You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Hamstring sidelines Mametsa


The Vodacom Blue Bulls' try scoring machine John Mametsa as well as Trompie Nontshinga will be on the injury list for at least two weeks following hamstring injuries.

Mametsa, who was the leading try scorer in last year's Currie Cup, injured his hamstring early in the first half in Saturday's match against the Free State and Nontshinga who came on as his replacement also injured his hamstring.

That means they will miss the games against the WP (Pretoria, 5 April) and the Bulldogs (East London, 12 April) but the team doctor Ewoudt van der Linde is optimistic that they will recover in time for the quarter finals of the Vodacom Cup.

Good news is that Marius Delport is making steady progress from his groin injury and Van der Linde said there is a small possibility that he will be able to play against the WP at Loftus on Saturday.

Richard Bands was cleared to play for 30 minutes against the team from Cape Town but Chiliboy Ralepelle will have to wait another four weeks before he will be able to take contact.

Van der Linde said Ralepelle, who started running on Monday, will do a full rehabilitation and that means he will be out for about a month.

Dean Greyling, who was on tour with the Super 14 team, will miss that game against the WP due to a quadricep injury and James van der Walt will be in the pavilion for another two weeks owing to his injured hamstring.



Print


Login Email adress Password


Blog
1. Die enigste belangrike tetugkeer is Marius Delport
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, March 31, 2008 - 18:38
2. Naand Bulle!
Wie dink julle is die beste vleuel tussen Mametsa, Marius Delport en Danwel Demas?
Posted by Snoeshaan (Pretoria) Monday, March 31, 2008 - 18:55
3. Ja....beserings sal altyd daar wees. Jammer oor Mametsa se besering. Hy het 'n groot rugby hart. Ek weet nie of Richard Bands 'n medalje of 'n goue handdruk moet kry nie - miskien beide.

Die medalje vir aanhou probeer en die handdruk met 'n pensioentjekkie. Die arme stryd-os kom net nie reg nie en net as hy weer begin , loop dinge weer skeef. Ek voel met my hele hart vir hom. Sal hom altyd onthou vir die "Richie McCaw stormlopie". Sterkte met die groot "come back".
Posted by James Bond (Centurion) Monday, March 31, 2008 - 19:06
4. Mametsa....en Bands is oor die muur!!!!
Posted by Bergbok (Hier kom die SA Spanne) Monday, March 31, 2008 - 19:12
5. Ag nee Snoeshaan !!! Is jy ernstig ? Oor Demas praat mens nie. John Mametsa se hart is so groot soos Loftus en wanneer dinge taai raak, is dit wat die verskil maak tussen wen en verloor. Marius Delport kry ongelukkig te maklik seer, wat my soms laat twyfel oor sy "commitment". Marius is nog jonk en wie weet oor 'n jaar of twee.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, March 31, 2008 - 19:14
6. Ag nee, groot jammerte

My enigste kommer is of Demas gan besluit om met sy hart te speel, want sy lyf is verdedegings gewys maar olik.

Soos jy sê JB, mametsa se hart is massive, en daai tackle op Watson teen die stormpies het dit goed in vetdruk uitgewys.

Mag die come back groot wees ou mater, kannie wag om jou trug te sien
Posted by BlouBulmetBlouhart (Rayton) Monday, March 31, 2008 - 19:32
7. Bergbok ek stem saam met jou oor Bands. Hy moet dalk maar n ander werk kry. Snaaks dat Mametsa en sy plaasvervanger altwee hul hamstrings beseer het. Dit was n groot telling, is hulle dalk nie fiks nie?
Posted by Cecil (nou die BLOU) (pretoria) Monday, March 31, 2008 - 20:19
8. 20 Bergbok on March 31, 2008 at 20:44

Maak soos Kallis ....en gaan speel met julle honde hierdie week op Clifton se Strande(maar los die Bikini Draende Spesies Uit!!!)Lekker rus ...en volgende week vat julle dit weer van voor af...om dit als vir ons te WEN!!!!!!!
Posted by Bergbok (Hier kom die SA Spanne) Monday, March 31, 2008 - 20:56
9. Cecil...ek weet nie????Hulle le dalk te veel in die Gyms....en dan word daai spiere te hard!!!!!Op my dae as rugbyspeler,was ek nooit in n gym nie!!!En ...kyk maar, ons oud Springbokke was nooit opgesaal met sulke beserings nie(nou nie ek nie hoor!!!)Kyk maar vir Mannetjies en vir Gainsford!!!!
Posted by Bergbok (Hier kom die SA Spanne) Monday, March 31, 2008 - 21:15
10. Bergbok, dalk is hul beursies te swaar deesdae, die dat hul hammies nie hou nie.
Posted by Cecil (nou die BLOU) (pretoria) Monday, March 31, 2008 - 21:35
11. Al die aanvullers en veral kreatien is volgens my apteker nie bevorderlik vir hul spiere nie (op die lange duur) - help bou die spiere waarvan sommige later te veel het. Kyk hoe het Andre Snyman lyf gekry, maar ook hy het veral beserings aan sy bene gehad.

Neem ook in ag dat vandag se spelers baie meer rugby speel as in die "ou dae". Iemand soos Naas Botha het tot in 1993 nog gespeel en kyk hoeveel toetse het hy gespeel in 12 jaar vs byvoorbeeld Bryan Habana.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, March 31, 2008 - 22:04
12. Hou moed.! Die BULLE is op pad terug om die Curriebeker te wen. Ons het genoeg talent om dit sonder FL te doen. Die manne moet net besef dat die gras nie altyd groener aan die ander kant is nie. Die buurvrou het ook maar haar k@k al is dit lekker as sy op jou skouer huil.
Posted by Groot blou seun (pretoria) Monday, March 31, 2008 - 22:04
13. Ja Cecil...kan seker so wees!!!!!Maar daai geld word in die bank gebere!!!!!Dis verkeerde oefen metodes!!!!Ek kom weer terug na daai Gym storie....Ek het baie na die Maties se oefeninge gaan kyk in die 60 tiger jare .....Hulle het op die veld geoefen en allerhande tierlantynjies uitgehaal.....Die wat Ligblou hulle nou nog die Twinkies noem!!!!!!Daar was daai tyd nog nie goed soos Gyms nie .....Hulle (en die Blou Bulle)het teen heuwels uitgerhardloop om fiks te bly ....en dit is wat ons Bokke nou moet doen!!!!!!
Posted by Bergbok (Hier kom die SA Spanne) Monday, March 31, 2008 - 22:10
14. 007. Jou apteker het dalk n punt met die kreatien. Die spelers van vandag speel dalk baie meer rugy as 10 jaar terug maar dit is hulle werk. Die afrigters weet dalk nie wat om nou met die spelers die hele dag te doen nie so hulle moet Gym toe gaan om besig te bly. In die ou dae het jy rugby geoefen en gehardloop as jy aangejaag het. Hardloop die bulle nog soos in Oom Buurman se dae?
Posted by Cecil (nou die BLOU) (pretoria) Monday, March 31, 2008 - 22:15
15. Bergbok, ek stem saam. Ek is seker Rassie se eerste taak was om die stormers fiks te kry. Hulle kan nou weer saamspeel en n mens sien dit op die log.
Posted by Cecil (nou die BLOU) (pretoria) Monday, March 31, 2008 - 22:20
16. Nee Cecil,N gym gaan jou nie fiks kry nie!!!!Miskien groot spiere.....Maar?????Nee, gaan hardloop oom Buurman se Heuwels!!!!!
Hou styf duim vas vir die BULLS hierdie naweek!!!!!
Posted by Bergbok (Hier kom die SA Spanne) Monday, March 31, 2008 - 22:32
17. Nag almal,,,,dankie vir die gesels Cecil!!!!
Posted by Bergbok (Hier kom die SA Spanne) Monday, March 31, 2008 - 22:35
18. Ek is getroud met my apteker - sal nie met haar stry oor die goed nie !!! Onthou julle die sterke Hempies du Toit en nog later Tommie Loubser ? Twee voorrye wat te besig was om gym toe te gaan. Hulle het natuurlike kragte opgebou deur handewerk op die plaas. Glo nou nog dis beter. Wonder ook of vandag se Bulle dit sou oorleef het as Oom Buurman hulle hospitaalbult toe gevat het. Ek het baie gaan kyk hoe daai arme spelers gek@k het op 'n Maandag na 'n swak Saterdag. Vra maar die oud-spelers van daai era. Sy gevlegde fluitjie het MENERE soos Moaner en Mools gehelp om vinniger fiks te word.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, March 31, 2008 - 22:36
19. Lekker slaap Bergbok. 007 ek dink dit is wat die Bulle nodig het om weer die bulte aan te durf. Of hulle dit sal uithardloop vir FL weet ek nie. Gaan ook nou slaap, my eie bulte hardloop in my drome.
Posted by Cecil (nou die BLOU) (pretoria) Monday, March 31, 2008 - 22:43
20. Bergbok, wat gaan aan in die Kaap? Sommer Maties en Ikeys in die finaal. Die Stormers doen 'n slag hulle naam eer aan. Dit lyk goed. Moet die vars see lug wees, want die Haaie lyk ook weer goed. Kom Bulls, gaan oefen asb by Sun City se see as julle terug is.
Posted by James Bond (Centurion) Monday, March 31, 2008 - 22:48
21. Hartlike goeie more Bulle !!!!

Op n sad noot vanmore.
Hoor nou dat Jacaranda(Spoeg!) besluit het om van onmiddelike efect GEEN Afrikaanse musiek verder op die lug te speel nie...
Geen Engelse omroeper mag voortaan Afrikaans op die lug praat nie.
Nou vra ek julle met smarte in my hart.
Is dit die begin van die eiende vir Afrikaans?

Op n ander noot....
James Lecky gaan weer TEEN die Bulls blaas die naweek !!!!
Hy is gekies om die game te behartig.

Om alles te kroon het die TMO ook nog boonop vandag gese hy het n fout gemaak met die beslising van die Blues drie !!!!
Nou as dit ni vir die D@@s se beslisling was nie sou die Bulls gewen het !!!!
Maar ek se weer hulle is uit daartoe om die Bulls te spyker !!!!
Ons kan net nie teen 19 man speel nie !!!!
As die REF en sy TWEE travante nie die beslising kan maak nie en die TMO kry dit dan ook boonop verkeerd ????
Nee f@k man !!!!
So kan dit mos nie aangaan nie !!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 06:43
22. More more almal!
Dit was soo amper Tukkies. 'n Goeie game! Miskien volgende jaar.
Geniet die dag bloues!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 06:44
23. more AK - dit is hoekom ek sê dat daar 'n puntestelsel teen die refs ingestel moet word.

Vir elke k@k beslissing kry hulle punte teen hulself. As hulle by 'n sekere aantal punte kom word hulle geskors of 3 matches se betaling moet beboet word.

op hierdie oomblik gebeur dit so baie want niks word aan hulle gedoen nie. Hulle verskoon die heeltyd die refs agv die ELV's.

Hoekom word spelers geban en gesite maar niks gebeur as 'n ref 'n k@k job doen nie.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 06:50
24. Hello Rissie.

Daai klink na n goeie idee !!!!
As n umpire (Daryl Hare) k@k maak word hy ge de-mote na domestic level.
Nou hoekom ook nie dan met ref's nie ?????
Wonder wie kan ons n antwoord gee op die een....
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 06:53
25. Rook.
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:00
26. Nee jong - sal maar moet kyk of ons kan inbel op 'n rugby program of iets. Of 'n mail stuur na iemand.

Maar glo nie iets sal daaraan gedoen word nie.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 07:00
27. Iemand moet !!!!
Begin klink vir my na match fixing !!!!!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:10
28. jip - of boycotting!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 07:12
29. MORE EDELE BLOU BUL ONDERSTEUNERS!

Nog verdere slegte nuus AK! Loftus het gisteraand afgebrand tot sy fondamente! R300 mil se skade nadat seisoen- en losiekaartjies terug betaal word. Sal 3 jaar vat om te herbou. Thulane Radebe van die Brandweer se dit was nie brandstigting nie? Die noord-oostelike ligte stellasie is deur weerlig geslaan en het ingetuimel; wat die brand veroorsaak het. Die res van die seisoen sal by die Attridgeville Stadium plaasvind. Snik!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, April 01, 2008 - 07:13
30. Happy Fools day Ligblou!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 07:14
31. Oom LB !!!!!
****LMDFGA****

Bulle is ook herdoop na die Tswane Ngunies !!!!
Om in te pas by die res van S.A. !!!!

Ek begin nou dink dat die Jacaranda storie dalk n k@k storie is....
F@k hulle het my gevang !!!!
Bliksems.
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:19
32. Oom LB dit sou seker meer in die omgewing van R600mil kos om Fort Loftus te herbou....
Ons is mos nie goedkoop nie...Ne ???

***GRIN***
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:20
33. Toemaar AK - ek het ook daarvoor geval toe jy die sê maar het besef dat dit 1 April is toe ek sien oor Loftus - ook maar 'n goeie ding want dit is my pa se B-day!! Oeps - het vergeet.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 07:21
34. APRIL FOOLS DAY !!!!!!!!!!!!!



Maar my berig oor die TMO is ongelukkig waar...
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:22
35. Goeie dag Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.
Julle is vroeg al vol grappies .
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:27
36. Rissiepit, ek hou van jou voorstel oor die skeidsregter en sy trawante. Iets moet teen hulle gedoen worre.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:29
37. Hello B1.
Ja ou LB het my amper laat worry....
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:30
38. AK, ons ken mos nou ookal vir die Baron. Vol draadwerke.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:32
39. Sh%t! Die enigste dag wat ek myself toelaat om te lieg en niemand glo my nie!!!
Wens Jan Taks wil he ons moet ons belastingvorms op 1 April insit?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, April 01, 2008 - 07:32
40. More my BLOU Volk !
Posted by BLOU.GENTLE (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 07:32
41. Mametsa..............what a waste!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, April 01, 2008 - 07:32
42. Ek het besluit om die Blou Bulle te los en gaan nou vir die SHARKS te begin skreeu !
Posted by BLOU.GENTLE (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 07:36
43. B.G.
***LMDFGA***
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:40
44. Nou dat Loftus afgebrand het en Jacaranda nie meer Afr praat nie !
Posted by BLOU.GENTLE (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 07:40
45. Ek trek sommer natal toe !
Posted by BLOU.GENTLE (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 07:41
46. ***GRIN***
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:42
47. LB, daai taks storie kan werk.
B G, LMGGA
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:43
48. Leckie: No try says Watson
James Leckie should not have awarded Keven Mealamu's second try against the Bulls. It was preceded by obstruction and offside play, says Andre Watson.
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 07:48
49. Silence !!!!
I kill you.....
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 08:06
50. Silence is Golden .......
Posted by BLOU.GENTLE (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 08:11
51. Bulletjie 1 Dankie (36)
I do have my moments!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 08:12
52. BG! Ek onterf jou as jy vir die shaiks begin skreeu!!!!! Lol!

AK, ons choke mos nie soos jy-weet-wie nie, ne?

DIE BUL gaan nog baie kaarte in die S/14 omkrap (en dalk nog wen!) en die CB ko' huistoe!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, April 01, 2008 - 08:16
53. Nope !!!!
We better than them....
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 08:18
54. MORE ALMAL

EKhet op gister se blog gelees en ek stemsaam met judge,ons kan nie nou on span in die steek laat nie,hulle het nou ons volle ondersteuning nodig.Indien ons nou met banners voor Loftus gaan staan,maar dit ons niks beter as die ander spanne se ondersteuners nie.So ek sal sê ons gee ons span 100% ondersteuing en maak die beste van 'n slegte saak- hulle het dan saterdag so verbeter in hul spel van die vorige games. Lekker dag vir jul almal.Onthou net ons kan nie altyd wen nie ander spanne moet ook kans kry.Ek glo dat ons nou vornetoe net die beste van ons span gaan kry.
GO BULLS
Posted by chloe (capetown) Tuesday, April 01, 2008 - 08:35
55. Môre al die Mooi Bloues

Ek het nou besluit ek gaan vir die Vrystaat skree. Toe laat weet hulle my my IK is te hoog, ek sal hulle net deurmekaar maak.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 08:38
56. The Spears will replace the Bulls in next year’s Super 14.

Ek kry dit op KEO?????????????
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, April 01, 2008 - 08:42
57. BITE*ME
APRIL FOOL !
*LMDFGA
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 08:46
58. shame! Ek glo niks wat ek vandag hoor nie!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 08:47
59. more Rustig!

Posted by Rissiepit (Gonubie) Tuesday, April 01, 2008 - 08:50
60. ASSKICKER ek glo ok dat dit net n April joke is.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, April 01, 2008 - 08:55
61. Môre al die Bloues

Chloe
Ek e-pos jou sodra ek 'n tydjie kry vanoggend.

Aan die res

Ek hoop die ref haal sy hout en glasoog uit vir Saterdag. hy kan maar met sy bruin oog kyk. Dit sal beter wees as verlede week se gemors.

Hoop ook dat Chillieboy se stellings oor die afrigter almal nou 'n bietjie sal laat kalmeer oor Frans Ludeke. Saterdag het gewys dat hy nie so onbekwaam is as wat almal dink nie. Hy en die spelers het net 'n bietjie tyd nodig om mekaar te vind. As ons aanhou verbeter soos nou, gaan 'n paar spanne nog lelik pak kry hierdie seisoen. Joost het ook gisteraand gesê dat geen afrigter nog ooit in sy eerste jaar by 'n span 'n superreeks gewen het nie. Frans gaan nog wys wat in hom steek.

TUKS vs MATIES en UCT vs PUK - watter fantastiese rugby. Baie foute maar dit is mos studente rugby op sy beste. En dan is TUKS nog propvol onder 21 spelers ook. Hou hier dop......die Bulle se o/21 span gaan verwoestend wees.

Hoop ons praat weer later.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Tuesday, April 01, 2008 - 09:14
62. Hallo Rissie
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 09:14
63. Nuwe draad.
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) Tuesday, April 01, 2008 - 09:15
64. Hallo Jduge, goed om jou weer te sien. Die rugby was goed net jaamer die noordelike Universiteite het verloor.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 09:16
65. Ek gee nie veel om vir FL nie. Hy het 'n werk om te doen en hy word betaal daarvoor. Maar ek hoeveel keer gese ons moet agter ons span staan. Hulle het ons nou nodig.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, April 01, 2008 - 09:17
66. Hallo Rustig

Ja dit was jammer vir Tuks en die Puk. Die Pukke moet leer om die volle 80 te speel. Die Bulle het dit geleer hierdie jaar teen die Crusaders en die Sharks. Dit help nie jy is voor met 15 minute oor en dan gaan druk die ander ouens drie driee in 'n paar minute nie. Tuks was bitter ongelukkig. Richardo Croy moes gestraf gewees het in die laaste sekondes om die Maties se doellyn omdat hy die bal houvas het op die grond met twee Tukkies wat probeer het om die bal te kry. Jy mag nie meer die bal so onder jou lyf hou om dit tussen jou bene deur te druk agtertoe nie. As jy op die bal val moet dit dadelik geplaas word. Maar dit was lekker om die jong manne so te sien hol. Gerhard van den Heever gaan ook nog 'n groot naam in die ligblou trui word. Hy moet net nou reg bestuur word.

Oor die Frans ding het ek al baie te sê gehad. ek is ook nog nie 'n groot fan nie, maar ek is ook nie oortuig dat die fout noodwendig by hom lê nie. Dit is duidelik dat daar 'n ander probleem by die spelers was. Saterdag was dit ewe skielik weg. Dit kan nie die afrigter wees nie. My inligting is ook dat die spelers geen probleem met hom het nie. Hy het dieselfde werksetiek as Heyneke en die spelers probeer hard. Dinge wou net nie behoorlik klop tot dusver nie. Ek weet ons verwag baie van die span, maar daar het darem oolk baie verander en dinge gebeur wat 'n groot invloed op ons benadering gehad het.

Ons praat weer later. Moet nou eers gou met die baas gaan raas.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Tuesday, April 01, 2008 - 09:26
67. Go Rocco en Burton
Posted by paarlboytjie (Paarl) Wednesday, April 02, 2008 - 13:31