 'n bonuspunt.

Hy wou mos dink Loftus is sy tweede tuisveld. Glo hy verlang vanaand erg na Nuweland.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, July 18, 2009 - 22:19
14. Hahahaha. Waar's die ouens wat gese het die WP gaan ons wen, en ons het probleme op losskakel. Francois Brummer, en Burton Francis is twee van die best jong losskakels in die land en ons kan gelukkig wees hulle speel vir ons.
Posted by vanStraaten (Pretoria) Saturday, July 18, 2009 - 22:35
15. Brummer verdedig beter as Naas Botha. Wat Brummer nie nodig het nie is om met Naas Bothe vergelyk te word. Dis onnodige druk
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 18, 2009 - 22:59
16. Nou vir die Haaie in die tenk!
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, July 18, 2009 - 23:40
17. Mossel, ek kan nie wag nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 18, 2009 - 23:56
18. Jessie ek onthou toe ons nog kinders was, daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag. Drome gedroom in die lang gras by die vlei, hoe ons eendag groot sou word en altyd saam wees Jessie ek en jy….. Jessica – Ray Dylan
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 01:36
19. As die windjie waai hier op Mosselbaai en die Kaapse kraai gooi sy laaste draai. Stap ek en my nooitjie ag sy’s tog so fraai, ons gaan fuif daar onder by die baai. Daar onder lê drie pikkewyne, o ja die middelste ene sy’s myne….. Drie Pikkewyne – Jakkie Louw
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 01:41
20. Ek het na jou verlang jy het my hart gevang, ek het van jou gedroom gistraand. Ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou, ek wil my baby hê vanaand….. Ek Wil My Baby He Vanaand – Nicholis Louw
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 01:50
21. Sit jou hande op jou heupe, kyk links en skuif ‘n bietjie. Hande op jou heupe, kyk regs en skuif ‘n bietjie. Hande in die lug skree Hey DJ! Speel gou hierdie liedjie net vir my….. Hey DJ – Fredi Nest
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 01:55
22. Is jy is jy nog lief vir my? Is ek die een by wie jy nog wil bly ons kan nog lepellê, o bokka as jy my wil hê. Ek maak ‘n plekkie reg vir jou, ek sal vir ons ‘n nuwe huisie bou maar dan moet jy hier bly, my bok is jy nog lief vir my? Lepelle – Juanita Du Plessis
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 02:04
23. O my bokka ek is mal oor jou, ek wil jou altyd by my hou. Deur die winde en die stormreën, o my bokka bly jy steeds die een……. O My Bokka – Natasha Joubert
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 02:09
24. Sy is mooier as mooi elke man is haar prooi ha-hm en en orals waar sy gaan
het die manne tou gestaan ha-hm. Jou nommertjie is op by die wyfie spinnekop ha-hm….. Spinnekop – Anton Myburgh
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 02:13
25. Daar's 'n tattoo van jou naam op my linkerboud en 'n foto van jou gesig op my foon. En die ringtone op my foon is ons favourite tune, ja die dinge wat 'n man, ja die dinge wat 'n man vir 'n vrou sal doen…. Tattoo – Pieter Koen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 02:17
26. Kaptein span die seile, kaptein sy is myne. Daar waar die son op kom daar bo die horizon daar wag sy vir my. Kaptein span die seile, kaptein sy is myne. Daar waar die son gaan le het sy gese sy wag vir my ….. Kaptein – Kurt Darren
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 19, 2009 - 02:23
27. Geluk Bulle dis velverdiend.Nout on 'n pak wat vorentoe beweeg en 'n agterlyn wat agtertoe beweeg.Ek hoop regtig Toetie waai nou en vat Robbie Fleck saam.
Posted by Prooooovince (mosselbay) Sunday, July 19, 2009 - 05:50
28. Ek dink ook dit is n uiterse goeie wen vir die jong spannetjie maar wil tog saam met rapport se opmerking stem dat dit eerder n geval is van die Bulle is net gewoond om te wen en die wp weet nie meer hoe om te wen nie Iets wat my tog bekommer is ons skrums ons het gebars!!!!!!! Tweedens voel ek ons kort n yster (Bakkies) daar voor Iemand met bietjie agressie Daar is baie talent maar nie n yster nie!!!!! Hoop ons kan ook met die sharkies vrydagaand afreken
Posted by petoors (port elizabeth) Sunday, July 19, 2009 - 07:09
29. Texas Bloubul jou comment nr 9. Kan bevestig, Deon Brummer oud 1500 meter atleet is Brummer se oom. Sy Pa is Toppie Brummer, was al saam met hom op 'n paar gholf toere. Sy suster het3 jaar terug SA Skole netbal gespeel!

Sport gene loop DIK in die familie!
Posted by FRANNA (CENTURION) Sunday, July 19, 2009 - 08:03
30. Tiger was koning, baie steady, die swart Johan Heunis!
van der Heever gaan nog 'n grote word, hy kan heelagter ook speel
Hougardt kan enige plek speel maar srummie is beter vir hom. FA Meiring was ook eers 'n srummie en het later bok geword op senter!
Marius Delport was weer aan die slaap..
Sal graag vir van Velze wil sien in die begin span!
Lawrence het Dewald heeltemal uit die game geblaas!
Posted by FRANNA (CENTURION) Sunday, July 19, 2009 - 08:09
31. 'n Mens moet nie glo wat in koerante staan nie. Die meeste van die skrywers van koerante weet bitter min van alles. Net omdat die WP goed in die skrums gelyk het beteken nie dat hulle die beste span was nie.

Die werklike rede dat die WP verloor het is 'n gebrek aan leiers wat die gevolg het dat hulle onder druk gevou het. Wat die Rapport probeer maar net die glans van die oorwinning verdof.

Vir die Bulle is Francois Brummer 'n groot deurbraak. Gerrit-Jan van Veltze was 'n yster op verdeging by die skrums.

Wat die Bulle dringend nodig het is meer blootstelling vir Bandise Maku en Frik Kirsten. As daardie twee kan deurkom sal die Bulle moeilik geklop word.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, July 19, 2009 - 10:15
32. Die skeidsregterkwessie is afgesaag maar ek wil net weet of dit moontlik is dat daar so n groot verskil in die straf/vryskoptelling kan wees sonder selektiewe toepassing an die reels.
Posted by tsBlou (Upington) Sunday, July 19, 2009 - 11:52
33. More blou mense, as ek 'n guppie supporter was het ek nou al versoonings maak vir vrydag aand.....
Posted by hammer01 (vereeniging) Sunday, July 19, 2009 - 11:55
34. Bendie Bul punt no.6

Ons swakheid in die skrums is Derrick Kuun op haker. Derrick Kuun is n uitstekende speler en n uitstekende Kaptein en ek se hy moet nog steeds bly waar hy is. Maar daar sal aan sy skrumkrag gewerk moet word.

Die WP weet hy is nie n goeie skrummer nie en dan skrum die loskop en haker sit druk op Derrick. Die loskop van die WP druk na binnekant nadat skrum gesak het en sit saam met sy haker druk op Derrick. Omrede hulle na binnekant toe druk kry Werner Kruger nie sy greep op die Loskop nie en word dan gestraf omrede hy nie bind nie. Die skeidsregter sien nie raak dat die loskop skeef druk nie. Gewoonlik is dit n vaskop wat skeef druk en daarom het skeidsregter dit nie raak gesien nie.

Gaan kyk na die Super14. Ons vertoon die eerste 40 na 50 minute gemiddeld in die skrum en dan oorheers ons die skrums laaste 20 na 30 minute. Hoekom? Chilliboy kom op as reserwe en is n sterker skrummer as Derrick. Die ouer maane van die game moet maar net vir Derrick n paar tips leer van hoe om druk terug te sit druk op sy direkte teenstander. Gewoonlik vat dit net n skrum of twee om die teenstanders op hul plek te sit en vir hulle mooi te verduidelik dat hulle nie so druk op ons haker mag sit nie nl. die hele span skrum na die kant toe van die stut wat skeef indruk op die haker en vermorsel hom op een slag.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Sunday, July 19, 2009 - 15:23
35. B/donner, jy is heeltemal reg. Ek het ook eers gedink die probleem le by WK se tegniek maar Blaauw & Liebenberg skrum in op Kuun- waarskynlik ook hoekom Gurthro so swaar gekry het, die krag vd hele skrum kom na hom toe. Die afrigter moet dit vinnig uitsorteer, die guppies se voorry is ook nie te sleg nie.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Sunday, July 19, 2009 - 16:45
36. Ek weet hoekom Luke altyd 'n show gooi nadat hy score. Hy wys vir die WP ondersteuners dis nou tyd om te "cheer" die WP het punte behaal.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Sunday, July 19, 2009 - 17:07
37. Geluk julle Bulle ....Julle het my ou Spannetjie lekker getroef!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Sunday, July 19, 2009 - 18:15
38. Naand aan al die bulle. Hier kom 'n ding. Hier is 'n span in wording. Danksy Mr Lawrence het die bulle swaar gekry in die vaste skrums maar ek vat niks weg van die WP nie. Voorlangs lyk hulle beter maar nog nie goed genoeg nie. Ons manne was puik en het hard gewerk vir die wen. Dit is egter die tipe games wat 'n span bou. Soos dinge nou gaan sal die S14 nog lank in ons besit en deel van die showkas wees. Hoop net nie ou snorre vat vir WO bok groep toe nie. Ons agterlyn kook en gaan nog beter raak. Jaq
Posted by Bluedog (Cape town) Sunday, July 19, 2009 - 18:15
39. Afgesny. Jaques Burger kan dit vir Steggies moeilik maak vorentoe. Goeie kompetisie maak 'n mens net beter. Hier kom 'n tweestryd soos min. Vergeet die game nou bulle en konsentreer op die sards. Julle weet hoe om te wen. Sterkte.
Posted by Bluedog (Cape town) Sunday, July 19, 2009 - 18:17
40. Naand Prooovince. Jammer ou.
Posted by Bluedog (Cape town) Sunday, July 19, 2009 - 18:19
41. Maak die bulle almal bokke.
Posted by Bluedog (Cape town) Sunday, July 19, 2009 - 18:24
42. Gaan kyk bietjie weer die wedstryd en kyk hoe verdraai Mark Lawrence die reels. Met die eerste 2 strafskoppe word Dewald aankant geplaas deur die speler wat agter die skopper. Hy het geen uitwerking op die spel gehad nie en word dan geblaas.
Dit het die Bulle 6 punte gekos en 'n uitwerking op die wedstryd gehad.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Sunday, July 19, 2009 - 18:53
43. 28 spelers kan vir die 3-nasies gaan toer. A PdV dieselfde groep soos die teen die BI Leeus kies beteken dit dat Wynand sal saamgaan. Ek lees ook 'n storie dat A Jacobs beseer is.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, July 19, 2009 - 19:20
44. Vir die wat belangstel in die handelsmerke van die Bulle, dit is op die thread van "live chat Barend van Graan"
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, July 19, 2009 - 20:01
45. Well done boys, you put in the hard work and got the reward. Bulle I'll be here in Durbs shouting!!!!!
Posted by Bigal76 (Durban) Monday, July 20, 2009 - 07:48
46. Wel ek kan net sê Brummer is 'n rugbyspeler, en jy kan hom nie vergelyk met naas nie.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, July 20, 2009 - 09:19
47.
Lyk my die WP-spelers staak nog steeds....
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, July 20, 2009 - 09:24
48. #32 tsBlou - ek stem saam ... 'n mens wil nie altyd oor die skeidsregter moan nie ... en hoe sê hulle? - jy moet die wedstryd wen ondanks die skeidsregter - en dit het ons manne mooi gedoen, so nou kan ek kla...

Kyk Mark Lowrange het dit nog altyd in vir die Bulle - sy partydigheid kan duidelik gesien word na aan die einde van die game - ek dink met nog so 12 - 15 minute oor het die Bulle 'n skrum op ons doellyn, maar ons kry swaar en VVelze of iemand tel die bal agter die skrum vinnig op en begin 'n losgemaal - net vir Lawrence om omtrent 5 sekondes later te blaas en te sê die skrum het deur 90 geswaai (wat in elkgeval nie die geval was nie) - en dis WP bal. Op net mooi daardie volgende skrum swaai die Bulle die skrum 180 GRADE!!!! - en wat se Lawrence? - "play on".... volgende skrum - Bulle swaai weer die WP bal 150 grade - Lawrence? - nee die skrum het eers opgegaan WP kan weer ingooi -

Sulke onkonsekwentheid binne 5 minute maak my bloed kook!!!
Posted by zet (Pretoria) Monday, July 20, 2009 - 09:35
49. O ja en ek moet sê Frikkie het gewys waar sy hart lê - eers skiet hy op in verdediging om vir Shadow buite die spasie te gee nadat Wynand breek... toe knock hy en probeer "vreeslik hard" om sy fout reg te maak.... hy wys maar net weer - een maal 'n Bul altyd 'n Bul...

Cheers ou Frikkie!!
Posted by zet (Pretoria) Monday, July 20, 2009 - 09:37
50. More alle seeviende BLOU BUL mense
Wat meer kan jy verwag van n span sonder 92% van hul gereelde spelers.Graag wil ek aan ons jong span se baie geluk met julle poging saterdag teen die wp julle het weereens bewys dat daar genoeg diepte
in die span is.Ek wil julle bedank vir wil om te wen en ek glo dat die span nog diep spore in Suid Afrikaanse rugby sal trap.As die enigste Blou Bul ondersteuner tussen n klomp wp ondersteuners het julle my baie proud laat voel om as oorwinaar uit die stryd te tree ek wil dankie se aan die hele span want julle het as n span gespeel en dit vermag nie een op sy eie nie.DANKIE DANKIE DANKIE
Posted by mon17lcd (cape town) Monday, July 20, 2009 - 10:06
51. Baie geluk Bulle!!!!!!!!!!!!!
Net n vraag het julle ook op tv gesien hoe spoeg varkie Watson teen die muur toe die WP uitdraf .
Posted by EC Bul (Uitenhage) Monday, July 20, 2009 - 12:38
52. Well done Bulle!!

Ja EC Bul, ek het dit gesien - al wat hy kan doen (kots en spoeg). WP moet vir hulle ander kaptein kry en dankie aan Frikkie soos zet tereg gesê het en ek stem ook saam oor Mark - goed gestel.

Sterkte vir Vrydag Bulle - sien uit daarna.
Posted by Christel (Johannesburg) Monday, July 20, 2009 - 14:32
Happy birthday to:
23 July – Geo Cronje
23 July – Katmuis Conradie
23 July – Kennedy Tsimba
23 July – Paul Treu
24 July – Andre Botha
24 July – Bandise Maku
25 July – Jan Lock
25 July – Wynand Lourens